GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NOVEMBER 2024
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 18 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2024 papers %20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)



%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
View all%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)



Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC Memo (Afrikaans)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the November 2024 NSC (Afrikaans), 18 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · November 2024 NSC · 2024. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2024
- Exam period
- November 2024 NSC
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 397.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 2 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES VIR NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hulle die antwoorde van
die kandidaat evalueer.
• Altyd die antwoorde van die kandidate binne die konteks van die vraag te
interpreteer.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoorde gedurende die vooraf-nasiensessie te
oorweeg, maar moet streng voldoen aan die antwoorde na die finalisering van die
nasienriglyne.
• Hulle te vergewis dat daar TWEE benaderinge is om vrae te beantwoord: (1) om
te beskryf en (2) om te verduidelik.
1. Indien daar van 'n kandidaat vereis word om 'n proses in 'n spesifieke
hoeveelheid stappe te verduidelik, moet slegs die eerste verwagte stappe
oorweeg word.
2. Indien daar egter van 'n kandidaat vereis word om te verduidelik of te beskryf,
kan die kandidaat 'n lang beskrywing gee wat nie noodwendig goed
georganiseer is nie. In hierdie geval moet die nasiener die volledige antwoord
evalueer om te oordeel of die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende
verduidelik het en dan punte op meriete toeken.
• Te merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie antwoorde interpreteer of
voorspel nie.
• Die regmerkie of kruis aan te dui reg op die plek waar die punt toegeken moet word
of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uitgeskryfde
antwoord by die meervoudige keuse-vrae te aanvaar.
• Die verkeerde spelling in antwoorde te aanvaar tensy die spelling die betekenis van
die woord verander.
• As 'n leerder twee of meer antwoorde geskei het deur 'n skuinsstreep (/), slegs die
eerste antwoord te merk, tensy die bykomende antwoord/e verskillende name vir
dieselfde item is, bv. Yale-slot/Naggrendel. In hierdie geval moet die punt vir die
antwoord toegeken word en die skuinsstreep (/) moet NIE as 'n bykomende
antwoord beskou word nie.
2. Vir berekeninge:
• 'n Punt word slegs toegeken as die korrekte eenheid langs die antwoord geskryf is.
Indien die vraag aandui dat die antwoord in 'n spesifieke eenheid moet wees, sal 'n
punt SLEGS toegeken word indien die antwoord die korrekte eenheid het soos in
die vraag aangedui word.
• Punte sal slegs vir die korrekte waardes in 'n berekening toegeken word indien die
kandidate optel in plaas van vermenigvuldig sal GEEN punte vir die berekeninge en
die antwoord toegeken word nie.
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra is, moet die
merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die eerste
berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die kandidaat die
volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 3 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
gebruik van die dimensiepapier.
• Waar 'n verkeerde antwoord korrek na die volgende stap oorgedra kan word,
moet die merker die waardes herbereken deur die verkeerde antwoord van die
eerste berekening te gebruik. Indien dit korrek gebruik word, behoort die
kandidaat die volpunte vir latere berekeninge te ontvang.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word, mits die korrekte
antwoord verkry word.
• Vir die berekening van hoeveelhede sal punte toegeken word vir die korrekte
gebruik van die dimensiepapier.
3. Wanneer tekeninge nagesien word:
• Die onderdeel waarvoor die punt toegeken moet word, moet korrek in die
regte posisie geteken word om 'n punt te ontvang.
• 'n Onderdeel wat verkeerd geteken is, maar verkeerdelik in 'n ander posisie
herhaal word, sal die punt vir die herhaalde verkeerde onderdeel ontvang,
mits die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir daardie
onderdeel (positiewe nasien).
• Punte kan slegs vir 'n byskrif toegeken word indien die byskrif die korrekte
onderdeel wat geteken is, korrek aandui. Moenie byskrifte oorweeg vir
onderdele wat van byskrifte op die antwoordblad voorsien is nie.
• Skaaltekeninge moet altyd met 'n toepaslike masker nagesien word.
• Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat beloon word vir
slegs dit waarvoor op die nasienriglyn voorsiening gemaak is.
• Indien 'n lyndiagram of 'n ortografiese aansig in plaas van 'n prentaansig
(isometries/skuins/perspektief) geteken is, sal die eerste
assesseringskriteria vir elke onderdeel verkeerd gemerk word, maar punte
sal toegeken word vir die opeenvolgende onderdele indien TWEE of meer
punte toegeken word vir dieselfde onderdeel.
• Indien kandidate meer inligting teken/gee as wat vereis word merk streng
volgens die assesseringskriteria.
4. Verkeerde nommering van vrae:
• As 'n kandidaat 'n antwoord verkeerd genommer het, maar die antwoord is
in die regte posisie volgens die volgorde van die vrae in die vraestel,
omkring die verkeerde nommering en merk die antwoord.
• Indien vrae willekeurig beantwoord word en dit nie dieselfde volgorde volg
as in die vraestel en deur die leerder verkeerd genommer is, moet die
antwoord NIE nagesien word nie.
5. Duplisering van antwoorde en vrae wat in die verkeerde plek beantwoord
is:
• As 'n vraag twee keer beantwoord word, merk die eerste antwoord.
• As 'n vraag op 'n antwoordblad beantwoord moet word en die kandidaat
het dit op beide die antwoordblad en in die antwoordboek beantwoord,
merk die antwoord op die antwoordblad en kanselleer die antwoord in die
antwoordboek.
• As die vraag in die antwoordboek in plaas van op die antwoordblad
beantwoord is, merk die antwoord in die antwoordboek volgens die
assesseringskriteria op die nasienriglyn.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 4 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: WBGV, MATERIALE, GEREEDSKAP, TOERUSTING EN HEGTING
(GENERIES)
1.1 1.1.1 3m✓ (1)
1.1.2 3m✓ (1)
1.1.3 brandbestrydingsmaatreëls ✓ (1)
1.1.4 maak seker dat die leer nie uitermatig verbysteek nie ✓ (1)
1.1.5 Poeierbestryking ✓ (1)
1.1.6 die dikte van ondermaat onderdele vergroot kan word ✓ (1)
1.1.7 kop en pen ✓ (1)
1.1.8 voorkoming van losdraai ✓ (1)
1.1.9 houtpreserveermiddels ✓ (1)
1.1.10 spiraal ✓ (1)
1.2 B✓ (1)
1.3 Diameter van skroefdraad/Deursnee van skroefdraad/Grootte van Rawlbout
✓ (1)
1.4 Eienskappe en voordele van nabehandelde beton:
1.4.1 • Verbeter die beskerming van die staalwapening ✓
• Verbeter die beskerming teen roes
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE (1)
1.4.2 Nabehandelde beton kan meer gewig dra. ✓ (1)
1.5 'n Multidetektor kan gebruik word:
• om materiale in of agter 'n muur/skrynwerk(houtwerk)/loodgieterswerk/
• bouwerk/oppervlakte op te spoor. ✓
• om die afstande na en van ‘n voorwerp te bepaal.
ENIGE EEN VAN BOGENOEMDE
'n Laserwaterpas kan gebruik word:
• om horisontale en/of vertikale vlakke/hoogtes/hellings aan te toon. ✓ (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 5 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
1.6 Gebruike van bukswaterpas:
• Bepaal verskille tussen vlakke en vertikale hoogtes ✓
• Bepaal vlakke ✓
• Bepaal hellings
• Bepaal horisontale hoeke/Hoeke
• Uitleg van geboue
• Oordra van vlakke en hoogtes
• Bepaal die afstand vanaf die bukswaterpas na 'n voorwerp/teleskopiese
staaf
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
1.7 Versorging van die teleskopiese staf:
• Die staf moet altyd opgevou word wanneer dit vervoer word ✓
• Hou dit in 'n sak om te verhoed dat die skaalverdeling tydens vervoer
beskadig/gekrap word ✓
• Maak seker dat die plastiek- of metaalknippe in werkende toestand is om
die dele in posisie te hou
• Maak skoon na gebruik
• Stoor in ‘n veilige droë plek
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 6 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL (GENERIES)
NR. VRAE ANTWOORDE PUNTE
Wat is die afmeting van die woning
1. 12 000 mm/12 m ✓ 1
wat aan Hibiscusstraat front?
2. Identifiseer nommer 1. Mangat/MG ✓ 1
Identifiseer die nommer wat die boulyn
3. 4✓ 1
aandui.
4. Identifiseer nommer 2. Grenslyn ✓ 1
5. Identifiseer nommer 3. Oprit/Ingang/Uitgang ✓ 1
6. Skryf die afkorting vir nommer 5 neer. SO ✓ 1
Motorhuisdeur:
7. Verduidelik die doel van nommer 6. Om die motorhuis binne te gaan/toe 1
te maak/te beveilig ✓
Hoeveel fluoresseerbuise word in
8. 1 x 40W /1/Een ✓ 1
nommer 7 gebruik?
Hoeveel eenwegskakelaar-enkelpool-
9. 4/Vier ✓ 1
skakelaars is in die woning?
Hoeveel ingeboude kaste is in die
10. 2/Twee ✓ 1
woning?
Wat is weggelaat met betrekking tot
Skakelaar kontaksok/Kontaksok/
11. elektriese installasies in die 1
Muurprop ✓
slaapkamers?
Toegangspunte:
• Skuifdeur/Sitkamerdeur/Deur by
Noem TWEE toegangspunte tot die
12. Nommer 8/Nommer 8 ✓ 2
woning.
• Motorhuisdeur/Oproldeur/Deur
by Nommer 6/Nommer 6 ✓
Hoe weet jy in watter rigting die deur Dit word deur die rigting van die pyl
13. 1
by nommer 8 sal oopmaak? aangedui. ✓
Bad/Bidet/Urinaal
Noem EEN ander tipe toebehore wat Badkamerkabinet/Handewasbak/
14. in die badkamer geïnstalleer kan /Wasbak/Uitsuigwaaier/Verhitte 1
word, soos deur nommer 9 aangedui. handoekreling ✓
(Afkortings is NIE aanvaarbaar nie)
15. Identifiseer nommer 10. Warmwatersilinder ✓ 1
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 7 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
Watter erf is aan die oostekant van
16. Erfnommer 27/Nommer 27/27 ✓ 1
erf nommer 23?
Hoeveel binnedeure is daar in die
17. 4/Vier ✓ 1
gebou?
Hoeveel 2 600 mm x 1 400 mm
18. 3/Drie ✓ 1
vensters is daar in die gebou?
Wie het die tekening van die nuwe
19. P Bot ✓ 1
woning nagegaan?
• Geen trap ✓
Hoekom sal dit moeilik wees om die • Geen stoep nie
20. woning by nommer 8 binne te gaan as 1
die NGV 300 mm laer as die VVV is? • Geen oprit nie
• Die deur is op ‘n hoër vlak
Wie was verantwoordelik vir die druk
21. Frog drukkers ✓ 1
van die bouplan?
Lei van die nota-kolom af wat die
22. datum was toe hersiening 1 plaas- 14/04/2024 ✓ 1
gevind het.
In watter dorp sal die nuwe woning
23. Malubu ✓ 1
opgerig word?
✓
Teken die simbool vir 'n opwasbak – ✓ ✓
24. OF 5
dubbel. ✓ ✓
Teken die simbool vir ✓
25. 2
hardepuinvulling. ✓
25 000 ✓ + 25 000 ✓ + 30 000 ✓ +
Bereken hoeveel meter deursigtige 30 000 ✓ – 4 000 mm ✓
heining nodig sal wees om erf 23 te = 106 000 mm = 106 ✓m
26. omhein, die oprit uitgesluit. 6
OF
Gee jou antwoord in meter en toon
ALLE berekeninge. 25 + 25 + 30 + 30 – 4 = 106 m
39,6 m² ✓ = 6,6 m
Die interne oppervlakte van die 6m✓
motorhuis is 39,6 m². Bereken die = 6 600 mm ✓
27. interne lengte van nommer 11. OF 3
Gee jou antwoord in mm en toon 39 600 000 mm²
ALLE berekeninge. 6 000 mm
= 6 600 mm
TOTAAL: 40
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 8 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: KONSTRUKSIE WAT MET SIVIELE DIENSTE VERBAND HOU, WBGV
EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Instelhoekbord ✓ (1)
3.1.2 Betondeksel ✓ (1)
3.1.3 Wig ✓ (1)
3.1.4 1:90 ✓ (1)
3.1.5 Vrousluiter ✓ (1)
3.2 3.2.1 Veiligheidsharnas ✓ (1)
3.2.2 Uitsuigapparaat/Blaser/Waaier/Uitsuigwaaier/Ventilering ✓ (1)
3.2.3 Respiratoriese masker/Asemhalingsapparaat/Asemhalingstoestel/
Respirator ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 9 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.3 TAKKANAAL
1 2
4
INLAAT UITLAAT
3
5
6 VLOEIVULLING
MUUR
Enige TWEE byskrifte 7 7
TEKENING/TAKKANAAL KAN IN ENIGE RIGTING GEDRAAI WORD
OF
TAKKANAAL
1 2
4
INLAAT
UITLAAT
3
5
6 VLOEIVULLING
MUUR
Enige TWEE byskrifte 7 7
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Mure 1
2 Arsering 1
3 Reguitkanaal 1
4 Takkanaal 1
5 Rigting van vloei 1
6 Vloeivulling byskrif 1
7 Enige TWEE byskrifte 2 (8)
TOTAAL: 8
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 10 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Steekoog ✓ (1)
3.4.2 1✓ (1)
3.4.3 110/100 mm ✓ (1)
3.4.4 PVC ✓ (1)
3.4.5 1✓ (1)
3.4.6 3 pype van 6 m lengte ✓ (1)
3.4.7 Reguit koppelstuk dubbelsok/Kimberleysok ✓ (1)
3.5
2 2
3
1 1 1 1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Strykverband 4
2 ½ Stene 2
3 Enige vol steen 1
TOTAAL: 7 (7)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 11 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: KOUE- EN WARMWATERTOEVOER, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN MATERIAAL (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 Meganisme om volgangklep oop te maak:
A - word met 'n handwiel/wiel oopgemaak wat die tapse hek laat op
en af beweeg ✓
B - word met 'n handhefboom/hefboom oopgemaak wat die bol laat
roteer ✓ (2)
4.1.2 Oop-en sluitmeganisme binne-in 'n volgangklep:
Volgangklep met wiel: tapse hek ✓
Volgangklep met handhefboom: Koeël ✓ (2)
4.2 4.2.1 Pypskroefdraad-snymasjien ✓ (1)
4.2.2 Gebruike van die pypskroefdraadmasjien:
• Om skroefdraad in pype te sny ✓
• Om pype te sny ✓
• Om skroefdraad in moere te sny
• Om skroefdraad om boute te sny
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.2.3 Ghries/Olie smeermiddel/Smeerolie/Olie ✓ (1)
4.3 4.3.1 Lugslotte ✓ (1)
4.3.2 Lugslot voorkomings:
• Pype moet horisontaal geïnstalleer word met 'n opwaartse
helling in die rigting van die vloei/Pype moet korrek
geïnstalleer word ✓
• Installeer ventilasiekleppe in die pyplyn ✓
• Moet nie ‘n klein diameter toevoerpyp aan ‘n groot diameter
pyp koppel nie
ENIGE TWEE VAN BOGENOEMDE (2)
4.4 4.4.1 Element/Verhittingselement✓ (1)
4.4.2 Anode ✓ (1)
4.4.3 Die termostaat reguleer ✓ die temperatuur van die water ✓
OF
Die termostaat skakel die verhittingselement aan of af (2)
4.5 4.5.1
PS ✓ OF
✓
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 12 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.5.2
✓
✓
(2)
4.5.3
✓
✓
(2)
4.6 4.6.1 A – Kouewater inlaatpyp/Pyp vir kouewater voorsiening/Inlaat ✓
B – Warmwater uitlaatpyp/Pyp vir warmwater voorsiening/Uitlaat ✓ (2)
4.6.2 Die funksie van die drukbeheerklep is om:
• die inkomende waterdruk te verminder ✓
• die waterdruk tussen warm en kouewater voorsiening te
balanseer ✓ (2)
4.6.3 Veiligheidsklep/Temperatuur- en drukveiligheidsklep/TP klep ✓ (1)
4.6.4 Die drupbak:
• kollekteer water as die geiser lek ✓
• voorkom waterskade aan die gebou
• pyp wat aan drupbak gekoppel is, laat water na buite vloei
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
4.6.5 Vakuumbreker ✓ (1)
4.7 4.7.1 F✓ (1)
4.7.2 B✓ (1)
4.7.3 A✓ (1)
4.7.4 G✓ (1)
4.7.5 H✓ (1)
4.8 4.8.1 Ontsinking ✓ (1)
4.8.2 Elektrolitiese reaksie ✓ (1)
4.8.3 Galvaniese korrosie ✓ (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 13 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
4.9 1
OF
2 3
1
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 110 mm Rioolpyp 2
2 Inspeksieoog 1
3 90° Verloopstuk vir vuilwaterpyp 1
TOTAAL: 4 (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 14 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: GRAFIKA AS KOMMUNIKASIEMIDDEL, DAKWERK EN STORMWATER
(SPESIFIEK)
5.1
2
1 1
1
1 2
PRENTAANSIG SAL NIE AANVAAR WORD NIE
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Ontwikkeling van doodloopent 4
2 Rante/Some 2
TOTAAL: 6 (6)
5.2 Metode om stormwater te kanaliseer:
• Dakgeute/Geute ✓
• Reënwater afvoerpyp/Afvoerpyp
• Kanale/Oppervlakkanale
• Skuins oppervlaktes
• Straatvore
• Padrandstene
• Stormwaterriole
• Vore
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
5.3
✓
✓
✓
✓
Voorafgegote oop kanaal (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 15 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
5.4
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Projeksielyne na toppunt 1
2 Bereken ware lengte 2
3 Projeksielyne en halfsirkels
3
van piramide
4 4 Ontwikkeling van die basis 5
6
4 van die piramide
5 Ontwikkeling van die top 5
van die piramide
7 5 6 3 mm some (enige EEN) 1
5
7 Voulyne (enige TWEE) 2
4
TOTAAL: 19
3 5
3
GEBRUIK ‘N MASKER OM DIE VRAAG
7
5
NA TE SIEN
1
5
4
3
4
2
A
2
(19)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 16 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: RIOLERING, SANITERE TOEBEHORE EN HEGTING (SPESIFIEK)
6.1 6.1.1 B✓ (1)
6.1.2 D✓ (1)
6.1.3 A✓ (1)
6.1.4 C✓ (1)
6.1.5 D✓ (1)
6.2 6.2.1 Enkelbak-urinaal ✓ (1)
6.2.2 A – Spoelklep/Outomatiese spoelklep/Drukknop klep/Spoel/✓
B – P-sperder/Metaal-sperder/Erdesperder ✓ (2)
6.2.3 Die spoelklep
• stel water vry wanneer dit gedruk word of na beweging ✓
• spoel/maak die urinaal skoon
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
6.2.4 Verwyderbare maasskerm/Urinaal mat/Enige voorwerp wat sal
voorkom dat ongewenste materiaal die uitlaat sal binnedring, kan (1)
aanvaar word. ✓
6.3 6.3.1 Gepunte kop/Kop/Soldeerbout/Nie-elektriese soldeerbout ✓ (1)
6.3.2 Die kop word van koper gemaak want:
• koper is 'n goeie geleier van hitte ✓
• koper behou hitte goed
ENIGE EEN VAN DIE BOGENOEMDE (1)
6.3.3 Die soldeerstaaf het 'n samestelling van tin en lood. ✓ (1)
6.3.4 Rede vir die aanwend van 'n vloeimiddel:
• Maak die verbinding/oppervlak skoon ✓
• Voorkom oksidasie/roes ✓
• Bevorder die vloei van soldeersel/kapillêre aksie
ENIGE TWEE VAN DIE BOGENOEMDE (2)
6.4 Die proses om PVC pype aan 'n reguit koppelstuk te las deur gebruik te maak
van 'n oplosmiddel:
• Gebruik skuurpapier om die wasoppervlakte van die pyp en die koppelstuk te
verwyder en ʼn skuinste te bewerkstellig. ✓
• Maak die eindpunte van albei pype en die koppelstuk skoon.✓
• Wend oplosmiddel/PVC oplosmiddel aan die buitekant van die pype aan. ✓
• Druk die koppelstuk dadelik oor, voltooi las, en vee alle oortollige oplosmiddel
af. ✓ (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 17 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.5
BETONDEKBLAD MANGATDEKSEL
WATERDIGTE PLEISTER AFSKORTINGSMUUR
1 2
INVLOEI
PYP
AFVOERKAMER UITVLOEI
BESINKINGSKAMER 3 PYP
3
5 6
WATERVLAK 7 7
SKUIM
4 4 OPENING
BETONBLAD
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Afskortingsmuur 1
2 Arsering van afskortingsmuur 1
3 Pleister aan beide kante van die
2
afskortingsmuur
4 Opening in afskortingsmuur 2
5 Aanduiding van watervlak 1
6 Aanduiding van skuimvlak 1
7 Byskrifte: Watervlak
Skuim 2
TOTAAL: 10 (10)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Siviele Tegnologie: Siviele Dienste 18 DBE/November 2024
NSS – Nasienriglyne
6.6
NR. ASSESSERINGSKRITERIA PUNT
1 Inspeksie oë 3
2 Takpype 45° 3
3 Aansluiting van hoof-rioollyne 1
kwartrond/45°
4 Lugpyp/Ventilasiepyp korrekte 1
posisie
5 Rioolput 1
6 Afkortings – IO en VP 2 MUNISIPALE AANSLUITING
TOTAAL: 11
MG/SO
1
1 6
IO IO 3
SO
5
4 2 2
6 RP
VP
2 IO 1
SO
(11)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)
%20Afr--307147a5-3280-4a11-a82e-cf3e33388eb0/v1-e53e38093df191bfe243/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 November 2024 NSC QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 Memo (Eng)
%20%20MG%20Afr_hlayiso.com_--42b5315c-825c-40e3-b394-85e0253fc0fb/v1-6058b260e68654519cc3/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 12 NSC November 2023 Memo (Afrikaans)
More from Grade 12 Civil Technology
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper