Downloaded from hlayiso.com
gy _.
=v basic education
= Department:
AA, Basic Education
Y REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
Ra Be a agri ieee on o> | eae NRT hl
H SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE c
ly u
\ a
7 NOVEMBER 2023 5
Vee eee”
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 4 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455/v1-d7b3c4a38228f498c17f/card.webp)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)

View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)




Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 20 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 20 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 20
- File size
- 921.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 20
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2023
NSS
BENODIGDHEDE:
a Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Lees AL die vrae noukeurig deur.
- YN
Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
s
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
oe N
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14, Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 5.4 en 6.8 op die aangehegte ANTWOORD-
BLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
ly dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
18. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.41 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A—-D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.12) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.13 D.
4.1.1
1.1.3
1.1.6
Kopiereg voorbehou
Elektroplatering is die proses om ...
A 'n plastieklaag op metaal aan te wend deur elektrolise te
gebruik.
Been metaal met 'n ander metaal te verf deur elektrolise te
gebruik.
C_verf op 'n metaal aan te wend deur magnetisme te gebruik.
D_ vloeibare sink op 'n metaal aan te wend deur druk te gebruik.
Die proses om vars gegote beton klam te hou, sal ...
A meer volume aan beton verskaf.
B_beton meer waterdig maak.
C. die risiko van kraking van beton verhoog.
D_ tot swak binding van beton lei.
Waarom sou jy 'n metaal met 'n laag verf bedek?
A Omuiterste temperature te weerstaan
B Omkorrosie te voorkom
C Omkromtrekking te voorkom
D SlegsAenB
Die minimum grootte van 'n houtsteierplank:
A 300 mm wyd x 60 mm dik
B 238 mm wyd x 12 mm dik
C 150mm wyd x 20 mm dik
D 228mm wyd x 38 mm dik
Wanneer 'n steier gebruik word, moet dit nagegaan word om te
verseker dat ...
A. die steier nie aan die gebou vasgemaak is nie.
B_ die steierplatform elke 4 m ondersteun is.
C. die steier vry is van enige defekte.
D Aldie bogenoemde
... van steiers moet vertikaal vasgeheg wees.
A. Kalfrelings
B_Diagonale stutte
C Staanders
D Basisplate
Blaai om asseblief
(4)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2023
NSS
1.1.7 Die skutreling op 'n steier sal verseker dat ...
1.1.10
1.1.11
1.1.12
Kopiereg voorbehou
A 'nwerker nie van die steier afval nie.
B_ gereedskap nie van die steier afval nie.
C die steier stabiel is.
D_ die steier gestut is.
Skopplate moet ten minste 150 mm hoog wees vanaf die vlak van
die...
A steierplatform.
B - skutreling.
C_horisontale kalfrelings.
D_basisplaat.
Die werkgewer moet verseker dat die sporte van houtlere ...
A_ nie geverf is nie.
B_vry van ghries is.
C_ nie gekraak is nie.
D_ Aldie bogenoemde
Die materiaalveiligheidsdatablad vir gevaarlike chemikalieé moet
die volgende inligting hé:
A Hoeveelheid in die houer
B_ Koste van die chemikalieé
C Wegdoeningsoorwegings
D_ Vervaardigingsproses
Trappe moet teen 'n minimum van ... grade vanaf die horisontaal
geinstalleer word.
A 50
B 30
Cc 40
D 60
Die doel van die bouershyser is om ... te vervoer.
werkers en materiale
materiale en swaar konstruksiemasjiene
toerusting en swaar masjiene
materiale en meubels
VUQNQO>Y
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2023
NSS
1.2 'n Kontrakteur het jou opdrag gegee om ‘n 20 kg-hek teen die pilaar van 'n
grensmutur te installeer.
1.2.1 Noem die hegstuk wat jy sal gebruik om die hek aan die pilaar vas
te heg. (1)
1.2.2 Motiveer waarom jy hierdie hegstuk sal gebruik. (2)
1.2.3 Verduidelik hoe jy die hek sal installeer deur die hegstuk in
VRAAG 1.2.1 te gebruik, indien die posisies van die gate op die
pilaar gemerk is. (3)
1.3 Voorspel wat sal gebeur as 'n laserwaterpas in uiters koue plekke gestoor
word, (1)
1.4 Hoe sal jy die akkuraatheid van 'n bukswaterpas verseker? (1)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
DBE/November 2023
1]
1
|
'
i
\
i
|
|
1
\
I
|
i}
1
i}
l
1
i}
|
3.000
2 955
|
2 955
FIGUURA
800 | (=)
NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
Nooduitgangtrappe moet van
sagte staal gemaak word.
Dak: Afdak met borsweringmure
Afwerking van mure: Pleister en
vert
Nr. 3 toon die balusters wat van
aluminium gemaak moet word.
Afmetings van balusters:
@ 50 mm x 1200 mm
Argitek se handtekening
Kliént se handtekening ...............
000,
3 340 |
110
220 ||
1
BADKAMER,
N
>
2x40
KANTOOR
v1
KOMBUIS
—
KONFERENSIE-
KAMER
ql
>
vi
—
x
v1
1500 | 1500
3 300 1500
FIGUUR B
®
TEKEN VAN
INTERNE
TRAPPE
HERSIENING DATUM:
1 18/04/2023
GEDRUK DEUR:
FOX DRUKKERS
DATUM VAN DRUK:
19/04/2023
TEKENINGTITEL:
4ST VLOER EN SUIDAANSIG
PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS VAN
MNR. NTOMBI OP ERF 42,
ISIDINGOSTRAAT, ALBANY
PROJEK NR.: TEKENING NR.:
GR 266-424 336P5
DATUM:
12/04/2023
GETEKEN:
NP KOK
NAGEGAAN:
J BOK
AANSIG EN
VLOERPLAN
SKAAL 1: 100
VERWYSINGSKODE
QP 8— 2023
VENSTERSKEDULE
4.200
900
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon veiligheidstoerusting.
FIGUUR 3.1
3.1.1 Identifiseer A en B. (2)
3.1.2 Waaraan moet B vasgeheg wees? (1)
3.1.3 Noem EEN veiligheidsitem wat 'n werker moet dra om infeksies te
voorkom wanneer daar met rou riool gewerk word. (1)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n tekening van 'n foutiewe installasie van ‘n
mangat.
=
A
_|—-—c
B
tt
FIGUUR 3.2
3.2.1 Identifiseer A tot C. (3)
3.2.2 Verduidelik TWEE foute wat in die installasie van hierdie mangat
geillustreer word. (2)
3.2.3 Noem ‘n tipe mangat wat NIE met stene gebou word NIE. (1)
3.2.4 'n Mangatdeksel is vir instandhouding verwyder. Beskryf EEN
veiligheidsmaatreél wat toegepas moet word om die veiligheid van
voetgangers te verseker. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2023
NSS
3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon 'n rioolpyp. Bereken die val van pyp A met 'n
3.4
3.5
3.6
diameter van 100 mm en 'n totale lengte van 2 m.
| 2.000 )
4 |
O
A
FIGUUR 3.3 (4)
Beskryf die term ferugvulling. (1)
Gebruik die inligting in FIGUUR 3.5 hieronder en bepaal die hoeveelhede
materiaal benodig soos in die tabel hieronder aangedui. Skryf slegs die
antwoord langs die vraagnommers (3.5.1 tot 3.5.6) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 3.5.7 Wasbak.
—
2—
M
3
H Cc
4—-@
FIGUUR 3.5
ITEM NAME VAN PYPE/ MATERIAAL DIAMETER
SANITERE TOEBEHORE
1 stortroos chroom -
2 3.5.1 3.5.2 3.5.3
3 3.5.4 3.5.5 -
4 3.5.6 chroom - (6)
ANTWOORDBLAD 3.6 toon die boaansig van 'n eensteen-L-vormige
hoekmuur wat in strykverband gebou is. Projekteer en teken die
deursneevooraansig op snit A-A. Die vooraansig moet DRIE steenlae hé. (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41 Verander die onderstreepte woorde in die volgende om die stellings WAAR te
maak. Skryf die toepaslike woord(e) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.5)
in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.14
4.1.5
'n Termostaat is 'n selfopofferende staaf wat die geiser beskerm.
Die watermeter herlei koue water, voor dit die kraan bereik, na 'n
reénwatertenk.
Die vakuumbreker moet binne 1 meter vanaf die geiser geinstalleer
word.
Die temperatuur- en drukveiligheidsklep moet van plastiek of staal
gemaak word.
Die doel van 'n drupbak van 'n geiser is om die druk van die koue-
en warmwatertoevoer te balanseer.
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon 'n kraan.
4.2.1
4.2.2
4.2.3
Kopiereg voorbehou
FIGUUR 4.2
Identifiseer die kraan.
Verduidelik die werksbeginsel van die kraan.
