Skip to content
Memorandum

Creative Arts Grade 9 November EC 2016 Memo

Grade 9 Creative Arts memorandum from the November EC 2016, 9 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.

Subject: Creative ArtsGrade 920169 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIOR FASE GRAAD 9 NOVEMBER 2016 SKEPPENDE KUNSTE MEMORANDUM PUNTE: 100 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 SKEPPENDE KUNSTE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING A: DANS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.1 B die liggaam toelaat om van een plek na die ander te beweeg. (1) 1.2 A slangdans. (1) 1.3 B een danser ʼn beweging begin, wat herhaal word deur die ander dansers, een na die ander. (1) 1.4 C Wanneer jou spiere warm is. (1) 1.5 D tendus. (1) [5] VRAAG 2 KOLOM A KOLOM B 2.1 Xibelani-dans D Tsonga 2.2 Ballet E Rond de Jambe 2.3 Steweldans A Swart mynwerkers van SA 2.4 Pantsula B “Townships” van SA in die 1950’s 2.5 Makgibo C Suid-Basotho vroue (5 x 1) [5] VRAAG 3 3.1 Vraag en antwoord vind plaas wanneer ʼn danser ʼn beweging maak en ʼn ander danser antwoord. (2) 3.2 Oordrag en ontvangs van gewig is waar een persoon sy/haar gewig aan ʼn ander gee terwyl die ander persoon steun verleen. (2) 3.3 Negatiewe spasie is ʼn leë persoonlike spasie rondom die persoon. (2) 3.4 Blinddoek en lei is waar die leier sy/haar maat stewig vashou en na hom/haar lei. (2) 3.5 Ontmoet en skei is wanneer twee dansmaats ontmoet en dan weg van mekaar beweeg (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SKEPPENDE KUNSTE 3 VRAAG 4 4.1 Natuurlike gebaar is ʼn alledaagse beweging wat ʼn idee, gedagte of emosie uitdruk. (2) 4.2 Om jou naels te byt, voetstampe, om met jou hande te praat, waai, om jou arms te kruis, ens. (Enige 5 x 1) (5) 4.3 4.3.1 Begin en einde Enige relevante stappe wat gevolg kan word is aanvaarbaar. (2) 4.3.2 Variasie van natuurlike gebare Enige relevante stappe wat gevolg kan word is aanvaarbaar. (2) 4.3.3 Stilte Enige relevante stappe wat gevolg kan word is aanvaarbaar. (2) 4.3.4 Herhaling Enige relevante stappe wat gevolg kan word is aanvaarbaar. (2) 4.3.5 Danselemente Enige relevante stappe wat gevolg kan word is aanvaarbaar. (2) [17] VRAAG 5 5.1 Sy is ʼn danser, onderwyseres, choreograaf en aktivis. (1) 5.2 Wes-Kaapprovinsie (1) 5.3 Ballet, Moderne dans, Afrika-dans, Spaanse dans en dies meer (Enige 2 x 1) (2) 5.4 Sy het haar liggaam gebruik om te dans sodat sy al haar uitdagings kon hanteer. (1) 5.5 Enige relevante antwoord is aanvaarbaar. (Enige 3 x 1) (3) 5.6 The Lion King Den Haag (Nederland) (2) 5.7 Dansloopbaan (1) 5.8 Enige relevante antwoord (met motivering) is aanvaarbaar. (2) [13] TOTAAL AFDELING A: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SKEPPENDE KUNSTE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING B: DRAMA VRAAG 6 6.1 B Klimaks (1) 6.2 C alleenspraak (1) 6.3 D oop (1) 6.4 D Al die bogenoemdes (1) 6.5 C rekwisiete. (1) 6.6 A gesigskenmerke te beklemtoon of te neutraliseer. (1) 6.7 B tableau. (1) 6.8 D Al die bogenoemdes (1) 6.9 A te interpreteer en in die rol bly. (1) 6.10 B Regisseur (1) [10] VRAAG 7 7.1 A Gang verhoog: Publiek sit oorkant mekaar end die aksie vind plaas in die middel. (2) B Oop verhoog: Aksie vind plaas met die gehoor aan drie kante van die verhoog (2) C Arena: Aksie vind plaas in die middel, met die gehoor aan al vier kante van die verhoog. (2) D Proscenium verhoog: Die gehoor sit voor die verhoog aan een kant en in slegs een rigting kyk. Die verhoog is sodanig gebou sodat die gehoor voor is. (2) 7.2 7.2.1 Agterdoek: ʼn Groot geverfde agterdoek op die muur van die verhoog wat dien as die landskap. (2) 7.2.2 Artikulasie: Die formasie van duidelike en definitiewe klanke in spraak. (2) 7.2.3 Resonansie: ʼn Soliede klank of vibrasie gemaak deur ʼn mens of ʼn instrument. (2) 7.3 7.3.1 Beligting: Gee fokus deur middel van spotlights om die atmosfeer/stemming te skep. (1) 7.3.2 Klank: Beheer die musiek vir elke scène, en maak seker dat die regte effek gekry word ten opsigte van stemming, atmosfeer en spanning. (1) 7.3.3 Stel/rekwisiete: Word gebruik vir ʼn visuele stelling vir ʼn toneelstuk. (1) 7.3.4 Kostuum: Kleredrag van die karakters wat pas by die toneelstuk. (1) 7.3.5 Regisseur: Die regisseur bestudeer die toneelstuk om die struktuur en betekenis agter te kom. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SKEPPENDE KUNSTE 5 7.4 Ope reaksie Moontlike antwoorde: A Verskaf inligting wat ons behoort te weet, bv. die gebeure in die wêreld en rondom ons (nuus). (1) B Bied opvoedkundige programme aan (1) C Bron van vermaaklikheid (1) D Adverteer/lig ons in van goedere wat ons kan koop (1) E Die massa-media bied gesondheidsprogramme aan (1) 7.5 Leerders word gekrediteer vir die geldigheid van die antwoorde soos volg:  Karakters en hul rolle (identifiseer enige twee karakters) Identifiseer ten minste twee karakters (2 x 1)(2)  Fisikaliteit in vergelyking met party van die tonele van die storie Fisiese voorkoms pas by persoonlikheid (2 x 1)(2)  Stem en spraak Stemprojeksie wat by karakter pas (2 x 1)(2) (6) [30] VRAAG 8 8.1 African Mirror, 1913 (2) 8.2 Die rolprentbedryf genereer jaarliks meer as R5,8 miljard uit rolprente en TV, en die vermaaklikheidsbedryf het ʼn waarde van R7,4 miljard. (2) 8.3 Enige van die volgende: Tsotsi, Yesterday, U Carmen E Khayelitsha, Blood Diamond, Lord of War, ens. (Enige 3 x 1) (3) 8.4 Enige van die volgende redes: Unieke ligging, die vervaardigingskoste is bekosbaar, weer is voorspelbaar en die wisselkoers is aantreklik. (Enige 3 x 1) (3) [10] TOTAAL AFDELING B: 50 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SKEPPENDE KUNSTE (EC/NOVEMBER 2016) AFDELING C: MUSIEK VRAAG 9 9.1 C orkes. (1) 9.2 C teen dieselfde spoed as van te vore (1) 9.3 B strykinstrumente. (1) 9.4 D opera. (1) 9.5 A roep en antwoord (1) [5] VRAAG 10 10.1 Solo (1) 10.2 Reggae (1) 10.3 Drieklank (1) 10.4 Lirieke (1) 10.5 Dirigent (1) [5] VRAAG 11 11.1 A B C D E (5 x 1) (5) 11.2  Korrekte plasing van note in afwaartse rigting en volgorde insluitende halftone. (2 x 1) (2)  Toevallige tekens bygevoeg (2 x 1) (2) [4] VRAAG 12 12.1 (8) 12.2 G Majeur (2) [10] VRAAG 13 (5 x 2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SKEPPENDE KUNSTE 7 VRAAG 14 14.1 Ubuntu Bam (1) 14.2 Dit is ʼn kunstenaar wat alleen sing; ʼn kunstenaar wat sy/haar eie groep vorm. (1) 14.3 Beste nuweling; Beste album; Vroulike vokalis (3) 14.4 Simphiwe Dana, Ringo Madlingozi, Zama Jobe, Tshepo Tshola (Enige 2 x 1) (2) 14.5 Afro-sjiekstyl (1) 14.6 Ukufa, Ubuntu Bam, Ndiyabulela, Ikhaya Lam (3) [11] TOTAAL AFDELING C: 50 AFDELING D: VISUELE KUNSTE VRAAG 15: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 15.1 A proporsie. (1) 15.2 B horisontaal. (1) 15.3 C warm (1) 15.4 D Ritme (1) 15.5 C neutrale (1) 15.6 B Fokale punt (1) 15.7 C drie (1) 15.8 B ʼn collage (1) 15.9 A voorgrond (1) 15.10 D al die bogenoemdes. (1) [10] VRAAG 16 KOLOM A KOLOM B 16.1 Die ligtheid of donkerte van ʼn area in terme van C Negatiewe Spasie swart of wit 16.2 Materiaal of tegniek waarmee ʼn kunstenaar werk D Medium is gewoonlik vloeibaar of semi-vloeibaar 16.3 Die ligtheid of donkerte van ʼn lyn, vorm of area in A Waarde terme van swart of wit 16.4 In ʼn skildery of beeldhoukuns, is die areas waar E Toon daar geen vorme is (die “leë areas”) 16.5 ʼn Vorm, beeld, of voorwerp wat iets uitbeeld wat B Simbool anders is waarmee dit gewoonlik geassosieer is (5 x 1) [5] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SKEPPENDE KUNSTE (EC/NOVEMBER 2016) VRAAG 17 17.1 17.1.1 Lyn Verskillende lyne wat gebruik word vir die bene (sigsaglyne/ horisontale en diagonale lyne). (2) 17.1.2 Balans Die heel stoel is asimmetries gebalanseerd. Al die kante is ongelyk. (2) 17.1.3 Ritme Die versiering van die sitplek het ʼn patroon gevorm. Klein vierkante regom. (2) 17.2 Ope Reaksie Moontlike antwoorde: Ja, dit is suksesvol omdat dit aantreklik is en gemaklik op die oog is; dit is ook funksioneel en ferm. (2) 17.3 Ope Reaksie Moontlike antwoorde:  Ek sal liewer my voete oplig/ondersteun wanneer ek ontspan.  Ek sou ʼn kussing ontwerp vir gemak. (2) 17.4 ʼn Leerder maak ʼn persoonlike LOGO-ontwerp. Rubriek Kriteria Uitstekend Goed Aanvaarbaar Swak Punte 4-5 3 2 0-1 Uitstekende Goeie Aanvaarbare Swak Formaat/Gebruik van beplanning beplanning en beplanning en beplanning en en baie tyd genoeg tyd aanvaarbare min tyd bestee aan bestee aan tyd bestee bestee aan ontwerp- ontwerp- aan ontwerp- ontwerp- ontwerpskenmerke kenmerke kenmerke kenmerke kenmerke Oorspronklik Oorspronklike Oorspronklike Nie Oorspronklikheid & Eenvoud e en en konsep; oorspronklik buitengewon interessante Annvaarbaar, nie; e goeie konsep; maar ʼn paar Lyne is nie konsep; Konsep is aspekte moet duidelik nie; Eenvoudig goed, maar ʼn aanpas by nie geskik vir tog treffend; paar aspekte verskillende ander lyk goed in moet aanpas kontekste, of kontekste of verskeie by in kleur of s/w kleur of s/w kontekste in verskillende kleur of in kontekste, of swart op wit in kleur of s/w (s/w) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2016) SKEPPENDE KUNSTE 9 Kriteria Uitstekend Goed Aanvaarbaar Swak Punte 4-5 3 2 0-1 Uitstekende Goeie keuse Aanvaarbare Keuse van Maatskappy en Beeld en algehele indruk keuse van van kleur, keuse van kleure en kleur, grafieke en kleur, grafieke grafieke en grafieke en ontwerp; en ontwerp; ontwerpsken ontwerp; duidelike duidelike merke is nie ʼn uitstekende verteenwoordi verteenwoordi duidelike verteenwoor ging van die ging van die uitbeelding diging van maatskappy maatskappy van die die se beeld; se beeld; maatskappy maatskappy Taak goed Taak se beeld nie, se beeld voltooi; aanvaarbaar Die werkstuk Taak uitgedink en voltooi; is onvoltooid uitstekend ontwikkel aanvaarbaar en is onder- voltooi; goed uitgedink en ontwikkel uitgedink en ontwikkel ontwikkel (15) [25] VRAAG 18 18.1 Beskryf die kunstenaar se loopbaan en verskaf sy geboortedatum Lucky Mosa Khuzwayo, is gebore in 1988; het ʼn B.Tech in die Skone en Toegepaste Kunste (3) 18.2 Sy betrokkenheid met die kunswêreld Hy het deelgeneem aan toonaangewende kuns uitstallings, en hierdie sluit in die PPC-YCSA (2010), Absa L’artelier (2011), Arts Alive (2009–2012). Hy bestee sy tyd aan ʼn paar gemeenskap kunsprojekte in en om die hoofstad van die Tshwane Metro. (3) 18.3 Watter materiale hy vir sy skilderye gebruik Beton, klei, gevinde voorwerpe, staal, hout, ens. (2) 18.4 Wat het sy werk beïnvloed Sosiale probleme en verwaarloosde voorwerpe (2) [10] TOTAAL AFDELING D: 50 GROOTTOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

Revise the topics in this paper, then practise them question by question.

More papers and memos for this grade and subject.