Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a/v1-648207bcb15a032d7837/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384/v1-9312fb31c11787e210aa/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760/v1-e8611611e9b476da11a3/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874/v1-6e2a9c2564a39a8c61d5/card.webp)
View all
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 380.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 G (1)
1.1.2 E (1)
1.1.3 A (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 D (1)
1.2 • Wanneer swaar materiale/vragte nie korrek opgetel/opgelig/afgehaal/
hanteer word nie.
• Die verkeerde liggaamsposisie wanneer swaar vragte opgelig moet word.
• Nie gebruik maak van veiligheidstoerusting.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.3
1 : 4 OF 76° (2)
1.4 • 'n Opgeleide persoon moet die toestel gebruik.
• Die toestel moet nooit oorlaai word nie.
• Die hekke en draadkomponente van die hyser moet ten minste 1 980 mm
hoog wees.
• Die hekke moet toe wees wanneer die hyser gebruik word.
• Noodremme moet geïnstalleer word.
• Veiligheidsmaatreëls moet binne die hyser vertoon word.
• Inspeksies en onderhoud moet elke ses maande uitgevoer word deur 'n
gekwalifiseerde persoon.
• Oorhoofse beskerming moet voorsien word om werkers te beskerm teen
vallende voorwerpe.
• Wanneer materiaal opgehys word moet dit korrek gepak en vasgemaak
word.
• Die hyser moet weekliks nagegaan word deur 'n gekwalifiseerde persoon.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.5.1 A = Laserwaterpas
B = Bukswaterpas (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5.2 Laser waterpas (A) Buks waterpas (B)
Bepaling van gelyke vlakke wanneer: Die bukswaterpas word
• teëls en plafonne geïnstalleer gebruik wanneer:
word. • verskille in gelyktes
• stoelrelings geïnstalleer word. en vertikale hoogtes,
• kragpunte binne 'n gebou oor lang afstande
gedurende konstruksie bepaal word.
geïnstalleer word. • gelyke vlakke en
• prente gehang word. hellings bepaal
• uitgrawings vir nuwe geboue word.
plaasvind. • geboue uitgesit
• vloere gelyk gemaak word. word.
• deure en vensters geïnstalleer • gelyke vlakke en
word. hoogtes oorgedra
• rakke en kabinette inlyn gestel word.
word. • afstande tussen
• balke op dekke, heinings en twee punte
afdakke gelyk gestel word. bepaal/gemeet word.
• geboue op ‘n terrein uitgesit word.
• die uitlê van heinings, pale en
dekke gedoen word.
• gradiënte/hellings vir riolering en
besproeiing gemeet word.
• kontoere vir boerdery en riolering
vasgestel word.
• Om vlakke en hellings te bepaal
wanneer rioolpype geïnstalleer
word.
ENIGE EEN IN ELKE KOLOM HIERBO (2)
1.6 1.6.1 Rawlbout (1)
1.6.2 A – Boor 'n gat met die regte diameter en diepte.
B – Verwyder vuiligheid deeglik en borsel/blaas die gat skoon.
C – Verwyder die bout en waster, sit die hulsel in die gat en lyn die
die basisplaat op met die gat.
D – Sit die bout en wasser in die gat saam die basisplaat en draai
vas tot deeglik vas is. (4)
1.6.3 Rawlboute:
• is 'n sterker hegstuk as 'n skroef en plastiese prop.
• word ontwerp met 'n hoë uitreksterkte.
• het goeie meganiese eienskappe soos trek-en meegeekragte.
• het goeie dravermoë.
• het goeie toleransie en variasies in gat-groottes.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Oostelike aansig/Oosaansig/Oos 1
1
2 Noem die skaal van FIGUUR B. 1 : 100
3 Identifiseer nommer 1. Windveer 1
4 Identifiseer nommer 2. Dakoorhang/Dakrand/Oop dakrand 1
5 Beveel 'n geskikte afwerking vir Pleister/Verf/Siersteen/Teëls/
nommer 3 aan. 1
Bekleding
6 Wat word deur nommer 4 aangedui? Deur/Ingangsdeur/Deuropening 1
7 Identifiseer die tekensimbool wat deur Finale vloervlak/FVV
nommer 5 aangedui word. 1
8 Identifiseer die tekensimbool wat deur Natuurlike grondvlak/NGV
1
nommer 6 aangedui word.
9 Wat word deur nommer 7 aangedui? Trap 1
10 Gee die datum waarop die bouplan 2019/06/16
1
gedruk is.
11 Wie het die bouplan nagegaan? P Blade 1
12 Noem die elektriese tekensimbool in Tweerigtingskakelaar
die kolom vir die notas in FIGUUR 2 1
wat by 'n trap geplaas moet word.
MOENIE HIERDIE TWEE
VRAE NASIEN NIE
13 Noem die elektriese onderdeel in die Muurlig
kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
1
by die ingangsdeur van die huis
geplaas moet word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
14 Identifiseer die tipe dak wat op die
Geweldak 1
gebou in FIGUUR A word gebruik.
15 Verduidelik die doel van nommer 1. Om die daksparre/daklatte te bedek/Geheg
aan daksparre/daklatte vir 'n netjiese
1
voorkoms/Om die gewelent van die dak af
te rond.
16 Wie is die eienaar van hierdie huis? Mnr. H Smith 1
17 In watter straat is die voorgestelde 1
Jupiterstraat
woonhuis geleë?
18 Identifiseer nommer 8. Reënwaterafvoerpyp/Afvoerpyp 1
Om jou gesig/liggaam te was
19 Waarvoor word die sanitêre Tande te borsel
1
toebehore by nommer 9 gebruik? Hande te was
Was/Uitspoel
Beveel alternatiewe sanitêre
toebehore aan om nommer 10 te
20 Bad 1
vervang en wat dieselfde doel sal
dien.
21 Verduidelik die doel van nommer 11 Bordes dien as rusplek/Verandering van
1
soos op die trap aangedui. rigting van die trap.
22 Wat word deur nommer 13 Noodlig/Buitelig/Muurgemonteerde lig
aangedui? 1
Wydte van muur/100 mm
23 Wat word deur nommer 15 Noord-simbool/-rigting/-punt
aangedui? 1
Rigtingaanwyser
24 Lei die hoogte van venster 1 van die
1,8 m of 1 800 mm 1
vensterskedule af.
25 Lei die wydte van venster 2 van die
2,4 m of 2 400 mm 1
vensterskedule af.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
26 Noem die aansigte van die gebou Westelike aansig/Wesaansig/Wes 2
waar die trappe geleë is. Suidelike aansig/Suidaansig/Suid
27 Onderskei tussen die elektriese 12 – Eenrigting-ligskakelaar enkelpool
simbole wat deur nommer 12 en 14 14 – Eenrigting-ligskakelaar 2
aangedui word. dubbelpool
28 Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir Teëls/Novilon/Matte/Gelamineerde 1
die sitkamer aan. vloere/Houtvloere
29 Bereken die oppervlakte van die 6 m x 3 m = 18 m²
sitkamer in m². Toon ALLE 3
berekeninge. OF
6 000 mm x 3 000 mm = 18 m²
30 Bereken die omtrek van die gebou. (220 + 3 000 + 110 + 3 000 + 220) x 2
Toon ALLE berekeninge.
= 6 550 x 2
=13 100 mm
(220 + 6 000 + 220) x 2
= 6 440 x 2 7
= 12 880 mm
13 100 +12 880
= 25 980 mm OF
= 25,98 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU,
WBGV, VEILIGHEID EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 • Die riool beweeg by A in die sisteem in en verlaat die sisteem
by D.
OF
• Riool vloei vanaf A na D. (2)
3.1.2 Takkanaal/Oopkanaal (1)
3.1.3 Vloeivulling moet teen 'n helling geïnstalleer word vir die volgende
redes:
• om te verseker dat riool terug gly na die kanaal.
• sodat rotte en ander peste hulself nie daar kan vestig nie.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
3.1.4 Ingenieursteen/Siersteen/Gewone steen/Pleistersteen (1)
3.2
√
√
A A
Snit korrek geteken
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE
Vyf steenlae in strykverband 5
Halfsteen op elke ander planlaag aan
3
linkerkant
Snit korrek geteken 1
Arseringslyne (Aanvaar enige tipe 1
arserseringslyne vir steenwerk)
TOTAAL: 10 (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3 3.3.1 Redelike ferm grond (1)
3.3.2 A – Stutplanke/planke
B – Stut (2)
3.4 Respirator/Asemhalingstoestel (1)
3.5 Regulasies wanneer daar op hoë plekke gewerk word:
• stel 'n bevoegde persoon aan wat verantwoordelik is vir die voorbereiding
van 'n valbeskermingsplan.
• verseker dat die valbeskermingsplan geïmplementeer word, gewysig
word soos en wanneer nodig, en soos nodig gehandhaaf word.
• verseker dat stappe gedoen word om nakoming van die val-
beskermingsplan te verseker. (3)
3.6 A B C D
Totale lengte van
afskortingsmuur:
1/ 1 200 mm - 2 /220 mm (2)
= 760 mm
Oppervlakte van
afskortingsmuur:
1/ (3)
0,76
1,2 0,91 m2
Getal stene benodig vir die
afskortingsmuur 5%
vermorsing uitgesluit
1/ (3)
0,91
50 45,5/46 46 stene word benodig.
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: WARM- EN KOUEWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1.1 Songeiser (1)
4.1.2 Sonlig (1)
4.1.3 Nadele vir die gebruik van hittepompe:
• Dit gebruik elektrisiteit.
• Dit is duur.
• Werk nie goed in alle klimate nie.
• Ekstra hitte is nodig vir laer temperature.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.2 4.2.1 Voorkoming van swak warmwaterdruk:
• Vervang geiser as dit foutief is met 'n nuwe/moderne
weergawe van 'n hoë-druk spesifikasie geiser.
• Vervang verstopte pype.
• Vervang kleppe indien hul foutief is.
• Maak pype skoon.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
4.2.2 Voorkom dat water nie warm genoeg is nie:
• Stel die termostaat na ‘n hoër temperatuur.
• Vervang die termostaat en element indien dit foutief is.
• Vervang die geiser indien dit foutief is.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
4.2.3 Voorkom dat ‘n druppende geiser oorloop:
• Vervang die drukbeheer/ontlasklep.
• Vervang die veer in die drukbeheer/ontlasklep.
• Maak die filter van die drukbeheer/ontlasklep skoon.
• Vervang die rubber seël van die drukbeheer/ontlasklep. (1)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
4.3 4.3.1
P
(2)
4.3.2
PV
(2)
4.3.3
(2)
4.4 4.4.1 Volgangsklep (1)
4.4.2 A - Handwiel
B - Drukstukmoer (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.4.3 Hierdie klep kan by die volgende plekke gebruik word:
• geisers
• watermeters
• 'n plek in die sisteem waar die watertoevoer afgesluit moet kan
word.
• in ‘n watervoorsieningsisteem van ‘n gebou.
• binne/buite ‘n gebou
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
4.5 Toestelle wat water gebruik kan verlaag is:
• waterbesparende belugtertoestel by ‘n kraan.
• sensor/elektroniese-krane.
• afgemete krane.
• aanvraagstaankraan
• waterbesparende stortkoppe.
• spoeltoestelle met twee knoppies om water te bespaar.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.6 Hoe om 'n gegalvaniseerde pyp te herstel as ‘n Johnson-pypkoppeling
gebruik word:
• sluit watertoevoer af.
• gebruik 'n pypsnyer/ystersaag en sny die beskadigde deel van die pyplyn
af.
• plaas die Johnson-pypkoppeling oor die een kant van die pyp, en maak
seker dat die rubberseël in plek is en heg dit aan die middelkoppelstuk
vas.
• voeg 'n nuwe lengte pyp by.
• plaas die Johnson-pypkoppeling oor die anderkant van die pyp en maak
dit vas aan albei kante.
• Toets vir lekplekke.
ENIGE VYF VAN BOGENOEMDE (5)
4.7 4.7.1 E (1)
4.7.2 B (1)
4.7.3 A (1)
4.7.4 F (1)
4.7.5 C (1)
4.8 Probleme wat veroorsaak kan word deur ontsinking:
• wanneer suurstof en water teenwoordig is sal sink van die oppervlakte
van ‘n allooi geleidelik oplos. Die materiaal wat agterbly sal ‘n swak,
sponserige koperlaag vorm.
• dit kan deur die onderdeel/pyp dring en lekplekke veroorsaak.
• dit kan verstoppings veroorsaak as dit 'n neerslag vorm.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.9 Metodes om galvaniese korrosie in metale te voorkom:
• isoleer die twee metale elektries.
• maak seker dat daar geen kontak met elektroliet is nie.
• wend 'n antioksidant pasta op koper-en aluminium oppervlakte aan.
• kies metale wat soortgelyke elektrodepotensiale het.
• verbind 'n gelykstroom(GS)-toevoer om die korroderende galvaniese
stroom tee te werk.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.10 4.10.1 Pypskroefdraad-snymasjien (1)
4.10.2 • Om draad te sny in pype
• Om pype te sny
• Om pype te ruim
• Om draad te sny in moere of boute
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
4.10.3 Faktore wat oorweeg moet word wanneer hierdie masjien versorg
word:
• Masjiene moet goed in stand gehou word.
• Hou snygereedskap skerp en skoon.
• Gaan masjien na vir wanrigting of stremming van bewegende
dele, stukkende dele, of enige ander toestand wat die masjien
se werking kan benadeel.
• Gebruik slegs onderdele wat deur die vervaardiger aanbeveel
word.
• Olie die oppervlak van pyp voor dit gesny word.
• Begin die sny van draad stadig aan die begin en gaan dan oor
na 'n matige pas.
• Maak die masjien aan 'n werksbank of staander vas.
• Hou die dekstukke in plek.
• Ondersteun lang, swaar pype as dit gesaag word.
• Moenie handskoene of lospassende klere dra wat in
bewegende dele van die masjien kan vassit nie.
• Moenie die masjien gebruik as die voetskakelaar stukkend is
nie.
• Maak die kloukopwiel styf vas en koppel die agterste
sentreertoestel voordat jy die masjien aanskakel.
• Sluit die voetskakelaar wanneer die masjien nie gebruik word
nie om te verhoed dat dit per abuis aangaan.
• Gebruik die klamp of enige ander praktiese manier om die pyp
of werkstuk vas te hou en te ondersteun.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.11 Waterdruktoetspomp word gebruik om die druk van waterstelsels te toets. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.12 Faktore wat in ag geneem moet word wanneer die waterdrukpomp versorg
moet word:
• Hou die tenk en pompstelsel skoon.
• Die suigpyp word van 'n filter voorsien om te verhoed dat vuiligheid by die
drukstelsel in kom.
• As die filter verstop raak, verwyder die vuiligheid en maak die filter met
water skoon.
• Ghries die suier gereeld met waterwerende ghries.
• Maak seker dat die suier nie beskadig word nie.
• Skakel die toetspomp na gebruik af, ontkoppel dit van die stelsel en bêre
dit op 'n veilige plek.
• Gebruik slegs vloeistowwe wat vir die toetse gespesifiseer word.
• Geen sure of ander bytmiddels mag gebruik word nie.
• Gebruik slegs skoon water, olie kan gebruik word as alternatief.
• Kontroleer die pomp vir beskadigde of stukkende onderdele voordat dit
gebruik word.
• Die pomp moet nie gebruik word as drukslange of ander dele stukkend of
beskadig is nie.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN
STORMWATER (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Doodloopent (1)
5.1.2 Voegskort (1)
5.1.3 Ystersaag (1)
5.1.4 Koppelklem (1)
5.1.5 Fassieplank (1)
5.2 5.2.1 Vierkantige geut/geut (1)
5.2.2 Knikpyp (1)
5.2.3 Pypboei – word gebruik om die afvoerpyp aan die muur te anker. (1)
5.3 5.3.1 Rooster (1)
5.3.2 Ander metodes om water na opvangsgebiede te lei is:
• dakgeute wat reënwater versamel en na afvoerpype voer.
• mangate gekoppel aan stormwaterriole voer die water vanaf
bewoonde gebiede weg na riviere of damme.
• om water in vore na opvangsgebiede af te voer.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
5.3.3 Swak geboude of swak bestuurde stormwater sisteme kan lei tot:
• ongemak vir inwoners of die publiek.
• lewensverlies.
• skade aan eiendomme.
• besoedeling van die omgewing.
• negatiewe omgewingsimpak.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
(1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4
7
2 4
5
6
1 1 5
4
4
5 5
2
5
7
5
Kandidate kan enige EEN van die twee
metodes gebruik:
3 1. Bereken die omtrek en deel
deur 12
OF
2. Meet die afstand tussen enige
twee dele van die bo-aansig
TEKENING NIE VOLGENS SKAAL NIE: (sirkel)
GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK
ASSESSERINGSKRITERIA Kode P
Konstruksielyne na toppunt van keël 1 2
Konstruksielyne van buitesirkel 2 2
Verdeel buitesirkel in 12 dele 3 1
Konstruksielyn van toppunt van keël na buitesirkel 4 3
Keëlafmetings (afgemerk/oorgedra) van vooraansig
om die bokant van die ontwikkeling te bepaal (EEN 5 6
punt vir elke VIER koördinate = 3)
Buitenste lyne van ontwikkeling 6 2
3 mm-soom aan albei kante 7 2
TOTAAL: 18
(18)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITÊRE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 B (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 C (1)
6.1.4 A (1)
6.1.5 C (1)
6.2 6.2.1 Sperder A – het die vorm van 'n S.
Sperder B – het die vorm van 'n P. (2)
6.2.2 Dit vorm 'n waterseël om te verhoed dat gasse en onaangename
reuke vanaf die rioolsisteem die atmosfeer binnedring. (1)
6.3 6.3.1 Spoelbak/Waterbak/Houer om water te hou (1)
6.3.2 Die rubberkeël is smeebaar/elasties.
Kan 'n waterdigte seël vorm tussen die pyp en die spoelkloset. (1)
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE
6.3.3 Toegangs-aansluiting – Indien daar geen toegangs-aansluiting is
nie, sal daar geen toegang wees na die pyp om verstoppings
skoon te maak nie.
OF
Inspeksieoog – Indien daar nie 'n inspeksieoog is nie, sal daar
geen toegang wees na die pyp om verstoppings skoon te maak
nie.
OF
Drekwater sal uitvloei.
Gasse kan ontsnap. (2)
6.3.4 Rioolwisserstokke/Plunjer/Kronkelveër
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3.5 DEKSEL
GELUIDDEMPINGSPYP
VLOTTER
HEFBOOMARM
Lyndiagramme sal ook aanvaar word.
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Vorm van die vlotter 1
Hefboomarm 1
Geluiddempingspyp 1
Enige TWEE byskrifte 2
TOTAAL: 5
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 17 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4
SO
IO IO IO
SO
LP
IO
OWB
HWB
SK
B
OWB S RP
IO
MG
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
2 x steekoë korrek geplaas 2
5 x inspeksieoë korrek geplaas 5
1 x ventilasiepyp korrek geplaas 1
Rioolpype korrek geteken (hoof- en
2
takpype)
TOTAAL: 10 (10)
6.5 6.5.1 Stapelriool (1)
6.5.2 Die gryswater sal die bakterieë in die septiese tenk vernietig. (1)
6.6 • Vakuum/Riooltenks word geïnstalleer in areas waar daar nie munisipale
rioleringsisteme is nie.
• Plase
• Plattelandse areas
• Nuwe ontwikkelings
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 18 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.7 Inspeksiekamer (1)
6.8 Koperpype kan geheg word deur middel van:
• kapillêre/soldeerlasse
• geelkoper kompressiekoppelstuk/knelkoppelstuk (2)
6.9
(2)
6.10 6.10.1 A – Trekspanning
B – Skuifkrag (2)
6.10.2 Die posisie van die soldeerbout is belangrik omdat:
• behoorlike kontak van die soldeerbout met die metaal sal
verseker dat die metaal warm word tot op die smeltingspunt
van die soldeersel.
• hitte oorgedra word vanaf die punt van die soldeerbout na die
metaal.
• die soldeersel smelt en dit in vloeistof vorm hou tydens die
soldeer proses.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE
(2)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)
%20Eng_hlayiso.com_--3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a/v1-648207bcb15a032d7837/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384/v1-9312fb31c11787e210aa/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760/v1-e8611611e9b476da11a3/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--53bd979c-a0bb-411f-960b-1f8755cd4874/v1-6e2a9c2564a39a8c61d5/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (English)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper