Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT-EKSAMEN
SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE
2019
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 20 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2019 papers %20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a/v1-648207bcb15a032d7837/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384/v1-9312fb31c11787e210aa/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760/v1-e8611611e9b476da11a3/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)


%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the NSC June Exam 2019 (Afrikaans), 19 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Memorandum, 19 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 19
- File size
- 400.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 19
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIAAL, VEILIGHEID, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
HEGTING (GENERIES)
1.1 1.1.1 G (1)
1.1.2 E (1)
1.1.3 A (1)
1.1.4 C (1)
1.1.5 D (1)
1.2 • Wanneer swaar materiale/vragte nie korrek opgetel/opgelig/afgehaal/
hanteer word nie.
• Die verkeerde liggaamsposisie wanneer swaar vragte opgelig moet word.
• Nie gebruik maak van veiligheidstoerusting.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.3
1 : 4 OF 76° (2)
1.4 • 'n Opgeleide persoon moet die toestel gebruik.
• Die toestel moet nooit oorlaai word nie.
• Die hekke en draadkomponente van die hyser moet ten minste 1 980 mm
hoog wees.
• Die hekke moet toe wees wanneer die hyser gebruik word.
• Noodremme moet geïnstalleer word.
• Veiligheidsmaatreëls moet binne die hyser vertoon word.
• Inspeksies en onderhoud moet elke ses maande uitgevoer word deur 'n
gekwalifiseerde persoon.
• Oorhoofse beskerming moet voorsien word om werkers te beskerm teen
vallende voorwerpe.
• Wanneer materiaal opgehys word moet dit korrek gepak en vasgemaak
word.
• Die hyser moet weekliks nagegaan word deur 'n gekwalifiseerde persoon.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.5.1 A = Laserwaterpas
B = Bukswaterpas (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
1.5.2 Laser waterpas (A) Buks waterpas (B)
Bepaling van gelyke vlakke wanneer: Die bukswaterpas word
• teëls en plafonne geïnstalleer gebruik wanneer:
word. • verskille in gelyktes
• stoelrelings geïnstalleer word. en vertikale hoogtes,
• kragpunte binne 'n gebou oor lang afstande
gedurende konstruksie geïnstalleer bepaal word.
word. • gelyke vlakke en
• prente gehang word. hellings bepaal
• uitgrawings vir nuwe geboue word.
plaasvind. • geboue uitgesit
• vloere gelyk gemaak word. word.
• deure en vensters geïnstalleer • gelyke vlakke en
word. hoogtes oorgedra
• rakke en kabinette inlyn gestel word.
word. • afstande tussen
• balke op dekke, heinings en twee punte
afdakke gelyk gestel word. bepaal/gemeet word.
• geboue op ‘n terrein uitgesit word.
• die uitlê van heinings, pale en
dekke gedoen word.
• gradiënte/hellings vir riolering en
besproeiing gemeet word.
• kontoere vir boerdery en riolering
vasgestel word.
• Om vlakke en hellings te bepaal
wanneer rioolpype geïnstalleer
word.
ENIGE EEN IN ELKE KOLOM HIERBO (2)
1.6 1.6.1 Rawlbout (1)
1.6.2 A – Boor 'n gat met die regte diameter en diepte.
B – Verwyder vuiligheid deeglik en borsel/blaas die gat skoon.
C – Verwyder die bout en waster, sit die hulsel in die gat en lyn die
die basisplaat op met die gat.
D – Sit die bout en wasser in die gat saam die basisplaat en draai
vas tot deeglik vas is. (4)
1.6.3 Rawlboute:
• is 'n sterker hegstuk as 'n skroef en plastiese prop.
• word ontwerp met 'n hoë uitreksterkte.
• het goeie meganiese eienskappe soos trek-en meegeekragte.
• het goeie dravermoë.
• het goeie toleransie en variasies in gat-groottes.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAAG ANTWOORD PUNTE
1 Identifiseer die aansig in FIGUUR A. Oostelike aansig/Oosaansig/Oos 1
1
2 Noem die skaal van FIGUUR B. 1 : 100
3 Identifiseer nommer 1. Windveer 1
4 Identifiseer nommer 2. Dakoorhang/Dakrand/Oop dakrand 1
5 Beveel 'n geskikte afwerking vir Pleister/Verf/Siersteen/Teëls/
nommer 3 aan. 1
Bekleding
6 Wat word deur nommer 4 aangedui? Deur/Ingangsdeur/Deuropening 1
7 Identifiseer die tekensimbool wat deur Finale vloervlak/FVV
nommer 5 aangedui word. 1
8 Identifiseer die tekensimbool wat deur Natuurlike grondvlak/NGV
1
nommer 6 aangedui word.
9 Wat word deur nommer 7 aangedui? Trap 1
10 Gee die datum waarop die bouplan 2019/06/16
1
gedruk is.
11 Wie het die bouplan nagegaan? P Blade 1
12 Noem die elektriese tekensimbool in Tweerigtingskakelaar
die kolom vir die notas in FIGUUR 2 1
wat by 'n trap geplaas moet word.
MOENIE HIERDIE TWEE
VRAE NASIEN NIE
13 Noem die elektriese onderdeel in die Muurlig
kolom vir die notas in FIGUUR 2 wat
1
by die ingangsdeur van die huis
geplaas moet word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
14 Identifiseer die tipe dak wat op die
Geweldak 1
gebou in FIGUUR A word gebruik.
15 Verduidelik die doel van nommer 1. Om die daksparre/daklatte te bedek/Geheg
aan daksparre/daklatte vir 'n netjiese
1
voorkoms/Om die gewelent van die dak af
te rond.
16 Wie is die eienaar van hierdie huis? Mnr. H Smith 1
17 In watter straat is die voorgestelde 1
Jupiterstraat
woonhuis geleë?
18 Identifiseer nommer 8. Reënwaterafvoerpyp/Afvoerpyp 1
Om jou gesig/liggaam te was
19 Waarvoor word die sanitêre Tande te borsel
1
toebehore by nommer 9 gebruik? Hande te was
Was/Uitspoel
Beveel alternatiewe sanitêre
toebehore aan om nommer 10 te
20 Bad 1
vervang en wat dieselfde doel sal
dien.
21 Verduidelik die doel van nommer 11 Bordes dien as rusplek/Verandering van
1
soos op die trap aangedui. rigting van die trap.
22 Wat word deur nommer 13 Noodlig/Buitelig/Muurgemonteerde lig
aangedui? 1
Wydte van muur/100 mm
23 Wat word deur nommer 15 Noord-simbool/-rigting/-punt
aangedui? 1
Rigtingaanwyser
24 Lei die hoogte van venster 1 van die
1,8 m of 1 800 mm 1
vensterskedule af.
25 Lei die wydte van venster 2 van die
2,4 m of 2 400 mm 1
vensterskedule af.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
26 Noem die aansigte van die gebou Westelike aansig/Wesaansig/Wes 2
waar die trappe geleë is. Suidelike aansig/Suidaansig/Suid
27 Onderskei tussen die elektriese 12 – Eenrigting-ligskakelaar enkelpool
simbole wat deur nommer 12 en 14 14 – Eenrigting-ligskakelaar 2
aangedui word. dubbelpool
28 Beveel 'n geskikte vloerbedekking vir Teëls/Novilon/Matte/Gelamineerde 1
die sitkamer aan. vloere/Houtvloere
29 Bereken die oppervlakte van die 6 m x 3 m = 18 m²
sitkamer in m². Toon ALLE 3
berekeninge. OF
6 000 mm x 3 000 mm = 18 m²
30 Bereken die omtrek van die gebou. (220 + 3 000 + 110 + 3 000 + 220) x 2
Toon ALLE berekeninge.
= 6 550 x 2
=13 100 mm
(220 + 6 000 + 220) x 2
= 6 440 x 2 7
= 12 880 mm
13 100 +12 880
= 25 980 mm OF
= 25,98 m
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)
3.1 17° (1)
3.2 76 mm x 50 mm OF 76 mm x 76 mm (2)
3.3 650 mm (1)
3.4 Skuinsdaklat/Voetdaklat (1)
3.5 A - Hoofstyl
B - Dakspar
C - Stut
D - Hangstyl
E - Bindbalk (5)
3.6
Enige TWEE byskrifte
Dakspar
Muur
Muurplaat
Spanwydte
Muur
Verhouding
INDIEN ‘N LYNDIAGRAM GETEKEN WORD MOET EEN PUNT
AFGETREK WORD VIR VERHOUDING
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Spanwydte 1
Mure 2
Muurplaat 1
Dakspar 1
Enige TWEE byskrifte 2
Verhouding 1
TOTAAL: 8 (8)
3.7 • Ten minste 300 - 600 mm vir betonteëls.
• Die gegalvaniseerde band moet tussen die lintei en die laaste steen laag
op muurplaat hoogte ingebou word.
• Ten minste vier steenlae.
ENIGE EENVAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
3.8 3.8.1 Neusrand (1)
3.8.2 Skort (1)
3.8.3 Treemaat (1)
3.8.4 Trapkuil (1)
3.8.5 Handreling (1)
3.9 38° (1)
3.10 • Lang staalboute word in die gate geplaas van die los patroonbasisplaat,
wat in die nat beton geplaas word.
• Laat genoeg tyd toe vir die beton om droog te word.
• Sweis die basisplaat aan die kolom/boor gate in die basisplaat/Pas
voorafvervaardigde kolomme oor die boute en draai dit vas.
• Plaas die kolom met die staal voetplaat met gate oor die boute wanneer
die beton droog is.
• Die kolom word nou stewig met die moere vasgebout. (5)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP EN TOERUSTING EN
MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 • Baie sterk
• Baie taai
• Maklik gietbaar in vorms
• Duursaam/Sterk
• Goeie trekbaarheid en strekgrens
• Goeie termiese geleier
• Weerstandig teen korrosie as behandel word (verf met rooi
oksied)
• Buigbaar
• Sweis maklik
• Swaar/Hoë digtheid/Hou langer
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.1.2 • Baie sagte metaal
• Buigbaar – kan in enige rigting gerek word
• Swaar/Hoë digtheid/Hou langer
• Korrosie bestand
• Lae smelt punt
• Blou-grys metaal
• Hoogs giftig
• Taai
• Duursaam
• Sny maklik
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.2 Doel van die druktoets:
• Bepaling van die maksimum druksterkte van nabehandelde beton
wanneer druk toegepas word.
• Om te verseker die beton voldoen aan die spesifikasies van die projek.
• Om die druksterkte (gemeet in MPa of N/m²) aan te dui, dus die vermoë
om druk te weerstaan.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.3 4.3.1 Veiligheidsmaatreëls wat oorweeg moet word voor uitgrawings:
• verseker dat 'n gekwalifiseerde persoon die stabiliteit van die
grond evalueer.
• Trek ‘n veiligheidsplan op.
• 'n veiligheidsplan opstel en voldoende stappe neem om veilige
werksomstandighede te verseker.
• verseker dat enige beplande slote en uitgrawings ondersteun
sal word met bekisting en skoring.
• elimineer soveel as moontlik onveilige handelinge en risiko's
('n persoon wat vasgevang word met grond wat in die
uitgrawing inval of afskuif).
• rig 'n omheining van een meter hoog om die uitgrawing op.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 10 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
• verseker dat alle uitgrawings plaasvind onder toesig van n
gekwalifiseerde persoon wat aan gestel is met 'n kontrak.
• inspeksies uitvoer om vas te stel of daar enige elektriese
kabels, water pype, gas pype of enige ander diens pype in die
omgewing is wat uitgegrawe gaan word, dit mag die proses
vertraag.
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
4.3.2 Faktore wat ‘n uitgrawing kan laat ineenstort:
• Swaar reënval
• Swak grond samestelling, struktuur van samestelling.
• Sye nie op korrekte helling gegrawe nie.
• Verkeerde gebruik van skoring en beskisting om mure te stut.
• Vibrasie deur masjiene of swaar voertuie naby die uitgrawing.
• Water sypel die uitgrawingsarea binne.
• Kontak met ondergrondse dienspype.
• Toegang tot en uitgang van die uitgrawing.
• Grond skuif as gevolg van krake of los grond.
• Natuurlike oorsake
• Beweging vanmense naby uitgrawings.
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
4.4
Stutplanke
Wigpare
Stutte
Muurwerkborde/Bekledingsborde
Bekisting korrek geteken
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Wigpare 1
Muurwerkborde/Bekledingsborde 1
Stutplanke 2
Stutte 1
Bekisting korrek geteken 1
Enige EEN byskrif 1
Verhouding 1
TOTAAL: 8 (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 • Die vorm van die wigpaar vereenvoudig die oprigting en aftakeling van
die bekisting.
• Wigpare vergemaklik die verwydering/aftakeling van bekisting deur die
een van die ander weg te slaan.
• Wigpare help om die bekisting stewig en in plek te hou.
• Wigpare speel 'n belangrike rol in die gelyk making van bekisting vir
vloere, balke en kolomme.
• Wigpare word gebruik vir die versterking van aangrensende bekisting.
• Wigpare word gebruik om die bekisting op te lig of te verlaag tot op die
bepaalde hoogte.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.6
Klamp
Balk
Verspanning van
balk Bekistingsbord
Wiggies Hegplaat/Vasskopplint
Draer
Verspanning/Stut
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Draer/Balk vir die soffiet 1
Klampe 2
Verspanstukke vir balke/stutte 2
Hegplate/Vasskopplint 2
Wiggies 2
Enige EEN byskrif 1
Verhouding 1
TOTAAL: 11
(11)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
4.7 4.7.1 Veiligheidsmaatreëls vir gebruik van Plaatkompakteerder:
• Gebruik met sorg.
• Dra handskoene en stewels ens. as persoonlike beskermings
toerusting.
• Moenie jou hande of voete naby bewegende dele plaas nie.
• Kontroleer die kontrole meganismes vir behoorlike reaksie
voor gebruik.
• Kontroleer vir slytasie en beskadigde onderdele voor gebruik.
• Moet nooit 'n defekte/foutiewe plaarkompakteerder gebruik nie.
• Vermy verstellings aan die plaatkompakteerder tydens
vibrering.
• Gebruik beide hande om met die plaatkompakteerder te werk.
• Verseker 'n stewige goed gebalanseerde posisie.
• Werk van kant tot kant om die beste gelyke oppervlakte te
bewerkstellig.
• Benat die grond effens om kompaktering te vergemaklik.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.7.2 Versorging van plaatkompakteerder:
• Onderhou soos alle masjiene- smeer en verstel soos
aanbeveel in handleiding.
• Maak skoon na gebruik
• Stoor in veilige droë plek/Aangewese plek.
• Diens die plaatkompakteerder gereeld.
• Verwyder los stof en grond na gebruik.
• Verseker dat alle onderdele vasgedraai is.
• Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde/onderdele.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
4.8 4.8.1 Betonmenger (elektries) (1)
4.8.2 Versorging van die betonmenger:
• Gebruik slegs onderdele soos deur vervaardiger aanbeveel.
• Onderhou soos alle masjiene-smeer en verstel soos
aanbeveel in handleiding.
• Spoel met water.
• Maak skoon na gebruik.
• Was enige beton wat oorgebly het af vanaf die betonmenger.
• Moenie water in die drom agterlaat nie.
• Olie die binnekant van die drom wanneer vir ‘n lang tyd
gestoor word.
• Hou laers, busse en ratte gesmeer.
• Herstel stukkende onderdele, spesiaal die drom.
• Onderhou elektriese en binnebrandmotors soos aanbeveel
deur die vervaardiger.
• Stoor op in ʼn droë plek.
• Diens die betonmenger gereeld.
• Herstel of vervang beskadigde elektriese koorde.
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.9 • Kraanarmpomp
• Lynpomp (2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS 'N
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 F (1)
5.1.2 D (1)
5.1.3 A (1)
5.1.4 B (1)
5.1.5 C (1)
5.2 Drie kruiwaens/2½ kruiwaens (1)
5.3 • Sypaadjies
• Patio's
• Binnepleine van dorpe/Skole/Staduims, ens.
• Padoppervlaktes
• Inritte
• Voetpaaie
• Enige spesifieke oppervlakte vir plaveisel.
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
5.4 Voordele van plaveisel:
• Meer ekonomies as beton.
• Lae installeringskoste as vergelyk word met beton.
• Individuele plaveistene kan opgelig word om die grond onder te bereik.
waar beton opgekap moet word.
• Makliker om te herstel as beton.
• Meer verbruikersvriendelik as beton.
• Het ‘n beter voorkoms.
• Kan in dekoratiewe patrone gelê word.
• Minder arbeidsintensief.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5
EERSTE LAAG
TWEEDE LAAG
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Een volle steen op buitelaag van eerste laag 1
Een volle steen op binnelaag van eerste laag 1
Steen op eerste laag om spoumuur toe te maak 1
Een volle steen op buitelaag van tweede laag 1
Een volle steen op binnelaag van tweede laag. 1
Steen op tweede laag om spoumuur toe te
maak 1
Verhouding 1
TOTAAL: 7
(7)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 15 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6
Muurplaat Dakspar
Dakoorhang Bindbalk
Hanger
Fassieplank
Draer
Veselsementbord
Kwartrondlys
220 mm muur Enige EEN byskrif
SKAAL: 1:10
Toepassing van skaal
GEBRUIK 'N MASKER OM NA TE SIEN
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Muur: 220 mm wyd 1
Bindbalk: 114 x 38 mm 1
Muurplaat: 114 x 38 mm 1
Dakoorhang: 400 mm 1
Dakspar: 114 x 38 mm 1
Fassieplank: 228 x 28 mm 1
Draer: 38 x 38 mm 1
Hanger: 38 x 38 mm 1
6 mm-veselsementbord op geslote dakrand 1
Twee kwartrondlyste onder veselsementbord 1
Enige EEN byskrif 1
Toepassing van skaal 2
TOTAAL: 13
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 16 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 C (1)
6.1.2 D (1)
6.1.3 C (1)
6.1.4 C (1)
6.1.5 A (1)
6.2
Staalomhulsel
Vorm van bodem
Vergrote toon
Gedrewe in situ-heipaal
Enige EEN byskrif
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
Staalomhulsel 1
Vorm van onderste gedeelte 2
Enige EEN byskrif 1
TOTAAL: 4
(4)
6.3 Die doel van die staalomhulsel is om die bokant van die heipaal te beskerm
teen breking wanneer dit in die grond ingedryf word met die valhamer. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 17 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.4
Beuels
Minimum betondekking
Hoofstaaf Hoofstaaf
Enige twee byskrifte
Verhouding
ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
L-vormige kolom 2
8 hoofstawe 2
Beuels/Binders 2
Minimum betondekking 1
Enige TWEE byskrifte 2
Verhouding 1
TOTAAL 10 (10)
6.5 6.5.1 A – In situ-beton
B – Betonblokke/holblokke
C – Voorafvervaardigde ribbe (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 18 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5.2 Die rib word gebruik om:
• die gewig van die vloer en enige ander krag/gewig op die vloer
te ondersteun.
• die blokke/holblokke wat deel vorm van die konstruksie te
ondersteun.
• te voorkom dat die holblokke beweeg
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
6.5.3 Faktore wat oorweeg moet word wanneer die rib-en-blok vloer
beplan word:
• Maksimum span
• Eenheid gewig
• Aard van stutte
• Klankisolasie
• Dikte van eenhede
• Voorafvervaardigde eenhede
• Vuurbestand
• Konstruksiespoed
• Bewapeningseienskappe
• Ondersteuning en bekisting benodig
• Veiligheidsfaktore
• Afname in gewig
• Afname in volume
• Voorafgegote bolaag
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
6.5.4 Dienste:
• Elektriese dienste/Geleipype
• Loodgieterwerk-/Warmwater-/Kouewater-/Rioolpype/
Afvoerpype
• Kommunikasie/Telefoon/Telekamera
• Sekuriteitsdienste/Alarms/Kamera
ENIGE DRIE VAN BOGENOEMDE (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 19 DBE/2019
SS/NSS – Nasienriglyne
6.6
A B C D
Beton vir fondasie
Hartlyn
2/6 000 = 12 000 mm
2/3 000 = 6 000 mm
Totaal = 18 000 mm
Minus 4/600 = 2 400 mm
Totaal hart lyn = 15,6 m
1/ 15,6
0,6
0,25 2,34 m³
(10)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--2a9b9e1b-37dc-48dc-9aa7-67dd5fa19a10/v1-8a03885eb99c8043e8b1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (Afrikaans)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--8c1355fc-f6e2-40c6-85ff-1d03eb2991ea/v1-808c163218d7215c1652/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Memo (English)
%20Eng_hlayiso.com_--3f3d8211-a2ae-4ecd-89a4-623bb435b86a/v1-648207bcb15a032d7837/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--87c657e9-94a5-422f-ade2-b3b897806384/v1-9312fb31c11787e210aa/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--bdea7087-4612-4372-bd72-70147466f760/v1-e8611611e9b476da11a3/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2019 Question Paper (Afr)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--13c03cd5-cfa4-42cf-9a7c-5d7b0e1069f0/v1-b52b9528a267b4d4a925/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2019 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper