Vertroulik
ey
2 basic education
| {SWE
i(g eS Department:
\ {G) Basic Education
OX REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
eww”
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
| GRAAD 12
i SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING A
ie i
ly 4
il NOVEMBER 2024 ;
* uy
a Ca OC Oe
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 6 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
— — —_ ———-=
Skip to contentAll 2024 papers %20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)





View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)




Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the November 2024 NSC (Afrikaans), 24 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 1022.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
BENODIGDHEDE:
1.
2.
3.
Tekeninstrumente
'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING:
1.
2.
3.
o aN
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Lees AL die vrae noukeurig deur.
Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
Beantwoord VRAAG 2, 3.2, 3.5, 5.2, 5.3 en 5.4 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
Jy dit nie gebruik nie.
Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
Skryi netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.4
1.2
1.3
Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1. tot 1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Beton. .
1.1.1 Houtsteierstaanders moet nie meer as (4 m/3 m/6 m) uitmekaar
geplaas word nie.
1.1.2 Boksteiers moet 'n maksimum hoogte van (3 m/4 m/6 m) hé.
1.1.3 Die materiaalveiligheid-datablad wat gevaarlike chemiese stowwe
vergesel, moet (brandbestrydingsmaatreéls/viamverhouding/
verbrandingstempo) bevat.
1.1.4 Wanneer lang lere met 'n voertuig vervoer word, (maak seker dat
die leer nie uitermatig verbysteek nie/merk die punt van die leer
met 'n groen viag/plaas die leer in 'n regop posisie).
1.1.5 (Galvanisering/Poeierbestryking/Elektrolise) is die proses om 'n
plastiekbedekking op 'n metaal aan te wend.
1.1.6 Elektroplatering is die proses waar (die dikte van ondermaat-
onderdele vergroot kan word/metaal uitermatig warm word/metale
met verf bedek word).
1.4.7 Die (draad en skag/kop en pen/uitloop en skag) vorm nie deel van
die lengte van 'n bout nie.
1.1.8 Die doel van die nyloninsetsel op 'n seskantige moer is vir
(dekoratiewe doeleindes/maklike verwydering van ‘'n bout aff
voorkoming van losdraai).
1.1.9 Houtlere kan volgens die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid
(WBGV), met (oliebasisverf/houtpreserveermiddels/waterbasisverf)
behandel word.
1.1.10 Werkers wat groot toerusting dra, mag nie (spiraal/nang/brand)-
trappe wat 'n tydelike deel van 'n struktuur is, gebruik nie.
Watter prentaansig hieronder verteenwoordig 'n moer met 'n ingeboude
waster?
ww &S & &
A B c D
Die spesifikasies vir 'n Rawl-bout is R-RBL-M08/25. Wat verteenwoordig
die M08?
Kapiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
1.4 Nabehandelde beton word aan elemente blootgestel.
1.4.1 Verduidelik die effek van nabehandelde beton op staalwapening. (1)
1.4.2 Verduidelik die voordele van nabehandelde beton met betrekking
tot die gewig wat dit kan dra. (1)
1.5 Onderskei tussen die multidetektor en die laserwaterpas met betrekking tot
die gebruik daarvan. (2)
1.6 Beskryf TWEE gebruike van die bukswaterpas. (2)
1.7 Beskryf hoe jy 'n teleskopiese staaf sal versorg. (2)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
DBE/November 2024
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5
NSS Vertroulik
? ERF 27 @
i | - ri res)
See qa OS eee eee I
I C | i
1 1 1
1 I i
1 1 | 1
1 io _ L
1 1 | S '
in t ° !
12 i | 4
12 ! '
ERF26 !& | 1
1 i | 1
H H i NUWE '
\ i WONING !
® 1 peck i
1 1 t
1 1 t
1 I !
t I t
t i 1
T t t
t \ ERF 23 i
i I '
1 1 i
see eee. 4 L--~-~-~-~--~-~-~~-~-~-----~~--+--3
— 25 000
HIBISCUSSTRAAT
CLIVIASTRAAT
\
NOTAS:
Kontrakteurs moet alle afmetings en|
viakke op die terrein verifieer voor-
dat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
Omheining: Deursigtige omheining
vir gebruik op grens
Argitek se handtekening ..............
Kliént se handtekening
FIGUUR A
«) oO . TEKEN VAN
& HERSIENING | DATUM: | cL crcTRIESE
= TOEBEHORE
6
| MOTORHUIS ©) GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
KX FROG DRUKKERS 16/04/2024
1x40 W 15
° Hy x
S| a TEKENINGTITEL:
o (7) TERREINPLAN EN VLOERPLAN
|
@ O l
L_, |[WH 4 — PROJEK:
3 I VOORGESTELDE WONING
x | VAN ME. KOCK
ce | KAMER A OP ERF 23, CLIVIASTRAAT, MALUBU
8S oc KOMBUIS PROJEK NR.: TEKENING NR.
eS GR 688-646 446P2
> DATUM: | GETEKEN: | NAGEGAAN:
@ =r a > 07/04/2024 | SP JOB P BOT
eo} 2 5 3
8) =I L od TERREINPLAN SKAAL 1: 500
“ 2
— VLOERPLAN SKAAL 1: 100
S SITKAMER
3 ~ VERWYSINGSKODE
3 > (8) QP 4 ~- 2024
+ KAMER B
| VENSTERSKEDULE
4 a ; 7
. / A
fo) fay
| || 4000 g| 3 7
} 12 000 } Le Lod ‘ 800
a $800 iy
FIGUUR B Vi v2" [40]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n woord/
term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv.
3.1.6 olie.
arseer, skopplaat; voorreling; sagte bord; skarniere; kwartrondte;
handvatsel; skroewe; hardebord; gom; Rawl-boute; _reling
3.1.1 Die item wat gebruik word om 'n vrystaande kas aan die onderkant
af te werk (1)
3.1.2 'n Materiaal wat vir die onderkant van 'n laai gebruik word (1)
3.1.3 'n Item wat gebruik word om die deure aan 'n kas vas te sit (1)
3.1.4 Hierdie item word gebruik om die onderdele van 'n kas te heg (1)
3.1.5 Die deel aan die bokant van die kas waaraan die kroonlys geheg
word (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon die vooraansig van 'n vrystaande kas met 'n
sytafel, sonder deure.
BLAD vo
AGTERKANT VAN KAS
rac. _||_
PLANK
° TAFELBLAD
8 800 mm x 530 mm x 32 mm
;
]
TAFELSY
750 mm x 530 mm x 16 mm
BODEM +] KN.
VOETSTUK-VOORRELING
80 mm WYD
FIGUUR 3.2
Gebruik ANTWOORDBLAD 3.2 en voltooi die snylys van die materiaal wat
vir die kas en die sytafel benodig word.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e 16 mm-melamienbord is gebruik vir die konstruksie van die kas met die
sytafel.
e Die agterkant van die kas pas binne-in die raam en is van
16 mm-melamienbord gemaak.
e Die wydte van die kas is 900 mm en die wydte van die tafel is 530 mm. (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2024
3.3
3.4
Kopiereg voorbehou
NSS Vertroulik
FIGUUR 3.3 hieronder toon 'n FOUTIEWE vertikale deursneeaansig deur 'n
gedeelte van 'n swaairaam met 'n bolig.
a VAN BOLIG
N\v J VENSTERRUIT/GLAS
ONDERRELING
|<} —______
[= KALFRELING
yo
<Y
BORELING VAN
SWAAIRAAM
HOUTKRAAL/
wi KWARTROND
3.3.1
3.3.2
FIGUUR 3.3
Maak '‘'n_ netjiese vryhandskets van die KORREKTE
deursneeaansig van die kalfreling in jou ANTWOORDEBOEK.
Teken slegs die deel van die kalfreling wat FOUTIEF is.
Bepaal EEN fout, behalwe dié op die kalfreling, in hierdie
swaairaam met 'n bolig.
Muurpaneelwerk moet teen 'n bestaande muur geinstalleer word. Gebruik die
lys hieronder en herrangskik A tot D in die KORREKTE volgorde om die
muurpaneelwerk teen die muur te installeer.
00uU>Y
Kwartrondelys
Ruhegstukke
Vloerlys
Tong-en-groefplanke
Biaai om asseblief
(4)
(1)
(4)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
3.5 ANTWOORDBLAD 3.5 toon die vooraansig van 'n vrystaande TV-kas met
rakke en sonder 'n deur.
Projekteer die inligting van die vrystaande kas en voltooi 'n deursneeaansig
op snylyn A-A. Die diepte van die vrystaande kas word getoon.
Gebruik die volgende spesifikasies:
16 mm-melamienbord is gebruik vir die konstruksie van die kas.
Die agterkant van die kas pas binne-in die raam en is van
16 mm-melamienbord gemaak.
« Die boonste voorreling en die voetstuk-voorreling is gelyk met die
voorkant van die kas. (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
10
DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIALE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41
Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-J) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.7 K.
KOLOM A KOLOM B
4.1.4 Tafelsaag gaan altyd die spanning van die lem na
voordat die masjien aangeskakel word
4.1.2 Spilprofileermasjien
plaas die werkstuk sé dat die masjien-
4.1.3 Staanboor lemme nie met enigiets daaronder in
kontak kom nie
4.1.4 Bandskuurder
moet geen drukking toepas nie, die
4.1.5 Uitsnysaag gewig van die masjien is voldoende
4.1.6 Verdieper verseker altyd dat die kloukopsieutel in
die kloukop bly
maak seker dat die snyers vrylik draai
voordat die masjien aangeskakel word
gebruik altyd 'n verstekmaat wanneer
dwarssaagwerk gedoen word
kyk altyd dat die spanning van die lem
korrek is
verseker dat die snygereedskap op die
steun rus
wend seep of was aan om die voet
maklik oor die werkstuk te laat gly
sluit die tafelhoogte volgens die
spesifieke soort werk
Kopiereg voorbehou
(6x1)
Blaai om asseblief
(6)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
4.2 Die kies en preserveer van materiaal vir houtbewerking is baie belangrik om
werk van hoé gehalte te verseker.
4.2.1
4.2.2
42.3
4.2.4
Beskryf die tipe afwerking wat lakvernis aan houtwerkprojekte gee. (2)
Wat dui die letter langs die SABS-simbool op die kopkant van die
hout vir kommersiéle gebruik aan? (1)
Wanneer skuurverseélaar aangewend word, hoeveel droogtyd
moet tussen opeenvolgende lae toegelaat word? (1)
Noem TWEE verskillende diktes van hout wanneer hout vir
dakkappe gekies word. (2)
4.3 FIGUUR 4.3 hieronder toon die FOUTIEWE konstruksiebesonderhede van 'n
gedeelte van 'n konvensionele valdeurkonstruksie.
PLAFONLAT
VALDEUR
PLAFONBORD
4.3.1
4.3.2
Kopiereg voorbehou
FIGUUR 4.3
Identifiseer A. (1)
Teken, in jou ANTWOORDEBOEK, 'n netjiese tweedimensionele
skets van die vertikale deursneeaansig van EEN helfte van die
KORREKTE konstruksiebesonderhede van die konvensionele
valdeur. Benoem enige TWEE onderdele. (8)
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12
NSS Vertroulik
DBE/November 2024
44 Identifiseer, in ELKE tekening in FIGUUR 4.4 hieronder, die verbindings-
hegstukke wat gebruik is om onderdele te verbind.
F me + 5
|
c
FIGUUR 4.4
4.5 Behalwe vir 'n SA(Howe)-dakkap, noem DRIE ander tipes dakkappe wat
algemeen gebruik word.
46 Noem die maksimum spasiéring tussen kaplatte/daklatte vir die volgende
dakbedekkings:
46.1 Gegolfde sinkplaat
4.6.2 Veselsementteéls
4.6.3 Metaaldakteéls
47 Gee DRIE redes waarom jy eerder 'n toe dakrand as 'n oop dakrand sal
gebruik.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(3)
(3)
(1)
(1)
(1)
(3)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
48 Die skets in FIGUUR 4.8 hieronder toon 'n lyndiagram van die uitleg van
die dakonderdele van 'n skilddak op die hoek van 'n gebou. Identifiseer
dele A tot D.
MUUR —
+ ©
©
A
A, 2)
FIGUUR 4.8 (4)
49 Noem AL die houtdele wat in die konstruksie van 'n bindhoutdakkap gebruik
word, (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA = AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1
5.2
5.3
5.4
Onderskei, met behulp van TWEE lyndiagramme, tussen 'n hoofstyldakkap
en 'n SA(Howe)-dakkap. Teken SLEGS die dakkappe met oorhange in jou
ANTWOORDEBOEK.
ANTWOORBLAD 5.2 toon die syaansig van een paar ribbe met binte aan
beide kante van die ribbe, vir 'n segmentboog.
Voltooi die tekening om die konstruksiebesonderhede van die
ondersteunende onderdele onder die ribbe en binte te toon, soos vanaf die
kant gesien.
Drukskryf enige EEN byskrif.
ANTWOORDBLAD 5.3 toon 'n deursneeaansig van 'n gedeelte van 'n
meerverdiepinggebou waar 'n nuwe opening in 'n bestaande muur gesny is.
Voltooi die tekening deur 'n lyndiagram te gebruik om die volgende onderdele
wat die muur ondersteun, te teken:
e Staanskore
e Steekbalk
e Verspanstukke
ANTWOORDBLAD 5.4 toon die onvoltocide aansig van die bekisting vir 'n
bordes.
Voltooi die tekening deur die ontbrekende onderdele van die bekisting vir die
bordes by te voeg.
Drukskryf enige EEN byskrif wat NIE gegee is NIE.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(12)
6)
(5)
(7)
[30]
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15
NSS Vertroulik
DBE/November 2024
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A—-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 D.
6.1.1
6.1.4
6.1.5
Slotte en grendels word gewoonlik gebruik om .
A deure
B_kaste
Cc laaie
D_ Aldie bogenoemde
Insteekslotte word in die ... van 'n deur getap.
A. styl
B_reling
C_ paneel
D Geeneen van die bogenoemde nie
Opléslotte is nie baie stewig nie en word dus as
A permanente
B .sstabiele
Cc tydelike
D_ gesponningde
Die ... hou 'n insteekslot gesluit.
A knip
B grendel
Cc. spilgat
D skermplaat
Oplékasslotte is vir ... deure beskikbaar.
A slegs linkerhandse
B _ slegs regterhandse
C_ finker- en regterhandse
D_ Geeneen van die bogenoemde nie
6.2 Beskryf die metodes om die volgende komponente te heg:
6.2.1
6.2.2
Kopiereg voorbehou
Deur aan 'n kosyn
Dakkappe aan 'n muurplaat
.. te sluit.
... Slotte gebruik.
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(2)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
6.3 In jou ANTWOORDEBOEK, gebruik lyndiagramme om tussen die boaansigte
van verspringende stutte en reguit (gelede) stutte, wat vir houthangvloere
gebruik word, te onderskei. (6)
6.4 Skets in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, die isometriese
aansig van SLEGS die boreling met die tap vir 'n borstapvoeg.
MOENIE verborge besonderhede toon NIE. (8)
6.5 FIGUUR 6.5 toon die vooraansig van 'n vierpaneeldeur met 'n lae slotreling,
verloopstyle en verhewe kussingpanele. Snylyn A-A word ook op die tekening
getoon.
Skets in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, die horisontale
deursneeaansig soos vanaf A-A gesien.
>
l
=
FIGUUR 6.5 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/November 2024
NSS Vertroulik
6.6 Bestudeer FIGUUR 6.6 hieronder. Pas die woord(e) in die lys hieronder by
die byskrifte in FIGUUR 6.6. Skryf slegs die korrekte woord(e) langs die
byskrif (A-l) in die ANTWOORDEBOEK neer.
optree; draer; buitetrapbboom; klamp; halwe bordes; loopstuk;
bekistingbord; handreling; neusrand van loopviak; dwarsdraer;
baluster; spilpaal; horisontale spanstuk; muurtrapboom; trap
FIGUUR 6.6 (9)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS Vertroulik
DBE/November 2024
| SENTRUMNOMMER: [ [| J ] ]
[ EKSAMENNOMMER: LTT J LJ] TJ
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
4 Wat is die afmeting van die woning 1
"| wat aan Hibiscusstraat front?
2. | Identifiseer nommer 1. 1
3 Identifiseer die nommer wat die boulyn 1
“| aandui.
4. | Identifiseer nommer 2. 4
5. | Identifiseer nommer 3. 4
6. | Skryf die afkorting vir nommer 5 neer. 4
7. | Verduidelik die doel van nommer 6. 41
8 Hoeveel fluoresseerbuise word in 1
“| nommer 7 gebruik?
9 Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool- 1
“| skakelaars is in die woning?
10 Hoeveel ingeboude kaste is in die 1
~ | woning?
Wat is weggelaat met betrekking tot
11. | elektriese installasies in die 4
slaapkamers?
42 Noem TWEE toegangspunte tot die 2
* | woning.
Hoe weet jy in watter rigting die deur
43. 1
by nommer 8 sal oopmaak?
Noem EEN ander tipe toebehore wat
14. | in die badkamer geinstalleer kan 1
word, soos deur nommer 9 aangedui.
15. | Identifiseer nommer 10. 1
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER:
|
DBE/November 2024
| EKSAMENNOMMER: LJ] [ J
1 |] | [J
16.
Watter erf is aan die oostekant van
erf nommer 23?
Wir
Hoeveel binnedeure is daar in die
gebou?
18.
Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
vensters is daar in die gebou?
19.
Wie het die tekening van die nuwe
woning nagegaan?
20.
Hoekom sal dit moeilik wees om die
woning by nommer 8 binne te gaan as
die NGV 300 mm laer as die VVV is?
21.
Wie was verantwoordelik vir die druk
van die bouplan?
22.
Lei van die nota-kolom af wat die
datum was toe hersiening 1 plaas-
gevind het.
23.
In watter dorp sal die nuwe woning
opgerig word?
24.
Teken die simbool vir 'n opwasbak —
dubbel.
25.
Teken die simbool vir
hardepuinvulling.
26.
Bereken hoeveel meter deursigtige
heining nodig sal wees om erf 23 te
omhein, die oprit uitgesluit.
Gee jou antwoord in meter en toon
ALLE berekeninge.
27.
Die interne opperviakte van die
motorhuis is 39,6 m?. Bereken die
interne lengte van nommer 11.
Gee jou antwoord in mm en toon
ALLE berekeninge.
TOTAAL:
40
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2024
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: | | [ [J
| EKSAMENNOMMER: |] L [ [ J LJ] [J
ANTWOORDBLAD 3.2
ONDERDEEL | HOEVEELHEID | EENHEID | LENGTE | WYDTE | DIKTE
Blad 1 mm 530 16
Voorreling 1 mm 868 16
van voetstuk
Rakplank mm 868 514 16
Tafelblad 1 mm 530
Sy van tafel 1 mm 530 16
Agterkant van 1 mm 16
kas
(8 x 1)
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2024
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: LTT [TT 7 JT J
| EKSAMENNOMMER: LT 7 | 7 | tT Tt tt tt
ANTWOORDBLAD 3.5
A—-L_|
L | |
A | DIEPTE VAN VOETSTUK
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT_| KANDIDAAT SE PUNT
O |} | do |Po | >
@|ro}a}oa}os)a}po
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS
DBE/November 2024
Vertroulik
[| SENTRUMNOMMER:
| EKSAMENNOMMER: |
ANTWOORDBLAD 5.2
Kopiereg voorbehou
Z)
Y
P\|. BINT
\
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT _| KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 2
3 1
4 1
TOTAAL: 6
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2024
NSS Vertroulik
[| SENTRUMNOMMER: [TT | 7 J Tt J
[EKSAMENNOMMER: [ |] | [| | | | | | | tT tT TJ
ANTWOORDBLAD 5.3 \h
MUUR ————————}
STUT
WIGPAAR
TWEEDE VLOER
KOPSTUK)-———_|
KOPPLANK
ng hig Pig Pay Aighg Poa Pa Sg
Fite
Ss
it
Ceara aera Ke a
;
NUWE OPENING
IN MUUR —— ——. =
INGESNY
VOETPLAAT/VOETBALK STR Pee Sees
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 2
3 2
TOTAAL: 5
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
DBE/November 2024
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: |
| EKSAMENNOMMER: |
ANTWOORDBLAD 5.4
‘
MUUR
——— BUITENSTE TRAPBOOM
—=——}—- BEKISTINGBORD
=
DWARSDRAER/BALK
=f DRAER/BALK
= —_ HORISONTALE
f SPANSTUK
J
VOETPLAAT/VOETBALK
Kopiereg voorbehou
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT _| KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 2
3 1
4 2
TOTAAL: 7
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Eng)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper