Skip to content

Dance Studies Grade 12 NSC November 2021 Memo (Afrikaans)

MemorandumDance StudiesGrade 12202117 pages

Grade 12 Dance Studies memorandum from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 DANSSTUDIES NOVEMBER 2021 NASIENRIGLYNE PUNTE: 150 Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 2 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne NOTA VIR NASIENERS:  Hou streng by hierdie nasienriglyne wanneer nagesien word.   Die standaardiseringsproses tydens nasienriglynbesprekings verseker dat die nasienriglyne die meeste moontlike antwoorde deur kandidate dek.  Elke nasiener moet dit op konsekwente wyse toepas. Die nasienriglyne mag onder geen omstandighede verander word nie.  In sommige kwalitatiewe vrae moet jy jou professionele en ingeligte oordeel uitoefen. Hierdie vraestel moet deur ervare dansonderwysers/-beamptes/-adviseurs nagesien word aangesien dit spesialiskennis vereis.  By sommige vrae het kandidate 'n keuse. Indien kandidate albei vrae beantwoord het, sien slegs die EERSTE vraag na. Trek 'n streep deur die vraag wat nie nagesien word nie.  By sekere vrae waar kandidate gevra word om 'n spesifieke aantal feite te verskaf, moet slegs die verwagte aantal nagesien word indien meer verskaf word.  Kandidate mag korrekte inligting insluit wat nie in die handboek verskyn nie. Professionele oordeel moet gebruik word. Indien daar onsekerheid is oor die inligting moet dit eers d.m.v. navorsing geverifieer word.  Hoë, medium of lae kognitiewevlakke wat by elke antwoord verwag word, word bokant elke moontlike antwoord verskaf. Daar moet streng by hierdie vlakke gehou word. Die beskrywende werkwoord/instruksiewoord in elke vraag moet as riglyn vir die toekenning van punte dien.  Nasieners moet GEEN punte vir antwoorde, wat oppervlakkig en minimaal of as al die vereistes van die vraag nie nagekom is nie, toeken nie.  Nasien moet geskied ten opsigte van wat die kandidate weet en nie wat hulle nie weet nie.  EEN regmerk = EEN punt, afhangend van die vereistes van die vraag, tot en met die maksimum punt toegelaat.  ½-punte kan aan LAE- en MEDIUMvlak-vrae toegeken word waar dit van toepassing is.  Geen ½ punte mag aan HOËvlak-vrae toegeken word nie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 3 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne AFDELING A: VEILIGE DANSPRAKTYK EN GESONDHEIDSORG VRAAG 1: DANSBESERINGS LAE VLAK 1.1 Waar of Onwaar 5 punte MEDIUM VLAK 1.2 Verduideliking 8 punte OF 1.3 Verduideliking HOË VLAK 1.2 Ontwerp (breinkaart) 2 punte OF 1.3 Ontwerp (muurkaart) NOTA: In 1.1 as die stelling ONWAAR is en die kandidaat nie die rede vir die ONWAAR- stelling verskaf nie, moet geen punte toegeken word nie. 1.1 DUI AAN WAAR OF ONWAAR Verwagte reaksies: 1.1.1 Onwaar  voorkoming van beserings  die liggaam voor te berei (spiere, gewrigte, hartklop)  die gedagtes voor te berei (fokus)  Enige ander paslike antwoord vir opwarming (1) 1.1.2 Waar (1) 1.1.3 Waar (ballistiese strekking word in sekere oefeninge gebruik) Onwaar  veroorsaak te veel stres op spiere, tendons, ligamente en gewrigte  onveilig en kan lei tot besering  Enige ander paslike antwoord vir bonsbewegings (1) 1.1.4 Onwaar  'n verlengde ruggraat en geaktiveerde kernspiere  balans  belyning (1)  Enige ander paslike antwoord vir goeie postuur 1.1.5 Waar (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 4 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 1.2 ONTWERP VAN BREINKAART: voorkoming van beserings NOTA: Vir die ontwerp van die breinkaart:  Ken 2 punte toe vir die algehele kreatiewe uitleg en aanbieding van die breinkaart Vir inligting oor die voorkoming van beserings:  Ken 'n maksimum van 8 punte toe as al vier kolpunte ingesluit en verduidelik is  Ken 'n maksimum van 6 punte toe as slegs drie kolpunte ingesluit en verduidelik is  Ken 'n maksimum van 4 punte toe as slegs twee kolpunte ingesluit en verduidelik is  Ken 'n maksimum van 2 punte toe as slegs een kolpunt ingesluit en verduidelik is  Indien eenwoord-antwoorde verskaf word mag ½ punte tot 'n maksimum van 3 punte toegeken word.  Kandidate mag binne elke kolpunt op een aspek fokus soos bv. omgewing: vloere  Kandidate mag meer oor een kolpunt antwoord as ander. Al die kolpunte moet ingesluit wees vir die kandidaat om vol punte te behaal. Verwagte reaksies: Omgewing:  Vloere  Lugversorging  Temperatuur  Grote van die spasie  Klere en/of uniform  Netheid en rommel  Skoene en kouse  Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met die voorkoming van beserings. Rol van die onderwyser:  Toesig  Help leerders met probleemoplossing  Terugvoer en korreksies  Werk binne elke student se strukturele beperkings  Studente toepassing en korreksies  Oormatige oefening  Kennis en begrip van die dansvorm wat geleer word  Hantering van die leeromgewing  Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met onderrig van die voorkoming van beserings. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 5 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne Leefstylkeuses:  Aanvullings  Hantering van stres en spanning  Dwelms en/of ander stowwe verbruik  Slaap  Voeding en hidrasie  Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met leefstyl keuses en die voorkoming van beserings. Voeding en hidrasie:  Hidrasie  Diëte - voedselgroepe Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou met voeding en hidrasie en die voorkoming van beserings. (10) OF 1.3 ONTWERP VAN MUURKAART: behandeling van besering NOTA: Vir die ontwerp van die muurkaart:  Ken 2 punte toe vir die algehele kreatiewe uitlegging en aanbieding van die muurkaart Vir inligting wat ingesluit is op die muurkaart:  Ken 'n maksimum van 8 punte toe as albei kolpunte ingesluit en verduidelik is  Ken 'n maksimum van 4 punte toe as een kolpunt ingesluit en verduidelik is  Indien eenwoord-antwoorde verskaf word mag ½ punte tot 'n maksimum van 3 punte toegeken word  Kandidate mag binne elke kolpunt op een aspek fokus soos bv. behandeling: RYKE  Kandidate mag meer oor een kolpunt antwoord as die ander. Albei kolpunte moet ingesluit wees om vol punte te behaal Verwagte reaksies: Verskillende tipe behandelings:  RYKE  Fisioterapie  Rehabilitasie oefeninge  Alternatiewe/aanvullende vorms van oefening  Medikasie  Chirurgie  Enige ander geskikte antwoord wat inligting verskaf oor die behandeling van besering Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 6 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne Invloede:  Verlies van selfvertroue  Druk om gouer te herstel  Neerslagtigheid  Bang om jouself weer te beseer/agterraak  Gebrek aan motivering  Verlies van komponente van fiksheid (elkeen kan in detail beskryf word)  Aanhoudende swelling  Gewig aansit  Enige ander geskikte antwoord wat inligting verskaf oor die uitwerking van (10) beserings. [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 7 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 2: KOMPONENTE VAN FIKSHEID LAE VLAK 2.1 Kies 6 punte MEDIUM VLAK 2.2 Verduideliking 4 punte 2.3 Verduideliking 4 punte HOË VLAK 2.4.1 Identifisering 3 punte 2.4.2 Ontleding 3 punte 2.1 KIES WOORDE Verwagte reaksies: 2.1.1 Aërobies/ kardiovaskulêre uithouvermoë /dinamiese strekking (1) 2.1.2 Neuromuskulêre vaardighede (1) 2.1.3 Kardiovaskulêre uithouvermoë (1) 2.1.4 Krag (1) 2.1.5 Statiese strekking (1) 2.1.6 Dinamiese strekking (1) 2.2 VERDUIDELIK GEBREK AAN SPIERKRAG Verwagte reaksies:  Moegheid/groot inspanning van spiere en liggaam/kan nie vir lang tydperke werk nie  Nie in staat om maat op te lig nie/paarwerk te doen nie  Nie in staat om ledemate op te lig/bewegings te beheer/toenemende gevaar van besering  Kan nie balans beheer nie  Swak postuur, houding en belyning  Afname in die vermoë om te spring en veilig te land  Bewegings sal moeiteloos lyk  Enige ander relevante areas wat die gebrek aan spierkrag beskryf (4) 2.3 VERDUIDELIKING VAN KARDIOVASKULÊRE EN SPIERUITHOUVERMOË Verwagte reaksies:  Repeteer/uitvoer vir langer tydperke en op 'n hoër vlak sonder om moeg te word  Spiere verskaf met suurstofryke bloed  Verminder moegheid  Verbeterde konsentrasie/fokus/verminder die kans van besering  Sterk immuunsisteem  Bewegings sal moeiteloos lyk  Enige ander areas wat die voordele van kardiovaskulêre en/of spieruithouvermoë verduidelik (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 8 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 2.4 BESTUDEER 'N BEELD 2.4.1 IDENTIFISEER NEUROMUSKULÊRE VAARDIGHEDE Verwagte reaksies:  Balans  Ratsheid  Kinestetiese bewustheid  Ruimtelike bewustheid  Aanpasbaarheid  Vlotheid  Vloeiendheid  Oorgange  Dinamiese variasie  Koördinasie  Uitvoeringskwaliteit  Musikaliteit  Kunsinnig  Enige ander neuromuskulêre vaardighede wat verband hou met die beeld. (3) 2.4.2 ONTLEED NEUROMUSKULÊRE VAARDIGHEDE Verwagte reaksies:  Elke vaardigheid wat in 2.4 geïdentifiseer was, moet in verband met die beeld verduidelik word  Definisies word nie gevra nie  Neuromuskulêre vaardighede wat nie verband hou met die beeld nie, sal geen punte ontvang nie. (3) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 9 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 3: ALGEMENE GESONDHEIDSORG LAE VLAK 3.1 Pas 4 punte MEDIUM VLAK 3.2 Verduideliking 6 punte 3.1 PAS ITEMS Verwagte reaksies: 3.1.1 D (1) 3.1.2 A (1) 3.1.3 B (1) 3.1.4 C (1) 3.2 VERDUIDELIK HOE OM STRES EN SPANNING TE BESTUUR NOTA:  Indien kandidate verduidelik en nie die “HOE” insluit nie, mag slegs „n ½ punt toegeken word  ½ punte tot die maksimum of 1½ punte mag toegeken word Verwagte reaksies: 3.2.1 Asemhalingsoefeninge:  Fokus  Vrylating van spanning en om spiere te ontspan  Om hartklop te verminder en hartkloppings te voorkom  Voorkoming van angsaanvalle  Om die asemhaling na normaal terug te keer en die gedagtes na klas/opvoering te kalmeer  Kalmeer die senuweestelsel  Verduideliking hoe om „n asemhalingoefening te doen om stres en spanning te bestuur  Enige ander relevante antwoord om stres en spanning deur middel van (3) asemhaling te hanteer. 3.2.2 Praat met iemand jou eie portuur:  Vrylating van angs of vrees  Verskaf ondersteuning en aanmoediging  Begrip/simpatieke oor  Gevoel van aanvaarding  Ontsnapping  Deel verwante ervarings  Enige ander relevante antwoorde om stres en spanning te hanteer deur met iemand jou eie portuur te praat. (3) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 10 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 4: DANSOPVOERING/-UITVOERING LAE VLAK 4.2 Identifisering 3 punte MEDIUM VLAK 4.1 Verduideliking 6 punte HOË VLAK 4.3 Verduideliking 3 punte 4.4 Argumentering 3 punte NOTA:  Kandidate moet TWEE feite vir elke kolpunt verskaf  Antwooorde het die potensiaal om te oorvlueel, moet nie dieselfde antwoord twee keer merk nie  Lees die hele antwoord voordat punte toegeken word 4.1 VERDUIDELIKING VAN VAARDIGHEDE Verwagte reaksies: Probleemoplossing kan insluit:  Improvisasie  PAT  Navorsingstaak  Werk met ander  Enige ander areas wat verband hou met probleemoplossing Kommunikasie kan insluit:  Ontwikkel bewegingswoordeskat om emosies/simboliek uit te beeld  Dans as 'n onuitgesproke taal  Ontwikkeling van die PAT  Groepwerk  Kommunikasie met onderwyser/gehoor/eksaminator  Improvisasie  Kontakwerk/saamdans/paardans  Mondeling aanbiedings/navorsingstaak  Enige ander areas wat verband hou met kommunikasie. Kreatiwiteit kan insluit:  Improvisasie  Ontwikkeling van idees/voorneme vir die PAT  Vind nuwe maniere om werk voor te lệ, bv. film/aanlyn/solo, ens.  Ontwerp nuwe/saamgesmelte bewegings/style  Abstraksie van idees  Plakkaat/een-bladsy programnota  Enige ander areas wat verband hou met kreatiwiteit. (6) 4.2 IDENTIFISEER OPVOERINGSVAARDIGHEDE NOTA:  Kandidate moet enige DRIE dansvaardighede vind  Indien meer as een antwoord verskaf is merk slegs die eerste drie  Kandidate mag een vaardigheid indiepte bespreek bv. verhoogkonvensies; verhoogterme, ingange, rigting Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 11 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne Verwagte reaksies: Slegs DRIE opvoeringsvaardighede moet gelys word  Musikaliteit  Ritme  Koördinasie  Ruimtelike bewustheid  Kinestetiese bewustheid  Ratsheid  Vlotheid/gladheid  Vloeiendheid  Dinamiese variasie  Projeksie  Fokus  Tydsduur  Frasering  Akkuraatheid  Beheer  Vertroue in jou maat  Interpretasie en uitdrukking  Verhoogkonvensies  Enige ander opvoeringsvaardighede. (3) 4.3 VERDUIDELIKING VAN VERBETERDE UITVOERING NOTA: Die kandidate word gevra om te verduidelik hoe hy/sy hul dansuitvoering sal verbeter Verwagte reaksies: Kandidate moet die DRIE dansuitvoeringsvaardighede ontleed wat in 4.2 geidentifiseer word en verduidelik hoe dit hul eie dansuitvoering kan verbeter. (3) 4.4 BEREDENEER/ARGUMENTEER TOEWYDING Gee redes ter ondersteuning of oortuiging hoekom toewyding „n belangrike faktor is. NOTA: Kandidate mag vir of teen die stelling argumenteer/beredeneer Verwagte reaksies:  Bywoning  Toewyding tot beweging/maats  Dans in die algemeen  Doelwitte  Toekomstige loopbaan  Enige ander antwoord wat verwant hou met toewyding as 'n belangrike faktor in dans. (3) [15] TOTAAL AFDELING A: 60 Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 12 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne AFDELING B: DANSGESKIEDENIS EN GELETTERDHEID VRAAG 5: IMPROVISASIE EN CHOREOGRAFIE LAE VLAK 5.1 Meervoudige keuse 6 punte MEDIUM VLAK 5.2 Verduideliking 10 punte HOË VLAK 5.3 Ontleding 6 punte 5.4 Verduideliking 3 punte 5.1 MEERVOUDIGE KEUSE Verwagte reaksies: 5.1.1 A (1) 5.1.2 D (1) 5.1.3 B (1) 5.1.4 C (1) 5.1.5 D (1) 5.1.6 A (1) 5.2 VERDUIDELIK PRODUKSIE-ELEMENTE NOTA:  Kandidate moet verduidelik hoe die produksie-elemente die tema/storie/betekenis van 'n danswerk oordra  ½ Punte mag toegeken word tot op „n maksimum van 5 punte  Indien „n kandidaat „n goeie verduideliking tesame met „n voorbeeld verskaf moet 2 punte toegeken word Verwagte reaksies:  Kostuums (bv. vroue in manspakke om tradisionele geslagsrolle uit te daag)  Grimering en hare  Rekwisiete  Stelontwerp  Beligtingsontwerp, spesiale effekte/projeksies  Agterdoek  Film  Terreinspesifieke opvoerruimte  Nie-konvensionele ruimte, bv. parke, bome, water, ens.  Tradisionele opvoeringsruimte (Prosceniumboog-teater, arenaverhoog)  Musiek/klank/begeleiding  Multidissiplinêre kunsvorme  Gebruik van simboliese kleure  Enige ander relevante gebruik van produksie-elemente om die tema/storie/mening van die dans te kommunikeer. (10) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 13 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne 5.3 ONTLEDING VAN 'N BEELD: danselemente NOTA:  Kandidate mag meer inligting oor een danselement verskaf as die ander een  Indien slegs een element ontleed word, mag vol punte nie toegeken word nie Verwagte reaksies: RUIMTE:  Vlakke  Rigting  Vorm  Grootte  Perspektief/diepte  Simmetrie en asimmetries  Punt van fokus/oogfokus  Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou hoe ruimte in die beeld gebruik word. KRAG:  Werk teen/komplementeer swaartekrag  Kragtig teenoor kragteloos, ens.  Uitwaartse projeksie teenoor inwaartse projeksie  Enige ander geskikte antwoord wat verwant hou hoe krag in die beeld gebruik word. (6) 5.4 ONTLEDING VAN 'N BEELD: improvisasie stimulus NOTA:  Die verduideliking moet verband hou met die beeld .  Kandidate mag die stimulus interpreteer asof dit gegee was as 'n solo/groep of klasimprovisasie. Verwagte reaksies:  Gebruik rekwisiete  Gebruik van die posisies in die beeld as stil/oorgange  Begin en eindposisies  Teenoorgestelde bewegings/kontraste  Gebruik van ruimte/vlakke/rigtings  Emosionele interpretasie  Enige ander geskikte antwoord wat verband hou hoe die beeld as 'n improvisasie stimulus gebruik kan word. (3) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 14 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 6: DANSGELETTERDHEID MEDIUM VLAK 6.1 Motivering 5 punte 6.2. Verduideliking 15 punte OF 6.3 Verduideliking 15 punte HOË VLAK 6.4 Opinie 5 punte 6.1 KIES WOORDE EN MOTIVEER NOTA:  Kandidate moet enige VYF woorde kies  As meer as een antwoord verskaf word merk slegs die eerste vyf Verwagte reaksies: Enige VYF woorde wat gekies word moet verduidelik of „n rede verskaf waarom hulle funksies van dans in die samelewing is. (5) 6.2 SKRYF 'N OPSTEL EN VERDUIDELIK: hoofdansvorm, beginsels en eienskappe NOTA:  Lees en evalueer die hele antwoord voordat punte toegeken word  ½ Punte mag toegeken word tot op „n maksimum van 5 punte  Moet nie punte toeken vir algemene beginsels/stylle/karaktereinskappe Verwagte reaksies: Die volgende inligting kan ingesluit word Eienskappe:  Kostuums/klere/versierings  Gebruik van verhoog/opvoerruimte  Gebruik van musiek/begeleiding  Voorneme – rede/storie/betekenis  Geslagsrolle  Deelnemers  Enige ander relevante inligting wat verduidelik wat die hoofdansvorm uniek/herkenbaar en anders as ander dansvorme maak Styl en tegnieke:  Streek/kulturele (bv. Cecchetti of Imperial/Venda of Zulu)  Bepaal tot 'n individu (bv. Graham/Ailey styl)  Enige ander relevante inligting wat verduidelik wat die hoofdansvorm uniek/herkenbaar en anders as ander dansvorme maak Beginsels:  Houding en postuur  Gebruik van bolyf  Gebruik van kop  Gebruik van bene en voete  Gebruik van balans  Gebruik van belyning Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 15 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne  Gebruik koördinasie van liggaamsdele  Gebruik van gebare/mimiek/naboots  Gebruik van swaartekrag  Gebruik van danselemente Enige ander relevante inligting wat verduidelik wat die hoofdansvorm uniek/herkenbaar en anders as ander dansvorme maak. (15) OF 6.3 SKRYF 'N OPSTEL EN VERDUIDELIK: hoofdansvorm geskiedenis/ontwikkeling Verwagte reaksies: Die volgende inligting kan ingesluit word  Oorsprong  Tydperke/Eras (bv. Renaissance, Romantiese era, ens.)  Eeue  Baanbrekers  Invloede  Choreograwe  Sosiopolitieke kontekste  Genre/dansstyle/tegniek  Bewegingswoordeskat  Enige ander relevante inligting oor die geskiedenis en ontwikkeling van die (15) hoofdansvorm. 6.4 VERSKAF 'N OPINIE: Hoe covid-19 dans verander Verwagte reaksies: Covid-19:  Enige relevante inligting oor hoe Covid-19 die kandidaat se danservaring verander het.  Aanlynklasse  Gebrek aan toegang tot aanlyntegnologie  Beperkte aangesig tot aangesig dansklasse  Aanlynopvoerings/feeste/kompetisies/werkswinkels, ens.  Aanlyn samewerking/interdissiplinêre samewerking  Solowerk as gevolg van isolasie  Gebruik van alternatiewe ruimtes/terreinspesifieke opvoerruimtes  Uitgebreide gebruik van tegnologie  Ontwikkeling en verkryging van bykomende vaardighede (5) [25] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 16 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 7: DANSWERK Kognitiewe punte volgens rubriek: LAE VLAK Nie bereik/elementêr 5 punte MEDIUM VLAK Gemiddeld/voldoende/substansieël 10 punte HOË VLAK Voortreflik/uitstaande 10 punte NOTA:  Geen punt vir die naam van die danswerk  Evalueer die hele antwoord in konteks oor wat die kandidaat weet en punte moet daarvolgens toegeken word  Gebruik die nasienrubriek om die vlak van die antwoord te bepaal, gebaseer op die intellektuele kwaliteit van die antwoord.  Kandidate kan meer skryf oor een kolpunt as die ander  ALLE kolpunte moet ingesluit word om vol punte toe te ken NASIENRUBRIEK HOË  Die opstel is goed gestruktureer en volg 'n logiese progressie VLAK  Uitstekende taalgebruik en dansterminologie waar geskik 16 - 25  Het 'n indiepte begrip waarom die danswerk gechoreografeer is  Kan verduidelik hoe die choreograaf die voorneme in bewegings/ en of die gebruik van dansstyle asook die produksie-elemente omskep het om die tema/storie/oorsig te kommunikeer  Kritiese evaluering hoe die musiek/begeleiding bygedra het tot die algehele atmosfeer/stemming/voorneme van die danswerk  Het 'n indiepte begrip hoe simboliek gebruik word om betekenis te gee en die storie/idee/voorneme van die danswerk oor te dra  Verskaf bevestigde opinies oor die relevansie van die werk tans of geldig in die huidige sosiopolitieke situasies MEDIUM  Voldoende struktuur en logiese progressie in die opstel waarneembaar VLAK  Voldoende taalvaardighede en dansterminologie waarneembaar 6 - 15  Kan die voorneme/inspirasie/rede/storie/oorsig/tema van die danswerk voldoende beskryf  Kan bewegings/en of dansstyle asook die produksie-elemente voldoende beskryf om die tema/storie/oorsig te kommunikeer  Voldoende begrip van die musiek/begeleiding  Mag/mag nie 'n opinie verskaf oor die relevansie van die danswerk LAE VLAK  Swak geskrewe opstel 0-5  Mag/mag nie in staat wees om die voorneme/inspirasie/rede/storie/oorsig/tema van die danswerk te noem of beskryf  Mag/mag nie in staat wees om bewegings/en of dansstyle asook die produksie- elemente te beskryf  Mag/mag nie in staat wees om die musiek/begeleiding te beskryf  Minimale of geen kennis van die danswerk Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Dansstudies 17 DBE/November 2021 NSS – Nasienriglyne VRAAG 8: CHOREOGRAAF Kognitiewe punte volgens rubriek: LAE VLAK Nie bereik/elementêr 5 punte MEDIUM VLAK Gemiddeld/voldoende/substansieël 5 punte HOË VLAK Voortreflik/uitstaande 5 punte NOTA:  Geen punte vir die naam van die choreograaf nie  Antwoorde mag in enige formaat aangebied word, bv. breinkaart, kolpunte, vloeidiagramme, ens.  Evalueer die hele antwoord in konteks oor wat die kandidaat weet en punte moet daar volgens toegeken word  Gebruik die nasienrubriek om die kognitiewe vlak van die antwoord aan te dui, gebaseer op die intellektuele kwaliteit van die antwoord  Kandidate kan meer oor een kolpunt as die ander skryf  ALLE kolpunte moet ingesluit word om vol punte toe te ken NASIENRUBRIEK HOË  Antwoord sistematies aangebied as studienotas VLAK  Uitstekende kennis oor die choreograaf se: o Agtergrond/geboorteplek/sosio-politieke invloede, ens. 11 - 15 o Dansopleiding, professionele loopbaan as 'n danser/choreograaf o Prestasies en/of erkenning o Bydra en relevansie tot dans in die gemeenskap  Alle kolpunte van die vraag is ingesluit MEDIUM  Voldoende bewyse aangebied as studienotas in „n sistematiese volgorde VLAK  Voldoende kennis van die choreograaf se: o Agtergrond/geboorteplek, ens. 6 - 10 o Dansopleiding, professionele loopbaan as 'n danser/choreograaf o Prestasies en/of erkennings o Bydra tot dans in die gemeenskap  Meeste van die kolpunte is ingesluit LAE  Minimale/geen bewyse aangebied as studienotas VLAK  Minimale/verkeerde/geen kennis oor die choreograaf se: o Agtergrond/geboorteplek, ens. 0-5 o Dansopleiding, professionele loopbaan o Prestasies en/of erkennings o Bydra tot dans in die gemeenskap  Die meeste van die kolpunte nie ingesluit nie TOTAAL AFDELING B: 90 GROOT TOTAAL: 100 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Dance Studies

View all