NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)



%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)



Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 345.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
antwoorde van die kandidaat evalueer.
• Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde
na die finalisering van die nasienriglyne.
• Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord:
(1) om te beskryf en (2) om te verduidelik.
1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte
stappe oorweeg word.
2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie
noodwendig goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die
nasiener die volledige antwoord evalueer om te oordeel of die
kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan
punte op meriete toeken.
• Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde
interpreteer of voorspel nie.
• Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
• Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
betekenis van die woord verander.
• As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In
hierdie geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die
skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2. Vir berekeninge:
• 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke
eenheid moet wees, sal 'n punt SLEGS toegeken word indien die
antwoord die korrekte eenheid het soos in die vraag aangedui word.
• Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte
vir die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is,
moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord
van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word,
behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
korrekte antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
korrekte gebruik van die dimensiepapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan
word, moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde
antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik
word, behoort die kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te
ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die
korrekte antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die
korrekte gebruik van die dimensiepapier.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
• Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
• 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander
posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
• Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die
korrekte onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte
oorweeg vir onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is
nie.
• Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
• Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
• Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
(isometries/skuins/perspektief) geteken is, sal die eerste
assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar
punte sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE
of meer punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
• Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
volgens die assesseringskriteria.
4. Verkeerde nommering van vrae:
• As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord
is in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
• Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
antwoord NIE nagesien word nie.
5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek
beantwoord is:
• As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
• As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
antwoordboek.
• As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
assesseringskriteria op die nasienriglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 3m✓ (1)
1.1.2 3m✓ (1)
1.1.3 brandbestrydingsmaatreëls ✓ (1)
1.1.4 maak seker dat die leer nie uitermatig verbysteek nie ✓ (1)
1.1.5 Poeierbestryking ✓ (1)
1.1.6 die dikte van ondermaat onderdele vergroot kan word ✓ (1)
1.1.7 kop en pen ✓ (1)
1.1.8 voorkoming van losdraai ✓ (1)
1.1.9 houtpreserveermiddels ✓ (1)
1.1.10 spiraal ✓ (1)
1.2 B✓ (1)
1.3 Diameter van skroefdraad/Deursnee van skroefdraad/Grootte
van Rawlbout ✓ (1)
1.4 Eienskappe en voordele van nabehandelde beton:
1.4.1 • Verbeter die beskerming van die staalwapening ✓
• Verbeter die beskerming teen roes
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.4.2 Nabehandelde beton kan meer gewig dra. ✓ (1)
1.5 'n Multidetektor kan gebruik word:
• om materiale in of agter 'n muur/skrynwerk(houtwerk)/loodgieterswerk/
• bouwerk/oppervlakte op te spoor. ✓
• om die afstande na en van ‘n voorwerp te bepaal.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
'n Laserwaterpas kan gebruik word:
• om horisontale en/of vertikale vlakke/hoogtes/hellings aan te toon. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
1.6 Gebruike van bukswaterpas:
• Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes ✓
• Bepaal vlakke ✓
• Bepaal hellings
• Bepaal horisontale hoeke/Hoeke
• Uitleg van geboue
• Oordra van vlakke en hoogtes
• Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n voorwerp/teleskopiese
staaf
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.7 Versorging van die teleskopiese staf:
• Die staf moet altyd opgevou word wanneer dit vervoer word ✓
• Hou dit in 'n sak om te verhoed dat die skaalverdeling tydens vervoer
beskadig/gekrap word ✓
• Maak seker dat die plastiek- of metaalknippe in werkende toestand is om
die dele in posisie te hou
• Maak skoon na gebruik
• Stoor in ‘n veilige droë plek
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Wat is die afmeting van die woning
1. 12 000 mm/12 m ✓ 1
wat aan Hibiscusstraat front?
2. Identifiseer nommer 1. Mangat/MG ✓ 1
Identifiseer die nommer wat die boulyn
3. 4✓ 1
aandui.
4. Identifiseer nommer 2. Grenslyn ✓ 1
5. Identifiseer nommer 3. Oprit/Ingang/Uitgang ✓ 1
6. Skryf die afkorting vir nommer 5 neer. SO ✓ 1
Motorhuisdeur:
7. Verduidelik die doel van nommer 6. Om die motorhuis binne te gaan/toe 1
te maak/te beveilig ✓
Hoeveel fluoresseerbuise word in
8. 1 x 40W /1/Een ✓ 1
nommer 7 gebruik?
Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool-
9. 4/Vier ✓ 1
skakelaars is in die woning?
Hoeveel ingeboude kaste is in die
10. 2/Twee ✓ 1
woning?
Wat is weggelaat met betrekking tot
Skakelaar kontaksok/Kontaksok/
11. elektriese installasies in die 1
Muurprop ✓
slaapkamers?
Toegangspunte:
• Skuifdeur/Sitkamerdeur/Deur by
Noem TWEE toegangspunte tot die
12. Nommer 8/Nommer 8 ✓ 2
woning.
• Motorhuisdeur/Oproldeur/Deur
by Nommer 6/Nommer 6 ✓
Hoe weet jy in watter rigting die deur Dit word deur die rigting van die pyl
13. 1
by nommer 8 sal oopmaak? aangedui. ✓
Bad/Bidet/Urinaal
Noem EEN ander tipe toebehore wat Badkamerkabinet/Handewasbak/
14. in die badkamer geïnstalleer kan /Wasbak/Uitsuigwaaier/Verhitte 1
word, soos deur nommer 9 aangedui. handoekreling ✓
(Afkortings is NIE aanvaarbaar nie)
15. Identifiseer nommer 10. Warmwatersilinder ✓ 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
Watter erf is aan die oostekant van
16. Erfnommer 27/Nommer 27/27 ✓ 1
erf nommer 23?
Hoeveel binnedeure is daar in die
17. 4/Vier ✓ 1
gebou?
Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
18. 3/Drie ✓ 1
vensters is daar in die gebou?
Wie het die tekening van die nuwe
19. P Bot ✓ 1
woning nagegaan?
• Geen trap ✓
Hoekom sal dit moeilik wees om die • Geen stoep nie
20. woning by nommer 8 binne te gaan as 1
die NGV 300 mm laer as die VVV is? • Geen oprit nie
• Die deur is op ‘n hoër vlak
Wie was verantwoordelik vir die druk
21. Frog drukkers ✓ 1
van die bouplan?
Lei van die nota-kolom af wat die
22. datum was toe hersiening 1 plaas- 14/04/2024 ✓ 1
gevind het.
In watter dorp sal die nuwe woning
23. Malubu ✓ 1
opgerig word?
✓
Teken die simbool vir 'n opwasbak – ✓ ✓
24. OF 5
dubbel. ✓ ✓
Teken die simbool vir ✓
25. 2
hardepuinvulling. ✓
25 000 ✓ + 25 000 ✓ + 30 000 ✓ +
Bereken hoeveel meter deursigtige 30 000 ✓ – 4 000 mm ✓
heining nodig sal wees om erf 23 te = 106 000 mm = 106 ✓m
26. omhein, die oprit uitgesluit. 6
OF
Gee jou antwoord in meter en toon
ALLE berekeninge. 25 + 25 + 30 + 30 – 4 = 106 m
39,6 m² ✓ = 6,6 m
Die interne oppervlakte van die 6m✓
motorhuis is 39,6 m². Bereken die = 6 600 mm ✓
27. interne lengte van nommer 11. OF 3
Gee jou antwoord in mm en toon 39 600 000 mm²
ALLE berekeninge. 6 000 mm
= 6 600 mm
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 • 'n Denkbeeldige lyn wat die neusrand van die loopstukke in 'n
traparm verbind. ✓
• Die helling/hoek van die trap.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
3.1.2 'n Kombinasie van balusters/vertikale paaltjies ✓wat die handreling
stut. ✓ (2)
3.1.3 Die horisontale afstand gedek deur die traparm. ✓ (1)
3.2 3.2.1 Anker 'n dakkap aan 'n steenmuur met ‘n:
• Hoepelyster ✓
• Band/Gegalvaniseerde staalband
• Gegalvaniseerde staaldraad
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
3.2.2 Spykerplaat/Bout en moer/Spykers ✓ (1)
3.3 650 mm ✓ (1)
3.4 Dakbedekking:
• Gegolfde sinkplate ✓
• Gegalvaniseerde metaalplate
• IBR plate
• Deursigtige plate
• Gegolfde veselsementplate
• Polikarbonaatplate
• Plastiekplate
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.5
DAKSPAR
3
STUT 4
2
1 2
1
HANG -
STYL
TOEPASSING VAN SKAAL 5 5
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Hangstyl 2
2 Stut 2
3 Verbinding van dele 1
4 Enige EEN byskrif 1
Toepassing van skaal:
5 Almal korrek =2 2
EEN verkeerd =1
TWEE en meer verkeerd = 0
TOTAAL: 8 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.6
1 1
3
3
1 2 2 1
5 5
4 4
6 6
TOEPASSING VAN SKAAL
GEBRUIK 'n MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Daksparre 4
2 Bindbalk 2
3 Hoofstyl 2
4 Oorhang 2
5 Muurplate 2
Toepassing van skaal:
6 Almal korrek =2 2
EEN of TWEE verkeerd =1
DRIE en meer verkeerd =0
TOTAAL: 14 (14)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIALE (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Kraanarmpomp✓ (1)
4.1.2 Voorafvervaardigde ✓ (1)
4.1.3 Werkbaarheid ✓ (1)
4.1.4 30 MPa ✓ (1)
4.1.5 Water ✓ (1)
4.2 4.2.1 D✓ (1)
4.2.2 C✓ (1)
4.2.3 A✓ (1)
4.2.4 D✓ (1)
4.2.5 B✓ (1)
4.3 Die uitgrawing sal/mag inmekaar val ✓ (1)
4.4
1 1
STUTPLANKE
3 BEKLEDINGSBORDE 5
4
STUT 5
2 2
WIGPARE
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Stutplanke 2
2 Bekledingsborde 2
3 Wigpare 1
4 Stut 1
5 Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 8 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.5 4.5.1 Betonvibreerder word gebruik:
• om ontslae te raak van lugblasies/openinge in beton. ✓
• om beton deeglik te verbind.
• om te verseker dat beton in die hoeke in vloei.
• om beton te kompakteer.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.5.2 Draagbare betonvibreerder/Betonvibreerder/Vibreerder ✓ (1)
4.6 Kragvryfplank/Kragstrykplank ✓ (1)
4.7 4.7.1 Doel van 'n kubustoets:
• Om die druksterkte van nabehandelde beton te bepaal ✓
• Te toets of beton aan die vereistes van die projek se
spesifikasies voldoen ✓
• Om beton se vermoë om die laste te weerstaan te toets
• Om die kwaliteit van beton te bepaal
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.7.2 Stampstok ✓ (1)
4.7.3 Prosedure om 'n kubustoets uit te voer:
• Wend olie aan die vorm en voetplaat nadat dit skoon gemaak
is ✓
• Vul die kubus met 50 mm lae beton op 'n keer, totdat dit tot bo
vol is ✓
• Kompakteer elke laag ✓
• Stamp elke laag ten minstens 25 keer ✓
• Nabehandel die vorms vir 24 uur en dompel die kubus in water
vir 28 dae en toets ✓ /Druksterktetoetse moet op 7, 14 en 28
dae uitgevoer word (5)
4.8 A. Bekistingbordsy ✓
B. Bekistingbordvloer ✓
C. Hegplaat ✓
D. Klamp ✓
E. Balk/Dwarsbalk ✓
F. Wig ✓
G. Soffiet-/Bekistingbord ✓
H. Moerbalk/Kopdraer ✓
I. Verspanning/Stut ✓
J. Stutpaal ✓ (10)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAE, STEENWERK EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Die mengverhouding is 1: 1,5 :3 ✓ (sement, sand en water) (1)
5.1.2 Rofkasafwerking ✓ (1)
5.1.3 Mortel/Dagha word met 'n blokborsel/troffel teen die muur
aangewend. ✓ (1)
5.2 5.2.1 Doel van afwerkpleister:
• 'n Hoë kwaliteit, gladde oppervlak ✓
• Hoë kwaliteit oppervlak
• Gladde oppervlak
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
5.2.2 Rubbertroffel/Staaltroffel/Hout strykplank ✓ (1)
5.3 Droë vlaklaag:
Droë vlaklaag word op 'n betonvloer wat reeds nabehandel is geplaas ✓ dus
vind daar geen direkte verbinding tussen die twee lae plaas nie. ✓ (2)
5.4 Materiale vir droë vlaklaag:
• Sand ✓
• Sement ✓ (2)
5.5 Voordele van balkvulling:
• Verhoed dat wind/stof/reën onder die dak inwaai ✓
• Verhoed dat voëls/ander lewende wesens in die dak nesmaak of daar
gaan sit ✓
• Verbeter die stabiliteit van die daksparre
• Verskaf goeie isolasie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.6 Ruboë:
• Stene is wigvormig ✓
• Voeë is reghoekig gevorm ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.7 MUUR
KANTLAAG
PLAVEISTENE
5 4
6 3
2 VLAKLAAG 7
BETONSKOUER
1 SUBBASIS 7
ONDERGRAAD
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Subbasis 1
2 Vlaklaag 1
3 Betonskouer 1
4 Plaveistene 1
5 Kantrand 1
6 Beton simbool 1
7 Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 8 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 15 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.8 EERSTE LAAG
2
1 1 1
TWEEDE LAAG
3 3 3
4 4
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Eerste laag stene van pilaar 3
2 Halfsteen eerste laag 1
3 Tweede laag stene van pilaar 3
4 ¾ stene 2
TOTAAL: 9 (9)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 16 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETON VLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 D✓ (1)
6.1.2 G✓ (1)
6.1.3 A✓ (1)
6.1.4 H✓ (1)
6.1.5 B✓ (1)
6.2 6.2.1 A – Kantelbalk ✓
B – Ondersteunde balk ✓ (2)
6.2.2 Voordele van wapening:
• Die balk kan swaarder laste dra ✓
• Minder beton kan gebruik word om dieselfde sterkte te bereik
• Verhoog die sterkte van beton
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.2.3 Nadele van wapening:
• Dit is duurder ✓
• Dit is tydrowend ✓ (2)
6.2.4 Doel vir gebruik van spasieerders:
• Om staal in posisie te hou ✓
• Om te verseker die korrekte dekkings diepte is bereik
(minimum beton dekking) ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 17 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.3 6.3.1 1
STAALKABEL
2
STAALPYPOMHULSEL 5
3
VALHAMER
4
4
BETONPROP 5
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Staalkabel 1
2 Staalpypomhulsel 1
3 Valhamer 1
4 Betonprop en simbool 2
5 Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 7 (7)
6.3.2 Heipaalfondasies is nie nodig wanneer/waar:
• Grond stabiel/ferm genoeg is ✓
• Daar is geen ondergrondse water nie ✓
• Daar is geen gronderosie nie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
6.4 6.4.1 110 mm ✓ (1)
6.4.2 Veiligheidsfaktore na installasie vir rib-en-blok vloer:
• Verseker nabehandeling vir ten minste 7 dae ✓
• Laat 28 dae toe vir die binding van betonblad ✓
• Verwyder die stutte alleenlik na ʼn druksterkte van 17 MPa
bereik is
• Hou by die normale tye vir die verwydering van bekisting
• Verseker so min moontlike beweging na gieting
• Normale aktiwiteite kan eers hervat word nadat die beton
behoorlik gebind het
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 18 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.5 A B C D
6.5.1 1/ ✓ 34,12 ✓ Oppervlakte van mure van bobou voor
aftrekkings
2,7 ✓
92,12 m2 ✓ (4)
6.5.2
1/ ✓ 2 ✓ Oppervlakte van deur
0,9 ✓
1,8 m2 ✓ (4)
6.5.3
Totale oppervlakte van muur na aftrekkings
= 92,12 m2 ✓ – 1,8 m2 ✓ = 90,32 m2 ✓ (3)
6.5.4
2/ ✓ 90,32 ✓
50 ✓ 9 032 ✓ Stene benodig (4)
OF
1/ 90,32
100 9 032 Stene benodig
Korrekte gebruik van afmetingspapier ✓ (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Eng)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper