Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 



%20Eng_hlayiso.com_--6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a/v1-e0a7b2645cde7f912d21/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
View all%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)

%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 19
- File size
- 518.3 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 19
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort :
Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
antwoord van die kandidaat evalueer.
Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
vraag.
Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende
die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na
finalisering van die nasien riglyn.
Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te
beskryf en (2) om te verduidelik.
Indien daar van ‘n kandidaat vereis word om ‘n proses bv. in 4 stappe te
verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
Indien daar egter van ‘n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ‘n deurskynende
pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ‘n lang
verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat
in ‘n intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie
geval moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat
evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort
sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
Aanvaar verkeerde spelling in een woord antwoorde behalwe as die spelling
die betekenis van die antwoord verander.
2. Vir berekeninge:
‘n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
neergeskryf is.
Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
Waar die kandidaat ‘n beginsel fout gemaak het bv. opgetel het in plaas van
om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
Waar ‘n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal
die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur
gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening.
Indien korrek gebruik, moet die kandidaat vol punte ontvang vir
opeenvolgende berekeninge.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ‘n kandidaat antwoorde
afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale
antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete
toegeken word.
Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud
dat die korrekte antwoord verkry is.
3. Wanneer tekeninge gemerk word:
Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
‘n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ‘n ander posisie
sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
Punte kan slegs toegeken word vir ‘n byskrif indien die byskrif die regte
onderdeel korrek aandui.
Skaal tekeninge behoort altyd met ‘n toepaslike masker nagesien word.
Wanneer ‘n kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:
‘n Horisontale snit-aansig in plaas van ‘n vertikale snit-aansig, sal geen
punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n deursnee-aansig, sal geen punte
toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n isometriese tekening, sal geen
punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken
die SA-Howe dakkap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 E (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 H (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 F (1)
1.1.7 A/I (1)
1.1.8 G/K (1)
1.2 Galvanisering:
Voeg sterkte by oorspronklike, onbedekte metaal.
Laat dit langer hou/Preservering/Duursaam.
Dekoratief/Verbeter voorkoms.
Maak metaal dikker as die onbedekte metaal.
Spykers en skroewe verhoed vlekke.
Verhoed roes/korrosie van materiaal.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.3 Materiaal veiligheids-datastaat
Genoegsame inligting rakende die beskerming van gesondheid en
veiligheid.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.4 Materiale kan met die hand/deur middel van ‘n kruiwa/trollie rond beweeg
word.
Materiale kan deur middel van masjinerie/bouershystoestelle/hyskrane/
vervoerband/trokke/vurkhyser/trekker rond beweeg word. (2)
1.5 Waterbasisverf:
Raak vinnig droog.
Laat toe dat merke/vuil kolle maklik met water skoon gemaak kan word.
Gee 'n elastiese buigsame afwerking.
Duursaam
Gee ‘n dekoratiewe afwerking
Verbeter die voorkoms
Bestand teen krake.
Koste effektief/Goedkoper
Maklik om aan te wend.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
1.6 1.6.1 Multi-detektor (1)
1.6.2 Versorging van die multi-detektor:
Plaas die multi-detektor terug in sy houer direk na gebruik.
Moenie die instrument teen voorwerpe stamp of dit laat val
nie.
Beskerm die multi-detektor teen vog en direkte sonlig.
Verwyder battery as die meetinstrument vir ‘n lang tydperk nie
gebruik gaan word nie.
Vee vuiligheid of kolle met 'n droë, sagte lap af.
Skakel die toestel af voordat dit gestoor word.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.7 Boor 'n gat in die muur.
Plaas die plastiekprop in die gat.
Belyn die gat van die steunstuk met die gat in die muur en draai die skroef
vas. (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Suidaansig 1
Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A Dubbelverdieping woning/gebou/
2 1
aangedui is. Multi-verdiepingsgebou
3 Identifiseer nommer 1. Nokplaat/Nokteël/Nokplaat/Nok 1
4 Identifiseer nommer 3. Fassieplank/-bord 1
Oorhang/Dakrand/
5 Identifiseer nommer 4. 1
Maatskrywingslyn
Identifiseer die hegstuk wat deur
6 Pypboei/Klamp/Knip 1
nommer 5 aangedui is.
Venster/Vensterraam/Swaairaam/
7 Identifiseer nommer 6. 1
Swaairaamvenster-raam
8 Identifiseer nommer 7. Skoen/Afvoerpypuitlaat/Tuit 1
9 Identifiseer nommer 8. Natuurlike grondvlak/NGV 1
Waarvoor staan VWM, soos in die
10 Vogweermembraan 1
notas aangedui?
11 Identifiseer nommer 10. Ingeboude kas/IGK 1
Beveel 'n geskikte materiaal aan wat vir Veselsement/Gegalvaniseerde
12 die vervaardiging van nommer 2 in plaat/Plaatmetaal/Hout/ 1
FIGUUR A gebruik kan word. Plastiek/Veselglas/Aluminiumplaat
Noem die TWEE aansigte waarop Wesaansig
13 2
nommer 2 geïnstalleer is. Oosaansig
Die geut word daaraan vasgeheg.
Dit voltooi/rond/werk die dak af.
14 Beskryf die doel van nommer 3. 1
Beskerm dakkappe/daksparre teen
reënwater
Trap weggelaat by die deur
Lei EEN kenmerk af wat weggelaat is
15 Vensterbank weggelaat by die 1
uit die aansig in FIGUUR A.
venster
Beveel enige TWEE sanitêre toebehore
wat vuilwater vervoer aan, behalwe 'n Wasbak/Handewasbak/
16 bad, wat in die vertrek wat deur WB/WHB/HWB 2
nommer 11 aangedui word, geïnstalleer Stort/St/SH
kan word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Watter sanitêre toebehore wat
drekwater vervoer, kan in die vertrek Spoelkloset/SK/WC
17 1
wat deur nommer 12 aangedui word, Bidet/BT
geïnstalleer word?
Die twee vensters aan die sye maak na
die verkeerde kant oop/Geen
Beskryf die fout wat by nommer 6 in die vensterbank/Die venster wat in FIGUUR
18 1
aansig in FIGUUR A voorkom. A geteken is, is nie dieselfde as die een
in die vensterskedule nie/
Vensteropeninge.
Noem die verwysingskode vir hierdie
19 QP 4 - 2020 1
plan.
20 Watter vertrek sal nommer 13 bedien? Slaapkamer 2 1
Elektriese bedrading/kabel/konneksie
Wat word deur die lyn tussen nommer Bedrading/Bedrading vanaf ligskakelaar
21 1
13 en 14 voorgestel? na lig/Toon aan watter skakelaar watter
lig bedien
15: Enkelbuis fluoresseer lig.
17: Dubbelbuis fluoresseer lig.
15: Sal minder elektrisiteit/Watt gebruik
as 17/
Onderskei tussen nommer 15 in
22 15: Sal minder lig verskaf as 17/ 2
FIGUUR B en nommer 17 in die notas.
15: Se lopende koste sal goedkoper
wees as 17.
15: Het een buis/1 x 40 Watt
17: Het twee buise/2 x 40 Watt
Verduidelik die installering van steen-
Steenversterking moet tussen elke laag
versterking vanaf die bokant van die
23 bokant die venster geïnstalleer word tot 1
venster tot by die muurplaat, soos deur
by muurplaat.
die argitek aangedui.
Sierstene
Pleister en verf/ Verf/Pleister/Pleister
Beveel 'n moontlike afwerking vir die afwerkings (Gladde-, Spatsel-,
24 1
buitemure van die huis aan. Saksmeringafwerking, Gegolfde
afwerking),
Bekleding/Teëls
Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE
25 Oosaansig 1
vensters het NIE.
Lei die dikte van die buitemuur uit
26 220 mm 1
FIGUUR 2 af.
Noem 'n materiaal wat gebruik
Hout /Vlekvrye staal/Sagte staal/Staal
27 kan word om die oop kante van 1
Aluminium/Glas/Perspex
nommer 16 toe te maak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Noem die dorp waar die voorgestelde
28 Cradock 1
woning gebou gaan word.
ℓxb ℓxb
Bereken die oppervlakte van die
= 2 m x 2 m OF 2 000 mm x
29 badkamer. Toon ALLE berekeninge. 3
= 4 m² 2 000 mm
Gee jou antwoord in m².
= 4 m²
220 + 3 000 + 110 +
1 400 + 110 + 2 000 + 220
= 7 060 mm
Bereken die totale lengte van die muur
=7,06 m
aan die oostekant van die gebou. Toon
30 6
ALLE berekeninge. Die lengte moet in
OF
meter aangedui word.
220 + 3 000 + 110 + 3 510 + 220
= 7 060 mm
= 7,06 m
Totaal: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Harde grond (1)
3.1.2 Matige ferm grond (1)
3.1.3 Matige ferm grond (1)
3.1.4 Los en water versadigde grond (1)
3.1.5 WBV (1)
3.2 Terugvulling by uitgrawings:
Kompaktering/Opvul en kompakteer
Hoë-druk spuiting/Vloeibare vulling (2)
3.3 3.3.1 Engelse verband (1)
3.3.2 Vrouesluiter/Sluiter (1)
3.3.3 55 mm (1)
3.4 Werkers moet:
veiligheidsbrille dra.
gesigsskerm dra.
rubber handskoene/handskoene dra.
rubber stewels dra.
oorpakke dra.
respirators dra.
verseker dat oop wonde verbind word.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
3.5 3.5.1 Beskerm (1)
3.5.2 Opgeleide (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6
OF
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Mangatdeksel en -raam 3
Pypkanaal 2
Skuins beton/dagha/vloeivulling 2
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 8 (8)
3.7 A B C D
3.7.1 Volume van tenk
22
1/ Volume = πr2h
7
Let wel: π = 22
0,9
7
0,9
2,8
7,13 m3
OF
Volume van tenk
22
1/ Volume = πr2h
7
(0,9)2
2,8
7,13 m3
Volume van water in die
3.7.2 tenk
1/ 7,13 = volume van tenk x 1 000
1 000
7 130 ℓ (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1
OOP TERUGSLAGKLEP
GESLOTE TERUGSLAGKLEP
ASSESSERINGSKRIT RIA PUNT
Oop terugslagklep
Korrekte plasing van bal/koeël 2
Korrekte plasing van veer 1
Geslote terugslagklep
Korrekte plasing van bal/koeël 2
Korrekte plasing van veer 1
TOTAAL: 6 (6)
4.2 4.2.1 Watermeter (1)
4.2.2 Om plaaslike owerhede in staat te stel om die hoeveelheid water
wat deur 'n huishouding gebruik word, te bereken. (1)
4.2.3 Die munisipaliteit/plaaslike owerhede/Raad (1)
4.3 Water wat besoedel is deur menslike afval of deur ander besoedelde
stowwe besmet word.
Water vanaf handewasbak, bad en opwasbak is nie die wenslike antwoord
nie, maar sal aanvaar word indien kandidate dit as ‘n antwoord verskaf. (2)
4.4 4.4.1 Om die spoelklosetpan en rioolpyp te koppel. (1)
4.4.2 Om drekwaterpype teen 'n 135° hoek te koppel. (1)
4.4.3 Waar drekwaterpype moet buig/van rigting verander. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 Lugdruktoetsapparaat (1)
4.6 Voordele van die rooiwaterafleier:
Dit gebruik nie elektrisiteit nie
Geen voortgesette koste nie
Geen nuwe bedrading na nuwe liggings nie
Geen energie vermorsing vanaf pompe nie
Geen hitteverlies in hersirkuleringspype nie
Spaar water
Spaar geld
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
4.7 'n Koppelstuk wat gebruik kan word om 'n lekkasie in 'n gegalvaniseerde pyp
te herstel, is:
Johnson-pypkoppelstuk
Strekdraadpasstuk
Gegalvaniseerde union-koppelstuk
Sok/T-Stuk/45°-Buigstuk/90°-Buigstuk
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.8 4.8.1 Komponente wat verkeerd geïnstalleer is:
Drukverminderingsklep
Vakuumbreker
Geiser en die druppan.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.8.2 Voorgestelde oplossings:
Skuif die drukverminderingsklep tot langs die afsluitklep voordat
die kouewater vertak na ander krane.
Installeer die twee vakuumbrekers in lyn met mekaar, minimum
300 mm bo die geiser.
Verminder die spasie tussen geiser en drupppan sodat die
geiser behoorlik ondersteun word deur die druppan.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.8.3 Termostaat (1)
4.8.4 Dit beskerm die geiser teen korrosie. (1)
4.8.5 Pypskroefdraad-snymasjien (1)
4.9 4.9.1 Lugleë buis (1)
4.9.2 A – Buitenste glasbuis/Glas
B – Stralingsabsorpsie-bedekking
C – Binneste glasbuis
D – Vloeistofbuis (4)
4.9.3 Waterdruktoetspomp (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.10 Beide is 'n vorm van korrosie. (1)
4.11 4.11.1 Galvaniese korrosie (1)
4.11.2 A – Koper pype
B – Gegalvaniseerde staal pype (2)
4.12 Gebruik van 'n rioolskoonmaak-masjien in plaas van rioolwisserstokke:
Die rioolskoonmaak-masjien verg minder moeite/krag.
Die rioolskoonmaak-masjien is reeds ten volle aanmekaargesit.
Die rioolskoonmaak-masjien is self-aangedrewe en geen krag is nodig van
die werker nie.
Die rioolskoonmaak-masjien werk vinniger.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.13 Maatreëls om in ag te neem met versorging van die laers van 'n sentrifugale
pomp:
Maak die laer steunstuk skoon indien daar olie is.
Smeer die laers gereeld.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
5.1 Metodes wat gebruik word om water weg van geboue af te lei:
Dakgeute versamel reënwater en voer dit in afvoerpype af.
Vore of skuins oppervlakke kan water weg lei van geboue.
Mangate wat aan stormwaterriole verbind is sal water wegvoer vanaf
bewoonde gebiede en veilig wegvoer na riviere of damme. .
Vore kan water na opvangsgebiede afvoer.
Watertenks
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.2 Die eienaar van die eiendom. (1)
5.3 Die doel van 'n straatrand:
Stormwater vanaf paaie vloei teen die straatrand af totdat dit die
stormwaterriool bereik.
Voer stormwater na stormwaterriole.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
5.4
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
125 mm x 40 mm sy 1
80 mm x 40 mm sy 1
125 mm x 80 mm middel 1
Soom 2
TOTAAL: 5 (5)
5.5 Doodloopente word gebruik om geute by die geutente te seël.
Verhoed dat water by die geutente uitvloei.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6 Voegskort materiaal:
Koper
Gegalvaniseerde plaatmetaal
Lood
Bitumastiekpatente/Bituman
Rubberverseëllaag
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
5.7
4
6
4
5 5
4
5
3 3
5 5
1
1
4
6
4
2 2 2 NR ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Projeksielyne om die toppunt te
1 2
bepaal
2 Bepaal ware lengte 3
Boonste en onderste boog van
3 2
piramide
Ontwikkeling van basis van
4 5
piramide
Ontwikkeling van bokant van
5 5
piramide
6 5 mm-some 2
TOTAAL: 19 (19)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 C (1)
6.1.2 B (1)
6.1.3 A (1)
6.1.4 C (1)
6.1.5 A (1)
6.2 6.2.1 A – Kompressielas/Knelmoerkoppeling
B – O-ring kompressielas (2)
6.2.2 A – Word gebruik om vuilwaterpype aan die vuilwatersperder onder
wasbakke/baddens/opwasbakke en sanitêre toebehore vas te
sit.
