You're offline
Skip to content
Question paper

Electrical Technology Nov 2022 (Digital) Afr_hlayiso.com_.pdf

Subject: Electrical TechnologyGrade 12202228 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: DIGITALE ELEKTRONIKA NOVEMBER 2022 PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 18 bladsye, 'n 1 bladsy-formuleblad en 'n 9 bladsy-antwoordblad. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 2 DBE/November 2022 NSS INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit SES vrae. 2. Beantwoord AL die vrae. 3. Beantwoord die volgende vrae op die aangehegte ANTWOORDBLAAIE: VRAAG 3.2.4 en 3.3.4 VRAAG 4.2.3 VRAAG 5.2, 5.3.2, 5.4, 5.5.2, 5.7.1 en 5.8 VRAAG 6.8 4. Skryf jou sentrumnommer en eksamennommer op elke ANTWOORDBLAD en lewer dit saam met jou ANTWOORDEBOEK in, al het jy dit nie gebruik nie. 5. Sketse en diagramme moet groot, netjies en VOLLEDIG BENOEM wees. 6. Toon ALLE berekeninge en rond antwoorde korrek tot TWEE desimale plekke af. 7. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 8. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. 9. Berekeninge moet die volgende insluit: 9.1 Formules en manipulasies waar nodig 9.2 Korrekte vervanging van waardes 9.3 Korrekte antwoord en relevante eenhede waar van toepassing 10. 'n Formuleblad is aan die einde van hierdie vraestel aangeheg. 11. Skryf netjies en leesbaar. Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 3 DBE/November 2022 NSS VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskillende opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommers (1.1 tot 1.15) in die ANTWOORDEBOEK neer, bv. 1.16 D. 1.1 'n ... is 'n gebeurtenis waartydens 'n ernstige of onverwagte gevaarlike toestand plaasvind wat onmiddellike aandag benodig. A Ontruimingsprosedure B Nie-kritieke insident C Kritieke insident D Onveilige toestand (1) 1.2 'n ... word gebruik om skakelaarwip in elektroniese kringbane te elimineer. A Monostabiele multivibrator B Oudioversterker C Astabiele multivibrator D Ossillator (1) 1.3 'n Kringbaan wat in 'n oudiomenger gebruik word om elke insetsein individueel te versterk of te verswak, is die ... A vergelyker. B Schmitt-sneller. C sommeerversterker. D omkeer-op-versterker. (1) 1.4 'n Basiese op-versterker-vergelykerkringbaan gebruik ... A terugkoppeling. B positiewe terugkoppeling. C negatiewe terugkoppeling. D geen terugkoppeling nie. (1) 1.5 'n ... ontwikkel 'n uitset wat direk eweredig is aan die tempo van verandering van die insetsein. A Passiewe RC-integreerder B Vergelyker C Passiewe RC-differensieerder D Nie-omkeerversterker (1) 1.6 'n Op-versterkerkringbaan sonder enige terugkoppeling het ...-wins. A geslotelus B vorentoelus C agtertoelus D ooplus (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 4 DBE/November 2022 NSS 1.7 Die pen wat die spanning bepaal waarteen die 555 sal sneller, staan as die ... bekend. A uitset B ontlaai C drempel D terugstel (1) 1.8 'n J-K-wipkringuitset is in 'n onveranderde toestand wanneer ... A J = 1, K = 1. B J = 1, K = 0. C J = 0, K = 1. D J = 0, K = 0. (1) 1.9 Kies die korrekte getal wipkringe wat benodig word om 'n dekadeteller saam te stel: A 10 B 8 C 5 D 4 (1) 1.10 Tellers wat nie op dieselfde tyd gesneller word nie, staan as ... bekend. A asinkrone tellers B modulustellers C voorplantingstellers D sinkrone tellers (1) 1.11 ... is die tipe register wat 'n volledige binêre getal een bis op 'n slag sal inskuif en al die gestoorde bisse een bis op 'n slag sal uitskuif. A Parallel-in: parallel-uit B Serie-in: serie-uit C Parallel-in: serie-uit D Serie-in: parallel-uit (1) 1.12 Die term ETG ('RAM') beteken ... met verwysing na mikrobeheerders. A ewe-tydelike-geheue B ewetoewysinggeheue C eers-toets-geheue D ewetoeganklike geheue (1) 1.13 Die kommunikasieprotokol wat net twee seindrade benodig, staan as ... bekend. A Intergeïntegreerde bus B Serie-kommunikasie-koppelvlak C Serierandkoppelvlak D Serie-duale koppelvlak (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 5 DBE/November 2022 NSS 1.14 Die RS-485-kommunikasieprotokol het 'n maksimum kabellengte van ... A 400 m. B 800 m. C 1 200 m. D 200 m. (1) 1.15 'n Klomp instruksies in volgorde wat 'n rekenaar instruksies gee oor hoe om 'n taak te doen, staan as 'n … bekend. A algoritme B program C vloeidiagram D konvensie (1) [15] VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID 2.1 Noem TWEE menseregte in die werkplek wat verseker dat die werkgewer se waardigheid nie aangetas word nie. (2) 2.2 Noem TWEE ontruimingstappe wat gedoen moet word wanneer 'n noodalarm in 'n werkswinkel afgaan. (2) 2.3 Verduidelik waarom die misbruik van toerusting in 'n werkswinkel 'n gesondheids- of veiligheidsgevaar kan veroorsaak. (2) 2.4 Verwys na viktimisering en noem TWEE handelinge deur die werkgewer wat verbied word. (2) 2.5 Noem TWEE tipes risiko-analiseverslae wat deur die gesondheids- en veiligheidsverteenwoordiger gedoen word. (2) [10] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 6 DBE/November 2022 NSS VRAAG 3: SKAKELKRINGE 3.1 Noem die verskil tussen 'n monostabiele multivibrator en 'n astabiele multivibrator met verwysing na die uitsettoestande. (2) 3.2 FIGUUR 3.2 toon 'n bistabiele multivibrator wat 'n 555-GS gebruik. Beantwoord die vrae wat volg. +6V R2 R1 10 kΩ 10 kΩ 8 4 7 555 3 6 2 LUD 1 5 S1 S2 C2 R3 Stel Terugstel 10 nF 330 Ω VCC Snellerinset wanneer S1 gedruk word 0V VCC Snellerinset wanneer S2 gedruk word 0V VCC Uitset 0V FIGUUR 3.2: BISTABIELE MULTIVIBRATOR 3.2.1 Noem EEN toepassing van 'n bistabiele multivibrator. (1) 3.2.2 Verduidelik waarom drempelpen 6 direk aan aard gekoppel is. (3) 3.2.3 Verduidelik wat met die insetspanning op pen 2 sal gebeur as weerstand R2 van die toevoer ontkoppel word en as 'n oop kringbaan gelaat word. (2) 3.2.4 Teken die uitsetgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.2.4. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 7 DBE/November 2022 NSS 3.3 FIGUUR 3.3 toon 'n 741 monostabiele multivibratorkringbaan in sy natuurlike rustoestand. Beantwoord die vrae wat volg. C1 1µF +9 V VIN VIN +9 V VB VUIT VUIT C2 R2 -9 V -9 V -VVERW R3 VB FIGUUR 3.3: 741-GS- MONOSTABIELE MULTIVIBRATOR 3.3.1 Noem die doel van C2 en R3. (2) 3.3.2 Bepaal die spanning by die nie-omkeer-inset (VB) wanneer kapasitor C2 tot by die versadigingspanning van 9 V volgelaai is en geen stroom deur R3 vloei nie. (1) 3.3.3 Verduidelik wat met die uitsetspanning gebeur die oomblik wanneer 'n positiewe insetpuls op die omkeerinset toegepas word. (3) 3.3.4 Teken die uitsetgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 3.3.4. (4) 3.4 Verwys na FIGUUR 3.4 hieronder en beantwoord die vrae wat volg. RF VA +9 V +9 V VA VUIT +VB VB R1 -9 V 0 -9 V C -VB R2 R2 VB = VUIT × R1 + R2 FIGUUR 3.4: 741-GS- ASTABIELE MULTIVIBRATOR 3.4.1 Bepaal die polariteit van VB wanneer die uitset positief is. (1) 3.4.2 Verwys na VA en VB en noem wanneer die uitset van +9 V na –9 V verander. (1) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 8 DBE/November 2022 NSS 3.4.3 Beskryf hoe 'n toename in die waarde van RF die werking van die kringbaan beïnvloed. (3) 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 en beantwoord die vrae wat volg. +9V Inset VIN Uitset VX RF -9V +9 V R1 VUIt -9 V FIGUUR 3.5: SCHMITT-SNELLER 3.5.1 Bereken die versadigingspannings van die Schmitt-sneller. (1) 3.5.2 Verduidelik die doel van RF en R1 in die kringbaan. (2) 3.5.3 Noem wanneer die uitset van hoog na laag verander. (2) 3.6 Verduidelik die werking van die kringbaan in FIGUUR 3.6. +V +V VV refVERW R1 Inset Input + Vcc 0 VVINin t 741 VUIT OUT + +VV VERS sat Uitset Output - Vcc RVERW RREF - -VV VERS sat t FIGUUR 3.6: OP-VERSTERKER-VERGELYKER (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 9 DBE/November 2022 NSS 3.7 Verwys na FIGUUR 3.7 en beantwoord die vrae wat volg. RF 22 kΩ R1 22 kΩ R2 22 kΩ +12 V V1 - V2 R3 22 kΩ + VUIT -12 V V3 FIGUUR 3.7: OP-VERSTERKER-KRINGBAAN Gegee: R1 = R2 = R3 = RF = 22 kΩ Vs = +12 V/-12 V V1 = 0,9 V V2 = 1,2 V V3 = 2,1 V 3.7.1 Identifiseer die op-versterker-kringbaan in FIGUUR 3.7. (1) 3.7.2 Bepaal die wins van die versterker. Motiveer jou antwoord. (2) 3.7.3 Bereken die uitsetspanning. (3) 3.7.4 Verduidelik die invloed van die vermeerdering van die terugvoerweerstand se waarde. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 10 DBE/November 2022 NSS 3.8 Verwys na FIGUUR 3.8 en beantwoord die vrae wat volg. CF RIN +V VIN - VIN VUIT 0 + t 0 -V VUIT -V 0V FIGUUR 3.8: OP-VERSTERKER-INTEGREERDER 3.8.1 Noem TWEE faktore wat enige tyd die uitsetspanning van die kringbaan sal bepaal. (2) 3.8.2 Verduidelik waarom kapasitor CF teen 'n vaste lineêre tempo tot –V laai wanneer 'n positiewe vierkantsgolf by die inset ingevoer word. (4) 3.8.3 Verduidelik die uitwerking van 'n lang RC-tydkonstante op die uitset. (2) [50] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 11 DBE/November 2022 NSS VRAAG 4: HALFGELEIERTOESTELLE 4.1 Verwys na FIGUUR 4.1 en beantwoord die vrae wat volg. R F = 1, 4 kΩ RIN = 1 kΩ + 15 V A _ + V UIT 0V - 15 V FIGUUR 4.1: OMKEER- OPERASIONELE VERSTERKER 4.1.1 Noem die spanning by punt A. (1) 4.1.2 Bereken die wins van die op-versterker. (3) 4.1.3 Noem die faseverhouding tussen die inset- en uitsetsein wanneer 'n WS-sein op die inset toegepas word. (1) 4.2 Verwys na FIGUUR 4.2 en beantwoord die vrae wat volg. VUIT / V D A +VVERS +13 +10 RF 39 kΩ +5 C O RIN VIN / V 3 kΩ +V -2 -1 +1 +2 _ -5 VIN + VUIT -10 0V -V -13 -VVERS B E A B FIGUUR 4.2: OMKEER- OPERASIONELE VERSTERKER 4.2.1 Identifiseer die versadigingsgebiede in FIGUUR 4.2 B. (2) 4.2.2 Bereken die wins deur die spanningswaardes op FIGUUR 4.2 B te gebruik. (3) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 12 DBE/November 2022 NSS 4.2.3 Teken die uitsetgolfvorm op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 4.2.3 wanneer die op-versterker versadig is. +V 1 Inset t -1 -V +VVERS Uitset t -VVERS FIGUUR 4.2.3 (3) 4.2.4 Noem TWEE voordele van die verhoging van die waarde van RF. (2) 4.3 Verwys na FIGUUR 4.3 en beantwoord die vrae wat volg. 0V 1 8 +Vcc SNELLER 2 7 ONTLAAI 555-GS UITSET 3 6 DREMPEL TERUGSTEL 4 5 BEHEER- SPANNING FIGUUR 4.3: 555-GS-PEN-UITLEG 4.3.1 Noem die funksie van pen 7. (1) 4.3.2 Beskryf hoe die 555-GS gesneller word met verwysing na pen 2. (4) [20] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 13 DBE/November 2022 NSS VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE 5.1 Verwys na FIGUUR 5.1 van 'n sewesegmentvertoondrywer en beantwoord die vrae wat volg. A b a 16 3 12 10 f 6 g B 1 4026 7 e 11 2 8 15 13 9 d c 0V FIGUUR 5.1: SEWESEGMENTVERTOONDRYWER 5.1.1 Benoem blokke A en B. (2) 5.1.2 Verduidelik die hoofdoel van die sewesegmentvertoondrywer. (2) 5.2 TABEL 5.2 toon die waarheidstabel van 'n tweesyfer-binêre-inset-na- viersyfer-desimale-uitset-dekodeerder. Voltooi die ekwivalente logikakring van hierdie dekodeerder op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.2. INSETTE UITSETTE A B 0 1 2 3 0 0 1 0 0 0 0 1 0 1 0 0 1 0 0 0 1 0 1 1 0 0 0 1 TABEL 5.2 (5) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 14 DBE/November 2022 NSS 5.3 Verwys na FIGUUR 5.3 van 'n halfopteller en beantwoord die vrae wat volg. A B X Σ Y CO FIGUUR 5.3: HALFOPTELLER 5.3.1 Noem die hekke wat onderskeidelik deur X en Y verteenwoordig word. (2) 5.3.2 Voltooi die waarheidstabel van die halfopteller op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.3.2. A B Σ Cuit 0 0 0 0 0 1 1 0 1 1 TABEL 5.3.2 (6) 5.4 Verwys na FIGUUR 5.4 en voltooi die tydsduurdiagramme op ANTWOORDBLAD 5.4. Veronderstel dat Q LAAG begin. STEL J Q KLK K HERSTEL Q FIGUUR 5.4: GEKLOKTE J-K-WIPKRING (6) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 15 DBE/November 2022 NSS 5.5 Verwys na FIGUUR 5.5 en beantwoord die vrae wat volg. S Q S Q R Q Q R FIGUUR 5.5 5.5.1 Identifiseer die kringbaan in FIGUUR 5.5. (1) 5.5.2 Voltooi die waarheidstabel op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.5.2. INSETTE UITSETTE S R Q Q 0 0 0 1 1 1 0 1 1 TABEL 5.5.2 (6) 5.6 Verwys na tellers en verduidelik die volgende terme: 5.6.1 Op-teller (2) 5.6.2 Op/Af-teller (2) 5.6.3 Rimpelteller (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 16 DBE/November 2022 NSS 5.7 Verwys na FIGUUR 5.7 van 'n sinchrone af-teller en beantwoord die vrae wat volg. 1 A B C J Q J Q J Q K Q K Q K Q FF0 FF1 FF2 KLK FIGUUR 5.7: SINCHRONE AF-TELLER 5.7.1 Voltooi die tydsduurdiagramme van hierdie teller op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.7.1. (8) 5.7.2 Verduidelik waarom die af-teller vinniger as die op/af-teller werk. (2) 5.8 Verwys na skuifregisters as digitale en sekwensiële toestelle. Voltooi die skets van 'n 4 bis- PARALLEL-IN: SERIE-UIT-skuifregister wat D-tipe wipkringe gebruik op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 5.8 EN toon AL die insette en uitsette. (9) [55] Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 17 DBE/November 2022 NSS VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS 6.1 Teken die blokdiagram van 'n mikrobeheerder. (5) 6.2 Verwys na mikrobeheerders en verduidelik hoe die beheereenheid sy funksie bereik. (5) 6.3 Verwys na die inset/uitset-penne van 'n mikrobeheerder en beantwoord die volgende vrae: 6.3.1 Noem die funksie van die TRIS(tristaat)-register. (2) 6.3.2 Verduidelik hoe die TRIS(tristaat)-register sy funksie bereik. (2) 6.4 Bespreek waarom analoog-na-digitaal-omsetters in mikrobeheerderkringe benodig word. (3) 6.5 Verwys na FIGUUR 6.5 en beantwoord die vrae wat volg. C Erken Data A Rigting van datavloei B Data 1 10011110 0 1 11010100 0 1 01111010 0 Stop bis Begin bis Stop bis Begin bis Stop bis Begin bis greep greep greep FIGUUR 6.5: ASINCHRONE KOMMUNIKASIE 6.5.1 Benoem A, B en C. (3) 6.5.2 Beskryf hoe data vanaf A na B oorgedra word. (6) 6.5.3 Noem TWEE voordele van hierdie kommunikasiemetode. (2) 6.6 Verwys na serie-kommunikasie-koppelvlak en beantwoord die volgende vrae: 6.6.1 Skryf die afkorting SPI volledig uit. (1) 6.6.2 Noem die modus van kommunikasie van die SPI. (1) 6.6.3 Verduidelik die werking van die SPI. (4) 6.6.4 Noem TWEE voordele van die SPI. (2) Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika 18 DBE/November 2022 NSS 6.7 Verwys na die sagteware van mikrobeheerders en definieer die volgende terme: 6.7.1 Lusse (2) 6.7.2 Voorwaarde (IF-stelling) (3) 6.8 FIGUUR 6.8 op die ANTWOORDBLAD toon 'n onvoltooide vloeidiagram van 'n PICAXE-motorparkeerterrein-hulpstelsel met nege parkeerplekke.  Hierdie stelsel sal by die ingang van die motorparkeerterrein opgestel word. Dit sal uit 'n rooi lig en 'n groen lig bestaan.  Die groen lig sal die motoris wat die motorparkeerterrein binnekom, inlig dat daar 'n parkeerplek beskikbaar is.  Die stelsel sal twee digitale sensors gebruik.  Sensor 1 sal die teller laat toeneem wanneer motors die parkeerplek binnegaan.  Sensor 2 sal die teller laat afneem wanneer motors die parkeerplek verlaat.  Sensor 1 sal die teller laat toeneem tot by nege parkeerplekke en die program sal swik na die rooi lig.  Dit sal 'n vol motorparkeerterrein aandui.  Sensor 2 sal die teller laat afneem. Die groen lig sal aanskakel as die getal minder as nege is, wat dus beteken dat 'n parkeerplek beskikbaar is. Voltooi en benoem die vloeidiagram van hierdie toestel op die ANTWOORDBLAD vir VRAAG 6.8. (9) [50] TOTAAL: 200 Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS FORMULEBLAD HALFGELEIERTOESTELLE VUIT  RF  RF Wins A V      OF A V  1 VIN  RIN  R IN  R  VUIT  VIN    F   RIN   R  VUIT  VIN  1  F   RIN  SKAKELKRINGE  R R R  VUIT    V1 F  V2 F  ...VN F   R1 R2 RN  VUIT VUIT Wins A V   VIN V1  V2  ...VN  VUIT   (V1  V2  ...VN ) VLOEIKAARTSIMBOLE IN PICAXE GEBRUIK Proses Besluit Afsluiter Data Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 3: SKAKELKRINGE 3.2.4 VCC Snellerinset wanneer S1 gedruk is 0V VCC Snellerinset wanneer S2 gedruk is 0V VCC Uitset 0V Dra punt na antwoordeboek oor FIGUUR 3.2.4 MOD (3) 3.3.4 VIN +9 V VUIT -9 V VB Dra punt na antwoordeboek oor FIGUUR 3.3.4 MOD (4) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 4.2.3 +V 1 Inset t -1 -V +VVERS Uitset t Dra punt na antwoordeboek oor -VVERS FIGUUR 4.2.3 MOD (3) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 5: DIGITALE EN SEKWENSIËLE TOESTELLE 5.2 A B 0 Uitset 0 1 Uitset 1 2 Uitset 2 3 Uitset 3 FIGUUR 5.2 Dra punt na antwoordeboek oor MOD (5) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.3.2 A B Σ Cuit 0 0 0 0 0 1 1 0 1 1 Dra punt na TABEL 5.3.2 antwoordeboek oor MOD (6) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.4 1 2 3 4 5 6 KLK J K Q FIGUUR 5.4 Dra punt na antwoordeboek oor MOD (6) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.5.2 INSETTE UITSETTE S R Q Q 0 0 0 1 1 1 0 1 1 TABEL 5.5.2 Dra punt na antwoordeboek oor MOD (6) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.7.1 1 2 3 4 5 6 7 8 KLK A B C FIGUUR 5.7 Dra punt na antwoordeboek oor MOD (8) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD 5.8 Hoog Klok PD PC PB PA FIGUUR 5.8 Dra punt na antwoordeboek oor MOD (9) Kopiereg voorbehou
Downloaded from hlayiso.com Elektriese Tegnologie: Digitale Elektronika DBE/November 2022 NSS SENTRUMNOMMER: EKSAMENNOMMER: ANTWOORDBLAD VRAAG 6: MIKROBEHEERDERS 6.8 Begin Groen Aan Rooi Af Aankom ? Vertrek ? Nee Nee Ja Ja Dra punt na FIGUUR 6.8 antwoordeboek oor MOD (9) Kopiereg voorbehou

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 12 Electrical Technology

Explore more published documents in this catalogue.

View all