basic education
Department:
Basic Education
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
NASIONALE
SENIOR SERTIFIKAAT
GRAAD 10
FISIESE WETENSKAPPE: CHEMIE (V2)
NOVEMBER 2015
PUNTE: 150
TYD: 2 uur
Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en 2 gegewensblaaie.
Kopiereg voorbehou
ll ll AL MIL l I Blaai om asseblief
Skip to contentAll 2015 papers 





View all





Physical Sciences Grade 10 National Exemplar 2015 QP
Grade 10 Physical Sciences question paper from the National Exemplar Exam 2015, 18 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.
Physical Sciences · Grade 10 · National Exemplar Exam · 2015. Question paper, 18 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 10
- Document type
- Question paper
- Year
- 2015
- Exam period
- National Exemplar Exam
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 18
- File size
- 1.4 MB
Free to read online, no sign-up needed
Loading document…
Loading document…
1 of 18
This exam
National Exemplar Exam 2015
- Paper 1Question paper
- Paper 2Question paperMemo
- Other filesQuestion paperQuestion paper (2)
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015
KABV — Gnd 10
INSTRUKSIES EN INLIGTING
1.
10.
11.
12.
Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 10A) in die toepaslike ruimtes op die
ANTWOORDEBOEK neer.
Hierdie vraestel bestaan uit TIEN vrae. Beantwoord AL die vrae in die
ANTWOORDEBOEK.
Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK.
Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie
vraestel gebruik is.
Laat EEN reél oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en
VRAAG 2.2.
Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik.
Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik.
Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik.
Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge.
Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale
plekke af.
Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts waar nodig.
Skryf netjies en leesbaar.
Kole voce ANIA] 8 as
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 3 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE
Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag
het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D)
langs die vraagnommer (1.1-1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld
pe i
11
1.2
1.3
1.4
In watter EEN van die volgende globale stelsels word alle lewende
organismes aangetref?
A _ Biosfeer
B Litosfeer
C Atmosfeer
D__ Hidrosfeer
Gedurende 'n eksperiment neem 'n groep leerders waar hoe ys in 'n beker
smelt.
Watter EEN van die volgende verduidelik die leerders se waarneming die
beste?
A Die ys gee warmte-energie af.
B Die ys ondergaan 'n fisiese verandering.
C Die ys ondergaan 'n chemiese verandering.
D Die ys ontbind in die elemente waterstof en suurstof.
Watter EEN van die volgende is 'n mengsel?
A Lug
B 'n Diamant
C Gedistilleerde water
D _ Natriumchloried
Die getal neutrone in 'n atoom van *{Na is ...
A 1
B11
Cc 12
D 23
i i HULU TO TA ieee
GAUTENG
(2)
(2)
(2)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 4 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
1.6 Wanneer atoom X van 'n element in Groep 1 ioniseer om X* te word, ...
A neem die massagetal van X toe.
B neem die atoomgetal van X af.
C neem die lading van die kern toe.
D neem die getal gevulde energieviakke af. (2)
1.6 Elkeen van die stowwe hieronder word deur aantrekkingskragte tussen twee
ione gevorm.
In watter EEN van die stowwe het die samestellende ione dieselfde
elektronkonfigurasie?
A KBr
B NaS
C MgC
D CaCt (2)
oy In watter EEN van die volgende is die struktuur korrek verbind met die
gegewe element?
ELEMENT STRUKTUUR
A | Litium Kovalent
B_ | Jodium Molekulér
Cc | Swawel lonies
D_ | Koolstof Metaal (2)
1.8 Watter EEN van die volgende gebalanseerde vergelykings verteenwoordig
'n dissosiasieproses?
A K*(aq) + Cf'(aq) > KCKs)
B NaCf&s) > Na*(aq) + Cf(aq)
C Zn(s) + 2HC&(aq) + ZnCt2(aq) + He(g)
D
NaCt(aq) + AgNO3(aq) — NaNOs(aq) + AgCt(s) (2)
PATE TUTTI ems
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 § DBE/November 2015
KABV — Graad 10
1.9 Watter EEN van die volgende verteenwoordig 1 mol van 'n stof?
A 16g suurstofgas
B 2g waterstofgas
C 22,4 dm? koper
D 22,4 cm’ stikstofgas (2)
1.10 Die empiriese formule van 'n sekere koolstofverbinding is CH20.
Watter EEN van die volgende kan die molekulére formule van die verbinding
wees?
A C2HsO
B C3HeO
C CaHsO2
D = CzHeO2 (2)
[20]
Koln wort NAAN) ==! seb
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015
KABY — + Ged 10
VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die stowwe in die tabel hieronder is aan graad 10-leerders gegee.
geelkoper sand suurstofgas suiker koolstofdioksied
koper suiwer lug | soutoplossing | tafelsout | magnesiumoksied
2.1 Uit die tabel hierbo, skryf neer:
2:14 'n Element
2.2 'n Homogene mengsel
21.3 ‘n Diatomiese gas
2.1.4 'n Verbinding wat by 25 °C 'n vaste stof is
2.1.5 'n Heterogene mengsel
2.2 Die leerders voer 'n eksperiment uit om 'n mengsel van sand en suiker te
skei. Die eksperiment word in drie stappe gedoen, soos in die diagramme
hieronder getoon.
Sand en
Glasstaaf rat suiker
H20(2)
2.24
2.2.2
Kopiereg voorbehou
Stap 1
oo
Stap 2
Skryf neer die naam van:
Vaste stof X
fi.0@)
<}—Mengsel Y oe ¥
Stap 3
(a) Die proses wat in stap 2 geillustreer word
(b) Die proses wat in stap 3 geillustreer word
(c) Vaste stof X
(d) Mengsel Y
ls stap 3 'n CHEMIESE of FISIESE proses? Gee 'n rede vir die
antwoord.
GAUTENG
Blaai om asseblief
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(1)
(2)
[11]
7 Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 ¥ DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
31 Die tabel hieronder toon die kook- en smeltpunte van stowwe A tot D.
KOOKPUNT SMELTPUNT
dial (°C) (°C)
A 78 -117
B 444 133
c -188 —220
D 184 90
ott
Kopiereg voorbehou
Definieer die term kookpunt.
Uit die tabel hierbo, skryf die LETTER (A-D) neer wat die stof
voorstel wat 'n:
(a) Vioeistof is by 100 °C
(b) Vaste stof is by 100 °C
(c) Gasis by 25°C
Watter
EEN van die volgende
diagramme__stel_ die
DEELTJIERANGSKIKKING van stof A by -—120 °C voor? Skryf
slegs I, II of III neer.
I
Me As
IL
iss
II
N00
Blaai om asseblief
(2)
(1)
(1)
(1)
(1)
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 8 DBE/November 2015
KABV - Graad 10
3.2 Die verhittingskurwe van 'n stof word hieronder getoon.
ry
160
120
Temperatuur (°C)
o
o
40)
se)
:
0 “ >
i) 5 10 15 20 25 30
Tyd (minute)
32.4 Skryf die fisiese toestand van die stof by t = 15 minute neer. (1)
3.2.2 Wat is die kookpunt van die stof? (1)
32.3 Hoe sal die gemiddelde kinetiese energie van die deeltjies van die
stof beinvloed word tussen:
(Skryf slegs TOENEEM, AFNEEM of BLY DIESELFDE neer.)
(a) t=0 minute en t = 5 minute (1)
(b) t= 5 minute en t = 10 minute (1)
3.2.4 Verwys na die kinetiese molekulére teorie om die antwoord op
VRAAG 3.2.3(b) volledig te verduidelik. (3)
[13]
Kore voorchou ALLAN KI] seni
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Chloor is 'n niemetaal-element met 'n atoomgetal van 17 en kan as isotope bestaan.
41 Definieer die term:
4.141 Atoomgetal (2)
4.1.2 Isotoop (2)
4.2 Natuurlike chloor bestaan uit C£-35 en Cl-37.
4.2.1 Skryf die sp-notasie vir Cf-37 neer. (2)
4.2.2 Die relatiewe atoommassa van chloor is 35,5. Bereken die
persentasie C£-35 in natuurlike chloor. (3)
4.3 Chloorgas (Cf2) bestaan uit molekule.
Skryf neer die:
4.3.1 Getal valenselektrone in 'n chlooratoom C1)
43.2 Tipe binding in chloormolekule (1)
4.3.3 Lewisstruktuur van die chloormolekuul (2)
44 Kalsium reageer met chloor om kalsiumchloried te vorm.
4.4.1 Teken die Aufbau-diagram vir 'n kalsiumicon. (3)
4.4.2 Skryf die chemiese simbole neer van die deeltjies wat in die
kalsiumchloriedkristal (rooster) gevind word. a
eos vecenou YN LEAN
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 10
KABV — Graad 10
VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
5.1 Die eerste
DBE/November 2015
ionisasie-energie en die elektronaffiniteit van die
periode 3-elemente word in die tabel hieronder getoon.
EERSTE
ELEMENT | IONISASIE-ENERGIE eee
(kJ-mol")
Natrium 496 53
Magnesium 138 o
| Aluminium 578 44
Silikon 786 134
Fosfor 1012 72 ; |
Swawel 1.000 200
Chloor 4251 349
Argon +:527 0
Soh Verduidelik die verskil tussen ionisasie-energie en elektronaffiniteit.
5.1.2 Gee 'n rede vir die neiging in die eerste ionisasie-energie soos in
die tabel aangedui.
SAS Hoe sal die TWEEDE ionisasie-energie van natrium met dié van
magnesium vergelyk? Skryf slegs HOER AS, LAER AS of GELYK
AAN neer, Verduidelik die antwoord.
5.1.4 Bereken die energie wat nodig sal wees om 46 g Na(q) te ioniseer.
6.1.5 Watter EEN van die elemente hierbo het die grootste neiging om
Kopiereg voorbehou
negatiewe ione te vorm? Verwys na die data in die tabel om 'n rede
vir die antwoord te gee.
GAUTENG
Blaai om asseblief
(2)
(1)
(3)
(3)
(2)
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 11 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
5.2 Bestudeer die stowwe (A-E) in die tabel hieronder en beantwoord die vrae
wat volg.
5.2.1
5:2:2
5.2.3
STOF
Swawelpoeier
Natriumchloriedkristalle
Koperdraad
COz(s) [droé ys]
'n Diamant
Mm\O|O|/o)|>
Skryf die LETTER(S) neer wat die volgende voorstel:
(a) 'n Stof met 'n reuse-atoomrooster
(b) 'n Stof met ‘'n rooster wat uit positiewe ione en
gedelokaliseerde valenselektrone bestaan
(c) | TWEE stowwe met intermolekulére kragte tussen deeltjies
Gebruik Lewisstrukture om die vorming van stof B te toon.
Stof D ondergaan SUBLIMASIE. Stel hierdie verandering met 'n
chemiese vergelyking voor.
VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Magnesiumlint brand in suurstof met ‘n helder, wit viam om '‘'n_ wit
vaste stof, magnesiumoksied, te vorm.
6.1 Noem die tipe chemiese binding in:
6.1.1 Magnesiumlint
6.1.2 Magnesiumoksied
6.2 Is die reaksie tussen magnesiumlint en suurstof 'n FISIESE of CHEMIESE
verandering? Gee 'n rede vir die antwoord.
6.3 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking vir die reaksie tussen magnesium en
suurstof neer.
6.4 Gebruik die wet van massabehoud om aan te toon dat massa gedurende die
reaksie in VRAAG 6.3 behoue bly.
Kopiereg voorbehou
{UI AO AN LE A acini
GAUTENG
(1)
(1)
(2)
(4)
(2)
[21]
(1)
(1)
(2)
(3)
(4)
[11]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Kalsiumkarbonaat, CaCOs, reageer met verdunde soutsuur, HCf, volgens die volgende
gebalanseerde vergelyking:
CaCO,(s) + 2HCt(aq) CaCt,(aq) + CO2(g) + H20(2)
BA Die reaksie hierbo is 'n voorbeeld van 'n suur-basis-reaksie. Definieer die
term suur-basis-reaksie. (2)
Die grafiek hieronder toon die verwantskap tussen die volume koolstofdioksiedgas,
CO;(g), wat gevorm word en die massa SUIWER kalsiumkarbonaat.
40
30)
"E
2
3 20
is)
a
£
i}
S 10
ok
0 0,02 0,04 0,06 0,08 0,1 0,12
Massa CaCQ; (g)
7.2 Bepaal, vanaf die grafiek, die volume CO2(g) wat gevorm word wanneer
0,072 g SUIWER CaCOs3(s) reageer. (1)
7.3 'n Sekere teensuurtablet, met 'n massa van 0,25g, bevat hoofsaaklik
kalsiumkarbonaat wat met verdunde soutsuur in die maag reageer om
koolstofdioksiedgas te vorm.
Die konsentrasie soutsuur in die maag is 0,1 mol-dm*.
7.3.1 Definieer die term konsentrasie van ‘n oplossing. (2)
7.3.2 Daar word gevind dat 25 cm* CO,(g) gevorm word wanneer een
teensuurtablet volledig reageer.
Gebruik die inligting in die grafiek en bereken die persentasie
CaCOs,(s) in een teensuurtablet. (3)
T33 Bereken die volume soutsuur wat deur EEN teensuurtablet
geneutraliseer sal word. (5)
[13]
nn ALON KI 0m sei
Downloaded from hlayiso.com
13
Fisiese Wetenskappe/V2 DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
8.1 Baie chemiese reaksies vind in waterige oplossings plaas. Definieer die term
waterige oplossing. (1)
8.2 loniese vaste stowwe dissosieer wanneer dit in water oplos.
8.2.1 Definieer die term dissosiasie. (2)
8.2.2 Skryf 'n gebalanseerde vergelyking neer vir die dissosiasie van
ammoniumkarbonaat, (NH4)2COs3, in water. (3)
8.3 Die eksperimentele opstelling hieronder word gebruik om die elektriese
geleidingsvermoé van 'n_ kalsiumchloriedoplossing, CaCf(aq), en 'n
natriumchloriedoplossing, NaCi(aq), te vergelyk. Die konsentrasie van elke
oplossing is 0,5 mol:dm™.
s
@A)
Water
Die CaCt.(aq) word druppelgewys by water gevoeg en die ammeterlesing
word aangeteken na die byvoeging van elke druppel. Die prosedure word dan
herhaal met die NaCf(aq). Die resultate word in die tabel hieronder
aangetoon.
GETAL AMMETERLESING (mA)
DRUPPELS
OPLOSSING CaCe2(aq) NaC@(aq)
0 0,18 0,18
1 0,55 034 |
2 0,92 0,55
3 1,29 0,74
i 4 1,47 0,92
5 1,84 1,1
6 2,21 1,29
7 2,39 1,47
8:3:1 Identifiseer die:
(a) | Afhanklike veranderlike (1)
(b) | Onafhanklike veranderlike (1)
Koperavoreteu JANA HNN) === 820m sme
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 14 DBE/November 2015
8.4
8.5
KABV — Graad 10
8.3.2 Vanuit die resultate, lei die verwantskap tussen die
ioonkonsentrasie in 'n oplossing en sy geleidingsvermoé af.
8.3.3 Gebruik gebalanseerde chemiese vergelykings om te verduidelik
hoekom CaCf2(aq) 'n sterker elektroliet as NaCt(aq) is.
Dui die tipe reaksie aan wat deur elk van die volgende vergelykings
voorgestel word. Skryf slegs PRESIPITASIE, REDOKS of GASVORMING
neer.
8.4.1 Zn(s) + CuSO4(aq) —» Cu(s) + ZnSO,(aq)
8.4.2 Zn(s) + 2HCL(aq) —+ ZnCt,(aq) + H2(g)
8.4.3 NazCO3(aq) + BaCt2(aq) + 2NaCf(aq) + BaCOs(s)
Skryf 'n gebalanseerde chemiese vergelyking vir die volgende
woordvergelyking neer:
Salpetersuur + koper — koper(|I)nitraat + water + stikstofdioksied
VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
9.1
9.2
Waterstof, H2(g), en stikstof, N2(g), reageer om ammoniak, NH3(g), te vorm.
Die reaksie wat plaasvind, word deur die volgende vergelyking voorgestel:
N2(g) + 3Ha(g) + 2NH3(g)
9.1.1 Definieer die term 1 mol.
9.1.2 Hoeveel mol ammoniak sal uit 1 mol waterstofgas geproduseer
word?
9.1.3 Aanvanklik word 10 cm® stikstof en 24 cm* waterstof in 'n houer
gemeng. Die temperatuur en druk bly konstant.
Bereken die volume gas wat in die houer sal oorbly nadat die
reaksie voltooi is.
In 'n ander eksperiment reageer 80 g waterstofgas met stikstofgas om
ammoniak te vorm.
Bereken die:
9.1.4 Getal mol waterstofgas wat gereageer het
91:5 Volume van die stikstofgas wat by STD gebruik is
Wanneer 207 g lood, Pb, met suurstof verbind, word 239 g van 'n sekere
oksied van lood gevorm. Gebruik 'n berekening om die formule van hierdie
oksied van lood te bepaal.
Keio voto LN LEAN, tom ssi
(1)
(4)
(1)
(1)
(1)
(3)
[19]
(2)
(1)
(4)
(2)
(5)
[16]
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2 15. DBE/November 2015
KABV — Graad 10
VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.)
Die watersiklus in die diagram hieronder verbind die hidrosfeer met die ander globale
stelsels. Die letter P, Q, R en S dui sommige van die prosesse aan wat in die
watersiklus plaasvind.
Waterdamp
10.1 Verduidelik kortliks die term hidrosfeer. (1)
10.2 Noem die prosesse gemerk:
10.2.1 P (1)
10.22 Q (1)
10.23 R (1)
1024 § (1)
10.3 Skryf EEN voordeel van proses R neer. (1)
10.4 Die bou van damme het verskeie voordele vir mense en die omgewing. Noem
TWEE van hierdie voordele. -
TOTAAL: 150
Koper veorbeta A
Downloaded from hlayiso.com
Fisiese Wetenskappe/V2
KABV — Graad 10
DBE/November 2015
DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10
PAPER 2 (CHEMISTRY)
GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10
VRAESTEL 2 (CHEMIE)
TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES
NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE
Standard pressure 8 5
Standaarddruk P 1,013 x 10° Pa
Molar gas volume at STP ae
Molére gasvolume by STD Vn 22,4 dm™-mol
Standard temperature
Standaardtemperatuur T 273K
Charge on electron 19
Lading op elektron a 16x 10°C
TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES
m BO N
n=— n=—
M Ny
Vv
c== OR c= n=——
Vv MV Vin
Kopiereg voorbehou
GAUTENG
SNALISS
UU TONG TA AAT TAN ee
ol | cob LOL | OOL 66 86 246 | 96 S66 £6 26 L6 06
cu. | ezt 69) | zor | so | e9t | ost | zs | ZL ost pee | byt | Ovb
wi | 49 | OH | Ad | gL |} PD ng | wg | Wd] PN 4d | a9
8&2 zee
47 | ON PW) 44] Sa} 30 KE | wo;uy nd GN| NM ed | UL
6s | s9 | 29 99 | so | p9 9 | zg 19 | 09 | 6s | gg oy
| 68
60z |20z voz |Lloz | 264 |S6L |zeL [OGL |98t |Per |+er |ezt | GEL
Oddi !@eqdds\aL1s/5H |nv dd 4] SO (2H |M |PL |3H 3) PT
vs | ss ze re {oe |ez |e | ze [oe ce | ve ce | ee 2g
ezt[zzt Git |StL |ztt | 80b |90b |eor | tor 96» ©«Z6 16 68
eLX qs Zz useZ] ul s)pPOs By ziPaRyuyRnys oO soows an |4Z Zl aA
zs is 0s | 6 |e 2 | op | sp |r ch | zp br | ov 6£
62 |st |ez |oz |s9 seo | 6s | 6S | 9¢ | sg | zs 1s | &p Sv
9S f SV 5/9D 2) PD 3) 4Z 5 NDS IN Z)9D S| Pd SUNG] IO SF alll aj9S w)PO Ss WME
ve ce | ze ve | oe 6z_|sz | zz |oz |sz |v [ez (z 1z 0z 61
ze be 8z iz | esseuuooje amayejas apiopeuag rd €Z
$s % dis gave SSEW JIWOJe sA}}EJOI OJeEUIXOIddy 6IN Z/eN =
a a 2 eT 4 ze | ub
a | a LL ‘ 6 Z
OofNneloxrnae jooqus __) a = | yeumneBouonyosz ageln =
m 3 m 2 joquiAs Je *~ AWANeBau0NDa1y aoe &
8 £ 9 S 6Z v £
L
i nv
feeBuroojy TALNFTSIAAM H >
Jequinu s1woy? L
(ma) (A) A) (A) CA) (un) (1)
SL LL 9L SL vl €L Al bb OL 6 8 2 9 S v € z b
FLNIWITS NVA TIGVL FMFANGOldsd FG -€ TAAVLISLNAWAITA JO JIGVL DIGOIM3Ad AHL ‘e AIAVL
OL PREIS — AaYy
LOZ JequusAoN/4aG ZA/addeysuajeny esalsi4
Downloaded from hlayiso.com
Study this subject
Recommended for this subject

Question paper
Physical Sciences Grade 10 National Exemplar 2015 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2015 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2015 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 QP

Memorandum
Physical Sciences Grade 10 P1 National Exemplar 2012 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 10 P2 National Exemplar 2012 Memo
More from Grade 10 Physical Sciences

Annual teaching plan
Gr 10 Phys Sci ATP 2023 24

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Eastern Cape June 2025 QP & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Free State June 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 P1 KZN November 2025 Paper & Memo

Question paper and memo
Physical Sciences Grade 10 Limpopo March Test 2025 QP & Memo

Question paper and memo