Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2024
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 17 bladsye.
Hosted by www.ecexams.co.za.
Skip to contentAll 2024 papers 
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)



View all
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Prelim Exam 2024 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Prelim Exam · 2024 · Afrikaans. Memorandum, 17 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- Eastern Cape Prelim Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 899.9 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
die kandidate evalueer.
• Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
nasienriglyne.
• Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord: (1) om
te beskryf en (2) om te verduidelik.
o Indien daar van ʼn kandidaat vereis word om ʼn proses in ʼn spesifieke
hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
oorweeg word.
o Indien daar egter van ʼn kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
kan die kandidaat ʼn lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar
professionele oordeel in hierdie tipe vrae te gebruik.
• Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
voorspel nie.
• Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet
word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
antwoord by die meervoudigekeuse-vrae te aanvaar.
• Die verkeerde spelling in eenwoord-antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
betekenis van die woord verander.
• As ʼn leerder twee of meer antwoorde geskei het deur ʼn skuinsstreep (/), slegs die
eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as ʼn bykomende
antwoord beskou word NIE.
2. Vir berekeninge:
• ʼn Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
Indien die vraag aandui dat die antwoord in ʼn spesifieke eenheid moet wees, sal ʼn
punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
die vraag aangedui word.
• Punte sal slegs vir die korrekte waardes in ʼn berekening toegeken word. Indien die
kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge
en die antwoord toegeken word nie.
• Waar ʼn verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word, moet
die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
gebruik van die dimensiepapier.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 3
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
• Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
regte posisie geteken word om ʼn punt te ontvang.
• ʼn Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in ʼn ander
posisie herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel
ontvang, mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
vir daardie onderdeel (positiewe nasien).
• Punte kan slegs vir ʼn byskrif toegeken word indien die byskrif die
korrekte onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte
oorweeg vir onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is
nie.
• Skaaltekeninge moet altyd met ʼn toepaslike masker nagesien word.
• Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word
vir slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
• Indien ʼn lyndiagram of ʼn ortografiese aansig in plaas van ʼn prentaansig
(isometries/skuins/perspektief) geteken word, sal die eerste
assesseringskriteria van elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar
punte sal toegeken word vir die daaropvolgende onderdele indien TWEE
of meer punte vir dieselfde onderdeel toegeken word.
• Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word, merk
streng volgens die assesseringskriteria.
4. Verkeerde nommering van vrae:
• As ʼn kandidaat ʼn antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord
is in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
• Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde
volg as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet
die antwoord NIE nagesien word NIE.
5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek
beantwoord is:
• As ʼn vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
• As ʼn vraag op ʼn antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
antwoordeboek.
• As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
assesseringskriteria op die nasienriglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIAAL (GENERIES)
1.1 1.1.1 2 (1)
1.1.2 228 mm (1)
1.1.3 900 mm (1)
1.1.4 150 mm (1)
1.1.5 Glyvaste laag (1)
1.2 Soortgelyke antwoord:
Horisontale beweging tussen platform en struktuur te verhoed. (1)
1.3 Identifiseer DRIE van die volgende vereistes wat op die verskaffer
van gevaarlike chemiese stowwe van toepassing is.
(1)
1.3.1 Noodhulpmaatreëls moet aangedui word
1.3.4 Brandbestrydingsmaatreëls moet aangedui word (1)
1.3.6 Die berginginstruksies moet aangedui word (1)
1.4 Minimum = 30° (1) en maksimum = 50° (1) (2)
1.5 Soortgelyke antwoord:
Aluminium gelei elektrisiteit, (1) en kan werkers wat die leer gebruik,
skok. (1) (2)
1.6 Beskryf die verskil tussen die tipe oppervlakafwerking van ʼn
waterbasisverf en ʼn oliebasisverf.
Waterbasis – gee ʼn elastiese, buigsame afwerking. (1)
Oliebasis – gee ʼn harde, duursame afwerking. (1) (2)
1.7 Enige DRIE voordele van die nabehandelingproses vir beton:
• Verhoog sterkte
• Verlaag deurdringbaarheid
• Verhoog duursaamheid
• Verminder krake
• Maak beton meer waterdig
• Bied volumestabiliteit
• Beton kan meer gewig dra (Enige 3 x 1) (3)
1.8 Beskryf kortliks die poeierbestrykingproses:
Plastiekafwerking in poeiervorm, (1) word deur ʼn sproeispuit met
saamgeperste lug aangewend. (1) (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 5
.VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op
ʼn skaal van 1 : 200 volgens die volgende vereistes:
2.1.1 Die erfgrense word vanaf punt A uitgemeet
Die erfgrense voor en agter is 23 m lank
Die erfgrense aan die sykante is 25 m lank (2)
2.1.2 Die voorste boulyn is 4 m vanaf die erfgrens
Die agterste en kant boulyne is 2 m vanaf die erfgrense (2)
2.1.3 Toon die erfingang, 3 m vanaf die westelike erfgrens (1)
2.1.4 Toon die uitgangspeil in die noord-oostelike hoek van die erf (1)
Voltooi die struktuur se riooluitleg en afkortings van die riooltoebehore volgens
die volgende vereistes:
2.1.5 Die hoofriool vanaf die badkamer tot by die munisipale aansluiting (2)
2.1.6 Die takriole na die badkamer en kombuis (2)
2.1.7 Mangat op die erf, voor die munisipale aansluiting (2)
2.1.8 Steekoë (4)
2.1.9 Inspeksie-oë (4)
2.2 • Lengte van skag
• Deursnee
• Tipe draad
• Kopgrootte (4 x 1) (4)
2.3 Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is, (1) sal dit draaiing teenstaan. (1) (2)
2.4 A – Moer
B – Draad
C – Uitloop
D – Skag (4 x 1) (4)
2.5 Enige TWEE vereistes waaraan ʼn boksteier moet voldoen.
• Stewig van ʼn soliede materiaal gebou wees.
• Verhoed dat steunpote sal sprei.
• Nie hoër as 3 m wees nie.
• Nie uit meer as 2 lae bestaan nie. (Enige 2 x 1) (2)
2.6 Noem TWEE voorsorgmaatreëls wanneer ʼn leer vervoer word.
• Nie uitermatig uitsteek.
• Eindpunt met rooi of oranje vlag gemerk. (2 x 1) (2)
2.7 Soortgelyke antwoord.
• Verf bedek (1) gebreke. (1) (2)
2.8 Beskryf enige EEN gebruik van die bukswaterpas.
• Bepaal (1) hoogteverskille. (1)
• Bepaal (1) vlakke en hellings (1)
• Uitlê van (1) geboue. (1)
• Oordra van (1) vlakke en hoogtes. (1)
• Bepaal horisontale (1) afstande. (1) (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
2.9 Enige TWEE materiale wat ʼn multidetektor in mure kan opspoor.
• Ysterhoudende metale
• Nie-ysterhoudende metale
• WS-bedrading
• Hout
• Metaalpenne
• Staalstawe
• Koperpype (Enige 2 x 1) (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 7
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING / HEGTING
3.1 Maak ʼn netjiese skets, in goeie verhouding, van ʼn bindhoutkap met ʼn
helling van 45° wat op twee stutmure rus.
KANDIDAAT
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
SE PUNT
Mure 2
Muurplate 2
Sparre 2
Hanebalk 1
Nokbalk 2
Enige EEN byskrif 1
TOTAAL: 10 (10)
3.2 5° (1)
3.3 1 400 mm (1)
3.4 3.4.1 Optree (1)
3.4.2 Balustrade (1)
3.4.3 Loopstuk / Loopvlak (1)
3.4.4 Bordes (1)
3.4.5 Aantree (1)
3.5 Enige EEN van die afmetings:
• 50 mm (1) x 76 mm (1) OF,
• 76 mm (1) x 50 mm (1) OF,
• 76 mm (1) x 76 mm (1) (Enige 1 x 2) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
3.6 3.6.1 A – Bordes (1)
B – Bekistingbord (1)
C – Draer / Drabalk (1)
D – Stut (1)
E – Wigpaar (1)
3.6.2 850 mm (1)
3.7 Enige EEN:
3.7.1 Vas te anker / Gegalvaniseerde staalband / Hoepels / Drade (1)
3.7.2 Vasgebout / Vasgespyker / Gegalvaniseerde staalband /
Hoepelyster- / Draad ingebou (1)
3.7.3 Vasgebout / Vasgesweis / Vasgeplak (1)
3.7.4 Vasgegiete ankers / Vasgebout (1)
3.7.5 Vasgeskroef / Vas te anker met rawlboute/ Steun-anker te gebruik (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 9
VRAAG 4: MATERIAAL, UITGRAWINGS, TOERUSTING EN GEREEDSKAP
4.1 4.1.1 H – alternatief vir glas (1)
4.1.2 C – getoets in ʼn laboratorium (1)
4.1.3 D – nie-ysterhoudende metaal (1)
4.1.4 G – verpakkingsmateriaal (1)
4.1.5 F – op die terrein getoets (1)
4.1.6 A – ysterhoudende metaal (1)
4.2 4.2.1 Saktoets (1)
4.2.2 Enige TWEE redes vir die doel van die saktoets: (1)
• Om die digtheid van beton te toets (persentasie water)
• Om die bewerkbaarheid en konsistensie van lotte te bepaal
• Om die sakking van die mengsel te bepaal (Enige 2 x 1) (2)
4.2.3 Enige EEN gereedskap wat vir saktoets gebruik word:
• Liniaal
• Waterpas
• Keël
• Voetplaat
• Stampstok (Enige 1 x 1) (1)
4.3 Metode van nabehandeling van beton:
• Water d.m.v. besprinkeling of sproeiing
• Bedek met waterhoudende stowwe soos klam sand, goiingsakke,
strooi, sakstof of seildoek
• Plastiekmembrane of plastiekvelle
• Kommersiële seëlmiddel
• Poelvorming
• Soortgelyke antwoord (Enige 2 x 1) (2)
4.4 Doel van bekleding van gebou:
• Aanwending van voorafvervaardigde materiale op die buite-
oppervlaktes van geboue vir estetiese en funksionele doeleindes.
• Help om weerelemente, soos reënwater en wind, te beheer. (2 x 1) (2)
4.5 Enige DRIE tipes bekleding van geboue:
• Teëlbekleding
• Steenslibbekleding
• Klipbekleding
• Houtbekleding
• Metaalplaatbekleding (Enige 3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
4.6 4.6.1 Draagbare beton-vibreerder (1)
4.6.2 Enige EEN doel van hierdie masjien:
• Kompaksie van grond
• Forseer die vasgekeerde lug uit die mengsel
• Terugvullings
• Plaveistene (Enige 1 x 1) (1)
4.6.3 Enige TWEE maniere om te versorg:
• Versorg soos alle masjinerie – olie en verstel volgens
vervaardiger se instruksies.
• Maak skoon na gebruik en bêre op ‘n veilige droë plek.
• Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
• Versien/diens gereeld / maak seker onderdele is stewig
aangeheg.
• Verwyder los grond en stof na gebruik. (Enige 2 x 1) (2)
4.7 4.7.1 Waar (1)
4.7.2 Waar (1)
4.7.3 Waar (1)
4.7.4 Onwaar (1)
4.8 Enige DRIE oorsake vir die ineenstorting van uitgrawings:
• Swaar reën
• Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling
• Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie
• Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring vir ondersteuning
• Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby
• Water wat in die uitgegraafde area insyfer
• Kontak met ondergrondse verbruikersleidings
• Toegang tot en uitgang vanaf die uitgrawings
• Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond (Enige 3 x 1) (3)
4.9 Enige TWEE maniere om uitgrawings snags veilig te maak:
• Waarskuwingstekens
• Waarskuwingsligte (rooi of oranje)
• Bedekking
• Omheining (Enige 2 x 1) (2)
4.10 4.10.1 1,5 m (1)
4.10.2 1,3 m (1)
4.10.3 600 mm (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 11
4.11 4.11.1 Heipaalfondasie (1)
4.11.2 Trapfondasie (1)
4.11.3 Strookfondasie (1)
4.11.4 Heipaalfondasie (1)
4.12 Enige DRIE voordele van heipaalfondasies:
• Kan in baie swak grond gebruik word.
• Kan oral gebruik word, selfs in water.
• Die groter basis verseker stabiliteit.
• Kan redelik gou en maklik geïnstalleer word as toerusting beskikbaar
is
• Indien voorafvervaardigde heipale gebruik word, word baie tyd
bespaar
• Dit weerstaan trekspanning goed.
• Vinnig en goedkoper om te vervaardig
• Kan elders vervaardig word en na die perseel vervoer word
• Installasie kan in swak weerstoestande voortgaan
• Lengte van stapels kan maklik aangepas word
• Dit bied goeie weerstand teen bewegende grond (Enige 3 x 1) (3)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 5: STEENWERK, GRAFIKA, PLEISTER EN VLAKLAAG
5.1 5.1.1 C – Maak die muur nat / Berei die muur voor / skoon (2 x 1) (2)
B – Wend pleister aan (2 x 1) (2)
D – Maak pleister gelyk / Verwyder oortollige pleister
(Saagbeweging) (2 x 1) (2)
A – Gladmaak / Afstryk / Afwerking van oppervlakte (2 x 1) (2)
5.1.2 Enige EEN doel om die muur nat te maak:
• Indien nie gedoen, sal die pleister nie behoorlik aan die muur
kleef nie.
• Indien nie gedoen, sal die pleister te vinnig uitdroog.
• Indien nie gedoen, sal die sterkte van die pleister geaffekteer
word. (Enige 1 x 1) (1)
5.1.3 Bouerskalk / Kalk (1)
5.2 5.2.1 Enige EEN verbindingsmetode:
• Riversand / Pleistersand word as bryvulling tussen plaveiblokke
stene gebruik.
• Mengsel van pleistersand en sement word as bryvulling tussen
plaveiblokke / stene gebruik. (Enige 1 x 1) (1)
5.2.2 Die finale laag waarop plaveiseleenhede gelê word. (1)
5.2.3 Plaveisel wat slegs aan voetgangers blootgestel is. (1)
5.3 5.3.1
MANDJIE-VLEG PLAVEISELPATROON
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Vertikale eerste en tweede volstene 2
Horisontale eerste en tweede volstene 2
Skep van patroon 1
TOTAAL: 5 (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 13
5.3.2
VISGRAAD PLAVEISELPATROON
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Halwe steen 1
Volle stene om patroon te skep 3
Skep van patroon 1
TOTAAL: 5 (5)
5.4 5.4.1 Om die twee wande (mure) van die spoumuur bymekaar te hou. (1)
5.4.2 Enige EEN posisie waar syfergate geplaas moet word:
• Bokant die horisontale vogweerlaag van die eksterne muur.
• Op dieselfde vlak as die betonvloer.
• Bo die latei aan die bokant van venster / deuropening.
• Minimum 150 mm bo NGV. (Enige 1 x 1) (1)
5.4.3 Enige EEN soortgelyke antwoord:
• Water wat deur die buitemuur penetreer kan deur die syfergat na
buite gedreineer word.
• Vir ventilasie-doeleindes. (Enige 1 x 1) (1)
5.5
(4)
DEURRAAM IN SIERSTEENMUUR [30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
VRAAG 6: BEKISTING, WAPENING, FONDASIES, BETONVLOER EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
6.1 Enige EEN materiaal wat gebruik kan word om bekisting mee uit te
voer, om ʼn gladder afwerking van die beton te verseker:
• Plastiek
• Metaalplaat
• Hardebord
• Veselglas (Enige 1 x 1) (1)
6.2 6.2.1 A – Kopdraer / moerbalk (1)
B – Verspanning / stut (1)
C – Stutpaal (1)
D – Voetplaat (1)
6.3 6.3.1 Sagtestaal / weekstaal (1)
6.3.2 200 mm (1)
6.3.3 10 mm (1)
6.4 6.4.1 Drukkragte (Ankerstawe) (1)
6.4.2 Skuifkragte (Beuels) (1)
6.5 Enige EEN metode om staalstawe met draad te verbind:
• Oorkruismetode
• Haarknoopmetode
• Kroonmetode (Enige 1 x 1) (1)
6.6 Enige TWEE redes van die dekkingsdiepte vir wapening in betonwerk:
• Om staal teen korrosie te beskerm
• Om goeie binding tussen die staal en beton te verseker
• Om beskerming van staal in geval van ʼn brand te verseker. (Enige 2 x 1) (2)
6.7 Enige TWEE tipes heipaalfondasies:
• Voorafgegiete betonheipale / voorafvervaardigde heipale
• Staalpyp-caissonpale
• In situ-fondasieheipale
• Kortboorheipaal / awegaarheipaal (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 15
6.8 Enige DRIE redes vir die gebruik van heipaalfondasies:
• Grondtoestande nie stabiel / vas genoeg nie
• Versprei las na meer stabiele grond (ondergrondse / waterstut gebruik)
• Gee stabiliteit indien ʼn vlot- / drywende fondasie gebruik word
• Wanneer strukture aan horisontale kragte onderwerp word, weerstaan
heipale b uigspanning, terwyl dit vertikale steun bied
• Grond wat geneig is tot uitsetting en inkrimping (kleigrond)
• Bobou blootgestel aan opheffende kragte (platform in die see)
• Waar gronderosie moontlik is (brûe). (Enige 3 x 1) (3)
6.9 6.9.1 A – Holkernblokke / Beton-vloerblok (1)
B – Rib / Gewapende spanrib / Voorafgegiete betonrib (1)
6.9.2 Enige EEN nadeel van die rib-en-blokvloerkonstruksie:
• Meganiese hantering van ribbe word op die perseel benodig
• Handearbeid word benodig om blokke tussen ribbe te plaas
(Enige 1 x 1) (1)
6.10 6.10.1 Bereken die lengte van die muurplaat (SIEN ANTWOORDBLAD B) (3)
6.10.2 Bereken die aantal dakkappe (SIEN ANTWOORDBLAD B) (6)
6.10.3 Bereken die aantal kaplatte (SIEN ANTWOORDBLAD B) (4)
6.10.4 Bereken die lengte van die fasiebord (SIEN ANTWOORDBLAD B) (6)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
16 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE (EC/SEPTEMBER 2024)
NAAM
SIVIELE TEGNOLOGIE EN
ANTWOORDBLAD A (GENERIES) VAN:
2.1 Gebruik die inligting op ANTWOORDBLAD A en voltooi die terreinplan op ʼn
skaal van 1 : 200.
ERF 121 ERF 123 ERF 125
SO
IO IO SO
KOMBUIS BADKAMER
A
MG
A
PARLEMENTSTRAAT
Erfgrense 2
Boulyne 2
Erfingang 1
Uitgangspeil 1
Hoofriool 2
Takriole 2
Mangat 2
Steekoë 4
Inspeksie-oë 4
TOTAAL: 20
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Downloaded from hlayiso.com
(EC/SEPTEMBER 2024) SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE 17
NAAM
SIVIELE TEGNOLOGIE
ANTWOORDVEL B (GENERIES)
EN
VAN:
A B C D A B C D
6.10.1 6.10.3
Muurplaat benodig tussen gewelmure: Aantal kaplatte benodig:
Binne-afmetings tussen √ lengte van dakspar
=
lang mure = 5 560 mm √ Hartafstand van kaplatte
√ √ √ 2,44
√ =
2/ 5,56 11,12 m muurplaat is nodig. 0,813
√ = 3 kaplatte
(3) (4)
6.10.2 6.10.4
Aantal dakkappe benodig: Lengte van fassiebord benodig:
√ Binne-afmeting Lengte van fassiebord =
= +1
√ Hartafstand Lengte van kaplat
11,12 = 150 + 6 000 + 150
√= + 1 dakkap
1,2 = 6 300 mm kaplat √ √
√ = 9,27 + 1 dakkap Fassiebord = 6 300 mm√
√ = 10 + 1 dakkap √ √ √
√ = 11 dakkappe is nodig 2/ 6,3 12,60 m Fassiebord
(6) (6)
BLADSY 1 BLADSY 2
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Hosted by www.ecexams.co.za.
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper