Skip to content

Accounting Grade 10 Gauteng June 2017 Question Paper (Afr)

Question paperAccountingGrade 1020179 pages

Grade 10 Accounting question paper from the Gauteng June 2017 (Afrikaans), 9 pages. Read online or get the free PDF download, memo linked when available.

Free to read online, no sign-up needed

Loading document…

Loading document…

Document textSearch extracted text and jump to a page.
Downloaded from hlayiso.com GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN JUNIE 2017 GRAAD 10 REKENINGKUNDE TYD: 2 uur PUNTE: 200 9 bladsye b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 2 GRAAD 10 GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS PROVINSIALE EKSAMEN REKENINGKUNDE PUNTE: 200 TYD: 2 uur INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Beantwoord ALLE vrae. 2. Beantwoord alle vrae in die antwoordboek wat voorsien word. 3. Wys alle bewerkings sodat deelpunte toegeken kan word. 4. Nie-programeerbare sakrekenaars mag gebruik word. 5. Alle antwoorde moet in blou of swart ink geskryf word. 6. Veranderinge moet netjies gedoen word. ONWETTIGE syfers sal nie nagesien word nie. 7. Gebruik die inligting in die tabel hier onder gegee as ʼn riglyn om die vraestel te beantwoord. 8. Probeer om nie van bogenoemde tye af te wyk nie. Vraag Besonderhede Punte Tyd in minute 1 Rekeningkundige vergelyking 60 35 minute 2 Kontrolerekeninge en Algemene Joernaal 80 50 minute 3 Krediteure grootboek rekeninge 20 12 minute 4 Lening en kapitalisering van rente 15 8 minute 5 Salarisse 25 15 minute Totaal 200 120 minute b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 3 GRAAD 10 VRAAG 1: REKENINGKUNDIGE VERGELYKING (60 punte; 35 minute) INLIGTING M Juma het sy eie besigheid, M J Winkels begin. Hy gebruik die deurlopendevoorraadstelsel. GEVRA: Ontleed die transaksie wat plaasgevind het in April 2017 volgens die antwoordboek wat verskaf word. Die eerste transaksie is vir jou gedoen as ʼn voorbeeld. Neem aan dat die Banksaldo ten alle tye gunstig is. TRANSAKSIES Bv. Koop skryfbehoeftes van JB Skryfbehoeftehandelaars vir R300 en betaal per tjek. 1 M Juma onttrek R50 000 uit die besigheid se lopende bankrekening en deponeer dit in sy persoonlike om sodoende sy kapitaal bydrae te verminder. 2 Belê R100 000 as ʼn Vaste deposito by NB Bank teen 8% rente per jaar. 3 Koop goedere op krediet van J B Handelaars vir R3 500 min10% handelskorting. JB Handelaars hef ook ʼn afleweringsfooi van R420 op die faktuur. 4 Verkoop goedere op krediet aan N Costa, R9 100. D i e w i n s g r e n s o p k o s t e v a n v e r k o p e i s R2 600. 5 Die kleinkas voorskot bedrag is R1 000. R870 was gedurende die maand uit die kleinkas betaal vir verskeie uitgawes. Ontleed die inskrywing van die tjek wat uitgereik word om die kleinkas voorskot te herstel. 6 ʼn Afslag van R1 360 word toegestaan aan N Costa vir beskadigde goedere aan hom verskaf. 7 Die eienaar neem handelsvoorraad om deur sy seun gebruik te word. Die verkoopprys is R2 240 en die koste van verkope is R1 600. 8 Volgens die Bankstaat wat op 30 Mei 2017 ontvang is: ▪ Bankkoste gehef vir die maand R380 ▪ Rente op lopende bankrekening R520 9 Ontvang R800 van NB Bank as rente op Vaste deposito. Rente word nie gekapitaliseer nie. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 4 GRAAD 10 VRAAG 2: KONTROLEREKENINGE (80 punte; 50 minute) Die inligting verskaf word geneem uit die rekeningkundige rekords van Jalapeno Handelaars op 31 Maart 2017. Die besigheid gebruik ʼn winsgrens van 50% op kosprys. Gevra: 2.1 Teken die transaksies soos verskaf in die INLIGTING aan in die Algemene Joernaal. (35) 2.2 Berei die volgende rekeninge voor in die Algemene Grootboek van Jalapeno Handelaars. Bereken die saldo’s in die rekeninge op 31 Maart 2017. Rekening Saldo’s op 1 Maart 2017 Debiteurekontrole R85 200 Krediteurekontrole R100 600 Handelsvoorraad R190 000 (45) INLIGTING A Kontantontvangstejoernaal Bank Verkope Koste van Korting Debiteure- Diverse- verkope toegestaan kontrole rekeninge (Ontvangste) ? 131 700 ? 1 700 110 000 ? B Kontantbetalingsjoernaal Bank Handelsvoorraad Korting Krediteure- Debiteure- Diverse- ontvang kontrole kontrole rekeninge ? 80 050 1 000 155 600 4 000 ? C Debiteurejoernaal D Debiteure-afslagjoernaal Verkope Koste van Debiteure-afslag Koste van Verkope verkope 135 900 90 600 1 710 ? E Krediteurejoernaal Krediteurekontrole Handelsvoorraad Toerusting Verbruiksgoedere Diverse 180 700 160 300 ? F Krediteure-afslagjoernaal Krediteurekontrole Handelsvoorraad Toerusting Skryfbehoeftes Diverse 28 100 16 900 ? ? ? b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 5 GRAAD 10 G Algemene Joernaal Debiteurekontrole Krediteurekontrole Dt Ct Dt Ct 1 800 970 1 150 70 H Transaksies op 31 Maart 2017: 1 Skryfbehoeftes aangekoop vir R1 200 was verkeerdelik geboekstaaf as handelsvoorraad. Herstel die fout. 2 ʼn Kredietnota uitgereik aan J. Chan, ʼn debiteur, vir goedere deur hom teruggestuur vir R3 700 was aangeteken in die Debiteurejoernaal. Herstel die fout. 3 Ontvang ʼn tjek vir R520 vanaf ʼn debiteur, I. M. Broke, as ʼn eerste en finale dividend van 40 sent in die Rand. Die geld ontvang was behoorlik geboekstaaf in die kontantjoernaal. Skryf die balans van die rekening af as oninbaar. 4 Korting ontvang van Mario Winkels R3 000 is verkeerd oorgeboek na die rekening van Marion Handelaars. 5 Ontvang R500 van G. Hope, ʼn debiteur wie se rekening van R500 vroeer afgeskryf is as oninbaar. Die inskrywing was aangeteken in die Debiteurekontrole in die KOJ en so oorgeboek. Verbeter die fout. 6 Plaas ʼn krediet saldo van R1 000 van die rekening van T Pule in die debiteuregrootboek oor na sy rekening in die krediteuregrootboek. b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 6 GRAAD 10 VRAAG 3: KREDITEUREGROOTBOEK (20 punte; 12 minute) Die volgende inligting word geneem uit die rekeningkundige rekords van Fast Handelaars vir die maand van Junie 2017. Gevra: Doen die rekening van Kingsgate Bpk, ʼn krediteur, in die krediteuregrootboek van Fast Handelaars. (20) INLIGTING: Transaksies van Kingsgate Bpk vir Junie 2017 1 Saldo verskuldig 20 750 3 Ontvang faktuur nr. 231 vir goeder verskaf 5 940 7 Reik tjek nr. 559 uit 9 500 Korting ontvang 230 11 Eis handelskorting van 5% op die goeder wat op ? 3 Junie 2017ontvang is. (D/N 53) 15 Goedere aangekoop vanaf King Handelaars gedurende Mei 2017 was verkeerdelik aangeteken in die rekening van Kingsgate Bpk. Verbeter die fout. 4 970 25 Kingsgate Bpk. belas die agterstallige rekening met rente 68 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 7 GRAAD 10 VRAAG 4 LENINGS EN KAPITALISERING VAN RENTE (15 punte; 8 minute) Die inligting verskaf kom uit die boeke van Rave Handelaars. GEVRA: 4.1 Doen die volgende rekeninge in die algemene grootboek: 4.1.1 Lening: ZA Bank (Balanseer die rekening op 28 Februarie 2017) (9) 4.1.2 Rente op Lening (2) 4.2 Bereken die kapitale bedrag wat gedurende die finansiële jaar terugbetaal is. (4) INLIGTING Leningstaat van ZA Bank op 28 Februarie 2017 Saldo verskuldig op1 Maart 2016 380 000 Maandelikse terugbetaling van R6 400 vir 12 maande ? Rente gekapitaliseer deur die bank ? Saldo op 28 Februarie 2017 315 440 b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 8 GRAAD 10 VRAAG 5: SALARISSE (25 punte; 15 minute) Die volgende inligting verskaf is in verband met Mary, ʼn werknemer. 5.1 Verduidelik die verskil tussen die terme bruto salaris en netto salaris. (2) 5.2 Gebruik die inligting om Mary se betalingsadvies vir Maart 2017 voor te berei (12) INLIGTING: Salaris per maand R 7 600 Aftrekkings SAID: LBS 260 Mediesefonds 900 WVF 1% van bruto salaris Werkgewersbydraes Mediesefonds 50% Pensioenfonds 7.5% van bruto salaris WVFF 1% van bruto salaris 5.3 Die volgende is ʼn salaris skaal van ʼn werknemer, K. Bulani. R48 000 x R2 400 – R57 600 x R2 900 – R66 300 Gebruik die boonste skaal en beantwoord die volgende vrae: 5.3.1 Wat is Mnr K Bulani se maandelikse salaris in die eerste jaar in diens? (2) 5.3.2 Wat sal Mnr K Bulani se verhoging wees na die eerste jaar? (2) 5.3.3 Hoeveel jare sal Mnr K Bulani moet werk om die tweede vlak op sy salarisskaal te bereik? (3) 5.3.4 Wat sal Mnr K Bulani se maandelikse salaris wees wanneer hy sy maksimum salaris volgens sy skaal bereik. (2) b.o.
Downloaded from hlayiso.com REKENINGKUNDE 9 GRAAD 10 5.4 Verskaf TWEE redes hoekom persone op verskillende salarisskale aangestel word. (2) TOTAAL 200 EINDE

Study this subject

More from Grade 10 Accounting

View all