Skip to content

Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12201918 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC November Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE NOVEMBER 2019 NASIENRIGLYNE PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyne bestaan 18 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Civil Technology: Construction 2 DBE/November 2019 NSC – Marking Guidelines VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) 1.1 1.1.1 B (1) 1.1.2 I (1) 1.1.3 A (1) 1.1.4 G/H  (1) 1.1.5 C (1) 1.1.6 F (1) 1.1.7 J (1) 1.1.8 E (1) 1.2 Elektroplatering: • beskerm metale teen korrosie.  • verbeter die ingenieurs- en meganiese eienskappe van metaal.  • kan gebruik word om die dikte van ondermaat onderdele te vergroot. • is dekoratief. • sal die lewensduur verleng. ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2) 1.3 Nabehandeling  (1) 1.4 Die vogtigheid: • vertraag/verhoed die vinnige droograak van vars beton. • verhoed dat beton kraak.  • verseker dat vars beton behoorlik verhard/toeneem in sterkte. • laat kleefverbinding toe. • verhoog die sterkte van vars beton. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 1.5 •Wanneer materiaal in groot maat vervoer word, moet dit stewig vasgemaak wees.  • Wanneer materiaal na hoër vlakke vervoer word, maak seker dat werkers 'n veilige afstand handhaaf vanaf die materiaal wat oorhoofs vervoer word.  • Wanneer swaar materiaal met 'n masjien vervoer word, moet 'n opgeleide persoon in beheer van die bedrywighede wees. • Dra toepaslike persoonlike beskermende toerusting/PBK. • Materiaal moet op ‘n veilige manier vervoer word. • Vervoer moet nie met materiaal oorlaai word nie. ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Civil Technology: Construction 3 DBE/November 2019 NSC – Marking Guidelines 1.6 Steierplanke moet: • gemaak word van soliede hout ten minste 228 mm wyd en 38 mm dik.  • instaat wees om die las te kan dra. • vry van defekte wees. • nie geverf word nie omdat dit defekte weg sal steek/glyerig sal wees. • ondersteun word op afstande wat nie 1,25 m oorskry nie. • nie minder as 70 mm en nie meer as 230 mm verby die laaste stut uitsteek nie. • stewig vasgemaak wees om verskuiwing te verhoed. • op so 'n manier geplaas word om die deurval van materiale en gereedskap te verhoed. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 1.7 1.7.1 Bukswaterpas  (1) 1.7.2 Indien die bukswaterpas nie waterpas opgestel word nie sal: • dit onakkurate lesings gee.  • verkeerde vlakke oorgedra word. • ware vlakke nie oorgedra kan word nie. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 1.8 1.8.1 A – Plastiese prop/Prop/Rawl prop/Fisher prop/Veselprop  (1) 1.8.2 'n Skroef  (1) 1.8.3 Plastiese proppe word gebruik vir die vasheg van: • kaste teen 'n muur.  • spiëels teen 'n muur. • portrette en soortgelyke voorwerpe teen 'n muur. • voorwerpe, beperk tot 'n sekere massa, teen 'n muur. ENIGE EEN VAN DIE BOGENEMDE (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Civil Technology: Construction 4 DBE/November 2019 NSC – Marking Guidelines VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAAG ANTWOORDE PUNTE 1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Wesaansig  1 Identifiseer die tipe dak wat op die 2 Skilddak  1 gebou in FIGUUR A gebruik is. 3 Identifiseer nommer 1. Nokplaat/Nokteël  1 Balkon/Vloerblad van 4 Identifiseer nommer 4. 1 balkon/Kantelbalk/Betonblad  5 Identifiseer nommer 5. Buite deur/Ingangsdeur/Deur  1 6 Identifiseer nommer 7. Geut  1 Reënwaterafvoerpyp/RWA/ 7 Identifiseer nommer 8. 1 Afvoerpyp  8 Identifiseer nommer 12. Wastrog/Wasgoedbak  1 9 Identifiseer nommer 13. Ingeboude kas/IGK  1 10 Identifiseer nommer 15. Bordes  1 Identifiseer die maatskappy wat die 11 Dlamini drukkers  1 bouplan gedruk het. Noem 'n geskikte materiaal wat vir die Veselsement/Gegalvaniseerde 12 vervaardiging van nommer 2 gebruik plaat/Hout/Plastiek/PVC/ 1 kan word. Polivinielchloried  Benoem die tekensimbool in die kolom Elektrisiteitsmeter/Elektriese 13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die meter/Watt-meter/Voorafbetaalde 1 kombuis geïnstalleer moet word. meter  Benoem die tekensimbool in die kolom 14 vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe Siersteen  1 stene vir die bouwerk aandui. Noem 'n materiaal wat NIE vir die vervaardiging van die raam van Staal/Sagte 15 1 nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet staal/Yster/Ysterhoudende metale  word NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Civil Technology: Construction 5 DBE/November 2019 NSC – Marking Guidelines Noem 'n materiaal wat gebruik kan word om die sanitêre toebehore wat Vlekvrye staal/Plastiek/Keramiek/ 16 1 deur nommer 11 aangedui word, te Graniet/Akriliek/Veselglas/Beton vervaardig. 17 Wie het die bouplan nagegaan? P Carter  1 18 Hoeveel tipes vensters word in 2 1 FIGUUR B gebruik? 19 Waarvoor staan die afkorting NGV by Natuurlike grondvlak  1 nommer 6? 20 Gee die verwysingskode vir hierdie QP 2-2019  1 plan. 21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16 Sitkamer  1 bedien? 22 Verhoed dat persone afval/ 2 Beskryf die doel van nommer 3. deurval.   Elektriese bedrading/ Verduidelik wat die geboë lyne Bedrading/Elektriese kabel/ 23 tussen die elektriese installasies in Bedrading vanaf ligskakelaar na 2 FIGUUR B aandui. lig/Toon aan watter skakelaar watter lig bedien.   Verhoed dat stoom/vogtigheid die Verduidelik waarom die ligskakelaar elektriese skakelaar binnedring/Om 24 aan die buitekant van die badkamer elektiese skok as gevolg van 1 gemonteer is. vogtigheid te voorkom/ Vir veiligheids doeleindes 25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig Noordaansig  1 NIE vensters het NIE. 26 Identifiseer die dikte van die 110 mm  1 binnemuur in FIGUUR 2. 13 – Ingeboude kas: om items te stoor  Onderskei tussen simbool 13 en 15 27 15 – Bordes: om te rus/ 2 ten opsigte van die doel daarvan. veiligheidskenmerk/ verander rigting van trap  Grondvloerplan: • dui nie die daklyn aan nie  • dui nie die balkon aan nie • dui ‘n ingangsdeur/buitedeur Regverdig waarom FIGUUR B 'n na huis aan 28 1 grondvloerplan is. • dui ‘n trap voor buitedeur aan • die vensters en deur stem ooreen met die posisie van die vensters en deur in die wesaansig Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Civil Technology: Construction 6 DBE/November 2019 NSC – Marking Guidelines Voorspel wat sal gebeur as Water/Vogtigheid sal die muur 29 1 nommer 10 NIE geïnstalleer word NIE. binnedring.   Teken die trappe in FIGUUR B oor in OF die kolom langsaan en dui die rigting 30  2 van die styging deur middel van pyle aan. 220  + 2 600  + 110  + 3 400  + 220  = 6 550 mm or 6,55 m  INDIEN DIE VERKEERDE METODE GEBRUIK WORD IN DIE BEREKENING GEBRUIK DIE VOLGENDE GLYSKAAL: • 4 PUNTE SAL TOEGEKEN Bereken die totale lengte van die muur WORD INDIEN AL VYF 31 aan die oostekant van die gebou. WAARDES KORREK IS 6 Toon ALLE berekeninge. • 3 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD VIR VIER KORREKTE WAARDES • 2 PUNTE SAL TOEGEKEN WORD VIR DRIE KORREKTE WAARDES • 1 PUNT SAL TOEGEKEN WORD VIR TWEE KORREKTE WAARDES TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK) 3.1 3.1.1 10°  (1) 3.1.2 650 mm  (1) 3.1.3 38 mm ronde pale  (1) 3.2 Voorafgeboorde gate gevul met voegbry  Bout baluster aan loopstuk/aantree vas Baluster word aan die sykant van die loopstuk/aantree vasgebout/vasgeskroef. Bout en moer ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) 3.3 Grootkopspykers/Spykers/Skroewe/Boute  (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.4 MUUR  BORDES  HANDRELING    BALLUSTRADE    STYGING  LOOPSTUK BETON KORREKTHEID  OF   HANDRELING  HANDRELING MUUR   BALLUSTRADE BORDES LOOPSTUK     STYGING KORREKTHEID  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Muur 1 Bordes 1 Baluster 1 Handrelings 2 DRIE loopstukke 1 Beton 1 Enige TWEE byskrifte 2 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 10 (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 3.5 NOKBALK      DAKSPAR BINDBALK MUURPLAAT  30º     SPAN 3 m MUUR   Skaal    TEKENING NIE OP SKAAL NIE GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Mure 2 Muurplate 2 Daksparre 2 Nokbalk 1 Bindbalk 1 Enige DRIE byskrifte 3 Afmeting van die spanwydte 1 Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd = 3 3 DRIE of VIER verkeerd = 2 Meer as VYF verkeerd = 1 TOTAAL: 15 (15) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) 4.1 4.1.1 600 mm  (1) 4.1.2 1 meter  (1) 4.1.3 •Swaar reën  •Swak grondlae, grondstruktuur of grondsamestelling  •Sykante nie teen die korrekte hoek gegrawe nie •Onbehoorlike gebruik van bekisting of skoring om die mure te ondersteun • Vibrasie deur masjinerie of swaar voertuie naby die uitgrawing • Water wat in die uitgegraafde area insypel • Kontak met ondergrondse dienspype • Toegang tot die uitgang vanaf die uitgrawing • Trokke moet nie naby die rant van die uitgrawing kom nie. • Grondverskuiwings as gevolg van krake of los grond ENIGE TWEE DIE VAN BOGENOEMDE (2) 4.1.4 1,5 meter  (1) 4.1.5 Vloeivulling kan gedoen word/Bekisting/Bekisting kan opgerig (1) word  4.2 4.2.1 A- sal gebruik word in vlak slote/los grond  B- sal gebruik word in ferm grond  (2) 4.2.2 C- Stutplanke  D- Bekledingsborde  (2) 4.2.3 A – Het geen spasie tussen die borde  B – Het oop spasies tussen die borde  (2) 4.3 4.3.1 Kragvryfplank/Kragstrykplank/Kragstryker  (1) 4.3.2 •Hou in stand soos alle masjinerie – olie en verstel volgens die vervaardiger se instruksies.  • Maak skoon na gebruik.  • Stoor op 'n veilige, droë plek. • Diens die kragvryfplank/kragstrykplank/kragstryker gereeld. ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2) 4.3.3 • Gaan dit voor gebruik na vir slytasie en beskadigde onderdele.  • Gaan voor gebruik die kontroles na om te kyk of alles behoorlik werk.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.4 25/30 MPa  (1) 4.5 • Ware sakking  • Skuifsakking  • Ingestorte sakking  INDIEN DIE TWEEDE DEEL VAN DIE ANTWOORD “SAKKING” NIE GENOEM WORD NIE SAL ‘N MAKSIMUM VAN 2 PUNTE VIR DIE VRAAG TOEGEKEN WORD. (3) 4.6 • Klam sand/Sand  • Skoon sand • Grond • Goiingsakke • Strooi • Houtsaagsels • Seildoeke • Sakstof ENIGE EEN DIE VAN BOGENOEMDE (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 4.7 KLAMP  BEKISTING- BORDSYE   WIG   HEGPLATE        MOERBALK/KOPDRAER   VERSPANNING/STUTTE STUTPAAL  Korrektheid  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Bekistingsbordsye 2 Klampe 2 Hegplate 2 Wiggies 2 Verspanstukke/Stutte 4 Verbinding van verspanstukke aan draer 1 Enige DRIE byskrifte 3 Korrektheid van tekening 2 TOTAAL: 18 (18) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK) 5.1 • Gladde afwerking  • Gegolfde oppervlak • Saksmeringsafwerking • Spatselafwerking ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 5.2 Maak die muur deeglik nat  (1) 5.3 Eienskappe van goeie pleister: • Werkbaar  • Kleefbaar • Goeie water retensie vermoë ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 5.4 15 mm tot 40 mm  (1) 5.5 5.5.1 A- Stene/Plaveisel/Sement plaveistene  B- Bedding/Sand/Sandbedding/Vlaklaag  C- Basis (massa beton)  D- Vogweermembraan/VWM/Plastiese laag/Vogweerlaag/VWL  (4) 5.5.2 • Die betonskouer is te dun om homself te ondersteun.  • Daar is te min gewig om die struktuur te behou en die plaveisel in plek te hou. • Die verband tussen die skouer en die kanteenhede is swak. • Die subbasis word nie ingehou nie en sal deur grondwater uitgespoel word. • Swak grond voorbereiding. ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.6      Korrektheid  OF      Korrektheid  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Doodloopent 2 Binnelaag van spoumuur 1 Buitelaag van spoumuur 1 Muurbint (Enige soort) 1 Korrektheid van tekening 2 TOTAAL: 7 (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 15 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 5.7 KOSYNSTYL VWL  INTERNE VENSTERBANK      GLAS 3MM DIK  STOPVERF  VENSTERSTYL KOSYNBINT EKSTERNE VENSTERBANK  Toepassing van skaal 1:5  TEKENING NIE OP SKAAL NIE. GEBRUIK 'N MASKER OM HIERDIE VRAAG NA TE SIEN. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Kosynstyl: 105 mm x 70 mm 2 Vensterstyl: 60 mm x 45 mm 2 Kosynbint: 25 mm wyd 1 Glas: 3 mm dik 1 Stopverf 1 Interne vensterbank 1 Eksterne vensterbank 1 VWL 1 Enige EEN byskrif 1 Toepassing van skaal: EEN of TWEE verkeerd = 3 DRIE of VIER verkeerd = 2 3 VYF en meer verkeerd = 1 TOTAAL: 14 (14) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 16 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 D (1) 6.1.2 A/B  (1) 6.1.3 C (1) 6.1.4 A (1) 6.1.5 D (1) 6.2 Heipaal fondasies: • Moet gebruik word wanneer grondtoestande onstabiel of nie stewig genoeg is om gewone fondasies te ondersteun nie.  • Fondasieheipale versprei die las na meer stabiele grond en kan gebruik word as ondergrondse of onder water ondersteuning.  • Heipale verskaf stabiliteit wanneer vlot en drywende fondasies gebruik word. • Wanneer strukture onderhewig is aan horisontale kragte weerstaan heipaal fondasie buigspanning terwyl dit steeds vertikale steun bied. • Waar grond geneig is tot uitsetting en inkrimping volgens die vog inhoud. • Wanneer die bobou blootgestel is aan opheffende kragte. • Waar gronderosie moontlik is, moet heipale gebruik word om die las van die bobou te dra. ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2) 6.3 • Bore  • Stamper  • Heipaalvalhammer/Valhammer  • Trokke • Hyskrane ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE (3) 6.4 Staalpyp-ciassonheipale Voorafgegote betonheipale Staalpyp omhulsel word in die grond Die hele voorafgegote heipaal word in gedryf met 'n valhammer en gevul in die grond in gedryf deur gebruik te met beton/in situ beton.  maak van 'n valhammer.  (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 17 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.5 6.5.1 Rib-en-blokvloer  (1) 6.5.2 •Laat 28 dae toe vir die verharding van die betonvloer.  •Die beton moet vogtig gehou word vir 7 dae na gieting om nabehandeling te verseker.  • Tydelike stutte kan eers verwyder word nadat die betonblad breeksterkte van 17 MPa bereik het.  • Hou by die normale tye vir die verwydering van bekisting. • Verseker minimum beweging op die rib-en-blokvloer na gieting. • Normale konstruksie aktiwiteite kan eers hervat word nadat die beton behoorlik gebind het. • Inspekteer vir sigbare defekte. ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE (3) 6.5.3 In-situ beton/Massa beton/Bewapende beton  (1) 6.5.4 Die wydte/lengte/grootte van die beton holblok.  (1) 6.5.5 •Die beton kan kraak.  •Die strukturele integriteit van die beton kan in die gedrang gestel word. • Beton/Struktuur kan inmekaar val. ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1) 6.6 ANKERSTAAF SKUIFSTAAF           BEUEL MINIMUM BETONDEKKING HOOFSTAAF Korrektheid  ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Ankerstaaf 2 Skuifstaaf 2 Spasiëring van Beuels/Binders 2 Hoofstaaf 2 Min betonbedekking 1 Enige EEN byskrif 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 11 (11) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Konstruksie 18 DBE/November 2019 NSS – Nasienriglyne 6.7 A B C D 6.7.1 Totale lengte van muurplaat benodig: Lengte van muur = 9 000 mm – 2/220  2/  8,56 m  17,12 m  (5) = 8 560 mm GEEN EENHEID IN FINALE ANTWOORD, 6.7.2 GEEN PUNT Getal dakkappe benodig: Interne afmeting + 1 dakkap Hartafstand 8 560 mm  + 1 dakkap  1 070 mm  = 8 + 1 dakkap  (5) = 9 dakappe benodig  [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all