B – Word gebruik om rioolpype te verbind. (2)
6.3 6.3.1 A - Oorloop
Laat toe dat water uitvloei indien die kraan nie toegedraai is nie
voordat water die punt van oorloop bereik. (2)
6.3.2 22 mm/15 mm/20 mm (1)
6.3.3 P – Sperder/Rioolputsperder (1)
6.3.4 Indien geen inspeksieoog geïnstalleer is nie:
sal daar nie toegang tot die pyp wees nie.
sal dit nie die oopmaak van verstoppings toe laat nie.
sal inspeksie vir blokkasies onmoontlik wees.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
6.3.5 Waterseël/Watervlak/Water (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 17 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4 Vereistes vir 'n doeltreffende rioleringstelsel is:
Die gradiënt van die pyp installasies moet korrek wees – 1:40 of 1:60.
Die deursnee van enige rioolpype moet groot genoeg wees om die slyk te
dra.
Pype moet aan SABS standaarde voldoen.
Pype moet goed afgedig wees by die lasse om te verhoed dat gasse uit
die stelsel ontsnap.
Steil helings en skerp buigings moet vermy word.
Rioolpype moet ten minste 100 mm in deursnee wees.
Alle aansluitings moet teen 45°/135° gedoen word.
Voldoende volumes water moet in die stelsel uitgelaat word.
Pype moet glad aan die binnekant wees en van ’n sterk, duursame
materiaal gemaak wees.
Goedgekeurde gereedskap moet vir installasies gebruik word.
Steek- en inspeksieoë moet in die stelsel geïnstalleer word.
’n Mangat moet gebou word waar twee of meer pype by die
hoofpyplynaansluiting ontmoet, of waar ’n afstand 25 meter oorskry,
gemeet met die rioollyn langs vanaf ’n steekoog of ‘n ander permanente
manier van toegang.
Daar moet ten minste een lugpyp in die rioleringstelsel wees.
Slote na aan fondasies moet met beton opgevul word.
Pype behoort in ‘n reguitlyn gelê te word.
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 18 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5
IO
IO
LP
IO
R
IO
IO IO SO
IO
LP R
SO
ASSESSERINGS- PUNT
KRITERIA
Takpype korrek geteken 5
Lugpype korrek aangedui 2
Rioolputte korrek aangedui 2
Aansluiting van twee
1
hoofrioolpype
Steekoë 2
Inspeksieoë 2
TOTAAL: 14
(14)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 19 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6 6.6.1
MG
(2)
6.6.2
OF
AANVAAR ENIGE ROTASIE VAN SIMBOOL, SOLANK DIT REG
GETEKEN IS. (2)
6.7 6.7.1 Swart (1)
6.7.2 Groen (1)
6.8 Die doel van die septiese tenk is om rioolvuil te versamel/behandel/af te
breek. (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
Memorandum
Civil Technology Nov 2020 (Construction) Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
Civil Technology Nov 2020 (Woodworking) Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Civil Technology Nov 2020 (Woodworking) Eng_hlayiso.com_.pdf
%20Eng_hlayiso.com_--6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a/v1-e0a7b2645cde7f912d21/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2020 (Construction) Eng_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Civil Technology Nov 2020 (Civil Services) Afr_hlayiso.com_.pdf
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr.pdf
Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Civil Services_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr.pdf
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) MG Eng.pdf
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Question paper