Skip to content

Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 QP (Afr)

Question paperCivil TechnologyGrade 12201724 pages

Grade 12 Civil Technology question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 24 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 SIVIELE TEGNOLOGIE PUNTE: 200 TYD: 3 uur *CVLTA* Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye, insluitend 4 antwoordblaaie en ʼn formuleblad.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) BENODIGDHEDE: 1. ANTWOORDEBOEK 2. Tekengereedskap 3. ʼn Nieprogrammeerbare sakrekenaar INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. AL die vrae is VERPLIGTEND. 3. Beantwoord elke vraag as ʼn geheel. MOENIE onderafdelings van vrae skei NIE. 4. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy. 5. Jy mag sketse gebruik om jou antwoorde te illustreer. 6. ALLE berekeninge en geskrewe antwoorde moet in die ANTWOORDEBOEK of op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE -gedoen word. 7. Gebruik die puntetoekennings as ʼn riglyn vir die lengte van jou antwoorde. 8. Maak tekeninge en sketse met potlood, volledig gemaatskryf en netjies met beskrywende opskrifte en aantekeninge afgerond in ooreenstemming met die SANS (SABS) se Gebruikskode vir Boutekenepraktyk. 9. Vir die doeleindes van hierdie vraestel moet die afmetings van ʼn steen as 220 mm x 110 mm x 75 mm geneem word. 9. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of inligting ontbreek. 10. Beantwoord VRAAG 4.11, 4.12, 5.1, 5.2, 5.3, en 6.4 op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE en gebruik tekeninstrumente waar nodig. 11. Tekeninge in die vraestel is as gevolg van elektroniese kopiëring NIE volgens skaal NIE. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 3 VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE 1.1 FIGUUR 1.1 toon die onderboukonstruksie vir ʼn struktuur. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die konstruksie in FIGUUR 1.1. 1.1.C 1.1.A 1.1.D 1.1.B FIGUUR 1.1 1.1.1 Wat is die minimum mate van die vogweerlaag bokant die grondvlak by 1.1.A? (1) 1.1.2 Wat is die minimum mate van die fondamentbodem onder grondvlak by 1.1.B? (1) 1.1.3 Wat is die dikte van die muurkonstruksie in FIGUUR 1.1? (1) 1.1.4 Van watter tipe materiaal is die vloer by 1.1.C vervaardig? (1) 1.1.5 Wat word deel 1.1.D genoem? (1) 1.1.6 Noem TWEE funksies van deel 1.1.D. (2 x 1) (2) 1.2 Motiveer kortliks waarom die vlak van die watertafel bepaal moet word wanneer ʼn effektiewe fondament vir ‘n struktuur bepaal word. (2) 1.3 Beskryf die voordeel van gate in bakstene gedurende die bakproses. (2) 1.4 Noem DRIE eienskappe van sierstene. (3 x 1) (3) 1.5 Beskryf puntsgewys die vervaardigingsproses van kleibakstene. (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 1.6 FIGUUR 1.6 toon ʼn houtdeurkosyn. Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die deurkosyn in FIGUUR 1.6. 1.1.A 1.1.B 1.1.C 1.1.D 1.1.E FIGUUR 1.6 1.6.1 Beskryf kortliks die metode om deurkosyne in mure in te bou. (2) 1.6.2 Benoem dele 1.1.A tot 1.1.C. (3) 1.6.3 Wat is die mate van die deuropening by 1.1.D? (1) 1.6.4 Wat is die doel van die penne by 1.1.E? (1) 1.7 Noem die gereedskapstukke in FIGURE 1.7.1 tot 1.7.3. 1.7.1 (1) 1.7.2 (1) 1.7.3 (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 5 VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE 2.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die gewapende betonbalk in FIGUUR 2.1. 2.1.A 2.1.B 2 Y 1601 FIGUUR 2.1 2.1.1 Wat word staaf 2.1.A genoem? (1) 2.1.2 Wat is die doel van staaf 2.1.A? (1) 2.1.3 Van watter tipe staal is staaf 2.1.A vervaardig? (1) 2.1.4 Wat is die deursnee-grootte van staaf 2.1.A? (1) 2.1.5 Wat word die stawe by 2.1.B genoem? (1) 2.1.6 Noem TWEE funksies van die stawe by 2.1.B. (2 x 1) (2) 2.2 Beskryf TWEE vereistes waaraan die staal vir gewapende beton moet voldoen. (2 x 2) (4) 2.3 Beskryf kortliks die doel van voldoende betondekking vir gewapende beton. (2) 2.4 Beskryf kortliks die verskil tussen die tipe stene wat vir ʼn ruboog gebruik word en stene wat vir ʼn pasboog gebruik word. (2) 2.5 Motiveer kortliks waarom daar ʼn speling van 2 mm rondom die glas moet wees wanneer dit in ʼn raam ingesit word. (2) 2.6 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls wanneer by vloere en trappe met oop kante gewerk word. (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 2.7 Benoem die onderdele van die balkbekisting in FIGUUR 2.7. 