Erom hlayiso.com :
Fo basic education
<i
Department:
\ 8) y Basic Education
WAI REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
|
|S SSS SSSR SSSR ESS SSSR RRS SSSR SSS SERRE RSE Y
i SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE t
: NOVEMBER 2020 ‘
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 12 bladsye en 8 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers %20Afr_hlayiso.com_--b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995/v1-978b69e54ed8b19a2f08/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b/v1-5a72c6e9110b3de20e2e/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a/v1-e0a7b2645cde7f912d21/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da/v1-b424a911dcff7aea0ac5/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)




Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 864.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/November 2020
SS/NSS
BENODIGDHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2 Beantwoord AL die vrae.
3. Lees alle vrae noukeurig deur.
4 Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
nie.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
6. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
7. MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
8. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
9. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met 'n potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12, Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14. Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 3.7, 4.15, 5.6, 5.7, 6.5 en 6.6 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
Jy dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring. |
17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
18. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 1; WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 L.
KOLOM A KOLOM B
1.1.1 Poeierbedekking A moet effens na die gebou oorhel
1.1.2 Sporte B_ word saam met die bukswaterpas
gebruik om hoogtes akkuraat te meet
1.1.3 Vleuelmoer
C - stel 'n werker in staat om teen 'n leer
1.1.4 Rawlboute op of af te klim
1.1.5. Teleskopiese staaf |D kan vasgedraai of losgedraai word
sonder om 'n moersleutel te gebruik
1.1.6 Ongeluk
E geskik vir buitenshuise meubels
1.1.7 Kortlingsteier
F die gevolg van onveilige optrede of
1.1.8 | Bourommel 'n onveilige toestand
G moet nie geplaas word waar dit
toegang tot of die uitgang van 'n
bouperseel kan blokkeer nie
H weerstaan uittrekfaling
I moet stewig vasgemaak word
wanneer enige sakking voorkom
J voorkom dat werkers van 'n steier
afval
K — verwydering van afvaimateriaal en
bourommel
(8x1) (8)
1.2 Verduidelik EEN voordeel van galvanisering. (1)
1.3 Noem die dokument oor gevaarlike chemiese stowwe wat werkgewers
volgens die WBV-wet aan belangstellende of geaffekteerde persone moet
verskaf. (1)
1.4 Beskryf TWEE metodes wat gebruik kan word om boumateriaal op die terrein
rond te skuif. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2020
SS/NSS
1.5 Noem TWEE spesifieke voordele van waterbasisverf. (2)
1.6 dy het opdrag gekry om staalstawe en koperpype wat in 'n muur geplaas is,
op te spoor.
1.6.1 Noem die gereedskapstuk wat jy sal gebruik om hierdie materiale
op te spoor. (1)
1.6.2 Beskryf hoe jy hierdie gereedskapstuk sal versorg nadat jy dit
gebruik het. (2)
17 FIGUUR 1.7 hieronder toon 'n hegstuk wat algemeen gebruik word.
sz)
fo
FIGUUR 1.7
Verduidelik hoe hierdie hegstuk gebruik kan word om 'n steunstuk teen 'n
muur te bevestig. (3)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan
verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5
SS/NSS
DBE/November 2020
NOTAS:
Kontrakteurs moet alle afmetings en
vlakke/hoogtes op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
ARGITEK SE HANDTEKENING
KLIENT SE HANDTEKENING
Steenversterking moet elke derde
laag tot op vensterhoogte geinstalleer
word. Vanaf die bokant van die
venster moet steenversterking tussen
elke laag tot op muurplaathoogte
geinstalleer word.
VWM moet onder die vicerblad
geinstalleer word om te voorkom dat
water vanaf die onderbou penetreer.
Die voigende elektriese toebehore
moet in die kombuis geinstalleer
word:
®
FIGUUR A 2x40W
SKAAL 1 : 100 HERSIENING | DATUM | BESKRYWING
GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK:
2 500 42000 _j, 1100) MTANDO DRUKKERS —_ 01/04/2020
° |
S20 ep yy Mw yp Mey. v1 g TEKENINGTITEL:
a VE TERREINPLAN ERF 101
“ | 3p
I BADKAMER || TOILET | PROJEK:
SLAAPKAMER 1 SLAAPKAMER 2 VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 101,
3 JABULANISTRAAT, CRADOCK
gi
{| ON 4 |
Ps | | PROJEKNR. TEKENINGNR.
° GR 448-210 559P7
c=)
f7| = 3 DATUM | GETEKEN |NAGEGAAN| SKAAL
f | a 27/03/2020 | N DAMON] P HENSLO | 1 : 100
| re
e VERWYSINGSKODE
) = QP 4-2020
nal 3 VENSTER 1 VENSTER 2
> 1x40 W SITKAMER s
KOMBUIS
PS | 1600. 600
f SS £
V1 o| |S “A se
5S gy 8) |x
FIGUUR B “4 ‘ 7
/ x
SKAAL 1 : 100
FIGUUR 2 [40]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n
woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs
die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer,
bv. 3.1.6 114 mm x 38 mm.
760 mm; vuurvaste materiaal; gegolfde sinkplate; 300 mm;
38x 38mm; sisalasie; 1200 mm; veselsementteéls; 450 mm;
beton- en kleidakteéls; bitumenasfalt; 50x 76mm
3.1.1 Die maksimum spasiéring tussen dakkappe vir 'n grasdak (1)
3.1.2 Die materiaal wat tydens die konstruksie van 'n grasdak as ‘'n
onderlegsel gebruik kan word om die brandgevaar te verminder (1)
3.1.3 Die maksimum spasiéring tussen die daklatte vir 'n grasdak (1)
3.1.4 Die tipe dakbedekking as die maksimum afstand tussen die
dakkappe 760 mm is (1)
3.1.5 Die afmetings van 'n daklat wat in 'n dakrandkonstruksie gebruik
word vir gegolfde-sinkplaat-bedekking (1)
3.2 Noem EEN beginsel wat ten opsigte van die volgende in ag geneem moet
word wanneer 'n trap ontwerp word:
3.2.1 Minimum wydte van die trap (1)
3.2.2 Minimum kopspasie (1)
3.2.3 Veiligheid (1)
3.3 Onderskei tussen 'n styging en optree soos by 'n trapkonstruksie gebruik. (2)
3.4 Noem die patroon wat gebruik word om 'n trap uit te lé. (1)
3.5 Noem enige TWEE doeleindes van 'n balustrade. (2)
3.6 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en teken 'n netjiese vryhandskets, in goeie
verhouding, om te toon hoe 'n dakkap aan 'n muur geheg word.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (9)
3.7 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.7 en teken, volgens skaal 1: 10, die verbinding
tussen die bindbalk, hoofstyl en stutte van 'n Suid-Afrikaanse (Howe-) dakkap
wat met 'n spykerplaat geheg word. Die hoek tussen die stutte en bindbalk is
30°. Benoem enige TWEE onderdele met die afmetings en drukskryf die titel
en skaal onderaan die tekening.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
4.1
4.2
4.3
4.4
4.5
4.6
47
Definieer die term uitgrawings.
Beskryf die gevolg as swaar motorvoertuie naby aan die rand van 'n
uitgrawing ry.
Voorspel wat sal gebeur as die kante van 'n uitgrawing nie teen die korrekte
hoek gegrawe is nie.
By watter deel van die bekisting sal jy begin wanneer bekisting by uitgrawings
afgetakel word?
Watter voorsorgmaatreéls moet getref word rondom 'n sloot wat dieper as
2 meter is?
Uitgrawing van los grond op 'n bouterrein is nodig om 'n ferm grondbasis
te verkry.
4.6.1 Die ligging van verskillende tipes dienste moet bepaal word
voordat uitgrawing begin. Noem enige TWEE van hierdie dienste.
46.2 Die slote moet gereeld geinspekteer word wanneer daar in diep
slote gewerk word. Verduidelik wanneer hierdie inspeksies moet
plaasvind.
FIGUUR 4.7 hieronder toon 'n stamper wat op 'n bouterrein gebruik word.
FIGUUR4.7
47.1 Beskryf hoe 'n mens die stamper veilig moet gebruik.
4.7.2 Waarom moet hierdie masjien op 'n veilige, droé plek gestoor word?
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(1)
(2)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/November 2020
SS/NSS
48 FIGUUR 4.8 hieronder toon toerusting wat gebruik word om beton op 'n
4.9
4.10
4.11
4.12
4.13
4.14
4.15
Kopiereg voorbehou
bouterrein te toets. Bestudeer FIGUUR 4.8 hieronder en beantwoord die vrae
wat volg.
4.8.1 Noem die toets wat in FIGUUR 4.8 gebruik word.
4.8.2 Identifiseer A en B.
4.8.3 Dui die tyd aan wat nodig is voordat dit getoets kan word, nadat die
beton in die water geplaas is.
4.8.4 Watter eienskap van beton word tydens hierdie proses getoets?
Noem TWEE eienskappe van smeebare (rekbare) gietyster.
Noem EEN materiaal wat gebruik kan word om bekleding aan 'n muur vas
te heg.
Beskryf die funksie van stutplanke soos dit by bekisting vir uitgrawings
gebruik word.
Verduidelik TWEE funksies van bekledingsborde wat by bekisting vir
uitgrawings gebruik word.
Hoeveel bekledingsborde moet gebruik word vir 'n uitgrawing wat 1 meter
diep is?
Beskryf die spasiéring van stutplanke vir bekisting in ferm grond en bekisting
in los grond onderskeidelik.
FIGUUR 4.15 op ANTWOORDBLAD 4.15 toon 'n onvoltooide tekening
van die bekisting vir 'n reguit stel betontrappe met 'n bordes. Gebruik
ANTWOORDBLAD 4.15 en voltooi die tekening.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.
Blaai om asseblief
(1)
(2)
(2)
(1)
(2)
(1)
(1)
(2)
(1)
(2)
(14)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1
5.2
5.3
5.4
5.5
5.6
5.7
Klassifiseer die tipe afwerking wat verkry kan word deur die volgende te
gebruik:
5.1.1 'n Tyrolene-/Tiroolse masjien
5.1.2 Goiinglap of sementsak
Noem TWEE doeleindes van vlaklaag.
Verduidelik EEN metode om 'n gladde betonvloer voor te berei om die
viaklaag te ontvang.
Identifiseer die materiaal wat by pleister gevoeg kan word om die
bewerkbaarheid en plastisiteit daarvan te verbeter.
Onderskei tussen 'n ruboog en 'n pasboog ten opsigte van die onderskeie
vorms van die mortelverbindings.
Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken 'n netjiese skets wat die
alternatiewe planiae van 'n een-en-'n-halfsteenpyler, wat in strykverband
gebou is, toon.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.
Gebruik ANTWOORDBLAD 5.7 en teken, volgens skaal 1 : 10, 'n horisontale
deursneeaansig deur 'n houtdeurkosyn wat in 'n 220 mm-muur ingebou is.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(2)
(1)
(1)
(2)
(10)
(12)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/November 2020
SS/NSS
VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C.
6.1.1 Staal wat as wapening in beton gebruik word, is in die volgende
diktes beskikbaar:
A 8mm, 25mmen 40mm
B 5mm, 7mmen13mm
C 9mm, 18mmen 28mm
D 14mm, 26 mm en 35 mm
6.1.2 Wapeningstange en -stawe is in lengtes van tot ... beskikbaar.
A 3000mm
B 6000mm
C 13000 mm
D 15000 mm
6.1.3 Spasieerders word gebruik om te keer dat die wapening ...
A buig en kromtrek.
B_ die kante van die bekisting raak.
Cc draai.
D_ Aldie bogenoemde
6.1.4 ... kan as stange en stawe vir wapening gebruik word.
Vierkantige gedraaide stawe
Ronde stawe
Geribde stawe
Al die bogenoemde
vowD
6.1.5 Die doel van minimum betonbedekking is om ... te verseker.
A voldoende verbinding tussen die staal en beton
B_ voldoende beskerming van staal in geval van 'n brand
C_ beskerming van staal teen korrosie
D_ Aldie bogenoemde
6.2 Gee TWEE redes vir die installering van heipaalfondasies.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/November 2020
SS/NSS
6.3 Teken 'n netjiese vryhandtekening in jou ANTWOORDEBOEK wat die eerste
stap van die installasie van 'n gedrewe in situ-heipaal toon.
Toon die volgende in die tekening:
e Staalkabe!l
e Staalpypomhulsel
e Valhamer
e Enige EEN byskrif
6.4 FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n foutiewe installasie van 'n rib-en-blokvloer-
konstruksie.
Analiseer FIGUUR 6.4 en beantwoord die vrae wat volg.
47-8 4,] Paree
oe Ae wi ZA
FIGUUR 6.4
6.4.1 Voorspel TWEE gevolge van die installasie van die rib-en-blokvloer
soos getoon.
6.4.2 Teken 'n netjiese vryhandtekening in jou ANTWOORDEBOEK en
stel die foute in FIGUUR 6.4 reg.
6.4.3 Wat is die minimum aanbevole wydte van die lasdraende mure wat
hierdie tipe vioerkonstruksie ondersteun?
6.5 Gebruik ANTWOORDBLAD 6.5 en teken 'n netjiese deursneeaansig van 'n
ronde gewapendebetonkolom met agt hoofstawe in goeie verhouding.
Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(5)
(2)
(6)
(1)
(7)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/November 2020
SS/NSS
6.6 FIGUUR 6.6 hieronder toon die vioerplan van 'n stoorkamer in 'n
konstruksiewerkswinkel. Bestudeer die vioerplan en beantwoord die vrae wat
volg.
6 500
) a
4500
FIGUUR 6.6
Gebruik die volgende spesifikasies:
Buite-afmetings van die stoorkamer: 6 500 mm x 4 500 mm
Grootte van die vensteropening: 2 500 mm x 600 mm
Grootte van die deuropening: 2 100 mm x 900 mm
Betonvloer: 75 mm dik
Mure: 220 mm wyd
Teéls: 350 mm x 350 mm
Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 6.6 en bereken die
volgende:
6.6.1 Die opperviakte van die vioer
6.6.2 Die volume beton benodig vir die vioer. Rond jou antwoord tot
TWEE desimale plekke af.
6.6.3 Die aantal teéls wat benodig word
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
(5)
(2)
(5)
[40]
200
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2020
SS/NSS
[ SENTRUMNOMMER: ee | d
[ EKSAMENNOMMER: [TT] | | ‘|
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. 1
2 Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A
aangedui is. 1
3 Identifiseer nommer 1. 1
4 Identifiseer nommer 3. 1
5 Identifiseer nommer 4. 1
6 Identifiseer die hegstuk wat deur 1
nommer 5 aangedui is.
7 Identifiseer nommer 6. 4
8 Identifiseer nommer 7. 4
9 Identifiseer nommer 8. 4
10 Waarvoor staan VWM, soos in die
notas aangedui? 1
11 Identifiseer nommer 10. 4
Beveel 'n geskikte materiaal aan wat
12 | vir die vervaardiging van nommer 2 in 1
FIGUUR A gebruik kan word.
13 Noem die TWEE aansigte waarop 2
nommer 2 geinstalleer is.
14 | Beskryf die doel van nommer 3. 1
15 Lei EEN kenmerk af wat uit die aansig 1
in FIGUUR A weggelaat is.
Beveel enige TWEE sanitére
toebehore wat vuilwater vervoer aan,
16 | behalwe 'n bad, wat in die vertrek wat 2
deur nommer 11 aangedui word,
geinstalleer kan word.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2020
SS/NSS
Waiter sanitére toebehore wat
47 drekwater vervoer, kan in die vertrek
wat deur nommer 12 aangedui word,
geinstalleer word?
18 Beskryf die fout wat by nommer 6 in
die aansig in FIGUUR A voorkom.
Noem die verwysingskode vir hierdie
19 plan
20 Watter vertrek sal nommer 13 bedien?
21 Wat word deur die lyn tussen nommer
13 en 14 voorgestel?
