Skip to content

Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Afr)

Question paperElectrical TechnologyGrade 12202230 pages

Grade 12 Electrical Technology question paper from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 30 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: ELEKTRONIKA 2022 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 25 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en 4 antwoordblaaie. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 2 DBE/2022 SS/NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE: VRAAG 4.2.1, 4.2.2, 4.3.3 en 4.7.3 VRAAG 5.3.5, 5.4.6, 5.6.1 en 5.6.2 VRAAG 6.5.3 4. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees. 6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Berekeninge moet die volgende insluit: 9.1 Formules en manipulasies waar nodig 9.2 Korrekte vervanging van waardes 9.3 Korrekte antwoorde en relevante eenhede waar van toepassing 10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 3 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (AD) langs die vraagnommers (1.1.1 tot 1.1.15) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.16 D. 1.1 Die laag/lae van die vel wat deur 'n derdegraadse brandwond aangetas word, is ... A die buitenste laag. B die tweede laag. C al die lae van die vel. D Geeneen van die bogenoemde nie (1) 1.2 Die drywingsfaktor in 'n RLC-seriekring sal nalopend wees indien VL ... A groter as VC is. B kleiner as VC is. C gelyk aan VC is. D Geeneen van die bogenoemde nie (1) 1.3 'n Kring het 'n weerstand van R ohm, 'n induktansie van L henry, 'n kapasitansie van C farad en is in serie verbind. Die arbeidsfaktor sal eenheidswaarde (1) bereik wanneer ... A XL kleiner as XC is. B XL groter as XC is. C XL = XC. D R = 0. (1) 1.4 Watter EEN van die volgende toestande kom in 'n resonante parallelle RLC-kring voor? A Die impedansie is minimum. B Die impedansie is maksimum. C Die totale stroomvloei is maksimum. D Die drywingsfaktor is nalopend. (1) 1.5 Die ... is 'n toestel wat staatmaak op die ontwikkeling van 'n elektriese veld binne die kanaal om die stroomvloei te beheer. A Darlingtonpaar-transistor B eenvoegtransistor C veldeffektransistor D operasionele versterker (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 4 DBE/2022 SS/NSS 1.6 Wanneer 'n sein op die omkeer-inset van 'n op-versterker toegepas word, word faseverskuiwing deur die ... veroorsaak. A afsnyfrekwensie B interne versterkerkringe C kerffrekwensie D eenheidswinsfrekwensie (1) 1.7 Negatiewe terugvoer in 'n op-versterker ... A verhoog die inset- en uitsetimpedansies. B verminder die uitsetimpedansie en die bandwydte. C verhoog die insetimpedansie en die bandwydte. D beïnvloed nie impedansies of bandwydte nie. (1) 1.8 Oopluswins met verwysing na op-versterkers is wanneer ... A 'n terugvoerweerstand van die uitset na die omkeerinset verbind word. B geen terugvoerweerstand van die uitset na die inset verbind word nie. C 'n kapasitor van die uitset met die omkeerinset verbind word. D 'n terugvoerweerstand van die uitset na die nie-omkeerinset gekoppel word. (1) 1.9 Wanneer 'n driehoekgolfvorm op die inset van 'n differensieerder toegepas word, sal die uitsetgolfvorm 'n ... wees. A GS-vlak B omgekeerde driehoekgolfvorm C eerste harmoniese frekwensie van die driehoekgolfvorm D vierkantsgolfvorm (1) 1.10 Die basiese kring van 'n passiewe RC-differensieerder is 'n ... A kapasitor in serie met die inset en 'n weerstand in parallel met die uitset. B weerstand in serie met die inset en 'n kapasitor in parallel met die uitset. C weerstand in serie met die inset en 'n weerstand in parallel met die uitset. D kapasitor in serie met die inset en 'n kapasitor in parallel met die uitset. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 5 DBE/2022 SS/NSS 1.11 'n ...-kring word gebruik om 'n verwronge insetsein suiwer te maak. A Integreer B Differensieerder C Schmittsneller D Vergelyker (1) 1.12 In 'n klas C-versterker sal die uitsetkollektorstroom deur die transistor vir ... van die insetsiklus vloei. A meer as 180⁰ B 90⁰ C 360⁰ D minder as 180⁰ (1) 1.13 Die werking van 'n ontladingsossillator is op ... gebaseer. A die laai en ontlaai van 'n kapasitor B 'n hoogs selektiewe resonante kring C 'n baie stabiele toevoerspanning D laer kragverbruik (1) 1.14 Die wins van 'n ossillator moet ... wees om die ossilasies te behou. A 1 B kleiner as 1 C groter as 1 D gelyk aan β (1) 1.15 'n Bipolêre-voegvlaktransistor-klas-B-balansversterker met geen transformator- koppeling nie gebruik ... A twee NPN-transistors. B twee PNP-transistors. C een NPN-transistor. D komplementêr simmetriese transistors. (1) [15] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 6 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 2.1 Verduidelik die term masjinerie met verwysing na die Wet op Beroepsgesondheid en Veiligheid, 1993 (Wet 85 van 1993). (2) 2.2 Verduidelik die term kritieke noodgeval met verwysing na noodgevalle. (2) 2.3 Noem TWEE stappe wat jy moet neem wanneer jy 'n brand in 'n elektriese werkswinkel ontdek. (2) 2.4 Noem die belangrikheid van die dra van 'n gesigmasker in die werkswinkel. (2) 2.5 Noem TWEE omgewingsoorwegings wanneer daar tydens die vervaardigingsproses van etskringborde met chemikalieë gewerk word. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 7 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 3: RLC-KRINGE 3.1 Definieer fasordiagram met verwysing na RLC-kringe wat oor 'n wisselspanningstoevoer gekoppel is. (2) 3.2 FIGUUR 3.2 hieronder toon 'n RLC-seriekring wat uit 'n resistor met 'n weerstand van 10 Ω, 'n induktor met 'n induktiewe reaktansie van 14 Ω en 'n kapasitor met 'n kapasitiewe reaktansie van 8 Ω bestaan wat almal oor 'n wisselstroomtoevoer van 100 Hz verbind is. R = 10 Ω XL = 14 Ω XC = 8 Ω 150 V 180 V 90 V 100 Hz FIGUUR 3.2: RLC-SERIEKRING Gegee: R = 10 Ω XC = 8Ω XL = 14 Ω VR = 150 V VL = 180 V Vc = 90 V f = 100 Hz 3.2.1 Bereken die totale toevoerspanning wat op die kring toegepas word. (3) 3.2.2 Bespreek of die drywingsfaktor voorlopend of nalopend is. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 8 DBE/2022 SS/NSS 3.3 Verwys na FIGUUR 3.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. C IC = 4 A L IL = 6 A IR = 4 A R IT WS- toevoer FIGUUR 3.3: PARALLELLE RLC-KRING Gegee: IC = 4A IL = 6A IR = 4A 3.3.1 Bereken die totale stroomvloei. (3) 3.3.2 Bereken die fasehoek. (3) 3.3.3 Teken die fasordiagram vir FIGUUR 3.3. (4) 3.3.4 Motiveer met 'n rede of die kringbaan oorwegend kapasitief of induktief is. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 9 DBE/2022 SS/NSS 3.4 Verwys na FIGUUR 3.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. V = 600 V R = 2,2 k Ω L = 10 mH XC = 150 Ω fr = 2,387 kHz FIGUUR 3.4: RESONANTE RLC-KRING 3.4.1 Bereken die kwaliteitsfaktor van die kringbaan. (3) 3.4.2 Bereken die bandwydte. (3) 3.4.3 Bereken die waarde van die kapasitor. (3) 3.4.4 Definieer die term selektiwiteit met verwysing na resonante kringe. (2) 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. P +V +V V V Gemiddelde I drywing I 00 t 00 t o 180o 270 o o 180 o o 90 360o 90 360 -V -V (A) (B) FIGUUR 3.5: STROOMVLOEI, SPANNING EN DRYWINGGOLFVORMS 3.5.1 Noem met 'n rede die tipe komponent wat die golfvorm in FIGUUR 3.5 (A) veroorsaak. (2) 3.5.2 Identifiseer die komponent waaroor die drywing in FIGUUR 3.5 (B) versprei word. Motiveer jou antwoord. (2) [35] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 10 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE 4.1 Teken 'n volledig benoemde IEK-simbool van 'n eenvoegtransistor. (3) 4.2 Verwys na FIGUUR 4.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. ID(mA) ID(mA) (V) -6 + VDB -5 -4 -3 -2 -1 Oordragkenkromme Uitsetkenkromme FIGUUR 4.2: OORDRAGSKENKROMME VAN 'N VVET 4.2.1 Teken 'n volledig benoemde uitsetkenkromme van die n-kanaal- voegvlak-veldeffektransistor (VVET) vir die gegewe oordrag- kenkromme getoon in FIGUUR 4.2 op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.2.1. (3) 4.2.2 Op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.2.2, dui die afknyp- spanning op die uitsetkenkromme aan indien VHB = -1 V. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 11 DBE/2022 SS/NSS 4.3 Verwys na FIGUUR 4.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VDD R1 RD C2 Vuit D C1 Vin H B RL R2 RB 0V FIGUUR 4.3: VERSTERKERKRINGDIAGRAM 4.3.1 Identifiseer die versterkerkringdiagram in FIGUUR 4.3. (2) 4.3.2 Beskryf hoe die kring in staat sal wees om die insetsein as 'n lineêre versterker te versterk. (3) 4.3.3 Voltooi die insetoordragkenkromme van die kringdiagram in FIGUUR 4.3 deur die inligting verskaf op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.3.3 te gebruik. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 12 DBE/2022 SS/NSS 4.4 Verwys na FIGUUR 4.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. + 9V LUD R1 = 100 kΩ R2 = 300 Ω S1 C B E 0V FIGUUR 4.4: TRANSISTORKRINGDIAGRAM 4.4.1 Identifiseer die toepassing van die transistorkringdiagram in FIGUUR 4.4. (1) 4.4.2 Beskryf kortliks die werking van die kring wanneer die skakelaar gesluit is. (3) 4.5 Verwys na FIGUUR 4.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. R F = 3 kΩ R IN = 100 Ω + 15 V _ + V UIT 0 V - 15 V FIGUUR 4.5: OMKEER-OP-VERSTERKER 4.5.1 Noem waarom die kring 'n omkeer-op-versterker genoem word. (1) 4.5.2 Verduidelik hoe die wins van die op-versterker beheer word. (2) 4.5.3 Bereken die wins van die op-versterker. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 13 DBE/2022 SS/NSS 4.6 FIGUUR 4.6 hieronder toon die 555-GS ('IC'). Beantwoord die vrae wat volg. 0V 1 8 +Vcc SNELLER 2 7 ONTLAAI 555 IC UITSET 3 6 DREMPEL BEHEER- HERSTEL 4 5 SPANNING FIGUUR 4.6: 555-GS('IC')-PENUITLEG 4.6.1 Beskryf die funksies van pen 6 kortliks met verwysing na die 555-GS ('IC'). (3) 4.6.2 Noem die strekking van die toevoerspannings waarteen die 555-GS ('IC') funksioneer. (2) 4.6.3 Verduidelik die funksie van die SR-wipkring in die interne kring van die 555-tydreëlaar. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 14 DBE/2022 SS/NSS 4.7 Verwys na FIGUUR 4.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Vcc = +5 V tot 15 V R1 R2 8 4 Vuit 7 3 555 GS ('IC') 6 1 2 0 5 1 Sneller- inset C1 C = 0,01 µF (S1) 0V FIGUUR 4.7: 555-GS('IC')-MULTIVIBRATOR 4.7.1 Identifiseer die multivibrator in FIGUUR 4.7. (1) 4.7.2 Gee 'n kort beskrywing van wat gebeur wanneer die druk-om-te- maak-skakelaar (S1) geaktiveer word. (4) 4.7.3 Teken op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.7.3 die spanningsgolfvorm van kapasitor C1 en die uitsetspannings- golfvorm wanneer die snellerinset gedruk word. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 15 DBE/2022 SS/NSS 4.8 Verwys na FIGUUR 4.8 hieronder wat 'n uitsetfrekwensie van 1 hertz het en beantwoord die vrae wat volg. 9V R1 4 8 7 3 Vuit 555 f = 1 Hz R2 R3 6 2 1 5 LUD C1 C2 0V FIGUUR 4.8: ASTABIELE MULTIVIBRATOR 4.8.1 Verduidelik die modus (staat) van die LUD. (2) 4.8.2 Verduidelik die effek op die LUD wanneer: (a) R2 gehalveer word (1) (b) Die waarde van C1 verdubbel word (1) [45] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 16 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 5: SKAKELKRINGE 5.1 Noem die tipe multivibrator wat: 5.1.1 Een pulssiklus van 'hoog' en 'laag' genereer wanneer 'n snellerpuls op die inset toegepas word (1) 5.1.2 Van toestand verander wanneer 'n snellerpuls toegepas word en in daardie toestand bly (1) 5.2 Verwys na FIGUUR 5.2 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +9V R2 R1 10 k 10 k R3 4 8 470 7 555 3 6 2 1 5 LUD Stel Herstel C1 10 nF FIGUUR 5.2: BISTABIELE MULTIVIBRATOR 5.2.1 Noem die funksie van weerstande: (a) R1 (1) (b) R3 (1) 5.2.2 Identifiseer die toestand van die LUD wanneer snellerpen 2 hoog is. (1) 5.2.3 Verduidelik wat in die kring gebeur wanneer die stelskakelaar gedruk word. (2) 5.2.4 Verduidelik die doel daarvan om pen 6 te aard. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 17 DBE/2022 SS/NSS 5.3 FIGUUR 5.3 hieronder toon 'n op-versterker as 'n vergelyker. Die weerstand van die LAR verhoog soos wat die ligvlak daal. +V R1 V Vin 100 kΩ R3 V in Vverw 1 kΩ 741 t R2 100 kΩ LUD 2 LAR LUD 1 wit rooi 0V -V FIGUUR 5.3: OP-VERSTERKER-VERGELYKER AS 'N DONKERSENSOR 5.3.1 Noem die doel van R2 . (1) 5.3.2 Verduidelik hoe 'n verhoging in die ligvlak die spanning op die nie-omkeerinset beïnvloed. (2) 5.3.3 Verduidelik die werking van die kring met verwysing na die spannings op die insetterminale en die uitsetspanning. (3) 5.3.4 Voorspel die toestand van LUD1 en LUD2 wanneer die spanning op die omkeerterminaal groter as die spanning op die nie- omkeerterminaal is. (2) 5.3.5 Teken die uitset op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.3.5. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 18 DBE/2022 SS/NSS 5.4 Verwys na FIGUUR 5.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. VIN +10 V V 0 t VUIT RF -10 V 9k 1V 0 t R1 -1 V 1k 0V FIGUUR 5.4: SCHMITTSNELLER 5.4.1 Identifiseer die tipe Schmittsnellerkring. (1) 5.4.2 Bepaal die waarde van die uitsetspanning wanneer die spanning op die nie-omkeerinset -1 V is. (1) 5.4.3 Noem of hierdie kring positiewe of negatiewe terugvoer gebruik. (1) 5.4.4 Verduidelik die werking van die kring met verwysing na die inset- en snellerspanningsvlakke. (4) 5.4.5 Voorspel hoe 'n verhoging in die waarde van R1 die snellerspanningsvlak sal beïnvloed. (1) 5.4.6 Teken die uitsetsein op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.4.6. (4) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 19 DBE/2022 SS/NSS 5.5 Verwys na FIGUUR 5.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. RF 100 k C1 R1 10 k 0,4 V C2 R2 10 k +9 V 0,5 V - C3 R3 10 k + 0,25 V VUIT -9 V 0V FIGUUR 5.5: SOMMEERVERSTERKER 5.5.1 Die verstelbare weerstand RF dien 'n dubbele doel. Noem beide doelwitte. (2) 5.5.2 Bereken die uitsetspanning wanneer RF se waarde 78,26 kΩ is. (3) 5.5.3 Verduidelik hoe 'n verhoging in die waarde van RF die wins van die versterker beïnvloed. (1) 5.5.4 Verduidelik waarom dit nie aanbeveel word dat die waarde van RF 78,26 kΩ oorskry nie. (4) 5.5.5 Verduidelik hoe hierdie beperking oorkom kan word sonder om die waarde van enige van die weerstande te verander. (2) 5.6 Verwys na FIGUUR 5.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. V R 1 kΩ Inset VIN VUIT t V toevoer C Uitset 10 µF t FIGUUR 5.6: PASSIEWE RC-INTEGREERDER 5.6.1 Teken die uitset wanneer die waarde van C na 1 µF verander word op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.1. (3) 5.6.2 Teken die uitset wanneer die waarde van C na 100 µF verander word op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.6.2. (3) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 20 DBE/2022 SS/NSS VRAAG 6: VERSTERKERS 6.1 Beskryf die term lineêre versterker met verwysing na versterkers. (2) 6.2 Noem EEN oorweging wanneer versterkers geklassifiseer word. (1) 6.3 Verwys na FIGUUR 6.3 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. IC (mA) 12 10 Q1 8 A IB = 500 µA 6 IB = 400 µA Q2 4 IB = 300 µA 2 IB = 200 µA Q3 IB = 100 µA B VCE 2 4 6 8 10 12 (V) FIGUUR 6.3: GS-LASLYN 6.3.1 In watter streek (A of B) kom die versadigingspunt van die voorgespande transistor voor? (1) 6.3.2 By watter Q-punt sal klas-AB versterkers op die GS-laslyn verteenwoordig word? (1) 6.3.3 Noem EEN toestand wat die russpannings en die russtrome by Q 3 beïnvloed. (1) 6.4 Beskryf kortliks hoe klas B-versterkers werk. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 21 DBE/2022 SS/NSS 6.5 Verwys na FIGUUR 6.5 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Stadium 1 Stadium 2 + VCC R1 R C1 C2 R3 RC2 C3 C1 Q1 Q2 WS- RL inset CE1 CE2 R2 R E1 R4 RE2 0V FIGUUR 6.5: TWEESTADIUM-RC-GEKOPPELDE VERSTERKER 6.5.1 Noem die doel daarvan om multi-stadiums in versterkers te gebruik. (1) 6.5.2 Bereken die totale spanningswins van die kringdiagram in desibel indien stadium 1 'n spanningswins van 10 en stadium 2 'n spanningswins van 15 het. (5) 6.5.3 Teken die uitsetgolfvorm oor die las op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.5.3. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 22 DBE/2022 SS/NSS 6.6 Verwys na FIGUUR 6.6 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. + VCC T1 T2 R1 Aanpas- R3 transformator Aanpas- transformator Q1 Q2 C2 R2 R E1 C1 R4 R E2 C3 0V FIGUUR 6.6: TRANSFORMATORGEKOPPELDE VERSTERKER 6.6.1 Noem die funksie van kapasitor (C2) wat oor weerstand R4 verbind is. (2) 6.6.2 Noem EEN voordeel van 'n transformatorgekoppelde versterker. (1) 6.6.3 Verduidelik waarom dit verkieslik is dat die las via 'n uitsettransformator (T2) verbind word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 23 DBE/2022 SS/NSS 6.7 Verwys na FIGUUR 6.7 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. +VCC T2 R1 C1 C2 Uitset T1 Q1 Inset R2 C3 R2 CE 0V FIGUUR 6.7: VERSTERKERKRINGDIAGRAM 6.7.1 Identifiseer die versterker in FIGUUR 6.7. (1) 6.7.2 Beskryf die basiese werking van die versterkerkring. (2) 6.7.3 Gee 'n rede waarom kapasitor C2 oor die sekondêre spoel van transformator T2 verbind is. (2) 6.8 Die drywing van 'n versterker is 200 mW teen 'n frekwensie van 20 kHz. Wanneer die frekwensie na 30 kHz styg, daal die drywing na 100 mW. Bereken die drywingsverlies van die stelsel in desibel. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 24 DBE/2022 SS/NSS 6.9 Verwys na FIGUUR 6.9 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. + VCC R1 RF- smoorspoel C3 C6 C4 Q1 C1 R2 R3 C5 L 0V C2 FIGUUR 6.9: OSSILLATOR-KRINGDIAGRAM 6.9.1 Identifiseer die ossillator-kringdiagram in FIGUUR 6.9. (1) 6.9.2 Beskryf kortliks die funksie van die: (a) Versterkerkring (2) (b) Tenkkring (2) 6.9.3 Verduidelik waarom die terugvoernetwerk (RF-smoorspoel en C3) as 'n filter beskou word. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika 25 DBE/2022 SS/NSS 6.10 Verwys na FIGUUR 6.10 van 'n RC-faseverskuiwingsossilator en beantwoord die vrae wat volg. +VCC RB RC C5 V UIT C1 C2 C3 Q1 R1 R2 R3 R4 C4 0V FIGUUR 6.10: RC-FASEVERSKUIWINGSOSSILLATOR 6.10.1 Noem EEN funksie van R3. (1) 6.10.2 Beskryf hoe die RC-faseverskuiwingsossillator die faseverskuiwing van 360⁰ tydens sy werking bereik. (4) 6.10.3 Bereken die ossillasiefrekwensie van die ossillatorkring indien R1 = R2 = R3 =10 kΩ en C1= C2= C3 = 0,001 µF. (3) [45] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2022 SS/NSS FORMULEBLAD RLC-KRINGE HALFGELEIERTOESTELLE P  V  I  cos θ V R RF Wins A V  UIT   F AV  1 XL  2 fL VIN RIN RIN 1  R  XC  VUIT  VIN    F  2 fC  RIN  fr  1 OF fr  f2  f1  R  2 LC 2 VUIT  VIN  1  F  fr  RIN  BW  OF BW  f2  f1 Q SKAKELKRINGE SERIE  R R R  VUIT    V1 F  V2 F  ...VN F  VR  I R  R1 R2 RN  VL  I XL VUIT VUIT Wins A V   VC  I XC VIN V1  V2  ...VN  VT IT  IR  IC  IL VUIT   (V1  V2  ...VN ) IT  OF Z VERSTERKERS V Z R 2  X L  X C  2 IC  C VCC  VCE  ICRC RC VT  VR  VL  VC  2 2 OF VT  I Z VB  VBE  VRE R VR VUIT Cos θ  OF Cos θ  AV  Z VT VIN XL X C VL VC 1 L I Q     A I  UIT R R VT VT R C IIN PARALLEL P A P  UIT AP  A V A I VT  VR  VL  VC PIN OF VT IR  βT= β1 x β2 OF A VT  A V1  A V2  A V3  ...A Vn R VT IC  PIN  I2  ZIN PUIT  I2  Z UIT XC EN OSSILLASIEFREKWENSIE V IL  T fo  1 1 XL OF fo  2  π LC 2  π 6 RC IT  IR  IL  IC  2 2 WINS IN DESIBEL VT I Z A I  20log10 UIT IT IIN I V Cos θ  R IT A V  20log10 UIT OF A V  20log 10 A VT VIN R R P P2 Q  A P  10log10 UIT OF A P  10log10 XL X C PIN P1 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2022 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE 4.2.1 ID(mA) ID(mA) en 4.2.2 (V) -6 + VDB -5 -4 -3 -2 -1 Oordragkenkromme Uitsetkenkromme Dra punte na Dra punte na antwoordeboek oor antwoordeboek oor MOD MOD (4.2.1) (4.2.2) FIGUUR 4.2 (4) 4.3.3 ID(maks) Dra punte na ID Q antwoordeboek oor VHB MOD VQ VHB FIGUUR 4.3.3 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2022 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.7.3 V Sneller- t inset Kapasitor- spanning t Dra punte na antwoordeboek oor Uitset- spanning MOD t FIGUUR 4.7.3 (4) VRAAG 5: SKAKELKRINGE 5.3.5 Vin V Vverw Inset t Vvers Dra punte na antwoordeboek oor Uitset MOD t FIGUUR 5.3.5 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2022 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.4.6 +V Boonste sneller- spanning 0 Onderste sneller- spanning -V +VVERS 0 Dra punte na antwoordeboek oor MOD -VVERS FIGUUR 5.4.6 (4) 5.6.1 V Inset t Vtoevoer Dra punte na antwoordeboek oor Uitset t MOD FIGUUR 5.6.1 (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Elektronika DBE/2022 SS/NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.6.2 V Inset t Vtoevoer Dra punte na antwoordeboek oor Uitset t MOD FIGUUR 5.6.2 (3) VRAAG 6: VERSTERKERS 6.5.3 +V Inset 0 t -V +V Uitset 0 t Dra punte na antwoordeboek oor -V MOD FIGUUR 6.5.3 (3) Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Electrical Technology

View all