Skip to content

Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202422 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik Va basic education WIE \ Department: Gy) y | Basic Education LS Y REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 Pi a TT I IITA PTT TIT 2g 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE : WW a u il i NOVEMBER 2024 t MG u PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 6 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2024 NSS Vertroulik BENODIGDHEDE: 1. 2. 3. Tekeninstrumente 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING: - Y N s © 9 ND 11. 12. 13. 14, 15. 16. 17. 18. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. Beantwoord AL die vrae. Lees AL die vrae noukeurig deur. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.5, 5.4, 6.5 en 6.6 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het Jy dit nie gebruik nie. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2024 NSS Vertroulik VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.1 1.2 1.3 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1. tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Beton. ~ 1.1.1 Houtsteierstaanders moet nie meer as (4 m/3 m/6 m) uitmekaar geplaas word nie. 1.1.2 Boksteiers moet 'n maksimum hoogte van (3 m/4 m/6 m) hé. 1.1.3 Die materiaalveiligheid-datablad wat gevaarlike chemiese stowwe vergesel, moet (brandbestrydingsmaatreéls/viamverhouding/ verbrandingstempo) bevat. 1.1.4 Wanneer lang lere met ‘n voertuig vervoer word, (maak seker dat die leer nie uitermatig verbysteek nie/merk die punt van die leer met 'n groen viag/plaas die leer in 'n regop posisie). 1.1.5 (Galvanisering/Poeierbestryking/Elektrolise) is die proses om 'n plastiekbedekking op 'n metaal aan te wend. 1.1.6 Elektroplatering is die proses waar (die dikte van ondermaat- onderdele vergroot kan word/metaal uitermatig warm word/metale met verf bedek word). 1.1.7 Die (draad en skag/kop en pen/uitloop en skag) vorm nie deel van die lengte van 'n bout nie. 1.1.8 Die doel van die nyloninsetsel op 'n seskantige moer is vir (dekoratiewe doeleindes/maklike verwydering van 'n bout af/ voorkoming van losdraai). 1.1.9 Houtlere kan voigens die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid (WBGV), met (oliebasisverf/houtpreserveermiddels/waterbasisverf) behandel word. 1.1.10 Werkers wat groot toerusting dra, mag nie (spiraal/hang/brand)- trappe wat 'n tydelike deel van 'n struktuur is, gebruik nie. Watter prentaansig hieronder verteenwoordig 'n moer met 'n ingeboude waster? wy 8S © A B c D Die spesifikasies vir 'n Rawl-bout is R-RBL-M08/25. Wat verteenwoordig die M08? Kopiereg voorbehou Biaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2024 NSS Vertroulik 1.4 Nabehandelde beton word aan elemente blootgestel. 1.4.1 Verduidelik die effek van nabehandelde beton op staalwapening. (1) 1.4.2 Verduidelik die voordele van nabehandelde beton met betrekking tot die gewig wat dit kan dra. (1) 1.5 Onderskei tussen die multidetektor en die laserwaterpas met betrekking tot die gebruik daarvan. (2) 16 Beskryf TWEE gebruike van die bukswaterpas. (2) 1.7 Beskryf hoe jy 'n teleskopiese staaf sal versorg. (2) [20} VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 NSS Vertroulik DBE/November 2024 @ ERF 27 © NOTAS: Kontrakteurs moet alle afmetings en ns 7 |i “i eee el ea fas vlakke op die terrein verifieer voor- ns 7 | dat daar met werk begin word. i 1 | t i H | H Argitekte moet dadelik van enige H | on rd afwykings in kennis gestel word. 1 | 8; =——-® I I st, 1 1g 1 | ——— TT oT i - i ERF 25 a) H | H Omheining: Deursigtige omheining 13 | H vir gebruik op grens i i j 1 i | | NUWE (4) 1 1: | WONING ! 7 oS) es S L 1 I t 1 1 a ' 1 i Ee t 1 ! wn S I \ ERF 23 { > 7 1 i a t H t ° ween 4 Lis ~~ -sSene-- 5 sel 25 000 ; , ') Argitek se handtekening .............. HIBISCUSSTRAAT wy, Kliént se handtekening ...........-..-. FIGUUR A © (o ° _ | TEKEN VAN a HERSIENING | DATUM: | Cec picge 5s A = 1 1410412024 | + OEBEHORE | + © | MOTORHUIS GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK: 4 FROG DRUKKERS 16/04/2024 1x40 W 5 fo} Hh je | =] 7 TEKENINGTITEL: oO @) TERREINPLAN EN VLOERPLAN (19) O H , | (WH Y PROJEK: Sa r —} VOORGESTELDE WONING | q | VAN ME. KOCK “' i] KAMER A | OP ERF 23, CLIVIASTRAAT, MALUBU 8 oc KOMBUIS PROJEK NR. TEKENING NR; oF | GR 688-646 446P2 | S DATUM: | GETEKEN: | NAGEGAAN: @r 3 —_ ie 07/04/2024 | SP JOB P BOT oO £ ip’ Ch g Q} =o pa TERREINPLAN | SKAAL 1: 500 Ny = SS = VLOERPLAN SKAAL 1 : 100 2 SITKAMER s VERWYSINGSKODE ed 5 | ® QP 4~- 2024 | KAMER B | VENSTERSKEDULE — o a |_4.000 8 & 12 000 f y 1.800), FIGUUR B Are?) fag] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2024 NSS Vertroulik VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.1.6 Strykverband. 1:90; instelhoekbord; stut; waterpas; vrousluiter; uitgangshoogte; wig; doodloopent; betondeksel; 1:40 3.1.1 ‘n Bord waarop die korrekte val getoon word (1) 3.1.2 ‘n Bykomstigheid wat in betonring-mangate gebruik word (1) 3.1.3 Verstewig die stut by skoring wat vir vore/slote gebruik word (1) 3.1.4 Die gradiént/helling vir 'n pyp met 'n diameter van 225 mm (1) 3.1.5 'n Spesiaal gevormde steen wat in Engelse verband gebruik word (1) 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon veiligheidstoerusting wat in 'n beperkte spasie gebruik word. 3.2.1 3.2.2 3.2.3 Kopiereg voorbehou Noem die veiligheidstoerusting wat die werker aan die veiligheidstou verbind. (1) Noem 'n metode wat gebruik word om skadelike gasse uit 'n mangat te verwyder. (1) Noem EEN veiligheidsitem wat 'n werker moet dra om die inaseming van gevaarlike gasse te voorkom. (1) Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2024 NSS Vertroulik 3.3 Teken op ANTWOORDBLAD 3.3 'n horisontale deursneeaansig van 'n mangat. Dui die rigting aan waarin die rioolwater sal vioei. Benoem die vioeivulling en enige TWEE ander dele. (8) 3.4 Gebruik die inligting in FIGUUR 3.4 hieronder en bepaal die materiale, soos in die tabel hieronder aangedui. Skryf slegs die antwoord langs die vraagnommers (3.4.1. tot 3.4.7) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.4.8 P-sperder. $v 14 000 FIGUUR 3.4 ITEM NAME VAN MATERIAAL | DIAMETER | HOEVEELHEID PYPE/SANITERE TOEBEHORE 1 3.4.1 = a 3.4.2 2 Vuil-/Rioolpyp - 3.4.3 Y-drekwater- 3 koppeistuk 3.4.4 we 3.4.5 135° 3.4.6 . (Dui die getal 4 Hoofricolpyp 6 m-pype benodig aan) 5 3.4.7 i = 4 LET WEL: Rioolpype is in 6 meter-lengtes beskikbaar. (7) 3.5 ANTWOORDBLAD 3.5 toon die boaansig van die eerste laag van 'n buitehoek met 'n T-aansluiting-halfsteenmuur. Projekteer en teken die opeenvolgende laag om presies op die gegewe eerste laag te pas. (7) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2024 NSS Vertroulik VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin die vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon TWEE kleppe. ~~ A FIGUUR 4.1 4.141 Differensieer tussen volgangkleppe A en B met betrekking tot die meganisme om die kleppe oop te maak. (2) 4.1.2 Noem die beweegbare dele binne die volgangkleppe wat die kleppe oop en toe sal maak. (2) 42 FIGUUR 4.2 hieronder toon 'n masjien. FIGUUR 4.2 4.2.1 Identifiseer die masjien. (1) 4.2.2 Noem TWEE gebruike van hierdie masjien. (2) 4.2.3 Watter tipe smeermiddel moet aan die snydele van die masjien aangewend word om 'n skoon snit te verseker? (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2024 4.3 44 45 NSS Vertroulik FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n pyp wat aan koue- en warmwaterkrane verbind is om 'n fout in die waterpype op te los. FIGUUR 4.3 4.3.1 Identifiseer die fout wat herstel word. 4.3.2 Verduidelik hoe jy die tipe fout wat in VRAAG 4.3.1 geidentifiseer is, kan voorkom. FIGUUR 4.4 hieronder toon 'n onderdeel wat in 'n geiser gebruik word om die water te verhit. FIGUUR 4.4 4.41 Identifiseer die onderdeel. 4.4.2 Noem die onderdeel wat die binnewand van die geiser teen korrosie beskerm. 4.4.3 Verduidelik die funksie van die termostaat in 'n geiser. Teken die volgende simbole wat in warmwaterstelsels gebruik word: 4.5.1 Drukskakelaar 4.5.2 Uitsettingsbeheerklep 4.5.3 Stort (vas) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (2) (1) (1) (2) (2) (2) (2)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2024 NSS Vertroulik 46 FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n elektriese waterverhittingstelsel. | p——c A D TT Tt cq FIGUUR 4.6 4.6.1 Verduidelik die funksie van pype A en B, soos in die geiser- installasie gebruik. 46.2 Noem en verduidelik EEN doel van D. 4.6.3 Identifiseer C. 4.6.4 Gee EEN rede vir die gebruik van 'n drupbak in 'n geiserinstallasie. 4.6.5 Noem die onderdeel van 'n geiser wat hewelwerking voorkom. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (2) (2) (1) (1) (1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste atl NSS Vertroulik DBE/November 2024 47 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (4.7.1 tot 4.7.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.7.6 J. KOLOM A KOLOM B 4.7.1 Hittepomp A om gegalvaniseerde pype te las of om 'n lek te herstel 4.7.2 Flense B word gebruik om twee staalpype te 4.7.3 Johnson-pypkoppeling las en die komponente in plek te hou 4.7.4 Watermeter C laat ongewenste reuke wat uit 'n 47.5 Aanvraagstaankraan rioolstelsel kom, ontsnap D gebruik die sonstelsel (‘solar’) om water te verhit E omPVC-pype te heg of om 'n lek te herstel F gebruik warm lug om water te verhit G_~ word deur munisipale werkers gebruik om lesings van waterverbruik te neem H _ reguleer watervioei vir 'n paar sekondes by 'n handwasbak (5 x 1) 4.8 Noem die reaksie tussen twee metale wanneer die volgende prosesse plaasvind: 4.8.1 Die selektiewe verwydering van meer aktiewe sink uit 'n allooi wat in 'n waterige oplossing plaasvind 48.2 Die proses word uitgevoer in 'n elektrolitiese sel wat in 'n oplossing van positief en negatief gelaaide ione gedoop is 483 Een metaal korrodeer 'n volgende wanneer beide metale in elektriese kontak, in die teenwoordigheid van 'n elektroliet, is 4.9 Toon, deur middel van 'n skets, 'n 90°-enkel-T-verloopstuk met inspeksieoog. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (5) (1) (1) (1) (4) [40]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2024 NSS Vertroulik VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK ~~ EN STORMWATER (SPESIFIEK) Begin die vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 FIGUUR 5.1 toon die voor- en boaansig van 'n doodloopent van 'n geut. Teken in jou ANTWOORDEBOEK die ontwikkeling van die doodloopent met 'n toe bokant. 130 2° eo Oo} ice) FIGUUR 5.1 (6) 5.2 Noem EEN metode om stormwater na opvangsareas te kanaliseer. (1) 5.3 Toon, deur middel van 'n netjiese vryhand-prentskets, 'n voorafgegote oop kanaal. (4) 5.4 ANTWOORDBLAD 5.4 toon die vooraansig en boaansig van 'n vierkantige afgeknotte piramide, met die basis wat nie parallel met die as is nie, wat as 'n ventilasiepyp gebruik moet word. Gebruik die aansigte en die inligting wat verskaf is en teken die ontwikkeling van die afgeknotte piramide. Begin die ontwikkeling by A. Die piramide het 'n 3 mm-naat aan beide kante. Toon ALLE konstruksie- en projeksielyne. (19) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2024 NSS Vertroulik VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A~D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D. 6.1.1 Die helling/gradiént/val van 'n rioolpyp met 'n diameter van 150 mm is... A 1:40. B 1:60. Cc 1:90. D Aldie bogenoemde (1) 6.1.2 ... word gebruik om vuilwaterpype met dieselfde diameter by hoeke te las. A_'n Koppelstuk Bs 'n T-vuilwaterkoppelstuk 135° C ‘'n90°-buigstuk met @110 mm D_'n Vuilwaterbuigstuk met inspeksieoog 90° (1) 6.1.3 ‘n Waterbak vorm deel van 'n ... A spoelkloset. B_ bad. C opwasbak. D Geeneen van die bogenoemde nie (1) 6.1.4 Die geskikste gereedskapstuk om 'n koperpyp mee te sny, is 'n ... A ystersaag. B_ banksaag. C_pypsnyer. D-ssykniptang. (1) 6.1.5 S-sperders moet by ... geinstalleer word. storte baddens bidets Geeneen van die bogenoemde nie (1) when: Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 NSS Vertroulik 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder illustreer 'n tipe urinaal. 6.2.1 6.2.2 6.2.3 6.2.4 Kopiereg voorbehou —— —_ FIGUUR 6.2 Identifiseer die tipe urinaal. Identifiseer A en B. Verduidelik die funksie van A. DBE/November 2024 Beskryf wat bo-op die metaalrooster geplaas kan word om te voorkom dat papier en ander materiale in die uitlaat ingaan. Blaai om asseblief (1) (2) (1) (1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2024 6.3 6.4 6.5 6.6 NSS Vertroulik FIGUUR 6.3 hieronder illustreer die soldeerproses. Bestudeer die figuur en beantwoord die vrae wat volg. SOLDEER- A STAAF FIGUUR 6.3 6.3.1 Identifiseer A. 6.3.2 Verduidelik waarom A van koper gemaak is. 6.3.3 Beskryf die samestelling van die soldeerstaaf. 6.3.4 Bespreek TWEE redes waarom die las voor soldeerwerk met vloeimiddel bedek word. Beskryf die proses om PVC-pype aan 'n reguit koppelstuk te las deur 'n oplosmiddel te gebruik. ANTWOORDBLAD 6.5 toon 'n onvoltooide vertikale deursneeaansig van 'n septiese tenk. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en voltooi die tekening van die septiese tenk. Benoem die waterviak en skuim. ANTWOORDBLAD 6.6 toon die vioerplan van 'n werkswinkel en die onvoltooide riooluitleg. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 om 'n geskikte riooluitleg met 'n rioolput vir die werkswinkel te ontwerp en te voltooi. Drukskryf die afkortings vir die inspeksieoé en die lugpyp/ventilasiepyp. TOTAAL: Kopiereg voorbehou (1) (1) (1) (2) (4) (10) (11) [40] 200
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS Vertroulik DBE/November 2024 | SENTRUMNOMMER: l 7 [ J | ] | EKSAMENNOMMER: LT [| [ | | L [ [ J ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE 1 Wat is die afmeting van die woning 1 * | wat aan Hibiscusstraat front? 2. | Identifiseer nommer 1. 1 3 Identifiseer die nommer wat die boulyn 1 “_| aandui. 4. | Identifiseer nommer 2. 1 5. | Identifiseer nommer 3. 1 6. | Skryf die afkorting vir nommer 5 neer. 1 7. | Verduidelik die doel van nommer 6. 1 8 Hoeveel fluoresseerbuise word in 1 * | nommer 7 gebruik? 9 Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool- 1 ‘| skakelaars is in die woning? 40 Hoeveel ingeboude kaste is in die 7 * | woning? Wat is weggelaat met betrekking tot 11. | elektriese installasies in die 1 slaapkamers? 42 Noem TWEE toegangspunte tot die 2 * | woning. 13 Hoe weet jy in watter rigting die deur 1 * | by nommer 8 sal oopmaak? Noem EEN ander tipe toebehore wat 14. | in die badkamer geinstalleer kan 1 word, soos deur nommer 9 aangedui. 15. | Identifiseer nommer 10. 1 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS Vertroulik | SENTRUMNOMMER: LT Ty | DBE/November 2024 [ EKSAMENNOMMER: | 16. Watter erf is aan die oostekant van erf nommer 23? 17. Hoeveel binnedeure is daar in die gebou? 18. Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm vensters is daar in die gebou? 19. Wie het die tekening van die nuwe woning nagegaan? 20. Hoekom sal dit moeilik wees om die woning by nommer 8 binne te gaan as die NGV 300 mm laer as die VVV is? 21. Wie was verantwoordelik vir die druk van die bouplan? 22. Lei van die nota-kolom af wat die datum was toe hersiening 1 plaas- gevind het. 23. In watter dorp sal die nuwe woning opgerig word? 24. Teken die simbool vir 'n opwasbak — dubbel. 25. Teken die simbool vir hardepuinvulling. 26. Bereken hoeveel meter deursigtige heining nodig sal wees om erf 23 te omhein, die oprit uitgesluit. Gee jou antwoord in meter en toon ALLE berekeninge. 27. Die interne opperviakte van die motorhuis is 39,6 m?. Bereken die interne lengte van nommer 11. Gee jou antwoord in mm en toon ALLE berekeninge. TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS Vertroulik DBE/November 2024 | SENTRUMNOMMER: | | | [| | [ EKSAMENNOMMER: | | | L [J ANTWOORDBLAD 3.3 ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT 1 1 2 1 3 1 4 1 5 1 6 1 7 2 TOTAAL: | __8 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS Vertroulik | SENTRUMNOMMER: DBE/November 2024 | EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 3.5 Kopiereg voorbehou ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT 1 2 3 TOTAAL: NDC
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2024 NSS Vertroulik | SENTRUMNOMMER: | | EKSAMENNOMMER: | ANTWOORDBLAD 5.4 ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT NI] ) on} B) oo} ro] N}|—/o| oO) Go| po] > TOTAAL: = wo Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2024 NSS Vertroulik [ SENTRUMNOMMER: [| | | TT 7] | EKSAMENNOMMER: LT TT | | TT tT tT TT TT ANTWOORDBLAD 6.5 o* +Ao* BAe a a BAB Ak* APRA DLT L-af-a8 “ph aS T:af-a8 a8 o_o fe} fe} ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT 1 1 2 1 3 2 4 2 5 1 6 1 7 2 TOTAAL: 10 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS Vertroulik | SENTRUMNOMMER: DBE/November 2024 | EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 6.6 MUNISIPALE AANSLUITING ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT 1 3 2 3 3 1 4 1 5 1 6 2 TOTAAL: 11 oO Ee ee ee Ge i a eee — | L? J Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all