Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Die vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord ALLE vrae.
3. Alle tekene moet volgens skaal 1:1 gemaak word, tensy anders vermeld.
4. Alle vrae moet op die gegewe antwoordvelle beantwoord word.
5. Alle antwoordvelle moet weer in nommervolgorde vasgekram en ingelewer
word, ongeag of die vraag beantwoord is of nie.
6. Sorgvuldige tydsbeplanning is nodig om alle vrae te beantwoord.
7. Drukskryf jou naam in die blokkie voorsien op elke antwoordvel.
8. Alle antwoorde moet akkuraat en netjies gedoen word.
OOS-KAAP ONDERWYSDEPARTEMENT 9. Besonderhede of afmetings wat uitgelaat is moet in goeie verhouding beraam
word.
NASIONALE SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
SENIOR SERTIFIKAAT GEMODEREERDE
PUNT
1
2
3
4
GRAAD 12
TOTAAL
2 0 0
FINALE VERWERKTE NAGESIEN DEUR
PUNT
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2
SEPTEMBER 2012
100
VOORBEREIDINGSEKSAMEN
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
NAAM
NAAM
PUNTE: 200
EKSAMENSENTRUM
TYD: 3 uur
EKSAMENSENTRUM
Die vraestel bestaan uit 6 bladsye.
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief 1
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2012 QP (Afr)
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the Eastern Cape Mock Exam 2012 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · Eastern Cape Mock Exam · 2012. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- Eastern Cape Mock Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
Eastern Cape Mock Exam 2012
- Paper 1Memo
- Paper 2Question paper · EngQuestion paper · AfrMemo · EngMemo · Afr
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)Question paper (3)Question paper (4)Question paper (5)Question paper (6)Question paper (7)Question paper (8)Question paper (9)Question paper (10)Question paper (11)Question paper (12)MemoMemo (2)Memo (3)Memo (4)
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2
NSS
EC DBE/September 2012
144
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
Vier onderdele van 'n wringarm met 'n titelblok en 'n tabel met
vrae.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die
bygaande tekene en titelblok verwys, netjies te beantwoord. [25]
DEURSNEE AA
1 | Deur wie is die tekening goedgekeur? 1
2 | Water Si-eenheid word vir die afmetings gebruik? 1
4 3. | Watis die léernaam van hierdie tekening? 1
i | 3 4 | Inwatter straat is die vervaardigings maatskappy geleé? 1
5 | Watis die toelaatbare toleransie op die afmetings? 1
°
6 | Wat word kenmerk A genoem? 1
7 | Wat word kenmerk B genoem? 1
8 | Watis die totale lengte (C) van die arm? 1
9 | Bepaal die grade van die interne hoek van die tap (D)? 1
8 10 | Bepaal die afmeting by E 1
11 | Watter tipe snit word op onderdeel 1 getoon? 1
SPY 032 10 12. | Water tipe snit word op onderdeel 2 getoon (DEURSNEE AA)? 1
3 Wat is die naam van die onderdeel wat gebruik sal word om te verseker dat
13, 2
onderdeel 4 nie los draai nie?
14 | Wat's die grootte van die afkanting op onderdeel 17 1
15 | Wat is die doel van kenmerk B? 2
al | 16 | Voltooi die onderdelelys deur die name vir onderdele 3 en 4 te drukskrif. 2
4 | 17 | Voeg die korrekte afmetings in op onderdeel 3. 2
a | 4g_ | |n die blok hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese vryhand, die 4
\014 (6x) simbool vir die projeksiesisteem wat gebruik word.
45°x4
| TOTAAL 25
one
ANTWOORD 18
‘VERANDER GROOTTE VAN
26/10/2011 RODNEY CR or A
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER. DATUM | VERANDER DEUR BESKRYWING VAN HERSIENING Nr.
teNsy ANDERS Verwern, | TEXENAAR: REAAN | TEKENSTEL NR 2VAN3 MATERIAL; GIETYSTER & WEEKSTAAL _ _
IS ALLE TOLERANSIES OP DATUM; 15/09/2011 LEERNAAM: SE-25/2011 HITTEBEHANDELING: GEEN ONDERDELELYS
AFMETINGS + 0,26.
NASIENER: TAN DIRK WELDING VICTORIASTRAAT ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
CRADOCK
ALLE ONGESPESIFISEERDE | DATUM: 28/09/2011 INGENIEURS 5880 4, SPIL 1 GIETYSTER
PEEKS GOEDGEKEUR: ANDY www dirkweld.co.za 2. ARM 1 WEEKSTAAL
EKSAMENNOMMER:
DATUM: 19/10/2011 3. 1 WEEKSTAAL
TEKENPROGRAM:
nuTooAD 2014 Seat WRINGARM
: 4 1 WEEKSTAAL EKSAMENNOMMER 2
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2
NSS
EC DBE/September 2012
VRAAG 2: LOKUS (NOK)
Geget
* Die as en volger besonderhede van 'n industriele nok.
Die volger word getoon op sy laagste posisie.
* Die vertikale senterlyn van die nokas as 'n
verwysingslyn op die tekenbiad
Die spesifikasies vir die beweging is soos volg:
© Die nokas roteer antikioksgewys met — konstante
snelheid.
Oor die eerste 60° styg die volger 27 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 60°.
Oor die volgende 30° styg die volger 'n verdere 28 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°.
Oor die volgende 45° val die volger 15 mm.
Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45°.
Oor die finale 75° keer die volger terug na die
oorspronklike posisisie.
Instruksies:
2.1. Teken, volgens skaal 1:1, die gegewe aansig van die
nokas en die volger deur gebruik te maak van die
vertikale senterlyn as verwysing. Die pyl wat
draairigting aandui moet getoon word
2.2 Teken die verplasingsdiagram volgens 'n skaal waar
30° gelyk is aan 10 mm. Die volger se verplasing
volgens skaal 1:1 vir die gegewe beweging. Benoem
die grafiek
2.3 Projekteer en teken die nokprofiel wat die gegewe
beweging sal genereer.
¢ Toon ALLE konstruksies. [38]
VERWYSINGSLYN
NOKAS EN VOLGER DETAIL
ASSESSERINGSKRITERIA
1 GRAFIEK 10
2 VOLGER +AS + 10
PYLPUNT + SL
3 KONSTRUKSIE 4
4 PUNTE 7
5 KURWE KWALITEIT 7
TOTAAL | 38
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER: 3
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2 NSS EC DBE/September 2012
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gege:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n
gly-setmaat wat deur snyvlak C-C gesny word.
* Die posisie van punt B op die tekenvel.
Instruksies:
Omskep die ortografiese aansigte van die gly-setmaat in 'n
skaal 1: 1 deursnee isometriese tekening op C-C.
* Maak hoek B die laagste punt van die teke!
gesnyde viakke sigbaar is
* Toon ALLE nodige sirkel- en ander konstruksies.
* GEEN verborge besondethede word verlang nie. [40]
1g sodat die
15,
42
80 95.
ASSESSERINGSKRITERIA
1. HULPAANSIG +
PLASING.
2. ISOMETRIESE LYNE 22
3
3. NIE-ISOMETRIESE LYNE
cm
4, ISOMETRIESE SIRKELS | 5
SE 5, SIRKELKONSTRUKSIES | 1}
B 6. SENTERLYNE 2
7. ARSERING 1
TOTAAL | 40
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER: 4
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2
NSS
EC DBE/September 2012
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
Gegee:
* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele
van 'n masjienklemskroef, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon.
* Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
masjienklemskroef.
Instruksies:
© Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6.
* Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse
ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die
saamgestelde onderdele van die masjienklemskroef:
4.1'n Deursnee-vooraansig, volgens snyviak A-A,
soos gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die
uitskuif- isometriese tekening getoon word. Die
snyvlak word op die boaansig van die basis
(onderdeel 1) getoon.
4.2 Die boaansig.
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SABS 0111.
LET WEL:
* Die kake van die masjienklemskroef moet 55 mm
uitmekaar geteken word in die oop posisie.
* Toon drie viakke van die M10 moer in die vooraansig
* Geen verborge besonderhede word verlang nie.
Voeg die volgende kenmerke by die tekening:
* Die snyviak AA
UITSKUIF - ISOMETRIES
* Benoem die deursnee-aansig: SNIT A-A [97]
LYS VAN ONDERDELE
ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
1. BASIS 1 GIETYSTER
2. AS 1 ‘SAGTE STAAL
3. GLYBLOK 1 GIETYSTER
4. DRAAIBLOK 1 GIETYSTER
5. M10 SKROEF 1 ‘SAGTE STAAL
6. KAKE 2 SAGTE STAAL
7. M6 SKROEF 4 ‘SAGTE STAAL
8. WASTER 1 SAGTE STAAL
9. M10 MOER 1 ‘SAGTE STAAL
TEKENAAR: 1/54
KALIKASTRAAT
MTHATHA
ALLE AFMETINGS IS IN] oaruny 209/200 MTHATHA ar
NASIENER: Trion INGENIEURSWESE wuw.meeng.co.za
ALLE DATUM: 20/09/2011 we
ONGESPESIFISEERDE MASJIENKLEMSKROEF
RADIUSSE IS R3. GOEDGEKEUR: rirker
TEKENPROGRAM: —|DATUM: 12/10/2011
CAD 2011 SKAAL1:2
(OOS-KAAP|
DEPARTMENT BASIESE ONDERWYS
GRAAD 12 SEPTEMBER 2012
© Si g
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Ingenieursgrafika en -Ontwerp/V2
NSS
EC DBE/Se;
ptember 2012
PD
ASSESSERINGSKRITERIA
BOAANSIG
1. BASIS
2. AS
3, DRAAIBLOK
e
4, M10 SKROEF
%
5. WASTER
6. M10 MOER
7. SENTERLYNE
DEURSNEE AA
‘SUBTOTAAL
a
DEURSNEE VOORAANSIG
DERDEHOEKS
1. BASIS
2. AS
3. SKUIFBLOK
4, DRAAIBLOK
5, M10 SKROEF
6. KAKE
7. WASTER
8. M10 MOER
9. SENTERLYNE
10, ARSERING
11. BYSKRIF
‘SUBTOTAAL
56
TOTAAL
97
EKSAMENNOMMER:
EKSAMENNOMMER:
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 2012 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 2012 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 2012 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 2012 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 2012 QP

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 2012 QP
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper