Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 16 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a/v1-648207bcb15a032d7837/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384/v1-9312fb31c11787e210aa/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760/v1-e8611611e9b476da11a3/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 16 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 16 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 16
- File size
- 372.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 16
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 2 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 G (1)
1.1.2 E (1)
1.1.3 A (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 D (1)
1.2 • Wanneer swaar materiale/vragte nie korrek opgetel/opgelig/afgehaal/
hanteer word nie.
• Die verkeerde liggaamsposisie wanneer swaar vragte opgelig moet word.
• Nie gebruik maak van veiligheidstoerusting.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.3
1 : 4 OF 76° (2)
1.4 • 'n Opgeleide persoon moet die toestel gebruik.
• Die toestel moet nooit oorlaai word nie.
• Die hekke en draadkomponente van die hyser moet ten minste 1 980 mm
hoog wees.
• Die hekke moet toe wees wanneer die hyser gebruik word.
• Noodremme moet geïnstalleer word.
• Veiligheidsmaatreëls moet binne die hyser vertoon word.
• Inspeksies en onderhoud moet elke ses maande uitgevoer word deur 'n
gekwalifiseerde persoon.
• Oorhoofse beskerming moet voorsien word om werkers te beskerm teen
vallende voorwerpe.
• Wanneer materiaal opgehys word moet dit korrek gepak en vasgemaak
word.
• Die hyser moet weekliks nagegaan word deur 'n gekwalifiseerde persoon.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.5.1 A = Laserwaterpas
B = Bukswaterpas (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 3 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5.2 Laser waterpas (A) Buks waterpas (B)
Bepaling van gelyke vlakke wanneer: Die bukswaterpas word
• teëls en plafonne geïnstalleer gebruik wanneer:
word. • verskille in gelyktes
• stoelrelings geïnstalleer word. en vertikale hoogtes,
• kragpunte binne 'n gebou oor lang afstande
gedurende konstruksie geïnstalleer bepaal word.
word. • gelyke vlakke en
• prente gehang word. hellings bepaal
• uitgrawings vir nuwe geboue word.
plaasvind. • geboue uitgesit
• vloere gelyk gemaak word. word.
• deure en vensters geïnstalleer • gelyke vlakke en
word. hoogtes oorgedra
• rakke en kabinette inlyn gestel word.
word. • afstande tussen
• balke op dekke, heinings en twee punte
afdakke gelyk gestel word. bepaal/gemeet word.
• geboue op ‘n terrein uitgesit word.
• die uitlê van heinings, pale en
dekke gedoen word.
• gradiënte/hellings vir riolering en
besproeiing gemeet word.
• kontoere vir boerdery en riolering
vasgestel word.
• Om vlakke en hellings te bepaal
wanneer rioolpype geïnstalleer
word.
ENIGE EEN IN ELKE KOLOM HIERBO (2)
1.6 1.6.1 Rawlbout (1)
1.6.2 A – Boor 'n gat met die regte diameter en diepte.
B – Verwyder vuiligheid deeglik en borsel/blaas die gat skoon.
C – Verwyder die bout en waster, sit die hulsel in die gat en lyn die
die basisplaat op met die gat.
D – Sit die bout en wasser in die gat saam die basisplaat en draai
vas tot deeglik vas is. (4)
1.6.3 Rawlboute:
• is 'n sterker hegstuk as 'n skroef en plastiese prop.
• word ontwerp met 'n hoë uitreksterkte.
• het goeie meganiese eienskappe soos trek-en meegeekragte.
• het goeie dravermoë.
• het goeie toleransie en variasies in gat-groottes.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 4 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Oostelike aansig/Oosaansig/Oos 1
1
2 Noem die skaal van FIGUUR B. 1 : 100
3 Identifiseer nommer 1. Windveer 1
4 Identifiseer nommer 2. Dakoorhang/Dakrand/Oop dakrand 1
5 Beveel 'n geskikte afwerking vir Pleister/Verf/Siersteen/Teëls/
nommer 3 aan. 1
Bekleding
6 Wat word deur nommer 4 aangedui? Deur/Ingangsdeur/Deuropening 1
7 Identifiseer die tekensimbool wat deur Finale vloervlak/FVV
nommer 5 aangedui word. 1
8 Identifiseer die tekensimbool wat deur Natuurlike grondvlak/NGV
1
nommer 6 aangedui word.
9 Wat word deur nommer 7 aangedui? Trap 1
10 Gee die datum waarop die bouplan 2019/06/16
1
gedruk is.
11 Wie het die bouplan nagegaan? P Blade 1
12 Noem die elektriese tekensimbool in Tweerigtingskakelaar
die kolom vir die notas in FIGUUR 2 1
wat by 'n trap geplaas moet word.
MOENIE HIERDIE TWEE
VRAE NASIEN NIE
13 Noem die elektriese onderdeel in die Muurlig
kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
1
by die ingangsdeur van die huis
geplaas moet word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 5 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
14 Identifiseer die tipe dak wat op die
Geweldak 1
gebou in FIGUUR A word gebruik.
15 Verduidelik die doel van nommer 1. Om die daksparre/daklatte te bedek/Geheg
aan daksparre/daklatte vir 'n netjiese
1
voorkoms/Om die gewelent van die dak af
te rond.
16 Wie is die eienaar van hierdie huis? Mnr. H Smith 1
17 In watter straat is die voorgestelde 1
Jupiterstraat
woonhuis geleë?
18 Identifiseer nommer 8. Reënwaterafvoerpyp/Afvoerpyp 1
Om jou gesig/liggaam te was
19 Waarvoor word die sanitêre Tande te borsel
1
toebehore by nommer 9 gebruik? Hande te was
Was/Uitspoel
Beveel alternatiewe sanitêre
toebehore aan om nommer 10 te
20 Bad 1
vervang en wat dieselfde doel sal
dien.
21 Verduidelik die doel van nommer 11 Bordes dien as rusplek/Verandering van
1
soos op die trap aangedui. rigting van die trap.
22 Wat word deur nommer 13 Noodlig/Buitelig/Muurgemonteerde lig
aangedui? 1
Wydte van muur/100 mm
23 Wat word deur nommer 15 Noord-simbool/-rigting/-punt
aangedui? 1
Rigtingaanwyser
24 Lei die hoogte van venster 1 van die
1,8 m of 1 800 mm 1
vensterskedule af.
25 Lei die wydte van venster 2 van die
2,4 m of 2 400 mm 1
vensterskedule af.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 6 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
26 Noem die aansigte van die gebou Westelike aansig/Wesaansig/Wes 2
waar die trappe geleë is. Suidelike aansig/Suidaansig/Suid
27 Onderskei tussen die elektriese 12 – Eenrigting-ligskakelaar enkelpool
simbole wat deur nommer 12 en 14 14 – Eenrigting-ligskakelaar 2
aangedui word. dubbelpool
28 Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir Teëls/Novilon/Matte/Gelamineerde 1
die sitkamer aan. vloere/Houtvloere
29 Bereken die oppervlakte van die 6 m x 3 m = 18 m²
sitkamer in m². Toon ALLE 3
berekeninge. OF
6 000 mm x 3 000 mm = 18 m²
30 Bereken die omtrek van die gebou. (220 + 3 000 + 110 + 3 000 + 220) x 2
Toon ALLE berekeninge.
= 6 550 x 2
=13 100 mm
(220 + 6 000 + 220) x 2
= 6 440 x 2 7
= 12 880 mm
13 100 +12 880
= 25 980 mm OF
= 25,98 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 7 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: SWAAIRAME, KASTE, MUURPANELE EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 Ruitbalkie/Vensterroei (1)
3.2 A – Kosynkop
B – Kalf/Kalfsreling
C – Tussenstyl
D – Styl van swaairaam/Vensterstyl
E – Onderreling van swaairaam/Onderreling (5)
3.3
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE
Voorste reling 1
Boonste rak 1
Middelste rak 1
Bodemrak 1
Hangreling 1
Skopplaat 1
Agterkant van voetstuk 1
Rugstuk van kas 1
Toepassing van skaal:
Korrekte hoogte 1
Korrekte diepte 1
Korrekte dikte van materiaal 1
TOTAAL: 11
Skaal
GEBRUIK 'N MASKER OM DIE TEKENING TE MERK (11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 8 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4
TONG-EN-GROEF
BORD
RUHEGSTUKKE
VLOERLYS
KWARTRONDLYS
Toepassing van skaal
ASSESSERINGSKRITERIA PUNTE
Horisontale ruhegstukke 2
Tong-en-groefbord 1
Vloerlys 1
Kwartrondlys 1
Toepassing van skaal 1
Meer as 3 verkeerd geen
punte
TOTAAL: 6
Punte word toegeken vir die tekening en nie vir die byskrifte nie.
GEBRUIK 'N MASKER OM DIE TEKENING TE MERK (6)
3.5 A B C D
3.5.1 Lengte van fassieplank:
= 9 000 mm + 300 mm + 9 000 mm + 300 mm
OR
(9 000 mm + 300 mm) x 2
OR
(150 + 9000 +150) x 2
= 18 600 mm
= 18,6 m (2)
3.5.2 Getal dakkappe wat benodig word:
Interne afmeting +1
Afstand tussen middelpunte
8,56
+1
1,3
= 6,58 + 1
= 7+1
= 8 Dakkappe (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 9 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DAKKE, PLAFONNE, GEREEDSKAP EN TOERUSTING, EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 B (1)
4.1.2 F (1)
4.1.3 D (1)
4.1.4 E (1)
4.1.5 C (1)
4.2
Toepassing van skaal
GEBRUIK 'N MASKER OM DIE VRAAG TE MERK
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Fassieplank: 230 mm x 38 mm 1
Hanger: 38 mm x 38 mm 1
Draer: 38 mm x 38 mm 1
6 mm veselsementbord op toe dakrand 1
Kwartrondlyste onder veselsementbord 2
Toepassing van skaal
1
Meer as 3 verkeerd geen punte
TOTAAL: 7 (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 10 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.3 DAK SKILDDAK GEWELDAK
MATERIAAL Meer hout word gebruik Minder hout word gebruik
as gevolg van die meer omdat dit 'n eenvoudiger
ingewikkelder ontwerp ontwerp is.
van die dak.
Meer dakbedekking word Minder dakbedekking word
benodig. benodig.
Meer snywerk en afval. Minder snywerk en afval.
KONSTRUKSIE Helling aan alle kante van Helling aan twee kante van
dak. dak.
Die konstruksie is Eenvoudige ontwerp.
ingewikkeld.
Dak is sterker. Dak is nie so sterk nie omdat
minder hout gebruik is.
Word vinniger opgerig.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE VIR ELKE KRITERIA IN DIE TABEL (4)
4.4 • Spykerplate
• Boute en moere
• Spykers (3)
4.5 • Aluminiumrame/Houtrame
• Dekstroke/T-metaalstrook
• Skarniere
• Skuifslot
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.6 610 mm x 610 mm (1)
4.7 4.7.1 Draagbare elektriese skaaf (1)
4.7.2 • Veiligheidsbril
• Stofmasker
• Respirator/Asemhalingsapparaat (2)
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE
4.7.3 • Stoor in 'n veilige, droë plek.
• Bewaar in 'n houtkis of plastiekkis, weg van vog af.
• Stoor die elektriese skaaf op sy sy om beskadiging van die
skaaflem te voorkom.
• Verstel lem dat dit nie uitsteek nie.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.7.4 Ondersoek die hout vir:
• Los kwaste
• Sand
• Spykers/Skroewe/Enige metaal voorwerpe in die hout
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 11 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.8 4.8.1 • Moenie verstellings maak terwyl die lem draai nie.
• Hou jou hande en vingers weg van die draaiende lem.
• Maak seker dat alle klampe en sluithandvatsels gesluit is.
• Ondersoek die hout vir los kwaste/spykers/skroewe.
• Verseker dat die masjien in 'n gebalanseerde posisie staan.
• Verseker dat die lem behoorlik vasgemaak is.
• Moenie die masjien verlaat voordat die lem tot stilstand gekom
het nie.
• Begin stadig saag.
ENIGE DRIE VAN DIE BOGENOEMDE (3)
4.8.2 • Ondersoek die hout vir enige metaalvoorwerpe voordat die sny
proses begin.
• Maak seker dat die lem se tande skerp is.
• Verseker dat die lem behoorlik vas is.
• Moenie materiaal na die lem toe forseer nie.
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
4.9 • Verwyder alle stof
• Wend eerste laag van skuurverseëlaar aan.
• Laat droog tyd toe vir eerste laag.
• Skuur liggies
• Verwyder stof van deur.
• Wend tweede laag van skuurverseëlaar aan.
ENIGE VYF VAN BOGENOEMDE 5)
4.10 • Gegradeerde hout het 'n stempel wat die graad van die hout sowel as die
saagmeule aandui waar die hout geprosesseer is.
• Gegradeerde hout het 'n gekleurde kode aan die einde van die plank.
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 12 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1
OPENING LATWERK
RIB
DRAER
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Draer 1
Rib 1
Latwerk 1
Spasie tussen latwerk 1
Enige DRIE byskrifte 3
Verhouding 1
TOTAAL 8
(8)
5.2 5.2.1 Verspanstuk/stutte (1)
5.2.2 Spalkplaat (1)
5.2.3 Klampe (1)
5.2.4 Wigpaar (1)
5.2.5 Voetplaat (1)
5.3 • Plastiek
• Metaalplate
• Hardebord/Laaghout
• Veselglas
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
5.4 A – Klamp/klem
B – Juk
C – Skroefdraadbout/Skroefdraadstaaf (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 13 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5
STAANSKOOR
STAALKLOU
WIGPAAR
VOETPLAAT
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Staanskoor 1
Staalklou 1
Wigpaar 1
Voetplaat 1
Enige TWEE byskrifte 2
Verhouding 1
TOTAAL: 7 (7)
5.6
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Borsweringmuur 1
Muur 1
Muurplaat 1
Dakspar 1
Verhouding 1
TOTAAL: 5 (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 14 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: HANGVLOERE, TRAPPE, YSTERWARE, DEURE EN VERBINDINGS
(SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 C (1)
6.1.2 A (1)
6.1.3 C (1)
6.1.4 A (1)
6.1.5 D (1)
6.2
MUUR VAN BO-BOU
LUGSTEEN
MUURPLAAT
MIERSKERM
VLOERBALK
VWL
FONDASIEMUUR
FONDASIE
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Fondasiemuur: 330 mm 1
Muur van bobou 1
VWL 1
Mierskerm 1
Lugsteen 1
Muurplaat 1
Vloerbalk 1
Verhouding 1
Enige EEN byskrif 1
TOTAAL: 9 (9)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 15 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.3 • Halwebordes-trappe verwys na U-vormige trappe. Halwebordes-trappe
het twee parallelle traparms wat verbind word by die bordes en maak 'n
180° aansluiting waar een trap op gaan en die ander af.
OF
(3)
6.4 • Insteekslot word in een van die deurstyle getap en word gebruik vir
ingangsdeure, binnedeure en enige groot deure.
• Nagslot word gemonteer op die binneoppervlakte van die deur en word
gebruik om voor- en agterdeure te sluit. (4)
6.5 813
BORELING
STYL
BOONSTE
VERHEWE
KUSSINGPANEEL
STYL
2 032
SLOTRELING/MIDDELRELING
ONDERSTE
VERHEWE
KUSSINGPANEEL
TUSSENSTYL
ONDERRELING
DRIEPANEELDEUR
ENIGE VIER BYSKRIFTE = 4 (7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Houtbewerking 16 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6
TAP
SLOTRELING
Verhouding
GROEF VIR PANEEL
ASSESSERINGS KRITERIA PUNT
Versteekte besonderhede 2
van groewe
Dubbele tap 2
TWEE byskrifte 2
Verhouding van tappe 1
TOTAAL: 7 (7)
6.7 A – Vloerbalkhanger/Kaphanger/Balkhanger (1)
6.8 6.8.1 Plafonspyker (1)
Droëmuurskroef
6.8.2 Koperspykers/Spykers/Skroewe (1)
6.8.3 Dakspykers
Pozi-inskroefskroewe
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.9 • Stopverf
• Ruitkraallys/Houtstrook/Oplegstuk
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)
%20Eng_hlayiso.com_--3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a/v1-648207bcb15a032d7837/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384/v1-9312fb31c11787e210aa/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760/v1-e8611611e9b476da11a3/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper