JUNIE EKSAMEN
2025
GRAAD 12
NASIENRIGLYNE
SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING
19 bladsye
Skip to contentAll 2025 papers %20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)




View all
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Gauteng June Exam 2025 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Gauteng June Exam · 2025 · Afrikaans. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- Gauteng June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 781.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Gauteng June Exam 2025
- Other filesQuestion paperMemo
Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en antwoord voordat hy/sy die antwoorde van
kandidate evalueer.
• Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoord te oorweeg tydens die vooraf-
nasiensessie, maar moet streng hou by die antwoorde na finalisering van die
nasienriglyne.
• Daar is TWEE benaderings om vrae te beantwoord; dit is (1) om te beskryf en
(2) om te verduidelik.
• Indien daar van 'n kandidaat vereis word om ʼn proses, bv. in 4 stappe te
verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
• Indien daar egter van 'n kandidaat verwag word om bv. te verduidelik hoe om
hoogtes van een punt na die ander oor te dra deur 'n deurskydende pypvlak te
gebruik, moet nasieners begryp dat kandidate 'n lang beskrywing kan skryf wat
nie noodwendig goed georganiseer is, soos 'n intellektuele gestruktureerde
antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of die kandidaat die
vereiste uitkoms bevredigend verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe
vrae.
• Sien na wat die kandidaat geskryf het en moenie punte toeken vir antwoorde
wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat geskryf is nie.
• Dui die regmerkie of kruisie regs aan by die posisie waar die punt toegeken
moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
antwoord wat volledig in meervoudige keusevrae geskryf is.
• Aanvaar verkeerde spelling in een-woordantwoorde, behalwe as die spelling die
betekenis van die antwoord verander.
2. Vir berekeninge:
• 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf
is.
• As TWEE punte toegeken word, word EEN punt vir die antwoord en EEN punt vir
die korrekte eenheid toegeken.
• Waar die kandidaat 'n beginselfout gemaak het, bv. opgetel in plaas van
vermenigvuldig, sal geen punte vir die stappe toegeken word nie. Indien die
antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die
antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
• Waar 'n verkeerde antwoord na die volgende stap oorgedra kan word, sal die
eerste antwoord as verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter
korrek oorgedra word, moet die merker die waardes herbereken deur die
verkeerde antwoord van die eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek
gebruik word, behoort die kandidaat die volpunte vir daaropvolgende berekeninge
te ontvang.
• Nasieners moet oorweeg wanneer en waar 'n kandidaat in 'n berekening afgerond
het, asook die daaropvolgende effek wat dit op die finale antwoord verkry het. Die
berekening behoort dus punte op meriete toegeken te word.
2
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
3. Wanneer tekeninge gemerk word:
• Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die regte
posisie getrek word om 'n punt te ontvang.
• 'n onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde lid toegeken word mits die
nasienriglyn vir TWEE of meer punte vir daardie lid voorsiening maak (positiewe
nasien).
• Punte kan slegs vir 'n etiket toegeken word indien die byskrif die korrekte
onderdeel korrek aandui.
• Skaaltekeninge behoort altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
Wanneer 'n kandidaat die verkeerde tekening geteken het, bv.
• 'n Horisontale deursnitaansig in plaas van 'n vertikale deursnitaansig, geen punte
aan die tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
uitkoms behaal het nie.
• 'n Ortografiese aansig in plaas van deursneeaansig, sal geen punte sal vir die
tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms
behaal het nie.
• 'n Ortografiese aansig in plaas van 'n isometriese aansig, geen punte sal aan die
tekening toegeken word nie, aangesien die kandidaat nie op die verwagte uitkoms
gereageer het nie.
• Indien die verkeerde tekening getrek is, kan die kandidaat slegs toegeken word
vir wat gevra is, maar punte vir die korrektheid van die tekening sal nie toegeken
word nie.
3
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
VRAAG 1: WGBV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP EN
TOERUSTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 G (1)
1.1.2 F (1)
1.1.3 B (1)
1.1.4 H (1)
1.1.5 K (1)
1.1.6 N (1)
1.1.7 M (1)
1.1.8 E (1)
1.1.9 C (1)
1.1.10 J (1)
1.2 1.2.1 B (1)
1.1.2 B
(1)
1.1.3 C
(1)
1.1.4 C
1.1.5 D (1)
4
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
1.3 1.3.1 Bukswaterpas teleskoop (1)
1.3.2 Gebruike van bukswaterpas:
• Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes
• Bepaal vlakke en hellings
• Uitleg van geboue
• Oordra van vlakke en hoogtes
• Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n
voorwerp/teleskopiese staaf
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
1.4 • Werkers kan beserings opdoen
• Die bord/plank sal kantel en werkers beseer. (1)
1.5 1.5.1 Verhoed dat werkers van die steier afval
• Verhoed dat materiaal van die steier afval
• Kan gebruik word as ʼn handreling
• Word gebruik on veiligheidsharnas aan vas te maak
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.5.2 Om te verhoed dat materiaal van steier afval
• Om te vehoed dat gereedskap van steier afval
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[20]
5
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1. Benoem die tekening uitgebeeld in
FIGUUR B. Grondvloer plan 1
2. Lei die skaal van die tekening af. 1
1 : 100
3. Identifiseer nommer 4. Vloervlak 1
4. Identifiseer nommer 12. Aarde 1
5. Identifiseer nommer 11. Bad/B 1
6. Identifiseer nommer 8. Skuifdeur 1
7. Identifiseer nommer 7. Reënwater afvoerpyp 1
8. Identifiseer nommer 14. Verdeelbord 1
9. Identifiseer nommer 5. Vensterbank 1
10. Identifiseer die nommer wat die Nr 13/13
elektisiteitsmeter in FIGUUR A aantoon. 1
11. Beveel TWEE geskikte skale aan vir 1:50
vloerplanne anders as die wat in die
aantekeinge getoon word. 1:200 1
12. Gee die afkortings vir die volgende:
12.1 Spoelkloset 12.1 WC ✓ 2
12.2 Stort 12.2 S ✓
13. Noem die eienskap wat voor die Oprit
skuifdeur geplaas moet word soos in die
1
aantekeninge gespesifiseer.
14. Wie het die tekening nagegaan?
P. BRITZ 1
15. Beskryf wat deur nommer 3 getoon Vensterraam/
word ? Swaairaam 1
6
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
16. Verduidelik die verskil tussen die lig wat Lig in sitkamer is ʼn
in die sitkamer en in die kombuis fluoresseerlig en kantoor 1
geȉnstalleer is. is ʼn plafonlig
17. Wat is die tekeningnommer van die
bouplan? 557P9 2
18. Wie moet ingelig word wanneer die
kontrakteur die vlakke uiteensit op ‘n
Argitek/JP Maloi 1
bouterrein opstel en daar variansies is?
19. Identifiseer EEN belangrike aspek wat is
op die plan weggelaat is. Elektriese bedrading 1
20. Wat moet geïnstalleer word vir balans
en ondersteuning as jy die trappe
Handreeling 1
opgaan?
21. Lei die hoogte van venster 2 af uit die
1 200 mm/ 1,2 m 1
venster-skedule
22.
Teken die simbool vir ʼn stort. 1
23.
Teken die elektriese simbool vir ʼn muur- 2
gemonteerde muurlig.
24.
Lei die wydte van venster 3 uit die 2 000 mm/2 m 1
venster-skedule af.
25. Beveel ʼn geskikte vloerbedekking vir Teëls/Viniel/Beton/Hout/Pors
die badkamer aan. elyn/Keramic/Kurkvloere 1
26. Verduidelik wat bedoel word met 1 : 10 Dit toon die val of die helling
soos aangedui in die simbool in die van die oprit aan/Vir elke
aantekeninge. 10 meter horisontaal is daar 1
‘n styging van 1 meter
vertikaal
7
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
27 Identifiseer die tipe dak wat vir die
Gegolfde dak 1
gebou in FIGUUR A gebruik word.
28 Totale vertikale afmetings:
Bewys, deur ʼn kontroletoets te doen, dat Kontroletoets Kontrole-
die totale vertikale afmetings aan die links toets regs
linkerkant en regterkant van die plan in 220 220
FIGUUR B gelyk is. 2 000 2 000
110 110
4 000 4 000
220 220
6 550 = 6 550
6
OF
Linkerkant:
220 + 2 000 + 110 +
4 000 + 220 = 6 550 mm
Regterkant:
220 + 2 000 + 110 + 4 000 + 220
= 6 550 mm
Nota: Indien die alternatiewe
metode gebruik word moet een
punt gegee word indien albei
totale dieselfde is.
29
Bereken die area van die badkamer. = 3 000 mm x 2 000 mm
Toon ALLE berekeninge en gee jou
=3mx2m 3
antwoord in m². Rond jou antwoord af
na TWEE desimale plekke. = 6 m2
TOTAAL: 40
8
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
VRAAG 3: HOEVEELHEDE EN VERBINDING
3.1 3.1.1 Boor ʼn gat die regte deursnee en diepte
3.1.2 Verwyder brokstukke en maak die gat skoon met ʼn borsel of deur daarin te
blaas
3.1.3 Verwyder die bout en waster, steek die ankerstuk in en plaas die
toebehoorsel oor die gat
3,1,4 Steek die bout met waster deur en skroef tot aanbevole wrinkrag vas
3.1.5 Wanneer die oog of hak gebruik word, moet die more vasgedraai word en
nie die oog of hak nie (5)
3.2 3.2.1 Plastiek-muurproppe (1)
3.2.2 1. Boor ʼn gat met ʼn betonboorpunt
2. Plaas die plastiekprop in die gat
3. Druk die toebehoorsel teen die muur, in lyn met die gat, en
draai met ʼn skroef vas
AS N KANDIDAAT ENIGE VOORBEELD GEBRIUK, MOET DIE
ANTWOORD IN AG GENEEM WORD (3)
3.3 3.3.1 A - Borstapvoeg
B – Dubbelenkelskouertapvoeg (2)
3.3.2 A – Waar ʼn sterk voeg verlang word op ʼn hoek waar twee stukke hout
op 90 ̊ bind
B – Waar die reling dunner is as die styl en dit beter is om die voeg naby
die middel van die styl te he. (2)
3.4 3.4.1 E – Kroonlys
G – Een steen muur/Muur
H – Bindbalk (3)
3.4.2 D – Metaal dekstroke word gebruik om die gaping tussen plafonne toe te
maak.
F – Kruislatte word 38mm van die muur geheg om 75 mm kroonlyste in
te sit. (2)
9
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
3.5 A B C D
3.5.1 Binne afmetings:
= 8 000 – 2/220 = 7 560 mm
=5 000 – 2/220 = 4 560 mm (2)
3.5.2 Lengte van muurplaat benodig:
2/ 7,56 15,12 m Binne lengte tussen gewelente = 7 560 mm
15,12 m muurplate benodig (3)
3.5.3 Hoeveelheid kaplatte benodig :
Aantal kaplatte = lengte van dakspar
hartafstand
= 3,6 of 3 600
0,9 900
(3)
= 4 kaplatte
Oppervlakte van dakonderlegsel:
3.5.4
2/ 7,56 Afstand tussengewelente = 7 560 mm
3,6 54,43m2 Lengte van dakspar = 3 600 mm
54,432 m2 dakonderlagsel benodig. (4)
[30]
10
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
VRAAG 4: RAAMWERK, DEURE EN MUURPANELE
4.1 4.1.1 Vloerlys (1)
4.1.2 Staanraam (1)
4.1.3 Stopverf (1)
4.1.4 Tong-en-groef borde (1)
4.1.5 Boreling (1)
4.2 1. ‘n Raam
2. Swaairaam
3. Bolig (3)
4.3 4.3.1 A bolig (1)
4.3.2 Verbeter die voorkoms van die swaairaam
Boligte kan apart oopmaak om ventilasie te bied
Dit kan sig en beligting verbeter (1)
4.3.3 Verdeel die swaairaam en bolig van mekaar (1)
4.3.4 Glasbalk
Stopverf (2)
4.4 4.4.1 A – Bo-reling van swaairaam
B – Drupgroef
C – Kalf
D – Drupgroef
E – Onderreling van bolig (5)
4.4.2 Verhoed dat reënwater in blaas in die swaairaam in en die kamer
binnedring
Duursame voorkoms (1)
11
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
4.5 4.5.1 A – Onderreling
B – Verhewe kussingpaneel
C – Opening/Vryruimte (3)
4.5.2 Laat inkrimping en uitsetting van hout toe (1)
4.5.3 44 mm/44 (1)
4.5.4 Dubbel stomptap-en-gatvoeg (2)
4.5.5
(3)
4.6 4.6.1 A – Plafon
B – Kroonlys
C – Dekstrook
D – Horisontale ruhegstuk (4)
4.6.2 • C – Die afdekking pas bo-op die tong en groef bord muurpaneel om
ʼn estetiese voorkoms te gee
• Gebruik om die gaping te vul
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
D – Horisontale ruwe gronde word aan die muur geheg na die tong en
groef borde.
• Laat die eerste borde vasgeslaan word met spykers.
• Om die borde in plek te hou.
• Die ruwe grond maak dit makliker om te pas.
• Duursaam
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (2)
4.6.3 Die lengte van die tong en groef is korter as die diepte van die groef om
ʼn gaping te los vir uitbreiding as die twee dele geheg word. (2)
12
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
4.7 4.7.1 1/
3 van die dikte van die slotreling, naaste aan die grootte van die
beitel (1)
4.8 Muntins is vertikale lede wat ingeheg word tussen die styl om ekstra panele in te
sit en stomp tappe word gebruik om hulle in die relings in te voeg. (2)
[40]
VRAAG 5: DAKKE, PLAFONNE, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Bandskuurmasjien (1)
5.1.2 As geen persoonlike beskermingstoerusting gebruik word nie:
• Stof kan jou oë of liggaam beseer
• Stof kan jou longe beskadig
• Stof kan jou klere beskadig
• Los klere kan vasgevang word in die bewegende dele van die
masjien.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.1.3 Om te verhoed dat die masjien beskadig word
• Korrosie/roes en stof
• Vogtigheid
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
5.2 5.2.1 Verdieper (1)
5.2.2 Verstelling van saag
• Kan operateur beseer
• Kan veroorsaak dat hout vassit in die lem
• Kan spanning op die masjien sit
• Lem kan beskadig word
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
13
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
5.2.3 Versorging van lemme
• Maak seker die hout is vry van knope en spykers.
• Maak seker die lem bly skerp.
• Maak seker die lem is altyd stewig vas.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.2.4 Nagaan van hout
• Operateur kan besering opdoen as houtknope afbreek
• Materiaal kan beskadig word
• Lem kan deur spykers beskadig word
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.3 Tipe valdeure
• Konvensionele valdeur
• Skarnier valdeur (2)
5.4 Onderskei tussen kaplatte en plafonlatte:
• Dakplate word aan kaplatte geheg.
• Dakteëls word aan plafonlatte geheg (2)
5.5 5.5.1 Polipropilien (1)
5.5.2 Aluminiumfoelie of brandbestande materiale (1)
5.5.3 Sintetiese of metaalwaterdigtingsmembraam (1)
14
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
5.6
Skaal
ASSESERINGKRITERIA PUNTE
Fassieplank 230 mm x 38 mm 1
Hanger 38 mm x 38 mm 1
Draer 38 mm x 38 mm 1
6 mm veselsementbord op geslote dakrand 1
Kwartrondlyste onder veselsementbord 2
Toepassing van skaal 1
TOTAAL 7 (7)
5.7 Dakrande is die deel van ʼn dak wat verby die buitemuur van ʼn gebou steek. Die
rande kan oop of toe wees. (1)
5.8 Dakkappe:
• Afdak dakkap
• Sparpaardakkap
• Sparbintdakkap
• Bindhoutdakkap
• Hoofstyldakkap
TWEE VAN DIE BOGENOEMDE OF ENIGE ANDER AANVAARBARE
ANTWOORD (2)
15
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
5.9 Toe dakrand
• Gee ʼn meer aantreklike afwerking aan die oorhang van die dak want die
daksparre wys nie.
• Vehoed dat voëls neste maak in die dak.
• Balkvulling is nie vepligtend nie.
• ‘n 6 mm soffietbord word gebruik.
• Draadnet wat met 50 mm x 16 mm soffietlatte aangebring word, is geskik
vir areas waar die hout droog gehou moet word.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
Oop dakrand
• Dakhout is sigbaar en die dakoorhang kom onafgewerk voor.
• Voëls maak neste onder die oop dakrand.
• Balkvulling is nodig.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (2)
[30]
16
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
VRAAG 6: GRAFIKA AS KOMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
6.1
(12)
17
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
6.2
(8)
6.3
(12)
18
NASIENRIGLYNE SIVIELE TEGNOLOGIE:
HOUTBEWERKING GR12 0625
6.4
(8)
[40]
TOTAAL: 200
19
Study this subject
Recommended for this subject
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper