Downloaded from hlayiso.com
SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/
NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA
2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 17 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Afr_hlayiso.com_--06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450/v1-9312862de82c052ffc54/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078/v1-8e1c9ebee8b9283d28ec/card.webp)
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)


%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC June Exam 2022 (Afrikaans), 17 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC June Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC June Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 17
- File size
- 711.1 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 17
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 2 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgende korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 3 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 C (1)
1.3 B (1)
1.4 D (1)
1.5 A (1)
1.6 B (1)
1.7 C (1)
1.8 D (1)
1.9 C (1)
1.10 A (1)
1.11 D (1)
1.12 B (1)
1.13 A (1)
1.14 D (1)
1.15 C (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 4 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Masjinerie beteken enige artikel of kombinasie van artikels wat
aanmekaargesit, ingerig of verbind is en wat gebruik word of bedoel is om
gebruik te word vir die omskepping van enige vorm van energie om werk te
verrig. (2)
2.2 'n Kritieke noodgeval is wanneer 'n baie ernstige gebeurtenis plaasvind wat
ernstige fisiese beserings aan 'n persoon veroorsaak en lewensgevaarlik
is. (2)
2.3 Aktiveer onmiddellik die alarmstelsel.
Gebruik die korrekte brandblusser indien jy opgelei is.
Indien daar 'n telefoon veilig naby geleë is, bel die skool se
skakelbeampte of hoof om hulle van die situasie in te lig. (2)
2.4 As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
infeksies. Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak.
OF
Respirators en maskers help om skade aan die longe te voorkom wanneer in
'n besmette area gewerk word. (2)
2.5 As gevolg van die pandemie beskerm die masker jouself en ander van virale
infeksies. Om nie 'n masker te gebruik nie is 'n onveilige handeling wat 'n
lewensgevaarlike onveilige toestand veroorsaak.
LET WEL: Indien die kandidaat veiligheidsoorwegings met verwysing na die
werksomgewing noem, sal 1 punt toegeken word, maar nie persoonlike
beskermende toerusting nie. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 5 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: SKAKELKRINGE
3.1 3.1.1 Monostabiele multivibrator (1)
3.1.2 Bistabiele multivibrator (1)
3.2 3.2.1 (a) Optrekweerstand
R1 hou die spanning op pen 4 hoog. (1)
(b) Om die stroom wat deur die LUD vloei te beperk. (1)
3.2.2 LUD AF (1)
3.2.3 Wanneer die stelskakelaar gedruk word, trek dit pen 2 ‘laag’ (0V) en
veroorsaak dit dat die uitset ‘hoog’ gaan. (LUD AAN) (2)
3.2.4 Drempelpen 6 is gekoppel aan aard (0 V) wat veroorsaak dat die GS
nie self herstel nie, wat die uitset 'hoog' hou wanneer die
stelskakelaar gedruk word. (2)
3.3 3.3.1 R2 stel die verwysingspanning op die omkeerinset. (1)
3.3.2 Soos die ligvlak toeneem sal die weerstand op die LAR daal wat
sodoende die spanning op die nie-omkeerinset laat daal. (2)
3.3.3 Die Op-versterker vergelyk die spannings wat oor die twee
insetterminale verskyn. Wanneer die spanning op die nie-
omkeerinset hoër as die spanning op die omkeerinset is dryf dit die Op-
versterker na positiewe versadiging. Wanneer die uitset 'hoog' is sal
LUD 2 skyn.
OF
Die Op-versterker vergelyk die spannings wat oor die twee
insetterminale verskyn. Wanneer die spanning op die nie-omkeerinset
laer as die spanning op die omkeerinset is dryf dit die Op-versterker na
negatiewe versadiging. Wanneer die uitset 'laag' is sal LUD 1 skyn. (3)
3.3.4 LUD1 aan (meevoorgespan)
LUD2 af (teenvoorgespan) (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 6 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.3.5 Vin
V
Vverw
Inset
t
Vvers
Uitset
Oriëntasie
t (3)
3.4 3.4.1 Omkeer Schmittsneller (1)
3.4.2 -10 V (1)
3.4.3 Positiewe terugvoer (1)
3.4.4 Die oomblik wat die insetspanning bo 1 V styg sal die Op-versterker
na negatiewe versadiging gedryf word. Die uitset bly in hierdie
toestand totdat die insetspanning onder -1 V daal. Die oomblik wat
die insetspanning onder -1 V daal sal die Op-versterker na positiewe
versadiging gedryf word. (4)
3.4.5 'n Toename in die waarde van R1 sal veroorsaak dat die
snellerspanningsvlak sal toeneem. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 7 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.4.6 +V
Boonste
snellerspanning
0
Onderste
snellerspanning
-V
+Vvers
Oriëntasie
0
Geen verandering by die
uitset wanneer die inset
-Vvers daal tot onder die
boonste snellerspanning
(4)
3.5 3.5.1 Negatiewe terugvoer
Beheer die wins van die versterker (2)
3.5.2
( 2 )
2
2 2 2
( , , ,2 )
(3)
3.5.3 Wanneer RF toeneem sal die wins van die versterker toeneem. (1)
3.5.4 Die versterker is gekoppel aan 'n 9 V dubbelspoor toevoer wat die
uitset beperk tot +/- 9 V. Die uitset van die versterker is reeds by -9 V
met RF wat op ,2 kΩ gestel is. Deur die waarde van RF bokant
,2 kΩ te verhoog sal die wins verder toeneem en die Op-
versterker na versadiging dryf wat veroorsaak dat die uitset vervorm. (4)
3.5.5 Hierdie beperking kan oorkom word deur die toevoerspanning tot
meer as die maksimum moontlike uitsetspanning te stel.
Hierdie beperking kan oorkom word deur die Vin van elke weerstand
onderskeidelik te verlaag. Dit sal die Vout binne die maksimum van
+/- 9 V bring.
(2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 8 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
3.6 3.6.1 V
Inset
t
Vtoevoer
Uitset Oriëntasie
t
LET WEL: vierkantsgolf word ook as korrek aanvaar
As die uitset soos die vorm van 'n laaikapasitor lyk, maar nie
aan die bo- en onderkant geknip is nie, sal 1 punt vir
oriëntasie toegeken word. (3)
3.6.2 V
Inset
t
Vtoevoer
Uitset Oriëntasie
t
LET WEL: driehoeksgolfvorm word ook as korrek aanvaar (3)
[50]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 9 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE
4.1 4.1.1 Pen 6 stel die spanning waarby die 555 GS sal sneller.
Dit word gebruik om die spanning oor die kapasitor te handhaaf
wat dan deur pen 7 ontlaai. (3)
4.1.2 The 555 IC can only operate at power supply voltages between +5 V
to +18 V . (2)
4.1.3 Die RS-wipkring stoor die inkomende inligting tydelik totdat nuwe
inligting ontvang word. (2)
4.2 4.2.1 Monostabiele multivibrator. (1)
4.2.2 Sodra die druk-om-te-maak skakelaar geaktiveer word, trek dit
Pen 2 na grond wat die 555 kringbaan aktiveer.
Die kringbaan herstel onmiddellik wat beide Pen 3 (uitset) en Pen
7 (ontlaai) hoog stel. Dit laat die tydreëlingskapasitor toe om
deur weerstand R2 te begin laai.
Wanneer die drempelspanning op Pen 6 bereik word, sal die 555
kringbaan terugstel na zero en Pen 3 (uitset) verander na laag. (4)
4.2.3
V
Sneller t
inset
Kapasitor-
spanning
t
Uitset-
spanning
t (4)
4.3 4.3.1 Die LUD sal AAN en AF flikker soos wat die multivibrator teen 1 Hz
van toestand verander. (2)
4.3.2 (a) Die tempo waarteen die LUD AAN en AF flikker sal toeneem. (1)
(b) Die tempo waarteen die LUD AAN en AF flikker sal afneem. (1)
[20]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 10 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE
5.1 5.1.1 In die gemeenskaplike anode modus word al agt die LED's
aanmekaar aan 'n gemeenskaplike positiewe spanningspoor
gekoppel.
In die gemeenskaplike katode modus word al agt die LED's intern
aan 'n gemeenskaplike 0V-aard gekoppel. (2)
5.1.2 +V
RL
T1
D1
GND
(5)
OF
+V
T1
D1
GND
Hierdie tekening word in die voorgeskrewe handboek gegee. Alhoewel
die tekening verkeerd is, sal dit as korrek gemerk word.
5.2 5.2.1 Liggolwe sal deur Rooster A net in die vertikale vlak deurgaan.
Hierdie lig sal gepolariseerd wees omdat dit net deur een vlak gaan. (2)
5.2.2 Geen liggolwe sal deur Rooster B deurgaan nie.
Die liggolwe sal geblokkeer wees. (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 11 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.3 5.3.1
+5V
R1 R2 R3
S1
1
A0
S2
2
S3
3 A1
(6)
5.3.2 W = 0
X= 1
Y= 0
Z= 0 (4)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 12 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.4 5.4.1
D
Q
KLK
Q
LET WEL: 1 punt vir elke NEN-hek = 2
1 punt vir elke NOF-hek = 2
1 punt vir die NIE-hek
1 punt vir die grendel = 1 (6)
OF
D
&
>=1 Q
KLK
>=1 Q
&
=1
5.4.2
INSETTE UITSETTE
KLK D Q Q
0 0 Grendel
0 1 Grendel (Onveranderd)
1 0 0 1
1 1 1 0
TABEL 5.4.2
LET WEL: 1 punt vir elke ry van die uitset (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 13 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.5
Ci
Σ
A
Co
B
LET WEL: 1 punt vir elke hek = 4
1 punt vir elke korrekte verbinding = 4 (8)
OF
Ci
=1 Σ
A & >=1
>=1 Co
B
&
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 14 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
5.6 5.6.1
1 2 3 4 5 6 7 8 8
Clock pulses
Output A
Output B
Output C
LET WEL: 'n Punt word toegeken vir die korrekte telling by elke klokpuls.
bv. die telling by klokpuls 3 moet 011 wees en by klokpuls 8 moet
die telling 000 wees. (8)
5.6.2 Die kringbaan in FIGUUR 5.6 is sinkroon. (1)
5.7 Robotika
RNB (rekenaar numeriese beheer) masjiene (2)
5.8 Serie
D Q
Data in
FFA
Klok KLK Q
D Q
FFB
Q
KLK
D Q
FFC
KLK Q
D Q
Serie
Data uit
FFD
KLK Q
(7)
[55]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 15 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS
6.1 Mikrobeheerders word in industriële beheertoestelle gebruik:
Industriële instrumentasie
Monitering
Verwerkingsbeheer
Verkoelingstelsels (2)
6.2
Gaan haal instruksies
(en data)
Voer instruksies uit Dekodeer instruksies
LET WEL: 1 punt vir elke byskrif = 3
1 punt vir korrekte verbinding en rigting = 1 (4)
6.3 'n Mikroverwerker is eenvoudig 'n GS met net 'n Sentrale Verwerkereenheid
(SVE) daarin.
'n Mikrobeheerder is eintlik 'n volledige miniatuur rekenaar wat funksioneer
met al die nodige stroombane in 'n enkele GS-tjip.
OF
'n Mikroverwerker is 'n geïntegreerde stroombaan (GS) met net 'n Sentrale
Verwerkereenheid (SVE) daarin.
'n Mikrobeheerder is eintlik 'n volledige miniatuur rekenaar wat funksioneer met
al die nodige stroombane in 'n enkele GS-tjip. (4)
6.4 6.4.1 Die Geheuedataregister (GDR) stoor 'n kopie van die huidige
instruksie wat uitgevoer word. (2)
6.4.2 Die Huidige instruksieregister (HIR) verdeel die instruksie in twee
dele. Een deel word deur die beheereenheid gedekodeer en is dan
gereed om uitgevoer te word.
Die ander deel is die adres van die gestoorde data wat nodig is om
die instruksie uit te voer. (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 16 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.5 Die elektriese (of meganiese ) metode om inligting uit te ruil tussen toestelle.
(2)
6.6
Ontvanger Sender
Sender Ontvanger
(gelyktydig)
(4)
6.7 6.7.1 Universele Asinchrone Ontvanger Sender (1)
6.7.2 Betroubaar vir hoë-spoed serie kommunikasie
Dit gebruik minder verbindingsdrade as parallelle kommunikasie
Word gebruik vir kommunikasie van serie data soos teks en syfers
na 'n PR vanaf 'n muis of sleutelbord
Dit is 'n maklike en goedkoop seriekoppelvlakverbinding tussen twee
rekenaarstelsels. (3)
6.7.3 Aan die transmissiekant skep die UART die datapakkie. Dit voeg
sinchroniseerbisse, pariteitsbisse en stopbisse by die agtbis-greep
en versend die pakkie deur die Tx-lyn met akkurate tydsberekening
uit
Aan die ontvangkant toets die UART die ontvangerlyn (Rx) teen
dieselfde tempo en vind die sinchroniseerbisse en pariteitsbisse.
en produseer dan die data in parallelle formaat by die uitset
Dit het een beginbis, agt databisse en een pariteitsbis asook een
stopbis. Sodra die beginbis hoog gaan, is die volgende agt bisse
almal data, gevolg deur die pariteitsbis.
Wanneer die stopbis laag gegaan het, beteken dit die agt-bis data is
oorgedra. (6)
6.8 6.8.1 Verkoopspuntterminale
Meetinstrumente
Groot spesiale outomatiese masjiene
Modems
Rekenaarnumeries beheerde masjiene
Robotte
Intrinsieke rekenaarbeheerstelsels
Mediese instrumente en toestelle (3)
6.8.2 Differensiaal (1)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 17 DBE/2022
SS/NSS – Nasienriglyne
6.9 Die Analoog-na-syferomsetter spoor 'n aaneenlopende, veranderende sein
(analoog) op, en verander hierdie analoogsein, sonder om die inhoud te
verander, na 'n meervoudige vlak (digitale) sein. (3)
6.10 'n Algoritme is 'n presiese stel prosedures wat gevolg moet word om 'n probleem
op te los, onafhanklik van enige rekenaartaal.
'n Vloeidiagram is 'n prentdiagram van 'n algoritme wat die vloei van 'n
program aandui. (4)
6.11
Begin
Sensor 1? Sensor 2? Sensor 3?
Nee Nee
Nee
Ja Ja
Ja
Alarm
aan
Herstel ?
Nee
Ja
Alarm
af
LET WEL: 1 punt vir elke korrekte benoemde simbool = 6
1 punt vir elke korrekte geplaasde vloeilyn = 2 (8)
[50]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Afr_hlayiso.com_--06607207-1ab5-4871-8074-c5e700e5a450/v1-9312862de82c052ffc54/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Afr)
%20Eng_hlayiso.com_--d566fd2a-d854-43c7-887f-043f219d6078/v1-8e1c9ebee8b9283d28ec/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2022 QP (Eng)
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo
%20MG%20Afr_hlayiso.com_--d3e896ed-f4d8-4c2a-9cac-f812d2b1a6b1/v1-c626a1835b7bd66cd74a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC June 2023 Memo (Afr)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper