You're offline
Skip to content
Question paper

Civil Technology Nov 2019 (Civil Services) Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Civil TechnologyGrade 12201922 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
£uam Avi LAM Down a2 a ToS @ re 7 TT CED ons m2 basic education WE, Department: iy Fee \\b (Oh) Basic Education SSE REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 PO Pee eee rere eer er eee ee . " SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE t i a in " NOVEMBER 2019 ‘ MITTTTTITITITCTCTEE CCE rere PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 5 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief |
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 _ BENODIGHEDE: 1. Tekeninstrumente 2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar 3. ANTWOORDEBOEK INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei nie. 4. Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy. 5. MOENIE in die kantlyn van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE. 6. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 7. Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE. 8. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 9. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 10. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 11. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 12. Beantwoord VRAAG 2, 3.6, 5.4, 6.8 en 6.9 op die aangehegte ANTWOORD- BLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig. 13, Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 14. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese kopiéring. 15. Google Images is as die bron vir alle foto's en prentjies gebruik. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 Nss VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 1.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by ‘n item in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A-K) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.8) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.9 L. KOLOM A KOLOM B 1.1.1. PVA-verf A metode om metaal af te werk wat aan hewige slytasietoestande blootgestel is 1.1.2 Skutreling kan op mure aangewend word 1.1.3. Poeierbedekking C hou sporte vry van olie en ghries 1.1.4 Bouershyser D __ligte materiaal wat in die vervaardiging 1.1.5 Leer van deur- en vensterrame gebruik word 1.1.6 Diagonale verspanstuk E word gebruik as 'n metode om op die vinnigste moontlike manier van 1.1.7 Galvanisering afvalmateriaal en bourommel op hoé areas ontslae te raak 1.1.8 Glygeut F hou steiers stabiel wanneer dit opgerig is G __ vervoer werkers, materiaal en toerusting tussen grond- en boonste verdiepings H — hekke moet altyd toegehou word wanneer die toestel gebruik word I voorkom dat mense van die steiers afval J sinklaag wat op die basis van metaal aangewend word K — word gebruik om die droogtyd van verf te vertraag (8 x 1) 1.2 Verduidelik TWEE voordele van elektroplatering. 1.3 Noem die proses wanneer vars gegote beton vir 'n spesifieke tydperk klam gehou word. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (8) (2) (1)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 Nss 1.4 Verduidelik die doel daarvan om vars gegote beton vir 'n sekere tydperk klam te hou nadat die beton gegiet is. (1) 1.5 Jy vervoer materiaal op 'n bouterrein van een plek na 'n ander. Beskryf TWEE veiligheidsmaatreéls wat jy sal nakom terwy! jy die materiaal vervoer. (2) 1.6 Beskryf EEN veiligheidsfaktor wat in aanmerking geneem moet word wanneer steierplanke gebruik word om 'n steierplatform op te rig. (1) 1.7 FIGUUR 1.7 hieronder toon opmetingsgereedskap wat op 'n bouterrein gebruik word. FIGUUR 1.7 1.7.1 Identifiseer die gereedskap hierbo. (1) 1.7.2 Voorspel EEN gevolg indien die instrument NIE waterpas opgestel word NIE. (1) 1.8 FIGUUR 1.8 hieronder toon 'n hegstuk wat op bouterreine en in werkswinkels gebruik word. ic <==. =. aa FIGUUR 1.8 1.8.1 Identifiseer die hegstuk hierbo. (1) 1.8.2 Noem die hegmiddel wat saam met hierdie hegstuk gebruik moet word. (1) 1.8.3 Verduidelik EEN gebruik van hierdie hegstuk. (1) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 Nes VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. FIGUUR 2 op die volgende bladsy toon verskillende tekeninge wat op 'n bouplan verskyn. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS DBE/November 2019 © “™\“ SZ at S) = NGV FIGUURA SKAAL 1 : 100 2600 3 400 v2 vi ° Le] CF BABKAMER @) OE 2100 ° KOMBUIS. v1 NOTA: Kontrakteurs moet alle afmetings en vlakke/hoogtes op die terrein verifieer voordat daar met werk begin word. Argitekte moet dadelik van enige afwykings in kennis gestel word. Muurdikte: Buite = 220 mm Binne = 110 mm ARGITEK SE HANDTEKENING . KLIENT SE HANDTEKENING Die volgende elektriese installasie moet in die kombuis geinstalleer word: Ww Die volgende simboo! toon die tipe steenafwerking wat vir die gebou gebruik gaan word: HERSIENING| DATUM| BESKRYWING GEDRUK DEUR: DLAMINI DRUKKERS DATUM GEDRUK: 2019/04/01 TEKENINGTITEL: TERREINPLAN ERF 502 PROJEK: VOORGESTELDE WOONHUIS OP ERF 502, DEO PARK PROJEKNR. GR 228-201 TEKENINGNR. 339P9 DATUM |GETEKEN |NAGEGAAN |SKAAL 16/4/2019 | JP MBALI | P CARTER 1: 100 (8) VERWYSINGSKODE SITKAMER 2 QP 2-2019 a 5 VENSTER 1 VENSTER 2 SLAAPKAMER _ 0 Y || f—2 0005 co 900 ar) ob v1 Vi ol fy. , ol [\h7 fo} ‘. ’ ro) . FIGUUR B a fy i Rf ok SKAAL 1 : 100 & oo \ FIGUUR 2 [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 ngs VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 3.1 3.2 3.3 Voltooi die volgende sin deur die TWEE ontbrekende onderdele vir mangate neer te skryf. Skryf slegs die woord(e) langs die vraagnommers (3.1.1 tot 3.1.2) in die ANTWOORDEBOEK neer. Die onderdele wat vir 'n mangat gebruik word, is (3.1.1) ..., dekblaaie, reduseerblaaie en (3.1.2) ... (2) FIGUUR 3.2 hieronder toon skoring wat in 'n nat area gebruik word. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg. A FIGUUR 3.2 3.2.1 Identifiseer A. (1) 3.2.2 Noem die diepte waarby die sykante van 'n uitgrawing in deurweekte grond ineen sal begin stort. (1) FIGUUR 3.3 hieronder toon 'n onvoltooide tekening van die uitleg van 'n dreineringstelsel vir 'n huis. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 3.3 3.3.1 Gebruik die tekening en lei af hoeveel sanitére toebehore vir hierdie huis benodig word. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 3.4 3.5 3.6 Nes 3.3.2 Gebruik die tekening en lei af hoeveel vuilwatertoebehore vir die dreineringstelsel benodig sal word. 3.3.3 Die interne afmeting van die kante van 'n kubusvormige wateropgaartenk is 2 700 mm. Bereken die volgende: e Volume van die tenk in m? e Volume van die tenk in liter Toon ALLE berekeninge. Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings deur ‘n woord/term uit die lys hieronder te kies. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (3.4.1 tot 3.4.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 3.4.6 straatrand. D-knip; asemhalingstoestel; mangat; staalliniaal; meetband; deursigtige pypwaterpas; tougryper; helling; voumeetstok 3.4.1 Aan die veiligheidsharnas en reddingstou verbind 3.4.2 Help die werker om teen sy/haar eie pas afwaarts met die reddingstou te beweeg 3.4.3 Moet gedra word wanneer daar in 'n diep mangat of beperkte ruimtes gewerk word 3.4.4 Kan gebruik word om viakke oor lang afstande oor te dra 3.4.5 Wanneer die deksel verwyder word, moet die area afgebaken word en waarskuwingstekens moet uitgeplaas word FIGUUR 3.5 hieronder toon die uitleg om die roete en val van 'n sloot te bepaal. Bestudeer die tekening en identifiseer A, B en C. a B c FIGUUR 3.5 ANTWOORDBLAD 3.6 toon die boaansig van 'n buitehoek van 'n muur met ‘n T-aansluiting (1% laag). Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 om die opeenvolgende laag van hierdie steenmuur (2 laag) te projekteer en teken. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as "n riglyn. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (4) (2) (1) (1) (1) (1) (1) (3) (10) [30]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 41 FIGUUR 4.1 hieronder toon 'n waterverwarmingstelsel. FIGUUR 4.1 4.1.1 Identifiseer die waterverwarmingstelsel hierbo. (1) 4.1.2 Wat sal die gevolg van aanhoudende gebruik van warm water vanaf hierdie stelsel wees? (1) 4.1.3 Hoekom moet die glaspaneel van hierdie stelsel gereeld skoongemaak word? (1) 42 Verduidelik kortliks wat 'n /ugs/ot in 'n warmwaterstelsel is. (3) 4.3 Noem TWEE oorsake van waterslag in pype. (2) 44 Identifiseer die volgende simbole: 441 B ay 4.4.2 vv A (1) 45 Teken die volgende simbole: 4.5.1 Menger(kraan) (enkel handkontrole, enkel handvatsel/hefboom) (2) 4.5.2 Vakuumontlasklep met 'n lugontlasklep gekombineer (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4.6 47 48 4.9 4.10 Downloaded from hlayiso.com NSS FIGUUR 4.6 hieronder toon 'n watersperder wat onder 'n wasbak gebruik kan word. FIGUUR 4.6 4.6.1 Identifiseer die tipe watersperder. 4.6.2 Noem die minimum diameter van die vuilwaterpyp wat aan die watersperder koppel. Aen B hieronder toon twee verskillende tipes pyptoebehore. B 47.1 Identifiseer die pyptoebehore in A en B hierbo, 4.7.2 Noem waar jy ELK van die pyptoebehore in A en B sal installeer. Beveel EEN gereedskapstuk aan wat gebruik kan word: 4.8.1 Om pype te sny en skroefdraad daarin te sny 4.8.2 Vir druktoetsing van waterstelsels 4.8.3 Om dreine met gebruik van hoé waterdruk skoon te maak en te ontblok Beskryf TWEE funksies van 'n sentrifugale pomp. Verduidelik hoekom daar NIE aanbeveel word dat koperpype aan gegalvaniseerde pype verbind word NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief DBE/November 2019 (1) (1) (2) (2) (1) (1) (1) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 4.11 4.12 4.13 4.14 NSS FIGUUR 4.11 hieronder toon 'n kraan. i FIGUUR 4.11 4.11.1 Identifiseer die kraan in FIGUUR 4.11 hierbo. 4.11.2 Beveel TWEE plekke aan waar jy hierdie kraan kan gebruik. “ i FIGUUR 4.12 hieronder toon ‘n tipiese kouewaterinstallasie in 'n huis. Bestudeer die skets en beantwoord die vrae wat volg. meterkas hoofwater- leiding = ©) FIGUUR 4.12 4.12.1 Plaaslike owerhede gebruik A om die watergebruik van 'n huishouding te bepaal. Wat word hierdie passtuk genoem? 4.12.2 Identifiseer B en verduidelik wat die funksie van hierdie passtuk is. 4.12.3 Noem die tipe kraan wat by C gebruik is. 4.12.4 Voorspel of 'n chemiese reaksie sal plaasvind indien 'n hoé- digtheid-poliétileenpyp aan A gekoppel word. 4.12.5 Wat word die elekrochemiese reaksie genoem wanneer sink selektief uit koperallooi verwyder word? Noem TWEE waterbesparingstoestelle wat watervermorsing kan verminder as gevolg van krane wat oopgelos word, wanneer watertoevoer afgesny word en tater weer herstel word. Onderskei tussen 'n drukbeheerklep en 'n temperatuur- en drukveiligheidsklep ten opsigte van die gebruike daarvan. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (1) (2) (1) (2) (1) (1) (1) (2) (2) [40]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 5.1 5.2 5.3 5.4 FIGUUR 5.1 hieronder toon verskillende dele vir die installasie van 'n PVC-geut. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg. Catten ag wae FIGUUR 5.1 5.1.1 Skets, in goeie verhouding, 'n netjiese prentaansig van 'n vierkantige geutuitloop in die ANTWOORDEBOEK. 5.1.2 A toon 'n steunarm. Aan watter deel van die dakkonstruksie word hierdie steunarm vasgemaak? Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings om van stormwater ontslae te raak. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommers (5.2.1 tot 5.2.4) in die ANTWOORDEBOEK neer. 6.2.1 Kanale wat van voorafgegote beton vervaardig word met die hoofdoel om stormwater na riviere of damme af te voer 5.2.2 'n Voorwerp wat onder 'n geutpyp geplaas kan word om water vanaf die dak weg van die huis te lei 6.2.3 'n Voorwerp wat aan die kant van 'n pad gebruik word om stormwater na 'n mangat te lei 5.2.4 'n Metode wat gebruik kan word om dakke by aansluitings van mure waterdig te maak Noem die owerheid wat vir alle openbare stormwaterpype en -stelsels in 'n dorp verantwoordelik is. ANTWOORDBLAD 5.4 toon die vooraansig en boaansig van 'n vierkantige afgeknotte piramide wat parallel aan die horisontale viak gesny is. Gebruik die tekening en inligting op ANTWOORDBLAD 5.4 en teken die ontwikkeling van die piramide deur die radiaallynmetode te gebruik. Begin die ontwikkeling by A en toon die 3 mm-soom aan beide kante. Toon ALLE konstruksielyne. Moet NIE weer die gegewe aansigte teken NIE. Projekteer die ontwikkeling vanaf die gegewe aansigte. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief (4) (1) (1) (1) (1) (1) (1) (20) [30]
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste ngs DBE/November 2019 VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK) Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy. 6.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 C. 6.1.1 Jy kan ... gebruik om gegalvaniseerde pype aan verskillende opperviakke vas te maak. A pypflense B_ staalhangers C geperforeerde bande D_ Al die bogenoemde Wanneer jy 'n spesifieke lengte uPVC-pype wil sny, sal jy 'n ...-saag benodig. yster dwars kurwe Al die bogenoemde when: 2 'n Eienskap van soldeersel: A Blouerig van kleur B_ Nie-elastiese modulus C_ Lae vervormingstempo D_ Rekbaar Smeltmiddel word gebruik om ... A twee stukke pyp aan mekaar te soldeer. B_ te help met die skoonmaak van die materiaal moet word. C_ oksidasie te verhoog en die vioei van soldeersel wat gesoldeer te stop. D_ die oksiedlaag te vorm om korrosiewerking te voorkom. Plofklinknaels word in twee groepe verdeel, naamlik ... A blinde en oop B_ hol en soliede C_blinde en soliede Dhol en cop klinknaels. 6.2 Wanneer jy twee tinplate aan mekaar soldeer, kan 'n dekstrook gebruik word om te help om hulle te verbind. Teken, in goeie verhouding, 'n eenvoudige oorslagl Kopiereg voorbehou jas met 'n dekstrook in die ANTWOORDEBOEK. Blaai om asseblief (1) (1) (1) (1) (1) (3)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6.3 6.4 6.5 6.6 6.7 6.8 Kopiereg voorbehou Downloaded from hlayiso.com NSS Teken die volgende tabel in die ANTWOORDEBOEK oor en tabuleer die simbole onder die korrekte opskrifte. Skryf slegs die vraagnommers (6.3.1 tot 6.3.4) onder die korrekte opskrif in die ANTWOORDEBOEK. DBE/November 2019 BOGRONDSE DREINERING ONDERGRONDSE DREINERING 6.3.2 6.3.4 ° FIGUUR 6.4 hieronder toon 'n pyppasstuk. Bestudeer die tekening en beantwoord die vrae wat volg. FIGUUR 6.4 6.4.1 Gee die hoek vir die buig van die passtuk. 6.4.2 Verduidelik die doel van A. Beskryf TWEE aspekte waaraan passtukke in 'n dreineringstelsel moet voldoen. Noem TWEE metodes waarop 'n dreineringstelsel geventileer kan word om hewelwerking te voorkom. Beskryf die verskil tussen septiese tenks en vakuumtenks ten opsigte van die verwydering van riool. ANTWOORDBLAD 6.8 toon die vooraansig van 'n stortroos sonder die pype en krane. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.8 en teken 'n lyndiagram om die uitleg van die koue- en warmwaterpype vir die stort te toon. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. Blaai om asseblief (4) (1) (1) (2) (2) (4) (5)
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 NSS DBE/November 2019 6.9 ANTWOORDBLAD 6.9 toon ‘n lyndiagram van 'n gedeelte van 'n huis met 'n tuinwoonstel en 'n onvoltocide rioolaanleg. Gebruik ANTWOORDBLAD 6.9 en ontwerp en teken die voltooide rioolaanteg. Gebruik die assesseringskriteria op die ANTWOORDBLAD as 'n riglyn. (13) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS [ SENTRUMNOMMER: [LT TTT TTT} | EKSAMENNOMMER: LT] | [J [ | J] 7 J ANTWOORDBLAD 2 NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE 1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. 4 2 Identifiseer die tipe dak wat op die 4 gebou in FIGUUR A gebruik is. 3 Identifiseer nommer 1. 1 4 Identifiseer nommer 4. 4 5 Identifiseer nommer 5. 4 6 Identifiseer nommer 7. 4 7 Identifiseer nommer 8. 4 8 Identifiseer nommer 12. 1 9 Identifiseer nommer 13. 4 10 | Identifiseer nommer 15. 1 4 Identifiseer die maatskappy wat die 4 bouplan gedruk het. Noem 'n geskikte materiaal wat vir die 12 vervaardiging van nommer 2 gebruik 1 kan word. Benoem die tekensimbool in die kolom 13 vir die notas in FIGUUR 2 wat in die 1 kombuis geinstalleer moet word. Benoem die tekensimbool in die kolom 14 | vir die notas in FIGUUR 2 wat die tipe 1 stene vir die bouwerk aandui. Noem 'n materiaal wat NIE vir die 15 vervaardiging van die raam van 1 nommer 9 vir kusgebiede gebruik moet word NIE. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS Noem 'n materiaal wat gebruik kan word om die sanitére toebehore wat deur nommer 11 aangedui word, te vervaardig. 16 17 Wie het die bouplan nagegaan? 18 Hoeveel tipes vensters word in FIGUUR B gebruik? 19 Waarvoor staan die afkorting NGV by nommer 6? 20 Gee die verwysingskode vir hierdie plan. 21 Watter vertrek sal elektriese simbool 16 bedien? 22 | Beskryf die doel van nommer 3. Verduidelik wat die geboé lyne 23 | tussen die elektriese installasies in FIGUUR B aandui. Verduidelik waarom die ligskakelaar 24 aan die buitekant van die badkamer gemonteer is. 25 Identifiseer in FIGUUR 2 watter aansig NIE vensters het NIE. 26 Identifiseer die dikte van die binnemuur in FIGUUR 2. 27 Onderskei tussen simbool 13 en 15 ten opsigte van die doel daarvan. 28 Regverdig waarom FIGUUR B 'n grondvloerplan is. Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste NSS DBE/November 2019 29 Voorspel wat sal gebeur as nommer 10 NIE geinstalleer word NIE. 30 Teken die trappe in FIGUUR B oor in die kolom langsaan en dui die rigting van die styging deur middel van pyle aan. 31 Bereken die totale lengte van die muur aan die oostekant van die gebou. Toon ALLE berekeninge. TOTAAL: 40 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com noyeqooa Balaidoy “WVLOL Hulusye} URA PlaypeOy 5uninjsuee-| Aq use}s aj0A, auUa}s-% UPA JURY Oy/9 UB OUd]}s S/O, QUIS XZ uaye}285 ya0y YOY U! aUa}S wlelallele Bee; LNNd AS ad 1LVVGIGNV™ | LNAd VISSLIASONINSSSASSV Bee, asl 9°€ GVISQYOOMLNY LT TTTTTTTITfTCrey "YSINIWONNAINYS Ya | LTT TT TT oT USININONINNSLNGS | SSN 6102 Jaquianon/aad aysualg s[alalg :aiBojouBba| ajaiaig
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS | SENTRUMNOMMER: [TT TT TT [EKSAMENNOMMER: TTT {| 7] | T | TT To ANTWOORDBLAD 5.4 NR. | ASSESSERINGS- PUNT | KANDIDAAT KRITERIA SE PUNT 1 | Projeksielyne om die toppunt te bepaal 2_ | Bepaal ware lengte 4 3. | Boonste en onderste 2 = = |__| boog van piramide 4 | Ontwikkeling van basis 5 — van piramide 5 | Ontwikkeling van 5 bokant van piramide 6 | 3mm-some 2 TOTAAL: | 20 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS SENTRUMNOMMER: | | | ‘| L | 7 ] [ EKSAMENNOMMER: [TTT TTT I [TTT] ANTWOORDBLAD 6.8 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT | KANDIDAAT SE PUNT Kouewaterinlaat Warmwaterinlaat Kouewaterkraan (GEEN mengerkrane NIE) Warmwaterkraan (GEEN mengerkrane NIE) Vioeirigting op gemengde pyp aja) a) aja) a TOTAAL: Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2019 NSS [ SENTRUMNOMMER: [TT TT TI | EKSAMENNOMMER: _ TT [TT | | ANTWOORDBLAD 6.9 te) b | TUIN- WOONSTEL S I I I | I | | | | | | DEEL | I I I I I | I | | VAN HUIS FIGUUR 6.9 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT KANDIDAAT SE PUNT Takpype 3 | Ventilasiepyp/Lugpyp 1 Rioolputte 2 Aansluiting van twee hoofrioolpype 1 | Steekoé 2 Inspeksieoé 3 Helling 4 TOTAAL: 13 Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Civil Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all
Grade 12 · Civil Technology · 2019 · NSC November Exam · Question paper | Hlayiso | Hlayiso