Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12202022 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 22 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SF 2 Zé basic education M4 4 y SA y | Department: \ Oy Basic Education pINA REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIOR SERTIFIKAAT/ NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT KE GRAAD 12 OS SRS SSS SRR SS SERS SSSR SSSR RRR ERR i SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING Pf i" a a NOVEMBER 2020 : a 7 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 7 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief L
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2020 SS/NSS BENODIGDHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Lees alle vrae noukeurig deur. 4. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei nie. 5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 11. Maak tekeninge en sketse met 'n potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 14. Beantwoord VRAAG 2, 3.3, 3.4, 3.5, 4.11, 5.6 en 6.9 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig. 15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het Jy dit nie gebruik nie. 16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik. 18. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 11 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by ‘n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 L. KOLOM A KOLOM B 1.1.1. Poeierbedekking A moet effens na die gebou oorhel 1.1.2 Sporte B word saam met die bukswaterpas gebruik om hoogtes akkuraat te meet 1.1.3. Vieuelmoer C _ stel 'n werker in staat om teen 'n leer 1.1.4 Rawlboute op of af te klim 1.1.5 Teleskopiese staaf |D kan vasgedraai of losgedraai word sonder om 'n moersieutel te gebruik 1.1.6 Ongeluk E geskik vir buitenshuise meubels 1.1.7 Kortlingsteier F die gevolg van onveilige optrede of 1.1.8 | Bourommel 'n onveilige toestand G_ moet nie geplaas word waar dit toegang tot of die uitgang van 'n bouperseel kan blokkeer nie H weerstaan uittrekfaling | moet stewig vasgemaak word wanneer enige sakking voorkom J voorkom dat werkers van 'n steier afval K verwydering van afvalmateriaal en bourommel (8 x 1) 1.2 Verduidelik EEN voordeel van galvanisering. 1.3 Noem die dokument oor gevaarlike chemiese stowwe wat werkgewers volgens die WBV-wet aan belangstellende of geaffekteerde persone moet verskaf. 1.4 Beskryf TWEE metodes wat gebruik kan word om boumateriaal op die terrein rond te skuif. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (8) (1) (4) (2)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2020 SS/NSS 1.5 Noem TWEE spesifieke voordele van waterbasisverf. (2) 1.6 Jy het die opdrag gekry om staalstawe en koperpype wat in 'n muur geplaas is, op te spoor. 1.6.1 Noem die gereedskapstuk wat jy sal gebruik om hierdie materiale op te spoor. (1) 1.6.2 Beskryf hoe jy hierdie gereedskapstuk sal versorg nadat jy dit gebruik het. (2) 1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon 'n hegstuk wat algemeen gebruik word. Se a a FIGUUR 1.7 Verduidelik hoe hierdie hegstuk gebruik kan word om 'n steunstuk teen 'n muur te bevestig. (3) [20] VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 SS/NSS DBE/November 2020 NOTAS: Kontrakteurs moet alle afmetings en viakke/hoogtes op die terrein verifieer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige afwykings in kennis geste! word. ARGITEK SE HANDTEKENING KLIENT SE HANDTEKENING . Steenversterking moet elke derde laag tot op vensterhoogte geinstalleer word. Vanaf die bokant van die venster moet steenversterking tussen elke laag tot op muurplaathoogte geinstalleer word. VWM moet onder die vioerblad r_ | /ESAZI\ a) geinstalleer word om te voorkom dat N ; a) water vanaf die onderbou penetreer. \J ra Die volgende elektriese toebehore | U moet in die kombuis geinstalleer u @) word: FIGUURA 2x40W SKAAL 1 : 100 HERSIENING | DATUM | BESKRYWING GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK: k 2.500 f— -2.000 + 1100 + MTANDO DRUKKERS —_ 01/04/2020 = | Q| 220, 140 110 a : cS) He Uy oy TEKENINGTITEL: ine uz 2 — “f TERREINPLAN ERF 101 a. — = = = ] BADKAMER || TOILET PROJEK: SLAAPKAMER 1 SLAAPKAMER 2 VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 101, | 8 JABULANISTRAAT, CRADOCK & e iN Pe | \ PROJEKNR. TEKENINGNR, 7 === | oR 448-210 559P7 oc rm \® = DATUM _| GETEKEN |NAGEGAAN| SKAAL | = 27/03/2020 | N DAMON| P HENSLO | 1 : 100 ~— t — 2 VERWYSINGSKODE @ = QP 4-2020 = Z| VENSTER 1 VENSTER 2 > 1x40W SITKAMER 8 KOMBUIS | 1 > 41600 _y 600 t r ——} bz v4 2| / ol PI’ a] ql al | , 3] |x 7 hs s, / \ FIGUUR B , SKAAL 1: 100 FIGUUR 2 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur ‘n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.1.6 vioerlys. kroonlys; kwartrondte; vensterbank; tussenstyl; ruitbalkie; voorste reling: tap en gat; tong en groef; stopverf; paneeispykers; gom; PVC; dekstrook; verf; boreling; vernis 3.1.1 Die lys tussen die vioerlys en die vioer (1) 3.1.2 Die onderdeel wat die hoofdele van 'n dubbelswaairaam vertikaal verdeel (1) 3.1.3 Word gebruik om die vensterruit in posisie te hou (1) 3.1.4 Die voeg wat gebruik word om die strookplanke wat by muurpanele gebruik word, te heg (1) 3.1.5 Horisontale onderdeel van die swaairaam wat direk onder die kalfreling aangetref word (1) 3.2 Gebruik jou ANTWOORDEBOEK en teken in goeie verhouding ‘n netjiese vertikale snit deur die kalfreling van 'n swaairaamvenster met 'n bolig. (4) 3.3 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.3 en teken voigens skaal 1 : 10 die vooraansig van 'n losstaande kombuiskas met twee deure. Die kas links onder moet by A op die ANTWOORDBLAD begin. Gebruik die volgende spesifikasies: e Hoogte: 950 mm e Wydte: 900 mm « 16mm melamienbord word vir die bou van die kas gebruik e Deure: 450 mm wyd Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (9) 3.4 FIGUUR 3.4 op ANTWOORDBLAD 3.4 toon 'n horisontale snit deur 'n gedeelte van 'n muur. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken in goeie verhouding 'n netjiese horisontale snitaansig van die onderste gedeelte van 'n muurpaneel wat toon hoe die strookplanke geheg word. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2020 SS/NSS 3.5 FIGUUR 3.5 hieronder toon die vloerplan van 'n motorhuis met 'n skilddak. Die wydte van die mure is 220 mm. Bestudeer die figuur en beantwoord die vrae wat volg. Toon ALLE berekeninge. 230, 12 000 io i 6 won nee e eens ene neces s 1 6 N, i © Woman 7 ns -4--- = — se) | “ 10 000 FIGUUR 3.5 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en bereken die volgende: 3.5.1 Die lengte fassieplank wat vir die dak benodig word 3.5.2 Die lengte vloerlys wat vir die motorhuis benodig word Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) (4) [30]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon 'n elektriese handgereedskapstuk. Bestudeer die foto en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 4.1 4.14 Identifiseer die gereedskapstuk. (1) 4.1.2 Beskryf wat kan gebeur indien geen persoonlike veiligheids- toerusting tydens die gebruik van hierdie handgereedskapstuk gedra word nie. (2) 4.1.3 Waarom moet hierdie handgereedskapstuk op 'n veilige, droé plek gestoor word? (1) 42 FIGUUR 4.2 hieronder toon 'n dikteskaaf. Bestudeer die foto en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 4.2 4.21 Verduidelik wat sal gebeur indien jy die hoogte van die tafel verstel terwyl die masjien in gebruik is. (2) 4.2.2 Verduidelik watter sorg getref moet word om die gebruik van die lemme van die masjien te maksimaliseer. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2020 SS/NSS 4.3 Noem die verskillende tipes dakonderlegsels vir ELK van die volgende dakke: 4.3.1 Teéldakke (1) 4.3.2 Grasdakke (1) 4.3.3 IBR-plaatbedekking (1) 4.4 Teken in jou ANTWOORDEBOEK "n boaansig van 'n dak om die kiel (‘valley’) tussen twee skuins dakke te toon. (3) 4.5 Gee EEN rede waarom jy 'n oop dakrand sal toemaak. (1) 46 Verduidelik waarom jy eerder veselsement-plafonbord op 'n toe dakrand sal gebruik as gipsplafonbord. (1) 47 Beskryf TWEE nadele van ELK van die volgende dakbedekkings: 4.7.1 Betondakteéls (2) 4.7.2 Grasdakke (2) 4.7.3 Gegolfde sinkplaat (2) 48 Noem TWEE dele van die dakkonstruksie waaraan die raam van 'n valdeur geheg sal word. (2) 4.9 Verduidelik waarom jy eerder meganies gegradeerde hout as visueel gegradeerde hout vir dakkonstruksies sal gebruik. (2) 4.10 Gee TWEE redes waarom hout gepreserveer moet word. (2) 4.11 Gebruik ANTWOORDBLAD 4.11 en teken volgens skaal 1 : 50 'n hoofstyldak- kap. Begin die tekening op die lyne wat op die ANTWOORDBLAD getoon word. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (12) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon die konstruksiebesonderhede by die voet van 'n formeel. Identifiseer dele A tot E. arr BBL Som FIGUUR 5.1 (5) 5.2 Regverdig die gebruik van 'n verstelbare staalstut eerder as 'n houtstut wanneer bekisting geinstalleer word. (1) 5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon 'n gedeelte van die besonderhede van 'n staanskoor. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 5.3 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2020 SS/NSS 5.3.1 Noem EEN tipe skoring behalwe staanskoring. (1) 5.3.2 Verduidelik die gebruik van A. (1) 5.3.3 Beskryf die doel van B. (1) 5.4 FIGUUR 5.4 hieronder toon 'n staanskoor wat verkeerd opgerig is. Teken die tabel hieronder in jou ANTWOORDEBOEK oor, identifiseer TWEE moontlike foute by die konstruksie van die staanskoor EN beveel moontlike oplossings aan om die foute reg te stel. NR. | FOUTE BY DIE KONSTRUKSIE MOONTLIKE OPLOSSINGS VAN DIE STAANSKOOR OM DIE FOUTE REG TE STEL 7 2 FIGUUR 5.4 (4) 5.5 Onderskei, met behulp van TWEE lyndiagramme, tussen 'n sparpaardakkap en 'n bindhoutdakkap in jou ANTWOORDEBOEK. Toon die mure as deel van jou antwoord. (8) 5.6 FIGUUR 5.6 op ANTWOORDBLAD 5.6 toon twee mure wat 'n in situ- gegotebetonvioer moet ondersteun. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken in goeie verhouding 'n vertikale snit deur die bekisting vir 'n in situ- gegotebetonvloer. Toon die ondersteuning vir die bekisting aan een kant van 'n ondersteuningsmuur. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (9) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2020 SS/NSS VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 E. 6.1.1 Kopiereg voorbehou Die mure van 'n onderbou kan ... A enige wydte wees. B 330 mm of 220 mm wyd wees. C 220 mm of 110 mm wyd wees. D Geeneen van die bogenoemde nie Die minimum afmeting van 'n loopstuk vir trappe is ... A 250mm. B 750mm. Cc 150mm. D 350mm. Die ... is die onderdee! wat aan die deurkosyn vasgesit word en waarin die knip en grendel van 'n slot pas. A diagonale plaat B © stuitplaat C. sluitraampie D_ agterplaat/slagplaat Die vertikale onderdeel tussen twee panele van 'n deur word 'n ... genoem. A slotreling Bkalfreling C_tussenstyl D_ middelreling ‘n Deur kan aan 'n deurkosyn vasgesit word deur verskillende tipes ... te gebruik. skroewe spykers klampe skarniere C0OWFr Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2020 6.2 6.3 6.4 6.5 6.6 6.7 SS/NSS FIGUUR 6.2 hieronder toon 'n gedeelte van die vloerplan van ‘n houthangvloer. Bestudeer die tekening en benoem dele A tot D. = = A B | op p= Cc = = aie si D “ i FIGUUR 6.2 Regverdig hoekom die betonbasis onder deel C in FIGUUR 6.2 wyer as deel C moet wees. Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, die boaansig van 'n gedeelte van die uitleg van die boonste viak van die hangvloer om te toon hoe die stutte verspringend is. Verduidelik waarom mierskerms wat vir houthangvloere gebruik word, van gegalvaniseerde staal gemaak moet word. Onderskei tussen ingelate kasslotte en laai/geldiaaislotte met betrekking tot die rigting van die veergrendels van die slotte wanneer dit gesluit word. Teken in jou ANTWOORDEBOEK, in goeie verhouding, 'n vertikale snit deur ‘n slotreling en slegs 'n deel van die verhewe panele van 'n driepaneeldeur. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) (1) (3) (1) (2) (6)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2020 SS/NSS 6.8 FIGUUR 6.8 hieronder toon die saamgestelde aansig van 'n borstapvoeg. 6.9 6.10 Bestudeer die tekening en benoem dele A tot D. FIGUUR 6.8 (4) FIGUUR 6.9 op ANTWOORDBLAD 6.9 toon die onderste helfte van die interne aansig van 'n geraamde en verspande Z-plankdeur. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.9 en teken die volgende: 6.9.1 Die verspanstuk (1) 6.9.2 Die deursneeaansig van snit A-A. Teken die deursneeaansig twee maal groter as die gegewe aansig. (5) Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. Teken in jou ANTWOORDEBOEK 'n lyndiagram van die boaansig van 'n reguit traparm met 'n bordes tussen die trappe. Toon die volgende op jou tekening: e =110mm-muur « Drie loopstukke aan beide kante van die bordes e Bordes e Handreling © Twee spilpale e Pyle wat die styging van die trappe aandui (8) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LJ] LI] ] | EKSAMENNOMMER: [| | [ ] L J ] ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE 1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. 1 2 Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A 1 aangedui is. 3 Identifiseer nommer 1. 1 4 Identifiseer nommer 3. 1 5 Identifiseer nommer 4. 1 6 Identifiseer die hegstuk wat deur 4 nommer 5 aangedui is. 7 Identifiseer nommer 6. 4 8 Identifiseer nommer 7. 1 9 Identifiseer nommer 8. 1 10 Waarvoor staan VWM, soos in die 1 notas aangedui? 11 | Identifiseer nommer 10. 1 Beveel 'n geskikte materiaal aan wat 12 | vir die vervaardiging van nommer 2 in 1 FIGUUR A gebruik kan word. 13 Noem die TWEE aansigte waarop 2 nommer 2 geinstalleer is. 14 | Beskryf die doel van nommer 3. 1 15 Lei EEN kenmerk af wat uit die aansig 1 in FIGUUR A weggelaat is. Bevee! enige TWEE sanitére toebehore wat vuilwater vervoer aan, 16 | behalwe 'n bad, wat in die vertrek wat 2 deur nommer 11 aangedui word, geinstalleer kan word. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020 SS/NSS Watter sanitére toebehore wat drekwater vervoer, kan in die vertrek wat deur nommer 12 aangedui word, geinstalleer word? 17 18 Beskryf die fout wat by nommer 6 in die aansig in FIGUUR A voorkom. 419 Noem die verwysingskode vir hierdie plan. 20 Watter vertrek sal nommer 13 bedien? 4 Wat word deur die lyn tussen nommer 13 en 14 voorgestel? 22 Onderskei tussen nommer 15 in FIGUUR B en nommer 17 in die notas. Verduidelik die installering van steen- 23 versterking vanaf die bokant van die venster tot by die muurplaat, soos deur die argitek aangedui. Beveel 'n moontlike afwerking vir die i buitemure van die huis aan. Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE 25 vensters het NIE. 26 Lei die dikte van die buitemuur uit FIGUUR 2 af. Noem 'n materiaal wat gebruik 27 | kan word om die oop kante van nommer 16 toe te maak. 28 Noem die dorp waar die voorgestelde woning gebou gaan word. Bereken die opperviakte van die 29 | badkamer. Toon ALLE berekeninge. Gee jou antwoord in m2. Bereken die totale lengte van die muur aan die oostekant van die gebou. Toon ALLE berekeninge. Die lengte moet in meter aangedui word. 30 TOTAAL: Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [JT | T | 7 T 7 J [EKSAMENNOMMER: | | | | | | | | | | I +I ANTWOORDBLAD 3.3 AL ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT SE PUNT Skopplaat Sykante Boreling Onderste rak Blad 32 mm dik Bladoorhang 30 mm aan beide kante Middelste rak Deure Korrektheid van tekening ce }sj/a|sa}o3)-a)/a}/o)/a)/o TOTAAL: (9) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking SS/NSS DBE/November 2020 [| SENTRUMNOMMER: LTT I [EKSAMENNOMMER: | | | | ANTWOORDBLAD 3.4 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Ruhegstuk Strookplanke Vloerlys TOTAAL: pd] aly)o Kopiereg voorbehou (4)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LT TT 7 [ ft 7 4 | EKSAMENNOMMER: LT TT TT |] Ty tt ty tT 7) ANTWOORDBLAD 3.5 A B c D (8) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking SS/NSS | SENTRUMNOMMER: [ [| [ J DBE/November 2020 | EKSAMENNOMMER: [ [ [J ANTWOORDBLAD 4.11 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT 220 mm-mure met 'n binnespanwydte van 4 000 mm Muurplate 114 x 38 mm Bindbalk 114 x 38 mm | Daksparre (Kapbene) 114 x 38 mm Hoofstyl 114 x 38 mm Korrektheid van tekening =/3/NM)/3)/N/h Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd DRIE of VIER verkeerd Meer as VYF verkeerd GEEN afmetings korrek NIE touou w OnmNW TOTAAL: 12 Kopiereg voorbehou (12)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking DBE/November 2020 SS/NSS | SENTRUMNOMMER: LTT TTT TT 4 [ EKSAMENNOMMER: LITTT TTT TTT Ty fT Tt 4] ANTWOORDBLAD 5.6 KL my ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT SE PUNT Soffiet-/Bekistingsbord Draer Dwarsdraer Stut Wigpare Voetbalk Enige TWEE byskrifte Korrektheid van tekening TOTAAL: w}/a)ro/a/a)s/a/a)/a (9) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking SS/NSS DBE/November 2020 | SENTRUMNOMMER: | EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 6.9 6.9.1 i t Li I i i 1 i 1 I U U I I t I I t 6.9.2 A —l i in t 1 1 I TE 1 ! 1 1 li 1 f 1 ! “tT 1 1 1 1 lt i 1 1 Ce I 7 I I I |. A: —>| FIGUUR 6.9 6.9.1 ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT KANDIDAAT SE PUNT Verspanstuk 4 TOTAAL: 1 6.9.2 ASSESSERINGSKRITERIA | PUNT KANDIDAAT SE PUNT V-tong-en-groef-planke 1 Verspanstuk 1 Onderreling 4 Arsering 4 Pyl wat die styl aandui 4 TOTAAL: 5 Kopiereg voorbehou (1) (6)

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all