Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
SENIOR SERTIFIKAAT/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
NOVEMBER 2020
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 24 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2020 papers %20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995/v1-978b69e54ed8b19a2f08/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b/v1-5a72c6e9110b3de20e2e/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a/v1-e0a7b2645cde7f912d21/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da/v1-b424a911dcff7aea0ac5/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2020 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2020. Memorandum, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2020
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 667.3 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 24
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort :
Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die
antwoord van die kandidaat evalueer.
Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
vraag.
Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende
die vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na
finalisering van die nasien riglyn.
Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te
beskryf en (2) om te verduidelik.
Indien daar van ‘n kandidaat vereis word om ‘n proses bv. in 4 stappe te
verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
Indien daar egter van ‘n kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ‘n deurskynende
pyp waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ‘n lang
verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat
in ‘n intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie
geval moet die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat
evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
verduidelik het en dan punte op meriete toeken. Die nasiener behoort
sy/haar professionele oordeel te gebruik in hierdie tipe vrae.
Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde
wat die nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken
word of waar die kandidaat die fout gemaak het.
Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die
uit geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
Aanvaar verkeerde spelling in een woord antwoorde behalwe as die spelling
die betekenis van die antwoord verander.
2. Vir berekeninge:
‘n Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
neergeskryf is.
Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die
antwoord en EEN punt vir die eenheid toegeken.
Waar die kandidaat ‘n beginsel fout gemaak het bv. opgetel het in plaas van
om te vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie.
Indien die antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die
punt vir die antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
Waar ‘n verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal
die eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord
korrek oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur
gebruik te maak van die verkeerde antwoord van die vorige berekening.
Indien korrek gebruik, moet die kandidaat vol punte ontvang vir
opeenvolgende berekeninge.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ‘n kandidaat antwoorde
afgerond het sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale
antwoord wat verkry word. Punte vir die berekening moet dus op meriete
toegeken word.
Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die
voorbehoud dat die korrekte antwoord verkry is.
3. Wanneer tekeninge gemerk word:
Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die
korrekte posisie geteken word om die punt te kan kry.
‘n Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ‘n ander posisie
sal reg gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte
vir daardie onderdeel (Positiewe nasien)
Punte kan slegs toegeken word vir ‘n byskrif indien die byskrif die regte
onderdeel korrek aandui.
Skaal tekeninge behoort altyd met ‘n toepaslike masker nagesien word.
Wanneer ‘n kandidaat die verkeerde tekening geteken het bv.:
‘n Horisontale snit-aansig in plaas van ‘n vertikale snit-aansig, sal geen
punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n deursnee-aansig, sal geen punte
toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
‘n Ortografiese tekening in plaas van ‘n isometriese tekening, sal geen
punte toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die
verwagte uitkoms behaal het nie.
Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry
vir wat gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie
toegeken word nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken
die SA-Howe dakkap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 E (1)
1.1.2 C (1)
1.1.3 D (1)
1.1.4 H (1)
1.1.5 B (1)
1.1.6 F (1)
1.1.7 A/I (1)
1.1.8 G/K (1)
1.2 Galvanisering:
Voeg sterkte by oorspronklike, onbedekte metaal.
Laat dit langer hou/Preservering/Duursaam.
Dekoratief/Verbeter voorkoms.
Maak metaal dikker as die onbedekte metaal.
Spykers en skroewe verhoed vlekke.
Verhoed roes/korrosie van materiaal. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.3 Materiaal veiligheids-datastaat.
Genoegsame inligting rakende die beskerming van gesondheid en
veiligheid. (1)
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
1.4 Materiale kan met die hand/deur middel van ‘n kruiwa/trollie rond beweeg
word.
Materiale kan deur middel van masjinerie/bouershystoestelle/hyskrane/
vervoerband/trokke/vurkhyser/trekker rond beweeg word. (2)
1.5 Waterbasisverf:
Raak vinnig droog.
Laat toe dat merke/vuil kolle maklik met water skoon gemaak kan word.
Gee 'n elastiese buigsame afwerking.
Duursaam
Gee ‘n dekoratiewe afwerking.
Verbeter die voorkoms.
Bestand teen krake.
Koste effektief/Goedkoper
Maklik om aan te wend.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
1.6 1.6.1 Multi-detektor (1)
1.6.2 Versorging van die multi-detektor:
Plaas die multi-detektor terug in sy houer direk na gebruik.
Moenie die instrument teen voorwerpe stamp of dit laat val nie.
Beskerm die multi-detektor teen vog en direkte sonlig.
Verwyder battery as die meetinstrument vir ‘n lang tydperk nie
gebruik gaan word nie.
Vee vuiligheid of kolle met 'n droë, sagte lap af.
Skakel die toestel af voordat dit gestoor word.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.7 Boor 'n gat in die muur.
Plaas die plastiekprop in die gat.
Belyn die gat van die steunstuk met die gat in die muur en draai die skroef
vas. (3)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Suidaansig 1
Beskryf die tipe huis wat in FIGUUR A Dubbelverdieping woning/gebou/
2 1
aangedui is. Multi-verdiepingsgebou
3 Identifiseer nommer 1. Nokplaat/Nokteël/Nokplaat/Nok 1
4 Identifiseer nommer 3. Fassieplank/-bord 1
Oorhang/Dakrand/
5 Identifiseer nommer 4. 1
Maatskrywingslyn
Identifiseer die hegstuk wat deur
6 Pypboei/Klamp/Knip 1
nommer 5 aangedui is.
Venster/Vensterraam/Swaairaam/
7 Identifiseer nommer 6. 1
Swaairaamvenster-raam
8 Identifiseer nommer 7. Skoen/Afvoerpypuitlaat /Tuit 1
9 Identifiseer nommer 8. Natuurlike grondvlak/NGV 1
Waarvoor staan VWM, soos in die
10 Vogweermembraan 1
notas aangedui?
11 Identifiseer nommer 10. Ingeboude kas/IGK 1
Veselsement/Gegalvaniseerde
Beveel 'n geskikte materiaal aan wat vir
plaat/Plaat metaal/
12 die vervaardiging van nommer 2 in 1
Hout/Plastiek/Veselglas/Aluminium
FIGUUR A gebruik kan word.
plaat
Noem die TWEE aansigte waarop Wesaansig
13 2
nommer 2 geïnstalleer is. Oosaansig
Die geut word daaraan vasgeheg.
Dit voltooi/rond/werk die dak af.
14 Beskryf die doel van nommer 3. 1
Beskerm dakkappe/daksparre teen
reënwater
Trap weggelaat by die deur
Lei EEN kenmerk af wat weggelaat is
15 Vensterbank weggelaat by die 1
uit die aansig in FIGUUR A.
venster
Beveel enige TWEE sanitêre toebehore
wat vuilwater vervoer aan, behalwe 'n Wasbak/Handewasbak/
16 bad, wat in die vertrek wat deur WB/WHB/HWB 2
nommer 11 aangedui word, geïnstalleer Stort/St/SH
kan word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Watter sanitêre toebehore wat
drekwater vervoer, kan in die vertrek Spoelkloset/SK/WC
17 1
wat deur nommer 12 aangedui word, Bidet/BT
geïnstalleer word?
Die twee vensters aan die sye maak na
die verkeerde kant oop/Geen
Beskryf die fout wat by nommer 6 in die vensterbank/Die venster wat in FIGUUR
18 1
aansig in FIGUUR A voorkom. A geteken is, is nie dieselfde as die een
in die vensterskedule nie/
Vensteropeninge.
Noem die verwysingskode vir hierdie
19 QP 4 - 2020 1
plan.
20 Watter vertrek sal nommer 13 bedien? Slaapkamer 2 1
Elektriese bedrading/kabel/konneksie
Wat word deur die lyn tussen nommer Bedrading/Bedrading vanaf ligskakelaar
21 1
13 en 14 voorgestel? na lig/Toon aan watter skakelaar watter
lig bedien
15: Enkelbuis fluoresseer lig.
17: Dubbelbuis fluoresseer lig.
15: Sal minder elektrisiteit/Watt gebruik
as 17/
Onderskei tussen nommer 15 in
22 15: Sal minder lig verskaf as 17/ 2
FIGUUR B en nommer 17 in die notas.
15: Se lopende koste sal goedkoper
wees as 17.
15: Het een buis/1 x 40 Watt
17: Het twee buise/2 x 40 Watt
Verduidelik die installering van steen-
Steenversterking moet tussen elke laag
versterking vanaf die bokant van die
23 bokant die venster geïnstalleer word tot 1
venster tot by die muurplaat, soos deur
by muurplaat.
die argitek aangedui.
Sierstene
Pleister en verf/Pleister/Verf/
Beveel 'n moontlike afwerking vir die Pleister afwerkings(Gladde-, Spatsel-,
24 1
buitemure van die huis aan. Saksmeringafwerking, Gegolfde
afwerking)
Bekleding/Teëls
Lei uit FIGUUR 2 af watter aansig NIE
25 Oosaansig 1
vensters het NIE.
Lei die dikte van die buitemuur uit
26 220 mm 1
FIGUUR 2 af.
Noem 'n materiaal wat gebruik
Hout /Vlekvrye staal/Sagte staal/Staal
27 kan word om die oop kante van 1
Aluminium/Glas/Perspex
nommer 16 toe te maak.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
Noem die dorp waar die voorgestelde
28 Cradock 1
woning gebou gaan word.
ℓxb ℓxb
Bereken die oppervlakte van die
= 2 m x 2 m OF 2 000 mm x
29 badkamer. Toon ALLE berekeninge. 3
= 4 m² 2 000 mm
Gee jou antwoord in m².
= 4 m²
220 + 3 000 + 110 +
1 400 + 110 + 2 000 + 220
= 7 060 mm
Bereken die totale lengte van die muur
=7,06 m
aan die oostekant van die gebou. Toon
30 6
ALLE berekeninge. Die lengte moet in
OF
meter aangedui word.
220 + 3 000 + 110 + 3 510 + 220
= 7 060 mm
= 7,06 m
Totaal: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 Gee EEN term vir die volgende beskrywings:
3.1.1 Kwartrond (1)
3.1.2 Tussenstyl (1)
3.1.3 Stopverf (1)
3.1.4 Tong-en-groef (1)
3.1.5 Boreling (1)
3.2
SKUINSTE
DRUPGROEF
SPONNING
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Sponning 1
Drupgroef 1
Skuinste 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 4 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3
BLAD
BORELING
SYKANTE
MIDDELSTE RAK
DEURE
BODEM
SKOPPLAAT
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Skopplaat 1
Sykante 1
Boreling 1
Onderste rak (Bodem) 1
Blad 32 mm dik 1
Bladoorhang 30 mm aan beide kante 1
Middelste rak 1
Deure 1
Korrektheid/skaal tekening 1
TOTAAL: 9 (9)
DIE KANTE KAN AANGEDUI WORD IN DONKERLYNE INDIEN DIE DEURE BINNE DIE
SYKANTE GEPLAAS IS.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4
MUUR
RUHEGSTUK
STROOKPLANKE
VLOERLYS
OF
MUUR
RUHEGSTUK
STROOKPLANK
VLOERLYS
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Ruhegstuk 1
Strookplanke 2
Vloerlys 1
TOTAAL: 4 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
A B C D
3.5.1 LENGTE VAN FASSIEPLANKE BENODIG
LENGTE VAN DIE DAK
230 + 12 000 + 230
= 12 460 mm
WYDTE VAN DIE DAK
230 + 6 000 + 230
= 6 460 mm
TOTALE LENGTE VAN FASSIEPLANKE BENODIG
2(12 460 + 6 460)
= 37 840 mm
OF
= 37,84 m (4)
3.5.2 LENGTE VAN VLOERLYS BENODIG
BINNE LENGTE VAN MUUR
12 000 – 220 – 220
= 11 560 mm
BINNE WYDTE VAN MUUR
6 000 – 220 – 220
= 5 560 mm
TOTALE LENGTE VAN VLOERLYS BENODIG
2(11 560 + 5560) - 10 000 (deur opening)
= 24 240 mm
OF
= 24,24 m (4)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Bandskuurmasjien/Draagbare bandskuurmasjien (1)
4.1.2 Indien geen persoonlike veiligheidstoerusting gedra word nie:
kan stof en vuiligheid oog- en liggaamsbeserings veroorsaak.
kan stof jou longe beskadig.
kan stof en vuiligheid jou klere beskadig.
kan los klere in die bewegende dele van die masjien beland en
kan dit beserings veroorsaak.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.1.3 Voorkom dat die masjien beskadig word deur:
korrosie/roes/stof/vuilheid
vogtigheid.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.2 4.2.1 Stel van die hoogte van die tafel van die dikteskaaf tydens
gebruik:
kan 'n besering veroorsaak aan die operateur.
kan veroorsaak dat die hout vas sit in die dikteskaaf.
kan onnodige spanning op die dikteskaaf plaas.
dikteskaaf sal stol/ophou werk.
dikteskaaf kan beskadig word.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.2.2 Verseker dat die hout vry is van metaal voorwerpe voor
skaafwerk begin.
Maak seker die lemme is skerp.
Verseker dat die lemme stewig vas is.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.3 Verskillende soorte dakonderlegsels:
4.3.1 Polipropileen/Plastiese membraan (1)
4.3.2 Aluminiumfoelie of ander brandbestande materiaal (1)
4.3.3 'n Sintetiese/Plastiese membraan of
metaalwaterdigtingsmembraan (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4
KIEL
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Skuinsdak aan die bokant 1
Kiel (Valley) 1
Skuinsdak aan die onderkant 1
TOTAAL: 3 (3)
4.5 Oorhang is geslote omdat:
dit 'n netjieser afwerking verseker.
dit verhoed dat voëls nes maak in die dakruimte.
dit dan nie verpligtend is vir balkvulling nie.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.6 Veselsementborde is waterbestand. (1)
4.7 4.7.1 Betondakteëls is:
redelik geneig tot chemiese verwering.
breekbaar en moet met sorg hanteer word.
swaarder as die meeste ander dakbedekings.
nie altyd eenvormig van kleur nie.
nie bestand teen uiterste weerstoestande nie.
duurder.
meer arbeidsintensief.
by tye poreus.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.7.2 Grasdakke:
is uiters kwesbaar vir vuur en moet voor gebruik met
brandbestande chemikalieë behandel word.
is duurder om te installeer as ander dakbedekkings.
verg meer instandhouding.
is kwesbaar vir verrotting omdat riet 'n organiese materiaal is.
se nokdekking moet elke vier tot ses jaar oorgedek word.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7.3 Gegolfde-plaatbedekking:
Skerp rande kan gevaarlik wees.
As plate te dun is, kan dit buig wanneer iemand daarop trap.
Die plate kan teen die rande roes as dit met 'n hoekslyper
gesny is.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.8 Die valdeurraam moet geheg word aan die:
Bindbalk
Plafonlatte (2)
4.9 Meganiese gradering:
Toon die gehalte/sterkte aan van die hout.
Ondergaan meganiese toetse deur gebruik te maak van masjiene.
Masjienspanningsgradering is uiters doeltreffend en akkurater as visuele
gradering.
Dit is ‘n betroubare en konsekwente metode om hout te gradeer.
Meganiese gradeerde hout word die algemeenste in ontwerpte
verbindingsplaatdakkappe gebruik.
Dit is maklik beskikbaar aangesien die proses vinniger is. (2)
4.10 Hout word gepreserveer:
want dit verbeter die voorkoms van die hout.
want dit verhoed die groei van swamme.
want dit voorkom swamkleuring van die hout.
want dit voorkom insekaanvalle.
want dit beskerm die hout teen die elemente van die natuur.
dit verhoed krimping en kromtrekking.
sodat die produk 'n sterk, duursame, waterbestande en skoon afwerking
het.
dit beklemtoon die draad (grein) van die hout.
dit maak dit bestand teen water, hitte, verkleuring en krappe.
om die lewensduur van hout te verleng.
dit vat langer vir die hout om te verweer.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
4.11
Toepassing van skaal
DAKSPARRE
HOOFSTYL
BINDBLAK
MUURPLAAT
MUUR 220 mm
SPANWYDTE 4 000 mm
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
220 mm-mure met 'n binnespanwydte van 4 000 mm 2
Muurplate 114 x 38 mm 2
Bindbalk 114 x 38 mm 1
Daksparre (Kapbene) 114 x 38 mm 2
Hoofstyl 114 x 38 mm 1
Korrektheid van tekening 1
Toepassing van skaal
EEN of TWEE verkeerd =3
DRIE of VIER verkeerd =2 3
Meer as VYF verkeerd =1
GEEN afmetings korrek NIE =0
TOTAAL: 12 (12)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 A – Rib
B – Bint/Opening tussen die ribbes
C – Formeellatwerk
D – Draer
E – Horisontale spanstuk (5)
5.2 'n Verstelbare staal stut word verkies aangesien:
dit sterker is as 'n houtstut.
dit kan makliker verstel word as 'n houtstut.
dit baie beter akkurate hoogte verstellings bied tydens installasie.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
5.3 5.3.1 Dubbellugskoor/Lugskoor/Leunskoor (1)
5.3.2 A – Wigpaar:
Maak opwaartse of afwaartse verstellings van die staanskoor tot op
'n spesifieke hoogte moontlik. (1)
5.3.3 Staalklou word gebruik:
om die verbinding tussen die voetbalk/steekbalk en staanskoor
te bevestig.
omdat dit help om die konstruksie meer stabiel/rigied/stewig te
hou.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 18 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4
Nr Foute met die oprigtings Moontlike oplossings om die
konstruksie van die foute reg te stel.
staanskoor.
1 Die steekbalk is nie met 'n Heg met 'n staalklou.
staalklou geheg nie.
2 Die staanskore het nie 'n Voetbalke moet aan die
voetbalk. onderkant van die staanskore
geplaas word.
3 Geen wigpare nie. Wigpare moet onder die
staanskore geplaas word.
4 Die steekbalk rus nie behoorlik op Beweeg die staanskoor na links
die staanskoor aan die regter en heg die steekbalk behoorlik
kant nie. aan die staanskoor vas.
5 Steekbalk is nie waterpas nie. Stel die steekbalk waterpas.
6 Daar is nie ‘n spanstuk tussen die Daar moet ‘n spanstuk tussen die
steekbalk en staanskoor nie. steekbalk en die staanskoor
geplaas word.
ENIGE TWEE FOUTE MET DIE OOREENSTEMMENDE OPLOSSINGS
VAN DIE BOGENOEMDE (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 19 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5 Differensieer tussen 'n spaarpaar-dakkap en 'n bindhoutdakkap.
NOKBALK
DAKSPARRE
MUUR
SPARPAARDAKKAP
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA – SPARPAARDAK PUNT
Mure 1
Daksparre 1
Nokbalk 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 4 (4)
NOKBALK
HANEBALK
DAKSPARRE
MUUR
BINDHOUTDAKKAP
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA – BINDHOUTDAK PUNT
Daksparre 1
Hanebalk 1
Nokbalk 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 4 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 20 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6
SOFFIET/BEKISTINGBORD
DWARSDRAER
DRAER
MUUR
STUT
WIGPAAR
VOETBALK
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Soffiet-/Bekistingsbord 1
Draer 1
Dwarsdraer 1
Stut 1
Wigpaar 1
Voetbalk 1
Enige TWEE byskrifte 2
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 9 (9)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 21 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 B (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 D (1)
6.1.4 C (1)
6.1.5 D (1)
6.2 A - Muurplaat
B - Vloerbalk
C - Baksteenpyler
D - Draer (4)
6.3 Die beton basis moet weier wees as die steenpyler om die toegepaste las
eweredig na die grond te versprei. (1)
6.4
VLOERBALK
STUT
(3)
6.5 Mierskerms word van gegalvaniseerde staal gemaak sodat dit nie kan roes
nie. (1)
6.6 Ingelate kasslot – veergrendel beweeg in horisontale rigting.
Laai- of geldlaaislot – veergrendel beweeg in vertikale rigting. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 22 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7
VERHEWE PANELE
SLOTRELING
TUSSENRUIMTE VIR KRIMPING
EN UITSETTING
Korrektheid van tekening
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Verhewe panele 2
Slotreling 1
Tussenruimte vir krimping en uitsetting 2
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 6 (6)
6.8 A - Bors/Skouer
B - Reling/Boreling
C - Oop tapgat/Tapgat
D - Styl (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 23 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.9 6.9.1
SPANSTUK
A
A
FIGUUR 6.9
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Spanstuk 1
TOTAAL: 1 (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 24 DBE/November 2020
SS/NSS – Nasienriglyne
6.9.2
SPANSTUK
V-TONG-EN-GROEF-PLANKE
ONDERRELING
STYL
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
V-tong-en-groef-planke 1
Spanstuk 1
Onderreling 1
Arsering 1
Pyl wat die styl aandui 1
TOTAAL: 5 (5)
6.10
MUUR
DRIE TRAPPE AAN BEIDE
KANTE VAN DIE BORDES
OF OF
BORDES
HANDRELING
SPILPALE
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
110 mm muur 1
Drie trappe aan beide kante van die bordes 2
Bordes 1
Handreling 1
Twee spilpale 2
Pylpunte – dui styging van die trappe aan 1
TOTAAL: 8 (8)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--f06cef7f-235e-45f7-9f9b-f8e6a2b0c0ca/v1-45ae92f9d9d194afe959/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (English)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--8cffc125-69c0-44e9-b0eb-88ae7e930363/v1-fca2156d2557644edb35/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afrikaans)
%20Afr_hlayiso.com_--b796705a-6588-4c35-a6ed-9d9659bce995/v1-978b69e54ed8b19a2f08/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--f45b898c-a9ab-4069-ae4b-2b730f88cf1b/v1-5a72c6e9110b3de20e2e/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--6e24138d-3f1b-42f9-8076-7ae0b7db457a/v1-e0a7b2645cde7f912d21/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--8ecb8551-97e5-4a57-8187-0130f8d158da/v1-b424a911dcff7aea0ac5/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2020 QP (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper