Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 11
NOVEMBER 2013
SIVIELE TEGNOLOGIE
PUNTE: 200
TYD: 3 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 13 bladsye.
Skip to contentAll 2013 papers %20GR11%20NOV%202013_hlayiso.com_--31d918a2-b3d2-4f88-a743-a474e4ba38d6/v1-f7e6c293f08de36ce1ed/card.webp)





View all

/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)


Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 QP
Grade 11 Civil Technology question paper from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 13 pages. Read online or download the free PDF.
Civil Technology · Grade 11 · Eastern Cape November · 2013. Question paper, 13 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Civil Technology
- Grade
- Grade 11
- Document type
- Question paper
- Year
- 2013
- Exam period
- Eastern Cape November
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 13
- File size
- 878.8 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 13
This exam
Eastern Cape November 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
2 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae.
2. Al die vrae is verpligtend.
3. Beantwoord elke vraag in geheel. Moenie onderafdelings skei nie.
4. Gebruik die puntetoekenning as riglyn om die lengte van jou antwoorde te
bepaal.
5. Gebruik jou eie oordeel waar afmetings en/of detail uitgelaat is.
6. Beantwoord VRAE 4.1, 5.3, 6.1 en 6.2 op die aangehegde antwoordblaaie.
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 3
BEGIN ELKE VRAAG OP ʼn NUWE BLADSY.
VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE
1.1 Die tabel hieronder toon materiale wat in die boubedryf gebruik word.
Kopieer die tabel in jou antwoordeboek en voltooi deur EEN eienskap en
EEN gebruik van elke materiaal neer te skryf.
MATERIALE EIENSKAP GEBRUIK
Koper
Geelkoper
Gietyster
(3 + 3) (6)
1.2 Noem VYF toebehore wat werkers kan gebruik om hulleself te beskerm
terwyl hulle besig is met boukonstruksie. (5)
1.3 Noem DRIE veiligheidsmaatreëls wat van toepassing is met die gebruik van
die hoekslyper. (3)
1.4 Watter tipe brandblusser moet gebruik word om ʼn brand van vlambare
vloeistowwe te blus? (1)
1.5 Noem VIER eienskappe van ʼn suksesvolle entrepreneur. (4)
1.6 Watter voorsorgmaatreëls moet getref word wanneer jy as noodwerker
iemand behandel waar baie bloed betrokke is en sodat jy nie met die MI-
virus besmet kan word nie? (3)
1.7 Noem DRIE tekens van ʼn hartaanval. (3)
1.8 Noem VYF veiligheidsmaatreëls by die gebruik van handgereedskap. (5)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
4 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE
2.1 Kies die regte antwoord uit KOLOM B wat pas by die masjien in KOLOM A
pas Skryf slegs die letter (A–J) langs die vraagnommer (2.1.1–2.1.10) op
jou vraestel neer, byvoorbeeld 2.1.11 K.
KOLOM A KOLOM B
2.1.1 Sirkelsaag A Gebruik om rowwe hout gelyk te skaaf
2.1.2 Vlakskaaf B Gebruik om randprofiele op kant van hout
te sny
2.1.3 Kolomboor C Gebruik om harde oppervlakte op te
breek
2.1.4 Dikteskaaf D Gebruik om stene en metaal te sny
2.1.5 Houtdraaibank E Gebruik om kurwes uit hout te sny
2.1.6 Draagbare rotor F Gebruik om gate tot ʼn sekere diepte te
boor
2.1.7 Bandsaag G Gebruik om beitels en bore skerp te maak
2.1.8 Lugdrukklopboor H Gebruik vir dwarssaagwerk en
kloofsaagwerk
2.1.9 Hoekslypmasjien I Gebruik om spildraaiwerk en
skyfdraaiwerk te doen
2.1.10 Slypmasjien J Gebruik om planke op regte dikte te skaaf
(10 x 1) (10)
2.2 Verduidelik die doel van ʼn keermuur. (1)
2.3 Verskillende materiale word gebruik om vensterrame te vervaardig.
2.3.1 Noem DRIE materiale wat gebruik kan word. (3)
2.3.2 Noem EEN voordeel en EEN nadeel van elke materiaal. (6)
2.4 Wat word met die term steierwerk bedoel? (2)
2.5 Noem DRIE defekte wat in gewapende beton tydens bekisting kan voorkom. (3)
2.6 Noem VIER redes waarom ʼn gebou vogdig gemaak moet word. (4)
2.7 Wat is die doel van ʼn holmuur? (1)
2.8 Bespreek die dekwydte en winddruk-eienskappe van golfyster-dakplate. (2)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 5
2.9 Die tekening hieronder toon ʼn betonbalk met staalbewapening. Benoem die
dele gemerk A–D en verduidelik die doel van elke deel.
(8)
[40]
Downloaded from hlayiso.com
6 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE
3.1 Voltooi die volgende deur slegs die ontbrekende woord neer te skryf.
3.1.1 Die doel van ʼn ... is om onaangename reuke wat uit die rioolstelsel
kom, te laat ontsnap. (1)
3.1.2 ʼn Sonpaneel is afhanklik van die ... vir effektiewe werking. (1)
3.1.3 Die doel van ʼn ... is om te verhoed dat onaangename gasse van ʼn
rioolstelsel die gebou binnekom. (1)
3.1.4 Die … by ʼn geiser beskerm die silinder teen vakuuminstorting. (1)
3.1.5 Die … word binne die spoelbak van ʼn kloset geïnstalleer om die water
op ʼn sekere hoogte te hou. (1)
3.2 Verduidelik DRIE voordele en DRIE nadele van die gebruik van PVC-pype vir
watertoevoer by huishoudings. Teken die tabel hieronder in jou
antwoordeboek oor en tabuleer jou antwoorde.
VOORDELE NADELE
(6)
3.3 Noem AGT basiese beginsels wat nagekom moet word by die konstruksie
van ʼn rioolstelsel. (8)
3.4 Teken die volgende rioolsimbole:
3.4.1 Rioolpyp
3.4.2 Mangat
3.4.3 Rioolput
3.4.4 Steekoog
3.4.5 Stort (5)
3.5 Noem DRIE plekke in ʼn riooluitleg waar steekoë aangebring moet word. (3)
3.6 Verduidelik die doel van ʼn mangat. (2)
3.7 Verduidelik waarom jy ʼn hoë-druk geiser bo ʼn lae-druk geiser vir
warmwatervoorsiening in ʼn huishouding sal verkies. (1)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 7
VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE
4.1 FIGUUR 4.1 hieronder toon die vooraansig van ʼn gedeelte van ʼn
eensteenmuur met twee vensters (slegs bobou).
FIGUUR 4.1
SPESIFIKASIES:
100 stene is gebruik om een vierkante meter van die 220 mm enkelmuur te
bou.
Venster 1 (V1) is 1 200 mm breed en 900 mm hoog.
Venster 2 (V2) is 1 200 mm breed en 600 mm hoog.
Gebruik die spesifikasies hierbo en bereken die volgende op
ANTWOORDBLAD 4.1:
4.1.1 Die totale oppervlakte van die muur, insluitend die vensters. (Voor
aftrekkings) (4)
4.1.2 Die oppervlakte van venster 1 (3)
4.1.3 Die oppervlakte van venster 2 (3)
4.1.4 Die totale oppervlakte van muur sonder vensters (3)
4.1.5 Die totale getal stene benodig om die muur te bou (3)
4.2 Watter tipe lym word gebruik om houtvoeë te lym? (1)
4.3 Noem DRIE tipes glas wat in boukonstruksie gebruik word. (3)
4.4 Noem VIER voordele van beton. (4)
4.5 Teken netjiese sketse om ʼn kroonlys en ʼn vloerlys te toon. (Benoem elkeen) (4)
4.6 Noem TWEE gebruike van koolteer kreosoot. (2)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
8 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 5: TOEGEPASTE MEGANIKA
5.1 FIGUUR 5.1 hieronder toon ʼn balk met puntbelasting. Bereken die
reaksiekragte in steunpunte A en B.
FIGUUR 5.1 (8)
5.2 FIGUUR 5.2 hieronder toon ʼn balk van 8 meter wat onderwerp is aan
belasting.
