Downloaded from hlayiso.com
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1. Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
2. Beantwoord AL die vrae.
3. ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
4. ALLE tekene moet met instrumente voltooi word, tensy anders aangedui.
5. ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
GRAAD 12 6. AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
7. AL die bladsye moet weer in nommervolgorde vasgekram word, ongeag of die
vraag beantwoord is.
8. Tydsbeplanning is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie voorsien op elke bladsy.
10. Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie
verhouding veronderstel word.
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
VRAAG PUNTE BEHAAL ½ TEKEN GEMODEREER ½ TEKEN
GRAAD 12 1
2
3
INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 4
NOVEMBER 2012 TOTAAL
2 0 0 2 0 0
PUNTE: 100
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
TYD: 3 uur
________
100
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
Hierdie vraestel bestaan uit 6 bladsye. SENTRUMNOMMER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER
BASIC-EDUCATION
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2012 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2012 QP (Afr)
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2012 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2012. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2012
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 2.3 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC November Exam 2012
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerpV2
nloaded from hlayiso.com
j 24.)
DBE/November 2012
VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
Gegee:
‘n Gedetailleerde tekening wat DRIE aansigte van 'n uitwerperbasis toon, 'n
titelbiok en 'n tabel met vrae. Die tekening is nie volgens die aangetoonde
skaal voorberei nie.
Instruksies:
Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat almal na die bygaande
3 gedetailleerde tekening en titelblok verwys, netjies te beantwoord [30]
VRAE ANTWOORDE
AGATE O14 1 | Wie het die tekening goedgekeur? %
TBOOR 9 28x4DIEP | 9 | In watter Sl-eenheid word die afmetings voorgestel? %
3. | Wanneer is die tekening nagesien? %
4 | Wie was verantwoordelik vir die hersiening? 4
| 5 | Water tekenmetode is gebruik om die tekening voor te berei? %
y Lj 6 | Hoevee! uitwerperbasisse moet vervaardig word? %
7 |Hoeveel opperviakke moet gemasjineer word? 1
[as 8 | Watis die grofheidswaarde van die gemasjineerde opperviakke? 1
g_ | Watter metode moet gebruik word om die gemasjineerde opperviakke voor 1
te berei?
oe Ra2 10 | Wat is die hoek tot die horisontaal van die opperviakte by 1? 1
24 11 | Wat is die hoek tot die horisontaal van die opperviakte by 2? 1
. » 12 | Hoeveel gate is daar in die gietstuk? 1
13 | Waarvoor staan die afkorting T'BOOR? 1
14 | Wat sal AANSIG 2 genoem word? 1
15 | Wat is die radius van die binneronding by 5? 1
ans 16 | Bepaal die volledige afmetings by: A B c E 5
tao? 17 | Wat is die totale hoogte van die uitwerperbasis? 3
or oe 18 | Wat is die boonste toleransie vir die afmeting by 37 2
Lt 19 | Wat is die boonste- en onderste toleransie vir die afmeting by 4? 4
0 20 | !n die blok hieronder (ANTWOORD 20), teken, in netjiese vryhand, die simboo! vir die projeksiesisteem wat 4
gebruik word.
164
AANSIG 3 ‘AANSIG 2 TOTAAL %
ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER
TENSY ANDERS VERMELD, IS ALLE
2012-08-03] S GOBA VERMINDER TOLERANSIEWAARDES 1 RADIUSSE IS 6 mm. TEKENPROGRAM: AUTOCAD
DATUM HERSIEN DEUR BESKRYWING VAN HERSIENING Nr. MATERIAAL: GIETYSTER LEERNAAM: TLS30.dwg
INGENIEURSWERKE we orn eae 700 NASIENER: L MBELE DATUM: 2012-07-18 SRE
TITEL GOEDGEKEUR: J BURGER DATUM: 2012-07-19
UITWERPERBASIS HOEVEELHEID 382 EXSAWENNOMMER [2
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerpV2
Downloaded
24,
I
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | SENTERLYNE + KONSTR
6
2 | HELIKSE + SKAG + RIGTING
18
SUBTOTAAL
24
VRAAG 2: LOKUSSE
LET WEL: Beantwoord VRAAG 2.1 EN 2.2.
2.1 Skroefdraad
Gegee:
* Die profiel van 'n enkelvoudige regterhandse vierkantige
skroefdraad in die beginposisie
* Die volledige kern
* Die posisie van S op die tekenvel
Instruksies:
* Teken, volgens skaal 1:1, EEN EN 'N HALWE draaie van
die enkelvoudige regterhandse vierkantige skroefdraad.
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word vertang nie. [24]
Kopiereg voorbehou
“SB
om hlayiso.com
pe
DBE/November 2012
2.2 Meganisme
Gegee:
* 'n Skematiese diagram van 'n meganisme wat bestaan uit 'n
kruk OB, wat by punt B aan 'n verbindingstang AC verbind
is
* Die posisie van middelpunt O op die tekenvel
Beweging:
Soos kruk OB in 'n kloksgewyse rigting roteer, beweeg punt A
heen en weer op as D-D
Instruksies:
* Teken, volgens skaal 1 : 1, die gegewe skematiese tekening
van die meganisme.
* Bepaal die lokus wat deur punt C gegenereer word vir EEN
volledige omwenteling van die meganisme.
* Toon AL die nodige konstruksies. [18]
ASSESSERINGSKRITERIA
1 | cecee 4
2 | KONSTRUKSIES 6
3 | LOKUS + KURWE 8
SUBTOTAAL 18
TOTAAL 42
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [3
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerpV2
yA
Downloaded from hlayiso.com —
>be
Kopiereg voorbehou
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van 'n steunstuk
met 'n reéimatige agtkantige gat
* Die posisie van punt A op die tekenvel
Instruksies:
Deur skaal 1:1 te gebruik, omskep die ortografiese aansigte
van die steunstuk in 'n isometriese tekening.
* Maak A die laagste punt van die tekening.
* Toon ALLE nodige konstruksies.
* GEEN stensils mag gebruik word nie.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [36]
51
46
ie
I
|
|
>
E
ge
q
L
r
12
tr 20
100
; R38
AT i da a
coo aate «Sit
63. lal i] A
ASSESSERINGSKRITERIA
HULPAANSIGTE +
1] SIRKEL + KONSTRUKSIE | 5
+PLASING
2 | AGTKANTIGE GAT 10
3 |ISo: + NIE-ISO-LYNE 21
TOTAAL 36
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [4
Blaai om asseblief
°
ee Downloaded from hlayiso.com —
VRAAG 4: MEGANIESE SAMESTELLING
y— 8GATE @5
Gegee:
© Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van 'n
ontkoppelaarhulselsamestelling, wat die posisie van elke
onderdeel relatief tot al die ander toon
*Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
ontkoppelaarhulselsamestelling
<a o-
44
Instruksies:
* Beantwoord hierdie vraag op bladsy 6
* Teken, volgens skaal 1:1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
onderdele van die ontkoppelaarhulselsamestelling:
4.1 'n Deursnee-vooraansig volgens snyviak A-A, soos
gesien vanuit die rigting van die pyl wat in die uitskuif-
isometriese tekening getoon word. Die snyvlak, wat
vertikaal deur die middel van die samestelling gaan,
word op die regteraansig van die hulsel (onderdeel 1)
getoon
4.2. Die regteraansig
* ALLE tekene moet voldoen aan die riglyne vervat in die
SABS 0111.
20,120.) 20
LET WEL:
gl * Toon DRIE viakke van die moer in die vooraansig en ALLE
nodige konstruksies.
* GEEN verborge besonderhede word verlang nie.
Voeg die volgende kenmerk by die tekening:
© Die snyvlak A-A [92]
HULSEL (1)
4 ‘2x2 GLEUF
Ss eo LYS VAN ONDERDELE
U |e, Sk ONDERDEEL HOEVEELHEID MATERIAAL
SKROEFTAP (3) SPY (5) 1, HULSEL 4 GIETYSTER
2. ONTKOPPELARM 4 GIETYSTER:
Ru 20 3. SKROEFTAP 1 SAGTE STAAL
4. SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
3 5. SPY 4 SAGTE STAAL
9 6.AS 4 SAGTE STAAL
3 <4 7. HEFBOOM 1 SAGTE STAAL
8. WASTER 1 SAGTE STAAL
| SPASIEERDER (4) AS (6)
oJ SPYGLEUF 9, M14-MOER 1 SAGTE STAAL
3) Rs awyD F BURMANWEG 29
fh 9K22, 3g AAPHVWOAG DEALPARTY
2 4 | | 41 ASTERCAST rontttexatn coos
vw. mtech.co za
(A B o} | INGENEURSWERKE vaio. co20
244 Sw [FL ws | _|7 gio/ T \ ora ONTKOPPELAARHULSEL
\@36 1
ONTKOPPELARM (2) WASTER (8) M14-MOER (9) HS] HEFBOOM (7) AuearMetines — | ALE
ONGESPESIFISEERDE
ISINMILLIMETER. | ONGESPESIFISE BI
Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerpV2
yA
Downloaded from hlayiso.com
Kopiereg voorbehou
DBE/November 2012
ASSESSERINGSKRITERIA
DEURSNEE-VOORAANSIG
4 | muse. 9
2. | onrxorretarm | QYy
3 | sxnoerrae 3
4 | seasiccroer | 3
5 | SPY 2
6 Jas 6h
7 | nerBoou 7
8 | WASTER 2
9 | M14-MOER 5
lleeane 13
SUBTOTAAL | 60
REGTERAANSIG
4 | muse. 5
2 | onrworretarn | 4
3 | HeFB0om 4
4 | ieoEr 4
SUBTOTAAL | 17
ALGEMEEN
4 | senrentyne 4
2 | swwuac 3
3 |savesteunc | 8
SUBTOTAAL | 15
TOTAAL 92
EKSAMENNOMMER
EKSAMENNOMMER [6
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2012 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2012 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper