Downloaded from hlayiso.com
ey basic education
(ey)
Department:
© Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
oe ee ere tated aie a eae aap n ee mam tema on "oe
: SIVIELE TEGNOLOGIE: KONSTRUKSIE :
i i
NOVEMBER 2023 "
Vee ee ee ee”
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 14 bladsye en 7 antwoordblaaie.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2023 papers %20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455/v1-d7b3c4a38228f498c17f/card.webp)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
View all%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)




Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
Grade 12 Civil Technology question paper from the NSC November Exam 2023 (Afrikaans), 23 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2023. Question paper, 23 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2023
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 23
- File size
- 960.5 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 23
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 2 DBE/November 2023
NSS
BENODIGDHEDE:
1. Tekeninstrumente
2. 'n Nieprogrammeerbare sakrekenaar
3. ANTWOORDEBOEK
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. Lees AL die vrae noukeurig deur.
4, Beantwoord elke vraag as 'n geheel. MOENIE onderafdelings van vrae
skei NIE.
5. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Begin die antwoord op ELKE vraag op 'n NUWE bladsy.
MOENIE in die kantlyne van die ANTWOORDEBOEK skryf NIE.
Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer.
os ea N ®
Skryf ALLE berekeninge en antwoorde in die ANTWOORDEBOEK of op die
aangehegte ANTWOORDBLAAIE.
10. Gebruik die puntetoekenning as 'n riglyn vir die lengte van jou antwoorde.
11. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met
beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond, in ooreenstemming met die
SANS/SABS se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk.
12. Vir die doel van hierdie vraestel moet die grootte van 'n steen as
220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word.
13. Gebruik jou eie cordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek.
14. Beantwoord VRAAG 2, 3.5, 3.6, 4.7, 5.8, 6.3 en 6.5 op die aangehegte
ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente, waar nodig.
15. Skryf jou SENTRUMNOMMER en EKSAMENNOMMER op elke
ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het
Jy dit nie gebruik nie.
16. Tekeninge in die vraestel is NIE volgens skaal NIE as gevolg van elektroniese
kopiéring.
17. Google Images is as die bron van alle foto's en prentjies gebruik.
18. Skryf netjies en leesbaar.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 3
NSS
DBE/November 2023
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee.
Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.12) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.1.13 D.
1.1.1
1.1.2
1.1.5
Kopiereg voorbehou
Elektroplatering is die proses om ...
A
B
Cc
D
'n plastieklaag op metaal aan te wend deur elektrolise te
gebruik.
een metaal met 'n ander metaal te verf deur elektrolise te
gebruik.
verf op 'n metaal aan te wend deur magnetisme te gebruik.
vloeibare sink op 'n metaal aan te wend deur druk te gebruik.
Die proses om vars gegote beton klam te hou, sal ...
A
B
Cc
D
meer volume aan beton verskaf.
beton meer waterdig maak.
die risiko van kraking van beton verhoog.
tot swak binding van beton lei.
Waarom sou jy 'n metaal met 'n laag verf bedek?
A
B
c
D
D
A
B
c
D
Om uiterste temperature te weerstaan
Om korrosie te voorkom
Om kromtrekking te voorkom
Slegs Aen B
ie minimum grootte van 'n houtsteierplank:
300 mm wyd x 60 mm dik
238 mm wyd x 12 mm dik
150 mm wyd x 20 mm dik
228 mm wyd x 38 mm dik
Wanneer 'n steier gebruik word, moet dit nagegaan word om te
verseker dat ...
A
B
Cc
D
die steier nie aan die gebou vasgemaak is nie.
die steierplatform elke 4 m ondersteun is.
die steier vry is van enige defekte.
Al die bogenoemde
... van steiers moet vertikaal vasgeheg wees.
GDOU>Y
Kalfrelings
Diagonale stutte
Staanders
Basisplate
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 4 DBE/November 2023
NSS
4.1.7 Die skutreling op 'n steier sal verseker dat ...
A 'nwerker nie van die steier afval nie.
B gereedskap nie van die steier afval nie.
C die steier stabiel is.
D die steier gestut is. (1)
1.1.8 Skopplate moet ten minste 150 mm hoog wees vanaf die viak van
die ...
A steierplatform.
B _ skutreling.
C_horisontale kalfrelings.
D_basisplaat. (1)
1.1.9 Die werkgewer moet verseker dat die sporte van houtlere ...
A__ nie geverf is nie.
Bvry van ghries is.
C_ nie gekraak is nie.
D_ Al die bogenoemde (1)
1.1.10 Die materiaalveiligheidsdatablad vir gevaarlike chemikalieé moet
die volgende inligting hé:
A Hoeveelheid in die houer
B_ Koste van die chemikalieé
C Wegdoeningsoorwegings
D_ Vervaardigingsproses (1)
1.1.11 Trappe moet teen 'n minimum van ... grade vanaf die horisontaal
geinstalleer word.
A 50
B 30
Cc 40
D 60 (1)
1.1.12 Die doel van die bouershyser is om ... te vervoer.
werkers en materiale
materiale en swaar konstruksiemasjiene
toerusting en swaar masjiene
materiale en meubels (1)
o0OW>Y
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 5 DBE/November 2023
NSS
1.2 ‘n Kontrakteur het jou opdrag gegee om 'n 20 kg-hek teen die pilaar van 'n
grensmutr te installeer.
1.2.1 Noem die hegstuk wat jy sal gebruik om die hek aan die pilaar vas
te heg. (1)
1.2.2 Motiveer waarom jy hierdie hegstuk sal gebruik. (2)
1.2.3 Verduidelik hoe jy die hek sal installeer deur die hegstuk in
VRAAG 1.2.1 te gebruik, indien die posisies van die gate op die
pilaar gemerk is. (3)
1.3 Voorspel wat sal gebeur as 'n laserwaterpas in uiters koue plekke gestoor
word. (1)
1.4 Hoe sal jy die akkuraatheid van 'n bukswaterpas verseker? (1)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
FIGUUR A en FIGUUR B op die volgende bladsy toon tekeninge wat op 'n bouplan
voorkom. Analiseer die tekeninge en voltooi die tabel op ANTWOORDBLAD 2.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 6
NSS
DBE/November 2023
|
|
3 000
2 955
2 955
600) (a)
FIGUURA
NOTA:
Kontrakteurs moet alle afmetings
en viakke op die terrein kontroleer
voordat daar met werk begin word.
Argitekte moet dadelik van enige
afwykings in kennis gestel word.
Nooduitgangtrappe moet van
sagte staal gemaak word.
Dak: Afdak met borsweringmure
Afwerking van mure: Pleister en
verf
Nr. 3 toon die balusters wat van
aluminium gemaak moet word.
Afmetings van balusters:
@ 50mm x 1200 mm
Argitek se handtekening ..............
Kliént se handtekening ...............
3000 4 000, 3 340
220 110 110 220
j}— —+}-220
BADKAMER
nN
@©®— I: KOMBUIS fy
v1
2x40 KONFERENSIE-|
KANTOOR KAMER
v4
a
>
en Zn.
3 300 1500
FIGUUR B
1.500 | 1 600
7)
TEKEN VAN
INTERNE
TRAPPE
HERSIENING DATUM:
1 18/04/2023
GEDRUK DEUR: DATUM VAN DRUK:
FOX DRUKKERS, 19/04/2023
TEKENINGTITEL:
415™ VLOER EN SUIDAANSIG
PROJEK:
VOORGESTELDE WOONHUIS VAN
MNR. NTOMBI OP ERF 42,
ISIDINGOSTRAAT, ALBANY
PROJEK NR.: TEKENING NR.:
GR 266-424 336P5
DATUM: GETEKEN: | NAGEGAAN:
12/04/2023 NP KOK J BOK
AANSIG EN
VLOERPLAN SKAAL 1 : 100
VERWYSINGSKODE
OP 8 — 2023
VENSTERSKEDULE
1.200
900
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 7 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 3: DAKKE, TRAPPE EN VERBINDING/HEGTING (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
3.1 Vasgegote ankers word gebruik om staalseksies aan beton te monteer.
Teken in jou ANTWOORDEBOEK netjiese tweedimensionele sketse van die
volgende vasgegote ankers wat die deursneeaansigte deur die beton toon:
3.1.1 Die L-bout vasgegote anker (4)
3.1.2 'n Vasgegote anker met 'n tapbout met gesweiste kop (4)
3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n trap met 'n paar verkeerde byskrifte.
BALUSTER
A—AANTREE/LOOPSTUK
> B—STREKKING
C —- NEUSRAND
i
FIGUUR 3.2
3.2.1 Gee die korrekte byskrifte vir A tot C. (3)
3.2.2 Verduidelik die term trapkuil van ‘n trap. (1)
3.3 Verduidelik hoekom dakkappe nader aan mekaar gespasieer is vir
betondakteéls en verder van mekaar vir gegolfde staalplate. (2)
3.4 Onderskei tussen 'n sparpaardak en 'n sparbintdak met verwysing na die
maksimum spanwydte van die dakke. (2)
3.5 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.5 en teken volgens skaal 1:5 die nok-
konstruksie van 'n sparpaardakkap.
Gebruik die volgende spesifikasies:
« 114x 38 mm hout
e 228 x38 mm hout (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 8 DBE/November 2023
NSS
3.6 Gebruik ANTWOORDBLAD 3.6 en teken volgens skaal 1 : 50 'n dakkap vir 'n
afdak. Die buitelyne van die steenmure word op die ANTWOORDBLAD
getoon.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Die borsweringmuur aan die linkerkant steek 300 mm verby die bokant
van die dakkap.
Die oorhang is 250 mm.
Die dakkap is van 114 x 38 mm hout gemaak. (8)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 9 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 4: UITGRAWINGS, BEKISTING, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN
MATERIALE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
41 Verander die onderstreepte woord(e) in die volgende om die stellings WAAR
te maak. Skryf slegs die toepaslike woord(e) langs die vraagnommers
(4.1.1 tot 4.1.5) in die ANTWOORDEBOEK neer.
4.1.1
4.1.2
4.1.3
4.1.4
4.15
Wanneer daar met 'n kragstrykplank gewerk word, moet jy nie jou
arms naby die bewegende dele plaas nie. (1)
Gebruik die plaatkompakteerder met sorg en gaan die basisplaat
na vir behoorlike terugvoer voordat dit gebruik word. (1)
Alle konstruksiemasjiene moet in 'n veilige, verhewe plek gestoor
word. (1)
Wanneer vars beton gekompakteer word, moet 'n kragstrykplank
gebruik word. (1)
Konstruksietoerusting word gewoonlik deur windmotors aangedryf. (1)
4.2 FIGUUR 4.2 hieronder toon die bekisting wat vir uitgrawings gebruik word.
A
B
c
FIGUUR 4.2
4.2.1 Beveel aan in watter situasies hierdie bekisting gebruik sal word. (1)
4.2.2 Identifiseer A, B en C. (3)
4.2.3 Noem die onderdeel wat gebruik word om deel C in posisie te hou. (1)
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie
4.2.4 Voorspel TWEE gevolge as deel C nie behoorlik bevestig is nie.
4.2.5 Noem EEN eienskap waaraan die hout, wat vir hierdie tipe
bekisting gebruik word, moet voldoen.
4.3 FIGUUR 4.3 hieronder toon 'n masjien wat op 'n konstruksieterrein gebruik
word.
4.3.1 Wat is die doel van die masjien in FIGUUR 4.3?
4.3.2 Gee TWEE belangrike redes waarom hierdie masjien met die
opening na onder gestoor word.
44 Noem die masjien wat die geskikste vir die volgende situasies sal wees:
4.4.1 Kompaktering van dik lae terugvulling
4.4.2 Kompaktering van dun lae grond vir die finale voorbereiding vir
plaveisel
10
NSs
DBE/November 2023
FIGUUR 4.3
443 Afwerking van 'n groot betonvloer
4.5 Veselglasvoering word in bekisting gebruik.
45.1 Beskryf die afwerking wat jy sal verkry wanneer veselglasvoering
gebruik word.
4.5.2 Verduidelik EEN voordeel van die gebruik van veselglasvoering
wanneer bekisting afgetakel word.
46 Noem TWEE defekte wat kan voorkom indien bekisting se nate en voeé nie
waterdig is nie.
47 FIGUUR 4.7 op ANTWOORDBLAD 4.7 toon 'n onvoltooide tekening van 'n
vertikale snitaansig van die bekisting vir 'n reguit betontraparm met 'n bordes.
Gebruik ANTWOORDBLAD 4.7 en voltooi die tekening van die bekisting.
Drukskyf enige TWEE byskrifte.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
(2)
(1)
(1)
(2)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
(17)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 11 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 5: PLEISTER EN VLAKLAAG, STEENWERK EN GRAFIKA AS
KOMMUNIKASIEMIDDEL (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
5.1
5.2
5.3
5.4
5.5
5.6
FIGUUR 5.1 hieronder toon 'n werker wat 'n muur pleister.
FIGUUR 5.1
5.1.1 Noem die gereedskapstuk wat in FIGUUR 5.1 gebruik word.
5.1.2 Wat is 'n duidelike aanduiding dat die pleister gelykgemaak of
geskraap word?
5.1.3 Hoeveel kruiwaens sand sal jy vir EEN sak sement gebruik om
damme en swembaddens te pleister?
Verduidelik die funksie van water in 'n viaklaagmengsel.
Jy word die taak opgelé om 'n monolitiese viaklaag op 'n vars gegote
betonvioer aan te wend.
5.3.1 Beveel aan wanneer jy kan begin om die monolitiese viaklaag op
die vars gegote beton aan te wend.
5.3.2 Verduidelik hoe die vars gegegote beton voorberei kan word om
die monolitiese viaklaag te ontvang.
Verduidelik die term balkvulling.
Beskryf die hoogte van balkvulling.
Onderskei, deur middel van TWEE sketse, tussen 'n platboog en 'n halfronde
boog. Drukskryf die korrekte titel onder ELKE tekening.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(2)
(1)
(2)
(2)
(1)
(4)
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 12 DBE/November 2023
NSS
5.7 Verduidelik die verskil tussen 'n pasboog en 'n ruboog in terme van die
volgende:
5.7.1 Die vorm van die stene (2)
5.7.2 Die vorm van die daghavoeé (2)
5.8 Gebruik ANTWOORDBLAD 5.8 en teken volgens skaal 1:10 'n
gedetailleerde deursneeaansig van die voet van 'n dak om 'n oop dakrand te
toon.
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Die oorhang van die dak is 300 mm.
e Die dak word met 'n 228 x 28 mm-fassieplank afgewerk.
e Gegolfde sinkplate word as dakbedekking gebruik.
e Die helling van die dak is 30°.
e Die dakkap word van 114 x 38 mm hout gemaak. A
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 13 DBE/November 2023
NSS
VRAAG 6: WAPENING IN BETON, FONDASIES, BETONVLOERE EN
HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
Begin hierdie vraag op 'n NUWE bladsy.
6.1 Kies 'n beskrywing uit KOLOM B wat by die item in KOLOM A pas. Skryf
slegs die letter (A-H) langs die vraagnommers (6.1.1 tot 6.1.5) in die
ANTWOORDEBOEK neer, bv. 6.1.6 J.
KOLOM A KOLOM B
6.1.1 Valhamer A__ die omhulsel word nie verwyder
nie
6.1.2 Awegaar
B_'n balk kan swaarder laste dra
6.1.3 Voorafgegote heipale
C __ forseer heipaalfondasie in die
6.1.4 Gedrewe in situ-heipale grond in
6.1.5 Staalbuis-caissonheipale D__benodig nie vars beton nie
E het 'n vergrote betonbasis
F word gebruik om gate vir
kortboorheipale voor te berei
G__ word gebruik om hoofstawe te
verbind
H word gebruik om lang slote vir
fondasies te grawe
(8x1) (5)
6.2 FIGUUR 6.2 hieronder toon hegtingsmetodes van staalstawe wat vir
gewapende beton gebruik word.
UE
B
FIGUUR 6.2
6.2.1 Identifiseer hegtingsmetodes A en B hierbo. (2)
6.2.2 Identifiseer die tipe stawe wat in FIGUUR 6.2 gebruik word. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie 14 DBE/November 2023
NSS
6.2.3 Noem TWEE tipes spasieerders wat gebruik word vir die wapening
van 'n betonvloer.
6.2.4 Verduidelik TWEE doelwitte vir die gebruik van spasieerders in
wapening.
6.2.5 Noem EEN tipe staal wat vir gebruik in wapening aanbeveel word.
6.3 ANTWOORDBLAD 6.3 toon TWEE ribbe van 'n rib-en-blokvloer. Gebruik
ANTWOORDBLAD 6.3 en teken, in goeie proporsie, 'n deursneeaansig deur
die gedeeltelike rib-en-blokvloer tot op die voltooide vioerviak. Teken ALLE
ontbrekende besonderhede en voeg die simbool vir beton by. Drukskryf enige
TWEE byskrifte.
6.4 Deur middel van TWEE sketse, onderskei tussen frekkrag en drukkrag.
Drukskryf die korrekte titel onder ELKE tekening.
6.5 FIGUUR 6.5 hieronder toon die vioerplan van 'n klein klaskamer.
5 220
\
i
9 250
FIGUUR 6.5
Gebruik die volgende spesifikasies:
e Die hardepuinvulling is 170 mm dik.
e Die breedte van die eksterne mure is 220 mm.
Gebruik die afmetingspapier op ANTWOORDBLAD 6.5 en bereken die
volgende. Rond jou antwoord tot TWEE desimale plekke af.
6.5.1 Volume van hardepuinvulling vir die gebou
6.5.2 Die hoeveelheid vogweermembraan (VWM) wat vir die gebou
benodig word
LETWEL: Punte sal vir die korrekte gebruik van afmetingspapier toegeken
word.
TOTAAL:
Kopiereg voorbehou
(2)
(2)
(1)
(11)
(4)
(8)
(3)
(1)
[40]
200
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
NSS
| SENTRUMNOMMER: LT J] [ J |
| EKSAMENNOMMER: LT IL ] L [|] ]
ANTWOORDBLAD 2
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
1 Gee EEN rede waarom FIGUUR B die 1
eerste vioer se plan verteenwoordig.
Noem die Sl-eenheid wat gebruik
2 | word om die afmetings op 'n bouplan 1
aan te dui.
3 | Identifiseer nommer 1. 1
4 Identifiseer die nommer wat die 1
nooduitgang aandui.
5 | Wat is die doel van nommer 3? 1
6 | Identifiseer nommer 4. 1
7 | Identifiseer nommer 5. 1
8 | Identifiseer nommer 6. 1
9 | Identifiseer nommer 7. 1
Lei van die vensterskedule af wat die
10 | afmetings van die venster is wat by 2
nommer 8 geinstalleer is.
1 Wie is die eienaar van die nuwe 1
woning?
42 | Noem die aansig waar die opwasbak 1
aangetref word.
13 Identifiseer die veiligheidsfout in 1
FIGUUR A.
Lei van die bouplan af waarom dit nie
14 | nadie eerste indiening goedgekeur is 1
nie.
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
NSS
| SENTRUMNOMMER: |
[EKSAMENNOMMER: LT J JT J Ly J
45 Noem die materiaal wat vir die
balusters gebruik moet word.
16 Lei van die notakolom die tipe dak af
wat in FIGUUR A getoon word.
17 Hoeveel handtekeninge moet op
hierdie bouplan aangedui word?
18 Wat is die afmetings van die balusters
soos deur die argitek aangedui?
Noem die materiaal wat vir die finale
19 | afwerking van die buitemuur gebruik
moet word.
20 | Beskryf die entvorm van die balusters.
Hoeveel skarnieropeninge word op
21 | Venster 1 in die vensterskedule
aangedui?
22 Teken die simbool vir afgewerkte hout
vir die konferensietafel.
23 Teken die elektriese simbool vir 'n
driepool-eenrigtingskakelaar.
24 Hoeveel fluoresseerbuise word in die
kantoor aangedui?
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LT TT {T [fT 4
[EKSAMENNOMMER: L_]
Bereken die totale hoogte van die
muur aan die linkerkant van die gebou 4
vanaf die voltooide vloerviak. Gee jou
antwoord in meter.
25
Bereken die opperviak van die
buitemuur op die grondvioer, wat uit
stene sal bestaan, vanaf die voltooide
vloerviak tot die bokant van die 8
vioerblad in die suidaansig in
FIGUUR A. Toon ALLE berekeninge.
26
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
[ SENTRUMNOMMER: LT TT [ [ [ ]
|EKSAMENNOMMER: a |
ANTWOORDBLAD 3.5
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1
2
3
TOTAAL:
MIM |P|y
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
£707 JequisAon/agaq
noyequoon Baxaidoy
8 “WVLOL
é 9
L S
L v
b £
L 4 —| —
4 L
iNNd 3S LVVGIGNV_ | LNAd "UN
VIMSLISASONINSSSASSV
9°€ GVIEGYOOMLNY
TT [ [ [ ] 7USININONNAWVSYG |
SSN
[LT | TT I USINIWONINNYLNGS |
alsynsuoy :elBojoube! ajslAIs
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LT |] [ JT 7 Tj
| EKSAMENNOMMER: [| | | | | tT 7 tT Tt tT TT Ty
ANTWOORDBLAD 4.7
A
FIGUUR 4.7
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 2
3 2
4 5
5 2
6 2
7 1
8 1
TOTAAL: 17
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LT |] 7 JT 7 Ty J
[EKSAMENNOMMER: | | | TT fT | T TT oT TTT
ANTWOORDBLAD 5.8
S
MUUR
ASSESSERINGSKRITERIA
NR. PUNT _| KANDIDAAT SE PUNT
1 1
2 1
3 1
4 1
5 1
6 1
7 1
8 1
9 1
10 2
TOTAAL: 11
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
| SENTRUMNOMMER: LITtTt{]T {TT 4
[EKSAMENNOMMER: a |
ANTWOORDBLAD 6.3
Co Se
ASSESSERINGSKRITERIA
NR.__| PUNT | KANDIDAAT SE PUNT
1 2
2 3
3 2
4 1
5 1
6 2
TOTAAL: | 11
Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com
Siviele Tegnologie: Konstruksie DBE/November 2023
NSS
[ SENTRUMNOMMER: LILTL_TT IT
| EKSAMENNOMMER: [TTT TTT TT tT jy tT tT
ANTWOORDBLAD 6.5
AFMETINGSPAPIER
6.5 A B Cc D
(8)
(3)
Korrekte gebruik van afmetingspapier (1)
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--e6743728-8140-42ae-838d-282654a975a5/v1-dce3e047e0d7ad60a32b/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--b820ac91-947c-4aed-821f-256aa13aabe1/v1-3be01795eace6f81b174/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--f6f7ac38-fb55-4d61-bc66-5441e4cbcee0/v1-b3313a875de5f3475dc0/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--fdfc3cf4-1a3a-4817-a3e9-a2c7f9fe5c2e/v1-c9563485d35727af6c76/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--fd47df8e-afbf-4ba2-8858-18deaf33c455/v1-d7b3c4a38228f498c17f/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 QP (Eng)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(Afrikaans)%20June%202025%20Possible%20Answers--c0a65d19-28ca-4ac3-8c61-d4627d2a3133/v1-5f42c573694769cf80ce/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 Memo (Afrikaans)
%20MG%20Eng--0e265899-dc44-4809-aabf-8f374f1af392/v1-73a07814cfc9334618a1/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 Memo (English)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Memorandum