Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 QP (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12201923 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded fromblayisce com “ate basic education U ena \y Department: | ip) Basic Education NE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 |S SESS SSRRSS SSSR SSS SSSR RRR SS SESS RSG EERE ERE EER H SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE " D NOVEMBER 2019 PTT TTT TTTTTTPrrreereree eee eer ered PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye en 8 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/November 2019 NSS BENODIGHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei nie. 4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 12. Beantwoord VRAAG 2, 3.4, 3.5, 4.7, 5.6, 5.7, 6.6 en 6.7 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig. 13. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWCORDEBOEK in, al het Jy dit nie gebruik nie. 14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 15. Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.4 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK reer, bv. 1.1.9 L. KOLOM A KOLOM B 1.1.1. PVA-verf A metode om metaal af te werk wat aan hewige slytasietoestande blootgestel is 1.1.2 Skutreling B kan op mure aangewend word 1.1.3. Poeierbedekking C hou sporte vry van olie en ghries 1.1.4 | Bouershyser D__ligte materiaal wat in die vervaardiging 1.1.5 Leer van deur- en vensterrame gebruik word 1.1.6 Diagonale verspanstuk E word gebruik as 'n metode om op die vinnigste moontlike manier van 1.1.7 Galvanisering afvalmateriaal en bourommel op hoé areas ontslae te raak 1.1.8 Glygeut F hou steiers stabiel wanneer dit opgerig is G _ vervoer werkers, materiaal en toerusting tussen grond- en boonste verdiepings H — hekke moet altyd toegehou word wanneer die toestel gebruik word I voorkom dat mense van die steiers afval J sinklaag wat op die basis van metaal aangewend word K — word gebruik om die droogtyd van verf te vertraag (8 x 1) 1.2 Verduidelik TWEE voordele van elektroplatering. 1.3 Noem die proses wanneer vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk klam gehou word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (8) (2) (1)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2019 NSS 1.4 Verduidelik die doel daarvan om vars gegote beton vir 'n sekere tydperk klam te hou nadat die beton gegiet is. (1) 1.5 Jy vervoer materiaal op 'n bouterrein van een plek na 'n ander. Beskryf TWEE veiligheidsmaatreéls wat jy sal nakom terwyl jy die materiaal vervoer. (2) 1.6 Beskryf EEN veiligheidsfaktor wat in aanmerking geneem moet word wanneer steierplanke gebruik word om 'n steierplatform op te rig. (1) 1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon opmetingsgereedskap wat op 'n bouterrein gebruik word. FIGUUR 1.7 1.7.1 Identifiseer die gereedskap hierbo. (1) 1.7.2 Voorspel EEN gevolg indien die instrument NIE waterpas opgestel word NIE. (1) 1.8 FIGUUR 1.8 hieronder toon 'n hegstuk wat op bouterreine en in werkswinkels gebruik word. FIGUUR 1.8 1.8.1 Identifiseer die hegstuk hierbo. (1) 1.8.2 Noem die hegmiddel wat saam met hierdie hegstuk gebruik moet word. (1) 1.8.3 Verduidelik EEN gebruik van hierdie hegstuk. (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om assebiief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded fr Siviele Tegnologie: Konstruksie NSS om hlayiso.com 6 DBE/November 2019 NOTA: Kontrakteurs moet alle afmetings en viakke/hoogtes op die terrein verifieer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige afwykings in kennis gestel word. Kopiereg voorbehou ) Muurdikte: Buite = 220 mm Binne = 110 mm @) 4 ARGITEK SE HANDTEKENING / \ KLIENT SE HANDTEKENING ... (3) Die volgende elektriese installasie oe LL moet in die kombuis geinstalleer | rrr 4) | word: Ww © Ya x “\% 7 | () | Die volgende simboo! toon die tipe 7 steenafwerking wat vir die gebou (io) gebruik gaan word: _ NGV--—) FIGUURA SKAAL 1 : 100 HERSIENING| DATUM| BESKRYWING x 2600 4400 GEDRUK DEUR: DATUM GEDRUK: War s DLAMINI DRUKKERS 2019/04/01 V2 v1 TEKENINGTITEL: —s —— ——— TERREINPLAN ERF 502 [) o ° [2] U [2 PROJEK: VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 502, cS) BABKAMER @) ® DEO PARK i= ° “ KOMBUIS PROJEKNR. TEKENINGNR. @ GR 228-201 339P9 * > DATUM |GETEKEN |NAGEGAAN |SKAAL 16/4/2019 | JP MBALI | PCARTER |1 : 100 © VERWYSINGSKODE A SITKAMER OP 2.2019 (=) a 5 VENSTER 1 VENSTER 2 SLAAPKAMER ole | 20 wy O a yo EN, 900 \ i Kt v1 V1 ol oo) 4 iN . Oo a FIGUUR B 2) | 3 4 S| |p SKAAL 1: 100 dD i“ FIGUUR 2 [40] Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2019 NSS VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 3.2 3.3 3.4 3.5 Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur 'n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.3) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.1.4 50 mm ronde pale. 15°; 800mm; 36mm ronde pale; 10°; 38 mm ronde pale; 650 mm; 45°; 550mm; 40mm ronde pale 3.1.1 Wat is die minimum helling van 'n dak wanneer Klas B vesel- sementteéls gebruik word om 'n dak te bedek? 3.1.2 Wat is die maksimum afstand van die spasiéring tussen dakkappe vir betondakteéls? 3.1.3 Wat is die afmetings van 'n kaplat vir grasdakke? Beveel EEN metode aan om balusters aan die bordes van 'n trap te heg. Beveel EEN tipe hegmiddel aan wat 'n mens sal gebruik om gegalvaniseerde staalstroppe aan dakkappe te heg. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en teken 'n netjiese lyndiagram van die deursneevooraansig van 'n trap met 'n bordes. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en teken volgens skaal 1:20 'n sparbint- dakkap met 'n helling van 30° en 'n spanwydte van 3 meter wat op twee stutmure rus. Die dakrand-oorhang is 400 mm. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (10) (15) [30]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 41 Die uitgrawing van grond op 'n bouterrein is nodig om 'n stewige fondasie te bewerkstellig. 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 Wat is die minimum afstand wat uitgegraafde grond vanaf die sloot gestoor kan word? Wat is 'n veilige afstand vir swaar masjinerie om rondom 'n diep uitgrawing te beweeg? Beskryf TWEE redes waarom 'n uitgrawing ineen kan stort. Wat is die maksimum diepte van 'n sloot waarin werkers kan werk sonder dat die sykante van die sloot gestut moet word? Wat kan help om te voorkom dat die sykante van uitgrawings ineenstort? 4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon twee tipes bekisting wat in uitgrawings gebruik word. Bestudeer FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 4.2.1 4.2.2 4.2.3 Kopiereg voorbehou FIGUUR 4.2 Noem waar bekisting A en B onderskeidelik gebruik sal word. Benoem C en D. Vergelyk FIGUUR A met FIGUUR B en noem die verskil tussen die tipes bekisting. Blaai om asseblief (1) (1) (2) (1) (1) (2) (2) (2)
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4.3 44 45 46 47 Downloaded from hlayiso.com DBE/November 2019 NSS FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n konstruksiemasjien wat op 'n bouterrein gebruik word. Bestudeer FIGUUR 4.3 en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 4.3 4.3.1 Identifiseer die konstruksiemasjien. 4.3.2 Beskryf TWEE metodes wat gebruik kan word om hierdie konstruksiemasjien te versorg. 4.3.3 Beskryf TWEE veiligheidsaspekte wat nagegaan moet word voordat die konstruksiemasjien gebruik kan word. Wat moet die minimum druksterkte van beton met hoé sterkte na 28 dae wees indien al die vereistes nagekom is? Noem die DRIE uitkomste van die saktoets. Watter waterhoudende materiaal kan gebruik word om vars beton klam te hou? Gebruik ANTWOCORDBLAD 4.7 en voltooi die tekening van 'n vertikale deursnee van die bekisting vir 'n betonbalk met die vioerblad in goeie verhouding. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (2) (2) (1) (3) (1) (18) [40]
Siviele Tegnologie: Konstruksie Downloaded from hlayiso.com NSS VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 5.2 5.3 5.4 5.5 5.6 5.7 Kopiereg voorbehou Noem EEN tipe pleisterafwerking wat op steenmure aangewend kan word. Noem die eerste stap voordat 'n binnemuur gepleister word twee weke nadat dit gebou is. Noem EEN eienskap van goeie pleister. Noem die gemiddelde dikte van 'n viaklaag. FIGUUR 5.5 hieronder toon 'n vertikale deursneeaansig deur plaveisel. Bestudeer FIGUUR 5.5 en beantwoord die vrae wat volg. A = |j~_____ B . . . + oe ‘ ‘N, _ D FIGUUR 5.5 5.5.1 Benoem A tot D. 5.5.2 Gee EEN rede waarom konstruksiefaling in geplaveide areas kan plaasvind. ANTWOORDBLAD 5.6 toon die buitelyne van die boaansig van 'n spoumuur met 'n doodloopent. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.6 en teken EEN steenlaag van die spoumuur met 'n muurbint. Gebruik ANTWOORDBLAD 5.7 en teken volgens skaal 1:5 'n horisontale deursneeaansig deur 'n siersteenmuur om te toon hoe 'n houtvenster- kosynstyl in 'n muur ingebou word. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. DBE/November 2019 Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (4) (1) (7) (14) [30]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 NSS VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. DBE/November 2019 BETONVLOERE EN 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C. 6.1.1 Die verwydering van bekisting vir 'n dek hang van die ... af. A B Cc D gemiddelde temperatuur dikte van die beton eienskappe van die beton Al die bogenoemde Die minimum dikte van 'n gewapendebetonhangvloer is ... A 100mm. B 150 mm. C 160mm. D 140mm. Watter tipe fondasie sal gebruik word waar die terrein NIE gelyk is NIE? A _ Strookfondasie B_ Drywende fondasie C_ Trapfondasie D_ Vilotfondasie Die binnemure wat 'n betonhangvloer ondersteun, moet ... wees. A B Cc D vertikaal in lyn met die buitemure een steenlaag onder die vioer horisontaal in lyn met die buitemure een steenlaag bokant die vioer Die minimum dekkingdiepte vir beton met wapening wat aan sagte, onbesoedelde lug blootgestel word, is ... A B Cc D 60 mm. 40 mm. 30 mm. 20 mm. 6.2 Gee TWEE redes vir die gebruik van heipaalfondasies. 6.3 Beveel DRIE tipes toerusting aan wat gebruik kan word om voorafgegote betonheipale te installeer. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (2) (3)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2019 NSS 6.4 Onderskei tussen die installasiemetodes van staalbuis-caissonheipale en voorafgegote betonheipale. (2) 6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon 'n gedeelte van 'n vloerkonstruksie. Bestudeer FIGUUR 6.5 en beantwoord die vrae wat volg. L [ ™~ y a % N = A LST @ ~al—A FIGUUR 6.5 6.5.1 Noem die tipe vloerkonstruksie. (1) 6.5.2 Beskryf DRIE faktore wat in aanmerking geneem moet word nadat die beton vir die vloerkonstruksie gegiet is. (3) 6.5.3 Watter tipe beton word vir hierdie tipe vloer gebruik? (1) 6.5.4 Wat sal die spasiéring tussen dele A bepaal? (1) 6.5.5 Voorspel wat sal gebeur as die vioer aan baie beweging blootgestel word voordat die beton maksimum sterkte bereik het. (1) 6.6 ANTWOORDBLAD 6.6 toon 'n muur en 'n onvoltooide gewapendebetonbalk. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.6 en teken, in goeie verhouding, die wapening wat geplaas moet word in die balk wat op die muur rus. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (11) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/November 2019 NSS 6.7 FIGUUR 6.7 hieronder toon die vioerplan van 'n gebou met 'n geweldak. Die buite-afmetings is 9 000 mm x 4 000 mm. Tt tt tee seen cere nee eee ee ee ee eee eee 1 1) errr Ni Ss ' H + Lena -------~-------------------------------- : oP Oo 0 9 000 150 LS) FIGUUR 6.7 Gebruik die volgende spesifikasies: e Die mure is 220 mm dik. e Die hartspasiéring van die dakkappe is 1 070 mm. Gebruik die afmetingspapier in ANTWOORDBLAD 6.7 en bereken die hoeveelhede van die volgende materiaal: 6.7.1 Totale lengte muurplaat wat in meter benodig word 6.7.2 Getal dakkappe wat benodig word Kopiereg voorbehou TOTAAL: (5) (5) [40] 200
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS [| SENTRUMNOMMER: TT Ty [- LJ [EKSAMENNOMMER: | | | |_| —-TTfTtIty{ ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE 1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Identifiseer die tipe dak wat op die nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet word NIE. 2 | gebou in FIGUUR A gebruik is. 1 3 Identifiseer nommer 1. 4 4 Identifiseer nommer 4. 4 5 Identifiseer nommer 5. 1 6 Identifiseer nommer 7. 1 7 Identifiseer nommer 8. 4 8 Identifiseer nommer 12. 4 9 \dentifiseer nommer 13. 1 10 Identifiseer nommer 15. 1 1 Identifiseer die maatskappy wat die 1 bouplan gedruk het. Noem 'n geskikte materiaal wat vir die 12 vervaardiging van nommer 2 gebruik 1 kan word. Benoem die tekensimbool in die kolom 13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die 1 kombuis geinstalleer moet word. Benoem die tekensimbool in die kolom 14 vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe 1 stene vir die bouwerk aandui. Noem 'n materiaal wat NIE vir die 15 vervaardiging van die raam van 1 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS Noem 'n materiaal wat gebruik kan word om die sanitére toebehore wat deur nommer 11 aangedui word, te vervaardig. 16 17 Wie het die bouplan nagegaan? 18 Hoeveel tipes vensters word in FIGUUR B gebruik? 49 Waarvoor staan die afkorting NGV by nommer 6? 20 Gee die verwysingskode vir hierdie plan. 21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16 bedien? 22 | Beskryf die doel van nommer 3. Verduidelik wat die geboé lyne 23 | tussen die elektriese installasies in FIGUUR B aandui. Verduidelik waarom die ligskakelaar 24 | aan die buitekant van die badkamer gemonteer is. 25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig NIE vensters het NIE. 26 Identifiseer die dikte van die binnemuur in FIGUUR 2. Onderskei tussen simbool 13 en 15 27 ten opsigte van die doel daarvan. 28 Regverdig waarom FIGUUR B 'n grondvloerplan is. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie NSS DBE/November 2019 29 Voorspel wat sal gebeur as nommer 10 NIE geinstalleer word NIE. 30 Teken die trappe in FIGUUR B oor in die kolom langsaan en dui die rigting van die styging deur middel van pyle aan. 31 Bereken die totale lengte van die muur aan die oostekant van die gebou. Toon ALLE berekeninge. TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS [ SENTRUMNOMMER: LT TTT TT 7 | EKSAMENNOMMER: LTTTfTPTITTLIELCoCofLor..i ANTWOORDBLAD 3.4 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Muur Bordes Baluster Handrelings DRIE loopstukke Beton | Enige TWEE byskrifte Korrektheid van tekening = /p|>/3)|po| 3/3) a TOTAAL: 10 Kopiereg voorbehou
Iso.com SL ‘WVLOL Lb = PlsaJ9A AAA SE J90\/ c= Ps9@H18A YAIA 40 FING € = plsoyJOA FAML JO NAF ‘Jeeys uen Hulssedao | iim from hlay | « / aypAmueds aip uea Burlouyy —__ eyunyshq Sra ably mreqpuig AIEQHON noysqioon Basaidoy g'€ GVIGGYOOMLNY suedsyeq TMAINWONNAWVSYS | ayeduinnw NANA] 098 ain LNNd AS LVVGIGNVY | LNNd VIHALIMMSONINASSASSV 6102 JequisAON/4gq SSN TMEININONIAINYLNGS | alsynujsuoy ‘aiGojouBba] aainis
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS [ SENTRUMNOMMER: [| a | EKSAMENNOMMER: LT] [LT | Ty TTT] ANTWOORDBLAD 4.7 L [>] ] 3] ° o°o 2, Oo FIGUUR 4.7 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Bekistingsbordsye 2 Klampe 2 Hegplate 2 Wiggies 2 _| Verspanstukke/Stutte 4 Moerbalk/Kopdraer 1 Enige DRIE byskrifte 3 Korrektheid van tekening 2 TOTAAL: 18 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS | SENTRUMNOMMER: LIETLIT |] [ [7] ] | EKSAMENNOMMER: [| TT | TTT TT tT eT TT ANTWOORDBLAD 5.6 FIGUUR 5.6 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Korrektheid van tekening Doodloopent Binnelaag van spoumuur Buitelaag van spoumuur Muurbint si} s|a)a}rjnm TOTAAL: Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS | SENTRUMNOMMER: TT | TT TT] [EKSAMENNOMMER: | | | | T | | [ TT TTT ANTWOORDBLAD 5.7 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Kosynstyl: 105 mm x 70 mm Vensterstyl: 60 mm x 45 mm Kosynbint: 25 mm wyd Glas: 3 mm dik Stopvert Interne vensterbank Eksterne vensterbank VWL | Enige EEN byskrif Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd = 3 DRIE of VIER verkeerd = 2 Meer as VYF verkeerd = 1 a)}oa}o}o)/a)4)/4}po}p TOTAAL: 14 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS [ SENTRUMNOMMER: -LCLILLI [ EKSAMENNOMMER: [|] |] | [| T 7 7 LT] ANTWOORDBLAD 6.6 ‘a Nats FIGUUR 6.6 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Ankerstaaf 2 Skuifstaaf 2 Beuels/Binders 2 Hoofstaaf 2 Minimum betonbedekking 1 Enige EEN byskrif 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 11 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2019 NSS | SENTRUMNOMMER: | | [| | | TTT 7] _EKSAMENNOMMER: [| | T | TT TT TTT TT ANTWOORDBLAD 6.7 (10) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all