Teken 'n ortografiese syaansig van 'n elektroniese kraan.
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(3)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2023
NSS
43 FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n pypkoppelstuk.
44
4.5
46
47
48
FIGUUR 4.3
4.3.1 Identifiseer die koppelstuk.
4.3.2 Noem die tipe pyp waarvoor hierdie koppelstuk gebruik word.
4.3.3 Verduidelik hoe jy hierdie koppelstuk sal gebruik om 'n lekkende
pyp reg te maak tot by die vasdraai van die koppelstuk.
Noem 'n masjien wat gebruik kan word om water vanaf 'n opgaartenk na 'n
besproeiingsisteem te verskuif.
Verduidelik TWEE oorsake van 'n geiser wat by die oorloop drup.
Noem EEN gevolg van swak geinstalleerde warmwaterpype en los wipkleppe
in krane.
Noem die goedgekeurde warmwater-SANS-simbole en gee die afkorting vir
ELKE simbool.
4.7.1 =x HLT
473 >=
Toon, deur middel van 'n skets, 'n T-vuilwater-koppelstuk 135° met 'n
inspeksieoog.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(4)
(1)
(2)
(1)
(2)
(2)
(2)
(5)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
11
NSS
DBE/November 2023
49 Kies ‘n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skrf
slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (4.9.1 tot 4.9.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.9.6 J.
KOLOM A KOLOM B
4.9.1 90°-buigstuk met A _ is aan die uitlaat onder 'n wasbak
inspeksieoog verbind
4.9.2 P-sperder B word bo sonpanele aangetref
4.9.3 Afsluitkraan C word bogronds gebruik waar
rioolpype van rigting moet
4.9.4 Vlotterklep verander
4.9.5 Buigstuk 135° gewoon Dom die toiletpan en pyp te heg
E — word ondergronds gebruik waar
rioolpype van rigting moet
verander
F reguleer waterviakke in
spoelklosetpanne
G__ word gebruik om watertoevoer af
te sluit
H — word gebruik om stormwater op te
vang
(5 x 1)
4.10 Onderskei tussen ontsinking en galvaniese korrosieprosesse.
4.11 Beskryf EEN manier hoe om galvaniese korrosie te voorkom.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(5)
(2)
(1)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon die onvoltooide installasie van 'n
reénwatersisteem wat water van die dak van 'n gebou weglei.
FASSIEPLANK
MUUR
NGV
FIGUUR 5.1
5.1.1 Wat word gebruik om die ent by A toe te maak?
5.1.2 Noem die komponent wat gebruik moet word om B aan die muur te
heg.
5.1.3 Noem die pyp wat A aan B verbind.
5.2 Beskryf die proses om gegalvaniseerde sagtestaalsteunstukke aan die
fassiebord van 'n dak te installeer.
5.3 'n Betonskoen kan onder 'n afvoerpyp geplaas word om water weg van 'n huis
te lei. Toon, deur middel van 'n netjiese prentskets, 'n voorafgegote
betonskoen.
5.4 ANTWOORDBLAD 5.4 toon 'n tekening van 'n afgeknotte keél vir ‘n
lampskerm. Gebruik die tekening en inligting op ANTWOORDBLAD 5.4 en
teken die ontwikkeling van die afgeknotte keél. Toon ALLE konstruksielyne en
begin die tekening by punt A.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(5)
(4)
(18)
[30]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2023
Downloaded from hlayiso.com
NSS
VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1
6.2
6.3
6.4
6.5
Beskryf die proses om 'n kapillére elmboog met soldeersel aan 'n koperpyp te
heg.
Noem TWEE gebruike van 'n haakveerbout.
Beskryf TWEE eienskappe van gietysterpype ten opsigte van die sterkte en
korrosie daarvan.
FIGUUR 6.4 hieronder toon die diagram van ‘n toets wat op 'n rioolpyplyn
uitgevoer word.
(4)
(2)
(2)
100
60|
20}
FIGUUR 6.4
6.4.1 Noem die tipe toets.
6.4.2 Identifiseer metingstoestel A.
6.4.3 Identifiseer die komponent wat in deel B omkring is.
6.4.4 Beskryf die eerste DRIE stappe van hoe jy die toets sou uitvoer.
6.4.5 Verduidelik die resultaat as die lesing begin val.
‘n Mangatdaalpyp moet gebou word.
6.5.1 Verduidelik EEN rede vir die bou van 'n mangatdaalpyp.
6.5.2 Beskryf TWEE voordele van 'n mangatdaalpyp.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(3)
(1)
(1)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2023
NSS
6.6 Onderskei deur middel van sketse tussen ‘n P-sperder en 'n S-sperder vir 'n
rioolput gevul met water. Dui die waterviakke in jou sketse aan. (6)
6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon die onvoitooide rioleringsplan van 'n gebou.
FIGUUR 6.7
6.7.1 Skryf die afkorting vir komponent A neer. (1)
6.7.2 Verduidelik hoe jy die verbinding by B op die rioolplan sal regstel. (1)
6.7.3 Identifiseer komponent C. (1)
6.7.4 Noem die komponent wat by D geinstalleer moet word om water
van die mangat te ontvang. (1)
6.7.5 Noem die voorgeskrewe hoek vir die pyp by E. (1)
6.7.6 Beskryf die fout by F. (1)
6.8 ANTWOORDBLAD 6.8 toon die onvoltooide tekening van 'n vakuumtenk.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.8 en teken die voltooide deursneeaansig van
die vakuumtenk met die tapklep. Drukskryf enige TWEE byskrifte. (10)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2023
NSS
| SENTRUMNOMMER: | ]
| EKSAMENNOMMER: L [| ] J L [| 1 J
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Gee EEN rede waarom FIGUUR B die 1
eerste vioer se plan verteenwoordig.
Noem die Sl-eenheid wat gebruik
2 | word om die afmetings op 'n bouplan 1
aan te dui.
3 | Identifiseer nommer 1. 1
4 Identifiseer die nommer wat die 1
nooduitgang aandui.
5 | Wat is die doel van nommer 3? 1
6 | Identifiseer nommer 4. 1
7 | Identifiseer nommer 5. 1
8 | Identifiseer nommer 6. 1
9 | Identifiseer nommer 7. 1
Lei van die vensterskedule af wat die
10 | afmetings van die venster is wat by 2
nommer 8 geinstalleer is.
14 Wie is die eienaar van die nuwe 1
woning?
42 Noem die aansig waar die opwasbak 1
aangetref word.
13 Identifiseer die veiligheidsfout in 4
FIGUUR A.
Lei van die bouplan af waarom dit nie
14 | nadie eerste indiening goedgekeur is 1
nie.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LTT TTT TT
| EKSAMENNOMMER: [TT TT TTT TTT yTyT 4
Noem die materiaal wat vir die
15 balusters gebruik moet word.
16 Lei van die notakolom die tipe dak af
wat in FIGUUR A getoon word.
17 Hoeveel handtekeninge moet op
hierdie bouplan aangedui word?
18 Wat is die afmetings van die balusters
soos deur die argitek aangedui?
Noem die materiaal wat vir die finale
19 | afwerking van die buitemuur gebruik
moet word.
20 | Beskryf die entvorm van die balusters.
Hoeveel! skarnieropeninge word op
21 | Venster 1 in die vensterskedule
aangedui?
Teken die simbool vir afgewerkte hout
22 vir die konferensietafel.
Teken die elektriese simbool vir 'n
2 driepool-eenrigtingskakelaar.
Hoeveel fluoresseerbuise word in die
24 kantoor aangedui?
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2023
NSS
| SENTRUMNOMMER: TT |] TT TT 4
[EKSAMENNOMMER: [LT TTT TT PTT TTT yy
Bereken die totale hoogte van die muur
aan die linkerkant van die gebou vanaf 4
die voltooide vioerviak. Gee jou
antwoord in meter.
25
Bereken die opperviak van die
buitemuur op die grondvloer, wat uit
stene sal bestaan, vanaf die voltooide
vloerviak tot die bokant van die 8
vloerblad in die suidaansig in
FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
26
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LIT TTT TT i
| EKSAMENNOMMER: LT | TT TTTTTTtTr 4
ANTWOORDBLAD 3.6
ee er
A
p> — eH]
FIGUUR 3.6
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
OE Sto eles
CO} /—/P [PO]
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LTT TT 1 TT 4]
|EKSAMENNOMMER: LT TT TTT tT tT tT tT tT
ANTWOORDBLAD 5.4
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
NO }on |B | co|Po] =
DIN] 2 |N]o|—s |r |ro
>
\
|
1
'
LO
'
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LT TTETTr 4
LEKSAMENNOMMER: LT TTT TTTTTrry
ANTWOORDBLAD 6.8
.
DAL
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 2
4 1
5 2
6 1
7 2
TOTAAL: | 10
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455/v1-d7b3c4a38228f498c17f/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum