Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 NSC June 2021 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220216 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 1 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: « y) Basic Education "4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V1 2021 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. | | | | | | | Stafieskode-plakker | | | | | | | INSTRUKSIES EN INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. ALLE tekene is in eerstehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders aangedui. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien. 0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding veronderstel word. Fone NO sem SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK vraac | PUNTBEHAAL | $ | TEKEN| GEMODEREER | j | TEKEN| HERNASIEN | } | TEKEN 1 2 3 4 TOTAAL 2/0|0 2|0|0 2/0|0 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR 100 VOLTOO! DIE VOLGENDE: SENTRUMNOMMER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER Kopiereg voorbehou EKSAMENNOMMER Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 TANDMETERSERTIFIKAAT VIR ERF 1232 HOEKHOOGTES [GRENSLYNLENGTES| 1 INMETER INMETER A=2073 AB = 24,77 2 B= 3075 BO= 48 C= 3048 0.77 3 D=304,3 565 = 3046 EA=44 4 ERF 1231 Downloaded from hlayiso.com ‘SIMBOOLLEGENDE: BLADWISSELENDE, BOME @ STRUIKE VERSEELDE TUINLIGTE STORMWATERPYP ___. EN -DREIN 4m MOTORVOBRTUIG- INGANG. 1600 BL l4 x OW 308 5664 STAPELSTRAAT 4mWYD SYPAADJIE 305 SLOOP BESTAANDE MOTORHUIS BESTAANDE HUIS 100 PVC-RIOOLLYN LET WEL: Kontrakteurs moet alle afmetings en hoogtes op die terrein bevestig voor daar met die werk begin word. Argitekte moet onmiddellik van enige afwykings in kennis gestel word. ARGITEK SE HANDTEKENING DBE/2021 VRAAG 1: ANALITIES Gegee: Die terreinplan van 'n bestaande huis met 'n voorgestelde nuwe lapa, 'n titelpaneel en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie. Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelpaneel en siviele inhoud verwys, netjies TERREINPLAN SKAAL 1 : 300 L @ KLIENT SE HANDTEKENING te beantwoord. [30] ANTWOORD 20 VRAE ANTWOORDE In die spasie hieronder, teken, in - netjiese vryhand, die boaansig van die |_1_ |Waarvoor was Sheila verantwoordelik? 1 SANS 10143 grafiese simbool vir 'n 2. |Wie het die tekening gedruk? 1 VETVANGER (‘GREASE TRAP’) 3. |Wat is die datum van die tweede hersiening? 1 4 |Watter skaal is vir die tekening aangedul? 1 5 |Watis die webadres van die argitekfirma? 1 6 Hoe wyd is Rantstraat in millimeter? 1 7 |In watter staat is die hoofingang tot ERF 1232? 1 8 |Hoeveel verseélde tuinligte word op ERF 1232 getoon? 1 g__|in watter twee metrieke eenhede word die afmetings op die : terreinplan aangedui? 4 [Hoe moes die motorhuis voorgestel gewees het om aan te dul ; dat dit gesloop moet word? 11 |Wat word deur die pyl by 1 aangedui? 1 12 |Noem die simbool by 2 1 3 13 |Waarvoor staan die afkorting SWD by 3? 1 ES 14 |Wat is die afkorting vir die rioolkenmerk by 4? 1 2 2020-11-18 | STORMWATERPYP Watter kleur kan gebruik word om nuwe staalwerk op aansigte EN-DREINBY | 15 i0 1 aan te dui 1 |2020-11-17] Morornuis | 16 [Water aansig van die bestaande huis front na Stapelstraat? 2 HERSIENING | DATUM BESKRYWING | 17 |Wat is die val van ERF 1232 van hoek A tot hoek D in meter? 2 DRULOFF 18 |In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), bepaal die omtrek van ERF 1232 in meter. 3 eRe ETE www druloffarch.co.za 49 | die spasie hieronder (ANTWOORD 19), bepaal die totale opperviakte van die bestaande huis in , WILDERNS 043 445 0883 vierkante meter. Rond die antwoord tot TWEE desimale plekke af. CEDRUKOEUR DRUKDATUNE 90 ||P die spasie in die titelpaneel (ANTWOORD 20), teken, in neljiese vryhand die boaansig van die 7 INK-ON (PTY) LTD 2020-12-28 SANS 10143 grafiese simbool vir 'n VETVANGER ('GREASE TRAP’). TEKENNGTITEL TOTAAL| 30 TERREINPLAN ANTWOORD 18 ANTWOORD 19 i 6000 it PROIER Toon ALLE berekeninge. foery Toon ALLE berekeninge. VOORGESTELDE NUWE LAPA VIR sg} 6000 PIETER PARKER OP ERF 1232, 3} pe STAPELSTRAAT 4, ol PLETTENBERGBAAI, 4091 3 PROJERNONNER: TERENINGNOWMER 6000 ~ ‘CRY-2020 8225 Daron | GETEREN | NAGESIEN | SKA g 3 2020-11-18] SHEILA CRISPIN 1:300 S| 3 VERWYSINGSKODE SPDR-2020 EKSAMENNOMMER BESTAANDE HUIS EKSAMENNOMMER [2 Kopiereg voorbehou Blaai om assebliof
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 DBE/2021 Downloaded from hlayiso.com VRAAG 2: VASTE LIGGAME Gegee: * Die vooraansig van 'n regte reélmatige seshoekige prisma met 'n regte koniese gat * 'nHulpaansig * Horisontale snyvlak C-C Instruksies: Teken, volgens skaal 1 : 1, die volgende aansigte van die vaste liggaam: 2.1. Die gegewe vooraansig 2.2. 'n Deursneeboaansig 2.3 Die regteraansig * Beplanning is noodsaaklik. * Toon ALLE verborge besonderhede. * Toon ALLE konstruksies. [36] ASSESSERINGSKRITERIA HULPAANSIG 2 VOORAANSIG 5 eles DEURSNEEBOAANSIG 16 4 |REGTERAANSIG 13 PENALISERING (-) TOTAAL| 36 EKSAMENNOMMER, EKSAMENNOMMER, [3 Kopiereg voorbehou Blaai om assebliof
a Downloaded from hlayiso.com DBE/2021 VRAAG 3; PERSPEKTIEF Gegee: Drie aansigte van 'n moderne tentoonstel- lingsentrum en die inligting nodig om 'n tweepuntperspektieftekening te teken PV - Prentviak HL - Horisonlyn GL - Grondlyn SP - Staanpunt Instruksies: Voltooi die perspektieftekening. © Rig die tekenvel volgens die grondlyn (GL). * Bepaal en benoem die verdwynpunte * Toon ALLE konstruksies. * Toon ALLE sigbare interne besonderhede soos deur die opening en die glas gesien. * GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [39] ASSESSERINGSKRITERIA 1 |KONSTRUKSIE 6 2 |ONDERSTEGEDEELTE | 15 PP. 3 |BOONSTE GEDEELTE 6 4 |DaK 43 5 |BOoG 7h PENALISERING () TOTAAL| 39 HL— HL 2 o z OPENING 3 S GLAS in a. co} GL— er EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER [4 Kopiereg voorbehou Blaai om assebliof
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 oN Downloaded from hlayi DAKNOK. DAKVORS 150 x 100 mm GEUT OP 250 x 20 mm FASSIEPLANK MET @100 mm RWAP WAT 50 mm BO DIE GRONDVLAK | STOP 1 3100 2050] mal VENSTEROPENING VOLTOOIDE VLOERVLAK GRONDVLAK ONVOLLEDIGE NOORDAANSIG ‘SKUIFDEUROPENING 250 x 150 mm TRAP KENMERKE D1 SKUIFDEUR D2 DEUR V1 -VENSTER V2 VENSTER V3 VENSTER ONVOLLEDIGE SKEMATIESE DIAGRAM VAN 'N DAKKAP BY SNYVLAK A-A DAKNOTAS: 30° DAKHELLING 115 x 40 mm DAKKAPPE OP 145 x 40 mm MUURPLATE 300 mm DAKOORHANG TOT KANT VAN DAKKAP, 20 mm VESELSEMENTDAKPLAAT OP 75 x 50 mm DAKLATTE @ 800 mm sis 250 x 20 mm FASSIEPLANKE MET 150 x 100 mm GEUTE AAN ALLE KANTE 10 mm PLAFONBORD OP 40 x 40 mm PLAFONLATTE @ 400 mm sis TOEBEHORE WK TOILET WB WASBAK B BAD OWB OPWASBAK ELEKTRIESE TOEBEHORE 1, EENRIGTINGSKAKELAAR - ENKELPOOL 2. EENRIGTINGSKAKELAAR - DUBBELPOOL FLUORESSEERLIG 2x 40 W |. PLAFONLIG MUURGEMONTEERDE LIG SKAKELKRAGPUNT ona LET WEL: DIE PYL TOON DIE LIGVERBINDING MET DIE SKAKELAAR. ag fu 3080 2080 GROND- VLAK 80 x 200 mm LATEIE -— BOKANT ALLE VENSTEROPENINGE BOKANT VAN 2 | ‘ 7 SLAAPKAMER: 1 2 BADKAMER: 3 3 LEEFAREA: 4 BINNEHOF: KAMER- EN PLEKAANDUIDINGS VLOERAFWERKINGS VINIEL TEELS TEELS PLAVEISEL so.com DBE/2021 DEUR- EN VENSTERSKEDULE p 1800 y pou TE PAS 1500 y VENSTER (V1) yop 2050 2050 1200 F 1200 ——— DEUR (02) sod] ‘SKUIFDEUR (D1) 900 © VENSTERNOTAS: * A= OOPMAAKKANT Al 600 VENSTER (V3) * B=VASTE PANEEL * ALLE RAME 50 mm DIK * 150 x 20 mm VESELSEMENTVENSTERBANK ONDER ALLE VENSTERS VENSTER (V2) 41200 q DAKKOMPONENTE ELEKTRIESE SIMBOLE 250 x 20 mm FASSIEPLANK aay 150 x 100 mm GEUT — LJ 5d soo 75 x 50 mm DAKLATTE DAKKAP EN DAKVORS K xX kal naw! BINNEHOFMUUR IREENWATER-| TOEBEHORE ITEMS 80 mm ‘STEENPLAVEISEL ail, 80 mm GEKOMPAKTEEROE [ HARDE PUIN 1” ONVOLLEDIGE FONDASIE- EN BUITEMUURBESONDERHEDE 700 800 400 == 800 \_"] 500 750 200, C3 100 WASBAK (WB) TOILET (Wk) BAD (8) 1700 700 500 400 1200 OPWASBAK (ows) Kopiereg voorbehou VRAAG 4: SIVIELE TEKENING Gegee: *Die onvolledige noordaansig van 'n nuwe huis wat die mure, die venster- en skuifdeuropeninge, die dak en notas toon *Die onvolledige vioerplan wat die mure, posisies van die deure, vensters, toebehore en elektriese uitleg toon *'n Onvolledige skematiese diagram van 'n dakkap op snyviak A-A en daknotas * Die onvolledige fondasie- en buitemuurbesonderhede * Kamer- en plekaanduidings en vioerafwerkings *'n Deur- en vensterskedule *'n Tabel met dakkomponente « 'n Tabel met elektriese simbole « 'n Tabel met re&nwateritems « 'n Tabel met toebehore * Die onvolledige vioerplan en grondvlak van die nuwe huis, geteken volgens skaal 1 : 50, en die onvolledige fondasie en breeklyne van 'n gedetailleerde snit, geteken volgens skaal 1: 20, op bladsy 6 Instruksies: Antwoord die vraag op bladsy 6. 4.1. Gebruik die gegewe onvolledige vioerplan en grondvlak, en teken, volgens skaal 1 : 50, die volgende aansigte van die nuwe hui 4.1.1 DIE VOLLEDIGE VLOERPLAN Voeg die volgende kenmerke by die tekening: * ALLE deure en vensters * ALLE toebehore soos deur die afkortings aangedui * ALLE elektriese toebehore soos deur die nommers aangedui * ALLE arseringsbesonderhede 4.1.2 DIE VOLLEDIGE NOORDAANSIG Toon die volgende kenmerke op die tekening: *Die buitemure, trap, venster- en —skuifdeur- besonderhede * Die dakbesonderhede, wat die fassieplank, geute en reénwaterafvoerpype insluit * Die voltooide vioerviak 4.2. Gebruik die onvolledige fondasie en teken, volgens skaal 1 : 20 en tussen die breeklyne, 'n GEDETAIL- LEERDE SNIT op snyviak A-A van die area in die ellips wat op die onvolledige vioerplan getoon word. Toon die volgende kenmerke op die tekening: *Die plaveisel, volledige fondasie-, buitemuur- vensterbesonderhede * Die binnehofmuur oos van snyviak A-A * Die dakbesonderhede, wat alle dak- en reénwateritems os van snyviak A-A insluit * ALLE arseringsbesonderhede. SLEGS die sub- struktuurarsering kan in netjiese vryhand geteken word en Benoem die volgende: * Die noordaansig * Die kameraanduiding en vioerafwerking * Grondvlak, voltooide vioerviak en vogweerlaag (gebruik die korrekte afkortings en toon dit op AL die toepaslike aansigte) LET WEL: ALLE tekeninge moet voldoen aan die riglyne en grafiese simbole soos vervat in die SANS 10143. [95] Bl Blaai om assebliof
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V1 Downloaded from hlayiso.com DAKLYN | | | VLOERPLAN | , SKAAL 1:50 L’ Kopiereg voorbehou SNIT A-A SKAAL 1 : 20 DBE/2021 PUNTETOEKENNING| |SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK VIR SNIT VAN DAK VERKEERDE SKAAL/ A SKALE GEBRUIK 8 ‘AANSIGTE NIE GERIG. NIE c D AANSIG(TE) GEROTEER E SNIT VERKEERD = WAARGENEEM 6 VERKEERDE SKRIF H TOTAAL TOTAAL ASSESSERINGSKRITERIA VLOERPLAN MOONTLK| seHaa. | TEKEN [GEMoDEREER DeuRE* 1 |vensters 13 2 |roescHore 8 3 leecres af 4 Jarserine 3 5 levexrete 4 SUBTOTAAL 363 NOORDAANSIG 4 |pac+ Rwar 113 IMURE + TRAP = 2 hw 4 3 |ocur-vensrer| 8 4 evskrirte 1 ‘SUBTOTAAL 243 GEDETAILLEERDE SNIT DAK 1 1 |eesonoerneoe | 142 9. [ansennc 63 4 |ovsxnurre 13 SUBTOTAAL 34 TOTAAL, 95 PENALISERING (-) GROOTTOTAAL EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER [6

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all