2.7.1 2.7.2 2.7.3 2.7.4 2.7.5 (5) FIGUUR 2.7 2.8 Maak ʼn netjies snitaansig skets om die konstruksie van ʼn oop dakrandkonstruksie te illustreer. Die volgende dele moet in die skets aangetoon word: buitemuur, kapbeen, bindbalk, fassieplank (geutplank), 2 daklatte, teël dakbedekking en balkvulling. (8) 2.9 Beskryf kortliks die doel van ʼn leunskoring. (2) 2.10 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK. 2.10.1 Steierbokke word gebruik om mure te stut. (1) 2.10.2 Steiers vir hoë geboue moet teen ʼn helling van 5° opgerig word. (1) 2.10.3 Hoë steiers moet aan ʼn gebou gekoppel wees. (1) 2.10.4 Steiers mag nie geskuif word terwyl werkers nog op die steiers is nie. (1) 2.10.5 Die diepte van kombuiseenhede is 900 mm. (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 7 VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die rioolstruktuur in FIGUUR 3.1. 3.1.A 3.1.B VLOEISTOFVLAK 3.1.D 3.1.C FIGUUR 3.1 3.1.1 Wat word die struktuur genoem? (1) 3.1.2 Beskryf kortliks hoe die organiese stowwe in die struktuur ontbind word. (2) 3.1.3 Wat is die doel van die invloeipyp opening by 3.1.B? (1) 3.1.4 Motiveer kortliks waarom die invloeisel by 3.1.B laer moet wees as die vloeistofvlak. (2) 3.1.5 Na watter struktuur vloei die uitvloeisel by 3.1.D? (1) 3.2 Beskryf kortliks die nadelige gevolge in ʼn rioolstelsel wanneer dit nie met ʼn ventilasiepyp toegerus is nie. (2) 3.3 Maak ʼn netjiese skets om die konstruksie van ʼn S-sperder te illustreer. (3) 3.4 Identifiseer die korrekte antwoord in die volgende beskrywings van die toetsmetodes vir riole. Skryf slegs die korrekte antwoord langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK. 3.4.1 Die spieël- en ligtoets kontroleer of die rioolpyp REGUIT / DIG is. (1) 3.4.2 Die bal van die baltoets moet 10 mm / EFFENS KLEINER as die diameter van die pyp wees. (1) 3.4.3 Indien die watervlak van die watertoets met 16 mm / 6 mm gesak het, het die rioolpyp waarskynlik ʼn lekplek. (1) 3.5 Noem DRIE metodes om elektrisiteit op te wek. (3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 3.6 Wat is die doel van leipype in ʼn elektrisiteitstelsel? (1) 3.7 Beskryf kortliks wat ʼn indirekte watertoevoerstelsel is. (3) 3.8 Wat word die watervoorsieningpyp vanaf die waterdienspunt tot by die woning genoem? (1) 3.9 Dui aan of die volgende stellings ten opsigte van sonverhittingstelsels WAAR of ONWAAR is. Skryf slegs ‘waar’ of ‘onwaar’ langs die vraagnommer in die ANTWOORDEBOEK. 3.9.1 Die onafhanklike sonverhittingstelsel se warmwater word in die geiser gestoor. (1) 3.9.2 Die bak van die sonverhittingstelsel word met ʼn isoleermateriaal uitgevoer. (1) 3.9.3 Die binnekant van die bak van die sonverhittingstelsel word met wit verf behandel om die sonstrale te reflekteer. (1) 3.9.4 Die beste posisie vir die sonabsorbeerder is reg oos. (1) 3.9.5 Fotovoltaïese selle kan ook gebruik word om die water te verhit. (1) 3.10 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die kraan in FIGUUR 3.10. FIGUUR 3.10 3.10.1 Wat word die tipe kraan genoem? (1) 3.10.2 Noem EEN voorbeeld waar die tipe kraan geïnstalleer moet word. (1 x 1) (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 9 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE 4.1 Noem TWEE reaksies wat gedurende die hidrateringsproses van sement plaasvind. (2 x 1) (2) 4.2 Motiveer kortliks waarom sement nie langer as drie maande gestoor moet word nie. (2) 4.3 Noem EEN doel van kalk in ʼn mortel (dagha)-mengsel. (1 x 1) (1) 4.4 Watter bestanddeel word eerste in ʼn betonmenger gegooi wanneer beton gemeng moet word? (1) 4.5 Noem DRIE metodes wat vir die nabehandeling van beton gebruik kan word. (3 x 1) (3) 4.6 Motiveer kortliks waarom die kubustoets op beton uitgevoer moet word. (2) 4.7 Noem TWEE gebruike van elkeen van die volgende materiale in die konstruksiebedryf: 4.7.1 Koper (2 x 1) (2) 4.7.2 Sink (2 x 1) (2) 4.8 Maak ʼn netjiese skets om die profiel van kanaalyster te illustreer. (2) 4.9 Noem DRIE eienskappe van ʼn goeie verduursamingsmiddel vir hout. (3 x 1) (3) 4.10 Beskryf kortliks die samestelling van laaghout. (2) 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die volume beton wat benodig word vir ʼn vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik. (3) 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die hoeveelheid stene wat vir ʼn spoumuur met ʼn lengte van 4 m en hoogte van 2,4 m benodig word. (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD B toon die ruimtediagram van ʼn afdak. Bepaal grafies op skaal 1 mm = 1 N op ANTWOORDBLAD B die grootte en aard van die kragte in die onderdele van die kap deur die kragtediagram te teken en die tabel te voltooi. (14) FIGUUR 5.1 5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD C toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken op ANTWOORDBLAD C die volgende: SKAAL: 1 mm = 1 N 10 N 40 N 20 N 30 N 2m 4m 2m 60 N 40 N a b c d FIGUUR 5.2 5.2.1 Die buigmomentwaardes (6) 5.2.2 Voltooi die buigmomentdiagram op skaal 1 mm = 1 N volgens die buigmomentwaardes (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 11 5.3 Bereken die sentroïed van die liggaam in FIGUUR 5.3 vanaf punt P. (Die tabel op ANTWOORDBLAD C kan vir die berekeninge gebruik word.) Y-as 6 4 P X-as 6 FIGUUR 5.3 (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE 6.1 Noem VIER verantwoordelikhede van die argitek wat in sketstekeninge van die ontwerp van ʼn struktuur weerspieël moet word. (4 x 1) (4) 6.2 Maak netjiese sketse om die volgende simbole te illustreer: 6.2.1 Waterkloset (2) 6.2.2 Opwasbak (2) 6.2.3 Watermeter (2) 6.3 In watter werktekening word die toegang tot die terrein aangedui? (1) 6.4 FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD D toon die vloerplan van ʼn stoorkamer op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD D vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik: - Die vloervlak hoogte bokant die grondvlak: 200 mm - Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon: 2 600 mm - Venster 1 : 600 x 2 100 mm - Deur 1 : 1 400 x 2 100 mm - Deurknop - Dakkonstruksie helling: 30º - Toon konstruksielyne om dakhoogte te bepaal - Geuwelent by die wes-aansig - Skildak by die oos-aansig Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD D as verwysing. (29) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 13 ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET A CIVIL TECHNOLOGY NAME: 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die volume beton wat vir ʼn vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik benodig word. (3) 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die hoeveelheid stene wat benodig word vir ʼn spoumuur met ʼn lengte van 4 m en hoogte van 2,4 m. (5) A B C D Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 14 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET B CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION 5.1 RUIMTEDIAGRAM / SPACE DIAGRAM: : KRAGTEDIAGRAM / FORCE DIAGRAM SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N DEEL/ Grootte/ Aard/Nature PART Size AD BE CE DE Akkuraatheid / Accuracy (14) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 15 ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET C CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION. 5.2 5.2.1 Die buigmomentwaardes/The bending moment values (4) a = ........................................................... b = ........................................................... c = ........................................................... d = ........................................................... 5.2.2 FIGUUR 5.2: Die buigmomentdiagram/The bending moment diagram (4) SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N 10 N 40 N 20 N 30 N 2m 4m 2m 60 N 40 N FIGUUR 5.2 VRAAG/QUESTION 5.3 (6) Vorm / X Y Shape Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com 16 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET D CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION 6.4 (26) 4 200 3 640 2 740 3 300 SKAAL 1 : 50 Vloervlak 2 Muur 3 Venster 3 Vensterbank 1 Deur 4 Trap 1 Oprit 1 Fassieplank 2 Geut 1 Afleipyp 1 Geuwelent 4 Skildak 3 Dakhoogte 3 TOTAAL 29 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com (EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 17 FORMULEBLAD BELANGRIKE AFKORTINGS SIMBOOL BESKRYWING SIMBOOL BESKRYWING SIMBOOL BESKRYWING G Swaartepunt h Hoogte d Deursnee C Sentroïed b Breedte/Wydte r Radius L Lengte s Sy A Oppervlakte 22 π Pi = = 3,142 7 ∅ Deursnee V Volume FORMULES OPPERVLAKTE FORMULE FORMULE FORMULE VIR DIE POSISIE VAN VAN (in woorde) (in simbole) SENTROÏEDE X-as Y-as Vierkant Lengte x Breedte lxb b b 2 2 Reghoek Lengte x Breedte lxb l b 2 2 Reghoekige ½ x basis x hoogte ½b x h b h driehoek 3 3 Gelyksydige ½ x basis x hoogte b h driehoek/Piramide ½b x h 2 3 Sirkel π x radius x radius πr 2 Sirkel π x deursnee x 𝜋d 2 Sentroïed is in die middel deursnee gedeel 4 deur 4 Halfsirkel π x radius x radius 𝜋r 2 Sentroïed is 0,424r op die gedeel deur 2 2 middellyn (A1 x d) + (A2 x d) Posisie van sentroïed = Totale oppervlakte Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all