Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NOVEMBER 2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
You're offline
Skip to contentMemorandum 



%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874/v1-6e2a9c2564a39a8c61d5/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02/v1-dee98d56b9368d5925f1/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d/v1-41dc402fc627c1a9afd9/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9/v1-5a0c458a76489c046ea7/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
View all%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)

%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2019. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC November Exam
- Pages
- 15
- File size
- 401.9 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 15
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 B (1)
1.1.2 I (1)
1.1.3 A (1)
1.1.4 G/H (1)
1.1.5 C (1)
1.1.6 F (1)
1.1.7 J (1)
1.1.8 E (1)
1.2 Elektroplatering:
• beskerm metale teen korrosie.
• verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal.
• kan gebruik word om die dikte van ondermaat onderdele te vergroot.
• is dekoratief.
• sal die lewensduur verleng.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
1.3 Nabehandeling (1)
1.4 Die vogtigheid:
• vertraag/verhoed die vinnige droograak van vars beton.
• verhoed dat beton kraak.
• verseker dat vars beton behoorlik verhard/toeneem in sterkte.
• laat kleefverbinding toe.
• verhoog die sterkte van vars beton.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
1.5 •Wanneer materiaal in groot maat vervoer word, moet dit stewig
vasgemaak wees.
• Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word, maak seker dat
werkers 'n veilige afstand handhaaf vanaf die materiaal wat oorhoofs
vervoer word.
• Wanneer swaar materiaal met 'n masjien vervoer word, moet 'n
opgeleide persoon in beheer van die bedrywighede wees.
• Dra toepaslike persoonlike beskermende toerusting/PBK.
• Materiaal moet op ‘n veilige manier vervoer word.
• Vervoer moet nie met materiaal oorlaai word nie.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
1.6 Steierplanke moet:
• gemaak word van soliede hout ten minste 228 mm wyd en 38 mm
dik.
• instaat wees om die las te kan dra.
• vry van defekte wees.
• nie geverf word nie omdat dit defekte weg sal steek/glyerig sal wees.
• ondersteun word op afstande wat nie 1,25 m oorskry nie.
• nie minder as 70 mm en nie meer as 230 mm verby die laaste stut
uitsteek nie.
• stewig vasgemaak wees om verskuiwing te verhoed.
• op so 'n manier geplaas word om die deurval van materiale en
gereedskap te verhoed.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
1.7 1.7.1 Bukswaterpas (1)
1.7.2 Indien die bukswaterpas nie waterpas opgestel word nie sal:
• dit onakkurate lesings gee.
• verkeerde vlakke oorgedra word.
• ware vlakke nie oorgedra kan word nie.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
1.8 1.8.1 A – Plastiese prop/Prop/Rawl prop/Fisher prop/Veselprop (1)
1.8.2 'n Skroef (1)
1.8.3 Plastiese proppe word gebruik vir die vasheg van:
• kaste teen 'n muur.
• spiëels teen 'n muur.
• portrette en soortgelyke voorwerpe teen 'n muur.
• voorwerpe, beperk tot 'n sekere massa, teen 'n muur.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENEMDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORDE PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Wesaansig 1
Identifiseer die tipe dak wat op die
2 Skilddak 1
gebou in FIGUUR A gebruik is.
3 Identifiseer nommer 1. Nokplaat/Nokteël 1
Balkon/Vloerblad van
4 Identifiseer nommer 4. 1
balkon/Kantelbalk/Betonblad
5 Identifiseer nommer 5. Buite deur/Ingangsdeur/Deur 1
6 Identifiseer nommer 7. Geut 1
Reënwaterafvoerpyp/RWA/
7 Identifiseer nommer 8. 1
Afvoerpyp
8 Identifiseer nommer 12. Wastrog/Wasgoedbak 1
9 Identifiseer nommer 13. Ingeboude kas/IGK 1
10 Identifiseer nommer 15. Bordes 1
Identifiseer die maatskappy wat die
11 Dlamini drukkers 1
bouplan gedruk het.
Noem 'n geskikte materiaal wat vir die Veselsement/Gegalvaniseerde
12 vervaardiging van nommer 2 gebruik plaat/Hout/Plastiek/PVC/ 1
kan word. Polivinielchloried
Benoem die tekensimbool in die kolom Elektrisiteitsmeter/Elektriese
13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die meter/Watt-meter/Voorafbetaalde 1
kombuis geïnstalleer moet word. meter
Benoem die tekensimbool in die kolom
14 vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe Siersteen 1
stene vir die bouwerk aandui.
Noem 'n materiaal wat NIE vir die
vervaardiging van die raam van Staal/Sagte
15 1
nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet staal/Yster/Ysterhoudende metale
word NIE.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
Noem 'n materiaal wat gebruik kan
word om die sanitêre toebehore wat Vlekvrye staal/Plastiek/Keramiek/
16 1
deur nommer 11 aangedui word, te Graniet/Akriliek/Veselglas/Beton
vervaardig.
17 Wie het die bouplan nagegaan? P Carter 1
18 Hoeveel tipes vensters word in 2 1
FIGUUR B gebruik?
19 Waarvoor staan die afkorting NGV by Natuurlike grondvlak 1
nommer 6?
20 Gee die verwysingskode vir hierdie QP 2-2019 1
plan.
21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16 Sitkamer 1
bedien?
22 Verhoed dat persone afval/ 2
Beskryf die doel van nommer 3.
deurval.
Elektriese bedrading/
Verduidelik wat die geboë lyne Bedrading/Elektriese kabel/
23 tussen die elektriese installasies in Bedrading vanaf ligskakelaar na 2
FIGUUR B aandui. lig/Toon aan watter skakelaar watter
lig bedien.
Verhoed dat stoom/vogtigheid die
Verduidelik waarom die ligskakelaar elektriese skakelaar binnedring/Om
24 aan die buitekant van die badkamer elektiese skok as gevolg van 1
gemonteer is. vogtigheid te voorkom/
Vir veiligheids doeleindes
25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig Noordaansig 1
NIE vensters het NIE.
26 Identifiseer die dikte van die 110 mm 1
binnemuur in FIGUUR 2.
13 – Ingeboude kas: om items te
stoor
Onderskei tussen simbool 13 en 15
27 15 – Bordes: om te rus/ 2
ten opsigte van die doel daarvan.
veiligheidskenmerk/
verander rigting van trap
Grondvloerplan:
• dui nie die daklyn aan nie
• dui nie die balkon aan nie
• dui ‘n ingangsdeur/buitedeur
Regverdig waarom FIGUUR B 'n na huis aan
28 1
grondvloerplan is. • dui ‘n trap voor buitedeur aan
• die vensters en deur stem
ooreen met die posisie van
die vensters en deur in die
wesaansig
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
Voorspel wat sal gebeur as Water/Vogtigheid sal die muur
29 1
nommer 10 NIE geïnstalleer word NIE. binnedring.
Teken die trappe in FIGUUR B oor in OF
die kolom langsaan en dui die rigting
30 2
van die styging deur middel van pyle
aan.
220 + 2 600 + 110 +
3 400 + 220
= 6 550 mm or 6,55 m
INDIEN DIE VERKEERDE
METODE GEBRUIK WORD IN DIE
BEREKENING GEBRUIK DIE
VOLGENDE GLYSKAAL:
• 4 PUNTE SAL TOEGEKEN
Bereken die totale lengte van die muur WORD INDIEN AL VYF
31 aan die oostekant van die gebou. WAARDES KORREK IS 6
Toon ALLE berekeninge. • 3 PUNTE SAL TOEGEKEN
WORD VIR VIER
KORREKTE WAARDES
• 2 PUNTE SAL TOEGEKEN
WORD VIR DRIE
KORREKTE WAARDES
• 1 PUNT SAL TOEGEKEN
WORD VIR TWEE
KORREKTE WAARDES
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1.1 Klimysters/Leer/Beton/Gietyster deksel (ENIGE EEN) (1)
3.1.2 Klimysters/Leer/beton/Gietyster deksel (ENIGE EEN) (1)
3.2 3.2.1 Wig (1)
3.2.2 300 mm (1)
3.3 3.3.1 4 (1)
3.3.2 3 (1)
3.3.3 L x b x h OF Oppervlak van basis x hoogte OF Sy x sy x sy OF S3
= 2,7 x 2,7 x 2,7
= 19,68 m³ (4)
= 19,68 m³ x 1 000 ℓ
= 19 680 ℓ OF 19 683 ℓ (2)
3.4 3.4.1 D- Knip (1)
3.4.2 Tou-gryper (1)
3.4.3 Asemhalingstoestel (1)
3.4.4 Deurskynende pypwaterpas (1)
3.4.5 Mangat (1)
3.5 A – Waterpas
B – Lang rei/Reihout
C – Staal pen/Pen (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
3.6
1ste LAAG
2de LAAG
Korrektheid
ASSESERINGSKRITERIA PUNT
Stene in hoek korrek geteken 2
2 x ¾-stene 4
Volle stene aan elke kant van ¾-stene 2
Volle steen by T-aansluiting 1
Korrektheid van tekening 1
TOTAAL: 10 (10)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Songeiserstelsel/Songeiserpaneel met geiser (1)
4.1.2 Water sal koud word. (1)
4.1.3 Om maksimum werking/doeltreffendheid te verseker.
Sodat geen vuiligheid op die glaspanele kan aanpak nie.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
4.2 'n Lugslot is lug wat binne 'n pyp vas gevang is en konstante vloei van
water verhinder. (3)
4.3 Oorsake van waterslag:
• Skielike val in sekondêre toevoerpype
• Los wipkleppe in krane
• Pype in mure wat nie behoorlik verdig is nie
• Pype is nie in dakruimtes bo die plafon behoorlik vasgeheg nie
• Tappyp is groter as toevoerpyp
• Swak installasie
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.4 4.4.1 Balanseertoestel (warmwaterbeheer) (1)
4.4.2 Stort (beweegbaar)/Beweegbare stort (1)
4.5 4.5.1 K
W
Korrektheid van simbool = 2 punte (2)
4.5.2
Korrektheid van simbool = 2 punte (2)
4.6 4.6.1 S-Sperder (1)
4.6.2 40/50 mm (1)
4.7 4.7.1 A – T- Koppelstuk (Gewoon)
B – 90º buig met inspeksie oog (2)
4.7.2 A – Waar drie vuilwaterpype met dieselfde diameter ontmoet/Waar
die takpyp aan die hoofpyp verbind word.
B – Bo die grond waar vuilwaterpype rigting moet verander teen 'n
hoek van 90º/Aan die buitekant van die buitemuur waar die
spoelkloset geïnstalleer is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.8 4.8.1 Pypskroefdraad-snymasjien (1)
4.8.2 Waterdruktoetspomp (1)
4.8.3 Rioolskoonmaak-masjien/Hoëdruk-spuitmasjien (1)
4.9 Funksies van 'n sentrifugale pomp:
• Om water uit uitgrawings en slote te pomp.
• Om vloeistowwe deur pype of pyplyne te beweeg.
• Om flodder of vloeistowwe wat stowwe in suspensie is te
beweeg.
• Om rotasie-bewegende/kinetiese energie na hidrodinamiese energie
om te sit.
• Om die druk van water in die pype te verhoog.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.10 Dit word nie aanbeveel dat koperpype aan gegalvaniseerde pype gekoppel
word nie omdat:
• Negatiewe effekte op die pyplyn kan voorkom as gevolg van reaksies
tussen die metale en water met 'n suurgehalte.
• Invreting kan veroorsaak word deur die chemiese reaksie tussen
twee metale.
• 'n Elektro-chemiese reaksie kan plaasvind tussen twee
ongelyksoortige metale en korosie/ontsinking veroorsaak.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.11 4.11.1 Staankraan (1)
4.11.2 'n Staankraan kan gebruik word by:
• Opwasbakke/Kombuis
• Baddens/Badkamer/En-suite
• Wasbakke/Badkamer/En-suite
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.12 4.12.1 Watermeter (1)
4.12.2 Volgangklep/Afsluitkraan
Om die watertoevoer af te sluit (2)
4.12.3 Tapkraan/Tuinkraan/Buitekraan (1)
4.12.4 Geen reaksie sal plaasvind nie/Nee (1)
4.12.5 Ontsinking (1)
4.13 Waterbesparende toestelle:
• Sensorkrane
• Aanvraagstaankraan
• Gemeterde krane
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
4.14 Drukbeheerklep verminder/beheer die inkomende waterdruk na 'n gebou. (1)
Temperatuur- en drukveiligheidsklep sal die druk in 'n warmwatersisteem
verminder/verlig indien daar oormatige druk in die geyser opbou. (1)
[40]
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
5.1 5.1.1
ORTOGRAFIESE AANSIGTE SAL
OOK AANVAAR WORD - SLEGS 2
Korrektheid – 4 punte PUNTE
(4)
5.1.2 Fassieplank/Fassiebord/Kapbeen (1)
5.2 5.2.1 Grondgeute (1)
5.2.2 Reënwaterskoen/Betonskoen (1)
5.2.3 Randsteen/Straatrande (1)
5.2.4 Voegskort (1)
5.3 Munisipaliteit/Plaaslike regering/Plaaslike owerhede (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
5.4
4
6
4
5
5
5 4
3 3
5
1 1 5 4
2
6
4
TEKENING IS NIE VOLGENS
A
SKAAL
2
GEBRUIK 'N MASKER OM DIE
VRAAG TE MERK
2 2
NR. ASSESSERINGS-KRITERIA PUNT
1 Projeksielyne om die toppunt te bepaal 2
ENIGE ALTERNATIEWE
2 Bepaal ware lengte 4
METODE OM DIE WARE 3 Boonste en onderste boog van piramide 2
LENGTE TE BEPAAL SAL 4 Ontwikkeling van basis van piramide 5
AANVAAR WORD. 5 Ontwikkeling van bokant van piramide 5
6 3 mm-some 2
TOTAAL: 20 (20)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 D (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 D (1)
6.1.4 B (1)
6.1.5 C (1)
6.2 ASSESSERINGS- PUNT
KRITERIA
Soldeersel 1
Plate 1
Dekstrook 1
TOTAAL: 3 (3)
6.3 BOGRONDSE DREINERING ONDERGRONDSE DREINERING
6.3.1 OF Watermeter OF 6.3.2 OF Rioollyn OF
6.3.4 OF Hande wasbak OF 6.3.3 OF Inspeksie oog OF
OF
IE IO (4)
6.4 6.4.1 135° (1)
6.4.2 Die doel van die inspeksie-oog is om toegang tot die rioleringspyp
te verkry om:
• dit te inspekteer.
• verstoppings te verwyder/skoon te maak.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
6.5 Passtukke in ‘n dreineringstelsel moet:
• van materiaal vervaardig wees wat geskik is vir pypwerk.
• waterdig onder normale werksomstandighede bly.
• in staat wees om interne drukking van 50 kPa en eksterne
drukking van 30 kPa te weerstaan sonder om te lek.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
6.6 • Ventelasiepype/Lugpype/Rioollugpype
• Ventilasiekleppe (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
6.7 Septiese tenks:
• Moet skoongemaak word wanneer die slikvlak tot bokant die uitlaat
styg en na buite vloei.
• Drekwater word in ‘n stapelriool vrygestel. (2)
Vakuumtenks:
• Moet leeg gepomp word wanneer dit sy maksimum kapasiteit bereik.
• Moet meer gereeld skoongemaak word in verhouding met die septiese
tenk .
• Riool word gestoor totdat dit uitgepomp word deur die plaaslike
munisipaliteit
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
6.8
W K
OF W K
OF
W K
M
OF
W K
W K
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Kouewaterinlaat 1
Warmwaterinlaat 1
Kouewaterkraan (GEEN mengerkrane NIE) 1
Warmwaterkraan (GEEN mengerkrane NIE) 1
Vloeirigting op gemengde pyp 1
TOTAAL: 5 (5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2019
NSS – Nasienriglyne
SO
6.9
SO
LP
TUIN-
WOONSTEL
DEEL
VAN HUIS
1:40/1:60
FIGUUR 6.9
AFKORTINGS SAL OOK AANVAAR WORD IN DIE PLEK VAN SIMBOLE
‘N MAKSIMUM VAN 2 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD INDIEN DIE
VERKEERDE LYNTIPE GEBRUIK WORD VIR DIE TAKPYPE.
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Takpype 3
Ventilasiepyp/Lugpyp 1
Rioolputte 2
Aansluiting van twee
1
hoofrioolpype
Steekoë 2
Inspeksieoë 3
Helling 1
TOTAAL: 13 (13)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Recommended for this subject
Published documents with matching subject and grade metadata.
Memorandum
Civil Technology (Woodworking) (Afrikaans) June 2025 Possible Answers.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2023_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Civil Services Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Memorandum
CIV TECH GR12 MEMO SEPT2022 Woodworking Afrikaans_hlayiso.com_.pdf
Related documents
Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874/v1-6e2a9c2564a39a8c61d5/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
%20Eng_hlayiso.com_--52c5e936-0c5c-4ea4-8929-a76fdaa48f02/v1-dee98d56b9368d5925f1/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Eng_hlayiso.com_.pdf
%20Afr_hlayiso.com_--560716c2-e3ed-412e-90e8-42d36162ee0d/v1-41dc402fc627c1a9afd9/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr_hlayiso.com_.pdf
%20Afr_hlayiso.com_--1a837a2b-2575-4096-939a-dd10f12a0bf9/v1-5a0c458a76489c046ea7/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2019 (Woodworking) Afr_hlayiso.com_.pdf
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Afr_hlayiso.com_.pdf
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology May June 2019 (Civil Services) Memo Eng_hlayiso.com_.pdf
More from Grade 12 Civil Technology
Explore more published documents in this catalogue.
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology May-June 2025 (Construction) Afr.pdf
Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Civil Services_Afrikaans_hlayiso.com_.pdf

Question paper
CIV TECH GR12 QP SEPT2024_Construction_English_hlayiso.com_.pdf
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) Afr.pdf
%20MG%20Eng--898ff365-3aa8-49fc-aa7a-8c58c79bf409/v1-0ee308106aa8bb2a75dc/card.webp)
Question paper
Civil Technology Nov 2024 (Woodworking) MG Eng.pdf
%20MG%20Afr--1af3bcd6-f360-4582-929e-be82586adfa1/v1-f9bfd9fe3f83289b1669/card.webp)
Question paper