You're offline
Skip to content
Question paper

Gr 9 Mathematics P1 (Afrikaans) June 2024 Question Paper_hlayiso.com_.pdf

Subject: MathematicsGrade 9202412 pages
Download

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2024 GRAAD 9 WISKUNDE (VRAESTEL 1) TYD: 1½ uur PUNTE: 75 12 bladsye NAAM VAN LEERDER: KLAS: NAAM VAN SKOOL: b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 2 GRAAD 9 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit 7 vrae. 2. Antwoord AL die vrae op die vraestel. 3. ʼn Nie-programmeerbare sakrekenaar mag gebruik word, tensy anders vermeld. 4. Wys duidelik ALLE berekeninge, diagramme en grafieke wat jy gebruik het om jou antwoorde te bepaal. Slegs antwoorde sal nie noodwendig volpunte verdien nie. 5. Indien nodig, rond antwoorde af tot 2 desimale plekke, tensy anders vermeld. 6. Diagramme is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. 7. Beantwoord VRAAG 1 in Afdeling A deur die letter langs die korrekte antwoord te omkring. 8. Beantwoord VRAAG 2 tot 7 in Afdeling B in die spasies wat in hierdie vraestel voorsien is. 9. Skryf netjies en leesbaar. b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 3 GRAAD 9 AFDELING A VRAAG 1 Beantwoord vraag 1.1 – 1.5 deur die korrekte antwoord te kies. Omkring die letter langs die korrekte antwoord. 1.1 Watter van die opsies hieronder bevat slegs rasionale getalle? 1 4 22 A ; √0 ; 7 4 B –2,5401 ; √89 ; 4,3891016 C √−100 ; 0,25 ; 4 7 –8 ; −√144 ; 5 8 D (1) 1.2 Om (100pa)b te vereenvoudig … A tel die eksponente bymekaar. B trek die eksponente van mekaar af. C vermenigvuldig die eksponente. D deel die eksponente. (1) 4 1 1 1.3 Evalueer: x− x− x 5 3 15 2 A x 15 2 B x 5 7 C x 15 2 D x 3 (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 4 GRAAD 9 3a a 1.4 Trek van af. 9 9 A − 2a − 2a B 9 2a C 9 D 2a (1) 1.5 Watter uitdrukking hieronder illustreer die korrekte toepassing van die kommutatiewe eienskap? A a +b = b+a B a + (b + c) = (a + b) + c C ab − ac = a(b − c) D a + b + c = abc (1) [5] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 5 GRAAD 9 AFDELING B VRAAG 2 2.1 Oorweeg die volgende: Getal Priemfaktore 63 32  7 252 2 2  32  7 378 2  33  7 2.1.1 Skryf die GGF van 63 en 378 neer. (1) 2.1.2 Skryf die KGV van 252 en 378 neer. (1) 2.2 Vusi en Themba het elk ʼn paar jeans by twee verskillende winkels gekoop. Die verkoopprys van die jeans was R599,99 in beide winkels. Beide winkels bied afslag op die verkoopprys soos hieronder gegee. Vusi koop sy jeans vir 20% minder as die verkoopprys en Themba betaal slegs 34 van die verkoopprys. Wie het minder vir sy jeans betaal? Wys al jou berekeninge wat jou antwoord ondersteun. (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 6 GRAAD 9 2.3 ʼn Jong paartjie verlaat hul huis en ry noordwaarts teen ʼn gemiddelde spoed van 80 km/h. Hulle oom verlaat hul huis ʼn ruk later en ry in dieselfde rigting teen ʼn gemiddelde spoed van 88 km/h. Hoe lank het die jong paartjie gery voordat hulle oom hulle ingehaal het? (3) 2.4 Samuel leen ʼn bedrag geld teen 11,5% saamgestelde rente per jaar, oor ʼn periode van 6 jaar. Die totale bedrag wat hy aan die einde van die 6 jaar betaal het, was R670 000. Hoeveel geld het hy aanvanklik geleen? Rond jou antwoord af tot die naaste 10. (4) [12] VRAAG 3 3.1 Kies die korrekte woord tussen die hakies om die sin te voltooi. Die kwosiënt van twee getalle met verskillende tekens is altyd (positief; negatief). (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 7 GRAAD 9 3.2 Vul in < ; > ; = − (2) 2 −4 (1) 3.3 Vereenvoudig: − 12022 + (− 1) 2024 (2) 3.4 Bereken die volgende sonder om ʼn sakrekenaar te gebruik. Los antwoorde in die eenvoudigste vorm. 3.4.1 2 − 43 + (− 12) + 144 (2) 3.4.2 (− 25 )  ( − 8 ) 3 3 2 − 3(− 3) + 2  2 + 3 2 (4) [10] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 8 GRAAD 9 VRAAG 4 4.1 Pas die uitdrukking in KOLOM A by die korrekte antwoord in KOLOM B. Skryf slegs die letter van die korrekte antwoord in die antwoordkolom. KOLOM A KOLOM B ANTWOORD 4.1.1 3 p  3 p A 32 p −2 4.1.1 _________ 4.1.2 3 𝑝 × 𝑝 3 B (p ) −2 4 4.1.2 _________ 1 1 1 1 4.1.3 𝑝−2 × 𝑝−2 × 𝑝−2 × 𝑝−2 C 32 p 2 4.1.3 _________ D (p ) 2 4 E (p ) 8 4 (3) 4.2 Bewys die volgende: 𝑞 𝑝𝑞 = 𝑝−1 (2) 4.3 Vereenvoudig: 4.3.1 𝑟 −2 𝑠 −5 × 𝑟 4 𝑠 −2 𝑟 2𝑠6 (3) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 9 GRAAD 9 4.3.2 5𝑝0 𝑝 +(5𝑞)0 𝑝 −(2𝑝)2 (3) [11] VRAAG 5 5.1 𝑇𝑛 = 4𝑛 + 3 is die 𝑛𝑑𝑒 term in ʼn getalpatroon. Bepaal: 5.1.1 Die eerste 2 terme in die patroon. (2) 5.1.2 Watter term is gelyk aan 867? (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 10 GRAAD 9 5.2 Winter is wanneer die meeste griepvirusse versprei en vinnig vermenigvuldig. Die manier waarop ʼn virus vermenigvuldiging kan deur middel van die onderstaande skets voorgestel word: 0 minute 1 minuut 2 minute 3 minute 5.2.1 Voltooi die tabel hieronder om te wys hoe die virus vermenigvuldig. Minuut/Minute 0 1 2 3 4 5 Aantal virusse 1 2 4 8 (2) 5.2.2 Beskryf die patroon hierbo in woorde. (1) [7] VRAAG 6 6.1 Gegee: 108𝑥 3 𝑦 + 75𝑥𝑦 + 35𝑥 4 𝑦 − 18 6.1.1 Hoeveel terme is daar in die uitdrukking hierbo? (1) 6.1.2 Wat is die koëfisiënt van 𝑥? (1) 6.1.3 Wat is die graad van die uitdrukking in 𝑥? (1) b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 11 GRAAD 9 6.2 Gegee die uitdrukking −𝑎 + (2𝑏 − 2𝑎)3, bepaal die waarde van die uitdrukking as 𝑎 = −1 𝑒𝑛 𝑏 = 2. (2) 6.3 Vereenvoudig: 6.3.1 −3𝑎(𝑎 + 𝑏)(2𝑎 − 𝑏 2 ) (3) 6.3.2 3 (2𝑥 2 )3 + √27𝑥12 − 8𝑥 4 (3) 6.4 Faktoriseer: 6.4.1 𝑝2 − 25 (2) 6.4.2 3𝑥 2 − 21𝑥 + 30 (3) [16] b.o.
Downloaded from hlayiso.com WISKUNDE (VRAESTEL 1) 12 GRAAD 9 VRAAG 7 7.1 Skryf die volgende vergelyking in algebraïese vorm. Die som van drie getalle is 123. Die tweede getal is vyf maal die eerste getal en die derde getal is twee meer as die tweede getal. (1) 7.2 Los op vir die onbekende in die vergelykings hieronder. 7.2.1 4𝑎 − 3𝑎(𝑎 − 2) + 3𝑎2 = 10 (3) 7.2.2 2𝑥−3 5𝑥 = 2 3 (3) 7.2.3 3𝑥−2 = 81 (2) 7.3 Ryan koop twee maal soveel 5 ℓ bottels skottelgoedseep as 5 ℓ bottels wasgoed- versagmiddel. Hy betaal R120 per 5 ℓ bottel wasgoedversagmiddel, R150 per 5 ℓ bottel skottelgoedseep en in totaal betaal hy R2 520. Hoeveel 5 ℓ bottels skottelgoedseep het hy gekoop? (5) [14] TOTAAL: 75 EINDE

Verified matching documents

The question paper, memo or addendum that belongs with this document.

Published documents with matching subject and grade metadata.

Matched using subject, grade, language, document type and exam metadata.

More from Grade 9 Mathematics

Explore more published documents in this catalogue.

View all