basic education
Department:
« y) Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
P
{ INGENIEURSGRAFIKA EN -ONTWERP V2 i
it "
N NOVEMBER 2021 j
PUNTE: 100
TYD: 3uur
| |
| |
| |
| Stafieskode-plakker |
| |
| |
| |
INSTRUKSIES EN INLIGTING
Hierdie vraestel bestaan uit VIER vrae.
Beantwoord AL die vrae.
ALLE tekene is in derdehoekse ortografiese projeksie, tensy anders aangedui.
ALLE tekene moet met potlood en instrumente voorberei word, tensy anders
aangedui.
ALLE antwoorde moet akkuraat en netjies geteken word.
AL die vrae moet, soos voorgeskryf, op die VRAESTEL beantwoord word.
AL die bladsye moet weer in nommervolgorde in SLEGS die BOONSTE
LINKERKANTSTE HOEK vasgekram word, ongeag of die vraag beantwoord is, of
nie.
8. Tydsbestuur is noodsaaklik om al die vrae te voltooi.
9. Drukskryf jou eksamennommer in die blokkie op elke bladsy voorsien.
10.Enige besonderhede of afmetings wat nie gegee is nie, moet in goeie verhouding
veronderstel word.
BONS
Non
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
vraac | puntecHaa. | 3] TEKEN| GeEMODEREER ]3]TEKEN] HERNASIEN |] TEKEN
1
2
3
4
TOTAAL
2/0]0 2|0/0 2|0]0
FINALE VERWERKTE PUNT NAGESIEN DEUR
100
VOLTOOI DIE VOLGENDE:
SENTRUMNOMMER
SENTRUMNOMMER
EKSAMENNOMMER
Kopiereg voorbehou
EKSAMENNOMMER
Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2021 papers 





View all





Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2021 QP (Afr)
Grade 12 Engineering Graphics and Design Paper 2 question paper from the NSC November Exam 2021 (Afrikaans), 6 pages. Read online or download the free PDF.
Engineering Graphic And Design · Grade 12 · NSC November Exam · 2021. Question paper, 6 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Engineering Graphics and Design
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Question paper
- Year
- 2021
- Exam period
- NSC November Exam
- Paper
- 2
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 6
- File size
- 1.7 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 6
This exam
NSC November Exam 2021
Questions in this paper
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Ingenieursgrafika en -ontwerphV2
DBE/November 2021
Downloaded from hlayiso.com
5 _ ONDERDELE VAN DIE KAKE VRAAG 1: ANALITIES (MEGANIES)
s =o
ve LA Gegee:
t Die onvolledige vooraansig en linkeraansig van 'n boutsnyer, aansigte van die onderdele van die kake, 'n titelblok en
~ | ‘n tabel met vrae. Die tekeninge is nie volgens die aangeduide skal voorgestel nie.
gj
-. Instruksies:
tT] Rao Voltooi die tabel hieronder deur die vrae, wat na die bygaande tekeninge, titelblok en meganiese inhoud verwys,
" KEERPLAAT oe
netiies te beantwoord. [30]
8)
VRAE ANTWOORDE
y ko 1 | Waarvoor was Aldin verantwoordelik? 1
|| \\wax12 | 2 | Wat word deur die nommer WVJ-2021-091 aangedui? 1
il M8-SPOORBOUT 3. | Wie is die kliént wat opdrag vir die projek gegee het? 1
* i 4 | Watis die radius van alle ongespesifiseerde kurwes? 1
jt Oy 5 | Wat word AANSIG 2 genoem? 1
Pr) iy] M8-MOER 6 | Hoeveel snykake sal vir die volle bestelling benodig word? 1
4A 7 |Hoeveel M8-moere word vir elke boutsnyer benodig? 1
rot 7 8 | Wat word deur die kruis by 1 aangedui? 1
3 | 9 | Watter tipe snit word by 2 aangedui? 1
aN 7 40 | Bepaal die volledige afmeting by: A: B: Cc: 3
4 4 S 2 L 11 | Meet die hoek by D 1
i 3
H r RS \ 12 | Bepaal die totale lengte van die snykaak. 1
t
G 1g | Watis die gespesifiseerde dlepte van die skroefdraad op die 1
T M8-spoorbout?
: 14 | Voltooi die snyviak op die snykaak deur die pyle in te voeg. Benoem die snyvlak K-K. 3
| 15 | Hoevee! opperviakke van die snykaak moet gemasjineer word? 1
| 46 | Met verwysing na die masjineringsimbool in die titelblok, wat 1
: word deur die simbool by 4 aangedui?
| 17 | Beskryf die fout by 3. 1
| 4a | Met verwysing na die toleransie, bepaal die minimum afmeting 1
: byE.
| STERT 1
| Met verwysing na die sweissimbool hieronder (VRAAG 19), pas [KONTOER 1
H 49 | die letter op die sweissimbool by die korrekte byskrif in die SWEISPROSES 1
— kol hierd .
AANSIG 2 AANSIG 1 orom regs van lier Wr229 AFWERKINGSIMBOOL 1
SNYKAAK SWEISSTEEK/SPASIERING 1
LEERNAAM: WVJ-2021-091 | MATERIAL: STAAL ALLE v0a Voltoci, in netjiese vryhand, die pyp hieronder (ANTWOORD 20), deur die SANS 10111-konvensie
ONGESPESIFISEERDE | ToLERANsiE: “03? 20 | vir‘n onderbreekte aansig by te voeg, soos vereis vir die gapings in die handvatsels van die 3
TEKENING Nr. 11 SKAAL 1:4 RADIUSSE IS 3mm " boutsnyer.
IN OPDRAG VAN: ALLE AFMETINGS IS IN MILLIMETER
Suveoursvenvaanoicens, | _TEKEN. | aurocan 20 TOTAAL | 30
EDMONDSTR, SPRINGS PROGRAM: HOEVEELHEID: 1 000 BOUTSNYERS Sue VRAAG 19 ANTWOORD 20. ————__—_
SIEDA TEKENAARS BK GETEKEN: RAY DATUM: 2021-01-08 V dy Na ee
STANNARDSINGEL 63 /.siedadi ¥ 0201 fo AMD
HENNOPSPARK 0 321 4867 Za NAGESIEN: ALDIN DATUM: 2021-02-01
9669 GOEDGEKEUR: WESLEY DATUM: 2021-03-05 EKSAMENNOMMER
Te
BOUTSNYER
EKSAMENNOMMER [2
Kopiereg voorbehou
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerphV2
>
DBE/November 2021
Downloaded from hlayiso.com
VRAAG 2: LOKUS (NOK)
Gegee:
« Die besonderhede van 'n nokas en 'n roller-
volger by die maksimum afstand vanaf die
nokassenter
* Die posisie van senterpunt S op die tekenvel
Spesifikasies:
* Die rollervolger beweeg op en af op die
vertikale senterlyn wat deur die senter van die
nokas beweeg
© Die minimum afstand vanaf die omtrek van
die roller van die volger tot by die senter van
die nokas = 14 mm
* Rotasie = anti-kloksgewys
Beweging:
Die nok verleen die volgende beweging aan die
rollervolger:
© Daar is 'n rusperiode vir die eerste 45°
* Dit dal dan 22 mm met eenvormige beweging
oor die volgende 45°
* Dit daal tot die minimum afstand met
eenvoudige harmoniese beweging vir die
volgende 90°
© Dit keer terug na die oorspronklike posisie met
eenvormige versnelling en vertraging oor die
res van die rotasie
Instruksies:
« Gebruik sentrepunt S op die tekenvel en
teken, volgens skal 1: 1, die nokas en
rollervolger in die gegewe posisie.
© Teken, volgens 'n rotasieskaal van 30° = 8 mm
en 'n verplasingskaal van 1 : 1, die volledige
verplasingsgrafiek vir die vereiste beweging.
© Projekteer en teken die nokprofiel vanaf die
verplasingsdiagram
© Toon die rotasierigting van die nokprofiel
Toon ALLE konstruksies en projeksies. [38]
O16
ROLLERVOLGER EN
NOKASBESONDERHEDE
Kopiereg voorbehou
ASSESSERINGSKRITERIA
4 [GEGEE + MINIMUM 5
AFSTAND + SL
2 |GRAFIEKKONSTRUKSIE 6
3 [VITSTIP VANGRAFIEK+ |g 4
GRAFIEKKURWES 2
4 |NOKSAMESTELLING 5
5 |uiTstip+NoKPRoFIeL [134
PENALISERING (-)
TOTAAL] 38
EKSAMENNOMMER,
EKSAMENNOMMER [3
Blaai om asseblief
Ingenieursgrafika en -ontwerphV2
Le
os
Downloaded from hlayiso.com
Kopiereg voorbehou
DBE/November 2021
50. |
R30
VRAAG 3: ISOMETRIESE TEKENING
Gegee:
* Die vooraansig, boaansig en linkeraansig van
‘n meetinstrument
* Die posisie van punt A op die tekenvel
Instruksies:
Gebruik skaal 1 : 1 en omskep die ortografiese
aansigte van die meetinstrument in 'n
isometriese tekening
* Maak A die laagste punt op die tekening
© Toon ALLE konstruksie.
* GEEN verborge besonderhede word verlang
NIE. [40]
aa
4
38
40 50
30 10
87
46
7
"
HELFTE VAN
'N SESHOEK
At
ASSESSERINGSKRITERIA
1 |PLASING + HULPAANSIG 2
VOOR-+ 163
2 | MIODELOPPERVLAKKE
3 |SKUINSOPPERVLAKKE. 11
4 |SIRKEL+ SESHOEK 103
PENALISERING (-)
TOTAAL] 40
EKSAMENNOMMER,
EKSAMENNOMMER [4
Blaai om asseblief
sors Downloaded from hlayiso.com —
VRAAG 4: SAAMGESTELDE TEKENING
248 34 Gegee:
* Die uitskuif- isometriese tekening van die onderdele van die
kraanhaak-samestelling wat die posisie van elke onderdeel
relatief tot al die ander toon
Ortografiese aansigte van elke onderdeel van die
kraanhaak-samestelling
on
cae
&
25
G22
I
60
44
Instruksies:
* Beantwoord die vraag op bladsy 6.
* Teken, volgens skaal 1 : 1 en in derdehoekse ortografiese
projeksie, die volgende aansigte van die saamgestelde
Re onderdele van die kraanhaak-samestelling:
; 4.1 Die regteraan
= 4.2. 'n Halfdeursnee-vooraansig op snyviak A-A. Toon die
2 regterhelfte in snit, soos gesien vanuit die rigting van
die pyl op die uitskuif-isometriese tekening. Die snyviak
word op die boaansig van die haakanker (onderdee! 3)
~ 0 [zz] — 47, 60 47_|_19, getoon.
KRAANHAAK [1] HAAKANKER [3] LET WEL:
-~ 40 @26 © Beplanning is noodsaaklik.
; © Die tekening moet aan die SANS 10111-riglyne voldoen.
* Die konvensie van simmetrie mag NIE toegepas word NIE.
on ono © Toon DRIE vlakke van die M18-moer (onderdeel 11) aan
\ / die regterkant en TWEE viakke van die M18-moer
(onderdeel 11) aan die linkerkant van die
halfdeursnee-aansig.
84
6|
150
152
37.
42
40
40
28
© GEEN verborge besonderhede word verlang nie. [92]
@ otad
Io
in
ENTBUS [4] KRAAG [6]
LYS VAN ONDERDELE
4 ONDERDEEL HOEVEELHEID | MATERIAAL
+ i 1 KRAANHAAK 1 ‘SMEESTAAL
m8 g HH —_— - — tif 2 STEUNPLAAT 2 SAGTE STAAL
3 HAAKANKER 41 SAGTE STAAL
|-20.|. 60 fol 4 |ENTBUS 2 SAGTE STAAL,
BOONSTE SPASIEERDER [8] 5 | BUS 1 SAGTE STAAL
in js 6 | KRAAG 1 SAGTE STAAL
» 220 16
: ( 7 | PEN 1 SAGTE STAAL
_ _ —Ht+ oO 8 | BOONSTE SPASIEERDER 1 SAGTE STAAL
frol__eo __} o| 9 | KEERKNIP 2 SAGTE STAAL
KEERKNIP [9] ONDERSTE SPASIEERDER [10] 410 | ONDERSTE SPASIEERDER 2 SAGTE STAAL
11 |m18-MoER 2 SAGTE STAAL
14
MACSTRAAT 7
Mm LIF TWELL INDUSTRIA
INGENIEURSWERKE BK www liftwell.co.za
‘ 012 345 6789
KRAANHAAKSAMESTELLING
M18-MOER [11]
ALLE AFMETINGS ISIN MILLINETER 4 BI
Blaai om asseblief
Kopiereg voorbehou
sors Downloaded from hlayiso.com —
SLEGS VIR AMPTELIKE GEBRUIK
2.
Le VERKEERDE ORTOGRAFIESE PROJEKSIE
os
VERKEERDE ALGEHELE SKAAL
VERKEERDE ARSERING
ONDERDELE NIE SAAMGESTEL NIE
PENALISERINGSTOTAAL ()
ASSESSERINGSKRITERIA
REGTERAANSIG
4 | KRAANHAAK 23
‘STEUNPLATE +
2 | ONDERSTE 4
SPASIERDERS
KEERKNIP +
4 | BOONSTE 2
SPASIERDER
5 |M18-MOER 23
SUBTOTAAL 13
HALFDEURSNEE-VOORAANSIG
4 | KRAANHAAK 13
2 | STEUNPLATE 7
3. | HAAKANKER 1
4 | ENTBUSSE 73
5 |sovonosr | &
6 |sus 2
7 | KRAAG + PEN 43
8 | KEERKNIPPE 4
9 |M18-MOERE 7
SUBTOTAAL 65
ALGEMEEN
1 | SENTERLYNE 3
2 |SAMESTELLING | 11
SUBTOTAAL 14
TOTAAL 92
PENALISERING (-)
GROOTTOTAAL
EKSAMENNOMMER
— in SEUSS Is
Study this subject
Recommended for this subject

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2021 Memo (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2021 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2023 QP (Eng)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2022 QP (Afr)

Question paper
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2019 QP (Afr)
More from Grade 12 Engineering Graphics and Design

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2025 Memo

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P2 2024 Memo (Eng)

Memorandum
Engineering Graphics and Design Grade 12 P1 2023 Memo (Afr)

Question paper