NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NOVEMBER 2025
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers %20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874/v1-6e2a9c2564a39a8c61d5/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 543.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die
antwoorde van die kandidaat evalueer.
• Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-
nasiensessie te oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na
die finalisering van die nasienriglyne.
• Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om beskryf en verduidelik
tipe vrae te beantwoord:
1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
oorweeg word.
2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te
beskryf, kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig
goed georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige
antwoord evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms
voldoende verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
Beantwoording van kortvrae.
1. Antwoorde in Kolpuntvorm: Wanneer ’n kandidaat hul antwoorde in
kolpunte verskaf, moet elke kolpunt as ’n afsonderlike antwoord beskou
word. Ken een punt toe vir elke volledige kolpuntantwoord.
2. Antwoorde in paragraafvorm: Wanneer ’n kandidaat antwoorde in
paragraafvorm verskaf, moet die antwoord beoordeel word op grond van
die akkuraatheid en volledigheid van elke feit wat aangebied word. Ken
punte toe vir elke onderskeibare feit of stelling, mits elke feit korrek
verwoord is.
• Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
voorspel nie.
• Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken
moet word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uitgeskryfde antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
• Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die
betekenis van die woord verander.
• As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/),
slegs die eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e
verskillende name vir dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie
geval moet die punt vir die antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/)
moet NIE as 'n bykomende antwoord beskou word nie.
2. Vir berekeninge:
• 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord
geskryf is. Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid
moet wees, sal 'n punt toegeken word indien die antwoord aangedui is
sonder die eenheid.
• Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word
indien die kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir
die berekeninge en die antwoord toegeken word nie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet
die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
gebruik van die dimensiepapier.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
• Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
• 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
onderdeel (positiewe nasien).
• Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
• Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
• Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
• Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
(isometries/skuins/perspektief) geteken is, sal die eerste
assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
• Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
volgens die assesseringskriteria. Indien die bykomende inligting egter die
korrekte antwoord verander of teenstrydig is, moet die antwoord as
verkeerd gemerk word.
4. Verkeerde nommering van vrae:
• As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
• Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
antwoord NIE nagesien word nie.
5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
is:
• As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
• As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordeboek beantwoord,
merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
antwoordeboek.
• As die vraag in die antwoordeboek in plaas van op die antwoordblad
beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordeboek volgens die
assesseringskriteria op die nasienriglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 38 mm ✓ (1)
1.1.2 150 mm ✓ (1)
1.1.3 320 kg per m² ✓ (1)
1.1.4 twee ✓ (1)
1.1.5 twee ✓ (1)
1.1.6 oorhoofse ✓ (1)
1.1.7 tweederdes ✓ (1)
1.1.8 ongemagtigde persone ✓ (1)
1.1.9 760 x 560 mm ✓ (1)
1.1.10 gesondheid en veiligheid ✓ (1)
1.2 C✓ (1)
1.3 Boute word aangekoop volgens:
• Lengte van die skag ✓
• Deursnee ✓
• Tipe draad
• Kopgrootte
• Tipe kop
• Sterkte
• Materiaal
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.4 1.4.1 Proses van poeierbedekking:
Die aanwending van 'n plastiekafwerking/bedekking in
poeiervorm, ✓ deur 'n sproeispuit te gebruik ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
1.4.2 Voordele van die aanwending van poeierbedekking aan 'n metaal:
• Versterk die metaal ✓
• Verskaf stabiliteit
• Omgewingsvriendelik
• Dikker laag kan aangewend word
• Meer duursaam
• Beskikbaar in verskeie kleure, teksture en glansvlakke
• Weerstaan hoë vlakke van hitte
• Termoverharde poeierbedekking het 'n pragtige voorkoms
• Goedkoper as ander metodes
• Weerstaan korrosie
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.5 Moenie die volgende gebruik om 'n multidetektor skoon te maak nie:
• Skoonmaakmiddels ✓
• Oplosmiddels/Chemikalieë
• Klam lap
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.6 Twee materiale wat opgespoor kan word:
• Staal ✓
• Koper ✓
• Geelkoper
• Bedrading/WS
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.7 Skietlood ✓ (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Watter aansig word deur FIGUUR A
1. Wes-aansig/Wes/W ✓ 1
aangedui?
Lei van die nota-kolom af watter tipe
2. Skilddak ✓ 1
dak by nommer 1 aangedui word.
Watter energie-opwekkings-
3. komponente is op die dak geïnstalleer, Sonpanele ✓ 1
soos deur nommer 2 aangedui?
4. Identifiseer nommer 3. Fassiebord ✓ 1
5. Identifiseer nommer 4. Vensterbank ✓ 1
Watter materiaal word aanbeveel om
6. vir die vervaardiging van nommer 5 Vlekvrye staal ✓ 1
gebruik te word?
7. Identifiseer nommer 6. NGV/Natuurlike grondvlak ✓ 1
8. Skryf die afkorting vir nommer 7 neer. VVV ✓ 1
Identifiseer die entvorm wat gebruik
9. word vir die vervaardiging van Rond/Vierkantig/Reghoekig ✓ 1
nommer 8.
Hoeveel ingeboude kaste is daar in
10. Een/1 ✓ 1
die gebou?
Kontaksok/Kontaksok met
Watter elektriese installasie is in die skakelaar/Ligte/Elektriese
11. 1
gebou weggelaat? bedrading/Skakelaar/Verdeelbord/
Ondulator ✓
Watter tipe materiaal kan gebruik word Hout/Veselsement/
12. om die fassieplank in FIGUUR A te uPVC/Aluminium/Vlekvrye staal 1
vervaardig? Gegalvaniseerde plate ✓
Hoe moet die openingsrigting van die
13. skuifdeur op die vloerplan aangedui Deur middel van 'n pyl ✓ 1
word?
Keramiek/PVC/Hout/Staal/Vlekvrye
staal/Porselein/Klei/
Noem EEN materiaal wat gebruik kan
14. Plastiek/Veselglas/Glas/Beton/ 1
word om nommer 9 te vervaardig.
Klip/Marmer/Terrazzo/Gegote
staal/Geperste staal/Geelkoper ✓
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
Lei van die nota-kolom af wat bokant
15. Lateie ✓ 1
elke venster geïnstalleer moet word.
Hoeveel buitedeure is aan die
16. Twee/2 ✓ 1
suidelike kant van die gebou sigbaar?
Hoeveel spoelklosette is in die gebou
17 Vier/4 ✓ 1
geïnstalleer?
18. Identifiseer nommer 10. Eenwegskakelaar-dubbelpool ✓ 1
Lei die dikte van die binnemure van 1
19. 110 mm/110 ✓
FIGUUR B af.
Noem die verwysingskode van die
20. QP 5 - 2025 ✓ 1
voorgestelde gebou.
Hoeveel 1 200 x 600 mm vensters is
21. VYF/5 ✓ 1
daar in die gebou?
Lei van die nota-kolom af wat die
22. afmetings van die aluminiumsypaneel 600 ✓ x 2 000 mm ✓ 2
met vensters is.
✓
23. Teken die simbool vir 'n vetvanger. ✓ 3
✓✓ ✓
Teken die simbool vir onversteurde ✓
24. grond. 3
✓ ✓
Watter sanitêre toebehore is in die Dubbele opwasbak/Opwasbak-
25. waskamer geïnstalleer? dubbel ✓ 1
5✓x4✓
Bereken die area van die waskamer = 20 ✓ m²
wat met vloerteëls bedek moet word.
26. OF 3
Die opwasbakeenheid moet bo-op die
teëls geïnstalleer word.
5 000 mm x 4 000 mm
Gee jou antwoord in m². = 20 m²
220 ✓ + 5 000 ✓ + 110 ✓ +
5 000 ✓ + 220 ✓
Bereken die totale lengte van die muur = 10 550 ✓ mm
aan die noordelike kant van die = 10,55 ✓m
27. 7
gebou. Toon ALLE berekeninge. Die
lengte moet in meter aangedui word. OF
0,22 + 5 + 0,11 + 5 + 0,22= 10,55 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Foute in die mangatinstallasie:
• Die mure is nie op die fondasie nie ✓
• Die vloeivulling is nie teen 'n helling nie ✓
• Die kanaal is te vlak ✓
• Die kanaal moet halfrond wees
• Geen mangatdeksel nie/Deksel weglaat
• Geen mangatdekselraam
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
3.1.2 Mediese/Noodhulp ✓ (1)
3.1.3 Asemhalingstoestel/Respirator/Gasmasker ✓ (1)
3.1.4 'n Stofmasker wat die neus en mond bedek, filtreer nie die lug om
'n persoon te beskerm teen gevaarlike gasse nie ✓/Dit sal nie
voldoende beskerming verleen waar gevaarlike gasse teenwoordig
is nie.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
3.1.5 Strykverband/Engelseverband ✓ (1)
3.1.6 Betonring-mangat/Plastiek/Veselglas ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.2
STUTPLANK 4 STUTPLANK
3
1
2 2
3
OF
STUT/VERSPANSTUKKE 4 STUT/VERSPANSTUKKE
OF
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Uitgrawing/Sloot 1
2 Stutplanke 2
3 Stutte/Verspanstukke 2
5 Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 7 (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Volume van 'n kubusvormige watertoevoertenk:
Volume = l x b x h
Volume = s3
= 2,65 ✓ m x 2,65 ✓ m x 2,65 ✓ m
= 18,61 ✓ m3
OF
2 650 x 2 650 x 2 650
= 18 609 625 000
= 18,61 m3 (4)
3.3.2 Volume water in tenk = 18,61 ✓ x 1 000 ✓
= 18 610 ℓ ✓ (3)
3.4
1
A 1
3
2
2
3
2
1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Horisontale stene 3
2 Vertikale stene 3
3 Projeksielyne 2
TOTAAL: 8 (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 E✓
4.1.2 B✓
4.1.3 D✓
4.1.4 C✓
4.1.5 G✓
4.1.6 I✓
4.1.7 K✓
4.1.8 H✓ (8)
4.2 4.2.1 A – Drukverminderingsklep/Drukbeheerklep ✓
B – Vakuumbreker ✓
C – TP veiligheidsklep/Uitlaat/Pyp ✓
D – Dreineringskraan ✓ (4)
4.2.2 Wanneer warm water verhit, styg dit na die bokant van die (1)
Silinder. ✓
4.2.3 300 mm ✓ (1)
4.2.4 As 'n lekkasie voorkom, kan dit skade aan die plafon en enige iets
onder die plafon veroorsaak. ✓ (1)
4.2.5 Ø 50 mm ✓ (1)
4.2.6 A – Verlaag en beheer die inkomende waterdruk na die geiser. ✓
D – Word gebruik om die geiser te dreineer wanneer daar herstel-
werk gedoen moet word of as die geiser vervang moet
word. ✓ (2)
✓
4.2.7 ✓
WW
(2)
4.3 Gebruike vir waterdruktoetspomp:
• Om die waterdruk in pype te toets ✓ (1)
Sentrifugale pomp:
• Om water te pomp van een plek na 'n ander. ✓
• Om die waterdruk te verhoog.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.4 4.4.1 ✓ ✓
(2)
4.4.2 ✓
✓
(2)
4.4.3
H ✓
✓
C (2)
4.5 4.5.1 As die water nie warm genoeg is nie, kan dit wees:
• dat die termostaat te laag gestel is ✓
• dat die termostaat en die element foutief is
• dat daar onvoldoende elektriese toevoer is
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.5.2 Voorkom die tekort van warmwater:
• Stel die termostaat na 65°✓/Die vereiste temperatuur
• Verseker dat die termostaat en die element in 'n goeie
werkende toestand is ✓
• Voorsien addisionele isolasie vir die geiser en pype
• Maak seker dat die geiser se elektriese toevoer aangeskakel is
vir ʼn voldoende periode van tyd
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.6 4.6.1 Vuilwaterpypbuigstuk gewoon 90° ✓ (1)
4.6.2 Die funksie van die passtuk is:
• Om twee pype met dieselfde diameter aanmekaar te verbind
teen 'n hoek van 90°✓
• Om vuilwaterpype teen 'n hoek te verbind
• Om die rigting van vuilwater te verander
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.6.3 Die ente van die passtuk is groter:
• Om te verseker dat die pype pas in die passtuk ✓
• Vir hegtings doeleindes
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.6.4 Ø 40/50 mm ✓ (1)
4.7 Die elektrolise reaksie kan voorkom word:
• Deur dieselfde tipe metaal regdeur die stelsel te gebruik ✓
• Deur gebruik te maak van nie-metaalkoppelings wanneer koperpype en
gegalvaniseerde pype verbind word ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
4.8 4.8.1 Waterbesparingskleppe in terme van hul gebruik:
A – Hierdie kraan kan halfpad oop gemaak word om water te
spaar ✓
OF
‘n Belugter in die uitlaat van die kraan kan lug meng met die
water en verminder water gebruik (1)
B – Hierdie kraan laat water vloei solank as wat die knoppie gedruk
Word ✓
OF
Water vloei vir ʼn voorafgestelde periode wanneer die
knoppie gedruk is en spaar water (1)
4.8.2 Elektroniese kraan met sensor/Sensor kraan/Elektroniese kraan ✓ (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN
STORMWATER (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 D✓ (1)
5.1.2 A✓ (1)
5.1.3 D✓ (1)
5.1.4 D✓ (1)
5.1.5 D✓ (1)
5.2 5.2.1 A – Geuthoek ✓
B – Koppelklem ✓ (2)
5.2.2 A – By 'n 90º hoek waar twee geute ontmoet. ✓
B – Om twee geute te verbind in hul lengte. ✓ (2)
5.3 Nagevolge vir swak ontwerpte stormwaterstelsels:
• Mag lei tot lewensverlies van leerders ✓
• Strukturele skade aan die gebou ✓
• Vog penetreer die mure
• Strukturele integriteit kan in gedrang wees
• Vog aan die binnekant van die muur
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
5.4
1 6
4
4
2 4
3 4
4
4
5
6 5 5 5
5 5
B
A
2
3
GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE
VRAAG NA TE SIEN
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Verdeel van sirkel in 12 gelyke dele 1
2 Projeksielyne vanaf sirkel 2
3 Projeksielyne vanaf skoen 2
4 Ontwikkeling van basis van skoen 6
5 Ontwikkeling van bokant van skoen 6
6 3 mm some 2
TOTAAL: 19
(19)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 slik ✓ (1)
6.1.2 kompos ✓ (1)
6.1.3 Bioreaktor ✓ (1)
6.1.4 biomassa ✓ (1)
6.1.5 chloried ✓ (1)
6.2 6.2.1 90º elmboog ✓ (1)
6.2.2 Die rubberseël sal lekkasies voorkom/Seël die uitlaat ✓ (1)
6.2.3 PVC buigstuk met inspeksie oog/PVC toegangsbuigstuk ✓ (1)
6.2.4 • PVC oplosmiddel-laswerk ✓
• Oplosmiddel-laswerk
• PVC gom/Kleefmiddel
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.2.5 Voorkom dat reuke/rioolgas ✓die gebou binnedring. ✓ (2)
6.2.6 Rioolput ✓ (1)
6.3 6.3.1 Mangat/Steekoog ✓ (1)
6.3.2 Een/1 ✓ (1)
6.4 Materiaal wat gebruik kan word vir rioolpype:
• uPVC/Ongeplastiseerde polivinielchloried ✓
• PVC/Polivinielchloried ✓
• Gietyster
• Veselsement
• Klei of erdeware
• Beton
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 17 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
6.5 Eienskappe van soldeersel:
• Silwer van kleur ✓
• Swaar ✓
• Hoe hoër die tin-inhoud in soldeersel, hoe hoër die smeltpunt
• Hoe hoër die lood-inhoud in soldeersel, hoe laer die smeltpunt
• Kan kruip/Kapillêre aksie in vloeistof vorm
• Elastiese modulus
• Verlenging is moontlik
• Rekbaar
• Hoë vervormingstempo
• Smeebaar
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
6.6 As die kop te koud is sal die soldeersel nie behoorlik smelt om goeie hegting
te verseker nie. ✓
As die kop te warm is sal die tin in die soldeersel brand wat dit onbruikbaar
sal laat. ✓ (2)
6.7 6.7.1 Vakuum tenk/Bewaartenk ✓ (1)
6.7.2 A – Ontlugpyp/Ontlugklep ✓
B – Mangatdeksel/Deksel ✓ (2)
6.7.3 Tapklep ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 18 DBE/November 2025
NSS – Nasienriglyne
6.8
MUNISIPALE VERBINDING
MG
IO
6
2
RP
1 IO
2
1 IO
VP 5 VP
5 2
3 2 4
SO IO 7 7 IO
1 1
SO 3
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Inspeksie oë (Enige VIER) 4
2 Takpype (Enige VIER) 4
3 Steekoë 2
4 Verbinding van die hoofrioolpype 1
5 Lugpyp (Korrek geplaas) 2
6 Rioolput 1
7 Hoofrioollyn 2
TOTAAL: 16 [40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874/v1-6e2a9c2564a39a8c61d5/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (English)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper