NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
SEPTEMBER 2022
SIVIELE TEGNOLOGIE: SIVIELE DIENSTE
NASIENRIGLYN
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye, insluitend 2 antwoordblaaie.
Skip to contentAll 2022 papers 





View all
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)

%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2022 · Afrikaans. Memorandum, 14 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 12
- Language
- Afrikaans
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 525.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
INSTRUKSIES VIR DIE NASIENERS
1. Nasieners behoort:
• Hulself te vergewis van die vraag en die antwoord voordat hy/sy die antwoord van
die kandidaat evalueer.
• Interpreteer altyd die antwoorde van die kandidaat binne die konteks van die
vraag.
• Enige relevante en aanvaarbare antwoorde moet oorweeg word gedurende die
vooraf-nasien sessie maar moet streng volhou by die antwoorde na finalisering van
die nasienriglyn.
• Daar is TWEE benaderinge om die tipe vrae te beantwoord, (1) om te beskryf en
(2) om te verduidelik.
• Indien daar van ʼn kandidaat vereis word om ʼn proses bv. in 4 stappe te
verduidelik, moet die eerste 4 antwoorde oorweeg word.
• Indien daar egter van ʼn kandidaat vereis word om bv. te verduidelik hoe om
hoogtes van een punt na die volgende oor te dra deur van ʼn deurskynende pyp
waterpas gebruik te maak, moet ons begryp dat die kandidaat ʼn lang
verduideliking kan skryf wat nie noodwendig goed georganiseer is soos wat in ʼn
intellektueel gestruktureerde antwoord verwag kan word nie. In hierdie geval moet
die nasiener die volledige beskrywing van die kandidaat evalueer om te oordeel of
die kandidaat die vereiste uitkoms voldoende verduidelik het en dan punte op
meriete toeken. Die nasiener behoort sy/haar professionele oordeel in hierdie tipe
vrae te gebruik.
• Merk wat die kandidaat geskryf het en moet nie punte toeken vir antwoorde wat die
nasiener dink die kandidaat bedoel het met wat neergeskryf is nie.
• Dui die regmerkie of kruis reg op die plek aan waar die punt moet toegeken word
of waar die kandidaat die fout gemaak het.
• Aanvaar die letter wat ooreenstem met die korrekte antwoord sowel as die uit
geskryfde antwoord in meervoudige keuse vrae.
• Aanvaar verkeerde spelling in een-woord antwoorde behalwe as die spelling die
betekenis van die antwoord verander.
2. Vir berekeninge:
• ʼn Punt word slegs toegeken indien die korrekte eenheid langs die antwoord
neergeskryf is.
• Indien TWEE punte aan die vraag toegeken is, word EEN punt vir die antwoord en
EEN punt vir die eenheid toegeken.
• Waar die kandidaat ʼn beginselfout gemaak het bv. opgetel het in plaas van om te
vermenigvuldig, word daar geen punte vir die stappe toegeken nie. Indien die
antwoord korrek is volgens wat die kandidaat gedoen het, kan die punt vir die
antwoord toegeken word vir die toepassing van vaardighede.
• Waar ʼn verkeerde antwoord oorgedra kan word na die volgende stap, sal die
eerste antwoord verkeerd gemerk word. Indien die verkeerde antwoord korrek
oorgedra word, moet die nasiener die waardes oor uitwerk deur gebruik te maak
van die verkeerde antwoord van die vorige berekening. Indien korrek gebruik, moet
die kandidaat volpunte vir opeenvolgende berekeninge ontvang.
• Nasieners moet oorweeg wanneer en waar ʼn kandidaat antwoorde afgerond het
sowel as die opeenvolgende effek wat dit kan hê op die finale antwoord wat verkry
word. Punte vir die berekening moet dus op meriete toegeken word.
• Alternatiewe metodes van berekeninge moet oorweeg word met die voorbehoud
dat die korrekte antwoord verkry is.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) 3
3. Wanneer tekeninge gemerk word:
• Moet die onderdeel waarvoor die punt toegeken word, korrek en in die korrekte
posisie geteken word om die punt te kan kry.
• ʼn Onderdeel wat verkeerd geteken is maar herhaal word in ʼn ander posisie sal as
korrek gemerk word vir die herhaalde foutief getekende onderdeel met die
voorbehoud dat die nasienriglyn voorsiening maak vir TWEE of meer punte vir
daardie onderdeel (Positiewe nasien)
• Punte kan slegs toegeken word vir ʼn byskrif indien die byskrif die regte onderdeel
korrek aandui.
• Skaaltekeninge behoort altyd met ʼn toepaslike masker nagesien word.
Wanneer ʼn kandidaat die verkeerde tekening geteken het byvoorbeeld:
• ʼn Horisontale snit-aansig in plaas van ʼn vertikale snit-aansig, sal geen punte
toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
uitkoms behaal het nie.
• ʼn Ortografiese tekening in plaas van ʼn deursnee-aansig, sal geen punte toegeken
word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte uitkoms behaal
het nie.
• ʼn Ortografiese tekening in plaas van ʼn isometriese tekening, sal geen punte
toegeken word vir die tekening nie, aangesien die kandidaat nie die verwagte
uitkoms behaal het nie.
• Indien die verkeerde tekening geteken is, kan die kandidaat slegs punte kry vir wat
gevra was en sal die punte vir die korrektheid van die tekening nie toegeken word
nie bv. Hoofstyl dakkap was gevra en die kandidaat teken die SA-Howe dakkap.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 1: WBGV, VEILIGHEID, MATERIAAL, GEREEDSKAP, TOERUSTING
EN HEGTING (GENERIES)
1.1 Dis ʼn onbeplande/onbeheerde gebeurtenis (1) wat gebeur a.g.v. ʼn onveilige
daad/onveilige toestande. (1) (2)
1.2 Staalallooi-pype (1)
1.3 1.3.1 Twee (1)
1.3.2 38 mm (1)
1.3.3 900 mm (1)
1.4 Enige TWEE:
• Maak seker dat die steier stabiel in alle rigtings is
• Dit moet die massa van die las kan dra
• Geen defekte
• Soortgelyke antwoord (Enige 2 x 1) (2)
1.5 1,8 meter (1)
1.6 3 meter (1)
1.7 1.7.1 Enige EEN:
• Boonste persoon kan gly en op die onderste persoon val
• Dit kan die leer beskadig
• Dit is meer onstabiel
• Soortgelyke antwoord (Enige
(1) 1 x 1)
1.7.2 Rooi of oranje vlag (1)
1.7.3 Enige EEN:
• Aluminium
• Hout
• Metaal
• Soortgelyke antwoord (Enige 1 x 1) (1)
1.7.4 Enige EEN:
• Defekte moet sigbaar wees (skoon)
• Vermy gly-ongelukke (olie / ghries)
• Soortgelyke antwoord (Enige
(1) 1 x 1)
1.8 Enige TWEE:
• Kan met ʼn kwas, roller of sproeispuit aangewend word
• Bevorder die voorkoms van die struktuur
• Aanwending is maklik
• Maklik om skoon te maak en in stand te hou
• Raak vinnig droog
• Merke/kolle word maklik met water afgevee word
• Gee elastiese/buigsame afwerking wat teen krake bestand is (Enige 2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) 5
1.9 Enige TWEE:
• Verhoog die sterkte van beton
• Verlaag die deurdringbaarheid van beton
• Verbeter duursaamheid van beton
• Verminder krake
• Maak beton meer waterdig
• Verminder krimpkrake in die beton
• Bied volumestabiliteit
• Nabehandelde beton kan meer gewig sonder beskadiging dra (Enige 2 x 1) (2)
1.10 Enige TWEE:
• Verfwerk
• Elektroplatering
• Poeierbestryking
• Galvanisering (Enige 2 x 1) (2)
[20]
VRAAG 2: GRAFIKA, VERBINDINGS EN TOERUSTING (GENERIES)
2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ʼn struktuur wat op
ʼn terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is.
Die terreinplan moet aan die volgende vereistes voldoen:
2.1.1 Erfgrootte is 30 m breed van oos na wes en 40 m lank van suid na
noord (2)
2.1.2 Sypaadjie van 2 m en die straat van 6 m aan die suidekant (3)
2.1.3 Bougrense is 2 m aan die ooste-, noorde- en westekant en 4 m aan die
suidekant (4)
2.1.4 3 m breë ingang na die erf (2)
2.1.5 Uitgangspeil in die noordweste hoek van die erf (2)
Teken ook die riool-uitleg op die struktuur in en toon die volgende:
2.1.6 Spoelkloset-simbool by die afkorting (1)
2.1.7 Rioolpyp-aansluitings (2)
2.1.8 Steek-oog met die afkorting (2)
2.1.9 Inspeksie-oog met die afkorting (2)
2.1.10 Mangat met die afkorting (2)
Toon die volgende mates:
2.1.11 Lengte en breedte van die erf (4)
2.1.12 Suidelike- en westelike bougrense (2)
Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD A as verwysing.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
2.2 Wanneer die vierkantige skouer ingedryf is sal dit draaiing teenstaan. (1)
2.3 A – Moer (1)
B – Draad (1)
C – Uitloop (1)
D – Skag (1) (4 x 1) (4)
2.4 Verhoed dat dit losdraai. (1)
2.5 Kan met vingers vasgedraai te word. (1)
2.6 2.6.1 1,61 m (1)
2.6.2 1,64 – 1,584 x 100 = 5,6 m (4)
[40]
TOTAAL AFDELING A: 60
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) 7
VRAAG 3: VEILIGHEID, MATERIAAL EN KONSTRUKSIE (SPESIFIEK)
3.1 3.1.1 Onwaar (1)
3.1.2 Waar (1)
3.1.3 Waar (1)
3.1.4 Onwaar (1)
3.2 Verhoed dat (1) vallende voorwerpe (2) werkers beseer. (2)
3.3 Enige TWEE verantwoordelikhede:
• (1) ʼn Bevoegde persoon moet die (2) valbeskermingsplan voorberei.
• Die (1) veiligheidsplan moet geïmplementeer en (2) gehandhaaf word.
• (1) Verseker stappe vir die (2) nakoming van die valbeskermingsplan.
(2 x 2) (4)
3.4 Sink het ʼn (1) swak atoomverbinding, in (2) vergelyking met ander metale wat
tydens (3) ontsinking (wanneer sink uit allooi/legering verwyder word). (4)
ʼn Swak neerslag van poreuse/meer edele/koperryk metaal sal agterbly. (4)
3.5 3.5.1 Elektrode (1)
3.5.2 Grens (1)
3.5.3 Elektroliete (1)
3.5.4 Passiewe (1)
3.6 3.6.1 Mangat (1)
3.6.2 A – Vloeivulling
B – Takkanaal (2)
3.6.3 (1) Sodat die rioolstorting in die kanaalpyp teruggly.
(2) Sodat ongediertes hulle nie daarop kan vestig nie. (2)
3.7 20
40 = 0,5 m (3)
3.8 3.8.1 Los / deurslagtige / versuipte / deurdrenkte grond (1)
3.8.2 A – Wig
B – Klampjukbord
C – Stut (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 4: KOUEWATERVOORSIENING, WARMWATERVOORSIENING EN
GEREEDSKAP (SPESIFIEK)
4.1 4.1.1 A – Hoofwaterleiding
B – Meterboks
C – Afsluitkraan
D – Watermeter (4 x 1) (4)
4.1.2 450 mm (1)
4.1.3 Munisipaliteit (1)
4.2 4.2.1 Volgangklep (1)
4.2.2 A – Hefboom
B – Steel
C – Koeël (3)
4.2.3 By waterinlate wanneer water vinnig afgesluit moet word. (1)
4.3 4.3.1 ø 110 mm (1)
4.3.2 Buigstuk 90° met inspeksie-oog. (1)
4.3.2 Skoonmaak / inspeksie van die stelsel. (1)
4.4 (1) Verhoed dat water deur die (2) koppeling lek. (2)
4.5 Bespaar water. (1)
4.6 Werking: (1) Wanneer die warmwaterkraan oopgedraai word, (2) loop koue
water eers uit. Die rooiwaterafleier is ʼn (3) klep wat die (4) afgekoelde water
na ʼn watertenk, tuin, ens. lei.
Enige TWEE voordele:
• Geen bedrading
• Gebruik nie elektrisiteit nie
• Geen energievermorsing
• Geen hitteverlies
• Bespaar water (6)
4.7 4.7.1 Warmwaterpyp (1)
4.7.2 Balanseertoestel (Warmwaterbeheer) (1)
4.7.3 Termostatiese reguleerder (1)
4.7.4 Drukbeheerklep (1)
4.7.5 Klep (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) 9
4.8 4.8.1 B
4.8.2 B
4.8.3 B
4.8.4 A
4.8.5 A (5 x 1) (5)
4.9 4.9.1 Onwaar (1)
4.9.2 Onwaar (1)
4.9.3 Waar (1)
4.10 Enige VIER versorgingsmaatreëls vir die druklug-toetsapparaat.
• Gaan toerusting gereeld na.
• Maak die prop na gebruik skoon.
• Plaas die manometer na gebruik in sy houer.
• Moenie die instrument stamp nie.
• Al die lug moet uit die manometerpyp gelaat word.
• Verseker dat die binne-oppervlak van die pyp skoon is. (4 x 1) (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 5: RIOLERING EN HOEVEELHEDE (SPESIFIEK)
5.1 5.1.1 Ventilasieklep / Lugtoelatingsklep (1)
5.1.2 (1) Klep maak oop en (2) verminder die vakuum en laat (3) lug in die
stelsel kom sodat (4) die water vrylik kan wegvloei / sonder om gasse in
die gebou vry te stel. (4)
5.2 5.2.1 Rioolput (1)
5.2.2 Uitlaat van vuilwater vanaf die kombuis (opwasbak) / vanuit die
badkamer (bad, stort en handewasbak) na rioolpype. (1)
5.2.3 Enige TWEE nadele van die toebehoorsel.
Vetterigheid / blare / rommel kan op rooster versamel.
• Verstoppings kan oorloop veroorsaak.
• Verstoppings kan slegte reuke veroorsaak. (2 x 1) (2)
5.2.4 Soortgelyke antwoord.
(1) Dien as ʼn waterslot en voorkom dat (2) slegte reuke / gasse uitkom. (2)
5.3 5.3.1 Septiese tenk (1)
5.3.2 (1) Ontbind en vervloei deur (2) anaërobiese-bakterieë en ander
biologiese lewe soos maaiers / wurms / mikro-organismes. (2)
5.3.3 Gas ontsnap (1)
5.3.4 (1) Nie steuring aan (2) bokant van watervlak te veroorsaak nie. (2)
5.3.5 Stapelriool (1)
5.4 5.4.1 Opwasbak
(2)
5.4.2 Bidet
(2)
5.5 5.5.1 Ondergrondse rioolpype (1)
5.5.2 Groter vaste stowwe (1)
5.6 5.6.1 Polycop (1)
5.6.2 1 3240 mm (13,24 m) (1)
5.6.3 Polycop (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) 11
5.6.4 8 800 mm (1,5 + 5,48 + 1,82 = 8,8 m) (1)
5.6.5 Koper (1)
5.6.6 1 (1)
5.6.7 Koper (1)
5.6.8 1 (1)
5.6.9 Koper (1)
5.6.10 1 (1)
5.6.11 Koper (1)
5.6.12 1 (1)
5.7 = πr²h
= 22 x 1,05 x 1,05 x 2,4
7
= 8,316 m³ (4)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE, DAKWERK, STORMWATER EN
VERBINDINGS (SPESIFIEK)
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD C toon die bo- en vooraansig van ʼn keël.
Teken die ontvouing van die keël volgens die radiaallynmetode op
ANTWOORDBLAD C. Voeg ʼn toelating vir die naat by.
Toon alle konstruksielyne. (14)
6.2 6.2.1 D
6.2.2 F
6.2.3 G
6.2.4 A
6.2.5 C (5)
6.3 Enige soortgelyke antwoord:
• (1) Waterdigting van (2) dakke.
• (1) Verbindingspunte van mure (2) wat bo die dak uitsteek.
• (1) By lasse waar pype (2) deur die dakbedekking steek. (2)
6.4 Lei stormwater na riviere / damme. (1)
6.5 Enige DRIE gevolge:
• Ongemak vir di publiek
• Lewensverlies
• Skade aan eiendom
• Besoedeling van die omgewing
• Negatiewe omgewingsinpak (3 x 1) (3)
6.6 Hou vastestowwe uit die stormwaterpyp. (1)
6.7 6.7.1 Waar (1)
6.7.2 Onwaar (1)
6.8 6.8.1 Rubberringseël / Knelkoppeling (1)
6.8.2 Knelskroef (1)
[30]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2022) SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) 13
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD A GENERIES
2.1 FIGUUR 2.1 op ANTWOORDBLAD A toon die buitelyne van ʼn struktuur wat op
ʼn terrein gebou moet word. Teken die terreinplan op skaal 1 : 200 op
ANTWOORDBLAD A sodat die struktuur in die middel van die terrein is. (28)
30 m
SO
SK
SO
40 m m
IO
2m IO
Erfgrootte 2
Sypaadjie + straat 3
Bougrense 4
Ingang 2
Uitgangspeil 2
Spoelkloset 1
MG
MG Rioolaansluiting 2
m Inspeksie-oog + afk. 2
Steek-oog +afk. 2
Mangat + afk. 2
4 4mm Mates 6
TOTAAL: 28
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 SIVIELE TEGNOLOGIE (SIVIELE DIENSTE) (EC/SEPTEMBER 2022)
SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
ANTWOORDBLAD B SIVIELE DIENSTE
6.1 FIGUUR 6.1 op ANTWOORDBLAD B toon die bo- en vooraansig van ʼn keël.
Teken die ontvouing van die keël op ANTWOORDBLAD B. Voeg ʼn toelating
vir die naat by. Toon alle konstruksielyne. (14)
M
4
G
m 0
12
1
1
C
1
9
V
O
2O
R
A
3
A
N
8
S
6 I
G
6
2
7
3
Verdeellyne 0–6 op boaansig 4
Halfsirkel B–C 2
4 5 Naatlyne A–B en A–C 2
Konstruksielyne A0–A12 6
1 TOTAAL: 14
0
0
1 4
B
5 O
A
A
N
Kopiereg voorbehou S Blaai om asseblief
I
G
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2023 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2021 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)
More from Grade 12 Civil Technology

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 QP (Eng)
%20(English%20and%20Afrikaans)%20June%202025%20Question%20Paper--c8edd459-5237-48e0-8588-69d7ecd7f8e5/v1-be996aaed91bf782e098/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Afr)
%20Afr--591d6ffd-20b1-4748-a1ba-b055be0a14c3/v1-4d98a131fd37e013458a/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)
%20Afr--05a95faf-5891-4d88-9e5e-7d13c1d21648/v1-f5ca67113376f7457b83/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 12 NSC November 2025 QP (Afr)

Question paper
Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)
%20Afr--eefaae29-fe93-4b75-8223-87bf4f3fc14c/v1-3553acfa446acbaa2a45/card.webp)
Question paper