Skip to content

Physical Sciences Grade 10 National Exemplar 2015 QP

Question paperPhysical SciencesGrade 10201522 pages

Grade 10 Physical Sciences question paper from the National Exemplar Exam 2015, 22 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

National Exemplar Exam 2015

Document textSearch extracted text and jump to a page.
basic education Department: Basic Education REPUBLIC OF SOUTH AFRICA NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10 a a FISIESE WETENSKAPPE: FISIKA (V1) NOVEMBER 2015 ” ” Sesser sersessese essen ese seeeseessesseeeessees es PUNTE: 150 TYD: 2 uur Hierdie vraestel bestaan uit 17 bladsye en 2 gegewensblaaie. THI ATUL Binal om anoobitl Kopiereg voorbehou GAUTENG rom hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com KABV - Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 INSTRUKSIES EN INLIGTING Pe Skryf jou naam en klas (byvoorbeeld 10A) in die toepaslike ruimtes op die ANTWOORDEBOEK neer. 2. Hierdie vraestel bestaan uit 11 vrae. Beantwoord AL die vrae in die ANTWOORDEBOEK. 8, Begin ELKE vraag op 'n NUWE bladsy in die ANTWOORDEBOEK. ce Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie vraestel gebruik is. 5. Laat EEN reél oop tussen twee subvrae, byvoorbeeld tussen VRAAG 2.1 en VRAAG 2.2. 6. Jy mag 'n nieprogrammeerbare sakrekenaar gebruik. te Jy mag toepaslike wiskundige instrumente gebruik. 8. Jy word aangeraai om die aangehegte GEGEWENSBLAAIE te gebruik. 9. Toon ALLE formules en substitusies in ALLE berekeninge. 10. Rond jou finale numeriese antwoorde tot 'n minimum van TWEE desimale plekke af. 11. Gee kort (bondige) motiverings, besprekings ensovoorts waar nodig. 12. Skryf netjies en leesbaar. epeepeconenes FU UAT pomseectie! UTENG
Fisiese Wetenskappe/V1 KABV — Graad 10 VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Vier opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae gegee. Elke vraag het slegs EEN korrekte antwoord. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A-D) langs die vraagnommer (1.1-1.10) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.11 E. 1.1 Watter EEN van die volgende kombinasies sluit TWEE skalaarhoeveelhede en EEN vektorhoeveelheid in? () Verplasing, versnelling, spoed B Spoed, snelheid, afstand C_ Krag, massa, versnelling D__ Verplasing, versnelling, snelheid 12 ‘n Motor vertrek uit dorp X en reis 40 km met 'n reguit pad na dorp Y. Die bestuurder draai onmiddellik om en ry terug na dorp X. Die hele reis neem 2 uur. Die grootte van die gemiddelde snelheid vir die hele reis, in kilometer per uur, ae sal ... wees. & 0 B 20 Cc 40 D 80 48 Die helling van 'n | faaklyn_aan 'n posisie-teenoor-tyd-grafiek verteenwoordig die ... A gemiddelde versnelling. D —_ oombliklike versnelling. Konan eth A ENG HMA = Downloaded from hlayiso.com (2) (2) (2)
Downloaded from hlayiso.com KABV — Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 14 ‘n Voorwerp met massa m word vanaf 'n balkon laat val en tref die grond met kinetiese energie F. ‘n Voorwerp met massa 2m word VANAF DIESELFDE HOOGTE laat val en tref die grond met kinetiese energie gelyk aan ... A KE BYE G& & 6) 2 (2) 1.5 Poe pulse beweeg na mekaar toe in 'n tou, soos in die diagram hieronder getoon. Wanneer die middelpunte van die twee pulse mekaar by Q ontmoet, sal die amplitude van die resulterende puls ... wees. A xty Bo x+y) OQ y-x D 2y-x). (2) fesewo ota MINN
Fisiese Wetenskappe/V1 1.6 17 18 Kopiereg voorbehou Downloaded fr KABV — Graad 10 Watter EEN van die volgende kombinasies met betrekking tot die toonhoogte en luidheid van klank, is KORREK? Die toonhoogte en luidheid van klank hang af van: TOONHOOGTE ) Frekwensie LUIDHEID Amplitude van vibrasie_ v Frekwensie Spoed van vibrasie Amplitude van vibrasie Frekwensie Spoed van vibrasie Frekwensie (2) Beskou die volgende stellings met betrekking tot ultraviolet straling: Dit kan nie weerkaats word nieX Dit het 'n langer golflengte as gammastrale ” P (iii) Dit word vanaf die son uitgestraal en kan skadelik vir mense wees. Watter EEN van die volgende kombinasies is KORREK? A __ Slegs (i) en (ii) Slegs (ii) en (iii) C _ Slegs (i) en (iii) D (i), (ii) en (iii) (2) 'n Staaf verkry 'n negatiewe lading nadat dit met wol gevryf is. Watter EEN van die volgende is die beste verduideliking vir waarom dit gebeur? A __ Positiewe ladings word vanaf die staaf na die wol oorgedra. B _Negatiewe ladings word vanaf die staaf na die wol oorgedra. C_Positiewe ladings word vanaf die wol na die staaf oorgedra. 0) Negatiewe ladings word vanaf die wol na die staaf oorgedra (2) Blaai om asseblief PIUV AN ON 0 GALITENG om hlayiso.com
Downloaded.from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V1 KABV — Graad 10 1.9 Die diagram hieronder verteenwoordig die magneetveld rondom 'n staafmagneet. Pe sis N YN By watter punt is die grootte van die magneetveld van die staafmagneet die grootste? A P B Q c oR C) Ww 1.10 Vir watter EEN van die hoeveelhede hieronder is ,die KORREKTE maateenheid gegee? K HOEVEELHEID EENHEID A | Stroom As" B | Energie kW [c ‘} Potensiaalverskil Vv DB | Weerstand Vs (2) [20] Soplereg wooroehos TOIT EO AGA A ila
a Downloaded fr KABV — Graad 10 VRAAG 2 (Begin op 'n nuwe bladsy.) ‘n Motorfiets lewer 'n aandrywingskrag van 500 N terwy! die fiets en ryer weswaarts op 'n plat, reguit pad beweeg. Wanneer die ryer rem, werk 'n wrywingskrag van 150 N op die wiele van die motorfiets in en die motorfiets en ryer beweeg stadiger. : N Ww oO s 2.1 Definieer die term vektor. 2.2 Bereken die resulterende krag wat op die motorfiets en ryer inwerk. (Beskou die ryer en fiets as 'n enkele voorwerp), Die ryer reis 160 km weswaarts teen die wind in 'n tyd van 2 uur. Die ryer draai onmiddellik om en ry terug na die beginpunt in 'n tyd van 1,67 uur, dié keer saam met die wind. 2.3 Skryf die totale verplasing vir die hele rit neer. 24 Bereken die gemiddelde spoed van die motorfiets vir die hele rit in km-h". Die wind waai teen 'n konstante spoed van 8 km-h’' OOSWAARTS. 2.5 Bereken die grootte van die werklike snelheid van die motorfiets in km:h™ (met ander woorde, as daar geen wind is nie). Fevevovwtsbon NUT (2) (3) (1) (4) (3) [13] om hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com KABV ~ Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 VRAAG 3 (Begin op 'n nuwe bladsy.) ‘n Paneelwa ry teen 'n konstante spoed van 54 km-h" in 'n 40 km-h-sone. ‘n Polisieman trek uit rus met sy motor weg presies toe die paneelwa by hom verby ry. Die polisiemotor versnel teen 2 m:s” totdat ‘dit 'n maksimum snelheid van 20 m.s™ bereik. Die polisieman ry dan verder teen hierdie konstante snelheid. 3.1 Definieer die term versnelling. (2) 3.2 Herlei 54 km-h" na meter per sekonde (m-s"). (3) 83 Bereken die tyd wat dit die polisiemotor neem om sy maksimum snelheid te bereik. (4) 3.4 Bereken watter voertuig (die paneelwa of die polisiemotor) is voor op die tydstip wat in VRAAG 3.3 bereken is. (5) 3.5 Bereken hoe ver die polisiemotor moet ry voordat dit die paneelwa inhaal. (5) 3.6 Skryf die totale tyd neer wat die polisiemotor neem om die paneelwa in te haal. (1) [20] Repirogventoates TAMA UAHA GALITENGS IN Beat omassepich
Fisiese Wetenskappe/V1 KABV — Graad 10 VRAAG 4 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die snelheid-teenoor-tyd-grafiek vir 'n renmotor wat ooswaarts beweeg, word hieronder getoon. 4.1 4.2 4.3 44 45 46 snelheid (m-s"') o OQ zZ a Po eee S Skryf die aanvanklike snelheid van die motor neer. Bereken die spoed van die motor by tyd t= 10s. Beskryf die beweging van die motor vir die gedeelte wat CD gemerk is. Ondersteun die antwoord op VRAAG 4.3 hierbo deur die versnelling vir gedeelte CD te bereken. Sonder enige berekeninge, vergelyk die grootte van die versnelling van die motor in gedeelte DE met dié van gedeelte CD van die reis. Skryf slegs GROTER AS, MINDER AS of GELYK AAN neer. Gee 'n rede vir die antwoord. Bepaal die totale verplasing vir die beweging van die motor. SSaSSeSCOaS TINY AN E80 Pesinmeneete Downloaded fr (2) (2) (2) (4) (2) (7) [19] om hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com Fisiese Wetenskappe/V1 jlovember 2015 KABV — Graad 10 VRAAG 5 (Begin op 'n nuwe bladsy.) ‘n Staalbal met 'n massa van 5 kg rol oor 'n wrywinglose opperviak, soos hieronder getoon. Wanneer die bal punt A bereik, het dit meganiese energie van 250 J. (Die skets is NIE volgens skaal geteken NIE.) 5.1 Stel die beginsel van behoud van meganiese energie in woorde. (2) 5.2 Gebruik jou kennis van die beginsel van behoud van meganiese energie om: 5.2.4 Die kinetiese energie van die staalbal by punt B neer te skryf (2) 5.2.2 Die spoed van die staalbal op die oomblik wanneer dit punt C bereik, te bereken (5) 5.3 Bepaal of die meganiese energie wat deur die bal by punt A verkry word, genoeg sal wees om die bal oor punt D te dra. Toon AL die berekeninge. (4) [13] Kote vote LH UNA] te
“cna Downloaded fr KABV — Graad 10 VRAAG 6 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die diagram hieronder verteenwoordig 'n watergolf wat van links na regs beweeg. Die tyd tussen twee opeenvolgende kruine is 0,5 s. Rigting van beweging ———————— 6.1 Watter soort golf is 'n watergolf? 6.2 Skryf die amplitude van die golf neer. 6.3 Definieer die term golflengte. 6.4 Bepaal die golflengte van die golf. 6.5 Noem TWEE punte op die golfvorm hierbo wat in fase is. Bereken: 6.6 Die tyd wat VIER kruine neem om verby 'n sekere punt in die pad van die golf te beweeg 6.7 Die spoed van die golf Korg ven 010 A Blaai om asseblief (1) (1) (2) (2) (1) (3) (4) [14] om hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com KABY — Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 VRAAG 7 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Tat Definieer die term /ongitudinale golf. (2) 7.2 'n Klankgolf beweeg na 'n hoé muur wat 225 m van die bron af is, en word dan terug weerkaats. Indien die spoed van klank in lug 340 ms" is, bereken die tyd wat dit neem om die eggo te hoor. (4) Dieselfde klankbron wat in VRAAG 7.2 hierbo gebruik is, word gebruik om 'n eggo te produseer deur die klank deur water te stuur. 7.3 Is die tyd wat dit neem om die eggo te hoor MINDER AS, GELYK AAN of DIESELFDE as dit wat in VRAAG 7.2 verkry is? Gee 'n rede vir die antwoord. (3) 74 Ultraklank word in geneeskunde gebruik. Noem die eienskap van ultraklankgolwe wat ultraklank in staat stel om in beelding gebruik te word. (2) [14] VRAAG 8 (Begin op 'n nuwe bladsy.) Die tabel hieronder toon ‘n rangskikking van elektromagnetiese straling volgens hulle frekwensies. SOORT STRALING TIPIESE FREKWENSIE (Hz) Radiogolwe 10°10" Mikrogolwe 1010" Infrarooi (IR) 10"—10" Sigbare lig 10"-10" Ultraviolet (UV) 40°10" X-strale 10™-10™ Gammastrale 40"—107" 8.1 Skryf TWEE eienskappe van elektromagnetiese golwe neer. (2) 8.2 Watter straling het die hoogste energie? (1) 8.3 'n Sekere straling het energie van 1,99 x 107° J. Identifiseer die soort straling wat met hierdie energie geassosieer word. (4) few veot ———NAUHA|——9
—— Downloaded from hlayiso.com KABV - Graad 10 8.3 Verwys na diagram A tot C hieronder. Vliegtuig- kommunikasie Televisie- afstandbeheer Watter soort straling word gebruik in 841 A (1) 842 B (1) 843 (1) [10] Kole rt LAU ANI! == somos
Downloaded from hlayiso.com KABV — Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 VRAAG 9 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 9.1 Definieer die term magneetveld. (2) 9.2 Watter algemene term word gebruik om stowwe te beskryf wat maklik gemagnetiseer word? (1) 9.3 Die diagram hieronder toon die magneetveldpatroon van twee identiese staafmagnete met ente AB en CD. AA | Y —- Rigting van kompasnaald NA, (SF EN Ze AIK 9.3.1 Watter belangrike inligting oor die polariteite van B en C word uit die diagram verkry? (1) 9.3.2 'n Klein stukkie magnetiese stof word by die punt X, presies in die middel van die rangskikking, geplaas. Sal die stof beweeg? Skryf slegs JA of NEE neer. (1) 'n Klein kompas word by punt Y geplaas. Die noordpool van die kompas wys WEG van D af. 9.3.3 Wys die veldlyne wat rondom staafmagneet CD getoon word van C na D, of van D na C? Gee 'n rede vir die antwoord. (2) 9.4 Gee 'n rede waarom die Aarde se magneetveld vir ons bestaan belangrik is. (1) [8] teire ote LANKAN TAI te
Downloaded from hlayiso.com KABV — Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 VRAAG 10 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 'n Leerder in 'n Fisiese Wetenskappe-klas vryf sy hare met 'n plastiekstaaf. Die staaf word negatief gelaai. Die leerder maak nou 'n kraan oop sodat 'n dun straaltjie water uitloop. Wanneer die staaf naby die water gebring word sonder om daaraan te raak, word opgemerk dat die water na die staaf toe buig, soos in die diagram hieronder getoon. kraan water\ EF== 10.4 Skryf die beginsel van behoud van lading in woorde neer. (2) 10.2 Gee 'n rede waarom die stroom water na die staaf toe buig. (2) Gedurende die vryfproses word 10" elektrone na die staaf oorgedra. 10.3 Bereken die netto lading wat die staaf nou dra. (4) [8] Kein ere NIN,
Downloaded from hlayiso.com KABV — Graad 10 Fisiese Wetenskappe/V1 VRAAG 11 (Begin op 'n nuwe bladsy.) 11.1 Twee IDENTIESE gloeilampe, A en B, sowel as 'n meettoestel Z, word aan 'n battery gekoppel, soos in die stroombaan hieronder getoon. Die skakelaar is aanvanklik oop. O« &) 11.1.1 Watter fisiese hoeveelheid sal toestel Z meet as die skakelaar gesluit word? (1) A TES: Gee 'n rede waarom die helderheid van die gloeilampe dieselfde sal wees wanneer die skakelaar gesluit word. (1) 'n Derde identiese gloeilamp word nou in serie met gloeilamp A en B in die stroombaan geskakel. 11.1.3 Sal die helderheid van die gloeilamp TOENEEM, AFNEEM of DIESELFDE BLY? (1) feno weet YMA
— Downloaded from hlayiso.com KABV — Graad 10 11.2 In die stroombaan hieronder is potensiaalverskil V; oor die battery en potensiaalverskil Vz oor die 4 Q-resistor onbekend. {I ]- % (vn) © 2Q 4Q ea a) (a) “ Wanneer die skakelaar S$ vir 'n kort rukkie gesluit word, is die potensiaalverskil oor die parallelle kombinasie 4 V. 11.2.1 Definieer die term potensiaalverskil. (2) Bereken die: 11.2.2 Effektiewe weerstand van die 2 Q- en 6 Q-resistor (3) 11.2.3 Lesing op voltmeter Vi (4) 11.2.4 Lesing op voltmeter V2 (2) [14] TOTAAL: 150 aa TOTAAL AA
Fisiese Wetenskappe/V1 Downloaded fr KABV — Graad 10 DATA FOR PHYSICAL SCIENCES GRADE 10 PAPER 1 (PHYSICS) GEGEWENS VIR FISIESE WETENSKAPPE GRAAD 10 VRAESTEL 1 (FISIKA) TABLE 1: PHYSICAL CONSTANTS/TABEL 1: FISIESE KONSTANTES NAME/NAAM SYMBOL/SIMBOOL VALUE/WAARDE TABLE 2: FORMULAE/TABEL 2: FORMULES MOTION/BEWEGING Vv, =v, +adt Ax = vjAt+ Saat? vy? =v? +2adx ax=(4 4 Jat iS Z WORK, ENERGY AND POWER/ARBEID, ENERGIE EN DRYWING U=mgh orfof E,=mgh 4 K=5mv* silat Ey=5mv Aico Ey =E+E OR Ey=K+U v=fh WAVES, SOUND AND LIGHT/GOLWE, KLANK EN LIG se " =h a E=hf orlof E=h= Kopiereg voorbehou FAIA OA om hlayiso.com
ee Downloaded from hlayiso.com KABV — Graad 10 ELECTROSTATICS/ELEKTROSTATIKA nee ga St & +03 e 2 ELECTRIC CIRCUITS/ELEKTRIESE STROOMBANE Q=lAt = ++ 5. R, =R,+R2 +... V= i PINTO EN A
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com
Downloaded from hlayiso.com

Study this subject

More from Grade 10 Physical Sciences

View all