Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Afr_hlayiso.com_--06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450/v1-9312862de82c052ffc54/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078/v1-8e1c9ebee8b9283d28ec/card.webp)
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)


%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 631.0 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om
oorweeg te word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die
voorwaarde dat die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende
berekening gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as
verkeerd beskou word. Indien die verkeerde antwoord egter
daarna korrek toegepas word, moet die nasiener die
antwoord weer uitwerk met die verkeerde waardes. Indien die
kandidaat die aanvanklike verkeerde antwoord
daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE
nasiensentrums toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 A (1)
1.3 C (1)
1.4 B (1)
1.5 B (1)
1.6 B (1)
1.7 D (1)
1.8 A (1)
1.9 C (1)
1.10 D (1)
1.11 C (1)
1.12 A (1)
1.13 B (1)
1.14 B (1)
1.15 D (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Masjinerie beteken enige artikel of kombinasie van artikels wat
aanmekaargesit, ingerig of verbind is en wat gebruik word of bedoel is om
gebruik te word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te
verrig. (2)
2.2 'n Kritieke noodgeval is wanneer 'n baie ernstige gebeurtenis plaasvind wat
ernstige fisiese beserings aan 'n persoon veroorsaak en lewensgevaarlik
is. (2)
2.3 Aktiveer onmiddellik die alarmstelsel.
Gebruik die korrekte brandblusser indien jy opgelei is.
Indien daar 'n telefoon veilig naby geleë is, bel die skool se
skakelbeampte of hoof om hulle van die situasie in te lig. (2)
2.4 As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
infeksies. Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak.
OF
Respirators en maskers help om skade aan die longe te voorkom wanneer in
'n besmette area gewerk word. (2)
2.5 Maak gebruik van 'n chemiese-afvalmaatskappy om van die chemikalieë
ontslae te raak.
Afvalchemikalieë moet NOOIT in toilette of dreine gegooi word nie omdat
dit skadelik tot die omgewing en plaaslike rioolstelsel kan wees.
Slegs geneutraliseerde chemikalieë kan veilig gestort word.
LET WEL: Indien die kandidaat veiligheidsoorwegings met verwysing na die
werksomgewing noem, sal 1 punt toegeken word, maar nie persoonlike
beskermende toerusting nie. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1 'n Fasordiagram is 'n grafiese voorstelling van 'n sinusvormige
wisselstroom of spanning in 'n RLC-kringbaan. (2)
3.2 3.2.1
√ ( )
√ ( )
= 174,93 V
(3)
3.2.2 Nalopend. Die kringbaan is induktief omdat die induktiewe
spanning (VL) groter as die kapasitiewe spanning (VC) en die
spanning is 90º voor die stroom. (3)
3.3 3.3.1
IT IR (IL IC )2
2
4 2 (6 4)2
4,47 A (3)
3.3.2 I
θ Cos1 R
IT
4
Cos1
4,47
26,49 o (3)
3.3.3
Ic
IR
Ø VT
IX
IT
IL
LET WEL: IC, IL en die hoek word as die primêre punte beskou.
Indien die rotasie weggelaat word, sal 'n punt toegeken word aan
VT as verwysing. (4)
3.3.4 Die kringbaan is induktief omdat die induktiewe stroom groter
as die kapasitiewe stroom is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1 Tydens resonansie XL = XC = 150 Ω
R
Q
XL
2200
150
14,67 (3)
3.4.2 f
BW r
Q
2,387 103
14,66
162,82 Hz (3)
3.4.3 1
XC
2 π f C
1
C
2 π f X
c
1
2 π 2,387 103 150
4,445 10 -7 F
444,51 nF (3)
3.4.4 Selektiwiteit is 'n maatstaf van hoe goed 'n resonante kring
teenoor 'n reeks frekwensies reageer en ander uitsluit. (2)
3.5 3.5.1 Kapasitor – die stroom is 90o voor die spanning. (2)
3.5.2 Suiwer weerstand
Die spanning en stroom is in fase met mekaar. (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 4.1.1 380 V tot 415 V (1)
4.1.2 L1 - rooi
L2 - geel / wit
L3 - blou (3)
4.1.3 L1
Rotasie
120 º
L3 L2
(5)
4.2 Opwekking Kragstasie
Transmissie
Verspreiding aan verbruikers (3)
4.3 4.3.1 Lynspanning word tussen enige twee lyne gemeet.
(L1 & L2, L2 & L3 of L1 & L3) (1)
4.3.2 Fasespanning word tussen enige van die lyne en neutraal
gemeet.
(L1 & N, L2 & N of L3 & N) (1)
4.4 Reaktiewe drywing is die drywing wat in 'n WS-stelsel benodig word om die
magnetiese veld van die stelsel (transformator of motor) te skep en te
onderhou.
Die volgende antwoord word in die handboek verskaf en sal aanvaar word.
Reaktiewe drywing is die drywing wat heen en weer tussen die toevoer en
die induktor of kapasitor oorgedra word en geen werklike werk verrig nie (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
4.5 4.5.1 = √3
= √3 230
= 398 37 (3)
4.5.2 = √3
= √3 398 37 35
= 24149 90
= 24 15 (3)
4.5.3 = √3 i
= √3 398 37 35 i 18
= 7462 73
= 7 46 (3)
4.5.4 P √3
= √3 398 37 35 18
= 22967 91
= 22 97
4.6 4.6.1 (a) Spoel 1 – stroomspoel (1)
(b) Spoel 2 – spanningspoel (1)
4.6.2 Dit kan op gebalanseerde en ongebalanseerde laste gebruik
word.
Dit kan op ster- of deltastelsels gebruik word.
Die drywingsfaktor kan ook bepaal word. (2)
4.6.3 = 1 2
= 960 870
= 1830 (3)
Die volgende formule en metode word in die handboek gebruik en
sal ook aanvaar word.
PT = W 1 +W 2
= 960 +870
= 1830 W
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS
5.1 Kern-tipe
Dop-tipe (2)
5.2 Diëlektriese olie is nie-geleidend en verskaf elektriese isolasie tussen die
raamwerk en die spoele.
Dit verkoel die transformator. (2)
5.3 Die Buchholz-relê word inlyn tussen die olietenk en die
transformatoromhulsel geplaas. (2)
5.4 Primêre Sekondêre
wikkeling 5:1 wikkeling
L1 L1
L2 L2
L3 L3
N
LET WEL: 1 punt vir elke delta verbinding aan die primêre kant
1 punt vir die gemeenskaplike neutraal aan die sekondêre kant
1 punt om die drie toevoerlyne aan te dui aan die primêre kant
1 punt om die drie laslyne aan te dui aan die sekondêre kant
1 punt om aan te dui dat dit 'n verlagingstransformator is deur die
draaiverhouding neer te skryf of minder draaie op die sekondêre
kant te teken (7)
5.5 5.5.1 =
= 10 000 08
= 8 000 (3)
5.5.2
= 100
i
8 000
= 100
8 000 300 50
= 95 8
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6 5.6.1 ( ) = √3
= √3 6000 2
= 20 784 61
= 20 78 (3)
5.6.2
=
18 000
=
20 784 61
= 0 87
(3)
5.6.3 Vir Delta VL = Vf
= 6 000 V (2)
5.6.4 1 1 1
= =
2 2 2
daarom
1
=
2
6 000
=
240
= 25
= 25:1 (3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
6.1 Kontinuïteitstoets tussen die ente van elke spoel.
Kontinuïteitstoets tussen die raam van die motor en aarde. (2)
6.2 Neutralisering ('cogging') is die geneigdheid van 'n rotorstaaf om onder 'n
stator-tand vas te bly as gevolg van die direkte magnetiese aantrekking
tussen die twee. (2)
6.3 Minder instandhouding omdat daar nie sleepringe of borsels is nie.
Verminderde brandgevaar omdat daar nie sleepring en borsels is wat
vonke veroorsaak nie. (2)
6.4 Hyskrane
Vervoerbande (2)
6.5 A - Optrekwringkrag
B - Deurslagwringkrag
C - Vollaswringkrag (3)
6.6 Sinchrone spoed is die rotasiespoed van die magneetveld in die
statorwinding.
Rotorspoed is die spoed waarteen die rotor roteer in die poging om sinchrone
spoed te bereik. (2)
6.7 6.7.1 60
=
60 50
=
3
= 1 000
(3)
6.7.2 i = 100
1 000 950
= 100
1 000
=5
(3)
6.8 6.8.1 Ysterverliese
Meganiese verliese (2)
6.8.2 i i
= 100
i
5 000 600
= 100
5 000
= 88
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.8.3 i
= 100
i
i
i =
100
5 000 88
=
100
= 4 400
= 4 40
(3)
6.9 6.9.1 Tydskakelaar (1)
6.9.2 Elke oorbelastingseenheid monitor die stroomvloei deur elke
motor afsonderlik. (2)
6.9.3 Die HK1N/O1 hulpkontak (Inhou kontak) parallel oor die aansitknop
ontbreek. (1)
6.9.4 Die oomblik wat die aansitknop gelos word sal HK1 ontkrag wat
HK1N/O2 oopmaak en die parallelle gedeelte van die kringbaan
ontkoppel wat veroorsaak dat tydskakelaar T1 nie bekrag word
nie en dus ook nie HK2 nie. (4)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIKABEHEERDERS (PLB)
7.1 Die funksie van die sentrale verwerkereenheid is om die instruksies uit te
voer volgens die insette en om die uitsette te verskaf. (3)
7.2 Verminderde koste
Verminderde spasie
Buigsaamheid
Eenvoud (1)
7.3 7.3.1 Die doel van die tydskakelaar is om die toestel te aktiveer of de-
aktiveer na of voor 'n voorafbepaalde tyd.
OF
Die doel van die tydskakelaar is om 'n werking uit te voer oor 'n
voorafbepaalde tydperk en dit dan te de-aktiveer. (2)
7.3.2 'n AAN-vertragingskakelaar se kontak sal nie werk nie totdat 'n
voorafbepaalde vertragingstyd verloop het nadat dit bekrag is
in die logiese volgorde.
'n AF-vertragingskakelaar se kontak sal onmiddellik werk en in
daardie aktiewe toestand bly nadat dit bekrag is. Sy kontak sal
slegs deaktiveer en oopmaak nadat die voorafgestelde tyd verloop
het nadat dit ontkrag is. (4)
7.4 7.4.1 Temperatuursensor
Nabyheidsensor
Vlaksensor
Oorbelastingsensor
Las sensor
Ultrasoniese sensor
Druk sensor (2)
7.4.2 Ligsensors word gebruik in:
Beligtingstelsels wat beheer word deur die PLB
‘ B ïngstelsel wat deur die PLB beheer word om in die aand
te werk.
Fotoëlektriese sensor wat items ‘ vervoerbandstelsel. (2)
7.5 L
HK
O/B Stop Aansit
HK
N/O
LET WEL: 1 punt vir die aanduiding van die kragspoor of kragtoevoer
1 punt vir elke korrekte benoemde simbool gegewe dat dit logies
sin maak volgens die werking van die kringbaan. (6)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
7.6 7.6.1 Regeneratiewe energie is energie wat van die motor herwin
word wanneer dit vertraag, deur die meganiese energie na
elektriese energie om te skakel wat onmiddellik gebruik kan word of
gestoor word. (3)
7.6.2 Regeneratiewe remming word gebruik in:
Hysbakke
Hyskrane
Elektriese lokomotiewe of treine
Battery-aangedrewe elektriese motorvoertuig (3)
7.7 7.7.1 WS - na - GS - omsetter (gelykrigter)
Filter (2)
7.7.2 Om aansitstrome te beperk
Verbetering in produktiwiteit
Bevorder energieverbruik omdat hulle die rotasiespoed van 'n
elektriese motor beheer deur die insetdrywing te beheer.
Verminder motor slytasie.
Beter prosesbeheer, soos die versnelling of vertraging van 'n
motorproses afhangend van die tipe produksie en prosesse.
Dit kan 'n vaste frekwensie en vaste spanning na 'n verstelbare
frekwensie en verstelbare spanning omskakel. (2)
7.8 7.8.1 Fase 1 – S1 en S4
Fase 2 – S3 en S6
Fase 3 – S5 en S2 (3)
7.8.2 Die frekwensie na die motor word beheer deur WS-beheerder wat die
IGBT's aan en af skakel teen 'n sekere frekwensie.
OF
Die frekwensie van die motor word beheer deur WS-beheerder wat
die tempo waarteen die fases geskakel word beheer. (2)
7.8.3 'n WS-beheerder skakel S1 en S4 aan en af teen sekere
frekwensie om 'n reeks positiewe pulse wat die positiewe
halfsiklus vir fase 1 na te boots.
Daarna skakel dit S2 en S3 aan en af teen sekere frekwensie om
reeks negatiewe pulse wat die negatiewe halfsiklus vir fase 1 na te
boots.
Di i hi di ii w ga i w a ‘
toevoer. (5)
[40]
TOTAAL : 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450/v1-9312862de82c052ffc54/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078/v1-8e1c9ebee8b9283d28ec/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Eng)
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper