Skip to content

Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 NSC June 2021 QP

Question paperEngineering Graphics and DesignGrade 1220216 pages

Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC June Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.

Free to read online, no sign-up needed

Answer online

Loading document…

Loading document…

Questions in this paper

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: « y) Basic Education "4 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN/ NASIONALE SENIORSERTIFIKAAT-EKSAMEN INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 2021 PUNTE: 100 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. | | | | | | | Stafieskode-plakker | | | | | | | INSTRUKSIES EN INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae. Beantwoord AL die vrae. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui. ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders aangedui. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of nie. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien. 0. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding veronderstel word. Fone NO sem SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK vraac | PUNTBEHAAL | $ | TEKEN| GEMODEREER | j | TEKEN| HERNASIEN | } | TEKEN 1 2 3 4 TOTAAL 2/0|0 2|0|0 2/0|0 FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR 100 VOLTOO! DIE VOLGENDE: SENTRUMNOMMER SENTRUMNOMMER EKSAMENNOMMER Kopiereg voorbehou EKSAMENNOMMER Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 DBE/2021 ANTWOORD 19, Downloaded from hlayiso.com VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES) Gegee: Twee aansgte van 'n agterontspoorder-samestelling vir ‘n fiets, 'n gedetailleerde vergroting, 'n titelblok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die aangeduide skaal voorgestel nie. Kopiereg voorbehou Instruksies: Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekening, titelblok en meganiese inhoud verwys, netjies te beantwoord. [30] VRAE ANTWOORDE 1 | Watis die titel van die tekening? 1 2 |In watter straat is die ingenieursmaatskappy geleé? 1 3 | Hoevee! stelle tekeninge is daar vir hierdie samestelling? 1 4 | Wie het die tekening nagesien? 1 5 | Wat is die léernaam? 1 6 | As AANSIG 1 die vooraansig is, wat sal AANSIG 2 genoem word? 2 7 |Benoem die gedetailleerde vergroting van die omkringde area by A op die gegewe tekening. 1 8 | Hoeveel kronkelvere is daar in die samestelling? 1 9 | Bepaal die volledige afmetings by: B: Cc: E: 4 10 | Meet die hoek by F. 1 | 11 |Indien skaal 1 : 2 gebruik was, wat sou die afmeting by G lees? 1 me 1 1 12 | Noem die tipe afwerking by H 1 eadaoaal HhY| 13 | Waarvoor staan die afkorting OK by J? 1 e rH 14 |Noem die tipe snit by K 1 4 Hl a+ 15 | Voltooi die snyviak in AANSIG 1 deur die pylpunte in te voeg. Benoem die snyviak P-P. 3 ti} 46 |Noem die tipe snit wat deur snyvlak P-P geproduseer word. 1 4 17 [Met verwysing na die toleransie, bepaal die volledige minimum 5 afmeting by L. 18 In die spasie hieronder (ANTWOORD 18), teken, in netjiese vryhand, die SANS 10111 konvensionele 3 voorstelling van 'n ROLLAER. _ 19 In die spasie links van AANSIG 1, onder ANTWOORD 19, teken en benoem, in verhouding en in 3 netjiese vryhand, 'n verwyderde snit volgens snyvlak S-S. \ | TOTAAL | 30 Y = i ANTWOORD 18: 2 ee 2 AANSIG 1 AANSIG 2 ee LEERNAAM: VBJWOS1 | TEKENING Nr: JOP12 NAN Vreesi BeLanorme Jockey Wie | eHANVILLE TEKENPROGRAM: AUTOCAD 2019 SKAAL 1:1 INGENIEURSWERKE (vps) one GETEKEN DEUR REINHARD DATUM: 02/03/2020 | www-fietsonderdele.sa | SEL: 098 765 4321 © &4 EKSAMENNOMMER NAGESIEN DEUR: MAFIKA DATUM: 03/03/2020 | TITEL AGTERONTSPOORDER- GOEDGEKEUR DEUR: TSUMI DATUM: 09/03/2020 SAMESTELLING EKSAMENNOMMER [2 Blaai om assebliof
oe Downloaded fram hlayiso.com we 2 VRAAG 2: LOKUS (NOK) Gegee: * Die besonderhede van 'n nokas en 'n rollervolger by die minimum afstand vanaf die nokassenter * Die posisie van senterpunt M op die tekenvel Spesifikasies: * Die rollervolger beweeg heen en weer op 'n 30°-senterlyn wat deur die senter van die nokas beweeg * Die minimum afstand vanaf die senter van die roller van die volger tot by die senter van die nokas = 22mm * Rotasie = klokgewys Beweging: Die nok verleen die volgende beweging aan die rollervolger: * Dit beweeg 48 mm uitwaarts vanaf die gegewe posisie met eenvormige beweging oor die eerste 60° * Daar is 'n rusperiode vir die volgende 45° * Dit beweeg 'n verdere 12 mm uitwaarts met eenvormige beweging vir die volgende 75° * Dit keer terug na die oorspronklike posisie oor die res van die rotasie met eenvormige versnelling en vertraging Instruksies: * Teken, volgens skal 1 : 1, die nokas en die rollervolger in die gegewe posisie. * Teken, volgens 'n rotasieskaal van 30° = 8 mm en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging. * Benoem die verplasingsgrafiek en sluit die rotasieskaal in. * Deur die gegewe posisie van die rollervolger as die 0°-as te gebruik, projekteer en teken die nokprofiel vanaf die verplasingsgrafiek * Toon die rotasierigting op die nokprofiel * Toon ALLE konstruksies en projeksies. [38] ASSESSERINGSKRITERIA 1 | GEGEE* MINIMUM AFSTAND |g + SENTERLYNE 2. | GRAFIEKKONSTRUKSIE 53 3 | VERPLASINGSGRAFIEK 4 | NOKKONSTRUKSIE 5 | NOK + KURWEKWALITEIT 153 PENALISERING TOTAAL | 38 ROLLERVOLGER EN EKSAMENNOMMER NOKASBESONDERHEDE |_ (HU cauenomer 1S
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 Downloaded from hlayiso.com DBE/2021 VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING Gegee: * Die vooraansig, boaansig en regteraansig van 'n groefblok en glystuk-samestelling * Die posisie van punt S op die tekenvel Instruksies: Gebruik skal 1 : 1 en omskep die ortografiese aansigte van die groefblok en glystuk-samestelling in 'n deursnee- isometriese tekening volgens snyviak A-A. * Maak S die laagste punt op die tekening. * Toon ALLE konstruksies. © GEEN verborge besonderhede word verlang NIE. [42] 100 8) 16 8 60 80 100 ASSESSERINGSKRITERIA 1_| HULPAANSIG + PLASING 2 2 | ONDERSTE GEDEELTE 15 3 | BOONSTE GEDEELTE 14 4 | sNiT 8 5_| ISO-SIRKELS + SIRKEL- 3 KONSTR' + SENTERLYNE PENALISERING. TOTAAL | 42 EKSAMENNOMMER, EKSAMENNOMMER: [4 Kopiereg voorbehou Blaai om assebliof
oe Download ed from hlayiso.com we 37 at n a os Loe fet 210 3 RUBBERSEEL [2] or tas) + SILINDER [1] —| 050 | | _| . __ 50 HAAK [6] 30 hn. @10 Z| g § 8 4 45] __fto BUS [4] PLUNJER [3] Mag x4 GIDS [5] WASTER [8] M44-MOER [9] UITSKUIF- ISOMETRIESE TEKENING VRAAG 4; SAAMGESTELDE TEKENING Gegee: Instruksies: LET WEL: Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van die drukpomp-samestelling, wat die posisie van elke onderdeel relatief tot al die ander toon Ortografiese aansgte van elke onderdeel van die drukpomp-samestelling ‘n Sweissimbool Beantwoord die vraag op bladsy 6 Teken, volgens skaal 1: 1 en in derdehoekse ortografiese projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde onderdele van die drukpomp-samestelling 4.1 'n Halfdeursnee-vooraansig op snyviak A-A, soos gesien vanuit die rigting van die pyl op die uitskuif- isometriese tekening. Die snyviak word op die regteraansig van die silinder (onderdeel 1) getoon. 4.2 Die boaansig 4.3 Die regteraansig Beplanning is noodsaaklik Die tekeninge moet aan SANS 10111-tiglyne voldoen. Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word nie Plaas die kop van die plunjer (onderdeel 3) binne-in die rubberseél (onderdeel 2). Plaas viak P op die rubberseé! (onderdeel 2) teen viak P aan die binnekant van die silinder (onderdeel 1). Toon DRIE viakke van die M44-moer (onderdeel 9) in die vooraansig Die haak (onderdeel 6) moet op die klamp (onderdeel 7) vasgesweis word. Teken, volgens die gegewe grootte, die volledige sweissimbool in die korrekte posisie op die regte aansig. GEEN verborge besonderhede word verlangnie. [90] LYS VAN ONDERDELE ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL SILINDER 1 ‘ALUMINIUM RUBBERSEEL 1 RUBBER PLUNJER 1 SAGTE STAAL BUS 1 GEELKOPER GIDS 1 ‘ALUMINIUM HAAK 1 SAGTE STAAL KLAMP 1 SAGTE STAAL WASTER 1 SAGTE STAAL olo|wlolalalolr M44-MOER 1 SAGTE STAAL WESTO POMPE DINALEDI PARK 1020 INGENIEURSWERKE (EDMS) BPK ‘www westopompe.za DRUKPOMP ALLE AFMETINGS IS| ALLE ONGESPESIFISEERDE IN MILLIMETER RADIUSSE IS 3mm. [5| Kopiereg voorbehou Blaai om assebliof
Ingenieursgrafika en -ontwerp/V2 DBE/2021 Downloaded from hlayiso.com SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK VERKEERDE ALGEHELE SKAAL VERKEERDE ARSERING ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE PENALISERINGSTOTAAL (-) ASSESSERINGSKRITERIA REGTERAANSIG 1 |as+eus 14 2 |euavpsrank | 4 | a 6 SUBTOTAAL 113 HALFDEURSNEE-VOORAANSIG 41 | SILINDER 12 2 | RUBBERSEEL ay 3 | PLUNJER 5 4 |sus 23 5 |Gips 113 6 | KLAMP + HAAK 6 SUBTOTAAL 46 BOAANSIG 1 | SILINDER 53 2 |KLAMP+HAAK | 34 3 | cios+as 43 SUBTOTAAL 173 ALGEMEEN 1 | SENTERLYNE 8 2 | SAMESTELLING | 8 3 | SWEISSIMBOOL | 4 SUBTOTAAL 15 TOTAAL 90 PENALISERING () GROOTTOTAAL EKSAMENNOMMER EKSAMENNOMMER [6 Kopiereg voorbehou

Study this subject

More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

View all