Downloaded from hlayiso.com
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 12
ELEKTRIESE TEGNOLOGIE: KRAGSTELSELS
NOVEMBER 2022
NASIENRIGLYNE
PUNTE: 200
Hierdie nasienriglyne bestaan uit 14 bladsye.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2022 papers %20Eng_hlayiso.com_--13c7b3df-a693-4e59-8ee2-bcf846a2c62d/v1-9fde53bdc4f3dd9b042b/card.webp)
%20Eng_hlayiso.com_--e9b1f586-997a-433b-9070-be649e13a78c/v1-2907d28ec0ec827dfe4a/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--f4fe639c-3719-4b46-b7e9-b9e79a9833ac/v1-ece9fb351abd42788875/card.webp)
%20Afr_hlayiso.com_--3c249735-08dd-490c-934a-34d7d68d84fe/v1-e6afd2deb58cbaa3ffd7/card.webp)
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)

View all
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)




Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 Memo (Afr)
Grade 12 Electrical Technology memorandum from the NSC November Exam 2022 (Afrikaans), 14 pages. Read online or download the free PDF.
Electrical Technology · Grade 12 · NSC November Exam · 2022. Memorandum. Read online or download the PDF.
- Subject
- Electrical Technology
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Memorandum
- Year
- 2022
- Exam period
- NSC November Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 14
- File size
- 452.7 KB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 14
This exam
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 2 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
INSTRUKSIES AAN NASIENERS
1. Alle vrae met veelvuldige antwoorde veronderstel dat enige relevante,
aanvaarbare antwoord oorweeg moet word.
2. Berekeninge:
2.1 Alle berekeninge moet formules toon.
2.2 Vervanging van waardes moet korrek gedoen wees.
2.3 Alle antwoorde MOET die korrekte eenheid bevat om oorweeg te
word.
2.4 Alternatiewe metodes moet oorweeg word, met die voorwaarde dat
die korrekte antwoord verkry is.
2.5 Wanneer 'n verkeerde antwoord in 'n daaropvolgende berekening
gebruik word, sal die aanvanklike antwoord as verkeerd beskou
word. Indien die verkeerde antwoord egter daarna korrek toegepas
word, moet die nasiener die antwoord weer uitwerk met die
verkeerde waardes. Indien die kandidaat die aanvanklike verkeerde
antwoord daaropvolgend korrek toegepas het, moet die kandidaat
volpunte vir die daaropvolgende korrekte berekeninge kry.
3. Hierdie nasienriglyne is slegs 'n gids met modelantwoorde. Alternatiewe
vertolkings moet oorweeg word en op meriete nagesien word. Hierdie
beginsel moet konsekwent tydens die nasiensessie by ALLE nasiensentrums
toegepas word.
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 3 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
1.1 C (1)
1.2 B (1)
1.3 D (1)
1.4 A (1)
1.5 D (1)
1.6 B (1)
1.7 D (1)
1.8 C (1)
1.9 A (1)
1.10 D (1)
1.11 A (1)
1.12 B (1)
1.13 C (1)
1.14 B (1)
1.15 A (1)
[15]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 4 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 2: BEROEPSGESONDHEID EN VEILIGHEID
2.1 Die werkgewer moet gerespekteer word
Daar moet nie teen die werkgewer gediskrimineer word nie.
Jou reg tot billike arbeidspraktyke
Jou reg om redelike ure te werk
Jou reg om aan 'n vakbond te behoort
Jou reg om 'n menswaardige loon te verdien
Jou reg om nie teen gediskrimineer te word nie (2)
2.2 Beweeg in 'n ordelike manier
Volg die ontruimingsroete soos aangedui op die ontruimingskaart in jou
werkswinkel
Beweeg direk na die noodversamelpunt in 'n ordelike manier (2)
2.3 Die misbruik van toerusting is 'n gevaarlike praktyk wat die toerusting kan
beskadig, wat dit dan onveilig laat en sodoende die veiligheid en/of die
gesondheid van andere kan bedreig. (2)
2.4 'n Werkgewer mag nie 'n werknemer uit sy/haar diens ontslaan sonder dat die
korrekte prosedures gevolg is nie.
'n Werkgewer mag nie die beloning van 'n werknemer verminder as straf nie.
'n Werkgewer mag nie bedinge of voorwaardes van sy/haar diens verander
na bedinge of voorwaardes wat vir hom/haar minder gunstig is nie.
'n Werkgewer mag nie sy/haar posisie in vergelyking met ander werknemers
in diens van daardie werkgewer tot sy/haar nadeel verander nie. (2)
2.5 Kwantitatiewe risiko-analise
Kwalitatiewe risiko-analise (2)
[10]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 5 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 3: RLC-KRINGBANE
3.1 Induktansie is die teen emk wat in 'n induktor opgewek word wat die
wisselende elektriese stroomvloei daardeur teenwerk.
Induktansie is die neiging van 'n spoel om 'n verandering in stroom wat
daardeur vloei teen te staan wanneer dit aan 'n WS-toevoer gekoppel is. (2)
3.2 3.2.1
I VR
0
Draairigting
(2)
3.2.2
I
θ =900
Draairigting
VC
(2)
3.3 3.3.1 Z R 2 (XL X C ) 2
25 2 (94 13)2
84,77 Ω
(3)
3.3.2
θ Cos1
R X L - X C
θ Tan 1
Z R
Cos1
25
Tan 1
94 - 13
84,77 25
72,85 72,85 (3)
3.3.3
(3)
3.3.4 'n Nalopende drywingsfaktor is wanneer die stroom die spanning in
'n RLC-kringbaan naloop. (1)
3.3.5 By resonansie word die kringbaan weerstandig omdat die
kapasitiewe reaktansie en induktiewe reaktansie mekaar
kanselleer wat veroorsaak dat die stroom en spanning in fase is. (2)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 6 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
3.4 3.4.1
IT IR (IL IC )2
2
112 (9 7)2
11,18 A (3)
3.4.2 I
Cosθ R
IT
11
11,18
0,98 (3)
3.4.3 P V I Cosθ
11011,18 0,98
1205,20 W
1,21 k W
(3)
3.4.4 Die kringbaan het 'n nalopende drywingsfaktor omdat die
induktiewe stroom groter as die kapasitiewe stroom is. (2)
3.5 3.5.1 'n Parallelle RLC kringbaan
LET WEL:
As gevolg van die fout in die voorgeskrewe handboek sal 1 punt
toegeken word indien die leerder aandui dat respons A = serie RLC (2)
3.5.2 Die impedansie sal maksimum wees en die stroomvloei sal
minimum wees. (2)
3.5.3 Wanneer die frekwensie tot by resonante frekwensie styg sal die
impedansie toeneem. Wanneer die frekwensie verby die
resonante frekwensie styg sal die impedansie afneem.
LET WEL:
Impedansie neem to met ‘n toename in frekwensie = 1 punt
Impedansie neem af met ‘n toename in frekwensie = 1 punt (2)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 7 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 4: DRIEFASE-WS-OPWEKKING
4.1 4.1.1 Die fasordiagram verteenwoordig 'n positiewe fasevolgorde omdat
die draairigting antikloksgewys is. (R-G-B) fasevolgorde (2)
4.1.2 Fasespanning, omdat dit die spanning tussen R (Lyn 1) en
neutraal (N) is. (2)
4.2 Aktiewe drywing of ware drywing verwys na die vermoë van 'n kring om werk
in 'n sekere tyd te verrig. (1)
4.3 Deur die spanning in transmissielyne te verhoog, sal die stroomvloei deur die
lyne verlaag wat die koper verliese verminder. (2)
4.4 L1
R
N
L2
L3
LET WEL: 3 punte = 1 punt vir elke korrekte fase of lyn.
1 punt vir neutraal. (4)
4.5 Krag word versprei na substasies teen 22 kV (dorpe, industrieë en
plase)
Dit word dan verlaag na 11 kV vir intermediêre substasies.
Dit word finaal verlaag na 380 V/220 V by verspreidingsubstasies.
(winkels, kantore, skole en huise) (3)
4.6 4.6.1
√
√
(3)
4.6.2
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 8 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
4.6.3
(3)
4.6.4 √
√
(3)
4.6.5 R
G
B
C2 (3)
4.7 4.7.1 Dit kan beide gebalanseerde en ongebalanseerde laste meet.
Die drywingsverbruik van elke fase kan bepaal word. (2)
4.7.2 Drie wattmeters word benodig vir ongebalanseerde laste.
Die terminale van die las moet beskikbaar wees om die wattmeters
te koppel indien daar nie 'n neutraal is nie, of wanneer dit 'n
deltaverbinde las is.
Die drywingsfaktor kan nie bepaal word nie en moet apart gemeet
word. (1)
4.7.3 Omdat dit 'n gebalanseerde las is P1=P2=P3
OF
(3)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 9 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 5: DRIEFASETRANSFORMATORS
5.1 Wedersydse induksie is wanneer die magnetiese vloed van een spoel die
geleiers van 'n nabygeleë spoel sny en 'n emk in daardie spoel induseer
sonder 'n elektriese verbinding. (3)
5.2 5.2.1 Draai verhouding
Spanningsaanslag
Stroomaanslag
Drywingsaanslag
Rendement
Grootte
Drywingsfaktor
Frekwensie (3)
5.2.2 Ster (1)
5.3 5.3.1 Koper verliese is verliese as gevolg van die interne weerstand van
die kopergeleiers van die spoele wat in die vorm van hitte
voorkom wanneer stroom vloei. (2)
5.3.2 Yster verliese word veroorsaak deur die werwelstrome en die
veranderende magneetveld binne die ysterkern. Hierdie verliese
is in die vorm van hitte as gevolg van die aanhoudend
veranderende magneetvloed binne die ysterkern. (2)
5.4 Droë-tipe transformators word voorsien met tubulêre verkoelers waar lug om
sirkuleer wat die windinge afkoel en sodoende isolasie onklaarraking
beheer. (2)
5.5 'n Kern-tipe transformator het drie bene en die spoele is om al drie bene
gedraai.
'n Dop-tipe transformator het vyf bene en die spoele is om die binneste
gedeelte van die kern gedraai. (2)
5.6 Onder normale omstandighede is die som van die drie spannings nul. Indien
daar 'n aardfout in een van die fases is sal die verskil in spanning die relê
bekrag en sodoende die transformator van die toevoer isoleer. (3)
5.7 5.7.1 √
√
√
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 10 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
5.7.2 In ster IL=IF
(3)
5.7.3 √
√
(3)
5.7.4 √ √
√
√
√
(3)
[30]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 11 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 6: DRIEFASEMOTORS EN -AANSITTERS
6.1 Winding-tipe rotor
Kourotor (2)
6.2 6.2.1 Aanslag spoed is die maksimum spoed waarteen die motor effektief
werk.
Vollas spoed is die spoed wanneer maksimum las op die motor
inwerk. (2)
6.2.2
(3)
6.2.3
(3)
6.3 Toets of daar enige speling op die as is.
Toets of die as vrylik met die hand kan draai.
Toets of die laers glad werk wanneer die as met die hand gedraai word.
Kyk vir enige oortollige ghries en stof by die laerbusse. (2)
6.4 6.4.1 √
√
(3)
6.4.2 √
√
(3)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 12 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
6.4.3 √
√
(3)
ɳ=
ɳ
= 2783,19 W
6.5
U1 V1 W1
W2 U2 V2
(3)
6.6 6.6.1 Oorbelasting Normaal-Toe kontak (1)
6.6.2 HK1N/O2 is 'n uithou kontak wat verseker dat die tydskakelaar en
ster kontaktor HK2 nie bekrag word voordat HK1 bekrag is nie. (3)
6.6.3 Grendelverbinding verseker dat HK2 en HK3 nie gelyktydig bekrag
word nie. (2)
6.6.4 Die oomblik wat die tydskakelaar deurgetel het sal T N/T
oopmaak.
HK2 sal ontkrag
Dit maak HK2N/T and T N/O toe
Wat dan HK3 bekrag en HK3N/T oopmaak en verseker dat
HK2 nie bekrag kan word nie. (5)
[35]
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 13 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
VRAAG 7: PROGRAMMEERBARE LOGIESE BEHEERDERS (PLB)
7.1 Dit is maklik om 'n fout met 'n multimeter op te spoor deur 'n
bedradingsdiagram te volg. (2)
7.2 7.2.1 'n Sensor is 'n toestel wat 'n fisiese toestand waarneem en
verander dan 'n omgewingstoestand na 'n elektriese sein sodat dit
deur 'n ander toestel kan gebruik word vir 'n spesifieke doel. (2)
7.2.2 Nadat die PLB data van 'n temperatuur sensor ontvang sal die PLB
dit deur die program laat loop en die uitsette sodanig opdateer. (2)
7.2.3 Rotsbore
Batterylaaiers
Elektriese motors (2)
7.3 7.3.1 Vorentoe Agtertoe aansitter. (1)
7.3.2 Grendeling maak dit moontlik vir 'n gebeurtenis om 'aan' te skakel
en daarna 'aangeskakel' te bly, ongeag of die inset daarvan 'aan'
of 'af' is. (3)
7.3.3
HK2 (N/T) HK1
O/B Stop Aansit HK1
HK1 (N/O)
Aansit HK2 HK2
HK1 (N/T)
HK2 (N/O)
LET WEL:
Indien ‘n leerder van merkers gebruik maak en die program werk
korrek, sal punte dienooreenkomstig toegeken word. (8)
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Downloaded from hlayiso.com
Elektriese Tegnologie: Kragstelsels 14 DBE/November 2022
NSS – Nasienriglyne
7.4
I1 I2 Q1
I3 Q2
I4
(6)
7.5 'n Merker is 'n geheuestoor wat aandui dat sekere prosesse voltooi is en
ander toestelle AAN en AF geskakel kan word. (2)
7.6 7.6.1 Die omsetter werk volgens die proses van gelykrigting; elke paar
diodes sal een van die drie fases gelykrig. (2)
7.6.2 Die filterkring gebruik kapasitors om die rimpelspannings uit te
stryk wat 'n suiwer GS spanning op die GS bus verseker. (2)
7.6.3 Die omkeerder verander die GS spannings op die GS bus na
pulse deur gebruik te maak van bipolêre transistors met
geïsoleerde hekke.
Die duur van die aantyd en die aftyd of die breedte van die puls
word noukeurig beheer. (puls wydte modulasie)
Die veranderlike pulswydte verander die frekwensie wat aan die
motor gelewer word wat veranderlike spoed beheer
veroorsaak. (4)
7.6.4 Energie besparing
Beter spoedbeheer van motors
Beter drywingsfaktor
Gladde aanskakeling van motors (2)
7.7 Hysbakke
Hyskrane
Myn hystoestelle
Elektriese lokomotiewe
Elektriese steenkool vervoertrokke (2)
[40]
TOTAAL: 200
Kopiereg voorbehou
Study this subject
Recommended for this subject
%20Eng_hlayiso.com_--13c7b3df-a693-4e59-8ee2-bcf846a2c62d/v1-9fde53bdc4f3dd9b042b/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Eng)
%20Eng_hlayiso.com_--e9b1f586-997a-433b-9070-be649e13a78c/v1-2907d28ec0ec827dfe4a/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Eng)
%20Afr_hlayiso.com_--f4fe639c-3719-4b46-b7e9-b9e79a9833ac/v1-ece9fb351abd42788875/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
%20Afr_hlayiso.com_--3c249735-08dd-490c-934a-34d7d68d84fe/v1-e6afd2deb58cbaa3ffd7/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 NSC November 2022 QP (Afr)
_hlayiso.com_--1304f4fd-377a-40b4-8abd-4e3860f4fd0d/v1-65e4e6d965e443bdd8ce/card.webp)
Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Mock 2022 Memo
More from Grade 12 Electrical Technology

Annual teaching plan
Gr 12 Dig Elec ATP 2023 24
%20(English)%20June%202025%20Question%20Paper--5422e67a-03a4-4202-ba9b-1b9ec9872537/v1-bc4ab06b657031de8079/card.webp)
Question paper
Electrical Technology Grade 12 Gauteng June 2025 QP (Eng)

Memorandum
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 Memo

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper
Electrical Technology Grade 12 Eastern Cape Prelim 2024 QP

Question paper