KAAPSE WYNLAND
ONDERWYS DISTRIK
FISIESE WETENSKAPPE
OORLEWINGSGIDS
Skip to contentStudy guide 











View all





Fisiese Wetenskap Oorlweingsgids
Grade 12 Physical Sciences study guide, 52 pages. Read online or get the free PDF download.
Publisher: WCED Study Guides
Physical Sciences · Grade 12. Study guide, 52 pages. Read online or download the PDF.
- Subject
- Physical Sciences
- Grade
- Grade 12
- Document type
- Study guide
- Publisher
- WCED Study Guides
- Curriculum
- CAPS
- Pages
- 52
- File size
- 3.5 MB
Loading document…
Loading document…
1 of 52
Document textSearch extracted text and jump to a page.
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
FISIESE WETENSKAPPE
GRAAD 12 OORLEWINGSGIDS
TERME & DEFINISIES, VRAE & ANTWOORDE
PER ONDERWERP
HOE OM HIERDIE DOKUMENT TE GEBRUIK
1. Eerstens moet jy seker maak dat jy al die terme en definisies leer wat vir elke onderwerp verskaf
is. Teorie vorm altyd deel van enige toets of eksamen en jy moet seker maak dat jy volpunte kry vir
ALLE teorievrae. Hersien terme en definisies van onderwerpe wat reeds voltooi is gereeld sodat jy
dit ken by die tyd wat jy 'n toets of eksamen moet skryf.
2. Beantwoord al die vrae oor 'n sekere onderwerp. MOENIE na die antwoorde kyk voordat jy nie
eers die vrae op jou eie probeer beantwoord het nie. Sien jou werk in potlood na en doen
verbeteringe van verkeerde antwoorde. Indien jy nie weet hoe om 'n vraag te beantwoord nie, is
die antwoorde daar om jou te lei. Vergewis jouself van die manier hoe 'n spesifieke tipe vraag
beantwoord behoort te word. Verskafde antwoorde is almal uit memorandums van vorige jare.
3. Werk deur al die vrae en antwoorde oor 'n spesifieke onderwerp voordat jy eksamen skryf, al het jy
die vrae reeds voorheen beantwoord.
INHOUDSOPGAWE
VRAESTEL 1:
NEWTON SE WETTE .................................................................................................... 2
VERTIKALE PROJEKTIELBEWEGING ......................................................................... 6
MOMENTUM EN IMPULS ............................................................................................ 11
ARBEID, ENERGIE EN DRYWING .............................................................................. 14
DOPPLER-EFFEK ........................................................................................................ 18
ELEKTROSTATIKA ...................................................................................................... 20
ELEKTRIESE STROOMBANE ..................................................................................... 23
ELEKTRIESE MASJIENE ............................................................................................. 26
OPTIESE VERSKYNSELS EN EIENSKAPPE VAN MATERIALE ................................ 28
VRAESTEL 2:
ORGANIESE MOLEKULE …………………………….................................................... 31
REAKSIETEMPO EN ENERGIE IN CHEMIESE REAKSIES ....................................... 36
CHEMIESE EWEWIG ................................................................................................... 39
SURE EN BASISSE ...................................................................................................... 43
GALVANIESE SELLE ................................................................................................... 48
ELEKTROLITIESE SELLE ............................................................................................ 50
1
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
VRAESTEL 1
NEWTON SE WETTE
2
CBs) esster Cape
CBA) esstern sat
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
11 Stel Newton se tweede bewegingswet in woorde.
12 Teken 'n benoemde vrye kragtediagram wat AL die kragte wat op die 5 kg-blok
inwerk, aandui.
13 Bereken die grootte van die spanning T; in toutjie P.
14 Wanneer die 250 N-krag met 'n skerp pluk aan die toutjie vervang word, breek een
van die twee toutjies. Watter EEN van die twee toutjies, P of Q, sal breek?
VRAAG 2
‘n Blok met massa 1 kg word verbind aan 'n ander blok met massa 4 kg deur 'n ligte
onrekbare toutjie. Die sisteem word teen 'n ruwe viak, wat 'n hoek van 30° met die
horisontaal maak, deur middel van 'n konstante krag van 40 N parallel aan die viak opgetrek,
Soos in die diagram hieronder aangetoon.
2.1 Stel Newton se derde bewegingswet in woorde.
22 Teken ‘n benoemde vrye kragtediagram wat AL die kragte wat op die
1 kg-blok inwerk soos dit teen die viak op beweeg, aandui.
23 Bereken die grootte van die:
2.3.1. Kinetiese wrywingskrag tussen die 1 kg-blok en die opperviak
2.3.2 Spanning in die toutjie wat die twee blokke verbind
VRAAG 3
‘n 5 kg-blok wat op 'n ruwe horisontale tafel rus, word met'n ligte, onrekbare tou wat oor'n ligte,
wrywinglose katrol gaan, met'n ander blok met massa 2 kg verbind. Die 2 kg-blok hang vertikaal
soos in die diagram hieronder aangetoon. 'n Krag van 60 N word op die 5 kg-blok toegepas teen
‘n hoek van 10° met die horisontaal, wat veroorsaak dat die blok na links versnel.
i ==
2kg
Die koéffisiént van kinetiese wrywing tussen die 5 kg-blok en die opperviak van die tafel is 0,5.
Ignoreer die effekte van lugwrywing.
3.1 Teken 'n benoemde vrye kragtediagram wat AL die kragte aandui wat op die 5 kg-blok
3.2 Bereken die grootte van die:
3.21 Vertikale komponent van die 60 N-krag
3.22 Honsontale komponent van die 60 N-krag
eB) tease
Q)
@)
(1)
[12]
Q)
(6)
(3)
(6)
[16]
(5)
(2)
(2)
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
[15]
ANTWOORDE
4
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
VRAAG 2
24 Wanneer voorwerp A ‘n krag op voorwerp B uitoefen, oefen voorwerp B gelyktydig ‘n krag van
gelyke grootte “ en in die teenoorgestelde rigting op voorwerp A uit.“
22 Fav v
N Aanvaarde benoemings
w_| Fg/Fw/ krag van aarde op blok / gewig / mq/ gravitasiekrag _|
tv N_| Normaaikrag / FN
T_| Spanning / Fr
, LEA | FiFtocospas/ 40 N
T’ ¥Twrywingskrag / Fr
wv
234 OPTION 1/0PSIE 7 232 Foe=mav
For the 1 kg block/Vir die 1 kg Blok;
fe = uN For 1 kg block/Vir 1 kg biok
=p mgcosO E,—{(T+f,) + mgsind} = ma
= 0,29 (1 x 9,8 cos 30°) ¥ 40 - {T + 2,46 + 1(9,5}(sin30*)} = (1 x) a
= 246NY 40-T-7,36=a
OPTION 2/OPSIE 2 326t
OEUOR SOUPS £ For 4 kg block/' k
BY PROPORTION/DEUR EWEREDIGHEID 1 9 blockl vir 4 kg blok
The smaller mass = % of the larger mass” -(4 02 + 10) = 4av
Die Kleiner massa = % die groter messa i 29 Bag sno o
<-rictional forcelwrywingskrag = % (10) ¥ From (1) and (2)/Vanaf (1) er (2)
=25N a=0,61 ms
T = 29,6 + (4(0,61) ¥
(3) T= 32,04 NY
VRAAG 3
3.1 Fap N
f Aanvaarde benoemings
~ w | ~ | Fa! Fw! gewig / mg / gravitasi
T |v | Fr/ spanning
F | ~ | Fal Feo! 60 N / Ficegepas / Ft
N |v] Ew
five
w
3.24 Fey = Feo sin® Feoy-Feocos8 }y
Feoy = 60sin10° OF Feay = 60cos80°
= 10,42 NY
3.22 Feox = Feo cos6 | y Feox = Feosin€ }y
Fex = 60cos1 OF Feox= 60sin80°
=59,09NV
3.3 Wanneer 'n resulterende krag op 'n voorwerp inwerk, versnel die voorwerp in die rigting
van die krag teen 'n versnelling direk ewerediq aan die krag “en omgekeerd ewerediq
aan die massa van die voorwerp. ¥
34 POSITIEWE NASIEN VANAF VRAAG 3.2. Fy+N=w
N=mg — Foy OR | N=w-Fy=mg-Fy v
N = {5(9,8) - 10,42} J “ = [(5)(9,8) — 10,4:
=38,58N¥ = 38,58 NV
3.5 POSITIEWE NASIEN VANAF VRAAG 3.2.2 EN 3.4.
Fret = ma “ OF T-m2g=m2a OF T-2(9,8)=
T-196 “= 2a.._- -
Feo (f+) =
60cos10°~ (f+ T) = v OF 60 sin 80°-[f+T)=5a
60cos10°— [(uxN) ¥_+T)] = Sa
39,09 — (0,5 x 38.58) -T
OF T-19,6 =2a....
59,09 - 19,29 -T=Sa
77 -177,6=O0v -.T
(2)
(S)
(6)
[16]
(5)
(2)
(2)
(2)
(2)
(7)
[20]
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
VERTIKALE PROJEKTIEL BEWEGING
6
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
VRAAG 2
‘n Voorwerp word uit rus losgelaat vanaf 'n punt X, bo die grond soos in die diagram hieronder
aangetoon. Dit beweeg die laaste 30 m (BC) in 1,5 s voordat dit die grond tref. Ignoreer die
effekte van lugwrywing.
rm 2.1. Noem die tipe beweging hierbo beskryf. (1)
rt 22 Bereken die grootte van die snelheid van die
voorwerp by punt B. (4)
30m
23. Bereken die hoogte van punt X bo die grond. 6)
daama tot rus op die grond.
23 Skets 'n versnelling-tydgrafiek vir die hele beweging van die voorwerp. (3)
[13]
VRAAG 3
‘n Wamlugballon styg vertikaal teen 'n konstante snelheid.
Wanneer die warmlugballon punt A 'n paar meter bo die grond
bereik, laat'n man in die warmlugballon ‘n bal val wat die grond tref
en bons. Ignoreer die effekte van wrywing.
Die snelheid-tyd-grafiek hieronder ste! die beweging van die bal
voor van die oomblik wat dit laat val word tot nadat dit vir die eerste Ace
keer bons. Die tydinterval tussen die verskillende kere wat dit bons,
word geignoreer. DIE OPWAARTSE RIGTING WORD AS Grond
POSITIEF GENEEM. GEBRUIK INLIGTING UIT DIE GRAFIEK EN
BEANTWOORD DIE VRAE WAT VOLG.
v (m-s*)
P
5,88 H
2,94 7
° t(s)
- 2,94
-19,60 | --------------------9---------
34 Skryf die grootte van die snelheid van die warmlugbalion neer. (1)
3.2 Bereken die hoogte bo die grond waarvandaan die bal laat val is. (3)
3.3 Bereken die tyd by punt P wat op die grafiek aangedui word. (2)
34 Bereken die maksimum hoogte wat die bal bereik nadat dit die eerste keer gebons het. (3)
3.5 Bereken die afstand tussen die bal en die warmlugballon wanneer die bal by sy _— (4)
maksimum hoogte is nadat dit die eerste keer gebons het. [13]
CBs) esster Cape
CBA) esstern sat
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
8
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
VRAAG 2
24 Vryval ¥
2.21 Opwaarts positief: Afwaarts positief:
Ay = vit + % adt’v Ay = vidt + % adty
-30V = 1.5) + e 1 v 30v = 1,5) + 1 v
vi = 12,65 ms ¥ vi = 12,65 ms’ ¥
2.2.2 POSITIEWE NASIEN VANAF VRAAG 2.2.1.
Afwaartse beweging as positief
vee vy? + 2adyv
12,65° ¥ = 0 + 2/9.8) ayv
Ay = 8,16 mv
Height/Hoogte XC = XB + BC
(30 +816) = 38.16m
Height is/Hoogte is 38.16 mv
2.3
- Elke lyn korrek geteken: v “
i é Asse korrek benoem:
co 1”
o .
gE i rg
ts) F H tis)
| HH
s
3
VRAAG 3
34 5,88 mstv
3.2 POSITIEWE NASIEN VANAF VRAAG 3.1.
OPSIE 4 OPSIE 2
vr = vie + 2ady Area between graph and t-axis for 2,6 s
(-19.6)" = (5.88)? + 2(-9.8) Ay “ Ay=%bh+%bh
Ay =- 17,84m = % (0,6)(5,88) + %4(2,6 — 0,6)(-19,6)v
Hooagte bokant grond = 17,84 m
OPSIE 3
By symmetry ball returns to A at 1,2s
downward and v = -5,88 m-s?
Ay = Area of trapezium
= (sum of parallel sides)(h) “ Ay= 5,88 +(-19,6) Re ¥ =-17,836m
= A{(-5.88) +(-19.6)} (2.6 - 1,2) v 2
=-17,84m +_Hoogte bokant grond =17.84 m “
= bokant id = 17.84 mv
3.3 OPTION 1 OPTION 2
- vr= w+ adt
t= (32528 | +2,6¥ «Time atP(tp)=298v | o-394+(9,8)at v
: At=0,3s_-tp= 2,6 +0,3=2.9s V
OPTION 3
Gradient = -9,8
Ay . 0-294 .
qr 88 BB 5 Ate 0.38 = Time at P (tp) = (2.6 +03) = 2.98 v
34 POSITIEWE NASIEN VANAF VRAAG 3.3.
OPSIE 1 OPSIE 2 OPSIE 3
Ay = vit + Katy vr = ve + 2aly v
= (2,94)(0,3) + %4(-9,8)(0,3)? ¥ 0 =2,94? + 2(-9,8)Ay v
=044mv Ay=0,.44m ~
(1)
(4)
(5)
(3)
[13]
(1)
(3)
(2)
(3)
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
10
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
MOMENTUM EN IMPULS
11
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
12
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
13
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ARBEID, ENERGIE EN DRYWING
14
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
15
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
16
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
17
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
DOPPLER EFFEK
18
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
19
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ELEKTROSTATIKA
20
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
21
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
22
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ELEKTRISITEIT
23
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
24
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
25
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ELEKTRIESE MASJIENE
26
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
27
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
OPTIESE VERSKYNSELS
28
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
29
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
30
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
VRAESTEL 2
ORGANIESE CHEMIE
31
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
32
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
Kliek op die volgende skakel vir tutor videos oor organiese chemie:
https://sites.google.com/wced.info/cwedtutoring/recordings?authuser=0
33
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
Reaksie 1 en 4: Toets om tussen Alkane en Alkene te onderskei
34
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
Reaksies 9 en 10 toon 2 wyses waarop ‘n haloalkaan na ‘n alkohol verander kan word.
Omgekeerde reaksies: Reaksies 5 en 8; Reaksies 7 en 11; Reaksies 9/10 en 12.
Neem kennis van die verskil tussen reaksies 8 en 9 (verdunde vs gekonsentreerde suur)
35
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
REAKSIETEMPO EN ENERGIE IN CHEMIESE REAKSIES
36
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
REAKSIETEMPO
37
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
38
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
CHEMIESE EWEWIG
39
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
40
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
41
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
42
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
SURE & BASISSE
43
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
44
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
45
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
46
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ELEKTROCHEMIESE SELLE
47
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
GALVANIESE/VOLTAIESE SELLE
48
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
49
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ELEKTROLITIESE SELLE
50
Kaapse Wynland Onderwys Distrik
ANTWOORDE
51
Study this subject
Notes, quizzes and topic questions for Grade 12 Physical Sciences.
- Grade 12 Physical Sciences notes
CAPS revision notes with worked examples.
- Physical Sciences questions by topic
Past exam questions sorted by CAPS topic, with memos where available.
- Grade 12 Physical Sciences quizzes
Short topic quizzes with instant feedback.
- All Grade 12 Physical Sciences past papers
Past papers by year, with memos where available.
- Grade 12 SBA exemplars
More Physical Sciences and other subjects in this collection.
Recommended for this subject
More papers and memos for this grade and subject.

Study guide
Physical Sciences DOPPLER EFFECT

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Eastern Cape June 2025 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Eastern Cape June 2025 QP (Afr)

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Eastern Cape Mock 2025 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Eastern Cape Mock 2025 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 Gauteng Mock 2025 Question Paper
Related documents

Question paper
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 KZN Mock 2025 Question Paper

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo June 2025 Memo

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 2 Limpopo June 2025 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 Limpopo March Test 2025 Question Paper

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Paper 1 Limpopo Mock 2025 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Limpopo Mock 2025 Question Paper
More from Grade 12 Physical Sciences

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P1 Mpumalanga June 2025 Question Paper

Memorandum
Physical Sciences Grade 12 Mpumalanga March Test 2025 Memo

Question paper
Physical Sciences Grade 12 Mpumalanga March Test 2025 QP

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 North West Mock 2025 Question Paper

Question paper
Physical Sciences Grade 12 P2 NSC June 2025 Question Paper (Eng)

Errata