Vertroulik
basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NOVEMBER 2025
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye en 4 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2025 papers %20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455/v1-d7b3c4a38228f498c17f/card.webp)
View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)




%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2025 (Afrikaans), 21 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2025. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2025
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 922.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 21
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
BENODIGDHEDE:
1.
2.
3.
Tekeninstrumente
'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
k 2 N
a
© 9 NO
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
Beantwoord AL die vrae.
Lees AL die vrae noukeurig deur.
Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei
NIE.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
Beantwoord VRAAG 2, 3.4, 5.4 en 6.8 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE
en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
jy dit nie gebruik nie.
Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)..
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Kies die korrekte woord(e) uit dié wat tussen hakies gegee word. Skryf slegs
die woord(e) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.10) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.11 Pleister.
4.1.1 Elke plank van 'n_ houtsteierplatform moet ten minste
(28 mm/38 mm) dik wees.
1.1.2 Skopplate moet ten minste (150 mm/200 mm) hoog vanaf die viak
van die steierplatfiorm wees.
1.1.3 Staalsteierstaanders met swaar platformladings moet nie
(320 kg per m7/160 kg per m?) oorskry nie.
1.1.4 Die raamwerk van steierwerk moet opgerig word om 'n
veiligheidsfaktor van ten minste (twee/drie) te hé.
1.1.5 Boksteiers moet nie uit meer as (twee/vier) lae bestaan nie.
1.1.6 Wanneer 'n bouershyser gebruik word, moet (oorhoofse/hand-)
beskerming verskaf word om werkers teen vallende voorwerpe te
beskerm.
1.1.7 Lere moet nie verder as (tweederdes/driekwart) van die
verlengingslengte verleng word nie.
1.1.8 'n Konstruksieterrein moet afgesper word om te voorkom dat
(ongemagtigde persone/bou-inspekteurs) die terrein binnegaan.
1.1.9 Trappe wat nie 'n permanente deel van die gebou sal wees nie, moet
bordesse van ten minste (760 mm x 560 mm/450 mm x 320 mm) vir
elke 3,7 m vertikale styging hé.
1.1.10 Die verkoper sal die gebruiker van enige gevaarlike chemiese stof
van genoeg inligting voorsien om die gebruiker in staat te stel om
die nodige maatreéls met betrekking tot (veilige voorraadopname/
gesondheid en veiligheid) te tref.
1.2 Watter prentaansig hieronder verteenwoordig 'n bout wat rotasie sal
teenstaan?
i INN
th
A B c D
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2025
1.3
1.4
1.5
1.6
1.7
NSS Vertroulik
Boute word volgens verskillende spesifikasies aangekoop. Noem enige TWEE
van hierdie spesifikasies.
Poeierbedekking is 'n bedekking wat op metale aangewend word.
1.4.1 Verduidelik die proses van poeierbedekking deur na die materiaal
wat gebruik word en die aanwendingsmetode te verwys.
1.4.2 Noem EEN voordeel van poeierbedekking ten opsigte van die
aanwending daarvan op 'n metaal.
Wat moet NIE gebruik word om 'n multidetektor skoon te maak NIE?
Noem TWEE materiale wat in 'n steenmuur met 'n multidetektor opgespoor kan
word.
Watter bykomstigheid van die bukswaterpas sal gebruik word om 'n teleskoop
op 'n senterpunt te posisioneer wanneer horisontale afmetings geneem word?
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(1)
(1)
(2)
(1)
[20]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
5
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
!
ULL
OO)
NOTAS:
Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke op die terrein verifieer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis geste! word.
Skutrelings op stoep gemaak
van viekvrye staal.
Aluminiumskuifdeur
(2 400 x 2 000 mm)
Aluminiumsypanee! met
vensters (600 x 2 000 mm)
Dak: Skilddak
Lateie moet bokant elke
venster geinstalleer word.
Argitek se handtekening .............5
Kliént se handtekening ............---++
FIGUUR A
TEKEN VAN
DATUM:
HERSIENING 1 ELEKTRIESE
24106/2025 | TOEBEHORE
DATUM
GEDRUK DEUR: .
4.000 | 8000 5.000 pes BUZZ DRUKKERS ibs
1
220 110 110 220 TEKENINGTITEL:
N all « :
AE SO Mi " . AANSIG EN VLOERPLAN
4 iN
SN fe Is] > PROJEK:
By) BEDIENINGSTASI EI VOORGESTELDE GEBOU VAN
e \e- L x g MNR. JD JONES
3 > e] WASKAMER \ OP ERF 54, PROTEASTRAAT, CALEDON
rr al TOONBANK [= NM) ti
. —— LT PROJEK NR. TEKENING NR.:
— RUSKAMER GR 866-464 334P2
MANS
Tr a ,2x40W DATUM: GETEKEN: | NAGEGAAN:
o AX I ea RUSKAMER 20/04/2025 NCAR C BENN
7 =! “\ (RESTAURANT DAMES 37
Ss x \ a (8) AANSIG SKAAL 1: 100
N ‘ oO}
© © > SPENS \ KI Xx E
NN \ ° VLOERPLAN SKAAL 1: 100
. | a
i Wo
7 oma [ | VERWYSINGSKODE
g | v2 V2 PATIO oe = 2025
' _ a_i VENSTERSKEDULE
i=J
® Q |e
FIGUUR B " 600,
[40]
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 FIGUUR 3.1 hieronder toon 'n foutiewe mangatinstallasie.
es LS
FIGUUR 3.1
3.1.1 Identifiseer enige DRIE foute in die mangatinstallasie.
3.1.2 Enige werker wat in 'n mangat werk waar daar gevaarlike gasse kan
voorkom, moet deur 'n gekwalifiseerde persoon bygestaan word in
geval van nood. In watter veld moet hierdie persoon gekwalifiseerd
wees?
3.1.3 Watter soort beskermingstoerusting is nodig wanneer daar in
mangate met gevaarlike gasse gewerk word?
3.1.4 Verduidelik hoekom dit NIE raadsaam is om 'n stofmasker wat jou
neus en mond bedek, te gebruik wanneer daar in mangate gewerk
word NIE.
3.1.5 Noem die steenverband wat aanbeveel word vir die konstruksie van
‘n mangat.
3.1.6 Noem EEN ander tipe mangat wat in die konstruksiebedryf
beskikbaar is.
3.2 Toon, deur middel van 'n skets in jou ANTWOORDEBOEK, hoe die kante van
ferm grond gedurende uitgrawings ondersteun kan word. Benoem enige TWEE
dele.
3.3 Die interne afmeting van die sye van 'n kubusvormige wateropgaartenk is
2 650 mm.
3.3.1
3.3.2
Bereken die volume van die tenk in m®.
Bereken die volume van die tenk in liter.
Toon ALLE berekeninge en rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(3)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(7)
(4)
(3)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
3.4 FIGUUR 3.4 hieronder toon die eerste laag van 'n dubbele omloophoek van 'n
eensteenmuur in strykverband.
A
FIGUUR 3.4
Gebruik ANTWOORDBLAD 3.4 en projekteer en teken die tweede laag van die
dubbele omloophoek van 'n eensteenmuur in strykverband.
LET WEL: Projekteer soos vanaf die rigting van pyl A gesien. (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
441 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by 'n item in KOLOM A pas. Skryf slegs
die letter (A-L) langs die vraagnommers (4.1.1 tot 4.1.8) in die
ANTWOORDEBOEK reer, bv. 4.1.9 M.
KOLOM A KOLOM B
4.1.1. Terugslagklep A __laat terugvloei van water in pype toe
4.1.2 Uitsettingsbeheerklep B _beheer die druk van warm water in 'n
geiser
4.1.3 Afsluitkraan
Cs 'ndrywende toestel wat gebruik word
4.1.4 Vlotterklep in spoelbak om watervioei te reguleer
4.1.5 Element D__'ntoestel wat gebruik word om die
watervloei in 'n pypstelsel af te sluit
4.1.6 Rooiwaterafleier
E __ toebehore wat toelaat dat water slegs
4.1.7 Anode in een rigting vioei
4.1.8 Mengkraan F'n handbeheerde klep wat gebruik
word om watervioei in groot pype te
stop of beheer
G _ verhit die water binne 'n geiser
H 'ntoestel wat warm en koue water
meng voordat die water uitvloei
I herlei koe! water na 'n reénwatertenk
voordat dit die kraan bereik
J 'n toestel wat waterdruk in laedruk-
stelsels verhoog
K _ selfopofferend om die element in die
geiser te beskerm
L 'n pyppasstuk wat toelaat dat water
van rigting verander
(8x1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(8)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon 'n installasie van 'n warmwatertoevoerstelsel met
die ooreenstemmende komponente onder die stelsel
ee ee i-—s
B c D
FIGUUR 4.2
4.2.1 Identifiseer A tot D. (4)
4.2.2 Verduidelik hoekom die warmwateruitlaat aan die bokant van die
geiser geposisioneer is, soos by pyp F aangedui. (1)
4.2.3 Wat is die minimum installasichoogte vir onderdee! B vanaf die
bokant van die geiser? (1)
4.2.4 Voorspel wat kan gebeur as die onderdeel onder E nie geinstalleer
word nie. (1)
4.2.5 Beveel die diameter van die uitlaatpyp by C aan. (1)
4.2.6 Onderskei tussen onderdee! A en onderdee! D met betrekking tot
hulle gebruik. (2)
4.2.7 Teken die simbool wat vir komponent E in warmwaterstelsels
gebruik word. (2)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2025
4.3
4.4
45
46
47
NSS Vertroulik
Onderskei tussen 'n waterdruktoetspomp en 'n sentrifugale pomp met
betrekking tot hulle gebruik.
Teken die simbole van die volgende komponente wat in warmwaterstelsels
gebruik word:
4.4.1 Terugslagklep
4.4.2 Stort (beweegbaar)
4.4.3 Termostatiese reguleerder
Baie defekte kan in warmwaterstelsels voorkom.
4.5.1 Gee EEN rede hoekom die water vanaf geisers soms NIE warm
genoeg is NIE.
4.5.2 Verduidelik hoe jy 'n tekort aan warm water vanaf 'n geiser kan
voorkom.
FIGUUR 4.6 hieronder is 'n foto van 'n pyppasstuk wat vir vuilwater aan die
buitekant van die kombuis gebruik word.
FIGUUR 4.6
4.6.1 Identifiseer die pyppasstuk.
4.6.2 Verduidelik die funksie van die passtuk.
4.6.3 Verduidelik hoekom die ente van die passtuk groter as die buiging
moet wees.
4.6.4 Wat moet die diameter van hierdie passtuk wees?
Verduidelik TWEE metodes wat gebruik kan word om 'n elektrolitiese reaksie
in 'n waterstelsel te voorkom.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(2)
(2)
(1)
(2)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
4.8 FIGUUR 4.8 hieronder toon TWEE krane.
48.1
4.8.2
Kopiereg voorbehou
B
FIGUUR 4.8
Onderskei tussen kraan A en kraan B met betrekking tot hoe dit
water spaar. (2)
Noem 'n waterbesparingskraan wat sonder die gebruik van hande
gebruik kan word. (1)
[40]
Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN
STORMWATER (SPESIFIEK)
Begin die vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(5.1.1 tot 5.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 5.1.6 D.
5.1.1
5.1.3
Kopiereg voorbehou
Die komponent wat aan die afvoerpyp gekoppel word, wat reénwater
laat uitvloei, word die ... genoem.
A geut
Brioolput
C_ pypboei
D_ skoen
Die maksimum afstand tussen PVC-afvoerpypklemme wat gebruik
word om die afvoerpyp aan die muur te heg, is ...
A 2meter.
B 3 meter.
C 4,5 meter.
D 2,5 meter.
... kan vir 'n voegskort by die aansluiting van 'n muur en die dak
gebruik word.
A Sink
B PVC
Cc Tin
D Geeneen van die bogenoemde nie
Syferputte moet ten minste ... vanaf 'n gebou geinstalleer word.
A 3meter
B 2meter
Cc 1 meter
D 5 meter
Waar kunsmatige stormwaterkanale by oop natuurlike kanale
aansluit, moet dit ...
met die natuurlike vioei van water ooreenstem.
nie gronderosie veroorsaak nie.
nie die omliggende omgewing beskadig nie.
Al die bogenoemde
GDOUY
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
5.2 FIGUUR 5.2 toon geutonderdele.
Go
a
A B
FIGUUR 5.2
5.2.1 Identifiseer A en B.
5.2.2 Verduidelik die liggings van A en B in 'n reénwaterstelsel.
5.3 'n Nuwe skoolgebou is onlangs voltooi. Gedurende swaar reénval het water
rondom die fondasie opgedam. Verduidelik die moontlike gevolge van die swak
ontwerpte stormwaterdreineringstelsel om die gebou.
5.4 ANTWOORDBLAD 5.4 toon die vooraansig en linkeraansig van 'n
skoenknikpyp van 'n silindriese afvoerpyp.
Gebruik die tekeninge en inligting wat gegee is en teken slegs die ontwikkeling
van pyp A.
Die pyp het 'n 3 mm-soom aan beide kante.
Begin die ontwikkeling op die kort kant, deur B aangedui.
Toon ALLE konstruksie- en projeksielyne.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(2)
(2)
(2)
(19)
[30]
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2025
NSS Vertroulik
VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Voltooi die volgende sinne deur die woorde in die lys hieronder te gebruik. Skryf
slegs die woord(e) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK, bv. 6.1.6 Skuim.
fermentasie; kompos; bioreaktor; chloor; slik; biomassa;
soutsuur; septiese tenk; vuilwater; _sinkchloried
6.1.1
6.1.3
6.1.4
6.1.5
Kopiereg voorbehou
Gedurende die rioolbehandelingsproses word die ... chemies
behandel en by 'n behandelingsaanleg geskei.
Na die skeidingsproses word groter vaste stowwe in die
behandelingsproses uitgefiltreer. Die vaste stowwe word as ...
gebruik.
Uitvloeisel in die behandelingsproses word in 'n ... ingepomp waar
bakterieé die gevaarlike stowwe afbreek.
Sekondére verheldering in die behandelingsproses laat die ... na die
bodem van die tenk afsak.
Die water in die behandelingsproses word chemies behandel met ...
om dit veilig te maak om te drink.
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15
6.2
6.2.1
6.2.2
6.2.3
6.2.4
6.2.5
6.2.6
6.3
6.3.1
6.3.2
Kopiereg voorbehou
DBE/November 2025
NSS Vertroulik
FIGUUR 6.2 hieronder illustreer 'n opwasbakinstallasie.
a a
A
B
I
E tae
Peary
rc
FIGUUR 6.2
Identifiseer A.
Wat is die doel van die rubberseél wat onder die opwasbakuitlaat
geinstalleer word, soos deur B aangedui?
Identifiseer C.
Noem die kleefmiddel wat gebruik sal word om C aan die vuilwaterpyp
te verbind.
Verduidelik die doel van die P-sperder wat water by D hou.
Noem die toebehore wat onder E geinstalleer moet word.
'n Effektiewe rioleringstelsel moet aan sekere vereistes voldoen.
Noem die komponent wat in 'n rioleringstelsel geinstalleer moet word
wanneer twee of meer pype bymekaarkom of wanneer die rioolpyplyn
van rigting verander.
Noem die minimum getal ventilasiepype wat in 'n rioolstelsel
geinstalleer moet word.
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(1)
(1)
(1)
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/November 2025
6.4
6.5
6.6
6.7
NSS Vertroulik
Noem TWEE materiale wat gebruik word om rioolpype te vervaardig. (2)
Noem TWEE eienskappe van soldeersel. (2)
Voorspel wat die gevolge sal wees wanneer die kop van die soldeerbout te
koud of te warm is wanneer dit vir die vertinningsproses voorberei word. (2)
FIGUUR 6.7 hieronder toon 'n rioolstelsel.
B c
|
aa tr
6.8
FIGUUR 6.7
6.7.1 Identifiseer die stelsel hierbo. (1)
6.7.2 Identifiseer onderdeel A en onderdeel B. (2)
6.7.3 Noem die toebehore waaraan onderdeel C verbind moet wees om toe
te laat dat riool verwyder word. (1)
ANTWOORDBLAD 6.8 toon die vioerplan van 'n woning en 'n buitegebou met
‘n onvolledige rioolstelsel.
Gebruik ANTWOORDBLAD 6.8 en ontwerp en teken die riooluitleg vir die
woning en buitegebou. (16)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
| SENTRUMNOMMER: [7] [ J i
| EKSAMENNOMMER: T | [ J [ | J J
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Watter aansig word deur FIGUUR A 1
* | aangedui?
2 Lei van die nota-kolom af watter tipe 1
‘| dak by nommer 1 aangedui word.
Watter energie-opwekkings-
3. | komponente is op die dak geinstalleer, 4
soos deur nommer 2 aangedui?
Identifiseer nommer 3. 1
Identifiseer nommer 4. 1
Watter materiaal word aanbeveel om
6. | vir die vervaardiging van nommer 5 4
gebruik te word?
7. | Identifiseer nommer 6. 1
8. | Skryf die afkorting vir nommer 7 neer. 1
Identifiseer die entvorm wat gebruik
9. | word vir die vervaardiging van 1
nommer 8.
10 Hoeveel ingeboude kaste is daar in 4
* | die gebou?
1 Watter elektriese installasie is in die 1
* | gebou weggelaat?
Watter tipe materiaal kan gebruik word
12. | om die fassieplank in FIGUUR A te 4
vervaardig?
Hoe moet die openingsrigting van die
13. | skuifdeur op die vioerplan aangedui 1
word?
14 Noem EEN materiaal wat gebruik kan 1
* | word om nommer 9 te vervaardig.
15 Lei van die nota-kolom af wat bokant 1
* | elke venster geinstalleer moet word.
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
| SENTRUMNOMMER: |
| EKSAMENNOMMER: L [| J] J | [ J] ]
16 Hoeveel buitedeure is aan die 1
* | suidelike kant van die gebou sigbaar?
17 Hoeveel spoelklosette is in die gebou 1
* | geinstalleer?
18. | Identifiseer nommer 10. 1
19 Lei die dikte van die binnemure van 1
* | FIGUUR B af.
20 Noem die verwysingskode van die 1
* | voorgestelde gebou.
21 Hoeveel 1 200 x 600 mm vensters is 1
* | daar in die gebou?
Lei van die nota-kolom af wat die
22. | afmetings van die aluminiumsypaneel 2
met vensters is.
23. | Teken die simbool vir 'n vetvanger. 3
Teken die simbool vir onversteurde
24. | grond. 3
25 Watter sanitére toebehore is in die
* | waskamer geinstalleer? 1
Bereken die area van die waskamer
wat met vioerteéls bedek moet word.
26. | Die opwasbakeenheid moet bo-op die 3
teéls geinstalleer word.
Gee jou antwoord in m?.
Bereken die totale lengte van die muur
27, | aan die noordelike kant van die 7
* | gebou. Toon ALLE berekeninge. Die
lengte moet in meter aangedui word.
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste
NSS Vertroulik
DBE/November 2025
[ SENTRUMNOMMER: [TT I | | J
[ EKSAMENNOMMER: [ [T J J | | | | [ {J
ANTWOORDBLAD 3.4
FIGUUR 3.4
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. | PUNT | KANDIDAAT
SE PUNT
1 3
2 3
3 2
TOTAAL:| 8
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2025
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: LTT. TT [TT J
|EKSAMENNOMMER: [TTT Tt i tT | tT ht hvT hwT
ANTWOORDBLAD 5.4
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT SE
PUNT
1 i
2 2
3 2
4 6
5 6
6 2
TOTAAL: | __19
Kopiereg voorbehou
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste DBE/November 2025
NSS Vertroulik
| SENTRUMNOMMER: [TTT TT] I J
[EKSAMENNOMMER: LIITTTITITtTTT It tT
ANTWOORDBLAD 6.8
MUNISIPALE_ KONNEKSIE
(|
Ee
(|
OMY
jo |
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT | KANDIDAAT-
PUNT
1 4
2 4
3 2
4 1
5 2
6 1
7 2
TOTAAL: 16
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455/v1-d7b3c4a38228f498c17f/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper