Downloaded from hlayiso.com
GRAAD 12
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE
NOVEMBER 2013
MEMORANDUM
PUNTE: 200
Die memorandum bestaan uit 15 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2013 papers 


%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2013 (Afrikaans), 15 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2013. Memorandum, 15 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2013
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 15
- File size
- 297.6 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 15
This exam
NSC November Exam 2013
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 2 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met meervoudige antwoorde beteken dat enige relevante,
aanvaarbare antwoorde oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet die formule(s) toon.
2.2 Alle antwoorde moet die korrekte eenheid aandui.
2.3 Alternatiewe metodes moet nagesien word.
2.4 Wanneer 'n verkeerde antwoord oorgedra word na die volgende
stap, sal die eerste antwoord verkeerd nagesien word. Indien die
verkeerde antwoord korrek oorgedra word, sal die nasiener die
waardes weer moet uitwerk, deur die verkeerde antwoord te
gebruik van die eerste stap. As dit verder korrek gebruik word,
moet die leerder volpunte kry vir die daaropvolgende berekeninge.
3. Die memorandum is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
interpretasies moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet regdeur die nasienproses by ALLE nasiensentrums toegepas
word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 3 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 1: TEGNOLOGIE, GEMEENSKAP EN DIE OMGEWING
1.1 1.1.1 Windenergie
Sonenergie
Hidro-elektriese krag
Golfenergie (2)
Geotermiese energie (enige twee)
1.1.2 Steenkool het 'n groot negatiewe impak op omgewing en
steenkool is ook nie 'n hernubare energiebron nie, eendag sal daar
geen steenkool meer wees om te verbrand in SA nie. (2)
1.2 1.2.1 Sonder elektrisiteit sal 'n persoon nie die geleentheid het om
gebruik te maak van al die elektriese en elektroniese toestelle,
wat opvoedkundig is en ook toelaat vir kommunikasie nie. Gevolglik
lei dit tot die agterstand in opvoeding en die lewe. (2)
1.2.2 Die koste van brandstof verhoog wat dan die koste van vervoer van
die steenkool na kragstasies verhoog
Die koste om die steenkool te myn verhoog wat dan die
opwekkingskoste van krag verhoog
Waterbronne word skaars en duurder daarom verhoog die
opwekking van elektrisiteit
(Enige alternatiewe korrekte antwoord moet oorweeg word) (2)
1.2.3 Sonder elektrisiteit sal mense aangewese wees op alternatiewe
bronne vir krag soos hout en ander ongerieflike en
besoedelende brandstowwe soos steenkool, paraffien of kerse. (2)
[10]
VRAAG 2: TEGNOLOGIESE PROSES
2.1 2.1.1 Die inset ontvang die elektriese instruksie en stuur dit na die SVE
(sentrale verwerkingseenheid) (2)
2.1.2 Die prosesseereenheid ontvang die inset, verwerk dit voer dit uit
en lewer dit aan die uitset. (2)
2.1.3 Die uitset ontvang die verwerkte instruksie en lewer dit aan die
eksterne toerusting (2)
2.1.4 Die kragtoevoereenheid voorsien die prosesseereenheid van krag
om die instruksie uit te voer (2)
2.2 Om na te gaan of die ontwerp spesifikasie nagekom is
Om na te gaan of die projek korrek werk
( Enige relevante antwoord) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 4 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 3: BEROEPSGESONDHEID EN -VEILIGHEID
3.1 Spelery in die werkswinkel.
Werk op masjinerie sonder die korrekte skutte, of toerusting.
Werk aan lewendige oop terminale.
Oop lewendige geleiers in die werkswinkel.
Gebruik van verkeerde gereedskap in die werkswinkel.
Gebruik korrekte gereedskap verkeerd.
Gebruik van veiligheids toerusting/uniform.
(Enige twee) (2)
3.2 Aardlekkasietoerusting.
Noodstopskakelaar.
Oorbelastingrelê.
Sekerings
Stroombrekers
(Enige drie) (3)
3.3 Enige brandblusser wat gebruik maak van niegeleidende materiaal soos CO 2
of poeier. (1)
3.4 Voordat die meter verbind word, maak seker dat die krag afgeskakel is.
Stel die meter op die hoogste skaal.
Maak seker dat die meter in serie verbind is.
Maak seker dat die meter se drade in die korrekte sokke van die meter
verbind is.
Maak seker die korrekte skaal WS of GS gebruik word.
Nadat die meter korrek verbind is gaan voort om die lyn te meet.
(Enige twee) (2)
3.5 Daar moet goeie ventilasie in die werkswinkel wees om lomerigheid te
voorkom wat tot 'n ongeluk en moontlike beserings kan lei.
Sommige werksprosesse kan gasse vrylaat wat, as dit nie verwyder word nie,
gesondheidprobleme kan veroorsaak. (Enige een) (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 5 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 Vir hoëkrag-opwekking is die driefasestelsel funksioneel en doeltreffend.
Vir generators van soortgelyke raamgroottes lewer driefasemasjiene meer
drywing as enkelfasemasjiene.
Driefase-generators kan in parallel gekoppel word om 'n verhoogde uitset te
verskaf.
Driefasestelsels kan beide driefase- en enkelfasekrag voorsien.
(enige een) (1)
4.2 IL
IP
VPh VPh
VL=VPh
IP
VL=VPh
IP
VPh VL=VPh
(4)
4.3 4.3.1 P = 3VL I L cos θ
P
IL =
3VL cos θ
60 x 10 3
=
3 x 380 x 0.85
= 107.25 A (3)
4.3.2 As die arbeidsfaktor van die las verbeter word, sal die stroom deur
die las verminder terwyl die las en die spanning oor die
las konstant bly. (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 6 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 5: RLC- KRINGE
5.1 Die frekwensie van die toevoer
Kapasitansie van die kapasitor
Die waarde van die kapasitor (2)
5.2 Induktiewe reaktansie is teenstand gebied deur 'n induktor teen die vloei
van stroom in 'n RL-kring wanneer die kring aan 'n wisselstroomtoevoer
verbind word en in ohms gemeet word.
If mention is made of resistance – The learner will get 1 Mark Maximum (2)
5.3 As die getal windings in 'n spoel vermeerder, sal die induktansie van die
spoel verhoog daarom sal die induktiewe reaktansie van die spoel ook
verhoog. (2)
5.4 5.4.1
VR
IR
(2)
5.4.2
VL
IL
(2)
5.5 5.5.1 X L = 2πfL
= 2 x π x 50 x 180 x 10− 3
= 56.55 Ω (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 7 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
5.5.2 1
XC =
2πfC
1
=
2πx50 x 200 x 10 − 6
= 15.92 Ω (3)
5.5.3 Z = R 2 + ( X L − X C )2
= (
102 + 56.55 − 15.92) 2 )
= 41.84 Ω (3)
5.5.4 V
I =
Z
220
=
41.84
= 5.26 A (3)
5.5.5 VL
VS
VL- VC
ᶱ
IS VR
VC (5)
Een punt per benoeming tot 'n maksimum van 5.
5.6 IS = I R + ( IC − I L )2
2
= 1 + (2 − 1.5)
2 2
= 1.12 A
(3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 8 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 6: SKAKEL- EN BEHEERKRINGE
6.1
A K
H
(een punt vir korrekte tekening sonder byskrifte) (3)
6.2 Spoedbeheer van elektriese motors
Ligverdowwing van gloeilampe
Temperatuurbeheer van hoogoonde
Omsetters (Enige twee) (2)
6.3 Daar moet 'n spanning oor die twee hoofterminale van die SBG aangelê
word met die anode positief en die katode negatief gemaak. Nou kan
dit gesneller word om te gelei deur 'n positiewe puls na die hek.
(3)
6.4 Die fisiese grootte van 'n SBG word bepaal deur die toevoerspanning wat
daaroor aangelê word en die maksimum stroom wat deur die SBG moet
vloei . Hoe hoër die stroom, hoe groter moet die SBG wees. (2)
6.5 'n Spanning in enige rigting moet oor die DIAK aangelê word hierdie
spanning moet nou verhoog word tot die deurbreekspanning van die DIAK
bereik word , ongeveer 30 V tot 50 V. Die DIAK sal nou begin gelei en
stroomvloei deurlaat. (3)
6.6 6.6.1 Om 'n spesifieke hekspanning na die hek van die TRIAK deur te
laat om dit te sneller. OF om te verhoed dat ongewenste seine
na die hek van die TRIAK deurgelaat word om dit te sneller . (2)
6.6.2 Die tyd wat dit die kapasitor neem om vol te laai, word bepaal deur
R 2 en die waarde van die kapasitor. Die tydkonstante word
bereken deur T=5RC. As R 2 verhoog word, sal die kapasitor
langer neem om te laai voordat die spanning bereik kan word
om die TRIAK te sneller. Daarom sal die tyd wat die stroom deur
die lamp vloei korter wees en gevolglik sal die lamp se helderheid
afneem. (5)
6.7 6.7.1 Wanneer die TRIAK begin gelei daal die interne weerstand en
dit veroorsaak dat die spanningsval oor die TRIAK na 'n laer
spanning daal. (3)
6.7.2 I H is die houstroom wat die minimum stroom is wat deur die
TRIAK moet vloei om geleiding te handhaaf.
As die stroom laer as I H daal sal die TRIAK ophou gelei. (2)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 9 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 7: VERSTERKERS
7.1 7.1.1 Positiewe terugvoer: die uitsetsein word teruggevoer na die
insetsein en in fase bygetel by die inset sein. Dit veroorsaak
'n verhoging in wins. (3)
7.1.2 Lei tot onstabiliteit in kringe.
Veroorsaak ringtoevoer
Veroorsaak dat die uitset onvoorspelbaar is. (Enige een) (1)
7.1.3 Ontwerp van ossillatorkringbane om die verliese van natuurlike
ossillasie te beperk (1)
7.2 1- Omkeerinset
2- Nie-omkeer-inset
3- Uitset (3)
7.3 7.3.1 Omkeer- op-amp (1)
7.3.2
Vref
+Vc
-Vcc
(5)
7.3.3 Wanneer die op-amp as 'n spanningsvergelyker gebruik word,
word die inset van die een terminaal met V ref van die ander
insetterminaal vergelyk . In die omkeermodus, sal die uitset
maksimum wees, maar uit fase met die verskil in inset (3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 10 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
7.4
_
+
Rf
VIN VUIT
Rin
(5)
7.5 Deur R f klein (nul of kortsluiting ) te maak en R in baie groot te maak (3)
[25]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 11 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 8: DRIEFASETRANSFORMATORS
8.1 Om die hoofspanning in huishoudelike toevoer te verlaag vir gebruik in 'n
selfoonlaaier.
Enige praktiese toepassing. (1)
8.2 'n Wisselspanning word aan die primêre wikkeling van 'n transformator
verbind. Dit veroorsaak 'n wisselstroom in die primêre wikkeling van die
transformator.
Dit veroorsaak 'n magnetiese veld wat koppel met die sekondêre wikkeling
deur die lamelysterkern.
Die magneetveld brei uitwaarts uit en val inwaarts weg en sny die sekondêre
wikkeling.
Hierdie relatiewe beweging tussen die magneetveld en die sekondêre
wikkelings veroorsaak dat daar 'n EMK oor die sekondêre wikkelings (5)
geïnduseer word.
Lenz se Wet.
Die proses geskied weens wedersydse induksie.
8.3 8.3.1 Die insetdrywing verdubbel (1)
8.3.2 Die stroom sal ook verdubbel (1)
8.3.3 Die spanning bly dieselfde (1)
8.4 8.4.1
POUT = 3VL ( S ) I L ( S ) cos θ
POUT
I L( s) =
3VL ( S ) cos θ
66 x103
=
3 x 380 x 0.85
= 117.97 A (3)
8.4.2 POUT = PIN
PIN = 3VL ( P ) I L ( P ) cos θ
PIN
I L( s) =
3VL ( P ) cos θ
66 x103
=
3 x 11000 x 0.85
= 4.08 A (3)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 12 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 9: LOGIKAKONSEPTE EN PLB's
9.1 Sinchronisering van verkeersligte
Beheer van masjinerie in fabrieke
Outomatiseer van masjinerie in monteerlyne
(Enige relevante antwoord) (2)
9.2 9.2.1 Die program word geskryf in die geheue deur 'n persoonlike
rekenaar
(PC ) OF die program word hier gestoor (2)
9.2.2 Voer die take uit wat in die geheue geskryf is. (2)
9.2.3 Skei die inset- en uitset- toestelle van die elektriese kringe. (2)
9.3 Leerlogika ( LL)
Instruksielys (IL)
Logiese blokdiagramme ( LBD) (3)
9.4 9.4.1 Nie-funksie (1)
9.4.2
X =1 F
(2)
Alternatiewe simbool is ook aanvaarbaar.
9.4.3
X F
0 1
1 0
(2)
9.4.4
F
C
(5)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 13 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
9.5 9.5.1 Regstreekse (Direk aanlyn) aansitter (1)
9.5.2
Oorbelasting X0
Stop X1
Aansit X3 N/O- kontaktors
Spoel Yo
(6)
9.6 9.6.1 Die ontwerppoging is eenvoudiger vanweë minder komponente
en maklike volgordebeplanning. (2)
9.6.2 Relê- en tydreëlaarprobleme word verminder. (2)
9.6.3 Hulle is baie kompakter as relêpanele . Massaproduksie is moontlik
deur herhaalde gebruik van programme. (2)
9.7 Teller
PLB (enige ander relevante antwoord) (1)
/35/
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 14 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
VRAAG 10: DRIEFASEMOTORS EN BEHEER
10.1 Sterverbinding
Deltaverbinding (2)
10.2 Isolasietoets tussen die motorwindings.
Isolasieweerstand na aarde-toets.
Kortsluit- en oopkringstoets. (3)
10.3 Is die verkoelingswaaier heel,draai maklik maar stewig aan die as van die
motor vas?
Het raam enige krake of onderdele wat weg is?
Is die laers raserig of draai moeilik?
Is die motor stewig gemonteer en is die boute behoorlik vas?
Is die entplate stewig vas?
(Enige twee) (2)
10.4 Deur enige twee van die toevoerlyne na die stator om te ruil .
(1)
10.5 Groter drywingstrek beskikbaar
Begin self draai
Hoër aansitdrywing
Doeltreffender as enkelfasemotors
Fisies kleiner as enkelfasemotors wat dieselfde uitset lewer
(Enige twee) (2)
10.6 10.6.1 P = 3VL I L cos θ
P
IL =
3VL cos θ
17000
=
3 x 380 x 0.8
= 32.29 A (3)
10.6.2 P
S=
Cosθ
17000
=
0.8
= 21.25 kVA
OF
S = 3 × VL × I L
= 3 × 380 × 32.29
= 21.25 kVA
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie 15 DBE/November 2013
NSS – Memorandum
10.7 Die motoromhulsel is gemaak van materiaal wat krag gelei, deur dit te aard
sal dit beskerming bied onder foutiewe toestande wat dan elektriese skok (2)
sal voorkom.
10.8 Oorbelastingeenheid
Nul-volt-spoel
Noodstopskakelaars
Stroombrekers
Isolasieskakelaar
(Enige drie) (3)
10.9 Oormatige stroom na die motor.
Motor loop nie op al drie fases nie.
Motor word vir lang periodes gebruik sonder om dit af te skakel om af te koel.
Oorbelasting van die motor
(Enige twee) (2)
10.10 Normaal-oop-kontakte is kontakte wat as daar geen krag gekoppel is nie, nie
met mekaar verbind is nie en wanneer krag gekoppel word, maak hulle (2)
kontak.
10.11 Die entplaat hou die rotor in die middel
Die endplaat huisves die laers
Beskerm die waaier teen skade (2)
Beskerm die gebruikers teen beserings
Forseer die lug oor die vinne van die motor vir verkoeling.
10.12 Die doel van die elektriese skakeltuig is om veilige verspreiding en beheer
van die elektriese energie asook elektriese beskerming te bied vir die
verbruiker en die toerusting. (3)
[30]
TOTAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2013 Memo (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2013 QP (Eng)

Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2013 QP (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--a1b08e2f-620d-401b-b392-473be3d00302/v1-5f80c27a001637258e38/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
%20Memo%20Afr_hlayiso.com_--3a93ca21-b0ce-45ee-90c7-2d964cb448ce/v1-5c453e53fb8f98f9125a/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Afr)
%20Memo%20Eng_hlayiso.com_--88b14e44-b06a-4447-9c35-edf475d6c7c0/v1-e8b8c1ae09daef343b0f/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2020 Memo (Eng)
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper