Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
VERBRUIKERSTUDIES
2021
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 21 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentQuestion paper 











View all


--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)


Consumer Studies Grade 12 NSC June 2019 Question Paper
Grade 12 Consumer Studies question paper from the NSC June Exam 2019, 21 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Consumer Studies · Grade 12 · NSC June Exam · 2019. Question paper, 21 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Consumer Studies
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2019
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 21
- File size
- 477.2 KB
Loading document…
Loading document…
1 of 21
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 2 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
VRAAG 1: KORTVRAE
1.1 1.1.1 A Onthou, maklik (Verken, p.157; Suksesvol, p.173) (1)
1.1.2 D Onthou, maklik (Verken, p.169; Suksesvol, p.190) (1)
1.1.3 C Verstaan, maklik (Verken, p.161; Suksesvol, p.177) (1)
1.1.4 B Onthou, maklik (Verken, p.98; Suksesvol, p.118) (1)
1.1.5 D Onthou, maklik (Verken, p.93; Suksesvol, p,113) (1)
1.1.6 D Onthou, maklik (Verken, p.104; Suksesvol, p.126) (1)
1.1.7 C Verstaan, matig (Verken, p.73; Suksesvol, p.82) (1)
1.1.8 B Verstaan, maklik (Verken, p.90; Suksesvol, p.107) (1)
1.1.9 C Toepassing, maklik (Verken, p.50 ; Suksesvol, p.51) (1)
1.1.10 D Verstaan, maklik (Verken, p.47-50; Suksesvol, p.50-51 ) (1)
1.1.11 C Onthou, maklik (Verken, p.120; Suksesvol, p.139) (1)
1.1.12 B Onthou, maklik (Verken, p.130; Suksesvol, p.149) (1)
1.1.13 A Onthou, maklik (Verken, p.148; Suksesvol, p.162) (1)
1.1.14 D Onthou, maklik (Verken, p.128; Suksesvol, p.146) (1)
1.1.15 A Verstaan, maklik (Verken, p.126; Suksesvol, p.171) (1)
1.1.16 B Onthou , maklik (Verken, p .22; Suksesvol, p.29) (1)
1.1.17 A Onthou, maklik (Verken, p .41; Suksesvol, p.42) (1)
1.1.18 D Verstaan, matig (Verken, p.13; Suksesvol, p.10-11) (1)
1.1.19 C Verstaan, matig (Verken, p .19; Suksesvol, p.22-24) (1)
1.1.20 B Verstaan, matig (Verken, p.30; Suksesvol, p.29) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 3 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
1.2 1.2.1 B (1)
1.2.2 G (1)
1.2.3 D (1)
1.2.4 C (1)
Verstaan, matig (Verken p.127-128; Suksesvol p.146-147)
1.3 1.3.1 Grysgoedere/ skuilinvoere/ parallelinvoere
1.3.2 Uitvissing/ “Phishing”/ swendelskema
1.3.3 Piramiedeskemas
1.3.4 Vrystellings/ uitsluitingsklousule
1.3.5 Waarborg/ Garansie/ Geld-terugwaarborg (5)
Onthou, matig (Verken, p.155-162; Suksesvol, p.173-179)
1.4 B
D (Enige volgorde) (2)
Verstaan, matig (Verken, p; 49-51; Suksesvol, p.50-53)
1.5 A
C
F (Enige volgorde) (3)
Verstaan, matig (Verken p; 16 -19; Successful, p.21-25)
1.6 1.6.1 D iii (2)
1.6.2 A v (2)
1.6.3 E ii (2)
Analisering, moeilik (Verken p.79-80; Suksesvol p.91-94)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 4 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
VRAAG 2: DIE VERBRUIKER
2.1 Gee DRIE voorbeelde van indirekte belasting wat verbruikers op
goedere en dienste betaal.
Belasting tot toegevoegde waarde (BTW)1
Aksynsbelasting/ sonde/ alkohol/ sigarettebelasting2
Invoer belasting3
Lisensie (motor/ televisie/ visvang/ bestuurs/ jag)4
Brandstofbelasting/ padongeluksfonds/ emissiebelasting5
Omgewingsbealsting/ heffing6
Suiker belasting7
Lugpassasiersbelasting8 (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p.164-165; Suksesvol, p.181-183)
2.2 Noem TWEE maniere om energie meer doeltreffend te gebruik wanneer
'n huis verlig word.
Skakel ligte af wanneer dit nie gebruik word nie/ verlig slegs vertrekke
waarin jy is/ gebruik ligte met tydmeganismes/ tydreguleerders/
outomatiese skakelbeheer/ bewegingsensors.1
Gebruik gloeilampies met 'n lae wattverbruik.2
Vervang konvensionele gloeilampies met energiebesparende/kompakte
fluoorlampies (CFL)/ LED ligte.3
Installeer sonpanele om tydens die dag batterye te laai waarop ligte kan
werk/ gebruik sonkrag gloeilampies wat gelaai kan word en saans gebruik
kan word om die huis te verlig. 4 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.173; Suksesvol, p.192)
2.3 Bespreek die impak van die produksie van eko-bakstene op:
2.3.1 Water besoedeling
Minder waterbesoedeling1 en die plastiek sal nie in damme en riviere
opeindig nie.2 (2)
2.3.2 Munisipale dienslewering
Munisipaliteit is verantwoordelik vir afvalverwydering.1
Daar sal minder afval wees om te verwyder2 omdat plastiekafval
vir die maak van eko-bakstene gebruik sal word.3 (Enige 2) (2)
Toepassing, moeilik (Verken, p.182; Suksesvol, p.203)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 5 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
2.4 Verduidelik die rol wat gemeenskappe moet speel om te help om die
skuld van hul munisipaliteite, te verminder.
Deur vir die water1 en elektrisiteit wat hulle gebruik te betaal/ vermy
onwettige elektriese aansluitings2 verminder hulle die munisipaliteit se
skuld.
Installeer vooraf betaalbare (“pre-paid”) water/ elektrisiteit meters
aangesien dit vooruit betaalbaar is. 3
Deur betyds hulle erfbelasting en heffings te betaal4 sodat
munisipaliteite nie in die skuld beland nie.
Moenie die infrastruktuur vernietig nie5 sodat munisipale herstelkoste
vermy kan word.
Skoonmaak veldtogte/ gemeenskap skoonmaakprojekte/
herwinningsprojekte in gemeenskappe sal die finansiële las op munisipale
hulpbronne verminder/ gemeenskappe moenie rommel strooi nie. 6
(Enige 3) (3)
Toepassing, moeilik (Verken, p.185; Suksesvol, p.205)
2.5 Identifiseer TWEE onbillike sakepraktyke deur die winkeleienaar.
Die winkeleienaar het 'n valse belofte gemaak/ misverteenwoordiging oor
die bed wat 'n persoon se rug ondersteun terwyl jy slaap.1
Die bed het 'n twee jaar waarborg maar die kleinhandelaar het geweier
(2)
om die bed te herstel of te vervang.2
Verstaan, maklik (Verken, p.157; Suksesvol, p.174)
2.6 2.6.1 Verduidelik die term rentekoers.
Rente is die bedrag/ geld/ persentasie1 wat 'n finansiёle
instelling of kredietverskaffer hef vir die gebruik van geld.2
OF
Die koers waarteen leners rente betaal vir die geld wat hulle
van uitleners geleen het3 as persentasie uitgedruk4 van die
totale som geleen/ die hoof bedrag vir 'n spesifieke periode. (2)
Onthou, maklik (Verken, p.166; Suksesvol, p.183)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 6 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
2.6.2 Analiseer hoe verbruikers met huislenings deur die
verandering in die repokoers geraak word.
Wanneer die repokoers verlaag, verlaag die bank/ finansiёle
instelling die rentekoers betaalbaar op huisleunings./
Rentekoerse het verlaag van 10% tot 9,75%/verlaag met
0,25%.1 Verbruikers betaal dus minder2 rente op hul
huislenings.
Verbruikers sal meer besteebare inkomste hȇ3 wat sal bydra
tot verhoging in hul koopkrag.4
Verbruikers mag meer lenings/ tweede verband aangaan om
„n tweede eiendom te koop/ mag bekostig om verbeterings op
hul eiendomme aan te bring aangesien die rentekoers laer is
en hulle in staat mag wees om die lenings terug te betaal.5
Indien verbruikers nie hul huidige verbandpaaiement
verminder nie/ aanhou om dieselfde paaiemente te betaal6
sal hulle in staat wees om hul verband in 'n korter periode af te
betaal.7 (Enige 4) (4)
Analisering, moeilik (Verken, p.166; Suksesvol, p.183-184)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 7 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
VRAAG 3: VOEDSEL EN VOEDING
3.1 3.1.1 Definieer die term hipoglukemie.
'n Toestand waarin die bloedglukosevlak abnormaal1 laag daal/
verlaag.2 (2)
Onthou, maklik (Verken, p.71; Suksesvol, p.78)
3.1.2 Noem TWEE maniere waarop hipoglukemie voorkom kan
word.
Eet gereelde maaltye en versnapperinge/ peuselhappies.1
Eet lae-GI voedsels (met elke maaltyd en versnappering/
peuselhappie).2
Vermy die inname van hoë-GI voedsel/koolhidrate/ hoë
energiedrankies/ hoë energie versnapperinge (peuselhappies)
tussen maaltye.3
Kombineer hoë-GI met lae-GI/met proteïenryke voedsels.4
(Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.71; Suksesvol, p.79)
3.2 Stel voor hoe 'n persoon sy/haar soutinname kan beheer om hipertensie
te bestuur.
Gebruik sout/ natrium/ natriumchloried spaarsamig/ moenie meer as 5g
sout per dag gebruik nie/ vermy die inname van te veel sout.1
Kruie en speserye kan gebruik word om voedsel te geur in plaas van
sout.2
Verminder die inname van geprosesseerde/ kitskos/ wegneem-etes/
geriefsvoedsel3 aangesien hulle versteekte sout bevat.
Moenie ekstra sout by voedsel voeg nie.4 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.77; Suksesvol, p.87-88)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 8 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
3.3 Bespreek hoe die voedingstowwe tekorte in 'n veganistiese dieët tot die
volgende kan lei:
3.3.1 Osteoporose
Kalsium sal kort kom1 omdat veganiste nie suiwelprodukte1 eet
nie2 dus sal die bene bros/ swak/ minder dig wees.3
Kalsium bou sterk bene/ verhoog beendigtheid4 en help dus om
osteoporose te voorkom.
Veganiste mag „n tekort hê aan fosfor en vitamiene D5 wat help
met die absorpsie van kalsium6 hulle word in olierige vis7 en
suiwelprodukte gevind word. (Enige 3) (3)
3.3.2 Anemie
Dierlike produkte is die beste bronne van yster1 en kom kort in 'n
veganistiese dieët.
Yster is nodig vir die vorming van haemoglobien/ rooibloedselle
om anemie te voorkom/ „n gebrek aan yster kan ly tot onvoldoende
vorming van haemoglobien/ vorming van rooibloedselle.2 as
gevolg hiervan sal minder suurstof na die liggaamselle voervoer
word.3
Vitamien B 124 word slegs in dierlike bronne gevind5 en 'n
gebrek aan Vitamien B12 mag anemie veroorsaak. (Enige 4) (4)
Verstaan, matig (Verken, p.75-76; Suksesvol, p.89-91)
3.4 3.4.1 Noem DRIE simptome van tuberkulose.
Borspyne1
(Ernstige) hoes2
Bloed in sputum3
(Spier)swakheid4
Nagsweet5
Koors6
Verlies aan eetlus7
Gewigsverlies8
Kortasem9
Moegheid/ uitputting10 (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p.89; Suksesvol, p.104)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 9 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
3.4.2 Skryf 'n paragraaf om te verduidelik hoekom so baie leerders
met die siekte besmet kon word.
Leeders kon besmet word met TB toe 'n bemette persoon in hul
hande hoes/ nies1 sonder om hul mond te bedek.2 Klein
druppels mukus en speeksel kon in die lug versprei3 en hierdie
druppels dra die siekte aan ander wat dit inasem oor. Leerders by
die koshuis woon naby mekaar4 en asem dieselfde lug in vir lang
periodes en dus kon hulle mekaar besmet, weens te min/geen
ventilasie.5 Die leerders kon voedsel geëet het waarop klien
druppels mukus/speeksel beland het6 en die siekte kon versprei
het.7
Personeel wat die voedsel voorberei het, kon besmet wees en die
siekte na die voedsel oorgedra het.8 (Enige 5) (5)
Toepassing, matig (Verken, p.89; Suksesvol, p.104)
LET WEL: Trek EEN punt af indien nie in paragraaf formaat geskryf is nie
3.5 Gee VIER redes waarom 'n persoon wat aan anorexia nervosa ly, tot 'n
gevaarlike punt gewig verloor.
'n Verwronge liggamsbeeld/ wil 'n perfekte liggaamsbeeld hê, die
persoon het hulself as oorgewig gesien1 en het probeer gewig verloor
om maerder en maerder te word.2
Irrasionelel/ intense vrees om gewig op te tel/ vet te word, obsessie met
kilojoule inname hoewel die persoon ondergewig is.3
Oefen oormatig4
Purgeer/lediging: misgebruik van dieetpille/ lakseermiddels/ enemas/
braking.5
Beperkte voedselinname/ kilojoules baie minder as wat vereis
word6 tot die punt van gevaarlike en oormatige gewigsverlies.
Eet baie min/ oormatige uithongering.7 (Enige 4) (4)
Verstaan, maklik (Verken, p.82; Suksesvol, p.94-95)
3.6 Verduidelik hoe voedselbestraling Suid Afrikaanse huishoudings met
voedselsekerheid kan help.
Bestraling verminder/ vernietig mikroȍrganismes dus sal voedsel langer
hou1 en dit verminder vermorsing/ weggooi van voedsel2 en meer
voedsel beskikbaar wees vir Suid Afrikaanse huishoudings.
Vertraag die rypwording van vrugte/ uitloop/ groen word van aartappels/
uie/ knoffel3 dus word die raklewe/ eetgehalte/ varsheid van voedsel
verleng.4 Dit maak dit makliker om te vervoer/ minder beskadiging
tydens vervoer.5 Huishoudings kan dus voedsel vir langer tydperke hȇ
omdat voedselbederf verminder word.6
Dit vernietig patogeniese bakterië7 wat siektes wat deur voedsel
oorgedra word, voorkom8 en die voedsel is veilig om te eet9 en vir
langer beskikbaar.
Vernietig salmonella bakterië10 dus verbeter dit die raklewe van rou
vleis, vis en hoender.11 (6)
Toepassing, matig ((Verken, p.105; Suksesvol, p.127)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 10 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
3.7 3.7.1 Identifiseer die tipe vet wat in oormaat in die geregte hierbo,
voorkom.
Versadigde/ dierlike vette/ transvetsure (1)
Onthou, maklik (Verken, p.74; Suksesvol, p.84)
3.7.2 Evalueer die geskiktheid van die kitskos hierbo vir die
voorkoming en bestuur van koronêre hartsiekte.
“Patties”/ kaas/ aartappelskyfies/ melkskommel is almal hoog
in versadigde vette/ dierlike vet/ baie vet1 en transvet2 wat
veroorsaak dat die cholesterol/ laedigtheid-lipproteïene
(LDL) in die slagare opbou/ die risiko van koronȇre hartsiekte
verhoog.3
Dit veroorsaak die geleidelike vernouing van bloedvate,4
die cholesterol vorm uiteindelik plaak wat veroorsaak dat die
slagare vernou, verdik en verhard, wat tot arteriosklerose
lei.5
Die enkel burger is meer geskik as die ander burgers omdat
dit minder kaas en patties bevat.6
Witbroodrolletjies bevat min vesel7, vesel is nodig om
cholesterolvlakke te verlaag.8
Die wegneem-geregte bevat te veel sout9 wat die
bloeddruk verhoog10 wat 'n risiko faktor is vir koronȇre
hartsiekte.
Coke/ soda/ lekkers/ melkskommels verhoog die kilojoule/
suikerinname9 wat tot vetsug sal bydra,10 en die risiko vir
koronȇre hartsiekte verhoog.11 (Enige 7) (7)
Gevolgtrekking: Die voedsel is nie geskik vir die voorkoming en
bestuur van koronȇre hartsiekte.12 (1) (1)
Evaluering, moeilik (Verken, p.74; Suksesvol, p.83)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 11 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
VRAAG 4: KLEDING
4.1 Verduidelik die term mode.
Styl/ tipe klere1 wat deur die meerderheid/ meeste/ baie mense2 op 'n
spesifieke tyd en plek gedra word.3 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.48; Suksesvol, p.49)
4.2 Beskryf die stadium in die modesiklus van die hemp toe dit verkoop is
vir:
4.2.1 R399.00. (Piek)
Mode bereik die hoogtepunt in gewildheid/ baie mense dra dit.1
Mode word in groeiende getalle geproduseer.2
Word in winkels/ tydskrifte/ sosialemedia geadverteer.3
Massa produksie stimuleer verkope.4
Goedkoper5 as by die modeskou/ inleiding aangesien massa
produksie plaasvind.6 (Enige 2) (2)
4.2.2 R259.00 (Afname)
'n Nuwe modeneiging het begin1en die belangstelling in die ou
neiging neem af/ taan/ mense is verveeld met die mode.2
Die item is nou “uit die mode”3 en minder verbruikers wil dit
koop.4 (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (Verken, p.50; Suksesvol, p.50)
LET WEL: Geen punte word toegeken vir die benoeming van die stadium in die
modesiklus nie.
4.3 Die herlewing van vintage/oudtydse klere kan as 'n
omgewingsvolhoubare praktyk beskou word.
Motiveer die stelling hierbo.
Om klere van 'n vorige era te koop/ te dra1 beteken dat nuwe
kleedstowwe nie geproduseer hoef te word om nuwe kledingstukke te
vervaardig nie.2
Dit verseker dat minder natuurlike hulpbronne gebruik/ uitgeput hoef te
word3 aangesien kleedstowwe/ kledingstukke hergebruik word.4
Minder klere word weggegooi/ minder afval/minder klere sal op
afvalterreine beland/ voorkom.5
Minder water en elektrisiteit word benodig/ verlaag die
koolstofvoetspoor6 omdat minder klere gemaak moet word, omdat ou
klere-items hergebruik word.
Minder water word vermors7 omdat minder kleedstowwe/tekstiele as
normaalweg vervaardig word.
Landbougrond word bewaar8 omdat minder plante geplant word om
nuwe kleedstowwe/ tekstiele te vervaardig.9
(Enige 4) (4)
Verstaan, moeilik (Verken, p.51; Suksesvol, p.53, 67-68)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 12 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
4.4 4.4.1 Definieer die term kleredragkode.
Dit is 'n stel reëls1 oor die tipe klere wat die maatskappy
verwag2 sy werknemers, werk toe moet dra. (2)
Onthou, maklik (Verken, p.54; Suksesvol, p.57)
4.4.2 Stel DRIE items voor wat saam met die driestuk-pak klere
gedra kan word om 'n neutrale kleurkombinasie te skep.
Swart/ wit/ grys hemp/ bloes1
Swart/ wit/ grys das/ serp2
Swart/ wit/ grys sakdoek/ sak-vierkant3
Swart/ grys paar sokkies/ skoene4
Swart/ grys belt/ gordel5
Swart/ grys handsak/ aktetas6
Swart/ wit/ grys (Fedora) hoed7 (Enige 3) (3)
Toepassing, matig (Verken, p.58-59; Suksesvol, p.61-65)
LET WEL: ‘n Neutrale kleur moet die klere item vergesel vir ‘n punt om toegeken te
word.
4.4.3 Evalueer die geskiktheid van die driestuk-pak vir 'n
persoon wat by 'n regsfirma werk.
Die pak is geskik.1 (Gevolgtrekking) (1)
Dit is formeel/ professioneel/ netjies/ stigtelik2 en mense sal
die draer daarvan ernstig opneem.
Dit sal die indruk skep dat die draer gereed is om te werk /'n
goeie werk sal doen/ selfgeldend is/ selfverrtroue het.3
Dit is klassiek4 en sal vir baie seisoene/ jare hou/ is tydloos/
dit het eenvoudige lyne/ word deur 'n groot groep mense
aanvaar.5
Dit is veelsydig weens die neutrale kleur en kan met 'n
verskeidenheid hemde/ bykomstighede gedra word/ kan
gemeng en pas word.6
Dit is veelsydig aangesien die broek alleen gedra kan word/
die pak kan ook sonder 'n onderbaadjie gedra word.7
Dit kom niemand te na nie/ is nie aanstootlik nie/ ontbloot/
openbaar niks.8 (Enige 4) (4)
Evaluating, matig (Verken, p.58-59; Suksesvol, p.61-65)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 13 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
VRAAG 5: BEHUISING EN INTERIEUR
5.1 Noem TWEE verantwoordelikhede van ELK van die volgende ten opsigte
van 'n behuisingskompleks.
5.1.1 Huurder
Betaal/ koop elektrisiteit vir hul eie eenhede.1
Versorg die binnekant/ sien om na/ hou hul eie eenheid
skoon.2
Betaal deposito voordat daar ingetrek word.3
Om huur betyds te betaal.4
Die reëls/ bepalings en voorwaardes van die kompleks te
gehoorsaam.5 (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (Verken p.122; Suksesvol p.140-141)
5.1.2 Regspersoon
Verantwoordelik vir die verkiesing van trustees.1
Beheer/ administreer/ bestuur die blok/ doen dag-tot-dag
besigheid om die kompleks te bedryf.2
Betaal munisipale belasting vir die kompleks.3
Betaal versekering vir die kompleks.4
Betaal water en elektrisiteit van gemeenskaplike areas.5
Herstel en hou gemeenskaplike areas/ tuine/ swembad
instand.6
Sorg vir afval wegdoening/ verwydering. 7
Voorsien sekuriteit vir die kompleks.8 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken p.122; Suksesvol p.140-141)
5.1.3 Verhuurder
Stel „n huurooreenkoms op.1
Hou die interior/ binne deel van die eenheid in stand.2
Betaal 'n maandelikse heffing aan die regspersoon/
huiseienaarsvereniging.3
Betaal munsipale belasting indien dit nie in die heffing ingesluit
is nie.4 (Enige 2) (2)
Verstaan, maklik (Verken p.122; Suksesvol p.140-141)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 14 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
5.2 Bespreek die voordele daarvan om 'n nuwe huis te bou.
Dit kan minder kos as die eienaar die bouer is1 aangesien die eienaar
nie betaal sal word nie.
Die huis kan ontwerp word volgens die eienaar se spesifikasies/ kan alles
wat hulle wil hȇ insluit/ aan hulle behoeftes voldoen.2
Die nuutste ontwerpe en tegnologie kan ingesluit word.3
'n Omgewingsvriendelike huis kan geskep word/ kan materiaal en
stelsels/ sisteme wat ekovriendelik is kies.4
Die huis kan op die eienaar se skedule voltooi word.5
Bouwerk kan vir 'n rukkie, wanneer daar nie fondse beskikbaar is gestop
word.6
Om 'n huis te bou is 'n belegging/ die waarde van die huis styg oor 'n
tydperk.7
Daar is nie oorerwing van ou probleme nie/ daar is nie ou probleme om te
hanteer nie.8
Die eienaar kan sy/haar eie tuin ontwerp.9
Nuwe huise word gebou in groeiende/ nuwe ontwikkelende areas wat sal
help met die herverkoop-waarde van die huis.10 (Enige 6) (6)
Onthou, maklik (Verken, p.121; Suksesvol, p.138)
5.3 5.3.1 Noem Naz se tipe huiseienaarskap.
Vrypag1
Voltitel-eienaarskap.2 (Enige 1) (1)
Onthou, maklik (Verken, p.121; Suksesvol, p.139)
5.3.2 Beskryf die tipe huiseienaarskap wat in VRAAG 5.3.1 genoem
is.
Die eienaar/ koper/ Naz word die wettige eienaar1 van die hele
eiendom2 die land en al die strukture/ geboue daarop.3
(Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.121; Suksesvol, p.139)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 15 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
5.3.3 Verduidelik die term deposito.
'n Deposito is 'n betaling1 wat gemaak word teen die tyd van
aankoop.2
OF
Die bedrag geld wat die koper beskikbaar het om by te dra3 vir
die aankoop van die huis. 4
OF
Die bedrag geld wat vereis word om vooruit te betaal5 wat jou
intensie om die aankoop te voltooi aandui/ om as sekuriteit te dien/
gedeeltelike betaling van 'n eiendom.6 (Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.126; Suksesvol, p.144)
5.3.4 Noem die voorsorgmaatreëls wat Naz getref het ten posigte
van veiligheid nadat sy die huis gekoop het.
Naz het 'n alarm installeer1 om dit veiliger te maak.
Sy het 'n muur2 om die eiendom gebou. (2)
Onthou, maklik (Verken, p.122; Suksesvol, p.140)
5.3.5 Noem en verduidelik die volgende ten opsigte van Naz se
huis:
(a) TWEE tipes versekering wat Naz behoort te hê.
Verbandbeskermingsversekering1
Dit is 'n lewensversekering2 om die huislening te kan
delg as sy iets onverwags sou oorkom.
Huiseienaars (samevattende) versekering/ Omvattende
huiseienaarsversekering (OHV) 3
Dit sal enige verliese dek as die struktuur beskadig sou
word as gevolg van 'n natuurlike ramp/ ongeluk/
warmwatersilinder wat bars/ politieke onrus/ vuur.4 (4)
(b) EEN tipe versekering wat die huurder behoort te hê.
Huisinhoudversekering1
Wat die inhoud van die huis, teen verlies of
beskadiging.2 dek, bv. meubels/klere (2)
Verstaan, matig (Verken, p.127-128; Suksesvol, p.145)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 16 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
5.3.6 Stel VIER redes voor waarom Naz in staat was om haar
eiendom so vining te kon uitverhuur.
3-slaapkamers is geskik vir 'n gesin met kinders.1
Vernuwing/ opknapping van interieur het die huis aantreklik
gemaak/ modern.2
Het goeie sekuriteit/ hoë mure/ alarmstelsel.3
Naby 'n skool wat gerieflik is vir 'n gesin met kinders.4
Naby 'n winkelsentrum5 wat gerieflik is.
Daar was „n aanvraag vir huurhuise in die area omdat sy
vinnig uitverhuur het.6 (Enige 4) (4)
Verstaan, matig (Uit die scenario)
5.4 5.4.1 Kies die mees geskikte wasmasjien vir Sam en Cecelia se
behoeftes.
Voorlaaier (1)
Analisering, matig (Verken, p.137; Suksesvol, p.156-157)
5.4.2 Ondersteun jou keuse in 5.4.1.
Die alarm sal hulle bewus maak dat die bondel klaar gewas
is/ hoef nie die masjien dop te hou nie.1
Die masjien is ten volle outomaties2 wat menslike
energieverbruik verminder.3 Makliker vir Cecelia wat artritis/
gewrigsontsteking het.4
Die grootte van die masjien is geskik vir hul behoeftes.5
Die grootte is mees geskik vir 'n klein huis.6
Dit is bekostigbaar.7
Dit is (nie-menslike) energie doeltreffend/ spaar nie-menslike
energie/ gebruik minder elektrisiteit.8
Maklik om skoon te maak weens die metaalafwerking.9
10 Programme sal by hul behoeftes pas/keuses toelaat.10
Gebruik die minste water/ minder water as die bolaaier.11
Vlekvryestaal drom is duursaam/ sal nie afsplinter nie.12
(Enige 6) (6)
Analisering, moeilik (Scenario)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 17 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
5.4.3 Gee redes waarom die ander TWEE wasmasjiene nie vir Sam
en Cecelia se behoeftes geskik is nie.
.
Die bolaaier is groter/ benodig meer spasie/ minder geskik vir
'n klein twee slaapkamer huis.1
Bolaaier is baie duur2 om te koop in vergelyking met die
voorlaaier en dubbelbalie.
Bolaaier gebruik meer water as „n voorlaaier.3
Die bolaaier sal maklik vullis/merke toon weens hulle wit
kleur.4
Die dubbelbalie is groter/ benodig meer spasie/ minder geskik
vir 'n klein twee slaapkamer huis.5
Die dubbelbalie gebruik meer menslike/ fisiese energie/ vereis
te veel tyd/ nie ten volle outomaties6 wat nie geskik is vir
Cecelia se artritis/ gewrigsontsteking.
Die dubbelbalie gebruik meer (nie-menslike) energie/
elektrisiteit.7
Die dubbelbalie sal maklik vullis/merke toon weens hulle wit
kleur.8
Die emalje dromme kan makliker afsplinter as die
vlekvryestaal drom.9
Die dubbelbalie het geen alarm.10
Die dubbelbalie het slegs 3 programsiklusse wat hul keuses
beperk.11 (Enige 4) (4)
Analisering, moeilik (Scenario)
LET WEL: Twee punte moet vir die dubbelbalie en twee punte vir die bolaaier
toegeken word.
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 18 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
VRAAG 6: ENTREPRENEURSKAP
6.1 Definieer die volgende terme:
6.1.1 Teikenmark
'n Spesifieke groep mense1 wat moontlik jou produk sal wil
koop2 / met soortgelyke behoeftes en belangstellings.3
(Enige 2) (2)
Onthou, maklik (Verken, p.20; Suksesvol, p.11)
6.1.2 Volhoubare produksie
Volhoubare produksie is die produksie van goedere om verbruikers
se basiese behoeftes te bevredig1en hulle lewenskwaliteit/
gehalte te verbeter2 sonder om die omgewing te beskadig/ die
gebruik van natuurlike hulpbronne te verminder/ toksiese material/
chemikalieë/ afval en besoedeling te verminder.3 (3)
Onthou, maklik (Verken, p.26; Suksesvol, p.26)
6.2 Noem waarom dit vir 'n entrepreneur belangrik is om gehoor te gee aan
produkspesifikasies.
Dit verseker dat die produkt altyd dieselfde is1 ten opsigte van voorkoms/
gehalte/ grootte/ gewig/ kleur en styl2 en dat die gehalte deurlopend is.3
Kliënte sal kry wat hulle verwag.4
Die produkte sal suksesvol wees en 'n entrepreneur sal nie wins verloor
weens mislukkings.5 ( Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p.16; Suksesvol, p.21)
6.3 6.3.1 Noem DRIE menslike hulpbronne wat Lelethu tot haar
beskikking gehad het.
Passie/ belangstelling in mode1
Naaldwerkvaardighede2
Kennis van mode en kleremaak3
Kreatiwiteit4 (Enige 3) (3)
Verstaan, matig (Verken, p.10; Suksesvol, p.17)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 19 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
6.3.2 Verduidelik waarom dit vir Lelethu belangrik is om 'n
finansiële uitvoerbaarheidstudie te doen.
Dit sal die sterkpunte1 en swakhede2 van die
besigheidsidee ontdek.
Dit sal haar help besluit of sy met die besigheid voort moet
gaan of nie/ sal 'n duidelike prentjie gee of die besigheid die
potensiaal vir sukses het.3
Of die inkomste genoeg sal wees om die koste te dek4 en 'n
redelike wins te maak5 die besigheid lewensvatbaar sal
wees.
Om die aanvangskoste/ behoeftes van die besigheid te
bepaal.6 (Enige 3) (3)
Onthou, maklik (Verken, p.35; Suksesvol, p 35)
6.3.3 Identifiseer VIER faktore wat Lelethu se besigheid die
mededingende voorsprong in die mark gegee het.
Haar uitrustings is uniek/is haar eie ontwerpe.1
Die kledingstukke is gemaak om die individuele kliënt te pas/
verpersoonlik/ hulle behoeftes te bevredig/ die gaping in die
mark te vul.2
Geen van haar kliënte sal dieselfde ontwerpe dra nie.3
Prys is redelik/ bekostigbaar.4
Sy trek handsakke en skoene oor om by haar kledingstukke te
pas.5
Sy gebruik 100% Trots Suid Afrikaans geproduseerde
katoenkleedstof.6 (Enige 4) (4)
Toepassing, matig (Verken, p.8; Suksesvol, p.11)
6.3.4 Noem DRIE maniere waarop Lelethu haar besigheid in die
gemeenskap kon adverteer.
Elektroniese media/ radio/ selfone/ internet1
Sosiale media/ Facebook/ Instagram/ Twitter/ WhatsApp/ Tik-
Tok2
Gedrukte media/ plaaslike gemeenskapskoerant/ strooibiljette/
brosjures/ plakkate/ pamflette/ advertensie-borde.3
Modeskoue/ uitstallings in die gemeenskap4
Kliënte wat haar kledingstukke dra/ vertel ander/mondelings/
self-advertering (sy dra haar eie klere)5 (Enige 3) (3)
Verstaan, matig (Verken, p.30; Suksesvol, p.29-30)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 20 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
6.3.5 Noem TWEE maniere waarin Lelethu haar tyd effektief bestuur
het.
Sy vertraag/ stel nie take uit nie.1
Het vakansietyd gebruik om by bestelling te hou.2
Sy het nie meer bestellings geneem as wat sy kon hanteer
nie/ sy neem min bestellings.3 (Enige 2) (2)
Verstaan, matig (Verken, p.24; Suksesvol, p.25, Scenario)
6.3.6 Lewer kommentaar oor die impak van die gehalte en die
beskikbaarheid van die kleedstof vir Lelethu se besigheid.
Die kleedstof wat sy gebruik word in Suid Afrika geproduseer
en sal dus altyd beskikbaar wees1 teen 'n redelike prys.2
Sy sal nie vir kleedstof hoef te wag om ingevoer te word nie3
en hoef nie invoerbelasting te betaal/ hoef nie 'n invoerlisensie
te verkry nie.4
Die kleedstof is 100% katoen wat 'n goeie gehalte eindproduk
sal verseker.5 Dit is koel en gemaklik om in somer te dra.6
(Enige 4) (4)
Verstaan, matig (Verken, p.13, 21; Suksesvol, p.19, 24)
6.3.7 Bereken die totale koste van EEN rok met 'n winsopslag van
30%. Toon ALLE berekeninge.
3 x R70.001 = R 210.00
R210.00 + R 10.00 + R 250.00 = R 470.002
R470.00 30%3 = R 141.004 OF R470.00 5 =
R141.006
Totale koste = R 470.00 + R 141.00 = R 611.007
OF
R470.00 8 9 = R611.0010
(R monetȇre waarde moet in die antwoord wees om die finale
punt te ontvang) (5)
Toepassing, matig (Verken, p. 37-38; Suksesvol, p. 220-221)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Verbruikerstudies 21 DBE/2021
SS/NSS - Nasienriglyne
6.3.8 Analiseer waarom Lelethu se besigheid waarskynlik
volhoubare winsgewendheid sal toon.
Sy maak kledingstukke op bestelling1 wat beteken dat al die
produkte/ kledingstukke wat sy maak alreeds verkoop is2 en
geen middelman wat 'n gedeelte neem/ geen koste vir
betaalbaar 'n plek om die produkte te verkoop.3
Al die kledingstukke is uniek/ verpersoonlik/ pas haar
kliënte4 en dit gee haar 'n mededingende voordeel/ verseker
dat sy aan haar kliënte se behoeftes voldoen.5
Die kledingstukke is bekostigbaar6 en dit verseker verdere
toekomstige bestellings7 wat die besigheid volhoubaar sal
hou.
Die kliënte is gelukkig/ tevrede8 en dit sal verseker dat hulle
terugkom/ die nuus mondelings versprei9 en dit sal haar
besigheid volhou.
Lae oorhoofse/ bokoste/ uitgawes10 aangesien sy van die
huis af werk.11
Haar kledingstukke vervul 'n behoefte in die mark12
aangesien hulle gewild is vir tradisionele vieringe.13
Die kleedstof wat sy gebruik word plaaslik geproduseer/ 100%
Trots Suid Afrikaans geproduseerde katoenkleedstof/ gehalte
kleedstof14 en sal altyd beskikbaar wees,15 dit sal ook die
behoefte van verbruikers vervul wat plaaslik vervaardigde
produkte wil koop.16
Sy bied bykomstighede/ skoene/ handsakke aan17 wat 'n
addisionele diens is18 waarna kliënte soek en dit sal 'n
volhoubare besigheid verseker. (Enige 8) (8)
Analisering, moeilik (Verken, p.35; Suksesvol, p.44)
[40]
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
- Grade 12 Consumer Studies notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Consumer Studies questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- All Grade 12 Consumer Studies past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 past papers
More Consumer Studies and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Question Paper (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Afr)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 November 2024 NSC Question Paper
Related documents

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2019 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2019 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2019 QP (Eng)

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2019 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2019 Question Paper

Question paper
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2024 Question Paper (Afr)
More from Grade 12 Consumer Studies

Annual teaching plan
Gr 12 Con Stu ATP 2023 24

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC June 2025 Memo (English)
--8a5e377e-56ba-4e74-bf85-3168556146ef/v1-c25ccd3585e5fad59a83/card.webp)
Memorandum
Consumer Studies Grade 12 NSC November 2025 Memo (Afrikaans)

Errata
Consumer Studies Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Errata

Memorandum