Skip to content

Civil Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2017 Memo (Afr)

MemorandumCivil TechnologyGrade 12201714 pages

Grade 12 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape Mock Exam 2017 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2017 SIVIELE TEGNOLOGIE NASIENRIGLYN PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 14 bladsye.
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE 1.1 FIGUUR 1.1 toon die onderboukonstruksie vir ʼn struktuur. 1.1.1 150 mm / 200 mm (1) 1.1.2 150 mm (1) 1.1.3 220 mm (1) 1.1.4 Beton (1) 1.1.5 Hardepuin-vulling (1) 1.1.6 Enige TWEE funksies van deel 1.1.D. Soliede basis vir betonvloer. Gee waterpasvlak. (2 x 1) (2) 1.2 Enige soortgelyke antwoord: (1) Water verswak (2) ondergrond / fondament kan sak. (1) Water kan opdam teen fondamente (2) en kan na mure versprei. (2) 1.3 (1) Dit vergemaklik die bakproses omdat (2) dit deurbrand tot in die kern van die steen. (2) 1.4 Enige DRIE eienskappe van sierstene. Hard Sterk Absorbeer nie water nie Binne- of buitemure (3 x 1) (3) 1.5 Beskryf puntsgewys die vervaardigingsproses van kleibakstene. (1) Klei / skalie / steengrond word uitgegrawe, (2) gemaal en (3) met water gemeng. (4) In vorms gegiet. (5) Gedroog. (6) In oonde gebak. (6) 1.6 FIGUUR 1.6 toon ʼn houtdeurkosyn. 1.6.1 (1) Ankers / Kosynbinte (2) word in steenvoeë ingebou. (2) 1.6.2 1.1.A – Kopbalk 1.1.B – Stut / Verspanning 1.1.C – Kosynstyl (3) 1.6.3 813 (1) 1.6.4 Kosyn in vloer te anker. (1) 1.7 Noem die gereedskapstukke in FIGURE 1.7.1 tot 1.7.3. 1.7.1 Pleistertroffel (1) 1.7.2 Bandskuurmasjien (1) 1.7.3 Lyn-en-penne (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 3 VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE 2.1 2.1.1 Hoofstaaf (1) 2.1.2 Weerstaan trekspanning / Skuifspanning oor skuiflyn (1) 2.1.3 Hoëspanning staal (1) 2.1.4 16 mm (1) 2.1.5 Beuels (1) 2.1.6 Enige TWEE funksies van die stawe by 2.1.B. Skuifspanning weerstaan Bind hoofstawe (2 x 1) (2) 2.2 Enige TWEE vereistes van staal vir gewapende beton. (1) In staat wees om trekspanning te weerstaan (2) sonder noemenswaardige vervorming. (1) Maklik in ʼn vorm (2) gebuig kan word. (1) Oppervlak van wapening moet (2) binding met beton maak. (Enige 2 x 2) (4) 2.3 Soortgelyke antwoord: (1) Voorkom dat vog tot (2) by wapening dring / roes veroorsaak. (2) 2.4 Ruboog – Standaard stene Pasboog – Wigvormige stene (2) 2.5 Soortgelyke antwoord: (1) Toelaat vir / glas nie breek (2) uitsetting en krimping van glas. (2) 2.6 Enige DRIE veiligheidsmaatreëls by vloere en trappe met oop kante. Toereikend belig wees. Vry van materiaal, afval en hindernisse Toereikend beskut wees Toereikende vangplatvorms of nette Veiligheidstoerusting moet gebruik word (3 x 1) (3) 2.7 2.7.1 – klamp 2.7.2 – draer 2.7.3 – stut 2.7.4 – steunstut 2.7.5 – voetplaat (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) 2.8 Oop dakrandkonstruksie: Buitemuur Kapbeen Bindbalk Fassieplank (geutplank) 2 Daklatte Teël dakbedekking Balkvulling. (8) 2.9 (1) Muur of grond (2) wat gestut moet word. (2) 2.10 Dui aan of die volgende stellings WAAR of ONWAAR is. 2.10.1 Onwaar (1) 2.10.2 Onwaar (1) 2.10.3 Waar (1) 2.10.4 Waar (1) 2.10.5 Onwaar (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 5 VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 3.1.1 Septiese tenk (1) 3.1.2 (1) Ontbind en vervloei deur (2) anaërobiese-bakterieë en ander biologiese lewe soos maaiers / wurms / mikro-organismes. (2) 3.1.3 Gas ontsnap (1) 3.1.4 (1) Nie steuring aan (2) bokant van watervlak te veroorsaak nie. (2) 3.1.5 Stapelriool / ‘French drain’ (1) 3.2 (1) Suiging / drukking as gevolg van uitloopriool (2) kan waterslot terugdruk of uitsuig. (2) 3.3 S-sperder (3) 3.4 3.4.1 REGUIT (1) 3.4.2 EFFENS KLEINER (1) 3.4.3 6 mm (1) 3.5 Enige DRIE metodes om elektrisiteit op te wek. Hidro Wind Son Stoom – Steenkool / Kernkrag (Enige 3 x 1) (3) 3.6 Elektriese kabels te beskerm (1) 3.7 (1) Water na watertenk (2) in dak gelei om druk te verhoog.(3) Water dan na tappunte gelei. (3) 3.8 Verbruikerspyp (1) 3.9 3.9.1 Onwaar (1) 3.9.2 Waar (1) 3.9.3 Onwaar (1) 3.9.4 Onwaar (1) 3.9.5 Onwaar (1) 3.10 3.10.1 Afsluitkraan / Stopkraan (1) 3.10.2 Enige EEN voorbeeld waar die tipe krane geïnstalleer word? Voor geisers Spoelbak Opgaartenks Waterdienspunt (Enige 1 x 1) (1) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE 4.1 (1) Chemiese (2) Fisiese verbinding/verharding (2 x 1) (2) 4.2 (1) Vog in lug (2) reageer met sementdeeltjies (2) 4.3 Enige EEN doel van kalk in ʼn mortelmengsel. Bewerkbaarheid verbeter Mortel se plastiese eienskap verbeter Wanneer sand onvoldoende ronde dele het Wanneer nie voldoende fyn sanddeeltjies het nie Waterhouvermoë verbeter (Enige1 x 1) (1) 4.4 Klip (1) 4.5 Enige DRIE metodes wat gebruik kon word vir die nabehandeling van beton. Bekisting behou Bedekkings Poelvorming Besprinkeling Nabehandelingsmengsels (Enige 3 x 1) (3) 4.6 Soortgelyke antwoord: (1) Druksterkte te toets om te (2) verseker dat beton aan vereistes voldoen. (2) 4.7 Enige TWEE gebruike van die volgende materiale: 4.7.1 Koper: Elektriese bedrading Elektriese toerusting Waterpype Koppe van soldeerboute (Enige 2 x 1) (2) 4.7.2 Sink: Legeringsmetaal Bedekking van ysterplate vir dakplate (2 x 1) (2) 4.8 Kanaalyster (2) 4.9 Enige DRIE eienskappe van ʼn goeie verduursamingsmiddel vir hout. Maklik absorbeer Goedkoop Maklik verkrygbaar Nie giftig / nadelig vir mens en dier Nie maklik uitloog nie Nie nadelig met metale reageer nie Nie hout verswak nie Nie onaangename reuk nie Nie natuurlike voorkoms van hout verander nie Nie weerstand teen verf, vernis, lym, ens. nie Nie ontvlambaar nie (Enige 3 x 1) (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 7 4.10 (1) Ongelyke aantal lae (2) fineer word opmekaar gelym. (2) 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die volume beton wat benodig word vir ʼn vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik. (3) 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die hoeveelheid stene wat benodig word vir ʼn spoumuur met ʼn lengte van 4 m en hoogte van 2,4 m. (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA 5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD B toon die ruimtediagram van ʼn afdak. Bepaal grafies skaal 1 mm = 1 N op ANTWOORDBLAD B die grootte en aard van die kragte in die onderdele van die kap deur die kragtediagram te teken en die tabel te voltooi. A 40 N D B 60 N E 30° C FIGUUR 5.1 (14) 5.2 FIGUUR 5.2 op ANTWOORDBLAD C toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken op ANTWOORDBLAD C die volgende: SKAAL: 1 mm = 1 N 10 N 40 N 20 N 30 N 2m 4m 2m 60 N 40 N a b c d FIGUUR 5.2 5.2.1 Die buigmomentwaardes (6) 5.2.2 Voltooi die buigmomentdiagram op skaal 1 mm = 1 N volgens die buigmomentwaardes (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 9 5.3 Bereken die sentroïed van die liggaam in FIGUUR 5.3 vanaf punt P. (Die tabel op ANTWOORDBLAD C kan vir die berekeninge gebruik word.) Y-as 6 4 P X-as 6 FIGUUR 5.3 (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) VRAAG 6: GRAFIKA EN KOMMUNIKASIE 6.1 Enige VIER verantwoordelikhede van die argitek wanneer hy ʼn struktuur ontwerp. Bepaal die eienaar(s) se behoeftes Bepaal die rangskikking van vertrekke Bepaal rangskikking van vensters en deure Toon afmetings Toon buite aansigte Toon dakvoorkoms (4 x 1) (4) 6.2 6.2.1 Waterkloset (2) 6.2.2 Opwasbak (2) 6.2.3 Watermeter (2) 6.3 Terreinplan (1) 6.4 FIGUUR 6.4 op ANTWOORDBLAD D toon die vloerplan van ʼn stoorkamer op skaal 1 : 50. Teken die suid-aansig op skaal 1 : 50 op ANTWOORDBLAD D vanaf die gegewe grondvlaklyn deur die volgende inligting te gebruik: - Die vloervlak hoogte bokant die grondvlak: 200 mm - Muurhoogte vanaf vloervlak tot by die plafon: 2 600 mm - Venster 1 : 600 x 2 100 mm. - Deur 1 : 1 400 x 2 100 mm. - Deurknop - Dakkonstruksie helling: 30º. - Konstruksielyne om dakhoogte te bepaal - Geuwelent by die wes-aansig - Skilddak by die oos-aansig Gebruik die puntetabel op ANTWOORDBLAD D as verwysing. (29) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 11 ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET A CIVIL TECHNOLOGY NAME: 4.11 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die volume beton wat benodig word vir ʼn vloer van 6 m lank, 3 m breed en 75 mm dik. (3) 4.12 Gebruik die hoeveelheidslys op ANTWOORDBLAD A en bereken die hoeveelheid stene wat benodig word vir ʼn spoumuur met ʼn lengte van 4 m en hoogte van 2,4 m. (5) A B C D 4.11 1/ 6 3 0,75 13,5 Dus: 13,5 m2 beton benodig vir die vloer beton 4.11 1/ 4 2,4 9,6 Muuroppervlak = 9,6 m2 9,6 100 960 Dus: 960 stene benodig vir die muur. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
12 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET B CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION 5.1 (14) RUIMTEDIAGRAM: SPACE DIAGRAM: A 40 N D B 60 N E C KRAGTEDIAGRAM / FORCE DIAGRAM SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N DEEL/ Grootte/ Aard/Nature PART Size a AD 160 N BE 120 N CE 104 N DE 40 N Akkuraatheid / Accuracy b d c e Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
(EC/SEPTEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 13 ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET C CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION. 5.2 5.2.1 Die buigmomentwaardes/The bending moment values (4) a = 0 N. b = (-10 N x 2) = -20 N c = (-10 N x 6) + (-40 N x 4) + (60 N x 4) = 20 N d = (-10 N x 8) + (-40 N x 6) + (60 N x 60) + (-20 x 2) = 0 N 5.2.2 FIGUUR 5.2: Die buigmomentdiagram/The bending moment diagram (4) SKAAL/SCALE: 1 mm = 1 N 10 N 40 N 20 N 30 N 2m 4m 2m 60 N 40 N FIGUUR 5.2 20 N SKAAL a b c d -20 N VRAAG/QUESTION 5.3 (6) Vorm / X Y Shape h 6 h 6 3= 3=6–2=4 3 = 3 = 6 + 4 = 10 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
14 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/SEPTEMBER 2017) ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANSWER SHEET D CIVIL TECHNOLOGY NAME: VRAAG/QUESTION 6.4 (26) 4 200 3 640 2 7403 300 SKAAL 1 : 50 Vloervlak 2 Muur 3 Helling Venster 3 Vensterbank 1 Deur 4 Hoogte Trap 1 Oprit 1 Fassieplank 2 Geut 1 Afleipyp 1 Geuwelent 4 Skildak 3 Dakhoogte 3 TOTAAL 29 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 12 Civil Technology

View all