basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NOVEMBER 2025
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 7 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentQuestion paper %20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--8b448e9d-ad65-4911-ae38-b9af2b632f65/v1-008a0116953928fc25f8/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)





Civil Technology Nov 2025 (Woodworking) Afr
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 24
- File size
- 1.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 24
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
BENODIGDHEDE:
1.
2.
3.
Tekeninstrumente
'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
- @ N
a
oe N
11,
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Lees AL die vrae noukeurig deur.
Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
Beantwoord VRAAG 2, 3.3.1, 3.3.2, 4.7, 5.6, 6.6 en 6.7 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2025
VRAAG 1: WBG'
(GEN
NSS Vertroulik
V, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
ERIES)..
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Pleister.
1.1.1
1.1.2
1.1.3
1.1.4
1.1.5
1.1.6
1.1.7
1.1.8
1.1.9
1.1.10
1.2 Watter pI
teenstaan
fF
Elke plank van 'n_ houtsteierplatform moet ten minste
(28 mm/38 mm) dik wees.
Skopplate moet ten minste (150 mm/200 mm) hoog vanaf die viak
van die steierplatform wees.
Staalsteierstaanders met swaar platformladings moet nie
(320 kg per m?/160 kg per m7) oorskry nie.
Die raamwerk van_ steierwerk moet opgerig word om ‘n
veiligheidsfaktor van ten minste (twee/drie) te hé.
Boksteiers moet nie uit meer as (twee/vier) lae bestaan nie.
Wanneer 'n bouershyser gebruik word, moet (oorhoofse/hand-)
beskerming verskaf word om werkers teen vallende voorwerpe te
beskerm.
Lere moet nie verder as (tweederdes/driekwart) van die
verlengingslengte verleng word nie.
'n Konstruksieterrein moet afgesper word om te voorkom dat
(ongemagtigde persone/bou-inspekteurs) die terrein binnegaan.
Trappe wat nie 'n permanente deel van die gebou sal wees nie, moet
bordesse van ten minste (760 mm x 560 mm/450 mm x 320 mm) vir
elke 3,7 m vertikale styging hé.
Die verkoper sal die gebruiker van enige gevaarlike chemiese stof
van genoeg inligting voorsien om die gebruiker in staat te stel om
die nodige maatreéls met betrekking tot (veilige voorraadopname/
gesondheid en veiligheid) te tref.
rentaansig hieronder verteenwoordig 'n bout wat rotasie sal
?
i {mn my | Vom
A B Cc D
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
1.3 Boute word volgens verskillende spesifikasies aangekoop. Noem enige TWEE
van hierdie spesifikasies. (2)
1.4 Poeierbedekking is 'n bedekking wat op metale aangewend word.
1.4.1 Verduidelik die proses van poeierbedekking deur na die materiaal
wat gebruik word en die aanwendingsmetode te verwys. (2)
1.4.2 Noem EEN voordeel van poeierbedekking ten opsigte van die
aanwending daarvan op 'n metaal. (1)
1.5 Wat moet NIE gebruik word om 'n multidetektor skoon te maak NIE? (1)
1.6 Noem TWEE materiale wat in 'n steenmuur met 'n multidetektor opgespoor kan
word. (2)
1.7 Watter bykomstigheid van die bukswaterpas sal gebruik word om 'n teleskoop
op 'n senterpunt te posisioneer wanneer horisontale afmetings geneem word? (1)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
5
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
©
!
LULU
©
@0_©
LIITI
NOTAS:
Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
Skutrelings op stoep gemaak
van viekvrye staal.
Aluminiumskuifdeur
(2 400 x 2 000 mm)
Aluminiumsypanee! met
vensters (600 x 2 000 mm)
Dak: Skilddak
Lateie moet bokant elke
venster geinstalleer word.
Argitek se handtekening ..........0+0
ié KENING «ess eeeseeeeeee
FIGUURA Kliént se handtekening
TEKEN VAN
DATUM:
HERSIENING 1 5 ELEKTRIESE
2410812025 | TOEBEHORE
DATUM
GEDRUK DEUR: .
4.000 8.000 5 000 1% BUZZ DRUKKERS | 26/0572025
& 220, 110 4) v1 yi 110 220 TEKENINGTITEL:
es: = a — ——— AANSIG EN VLOERPLAN
] IN
v\ > PROJEK:
) BEDIENINGSTASIE VOORGESTELDE GEBOU VAN
3 J a g MNR. JD JONES
r) 5\|] WASKAMER = TOONBANK . q OP ERF 54, PROTEASTRAAT, CALEDON
wo * Z
———4 PROJEK NR.: TEKENING NR.:
= RUSKAMER GR 866-464 334P2
oo 2x40W | DATUM: GETEKEN: | NAGEGAAN:
S \ a 20/04/2025 NCAR C BENN
ol” Ps RESTAURANT
S oll * ~ AANSIG. SKAAL 1: 100
ite) > SPENS _~
. VLOERPLAN SKAAL 1: 100
BE
= oO VERWYSINGSKODE
S ? QP 5 - 2025
g 4
————— VENSTERSKEDULE
°
@ ® li.
FIGUUR B Ue La ‘ 600,
—y 7 v2 [40]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 3: KASTE, SWAAIRAME, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon 'n gedeeltelike buiteaansig van 'n
dubbelswaairaam met boligte.
Identifiseer dele A tot D.
A
ee B
c
D
LUT
FIGUUR 3.1 (4)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n VERKEERDE vertikale deursnee deur 'n
gedeelte van 'n muurpaneel en die afwerking aan die bokant.
PLAFON
410 mm 1+ KROONLYS
DIK MUUR \ DEKSTROOK
D) + RUHEGSTUK
TONG-EN-GROEF-
PLANK
FIGUUR 3.2
3.2.1 Analiseer die tekening en identifiseer DRIE installasiefoute in
FIGUUR 3.2. (3)
3.2.2 Skets, in die ANTWOORDEBOEK, 'n vertikale deursnee deur die
onderkant van 'n voltooide muurpaneelinstallasie.
Toon SLEGS die vloerlys en die kwartrondlys. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
3.3 FIGUUR 3.3 hieronder toon die vooraansig van 'n vrystaande kas sonder
deure.
ae l-—VOORRELING
41 200 mm x 90 mm x 16 mm
2 400
/+— SY
gt
fee}
FIGUUR 3.3
3.3.1 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3.1 en voltooi die snylys van die hout
wat vir die kas benodig word.
Gebruik die volgende spesifikasies:
Die tussensy is in die middel van die kas geposisioneer.
16 mm-melamienbord word gebruik om die kas te bou.
Die agterkant van die kas is van 16 mm-melamienbord gemaak.
Die diepte van die kas is 580 mm. (7)
3.3.2 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3.2 om vanaf die gegewe vooraansig
‘n deursneeaansig op snylyn A-A te projekteer en te teken. Die
beginpunt is die diepte van die basis, soos aangedui.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e 16mm-melamienbord word gebruik om die kas te bou.
e Die agterkant van die kas is van 16 mm-melamienbord gemaak. (14)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIALE
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(4.1.1 tot 4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 4.1.6 D.
4.1.1 Meganies gegradeerde hout verskaf 'n betroubare en ... metode om
hout te gradeer.
A maklike
B_ voorspelbare
C_ inkonsekwente
D_ konsekwente (1)
4.1.2 Die nommer langs die SABS-simbool op gegradeerde hout dui die
.. aan.
sterkte
graderingsmetode
stewigheid
Geeneen van die bogenoemde nie (1)
DOWD
4.1.3 ... kan met 'n donsvrye lap of 'n skoenborsel aangewend word.
Lakvernis
Vernis
Lynolie
Vert (1)
o0OD>D
4.1.4 ... is geneig om wit kolle te vorm waar water gemors word.
Was
Lakvernis
Vernis
Skuurverseélaar (1)
DOD>Y
4.1.5 Preservering van hout het die voordeel dat dit die ... verbeter.
A voorkoms
B_ lewensduur
C duursaamheid
D_ Aldie bogenoemde (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon verskillende houtwerkmasjiene.
4.2.1
4.2.2
4.2.3
4.2.4
FIGUUR 4.2
Identifiseer masjien A en B.
Voorspel wat sal gebeur as die spanning van die lem op masjien A
te los is terwyl daar snywerk op 'n stuk hout gedoen word.
Wat sal jy gebruik om afvalmateriaal van die werksopperviak te
verwyder terwyl masjien A gebruik word?
Beskryf hoe jy sal verseker dat daar geen opbou van roes op die
werksopperviak van masjien B is nadat dit gebruik is nie.
4.3 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs
die woord/term langs die vraagnommers (4.3.1 tot 4.3.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer.
4.3.1 Voorkom dat betondakteéls deur sterk winde opgelig word
4.3.2 ‘n Onderlegsel vir grasdakke
4.3.3 Staandakke met 'n helling na alle kante
4.3.4 Voorkom dat voéls in die dakruimte nesmaak
4.3.5 Die binnehoek wat geskep word waar twee skuins dele van die dak
Kopiereg voorbehou
bymekaarkom
Blaai om asseblief
(2)
(2)
(1)
(2)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.4 FIGUUR 4.4 hieronder illustreer twee dakdele wat deur middel van deel A aan
mekaar verbind is.
FIGUUR 4.4
4.4.1 Identifiseer hegstuk A. (1)
4.4.2 Watter hegtingsmetode kan gebruik word om deel A aan die
houtdakdele te heg? (1)
45 Noem TWEE gebruike van 'n ‘hurricane’-klem. (2)
4.6 FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n valdeur.
A
BINDBALK
FIGUUR 4.6
4.6.1 Identifiseer deel A en B. (2)
4.6.2 Noem die tipe valdeur. (1)
4.6.3 Wat is die doel van 'n valdeur in 'n huis? (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 1 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
47 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.7 en teken, volgens skaal 1 : 20, 'n hoofstyl-
dakkap en muurplate. Begin jou tekening op die muur wat verskaf is.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Totale interne spanwydte is 3 000 mm.
e Die dakoorhang is 250 mm.
e Die helling van die dak is 30°.
e Aldie hout wat vir hierdie konstruksie gebruik word, is 114 x 38 mm. (14)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN - GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 Bestudeer FIGUUR 5.1 hieronder. Pas die woord/term in die lys hieronder by
die byskrifte (A-H) in FIGUUR 5.1. Skryf slegs die korrekte woord/term langs
die byskrif (AH) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. L — Laaghout.
verspanstuk/stut; afgeskuinste optree; sy; draer/balk; spalkplaat; klamp;
muurtrapboom; kopdraer; vaskopplint/hegplaat; bekistingsbord; stut;
wig; soffietbord; klampe
FIGUUR 5.1 (8)
5.2 Verduidelik hoekom 'n vierkantige kolom met skuinsstutte gestut moet word. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon 'n deursneeaansig deur 'n gedeelte van 'n
dubbellugskoor. Benoem dele A tot E.
Nj A
Via
—j—— C
=a
D
E
FIGUUR 5.3
5.4 Noem TWEE materiale wat gebruik word om die openinge bo-op die
formeellatwerk op die formeel van 'n halfronde boog te bedek.
5.5 Onderskei, deur middel van TWEE lyndiagramme, tussen 'n bindhoutdakkap
en 'n sparpaardakkap. Teken slegs die dakkappe met oorhange in die
ANTWOORDEBOEK.
5.6 ANTWOORDBLAD 5.6 toon 'n onvolledige vooraansig van die formeel van 'n
segmentboog.
Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 om die volgende te teken:
Bint
Stutte
Diagonale spanstuk (EEN)
Horisontale spanstuk (EEN)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(5)
(2)
(7)
(6)
[30]
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A-H) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.6) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.7 J.
KOLOM A KOLOM B
6.1.1. Opléslot A die gat waarin die sleutel gesteek word
om die slot te laat werk
6.1.2 Oplékasslot
B_'nlaaislot wat in 'n horisontale posisie
6.1.3 Nagslot gebruik word
6.1.4 Ingelate kasslot Cc slotte wat direk op die binne-oppervilak
van die deure en laaie van 'n kas
6.1.5 Insteekslot vasgeskroef word
6.1.6 Geldlaaislot D_ die agterplaat/slagplaat word aan 'n
deurwang vasgeskroef
Edit word in 'n inlating op die binne-
opperviak van die kasdeur aangebring
F sluit outomaties wanneer die deur
toegemaak word
G_verkieslik gebruik as tydelike slotte vir
deure, hekke en skure omdat dit nie baie
veilig is nie
H_ in 'n ingangsdeur se styl ingelaat
(6 x 1)
6.2 In die konstruksiebedryf word verskillende hegtingsmetodes gebruik om hout
en/of verskillende ander materiale te verbind.
Noem die komponente wat gebruik word om die volgende te verbind:
6.2.1 Plafonborde aan plafonlatte
6.2.2 Deur aan kosyn
6.3 Beskryf TWEE metodes om 'n muurplaat aan 'n muur vas te sit.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(6)
(1)
(1)
(2)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/November 2025
6.4
6.5
6.6
Kopiereg voorbehou
NSS Vertroulik
FIGUUR 6.4 toon die onderste helfte van die vooraansig van 'n driepaneeldeur
met 'n slotreling en verhewe kussingpanele. Snylyn A-A word ook op die
tekening aangedui.
In die ANTWOORDEBOEK, teken, in goeie verhouding, die horisontale
deursneeaansig soos vanaf A-A gesien.
FIGUUR 6.4 (8)
FIGUUR 6.5 hieronder is ‘n illustrasie van 'n trap met VERKEERDE byskrifte.
Herrangskik en gee die korrekte byskrifte vir A tot F.
IA — HANDRELING
F — SPILPAAL
B - STEEKLYN
x
E -— OPTREE
D - BORDES c
Cc - LOOPSTUK—*
FIGUUR 6.5 (6)
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en teken, in goeie verhouding, 'n netjiese
isometriese aansig van 'n gedeelte van die reling met 'n dubbel-enkel-
skouertapvoeg met 'n skouer aan albei kante. Gebruik die beginpunt soos
aangedui. (11)
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
6.7 FIGUUR 6.7 toon 'n gedeelte van die boaansig van 'n grondvlak-houthangvloer
met snylyn A-A.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.7 en voltooi die tekening van die vertikale
deursneeaansig op A-A in goeie verhouding. Toon ALLE weggelate dele, die
vloerplanke ingesluit.
=} VLOERPLANKE
VLOERBALK
Al
tady
As] |—_DRAER
L —=——MUURPLAAT
FIGUUR 6.7 (5)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
[ SENTRUMNOMMER: | | J |
| EKSAMENNOMMER: [ [| J J [ [T 7 ]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Watter aansig word deur FIGUUR A 1
* | aangedui?
2 Lei van die nota-kolom af watter tipe 1
"| dak by nommer 1 aangedui word.
Watter energie-opwekkings-
3. | komponente is op die dak geinstalleer, 1
soos deur nommer 2 aangedui?
Identifiseer nommer 3. 4
Identifiseer nommer 4. 1
Watter materiaal word aanbeveel om
6. | vir die vervaardiging van nommer 5 1
gebruik te word?
7. | Identifiseer nommer 6. 1
8. | Skryf die afkorting vir nommer 7 neer. 1
Identifiseer die entvorm wat gebruik
9. | word vir die vervaardiging van 1
nommer 8.
40 Hoeveel ingeboude kaste is daar in 1
* | die gebou?
1 Watter elektriese installasie is in die 1
* | gebou weggelaat?
Watter tipe materiaal kan gebruik word
12. | om die fassieplank in FIGUUR A te 1
vervaardig?
Hoe moet die openingsrigting van die
13. | skuifdeur op die vioerplan aangedui 1
word?
14 Noem EEN materiaal wat gebruik kan 1
* | word om nommer 9 te vervaardig.
15 Lei van die nota-kolom af wat bokant 1
* | elke venster geinstalleer moet word.
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
DBE/November 2025
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: L [1 [J
| EKSAMENNOMMER: LT [| [I | L [| [ ]
16 Hoeveel buitedeure is aan die 1
* | suidelike kant van die gebou sigbaar?
17 Hoeveel spoelklosette is in die gebou 1
’ | geinstalleer?
18. | Identifiseer nommer 10. 1
19 Lei die dikte van die binnemure van {
* | FIGUUR B af.
20 Noem die verwysingskode van die 1
* | voorgestelde gebou.
m4 Hoeveel 1 200 x 600 mm vensters is 1
* | daar in die gebou?
Lei van die nota-kolom af wat die
22. | afmetings van die aluminiumsypaneel 2
met vensters is.
23. | Teken die simbool vir 'n vetvanger. 3
Teken die simbool vir onversteurde
24. | grond. 3
25 Watter sanitére toebehore is in die
* | waskamer geinstalleer? 1
Bereken die area van die waskamer
wat met vioerteéls bedek moet word.
26. | Die opwasbakeenheid moet bo-op die 3
teéls geinstalleer word.
Gee jou antwoord in m?.
Bereken die totale lengte van die muur
97, | aan die noordelike kant van die 7
* | gebou. Toon ALLE berekeninge. Die
lengte moet in meter aangedui word.
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS Vertroutik
DBE/November 2025
[ SENTRUMNOMMER: L] [| [| J J
[EKSAMENNOMMER: || [TTT TT Tf ||
ANTWOORDBLAD 3.3.1
ONDERDEEL | HOEVEELHEID | EENHEID | LENGTE | WYDTE | DIKTE
Voorreling 4 mm ee 16
Rakke mm 580 — 16
=a 1 mm 1168 580 16
Tussensy 41 mm 1 950 16
Sye 2 mm 580 16
Skopplaat 4 mm 1168 ee 16
(7x1)
Kopiereg voorbehou
(7)
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2025
NSS Vertroulik
[ SENTRUMNOMMER: TTT TT Tt tT
[ EKSAMENNOMMER: LT?T?TIT?T ITT Tt tt ty J
ANTWOORDBLAD 3.3.2
I-—a
i
I
!
|
|
|
I
|
|
——=—7 3
DIEPTE VAN VOETSTUK |
I-A
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | _KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
6 4
7 1
8 1
9 2
10 1
TOTAAL: | 14
Kopiereg voorbehou
SZ0z Jequisron/3aa
vL “WVLOL
4 Z
4 9
4 g
L v
L €
v 4
4 L
LNNd 3S LVVGIGNVY INfd “UN
VINSLIMMSONIMASSASSV
noyaqiooa Basaidoy
YNNW
Lv QV1ISGHOOMINYV
TMEINIWONNAWYSYG |
TMSWWONWNULNGS |
HYNOLUEA SSN
Bunemaqnoy :alBojouhe] ayalaig
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2025
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: |] |
[EKSAMENNOMMER: [| LT TTT] [ t 7
ANTWOORDBLAD 5.6
22) 22)
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 4
2 3
3 1
4 4
TOTAAL: 6
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
[ SENTRUMNOMMER: lL] [TT [4]
[EKSAMENNOMMER: LJ T-TTTT TIT {Tt
ANTWOORDBLAD 6.6
[LE
BEGIN JOU TEKENING HIER
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 3
2 4
3 3
4 1
TOTAAL:| 14
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2025
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: [] [ [ [| [ [J
| EKSAMENNOMMER: TT?TTITITTtTtt tT tT ft
ANTWOORDBLAD 6.7
BAKSTEENPYLER ———————_+ _
BLOKFONDASIE
eat
Pn
tg P.
eo: bob
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
TOTAAL:| 5
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology (Woodwork) (English and Afrikaans) June 2025 Question Paper
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May June 2025 (Construction) Afr

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024 Construction English hlayiso.com
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) MG Eng
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Construction) MG Afr
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2023 (Construction) Eng hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2023 (Civil Services) Afr hlayiso.com
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2023 (Woodworking) Afr hlayiso.com
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2022 (Civil Services) MG Afr hlayiso.com
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--8b448e9d-ad65-4911-ae38-b9af2b632f65/v1-008a0116953928fc25f8/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2022 (Construction) MG Afr hlayiso.com
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2023 (Woodworking) Eng hlayiso.com
More from Grade 12 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction Afrikaans hlayiso.com

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Civil Services English hlayiso.com

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024 Construction English hlayiso.com

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023 Construction English hlayiso.com

Question paper