Skip to content

Civil Technology Grade 11 Eastern Cape November 2013 Memo

MemorandumCivil TechnologyGrade 1120139 pages

Grade 11 Civil Technology memorandum from the Eastern Cape November 2013 (Afrikaans), 9 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 SIVIELE TEGNOLOGIE MEMORANDUM PUNTE: 200 Hierdie memorandum bestaan uit 9 bladsye.
Downloaded from hlayiso.com 2 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 1: KONSTRUKSIEPROSESSE 1.1 Gee EEN eienskap en EEN gebruik van elke materiaal. MATERIALE EIENSKAP GEBRUIK Koper Nie-ysterhoudend, roes nie Pype, elektriese drade Geelkoper Nie-ysterhoudend, roes nie Krane, skarniere, skroewe Gietyster Hard, bros, grys kleur Pype, mangatdeksels (6) 1.2  Oorpak  Handskoene  Sweishelm  Veiligheidstewels  Veiligheidsbrille  Gasmasker  Veiligheidshelm (Enige 5 x 1) (5) 1.3  Hou koord weg van lem.  Hou veiligheidskerms in posisie  Slypwiel moet in goeie toestand wees.  Gebruik veiligheidsbril en stofmasker.  Hou koord in goeie toestand.  Staan stewig en hou masjien stewig vas (Enige 3 x 1) (3) 1.4 CO2-tipe of skuimtipe brandblusser. (1) 1.5  Ambisieus, gemotiveerd  Het baie idees, gee nie moed op nie  Hardwerkend, georganiseerd  Realisties, beplan vooruit (4) 1.6  Moet nie met kaal hande aan bloed raak nie.  Gebruik plastiese handskoene.  Maak wond so gou moontlik toe en was hande met seep as klaar is. (3 x 1) (3) 1.7  Erge drukpyne in borskas  Pyn wat na arm of nek versprei  Sweet, braking, swakheid en angs (3 x 1) (3) 1.8  Hou snygereedskap skerp.  Gebruik dit vir die doel waarvoor dit gemaak is.  Moet nie met stukkende gereedskap werk nie.  Moet nie gereedskap op kant van werkbank los nie.  Moet nie skerpte van lem met vingers toets nie  Veiligheidsreëls vir gereedskapstuk moet nagekom word. (Enige 5 x 1) (5) [30]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 3 VRAAG 2: GEVORDERDE KONSTRUKSIEPROSESSE 2.1 Kies die regte antwoord uit KOLOM B wat pas by die masjien in KOLOM A. 2.1.1 H (1) 2.1.2 A (1) 2.1.3 F (1) 2.1.4 J (1) 2.1.5 I (1) 2.1.6 B (1) 2.1.7 E (1) 2.1.8 C (1) 2.1.9 D (1) 2.1.10 G (1) 2.2 Word gebou om grond teen ʼn helling terug te hou. (1) 2.3 2.3.1 Staal – baie sterk, kan roes. Hout – maklik om mee te werk, moet behandel/geverf word. Aluminium – roes nie maklik, buig maklik. (9) 2.4 Dit is ʼn tydelike pypstruktuur wat jou in staat stel om op hoë vlakke te werk. (2) 2.5  Blaasgate  Verkleuring  Krake as dit te vinnig uitdroog (3) 2.6  Vog verswak steenwerk.  Vog in lug is ongesond.  Vernietig verfwerk.  Moeilik om te verwyder as reeds daar is. (4 x 1) (4) 2.7 Verhoed dat water huis binnekom. (1) 2.8 Dekwydte is 610 mm en kwesbaar vir winddruk en kan buig (2) 2.9 A – Skeerstaaf – om skuifkragte teen te werk B – Ankerstaaf – om drukkragte teen te werk C – Beuels – om hoofstawe saam te bind D – Hoofstaaf – om teen trekkragte te werk (8) [40]
Downloaded from hlayiso.com 4 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 3: SIVIELE DIENSTE 3.1 3.1.1 rioollugpyp (1) 3.1.2 son (1) 3.1.3 sperder (1) 3.1.4 vakuumklep (1) 3.1.5 vlotterklep (1) 3.2 VOORDELE NADELE Korrosievry, buigsaam Kan maklik beskadig word deur skerp voorwerp Water vries nie maklik in pype Nie geskik vir warm water Lig in gewig, duursaam Nie brandbestand Maklik om mee te werk (3 + 3) (6) 3.3 Basiese beginsels by die konstruksie van ʼn rioolstelsel.  Rioolpype moet waterdig wees.  Pype moet op helling gele word.  Pype moet in reguit lyn gelê word.  Mangate waar benodig.  Inspeksies waar benodig.  Rioolpype onder gebou moet met beton bedek wees.  Stelsel moet minimum van een sperder hê.  Rioolpype moet minstens 100 mm in deursnee wees.  Ten minste een lugpyp in stelsel.  Lugpype moet minstens 1 meter bo laagste punt van dak uitsteek.  Aansoek vir rioolkonneksies moet by plaaslike owerheid gedoen word. (8) 3.4 3.4.1 Rioolpyp 3.4.2 Mangat MG 3.4.3 Rioolput RP 3.4.4 Steekoog I SO 3.4.5 Stort (5) 3.5 Waar pyp van rigting verander By begin van enige tak langer as 3 meter. By die begin van rioolpyp. (3) 3.6 Mangat word gebruik as inspeksiekamer en bied toegang om rioolstelsel skoon te maak en te ontvlok. (2) 3.7 Hoë-druk geiser lewer goeie waterdruk by alle krane en storte, selfs as meer as een kraan oopgemaak word. (1) [30]
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 5 VRAAG 4: MATERIALE EN HOEVEELHEDE Antwoordblad 4.3 A B C D Oppervlakte van muur voor aftrekkings 1 5,0 m 2,6 m 13 m2 5 000 mm x 2 600 mm (4) Oppervlakte van venster 1 1 1,2 m 0,9 m 1,08 m2 1 200 mm x 900 mm (3) Oppervlakte van venster 2 1 1,2 m 0,6 m 0,72 m2 1 200 mm x 600 mm (3) Oppervlakte van muur sonder vensters 13 m2 _ 1,8 m2 = 11,2 m2 1,08 m2 + 0,72 m2 = 1,8 m2 (3) Totale getal stene 11,2 m2 x 100 = 1 120 stene benodig. (3) (16) 4.2 PVA-lym (1) 4.3 Helder glas (vensterglas) Vertroebelde glas Spesiale glas (veiligheidsglas) (3) 4.4  Beton is duursaam en het ʼn lang lewe.  Hanteer maklik.  Sterk en skoon.  Lae onderhoud, word nie deur water geaffekteer nie.  Kan waterdig gemaak word en gladde oppervlakte kan verkry word.  Kan in enige vorm gegiet word. (Enige 4 x 1) (4) 4.5 kroonlys vloerlys (4) 4.6 Koolteer kreosoot Gebruik vir pale en houtplanke wat buite gebruik word. (2) [30]
Downloaded from hlayiso.com 6 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 5: (TOEGEPASTE MEGANIKA) 5.1 Reaksiekragte: Om A LOM = ROM (B x 8 m) = (100 N x 2 m) + (80 N x 6 m) B 8N = 200 N + 480 N B = B = 85 N Om B ROM = LOM (A x 8 m) = (80 N x 2 m) + (100 N x 6 m) A 8 N = 160 N + 600 N A = A = 95 N (8) 5.2 Skuifkragte: 5.2.1 a = -50 N + 95 N = +45 N b = +45 N – 80 N = -35 N c = -35 N -25 N = -55 N d = -55 N +55 N = 0 N (4) 5.2.2 (4)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 7 VRAAG 5.3 ANTWOORDBLAD 5.3 Skaal: 3 mm = 1 N 20 N 20 N B C A E F G 30° 30° 30° D 25 N 15 N a  g b  e d  f c  (7) Onderdeel Grootte van krag AE 75 N BF 45 N  CG 45 N  DE 65 N  DG 39 N  EF 30 N  FG 15 N  (7) [30]
Downloaded from hlayiso.com 8 SIVIELE TEGNOLOGIE (NOVEMBER 2013) VRAAG 6.1: ANTWOORDBLAD 6.1 VLOERPLAN / FLOOR PLAN  SKAAL / SCALE 1:100  (26)
Downloaded from hlayiso.com (NOVEMBER 2013) SIVIELE TEGNOLOGIE 9 VRAAG 6.2: ANTWOORDBLAD 6.2 HOOFSTYL DAKKAP (14) [40] TOTAAL: 200

Study this subject

More from Grade 11 Civil Technology

View all