FIGUUR 5.2
5.2.1 Bereken die skuifkragwaardes by elke punt. (4)
5.2.2 Teken die skuifkragdiagram. Gebruik ʼn kragteskaal van 1 mm = 1 N
en ʼn liniêre skaal van 1 cm = 1 m. (4)
5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon die ontwerp van ʼn dakkap. (Beantwoord die vrae
oor die dakkap op ANTWOORDBLAD 5.3.)
20 N
20 N B
C
A
E F G
30° 30° 30°
D
25 N 15 N
FIGUUR 5.3
5.3.1 Bepaal grafies die grootte van die kragte in elke onderdeel van die
dakkap. Gebruik ʼn skaal van 3 mm = 1 N. (7)
5.3.2 Voltooi die tabel deur die grootte van die kragte aan te dui. (7)
[30]
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 9
VRAAG 6: GRAFIESE KOMMUNIKASIE
6.1 FIGUUR 6.1 hieronder toon ʼn lyndiagram van ʼn gebou.
FIGUUR 6.1
Teken die vloerplan van die gebou volgens skaal 1:100 en toon alle deure en
vensters soos in die spasies op die lyndiagram aangetoon. Teken op
ANTWOORDBLAD 6.1.
Spesifikasies:
Venster 1 (V1) is 1 500 mm breed en 1 500 mm hoog
Venster 2 (V2) is 2 400 mm breed en 1 500 mm hoog
Venster 3 (V3) is 2 000 mm breed en 1 500 mm hoog
Buitemure is 220 mm dik en binnemure is 110 mm dik
Deur 1 is 900 mm breed en 2 000 mm hoog
Deur 2 is ʼn skuifdeur van 2 400 mm breed en 2 000 mm hoog
Toon stort, wasbak en spoelkloset in badkamer
Drukskrif die titel en skaal op jou tekening
Toon EEN maatskrywing (26)
6.2 Teken volgens skaal 1:20 die vooraansig van ʼn hoofstyl dakkap (howekap)
en benoem alle dele.
Gebruik die volgende spesifikasies:
Dakhelling: 30 grade
Lengte van bintbalk is 4 000 mm
Alle hout vir dakkap is 114 mm x 38 mm
Dakoorhang is 400 mm
Onderdele is met spykerplate geheg (14)
[40]
TOTAAL: 200
Downloaded from hlayiso.com
10 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
ANTWOORDBLAD 4.1
A B C D
Oppervlakte van muur voor aftrekkings
(4)
Oppervlakte van venster 1 (3)
Oppervlakte van venster 2 (3)
Oppervlakte van muur sonder vensters
(3)
Totale getal stene (3)
(16)
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 11
VRAAG 5.3
ANTWOORDBLAD 5.3 NAAM VAN KANDIDAAT: …………………….......
20 N
20 N B
C
A
E F G
30° 30° 30°
D
25 N 15 N
Onderdeel Grootte van krag
AE
BF
CG
DE
DG
EF
FG
Downloaded from hlayiso.com
12 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013)
VRAAG 6.1
ANTWOORDBLAD 6.1 NAAM VAN KANDIDAAT: .....................................
Downloaded from hlayiso.com
(NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 13
VRAAG 6.2
ANTWOORDBLAD 6.2 NAAM VAN KANDIDAAT: ……………………….
Study this subject
Recommended for this subject
%20GR11%20NOV%202013_hlayiso.com_--31d918a2-b3d2-4f88-a743-a474e4ba38d6/v1-f7e6c293f08de36ce1ed/card.webp)
Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 QP

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo

Memorandum
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP

Question paper
Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2020 QP
More from Grade 11 Civil Technology

Annual teaching plan
Gr 11 Cons ATP 2023 24

Annual teaching plan
Gr 11 Civil Ser ATP 2023 24
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Civil%20Services_Afrikaans_hlayiso.com_--85a9ce14-da0c-4943-8570-643c7a62e6a8/v1-16d2544947d7d7544935/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)
/CIV%20TECH%20GR11%20MEMO%20NOV2022_Construction_Afrikaans_hlayiso.com_--6d31745c-a94c-4612-8aef-4e9b624a57b0/v1-b3dbeb7485c9d23d03e8/card.webp)
Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Afr)

Memorandum
Civil Technology Grade 11 2022 Memo (Eng)

Memorandum