22 Onderskei tussen nommer 15 in
FIGUUR B en nommer 17 in die notas.
Verduidelik die installering van steen-
23 versterking vanaf die bokant van die
venster tot by die muurplaat, soos
deur die argitek aangedui.
24 Beveel 'n moontlike afwerking vir die
buitemure van die huis aan.
Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE
25 vensters het NIE.
26 Lei die dikte van die buitemuur uit
FIGUUR 2 af.
Noem 'n materiaal wat gebruik
27 | kan word om die oop kante van
nommer 16 toe te maak.
28 Noem die dorp waar die voorgestelde
woning gebou gaan word.
Bereken die opperviakte van die
29 badkamer. Toon ALLE berekeninge.
Gee jou antwoord in m?.
Bereken die totale lengte van die muur
30 aan die oostekant van die gebou.
Toon ALLE berekeninge. Die lengte
moet in meter aangedui word.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER:
DBE/November 2020
| EKSAMENNOMMER: ]
ANTWOORDBLAD 3.6
ASSESSERINGSKRITERIA
PUNTE
KANDIDAAT
SE PUNT
Steenmuur
Muurplaat
Bindbalk
Spar
Hoepelysterstroke/band
Plafonspykers/Grootkopspykers
Korrektheid van skets
TOTAAL:
w] a) s)oo) a) 3)/a/o5
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: |
DBE/November 2020
| EKSAMENNOMMER: |
ANTWOORDBLAD 3.7
ASSESSERINGSKRITERIA
PUNTE
KANDIDAAT SE
PUNT
Bindbalk
Hoofstyl
Stutte
Enige EEN byskrif met afmetings
Toepassing van skaal
Korrektheid van skets
@}—3)/—a)}ro}p|a}a
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie
DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: [TT [TfTf{tftty 4d
[EKSAMENNOMMER: PT tT tT ye [| | tT 7 7
ANTWOORDBLAD 4.15
MUUR 220 mm —_. WY
BORDES Y
BEKISTINGSBORD
iat O ii
\ Yj
FIGUUR 4.15 \
VOETPLAAT
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE | KANDIDAAT SE
PUNT
Dwarsdraers/Dwarsbalk 1
Drabalk/Dwarsbalk 1
Stutpale 3
Wigpare 2
Klampe om stutte te ondersteun 4 |
Trapboom 1
Afgeskuinste optree 2
Klampe 2
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 14
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2020
SS/NSS
[SENTRUMNOMMER: | | | | | | [| |
| EKSAMENNOMMER: LTTT TTT TT I L [J
ANTWOORDBLAD 5.6
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE | KANDIDAAT SE
PUNT
Strykverband — eerste laag 5
Strykverband — tweede laag 5
TOTAAL: 10
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2020
SS/NSS
| SENTRUMNOMMER: TTT TTT Ty
[ EKSAMENNOMMER: LT TTT TTT Tet fi
ANTWOORDBLAD 5.7
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE | KANDIDAAT SE
PUNT
Muur 220 mm 2
Pleister 12 mm 2
Buitedagwang 1
Deurraam 110 mm x 70 mm 2
VWL verbind aan die deurkosyn 1
Kwartrondes 2
Enige EEN byskrif 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 12
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2020
SS/NSS
[| SENTRUMNOMMER: | |] | | [| J T 4
| EKSAMENNOMMER: LLL [ [| | | 7 7 J
ANTWOORDBLAD 6.5
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE | KANDIDAAT
SE PUNT
Kolom
Beuel
Hoofstawe
Dekkingsdiepte aangedui (min
betonbedekking)
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 7 (7)
alin) 3/p
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2020
SS/NSS
[| SENTRUMNOMMER: Ti | |] |] | T 7 J
|EKSAMENNOMMER: | | | | | | 7 fT | | dt Tt}
ANTWOORDBLAD 6.6
A B Cc D
(12)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995/v1-978b69e54ed8b19a2f08/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b/v1-5a72c6e9110b3de20e2e/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a/v1-e0a7b2645cde7f912d21/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da/v1-b424a911dcff7aea0ac5/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum