Skip to content

Civil Technology Grade 11 2020 Memo (Afr)

MemorandumCivil TechnologyGrade 11202015 pages

Grade 11 Civil Technology memorandum from the National Exemplar November Exam 2020 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2020 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING NASIENRIGLYN (EKSEMPLAAR) PUNTE: 200 Hierdie nasienriglyn bestaan uit 15 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 1: VEILIGHEID EN MATERIALE (GENERIES) 1.1 Veiligheidshelm / “hard hat” (1) 1.2 ʼn Das kan deur die bewegende dele ingetrek word en kan lei tot beserings (1) 1.3 1.3.1 Onwaar (1) 1.3.2 Onwaar (1) 1.3.3 Waar (1) 1.3.4 Waar (1) 1.4 Berging van materiaal op die terrein. 1.4.1 Enige EEN waarop materiaal geberg kan word. x Rakke x Palette (1 x 1) (1) 1.4.2 Enige EEN rede waarom hope sand en klip met plastiek bedek word. x Om dit skoon te hou x Wegspoeling tydens reënbuie te vermy (Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1) 1.4.3 Om te verhoed dat die materiale meng (1) 1.5 1 800 mm ÷ 3 (1) = 600 mm (1) (2) 1.6 Gewapende beton het staalversterkingstawe (1) 1.7 Enige EEN doel van growwe aggregaat in ʼn betonmengsel: x Verleen stabiliteit aan volume van beton x Ekonomies – vorm die grootste deel van die mengsel x Verminder die krimpingspotensiaal van beton (1 x 1) (1) 1.8 Kalk (1) 1.9 Gidspleister / vlaklaag / “screed” (1) 1.10 Harde hout (1) en sagte hout (1) (2) 1.11 Enige EEN gebruik van laaghout: x Onderkant van laaie x Muurpaneelwerk x Deurpanele x Kaspanele x Binnehuise balustrades / relings x Raamwerk (1 x 1) (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 3 1.12 1.12.1 Nie-ysterhoudende metaal (1) 1.12.2 Ysterhoudende metaal (1) 1.13 Enige EEN gebruik van lood in die bou-omgewing. x Batterye x Kabelhulse x Loodpype (Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1) 1.14 Enige EEN gebruik van vlekvrye staal in die bou-omgewing: x Opwasbakke x Baddens x Waterkrane x Sperders x Suigwaaiers (Soortgelyke antwoord) (1 x 1) (1) 1.15 x Pas eers die pype inmekaar en maak seker dit loop in die regte rigting (1) x Wend dun lagie PVC-gom op die passtuk en pyp (1) x Draai dit liggies en druk die dele in posisie (1) (3) 1.16 3 mm (1) 1.17 Enige TWEE gebruike van deurskynende glas: x Badkamer / toiletvensterruite x Glasstene vir mure x Deure x Stedelike meubels en toestelle (2 x 1) (2) 1.18 Termoplastiek (1) en termoverharde plastiek (1) (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA (GENERIES) 2.1 Voorkom roes (1) 2.2 Koubeitel word gebruik om gate /gleuwe in beton /steenwerk /metaal te kap (1) Steenbeitel word gebruik om stene te sny (1) (2) 2.3 Benoem die gereedskapstukke in FIGUUR 2.3.1 tot 2.3.3 en noem EEN gebruik van elk. 2.3.1 Pik (1) Enige EEN gebruik (1): • Harde grond losmaak tydens uitgrawings • Opbreek van rots (2) 2.3.2 Blokborsel / Blokkwas (1) Enige EEN gebruik (1): • Pleister klam te maak • Om oppervlaktes / beton klam te maak (2) 2.3.3 Skaaf (1) Enige EEN gebruik (1): • Hout te skaaf • Rowwe houtoppervlaktes gelyk te maak (2) 2.4 2.4.1 Lugbelwaterpas (1) 2.4.2 Toets of die kopbalk horisontaal is (1) en die style vertikaal geïnstalleer is (1) (2) 2.4.3 Enige TWEE versorgingsmaatreëls van die lugbelwaterpas: • Vee skoon af na gebruik • Moenie toelaat dat pleister / sement daarop droog word nie • Bêre op ‘n droë plek (2 x 1) (2) 2.5 2.5.1 Draagbare rolsaag (1) 2.5.2 Enige TWEE gebruike: • Hout te saag • Ander materiale met spesifieke lemme te saag • Sponnings te sny (2 x 1) (2) 2.6 2.6.1 Meer inligting in te sluit (1) 2.6.2 Om die aandag te vestig op (1) besonderhede wat nie duidelik verstaan sal word nie (1) (2) 2.6.3 Oopdakrand (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 5 2.6.4 A – VWL (1) B – Balkvulling / halfsteenmuur (1) C – Fassieplank / fassiebord (1) D – Eensteenmuur (1) E – Plafon / kroonlys (1) (5) 2.6.5 Voorkom dat stof / gediertes / ens. onder dak inkom (1) 2.6.6 Geute aan te heg / reg te maak (1) 2.7 Om te verseker dat die horisontale en vertikale buitemates (1) ooreenstem met die individuele binnemates (1) (2) 2.8 Regs (1) onderaan die tekenvel (1) (2) 2.9 1 : 100 (1) 2.10 2.10.1 Natuurlike grondvlak (1) 2.10.2 Voltooide vloervlak (1) 2.11 2.11.1 (2) 2.11.2 W (2) 2.11.3 (1) [40] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 3: HOEVEELHEDE, VERBINDINGS EN GRAFIKA (GENERIES) 3.1 3.1.1 Terreinplan (1) 3.1.2 123 (1) 3.1.3 Boulyn / bougrens (1) 3.1.4 B – Mangat C – Steekoog (2) 3.2 EEN gebruik van PVC-kleefstof: x PVC-pype te las (1) 3.3 PVC-gom (1) 3.4 3.4.1 (2) 3.4.2 (2) 3.4.3 (2) 3.5 Die aanwendingsproses van PVA kleefstof: (1) Pas eers die pype inmekaar om seker te maak dat dit in die regte rigting loop / pas (2) Wend 'n dun laag PVC-gom op die passtuk en die pyp aan (3) Draai dit liggies en druk die dele in posisie (3) 3.6 Enige DRIE voorsorgmaatreëls by die gebruik van kontaklym: x Wees versigtig om nie die kleefstof heeltemal te laat droog word voor samevoeging nie x Moenie te lank wag voor die dele saamgevoeg word nie x Die lym moet nie te vinnig aangewend word nie (3 x 1) (3) 3.7 Enige VYF gebruike van silikoon: x Basiese verseëlaar teen lug- en waterlekkasies x Tekstielgebruike x Versterk materiale x In lugvaart x Konstruksieherstelwerk x Elektronika (5 x 1) (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 7 3.8 Enige TWEE eienskappe van ELK van die volgende kleefmiddels: 3.8.1 Silikoon x Vuurbestand x Geleidend of isolerend x Rubberagtig x Lae hittegeleiding x Weerstaan chemikalieë / lae chemiese reaktivering x Lae giftigheid x Waterbestand / Stoot water af (2 x 1) (2) 3.8.2 Kontakgom x Heg goed aan meeste materiaal (plastiek, rubber, papier, hout, ens.) x Sit vas aan meeste nie-poreuse materiaal x Rubberagtig en het ʼn roomkleur x Vlambaar x Waterbestand x Droog vinnig en kan onmiddellik heg (2 x 1) (2) 3.8.3 PVA-gom x Waterbasis x Vir binne- en buitegebruik x Wit of geel kleur voor dit droog word, deurskynend wanneer dit droog is x Geel PVA is nie heeltemal deurskynend wanneer dit droog is nie x Besonder sterk wanneer dit op hout gebruik word x Droog vinnig x Goedkoop (2 x 1) (2) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) VRAAG 4: VENSTERS, GRAFIKA, TOERUSTING EN GEREEDSKAP, DEURE EN MUURPANELE (SPESIFIEK) 4.1 ANTWOORDBLAD 1 (14) 4.2 4.2.1 x Kalfreling 9 x Onderreling van bolig 9 x Boreling van swaairaam 9 (3) 4.2.2 Dripgroef 9 (1) 4.3 ANTWOORDBLAD 2 (6) 4.4 Z-plankdeur (6) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 9 VRAAG 5: FORMELE, BEKISTING, SKORING EN MATERIAAL (SPESIFIEK) 5.1 5.1.1 A – Vertikale klampe B – Juk of kraag C – Laaghout D – Formeellatwerk (4) 5.1.2 Om die bekisting stewig vas te hou of om die bekisting stewiger te maak (1) 5.1.3 x Kan nie lank gebruik word nie x As die hout droog is, sal dit vogtigheid van die nat beton absorbeer, wat die spesifieke betondeel swakker kan maak x Nat beton sal krimp en sny (’cup’) wat tot oop lasse en lekkasie kan lei (2 x 1) (2) 5.1.4 x Dit kom in groot blaaie voor x Dit is ideaal vir die kante van bekisting want kan in verskillende mates gesny word (2 x 1) (2) 5.2 5.2.1 x Skuins teen mure geplaas om tydelike laterale steun te bied x Om leunende of onstabiele mure te ondersteun x Om gewig na die grond of ander ondersteunende dele te verplaas (Enige 1) (1) 5.2.2 x Tydelike horisontale ondersteuning aan twee parallelle mure te bied x Waar een van die mure leun of tekens van faling toon x Tussen gewelmure van aangrensende geboue opgerig, wanneer 'n tussengebou gesloop moet word of werk aan ʼn fondasie van 'n aangrensende gebou gedoen moet word (Enige 1) (1) 5.3 5.3.1 Dit ontvang die las wat sowel vertikaal as horisontaal verplaas word, en versprei dit in die grond. (1) 5.3.2 Verplaas die horisontale en vertikale las wat op die muurplaat uitgeoefen word, na die voetplaat. (1) 5.4 5.4.1 A – Binte B – Horisontale spanstuk C – Diagonale spanstuk D – Stut (4) 5.4.2 Dit verhoed dat die teenoorgestelde eindpunte van die ribbe onder die gewig van die boog uitmekaar trek. (1) 5.4.3 x Verbind die buitenste en binnenste ribbes x Dit hou die formeel haaks en maak dit stewiger (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 10 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) 5.5 A – Bint B – Stut C – Horisontale spanstuk D – Diagonale spanstuk (Enige 2) (5) 5.6 A – Formeellatwerk B – Rib C – Stut D – Wigpaar E – Draer (5) [30] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 11 VRAAG 6: SKORING, VERBINDINGS, HOEVEELHEDE, MUURPANELE, KASTE EN YSTERWARE (SPESIFIEK) 6.1 6.1.1 Onwaar (1) 6.1.2 Onwaar (1) 6.1.3 Waar (1) 6.1.4 Waar (1) 6.2 6.2.1 A – Hefskanier (1) 6.2.2 B – Uitswaaiskanier (1) 6.2.3 C – Tongskanier (1) 6.3 Dit is daar om die las tussen die muur en plafon te bedek (1) 6.4 Kroonlys vir lang mure = 2 x 5 m = 10 m Kroonlys vir kort mure =2x3m=6m Totale lengte van kroonlys = 10 + 6 = 16 m (4) 6.5 6.5.1 Uitswaaiskanier (1) 6.5.2 Vlakgrendel of kokergrendel (1) 6.6 ANTWOORDBLAD 3 (6) 6.7 grond (Enige deel x 1) (5) 6.8 x Laaghout x Blokbord x Hardebord/Masonite (3) 6.9 Volume van beton = ℓ x b x h = 28 m x 0,45 m x 0,15 m = 1,89 m3 (5) 6.10 ANTWOORDBLAD 4 (7) [40] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 12 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD 1 HOUTBEWERKING 4.1 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT 2.6.1 Strookfondament 2 2.6.2 Eensteenmuur 3 2.6.3 Hardepuinvulling 1 2.6.4 Vogweerlaag 1 2.6.5 Blinderingslaag 1 2.6.6 Betonvloerblad 1 2.6.7 Deuropening 1 2.6.8 Betonlatei 1 2.6.9 Muurplaat 1 2.6.10 Twee byskrifte 2 TOTAAL: 14 2 x byskrifte NGV Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 13 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD 2 HOUTBEWERKING 4.3 9 ASSESSERINGSKRITERIA PUNT Muur 1 9 Dekstrook 1 9 9 Ruhegstuk 1 Tong-en-groef-bord 1 Korrektheid van tekening 1 TOTAAL: 5 (5) Korrektheid 9 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com 14 SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD 3 HOUTBEWERKING 6.6 Vooraansig eenpaneeldeur 9 Boreling 114 mm x 44 mm 16 mm plat paneel 9 9 9 Styl 114 mm x 44 mm Onderste reling 220 x 44 mm 9 (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com (EC/NOVEMBER 2020) SIVIELE TEGNOLOGIE: HOUTBEWERKING 15 SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM: ANTWOORDBLAD 4 HOUTBEWERKING 6.10 Kabinet (7) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

Study this subject

More from Grade 11 Civil Technology

View all