Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12201919 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 19 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) 1.1 1.1.1 B (1) 1.1.2 I (1) 1.1.3 A (1) 1.1.4 G/H  (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 F (1) 1.1.7 J (1) 1.1.8 E (1) 1.2 Elektroplatering: • beskerm metale teen korrosie.  • verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal.  • kan gebruik word om die dikte van ondermaat onderdele te vergroot. • is dekoratief. • sal die lewensduur verleng. ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2) 1.3 Nabehandeling  (1) 1.4 Die vogtigheid: • vertraag/verhoed die vinnige droograak van vars beton. • verhoed dat beton kraak.  • verseker dat vars beton behoorlik verhard/toeneem in sterkte. • laat kleefverbinding toe. • verhoog die sterkte van vars beton. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 1.5 • Wanneer materiaal in groot maat vervoer word, moet dit stewig vasgemaak wees.  • Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word, maak seker dat werkers 'n veilige afstand handhaaf vanaf die materiaal wat oorhoofs vervoer word.  • Wanneer swaar materiaal met 'n masjien vervoer word, moet 'n opgeleide persoon in beheer van die bedrywighede wees. • Dra toepaslike persoonlike beskermende toerusting/PBK. • Materiaal moet op ‘n veilige manier vervoer word. • Vervoer moet nie met materiaal oorlaai word nie. ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 1.6 Steierplanke moet: • gemaak word van soliede hout ten minste 228 mm wyd en 38 mm dik.  • instaat wees om die las te kan dra. • vry van defekte wees. • nie geverf word nie omdat dit defekte weg sal steek/glyerig sal wees. • ondersteun word op afstande wat nie 1,25 m oorskry nie. • nie minder as 70 mm en nie meer as 230 mm verby die laaste stut uitsteek nie. • stewig vasgemaak wees om verskuiwing te verhoed. • op so 'n manier geplaas word om die deurval van materiale en gereedskap te verhoed. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 1.7 1.7.1 Bukswaterpas  (1) 1.7.2 Indien die bukswaterpas nie waterpas opgestel word nie sal: • dit onakkurate lesings gee.  • verkeerde vlakke oorgedra word. • ware vlakke nie oorgedra kan word nie. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 1.8 1.8.1 A – Plastiese prop/Prop/Rawl prop/Fisher prop/Veselprop  (1) 1.8.2 'n Skroef  (1) 1.8.3 Plastiese proppe word gebruik vir die vasheg van: • kaste teen 'n muur.  • spiëels teen 'n muur. • portrette en soortgelyke voorwerpe teen 'n muur. • voorwerpe, beperk tot 'n sekere massa, teen 'n muur. ENIGE EEN VAN DIE BOGENEMDE (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAAG ANTWOORDE PUNTE 1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Wesaansig  1 Identifiseer die tipe dak wat op die 2 Skilddak  1 gebou in FIGUUR A gebruik is. 3 Identifiseer nommer 1. Nokplaat/Nokteël  1 Balkon/Vloerblad van 4 Identifiseer nommer 4. 1 balkon/Kantelbalk/Betonblad  5 Identifiseer nommer 5. Buite deur/Ingangsdeur/Deur  1 6 Identifiseer nommer 7. Geut  1 Reënwaterafvoerpyp/RWA/ 7 Identifiseer nommer 8. 1 Afvoerpyp  8 Identifiseer nommer 12. Wastrog/Wasgoedbak  1 9 Identifiseer nommer 13. Ingeboude kas/IGK  1 10 Identifiseer nommer 15. Bordes  1 Identifiseer die maatskappy wat die 11 Dlamini drukkers  1 bouplan gedruk het. Noem 'n geskikte materiaal wat vir die Veselsement/Gegalvaniseerde 12 vervaardiging van nommer 2 gebruik plaat/Hout/Plastiek/PVC/ 1 kan word. Polivinielchloried  Benoem die tekensimbool in die kolom Elektrisiteitsmeter/Elektriese 13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die meter/Watt-meter/Voorafbetaalde 1 kombuis geïnstalleer moet word. meter  Benoem die tekensimbool in die kolom 14 vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe Siersteen  1 stene vir die bouwerk aandui. Noem 'n materiaal wat NIE vir die vervaardiging van die raam van Staal/Sagte 15 1 nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet staal/Yster/Ysterhoudende metale  word NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne Noem 'n materiaal wat gebruik kan word om die sanitêre toebehore wat Vlekvrye staal/Plastiek/Keramiek/ 16 1 deur nommer 11 aangedui word, te Graniet/Akriliek/Veselglas/Beton vervaardig. 17 Wie het die bouplan nagegaan? P Carter  1 18 Hoeveel tipes vensters word in 2 1 FIGUUR B gebruik? 19 Waarvoor staan die afkorting NGV by Natuurlike grondvlak  1 nommer 6? 20 Gee die verwysingskode vir hierdie QP 2-2019  1 plan. 21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16 Sitkamer  1 bedien? 22 Verhoed dat persone afval/ 2 Beskryf die doel van nommer 3. deurval.   Elektriese bedrading/ Verduidelik wat die geboë lyne Bedrading/Elektriese kabel/ 23 tussen die elektriese installasies in Bedrading vanaf ligskakelaar na 2 FIGUUR B aandui. lig/Toon aan watter skakelaar watter lig bedien.   Verhoed dat stoom/vogtigheid die Verduidelik waarom die ligskakelaar elektriese skakelaar binnedring/Om 24 aan die buitekant van die badkamer elektiese skok as gevolg van 1 gemonteer is. vogtigheid te voorkom/ Vir veiligheids doeleindes 25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig Noordaansig  1 NIE vensters het NIE. 26 Identifiseer die dikte van die 110 mm  1 binnemuur in FIGUUR 2. 13 – Ingeboude kas: om items te stoor  Onderskei tussen simbool 13 en 15 27 15 – Bordes: om te rus/ 2 ten opsigte van die doel daarvan. veiligheidskenmerk/ verander rigting van trap  Grondvloerplan: • dui nie die daklyn aan nie  • dui nie die balkon aan nie • dui ‘n ingangsdeur/buitedeur Regverdig waarom FIGUUR B 'n na huis aan 28 1 grondvloerplan is. • dui ‘n trap voor buitedeur aan • die vensters en deur stem ooreen met die posisie van die vensters en deur in die wesaansig Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne Voorspel wat sal gebeur as Water/Vogtigheid sal die muur 29 1 nommer 10 NIE geïnstalleer word NIE. binnedring.   Teken die trappe in FIGUUR B oor in OF die kolom langsaan en dui die rigting 30  2 van die styging deur middel van pyle aan. 220  + 2 600  + 110  + 3 400  + 220  = 6 550 mm or 6,55 m  INDIEN DIE VERKEERDE METODE GEBRUIK WORD IN DIE BEREKENING GEBRUIK DIE VOLGENDE GLYSKAAL: • 4 PUNTE SAL TOEGEKEN Bereken die totale lengte van die muur WORD INDIEN AL VYF 31 aan die oostekant van die gebou. WAARDES KORREK IS 6 Toon ALLE berekeninge. • 3 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD VIR VIER KORREKTE WAARDES • 2 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD VIR DRIE KORREKTE WAARDES • 1 PUNT SAL TOEGEKEN WORD VIR TWEE KORREKTE WAARDES TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) 3.1 3.1.1 16 mm  (1) 3.1.2 Vloerlyste  (1) 3.1.3 7,5 m²  (1) 3.1.4 Tussenstyl  (1) 3.2 3.2.1 • Kalfreling  • Onderreling van bolig/Onderreling  • Boreling van swaairaam/Boreling  • Raamstyl/Styl/Vensterstyl/Boligstyl ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3) 3.2.2 Dripgroef/Groef  (1) 3.3 A B C D 3.3.1 Area/Oppervlakte van dakbedekking benodig: Breedte van die dak = 150 mm + 8 000 mm + 150 mm = 8 300 mm  Lengte van Lengte of dakspar + oorhang  plaat = van dakplate 2/ 8,3  = 2 900 mm + 50 mm = 2 950 mm  GEEN EENHEID IN FINALE ANTWOORD, GEEN (6) 2,95  48,97 m2  PUNT 3.3.2 Aantal nokplate benodig: Lengte van een nokplaat = 1 800 mm Wydte van dakbedekking = 8 300 mm Wydte van dakbedekking Aantal nokplate = Lengte van een nokplaat 8,3  = 1,8  = 4,61 = 5  nokplate van 1,8 m lank word benodig (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.4  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Muur 1  Dekstrook 1   Ruhegstuk 1 Tong-en-groef-bord 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 5 (5) Korrektheid  Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.5     LAAIE KAN DIE VOLLE WYDTE WEES OF AAN DIE LINKERKANT AANGEBRING WORD. TWEE RAKKE KAN AAN DIE LINKERKANT AANGEBRING WORD.   ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Boonste rak (volle wydte) 1 Intermediêre sy in middel 1 Hangspasie aan linkerkant 1 Ovaal hangreling 1 VIER rakke 2 TWEE laai-eenhede onder  1 rakke Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 8 Korrektheid  (8) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN MATERIAAL (SPESIFIEK) 4.1 4.1.1 A Uitsnysaag/Figuursaag  B Draaibank  (2) 4.1.2 • Maak die lem van die uitsnysaag skoon na gebruik.  • Stoor op so ‘n manier dat die lem beskerm word.  • Gebruik die regte lem vir die spesifieke werk. • Moenie die uitsnysaaglem forseer om deur materiaal te sny nie. • Vermy die gebruik van stomp lemme. • Hou die kragkabel weg van die lem. • Beplan alle snitte sorgvuldig – doen proefsnitte indien nodig om te verhoed dat die lem breek. • Gebruik die korrekte lem vir die korrekte werk. • Maak seker dat die lem stewig/korrek vas is en dat dit nie gebuig is nie. ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 4.1.3 • Maak seker die werkstuk is stewig vas.  • Maak seker dat die werkstuk vrylik kan beweeg.  • Sluit die stut so na as moontlik aan die werkstuk. ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 4.2 • Stoor/Bȇre die bandskuurder waar dit nie deur stof of vuiligheid beskadig kan word nie.  • Stoor/Bȇre in 'n houtkis weg van enige vog. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 4.3 • Sterkte  • Digtheid  (2) 4.4 • Skuur die houtoppervlakte met verskillende grade skuurpapier.  • Skuur totdat die oppervlakte vry van skrape en glad is.  • Verwyder alle stof.  (3) 4.5 • 'n Konvensionele valdeur kan verwyder word/bestaan uit 'n paneel wat opgedruk word.  • 'n Skarniervaldeur open opwaarts/afwaarts deur rondom die skarnier te draai.  (2) 4.6 Houtraamwerk  Paneel  Dekstrook ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2) 4.7 Hoofstyl: 114 mm x 38 mm  Plafonlat: 38 mm x 38 mm/38 mm x 50 mm  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.8 Hurricane-klemme: • Heg kaplatte aan daksparre • Heg kaplatte aan muurplate • Ideaal vir dakoorhange • Waar dakkappe mekaar kruis of waar dakkaponderdele mekaar kruis of teen 90° ontmoet • Om teenoorgestelde vlakke van dakonderdele aan mekaar te heg  Storm-klemme: • Vasheg van teëls aan daklatte  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.9 NOKBALK  228 mm x 38 mm     DAKSPAR  114 mm x 38 mm     MUURPLAAT  BINDBALK  114 mm x 38 mm  114 mm x 38 mm  SPAN 3 m MUUR 220 mm   ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Mure korrek geteken 2 Muurplate korrek geteken 2 Bindbalk korrek geteken 2 Daksparre korrek geteken 2 Nokbalk korrek geteken 2 Oorhang korrek geteken 2 Skaal    Byskrifte (enige TWEE) 2 Spanwydte 1 Afmetings van dele (enige 2 TWEE) Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd = 3 DRIE of VIER verkeerd = 2 3 Meer as VYF verkeerd = 1 GEEN afmetings korrek NIE = 0 TOTAAL: 20 TEKENING NIE VOLGENS SKAAL NIE GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK (20) TOTAAL [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) 5.1 5.1.1 Oop formeellatwerk  (1) 5.1.2 Geslote formeellatwerk  (1) 5.2 RIB     BINT/BINTBALK  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Bint/Bintbalk 1 Ribbe 2 Twee byskrifte 2 Korrektheid van tekening 1 Korrektheid  TOTAAL: 6 (6) 5.3 Staal/Metaal/Hardebord/Laaghout/Veselglas/Plastiek  (1) 5.4 Vormolie/Bekisting olie/Plastiek/  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.5 BEKISTINGS- BORD  KLAMP   STUT    WIG DRAER/KOPDRAER  SKOPPLAAT/HEGPLAAT SPALKPLAAT SPANSTUK/STUT STUT Korrektheid  ASSESSERINGS KRITERIA PUNT Bekistingsbordsy 1 Klamp 1 Skopplaat/Hegplaat 1 Wig 1 Stut/Spanstuk 1 Enige TWEE byskrifte 2 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 8 INDIEN DIE VOLLE TEKENING GETEKEN WORD, SIEN SLEGS DIE LINKERKANT NA. INDIEN DIE REGTERKANT GETEKEN WORD SAL ‘N MAKSIMUM VAN SEWE PUNTE TOEGEKEN WORD (8) 5.6 A – Steekbalk/Klamp  B - Voetspanbalk  C – Helende stut/Skuins stut/Stut  D – Horisontale skore/Skoor  E - Wigpare  F – Muur  (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.7      Skaal  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Styl 1 Boreling 1 Skof 3 Toepassing van skaal 1 TOTAAL: 6 INDIEN ‘N UITHAAL AANSIG GETEKEN IS SAL ‘N MAKSIMUM VAN 5 (6) PUNTE TOEGEKEN WORD TOTAAL [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 D (1) 6.1.2 D (1) 6.1.3 A (1) 6.1.4 A (1) 6.1.5 B (1) 6.2.1 Dubbeltapvoeg met enkelskouer  (1) 6.2.2 Geraamde geklampte en verspande deur/Z-klampdeur/Z- Plankdeur/Geraamde,  (1) 6.3   Deurkosyn  (3)      OF    Binnedeurkosyn ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Profiel van deurkosyn 2 Profiel van binnedeurkosyn 3 Enige titel 1 TOTAAL: 6 (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 17 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.4      ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Korrektheid  Tussenstyl 1 Kussingpanele 2 Spasie vir uitsetting en inkrimping 1 Arsering 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 6 (6) 6.5 • Aan 'n hangkas se deur  • Aan 'n laai  (2) 6.6 Nagslot (Geen handelsname sal aanvaar word nie) (1) 6.7      Korrektheid  ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE Loopstukke op elke traparm 2 Halwe bordes 1 Spilpaal 1 Trapkuil 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 6 (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 18 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.8        LUGSTEEN   MIERSKERM  VWL/VOGWEERLAAG Arsering  Korrektheid  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Draer 1 Balke 2 Muurplaat 1 Tong-en-groefvloerplank 1 Vloerlys 1 Kwartrondlys 1 Arsering 1 Byskrifte vir: Mierskerm 1 Lugsteen 1 VWL 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 12 (12) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Houtbewerking 19 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne       LUGSTEEN    MIERSKERM  VWL/VOGWEERLAAG MIERSKERM VWL/VOGWEERLAAG Arsering  Korrektheid  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Draer 1 Balke 2 Muurplaat 1 Tong-en-groefvloerplank 1 Vloerlys 1 Kwartrondlys 1 Arsering 1 Byskrifte vir: Mierskerm 1 Lugsteen 1 VWL 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 12 (12) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all