Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202522 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC June Exam 2025 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

NSC June Exam 2025

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Vertroulik =e basic education [WE é y Department: A Lv) Basic Education Sa REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN | SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE MEI/JUNIE 2025 | d PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 6 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik BENODIGDHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. ‘n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2 Beantwoord AL die vrae. 3. Lees AL die vrae noukeurig deur. 4 aie elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 43. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 44. Beantwoord VRAAG 2, 3.9, 4.7, 5.5, 5.6 en 6.5 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig. 15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 17. Google Images is as die bron van alle foto’s en prentjies gebruik. 18. Skryf netjies en leesbaar. .. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.1 Kies die korrekte antwoord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Hout. 1.1.1 Materiale word gepreserveer deur (finering/nabehandeling/poeier- bedekking) om hulle volhoubaar te maak. (1) 1.1.2 Hierdie preserveringsmetode, (elektroplatering/uitgloeiing/verf), sal nie metaal teen roes beskerm nie. (1) 1.1.3 (Elektrolise/Galvanisering/Verf) is beskikbaar in 'n olie- of waterbasis. (1) 1.1.4 Steierraamwerke moet onder normale omstandighede (weekliks/elke tweede week/daagliks) geinspekteer word. (1) 1.1.5 Wanneer daar op steierwerk gewerk word, (mag skerp hoeke oop gelos word/moenie van een viak na 'n volgende viak op die steier spring nie/gooi materiale van die steier af). (1) 1.1.6 ‘n Werkgewer moet verseker dat die kraanbalke/rame van hangsteiers van (staal/koper/lood) gebou word. (1) 1.1.7 Boksteiers mag nie uit meer as (2/3/4) lae bestaan nie. (1) 1.1.8 Elke werkgewer wat enige gevaarlike chemiese stowwe by die werk gebruik, moet 'n (mediese fonds/materiaalveiligheids- datablad/goedkeuringsbrief) besit. (1) 1.1.9 'n Leer moet nooit meer as (een kwart/twee derdes/een derde) van die verlengingslengte verleng word nie. (1) 1.1.10 Die hoogte wat vir die hekke van die bouerhysers aanbeveel word, is ten minste (1 980 mm/1 250 mm/1 550 mm). (1) 1.2 Die moere hieronder word gebruik om boute vas te draai. 2.1 Watter boaansig verteenwoordig 'n moer met 'n ingeboude waster? 0 © 0 Kopiereg voorbehou , Blaai om asseblief (1)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik 1.2.2 Wat is die doel van die vierkantige deel van die hegstuk wat deur A aangedui word? A =i 1.2.3 Herrangskik die prente hieronder in die korrekte volgorde: — 1.2.4 Die spesifikasie vir 'n Rawlbout is R-RBL-M08/25. Wat stel die getal 25 voor? 41.3 Verduidelik TWEE voordele van galvanisering. 1.4 Noem EEN natuurlike element waarteen 'n multidetektor beskerm moet word. 1.5 Beskryf hoekom jy 'n laserwaterpas sal gebruik om 'n rak teen 'n muur te installeer. 1.6 Noem TWEE toebehore wat saam met die teleskoop van die bukswaterpas gebruik moet word om 'n akkurate lesing te neem. VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. (1) (1) (1) (2) (1) (1) (2) [20] Kopiereg voorbehou Bilaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5 SS/NSS Vertroulik DBE/Mei/Junie 2025 7 PROTEASTRAAT NUWE WOONHUIS ERF 13 JACARANDASTRAAT 28 000 ERF 19 FIGUUR A NOTAS: Kontrakteurs moet alle afmetings en viakke op die terrein verifieer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige afwykings in kennis geste! word. Slaapkamerligte: 2 x 6 W (LED) Omheining: Voorafvervaardigde omheining Sypaadjie langsaan nommer 4 = 1500 mm Argitek se handtekening Kliént se handtekening ... a 220 V1 il 4000 vi es pale UY) y. 110 |, V2 17 080 4000 _—, 2200 110 | vi rl = KOMBUIS 10 420 i'm Ai 220 2X40W 6 000 V1 MOTORHUIS Ht 220 —— 24 ONO) 8 c=} 4 6 000 220 220 6 000 | ft FIGUUR B TEKEN VAN BADKAMER- TOEBEHORE DATUM: HERSIENING 1 16/02/2025 GEDRUK DEUR: DOCK PRINTERS DATUM GEDRUK: 18/04/2025 TEKENINGTITEL: TERREINPLAN EN VLOERPLAN PROJEK: VOORGESTELDE WOONHUIS VAN ME. TOMEY OP ERE 15, PALMSTRAAT, PHOENIX PROJEK NR.: TEKENING NR.: GR 288-229 668P8 DATUM: GETEKEN: 08/04/2025 P COX NAGEGAAN: D FOX TERREINPLAN SKAAL: 1 : 500 VLOERPLAN SKAAL 1: 100 VERWYSINGSKODE QP 8 —- 2025 VENSTERSKEDULE [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Verbindingsmetodes vorm 'n integrale deel van konstruksie. 3.1.1 Noem TWEE dakkomponente wat aan mure en steenwerk bo-op die bobou verbind kan word. (2) 3.1.2 Gee 'n rede hoekom 'n basisplaat aan beton geanker word. (1) 3.2 Deur middel van netjiese, vertikale deursneesketse, onderskei tussen 'n /at en 'n voetlat. Drukskryf die titel en afmetings onder elke tekening. (4) 3.3 Wat is die voorgestelde minimum kopruimte-afmeting, vanaf die steeklyn tot by die plafon, van 'n stel trappe? (1) 3.4 Verduidelik die doel van die skortbalk soos dit by 'n trap gebruik word. (1) 3.5 Gee die voorgestelde verwyderingstyd vir die kante van die trap. (1) 3.6 Wat word die kombinasie van 'n enkele aantree en 'n optree genoem? (1) 3.7 Noem die voorgestelde afmetings (skedule) vir 'n aantree en optree vir 'n publieke gebou. (2) 3.8 Noem TWEE tipes balustradepatrone. (2) 3.9 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.9 en teken volgens skaal 1:20 net die linkerhelfte van 'n SA(Howe)-dakkap. Drukskryf die afmetings van enige TWEE dele. Gebruik die volgende spesifikasies: e Die totale interne span is 6 000 mm. e Die oorhang is 300 mm. e Die helling van die dak is 30°. e Die dakkap word van 114 x 38 mm hout gemaak. WENK: Gebruik die breeklyn op die ANTWOORDBLAD as verwysing. (15) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIALE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 41 Gee EEN woord/term vir ELK van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.6 Basiese seélaar. dreineringstelsels; Perspex; glas; lig; glad; warmwaterpype; rekbare gietyster; hoogs giftig; grof; geelkoper; hardebord; grys gietyster 4.4.1 Baie hard, maar breek maklik en is bros (1) 4.1.2 Lood het 'n lae smeltpunt asook hierdie unieke eienskap (1) 4.1.3 Allooi van koper en sink, waarin koper die hoofbestanddeel is (1) 4.1.4 'n Alternatiewe materiaal in plaas van glas gebruik (1) 4.1.5 PVC word vir hierdie doel in huishoudelike pype gebruik (1) 4.2 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (4.2.1 tot 4.2.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.2.6 D. 4.2.1 Stutpale kan ... vanaf die sloot geinstalleer word. A 1,2 meter B 800mm Cc 1meter D 400mm (1) 4.2.2 Werkers wat in uitgrawings werk, moet ... en beskermende klere dra. A veiligheidskoene B_ oorpakke C_harde hoede D_ Aldie bogenoemde (1) 4.2.3 Voorkomingsmaatreéls wat in die aand getref moet word om uitgrawings veilig te hou: Skoonmaak van die terrein Bekisting moet verwyder word Omhein die area Terugvulling moet gedoen word (1) voODy Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik 4.2.4 Na die terreininspeksie is een van die hoofdoelwitte wanneer 'n terrein voorberei word om ... A 'nsloot te grawe. B_s'nbasislyn te bepaal. C__bekisting op te rig. D_ met uitgrawings te begin. (1) 4.2.5 Verspanning hou kante ferm terwyl ... plaasvind. A _ terugvulling B_ uitgrawing C_inspeksie . D_ opleiding (1) 4.3 FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat op 'n bouterrein gebruik word. FIGUUR 4.3 4.3.1 Identifiseer hierdie konstruksiemasjien. (1) 4.3.2 Verduidelik hoe hierdie masjien versorg moet word nadat dit skoongemaak en alle los grond en vuiligheid verwyder is. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik 44 FIGUUR 4.4 hieronder toon die apparaat wat gebruik word om beton op 'n konstruksieterrein te toets. FIGUUR 4.4 441 Watter toets word op beton uitgevoer wanneer hierdie apparaat gebruik word? (1) 4.4.2 Beskryf die doel van hierdie toets. (3) 44.3 Noem die DRIE uitkomste van hierdie toets. (3) 45 Noem TWEE eienskappe van staalbekisting wat vir bekisting gebruik word. (2) 4.6 Wat sal jy gebruik om bekisting gelyk te maak? (2) 4.7 ANTWOORDBLAD 4.7 toon die onversteurde grond van 'n uitgrawing van 'n viak sloot. Gebruik ANTWOORDBLAD 4.7 en teken, in goeie verhouding, 'n vertikale deursneeaansig van die bekisting vir die sloot wat uitgegrawe is. Drukskryf enige TWEE byskrifte. (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 SS/NSS Vertroulik DBE/Mei/Junie 2025 48 FIGUUR 4.8 hieronder toon bekisting wat op 'n bouterrein gebruik word. BEKISTINGS- fo ANP SYE VAN } BORD HEGPLATE VERSPANNING/STUTTE 4.8.1 4.8.2 Kopiereg voorbehou FIGUUR 4.8 Noem die tipe bekisting. Identifiseer A, B en C. (1) (3) [40] Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 Beskryf die term saksmeringsafwerking wanneer dit op 'n gepleisterde muur aangewend word. (2) 5.2 Verduidelik die proses om 'n gepleisterde muur af te werk nadat die pleister met 'n reihout gelyk gemaak is. (2) 5.3 Verduidelik die proses wat jy sal volg om voor te berei vir storting van 'n verbinde vlaklaag op die droé oppervlak van 'n betonvloer. (4) 5.4 FIGUUR 5.4 toon 'n deursneeaansig van 'n spoumuur. TILT FIGUUR 5.4 5.4.1 Verduidelik hoekom muurbinte in die spoumure gebruik word. (1) 5.4.2 Beskryf waar jy die VWL in 'n spoumuur sal invoeg. (2) 5.4.3 Teken 'n skets van 'n skoenlappermuurbint. (2) 5.5 ANTWOORDBLAD 5.5 toon 'n onvoltooide tekening van die konstruksie van plaveiblokke in 'n viegpatroon met 'n vry rand. Voltooi die tekening en drukskryf enige DRIE byskrifte. Toon die simbool vir beton. (9) 5.6 ANTWOORDBLAD 5.6 toon ‘n horisontale deursneeaansig van 'n 220 mm-muur. Teken die horisontale deursneeaansig van 'n houtdeurraam wat in die muur ingebou is. Benoem enige EEN deel. (8) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie VRAAG 6: WAPENING 12 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die IN BETON, HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) FONDASIES, ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 J. BETONVLOERE EN KOLOM A KOLOM B 6.1.1 6.1.2 6.1.3 6.1.4 6.1.5 Spasiéring van ribbe Holkernblokke Entpunte van ribbe Stutte Dramure A mo oO DW kan vir elektriese, loodgieter- en sekuriteitsdienste asook kommunikasie gebruik word is ongeveer 650 mm van mekaar af moet ten minste 220 mm wyd wees moet ten minste 110 mm wyd wees is afhanklik van die wydte van die holkernblok kan verwyder word nadat die beton 17 MPa bereik het moet ten minste 90 mm rus op die mure wat loodreg met die ribbe is kan verwyder word nadat die beton 4 MPa bereik het Kopiereg voorbehou (5x 1) (5) Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik 6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n gedrewe in situ-heipaal wat geinstalleer word. L Ly 1 A Ly I a B Ly REE | | EKEKEKK c ! } om = sI=I= =, a es iw} —_ E US FIGUUR 6.2 6.2.1 Identifiseer dele A, B, C, Den E. . (5) 6.2.2 Teken 'n netjiese skets van deel E nadat die proses voltooi is. Toon die simbool vir beton. (3) 6.2.3 Verduidelik die funksie van D in die proses. (1) 6.2.4 Beskryf wat met deel B gebeur nadat die proses voltooi is. (1) 6.2.5 Verduidelik onder watter omstandighede hierdie tipe heipaal gebruik kan word. (1) 6.2.6 Noem EEN ander tipe heipaal wat in plaas van die een in FIGUUR 6.2 gebruik kan word. (1) 6.2.7 Noem EEN voordeel van die gebruik van deel B. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik 6.3 FIGUUR 6.3 hieronder toon 'n tipe vloerkonstruksie. FIGUUR 6.3 6.3.1 Identifiseer A. (1) 6.3.2 Wat is die doel van A? (1) 6.4 Deur middel van TWEE sketse, onderskei tussen 'n drukkrag en 'n skuifkrag. Drukskryf die korrekte titel onder ELKE tekening. (4) 6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon die vioerplan van 'n groot stoorkamer. iO iN iN >» co I 15 400 FIGUUR 6.5 Gebruik die volgende spesifikasies: e Die viaklaag is 30 mm dik. e Die wydte van die eksterne mure is 220 mm. Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 6.5 en bereken die volgende. Rond jou antwoorde tot TWEE desimale plekke af. 6.5.1 Volume van viaklaag vir die gebou (9) 6.5.2 Opperviakte van teéls benodig, 5% van die opperviakte vir breekskade ingesluit. (6) LETWEL: 'n Punt sal gegee word vir die korrekte gebruik van die afmetingspapier. (1) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie SS/NSS Vertroulik DBE/Mei/Junie 2025 | SENTRUMNOMMER: LT Ty J | | EKSAMENNOMMER: [TT | LT J | [ J ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE 1 Wat is die afmeting van die woning 1 . wat aan Jacarandastraat front? 2. Identifiseer nommer 1. 1 3. Identifiseer nommer 2. 1 4. Identifiseer nommer 3. 1 5 Identifiseer die nommer wat die 1 . grenslyn aandui. Noem die kleur wat gebruik moet word 6. om die nuwe woning op die terreinplan 1 aan te dui. 7 Wat is by nommer 6 weggelaat as die 1 . NGV 300 mm laer as die VVV is? Watter tipe omheining word vir die 8. grensmuur van plot nommer 15 1 gebruik? 9 Noem TWEE materiale wat vir 2 . nommer 7 gebruik kan word. 10. | Watis verkeerd met nommer 8? 1 1 Noem DRIE elektriese installasies 3 * | wat in die huis weggelaat is. 12 Watter erf is aan die oostekant van die 1 "| nuwe woning? Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik 13 Identifiseer die aansig sonder “| vensters. 14 Hoeveel steekoé word op die | terreinplan aangedui? 15 Hoeveel buitedeure is daar op die plan "| vir die huis? 16 Watter straat is aan die westekant van * | die nuwe woning? 17 Hoeveel 1 200 mm x 800 mm vensters ‘| is daar in die gebou? Op watter datum is hersiening 1 18. voltooi? Teken die simbool vir '‘n muur- 19. ‘ 2 gemonteerde urinaal. 20 Teken die simbool vir 'n dubbelpool- 3 * | eenrigtingskakelaar. 21. | Teken die simboo! vir 'n trap. Lei van die nota-kolom af watter tipe 22. | gloeilampe in die slaapkamer gebruik sal word. 23 In watter dorp sal die nuwe woning * | opgerig word? Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie SS/NSS Vertroulik DBE/Mei/Junie 2025 24. Bereken die totale lengte van die omheining wat benodig sal word om erfnommer 15 te omhein. Gee jou antwoord in meter en toon ALLE berekeninge. 25. Die interne opperviakte van die oopplankombuis is 72,94 m?. Bereken die lengte van nommer 5. Gee jou antwoord in mm. TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou
st | swvLoL (4 8 z Z L 9 Zz Ss (4 v z € z Zz (4 L INNd 4S AVVGIGNVY | LNMNd| "YN VINSLIMMSONIMASSASSV SZ0z elunrrey/aga noyaquoon Baraidoy Ju YNNW Lyvidannn 6'€ GVIGQYOOMLNY TTT 7] 7 | tT fT Tt 7 *AaWWONNAWVSA | LLET TT TT I AaWWONINULNGS | HINOMEA SSN/SS aisyngsuoy :aiBojouBay aainis
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik [ SENTRUMNOMMER: LITT[TTtT. TL i | EKSAMENNOMMER: TTT?TTT TT tT tT tT tT ANTWOORDBLAD 4.7 Ay Ay A aD \ OO \\ \\\ ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT 1 2 2 4 3 2 4 2 5 2 TOTAAL: | 12 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie SS/NSS Vertroulik DBE/Mei/Junie 2025 [ SENTRUMNOMMER: [TT] [ [| | EKSAMENNOMMER: | {| J J es | ANTWOORDBLAD 5.5 ——_}——— ONDERGRAAD ASSESSERINGSKRITERIA NR. | PUNT | KANDIDAAT SE PUNT 1 1 2 1 3 1 4 1 5 1 6 1 7 3 TOTAAL:| 9 Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik | SENTRUMNOMMER: [TTT T TT 4] [EKSAMENNOMMER: LT TTT TT tT i tT tT tT Td ANTWOORDBLAD 5.6 2 MUUR—————j- ASSESSERINGSKRITERIA NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT O)]on|&)d|ho |= e@la/a/a/—|p|rp TOTAAL: Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/Mei/Junie 2025 SS/NSS Vertroulik [ SENTRUMNOMMER: [LTT tT TT 4) | EKSAMENNOMMER: TT TTT? TT tT tT tT tt ANTWOORDBLAD 6.5 AFMETINGSPAPIER 6.5 A B c D 6.5.1 (9) 6.5.2 (6) Korrekte gebruik van afmetingspapier (1) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all