Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2017
SIVIELE TEGNOLOGIE
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyn bestaan uit 26 bladsye.
Skip to contentMemorandum /CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)



%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)






View all

/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo
Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2017, 24 pages. Read online or get the free PDF download, question paper linked when available.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2017. Memorandum, 24 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2017
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 24
- File size
- 1.0 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 24
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING A: GENERIES (VERPLIGTEND)
VRAAG 1: VEILIGHEID en MATERIAAL
1.1 Rubberstewels (1)
1.2 DRIE vereistes vir beskermende skoene op ʼn bouterrein.
- Stewig
- Glyvas
- Metaalversterkings in tone (3 x 1) (3)
1.3 1.3.1 Kan afval en beseer (1)
1.3.2 Werkers kan teen mekaar stamp / aandag aftrek (1)
1.3.3 Kan vashaak aan bewegende dele (1)
1.3.4 Dampe van petrolenjins is gevaarlik (1)
Enige enige soortgelyke antwoord
1.4 Enige TWEE beskermende kleding - hoekslyper.
- Skermbril/Gesigskerm
- Oorproppe/skutte
- Handskoene
- Oorpak/Voorskoot
- Beskermende skoene (2 x 1) (2)
1.5 1.5.1 Basis onder die materiaal – Stewig/Sterk/Waterdig (2)
1.5.2 Maksimum hoogte van stapeling – Nie hoër wees as 3x die breedte (2)
1.5.3 Brandblustoerusting – Nie Versper/Nie belemmer (2)
1.6 Ongewapende beton – Sonder staal/Nie onderhewig aan trek/buigspanning
Gewapende beton – Met staal/Onderhewig aan trek/skuifspanning (2)
1.7 - Sement - Sand - Kalk (3)
1.8 (1) Pasta/bewerkbaarheid aan mengsel te gee
(2) Vir hidrateringsproses/Sterkte-ontwikkeling (2)
1.9 Enige TWEE gebruike van elkeen van die volgende bordprodukte:
1.9.1 Laaghout.
- Onderkant van laaie
- Muurpaneelwerk
- Deurpanele
- Kaspanele
- Binnehuis balustrades/relings
- Vloere
- Raamwerk (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 3
1.9.2 Hardebord (Masonite) -
Onderkant van laaie
- Paneelwerk
- Dekoratief
- Vloere
- Agterkant van kaste
- Meubels (2 x 1) (2)
1.10 Yster/Koolstof (1)
1.11 Enige EEN eienskap van veiligheidsglas
- (1) Breek nie maklik (2) onder normale inpak
- (1) Indien breek (2) hou plastiek tussen fineer dele bymekaar/spat nie. (2)
[30]
VRAAG 2: TOERUSTING, GEREEDSKAP EN GRAFIKA
2.1 Identifiseer gereedskapstukke en noem EEN gebruik van elkeen:
2.1.1 Pleistertroffel – Gladde afwerking vir pleisterwerk en vloere (2)
2.1.2 Klouhamer – Algemene skrynwerk/Spykers inslaan/Uittrek (2)
2.1.3 Hoekslyper (Angle grinder) – Sny staal/klip/beton/metale/leiklip (2)
2.1.4 Dak(staal)winkelhaak – Toets haaksheid/reguit vlakke (2)
2.2 Vloerplan van ’n badkamer in FIGUUR 2.2 op ANTWOORDBLAD A:
Voltooi die vloerplan deur die volgende simbole op skaal 1 : 50 in te teken:
2.2.1 Deur by 2.2.A. (2)
2.2.2 Venster by 2.2.B. (2)
2.2.3 Stort by 2.2.C. (2)
2.2.4 Waterkloset by 2.2.D. (2)
2.2.5 Rioolput en afkorting by 2.2.E. (2)
2.2.6 Steekoog en afkorting by 2.2.F. (2)
2.2.7 Lugpyp en afkorting by 2.2.G. (2)
2.2.8 Gebruik die inligting op vel A en doen die maatskrywing van die wes-
aansig volgens standaard boutekenpraktyk.. (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
2.3 Identifiseer VIER van die volgende vereistes wat van toepassing op
snitaansigte is.
2.3.1 Die wydte en dikte van fondamente
2.3.2 Die dakkonstruksie
2.3.3 Toegang tot die perseel
2.3.4 Nommer van die erf
2.3.5 Ligging van vogweerlae
2.3.6 Plafonne en plafonlatte
2.3.7 Boulyne
2.3.8 Noordpyl (4)
2.4 Maak netjiese sketse om elkeen van die volgende simbole te illustreer:
2.4.1 Beton
(2)
2.4.2 Puinvulling.
(2)
2.3.3 Verdeelbord.
(2)
[40]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 5
VRAAG 3: HOEVEELHEDE EN VERBINDINGS
3.3 PVC-kleefstof (1)
3.4 (1) Smeer kleefstof aan albei kante wat verbind moet word
(2) Wanneer byna droog, druk dele op mekaar (2)
3.5 Enige DRIE eienskappe van PVA-houtlym.
- Waterbasis
- Buite en binne gebruik
- Wit/Gelerige kleur
- Helder wanneer droog
- Sterk op hout
- Droog vinnig
- Nie duur (3 x 1) (3)
3.6 Enige TWEE voorsorgmaatreëls wanneer epoksie gebruik word.
- Wend met sorg aan, moeilik om oortollige epoksie te verwyder
- Dampe kan giftig wees
- Druk op dele moet stewig wees (2 x 1) (2)
[30]
TOTAAL AFDELING A: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
AFDELING B: KONSTRUKSIE
VRAAG 4: MATERIAAL, TOERUSTING en VERBINDING
4.1 Enige DRIE eienskappe van sierstene.
- Dekoratief/Esteties
- Harder
- Sterk
- Duursaam
- Lae absorpsievermoë
- Hoef nie te pleister (3 x 1) (3)
4.2 Waarom klei-pleisterstene gepleister moet word
- Is sag
- Poreus
- Waterdeurlating te voorkom
- Mooier afwerking te gee (1)
4.3 Enige DRIE voordele van betonplaveistene vir parkeerareas.
- Esteties
- Duursaam
- Uiterste weertoestande weerstaan
- Kan swaar vragte weerstaan
- Word nie bros en kraak nie
- Glyvas
- Maklik om te vervang/te lê
- Min onderhoud
- Kan sonder dagha gelê word (3 x 1) (3)
4.4 4.4.1 Hol betonblok (1)
4.4.2 Enige TWEE voordele van die holtes
- Minder materiaal vir vervaardiging
- Ligter
- Beter isolasie van hitte/klank/vog (2 x 1) (2)
4.4.3 Enige TWEE nadele van die struktuur.
- Bros
- Breek maklik
- Neig om te kraak (2 x 1) (2)
4.5 Bakproses: Verhard/versterk kleistene (1)
4.6 (1) Kalkklip (2) Klei (2)
4.7 4.7.1 Bukswaterpas (Dumpy level) (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 7
4.7.2 Enige DRIE gebruike.
- Bepaal relatiewe vlakke/vertikale hoogtes
- Bepaal afstande
- Bepaal vlakke en hellings
- Uitlê van geboue
- Oordra van hoogtes/vlakke (3 x 1) (3)
4.8 4.8.1 4.8.A – Vertikale staanders
4.8.B – Horisontale kalwers
4.8.C – Skutreling
4.8.D – Plankplatform
4.8.E – Diagonale verspanstuk (5)
4.8.2 Soortgelyke antwoord:
(1) Veiligheid/Nie ingee sodat dit (2) persone/materiaal kan dra (2)
4.8.3 Voorkom dat stene/materiaal/gereedskap val (1)
4.9 4.9.A – Verspanstuk
4.9.B – Hegoor/Kosynbint
4.9.C – Steierplank/Stutplank (3)
[30]
VRAAG 5: UITGRAWINGS, FONDAMENTE EN STAAL
5.1 Enige TWEE metodes om die diepte van fondamentuitgrawings te bepaal.
- Waterpas
- Korrelstok
- Bukswaterpas (2 x 1) (2)
5.2 (1) Ongelykhede/Onakkurate uitgrawing moet opgevul/gekompenseer word
deur (2) opvulling/ekstra werk om dit akkuraat te kry – dus duurder (2)
5.3 (1) Alle hoogtes en uitgrawings (2) word vanaf ʼn vaste hoogte/datumpen
bepaal (2)
5.4 Enige DRIE oorsake van slootongelukke.
- Uitgegraafde grond op die rand van sloot
- Swak grondtoestande
- Geboue/verkeer/vibrasie naby sloot
- Ou/versteurde gronduitgrawings
- Nabyheid van strome/riole/ondergrondse kabels
- Nie beskermende toerusting/stutte (3 x 1) (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
5.6 Maak ʼn netjies isometriese-aansig skets van ʼn blokfondament met ʼn
steunpilaar.
(3)
5.7 Soortgelyke antwoord
(1) Beton is swak onder trek/buigspanning
(2) Weerstaan trekkrag deur afwaartse krag van muur (2)
5.8 5.8.1 Heipaal (1)
5.8.2 Enige DRIE omstandighede waar die fondament gebruik word.
- Swak grond
- In water
- Swak weerstoestande
- Bewegende grond (3 x 1) (3)
5.9 5.9.1 5.9.A – Web/Rib
5.9.B - Wortelronding
5.9.C - Flens (3)
5.9.2 Enige TWEE gebruike van die tipe balk.
- Konstruksie/Siviele strukture
- Brûe
- Skeepsbou
- Vervoermasjinerie
- Toerustingfondamente
- Staalstrukture/konstruksies (2 x 1) (2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 9
VRAAG 6: GEREEDSKAP, BETON, BEKISTING, TRAPPE EN DAKBEDEKKING
6.1 Draagbare rolsaag (1)
6.2 Enige DRIE eienskappe van staalwapening vir betonstrukture.
- Vry van soutsproei/modder/roes/splinters/olierigheid
- Teen trekspanning bestand
- Maklik in fatsoen kan buig
- Stewig met beton bind
- Beperkte uitsettingsvermoë
- Vrylik beskikbaar/bekostigbaar (3 x 1) (3)
6.3 6.3.1 Gedraaide geribde staaf (1)
6.3.2 Beter binding aan beton (1)
6.3.3 Hoëspanningstaal/Trekvastestaal (Y) (1)
6.3.4 16 mm (1)
6.4 Noem die DRIE tipes kragte wat op betonkolomme inwerk.
- Drukkagte
- Trekkragte
- Sywaartse/laterale kragte (3 x 1) (3)
6.5 Enige TWEE nadele van staalwapening in beton.
- Tydrowend
- Duurder (2 x 1) (2)
6.6 TWEE funksies van die beuels in ʼn betonbalk.
- Bind hoofstawe
- Weerstaan skuifspanning (2 x 1) (2)
6.7 6.7.1 Waar (1)
6.7.2 Onwaar (1)
6.7.3 Onwaar (1)
6.7.4 Waar (1)
6.8 (1) Staal diep genoeg om te beskerm teen (2) roes/brand (2)
6.9 TWEE vereistes vir vrylatingsmiddels vir staalbekisting.
- Moet roesweermiddel bevat
- Vry van water (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
6.10 Enige DRIE vereistes vir goeie bekisting.
- Sterk genoeg
- Nie wegbuig
- Kan maklik op terrein herstel word
- Akkuraat opgerig kan word
- Behoorlik verseël word
- Vry van vuiligheid
- Maklik opgerig kan word
- Korrekte mates
- Met gemak verwyder kan word
- Goed pas langs nate/voëe
- Herwinbare komponente (3 x 2) (6)
6.11 6.11.A – Latwerk/Beplanking/Bekistingborde
6.11.B – Juk
6.11.C – Wig
6.11.D – Klamp (4)
6.12 Beskryf kortliks wat ʼn pasboog is.
(1) Spesiale, wigvormige stene (2) met eenvormige dagha voeë en (3)
nie gepleister (3)
6.13 (1) Stewiger te bind (2) aan dagha (2)
6.14 Enige TWEE nadele van gegolfde sinkplate.
- Min termiese isolasie
- Min klankisolasie
- Gevoelig onder winddruk/windsuiging
- Roes wanneer beskadig/nie behandel (2 x 1) (2)
[40]
TOTAAL AFDELING B: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 11
AFDELING C: SIVIELE DIENSTE
VRAAG 4: VEILIGHEID, MATERIAAL, TOERUSTING EN VERBINDING
4.1 (1) Voorkom dat persoon blootgestel word aan (2) bakterieë/virusse/parasiete (2)
4.2 (1) Plaas in houer met deksel (2) waarop duidelik gemerk is (2)
4.3 (1) Hou kop (2) links/regs van soldeerwerk/ nie reg bokant
Of: Goeie ventilasie/masker (1)
4.4 Enige DRIE gebruike van keramiek.
- Vloerteëls
- Muurteëls
- Baddens/Wasbak/Spoelklosette
- Waar materiaal hoë temperatuur moet weerstaan (3 x 1) (3)
4.5 Voorkom roes (1)
4.6 4.6.1 Plaatmetaal te sny – Blikskêr/Guillotine (1)
4.6.2 Skroefdraad in pype te sny – Pypdraadsnyer (1)
4.6.3 Klinknaels se kop te vorm – Bolpenhamer (1)
4.6.4 Om ʼn rolnaatlas reguit te maak – Groefyster/Soomyster (1)
4.7 4.7.1 Plaatmetaalbuigmasjien (1)
4.7.2 Plaatmetaal volgens vorms te buig (1)
4.7.3 Enige DRIE versorgingmaatreëls vir die masjien.
- Olie bewegende dele
- Handhaaf diensprogram
- Nie kake oorlaai nie
- Nie ronde stawe buig nie (3 x 1) (3)
4.8 Enige DRIE gebruike van polipropileen.
- Vogweerlae
- Warmwaterpype/toebehore
- Rioolpype/toebehore
- Toiletspoelbakke
- Toiletsitplekke (3 x 1) (3)
4.9 TWEE voordele van vlekvryestaal vir kombuiswasbakke.
- Higiënies
- Roesvry
- Maklik om skoon te maak (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
4.10 Vorentoe (1)
4.11 4.11.1 Moer
4.11.2 Koppelstuk
4.11.3 Pakstuk
4.11.4 Klemring
4.11.5 Veerwasser (5)
4.12 Knelkoppeling (1)
[30]
VRAAG 5: GRAFIKA EN KONSTRUKSIE IN SIVIELE DIENSTE
5.2 Maak netjiese sketse om die volgende simbole op ʼn vloerplan aan te dui:
5.2.1 Afsluitkraan - (2)
5.2.2 Watermeter - (2)
5.2.3 Spoelkloset -
(2)
5.2.4 Steekoog -
SO
(2)
5.2.5 Rioolput - RP (2)
5.3 Maak ʼn netjiese skets van ʼn P-sperder en toon ook die watervlak in die
sperder aan.
(3)
5.4 (1) Dien as waterslot (2) voorkom dat slegte reuke huis binnedring (2)
5.5 (1) Beton beskerm teen uitdroging (2) sodat hidrateringsproses kan
plaasvind/sterkte-ontwikkeling (2)
5.6 Enige EEN metode vir die nabehandeling van beton.
- Besprinkeling
- Waterpoel
- Natspuit
- Bedek
- Nabehandelingmiddel aanverf (1)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 13
VRAAG 6: KOUEWATER- EN WARMWATERTOEVOER, RIOLERING EN
SANITÊRE TOEBEHORE
6.1 DRIE voordele en EEN nadeel van volgende watervoorsingpype:
6.1.1 Koperpype.
Enige DRIE voordele Enige EEN nadeel
- Roesbestand - Duur
- Buig maklik - Nie geskik vir water wat suur
- Sterk bevat
- Verbleik nie in son
- Maklik en stewig koppel
- Duursaam
- Nie opbou van bakterieë (4)
6.1.2 Poliëtileenpype
Enige DRIE voordele Enige EEN nadeel
- Lang verbruiksduur - Skerp voorwerpe kan beskadig
- Lig/maklik om te vervoer - Hoë brandgevaar
- Maklik hanteer/installeer - Moet in skadu gestoor word
- Weerstand teen sure
- Bestand teen rowwe
behandeling
- Las maklik
- Hoë rigiditeit/treksterkte
- Geen kraking/vervorming
- Elasties (4)
6.2 (1) Beheer (2) watervlak in spoelkloset/waterbak (2)
6.3 6.3.1 Afsluitkraan (1)
6.3.2 6.3.A – Skag
6.3.B – Drukmoer
6.3.C – Huls
6.3.D – Wipklep/Jumper (4)
6.3.3 9.3.E (1)
6.4 6.4.1 Waar (1)
6.4.2 Onwaar (1)
6.4.3 Waar (1)
6.5 Enige TWEE redes waarom ondergrondse waterpype beskerm moet word.
- Beskerm teen bevriesing
- Beskerm teen direkte opgelegde laste
- Beskerm teen tuinwerk (2 x 1) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
14 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
6.6 6.6.1 6.6.A – Vakuumbreker
6.6.B – Termostaat
6.6.C – Drukverminderingsklep
6.6.D – 300 mm
6.6.E – 200 mm
6.6.F – 300 mm
6.6.G – Oorlooppyp
6.6 H – Geiserbak/Drupbak (8)
6.6.2 (1) Beheer hoë munisipale druk na (2) geiser/voorkom te veel druk
in geiser (2)
6.7 (1) Hitte van son verhit water, (2)warm water styg na watertenk/ koue
water word weer onder ingelaat (2)
6.8 Enige DRIE faktore wat die optimale werking van die sonwarmwatergeiser
beïnvloed.
- Geografiese breedtegraad
- Tyd van die dag
- Misdampe
- Seisoen
- Atmosferiese toestande
- Hoek van paneel
- Hoogte van dak (3 x 1) (3)
6.9 Vuilwater – Water vanaf wasbak/bad/stort/opwasbak/wasmasjien
Drekwater – Water vanaf spoelkloset/menslike uitskeiding (2)
6.10 Enige TWEE voordele van ʼn enkelstam rioolstelsel.
- Minder verbindings
- Net een rioolput
- Minder ventilasiepype
- Eenvoudige pypnetwerkrangskikking
- Nie onnodige pype nie (2 x 1) (2)
[40]
TOTAAL AFDELING C: 100
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 15
AFDELING D: HOUTBEWERKING
VRAAG 4: MATERIALE, GEREEDSKAP, GRAFIKA EN VENSTERS
4.1 (1) Pasgesaagde hout bevat te veel water/vog (2) sal
kraak/buig/staalhegting roes/swak lym (2)
4.2 (1) Stapels in droogoond
(2) Deur middel van warm lug
(3) Met behulp van waaiers (3)
4.3 4.3.1 Kwartsaagmetode (1)
4.3.2 Enige TWEE nadele van die saagmetode.
- Duurder
- Stompe moet gereeld gehanteer word tydens proses
- Meer vermorsing (2)
4.4 4.4.1 Saag langs geboë lyne - Bandsaag (1)
4.4.2 Afskawing van hout tot die spesifieke dikte - Dikteskaaf (1)
4.4.3 Afskawing van hout om ʼn reguit rand te verkry - Vlakskaaf (1)
4.5 4.5.1 Afgewerkte hout
(2)
4.5.2 Laaghout
(2)
4.6 4.6.1 Trogilus
(2)
4.6.2 Kroonlys
(2)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
16 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
VRAAG 5: VENSTERS, DEURE EN MUURPANEELWERK
5.1 5.1.A – Kosynkop
5.1.B – Boreling
5.1.C – Kosynstyl/wang
5.1.D – 76 x 110 mm
5.1.E – Ruitbalkie
5.1.F – Swaairaamstyl
5.1.G – 60 x 44 mm
5.1.H – Drumpel/Vensterbank (8)
5.3 Z-plankdeur
(6)
5.4 Enige VIER voordele van laaghout-muurpaneelwerk.
- Dekoratief
- Duursaam
- Verbloem krake
- Goeie isolasie
- Muur hoef nie gepleister te word nie
- Kan direk aan mure aangebring word
- Uitsetting/Krimping minimaal
- Nie nodig vir raamwerk om te heg nie (4 x 1) (4)
5.5 Aan muur vasgeheg sodat panele daaraan geheg kan word (1)
5.6 Skroewe/Muurproppe (1)
5.7 Enige DRIE redes waarom bordprodukte ideaal is vir ingeboude kaste.
- Verskillende afwerkings beskikbaar
- Groot groottes beskikbaar
- Lyk soos soliede hout
- Duursaam/Sterk (3 x 1) (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 17
VRAAG 6: FORMEEL, BEKISTING, SKORING EN HANGVLOERE
6.1 Enige VIER faktore wat die ontwerp van formele bepaal.
- Spanwydte van opening
- Breedte van binnewelwing
- Vorm van boog
- Gewig van steenwerk
- Soort boogsteen (4 x 1) (4)
6.2 Formeel te ondersteun/hoogte te bepaal (1)
6.3 Rib vir ‘n halfronde boogformeel.
Toon die agterste segmente met kortstrepie lyne.
(5)
6.4 Enige DRIE vereistes vir goeie bekisting.
- (1) Maklik (2) aanmekaar sit
- (1) Akkuraat (2) volgens afmetings
- (1) Massa van (2) mense/toerusting kan dra
- (1) Sterk genoeg om (2) massa van nat beton te dra
- (1) Druk van (2) vasstamping/vibrering kan hanteer
- (1) Waterdig sodat (2) beton nie uitlek
- (1) Maklik om te verwyder (2) sonder beskadiging (3 x 2) (6)
6.5 Sodat beton nie aan bekisting bind nie (1)
6.6 (1) Betonwerk sal (2) oneweredig/onakkuraat wees (2)
6.7 6.7.A – Latwerk/Beplanking/Bekistingborde
6.7.B – Juk
6.7.C – Wig
6.7.D – Klamp (4)
6.8 (1) Tydelike horisontale ondersteuning aan twee parallelle mure
(2) waar mure neig om te faal (2)
6.9 Beweegruimte onder skoring (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
18 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
6.10 6.10.1 Waar (1)
6.10.2 Onwaar (1)
6.11 Beantwoord die volgende vrae ten opsigte van die skoring in figuur 6.11:
6.11.1 Leunskoor (1)
6.11.2 (1) Skuins teen mure geplaas om (2) mure wat neig om te
faal/oorhel te ondersteun (2)
6.11.3 6.11.A – Muurplate
6.11.B – Steekbalk
6.11.C – Boriti/Leunskoor
6.11.D – Verspanstuk/stut
6.11.E – Voetplaat (5)
6.12 6.12.A – Vloerbalke
6.12.B – 450–600 mm
6.12.C – VWL
6.12.D – Muurplaat/Draers (4)
[40]
TOTAAL AFDELING D: 100
GROOTTOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 19
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
A
ANSWER SHEET CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG / QUESTION 2.2 (22)
2.6.E 2.6.F 2.6.G
IE/SO
2.6.B
G/RP LP/VP
280
2100 1700 2.6.D
2.6.C
120
2.6.A
BADKAMERVLOERPLAN
SKAAL 1:50
BADKAMER BINNEMATE: 3m x 1,7m
BUITEMUURDIKTE: 280mm
BINNEMUURDIKTE: 120mm
Deur 2
Venster 2
Stort 2
Waterkloset 2
Rioolput en afkorting 2
Steekoog en afkorting 2
Lugpyp en afkorting 2
Maatskrywing 8
TOTAAL 22
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
20 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
B
ANSWER SHEET CIVIL TECHNOLOGY NAME:
VRAAG / QUESTION 3.1
A B C D
3.1.1 HARTLYN: (5)
10 m + 10 m + 7 m + 7 m = 34 m
Minus: 4 x 0,6 m = 34 – 2,4 = 31,6 m
3.1.2 VOLUME (3)
31,6 x 0,6 x 0.2 = 3,792 m²
Vraag / Question 3.2 (14)
OPPERVLAK:
Totale muur oppervlak
1/ 20
1.8 36 Dus: Totale muuroppervlak = 36 m2
TOTALE STENE
36 100 stene/ m2 vir eensteenmuur
1/ 100 3 600 Dus: 3 600 stene vir totale muur
Trek af
3 Opening A ( 3 m x 1,6 m)
1/ 1.6 4.8 Opening A opp: = 4,8 m2
4.8
100 480 Dus: Trek af 480 stene vir opening A
Trek af
1 Opening B ( 1 m x 1,6 m)
1/ 1.6 1.6 Opening B opp: = 1,6 m2
1.6
100 160 Dus: Trek af 160 stene vir opening A
TOTALE STENE:
3 600 – 480 – 160 = 2 960 totale aantal stene benodig
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 21
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
C
ANSWER SHEET CIVIL TECHNOLOGY NAME:
5.5 FIGUUR 5.5 op ANTWOORDBLAD C toon ʼn uitgrawing van 1 meter diep en 0,7
meter breed vir ferm grond. Teken in goeie verhouding die bekisting vir die
uitgrawing. Toon ook die byskrifte van DRIE onderdele van die bekisting. (7)
PLANKE/BORDE
WIG
STUT
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
22 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
D
ANSWER SHEET CIVIL TECHNOLOGY NAME:
5.1 FIGUUR 5.1 op ANTWOORDBLAD D toon ʼn vierkantige pypelmboog.
Gebruik ANTWOORDBLAD D en ontwikkel en teken die ontvouing van die
pypelmboog op skaal 1 : 1. Toon 4 mm vir die naattoelating aan albei kante
van die ontwikkeling (12)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
(EC/NOVEMBER 2017) SIVIELE TEGNOLOGIE 23
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
E
ANSWER SHEET CIVIL TECHNOLOGY NAME:
4.7 4.7.1 Voltooi die aansig deur die ontbrekende dele van die onderreling
en vensterbank in goeie verhouding in te teken. (7)
4.7.2 Toon enige VIER bykomende byskrifte op die tekening. (4)
RUIT
KOSYNSTYL
STOPVERF
ONDERRELING
DRUP
BINNE-
VENSTER- VENSTERBANK
BANK
DRUP
VWL-GROEF SPONNING
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
24 SIVIELE TEGNOLOGIE (EC/NOVEMBER 2017)
ANTWOORDBLAD SIVIELE TEGNOLOGIE NAAM:
F
ANSWER SHEET CIVIL TECHNOLOGY NAME:
5.2 5.2.1 Voltooi die snitaansig AA deur die ontbrekende dele van die
onderreling en platpaneel in goeie verhouding in te teken. (6)
5.2.2 Toon ook die dikte van die paneel op die tekening. (1)
A A
13 mm
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Study this subject
Revise the topics in this paper, then practise them question by question.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Eng)

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 Memo (Afrikaans)

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Exemplar November 2022 Memo (English)
%20-%20GR11%20MEMO%20-%20ENG%20-%20NOV2020%20-%20CONSTRUCTION_hlayiso.com_--d40cb274-e44e-4178-a52a-e6714d55b98d/v1-7ce45b2351c5700335af/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
Related documents

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2017 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 National November 2017 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 National November 2017 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 North West June 2017 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 North West June 2017 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 Memo
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--195d9d88-060d-4288-a6c8-5c59a0e1f4e5/v1-2f03d63ea54e6bd10d71/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Civil%20Services_English_hlayiso.com_--ed0b5808-e643-408f-bef2-165736e1c4b6/v1-0797091449081c3c3dfd/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)
/CIV%20TECH%20GR11%20QP%20NOV2022_Construction_English_hlayiso.com_--ef9cc9f6-54a4-49fb-a7b1-407a487eeec8/v1-ddd234b1e4aa182f38ab/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 2022 QP (Eng)

Question paper